You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Henk de Wet wins match tickets


Mr Henk de Wet has answered all ten questions of our third quiz correctly and wins six match tickets for tonight's ABSA Currie Cup clash between the Vodacom Blue Bulls and the WP.

152 supporters took part in our third quiz and 29 managed to answer all the questions correctly.

Here are the correct answers:

1 Who will start at hooker for the Vodacom Blue Bulls against the WP on Friday?

Bandise Maku

Derick Kuün

Chiliboy Ralepelle

Gary Botha

2 What team is currently on top of the ABSA Currie Cup log?

Vodacom Blue Bulls

Lions

WP

Free State Cheetahs

3 Who holds the record for most points in a Currie Cup final?

Naas Botha

Derick Hougaard

Joel Stransky

Jannie de Beer

*Hougaard scored 26 points with a try, five penalties and two drop goals in 2002. The Blue Bulls won 2002's final 31-7.

4 What team has won the most Currie Cup titles?

WP

Blue Bulls

Lions

Free State

*WP won it 32 times (four shared). The Blue Bulls 22 (four shared). Lions 9 (once shared).

5 Who holds the record for the most penalties in a Currie Cup final?

Hansie Brewis

Naas Botha

Derick Hougaard

Terry Lacroix

*Lacroix was successful with six penalties for Natal in 1995's final. Natal beat the WP 25-17 in 1995's final.

6 In how many Currie Cup finals did Naas Botha and Burger Geldenhuys played?

11

9

8

7

*Botha as well as Geldenhuys played in 11 finals. Botha's career spanned from 1977-1991 and Geldenhuys' from 1977-1989.

7 Prof Fritz Eloff, who was president of the BBRU for more than two decades, is world famous for his research on what mammal?

Indian elephant

Kalahari lion

Dolphin

Giraffe

*Prof Fritz did research on the Kalahari lion for more than 40 years. His research culminated in the publishing of the book "Hunters of the dunes."

8 Against what team did Northern Transvaal recorded their biggest win in the Currie Cup?

Northern Free State

Border

SWD

Boland

*Northern Transvaal clapped SWD 147-8 in Pietersburg in 1996.

9 For what club did Juandré Kruger played before he joined the Bulls at the end of 2007?

Tukkies

Pretoria Harlequins

Kimberley Police

Maties

10 What gets unveiled at Loftus on Friday?

Statue of Nelson Mandela

The Bronze Bull

Statue of Frik du Preez

The Bronze Daisy



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, August 29, 2008 - 10:55
2. Baie geluk aan Henk de Wet.

Enjoy
Posted by Choppie (Centurion) Friday, August 29, 2008 - 10:59
3. Baie geluk, Henk!!!! Geniet die rugby!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, August 29, 2008 - 13:09
4. BULLE vs WP:

BULLE 27 - 15 WP - P2
BULLE 31 - 12 WP - AK
BULLE 29 - 08 WP - K.K.K
BULLE 24 - 12 WP - LB
BULLE 25 - 20 WP - Antoinette
BULLE 45 - 15 WP - Choppie
BULLE 28 - 18 WP - Koeks
BULLE 38 - 17 WP - STEGMAN
BULLE 28 - 15 WP - Hoeker
BULLE 62 - 12 WP - blouBoerseun
BULLE 34 - 15 WP - Bergbok
BULLE 28 - 12 WP - Bloubiets
BULLE 25 - 13 WP - Bulletjies bo
BULLE 26 - 20 WP - BlouBULindieBoland
BULLE 30 - 18 WP - Jimmy
BULLE 22 - 13 WP - Bloublitz

Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, August 29, 2008 - 13:10
5. BOKKE vs WALLABIES:

Bokke 12 - 33 Aus - LB
Bokke 12 - 25 Aus - Blou Osse
Bokke 13 - 25 Aus - K.K.K.
Bokke 14 - 37 Aus - Choppie
Bokke 11-115 Aus - AK
Bokke 22 - 43 Aus - BbindB
Bokke 09 - 25 Aus - Bergbok
Bokke 18 - 28 Aus - Koeks
Bokke 09 - 24 Aus - Blitz
Bokke 24 - 36 Aus - blouBoerseun
Bokke 37 - 28 Aus - HOUDIEBLOU
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, August 29, 2008 - 13:11
6. LEKKER TROU AK!!!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, August 29, 2008 - 13:50
7. Whoop Whoop,thx julle! Sien op Loftus!!
Posted by Henk001 (Centurion) Friday, August 29, 2008 - 15:01
8. HEEEEE-HAAAA!!!!

