You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Hougaard, Burger will play against Pumas


Francois Hougaard as well as Jacques Burger will be on the Vodacom Blue Bulls’ bench for Saturday’s match in Witbank against the Pumas.

Burger and Hougaard have been on tour with the Vodacom Bulls in Australasia but they will be arriving in South Africa on Friday and will therefore be used as impact players during the course of the match.

Coach Nico Serfontein has been able to select a formidable starting XV with first choice players such as Okkie Kruger, Gerrit-Jan van Velze and Rocco Jansen returning from injury but unfortunately Bêrend Botha hasn’t recovered from his shoulder niggle and therefore Dries van Schalkwyk will