Pale toe...
Pale toe...
Die BULLE gaan nou pale toe!

Hiervandaan na Mosselbaai
Is die WP dun gesaai
nader na die pale toe......

L'AT DIE BYLE HYL EN DIE HORINGS GAFFEL!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, August 29, 2008 - 15:07
9. Wil net vir die BBRU sê hou aan met die kompetisies, mens geniet dit gate uit om daardie antwoorde te moet soek of raai, ek was siek vir 3 weke eers Griep en toe 'n hengse keelinfeksie so erg dat ek skoon 'n draai in die hospitaal gemaak het, so ek was maar stil die afgelope tyd, maar ek moet my span alle voorspoed en sterkte toewens vir vanaand. GO BULLE!!!!
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Friday, August 29, 2008 - 16:45
10. Bly jy is weer gesond bd! Nou vir DIE BLOU!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, August 29, 2008 - 18:02
11. Yes Ligblou Baron!

PALE TOE BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, August 29, 2008 - 18:57
12. Daisy!! Dis SO goed om weer van jou te hoor... ons worry ons al morsdood oor jou!!

En baie geluk aan WandaBul se geliefde span - julle het my hart amper laat staan daar in die eerste helfte, maar nou klop hy darem weer warm en Blou!!
Posted by WandaBul (Anderkant die Blou Berge) Friday, August 29, 2008 - 21:16
13. Bulle, Bulle, Bulle !!!! My hart word weekliks gestres tot naby breekpunt. Dis duidelik dat julle verlede jaar in die S14 finaal geleer het die game is 80 minute lank. Maar waarsku ons asb as dit deel is van jul wedstrydplan ! Baie geluk met die wen en noodsaaklike bonuspunt. Die groot punteverskil is ook puik.

Tiger weereens puik. Habana is hopelik volgende week reg. Wie die ander vleuel moet wees, is moeilik. Ek sal graag Mametsa kies agv sy werkverrigting maar dis jammer dat hy nie 'n speedster is nie. Akona lyk nog vol roes en Jansen nog onervare. Wynand beteken meer vir die span op binne-senter, maar o wee, Marius maak my onrustig met sy manier van verdediging. Hy het darem goeie werk gedoen met een van die bewegings op die einde. Ek sal graag wil sien hoe vaar hy op vleuel. Morne speel steeds met rukke en stote en het 'n groot fout (verdediging) gemaak met Brits se amper drie. Adams maak beslis vinniger skoon as Hougaard en ek sal hom kies as Fourie se adjudant.

Ek stem saam met julle dat Jaco Engels moet begin. Gurthro sukkel teen kort vaskoppe oor sy lengte. Kies hom op die bank en kies Werner ipv Gerber.
Steenkamp sal moet hard werk aan sy lyf as hy ooit as slot impak wil maak.
Jammer Juandre gaan weg, hy toon baie potensiaal. Jammerlik het hy ons 'n drie gekos deur nie uit te gee nie (1ste helfte). Victor en Danie sal baie stabiliteit bring voorlangs en die skrums kan ook verbeter. Kuun het weer gewys hoe belangrik is sy bydrae in die los. Wikus, ek wens ek het die geld gehad om jou hier te hou. Dewald Potgieter kan nie langer uit die span gelos word nie. Met Pierre terug, is dit moeilik wie om te kies en wie om te los. Ek weet net Loftus het sy eie "Schalk Burger". My span teen Sharks volgende week is:

Mangweni , Habana , Olivier , Julies (agv verdediging) , Mametsa , Steyn , Du Preez , Potgieter , Van Heerden (kapt) , Stegmann , Rossouw , Matfield , Kruger , Kuun , Engels.

Maku , Steenkamp , Wannenburg , Spies , Adams , Francis , Delport

Laastens aan die politici, wens die Bulle geluk met 8 "spelers van kleur" en almal is daar op MERIETE !!!
Posted by JB 007 (Centurion) Friday, August 29, 2008 - 22:01
14. Hello Chloe

Ek glo dat die Bulle jou waarde vir jou geld gegee het. Geniet jou naweek. Waar bly julle ?
Posted by JB 007 (Centurion) Friday, August 29, 2008 - 22:04
15. Geluk my BLOU BULLE, julle gaan ons nog 'n hart aanval gee, maar dit was 'n great game, daardie laaste drie wat Dewald met ou Tigertjie gedruk het het my aand gemaak.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Friday, August 29, 2008 - 22:22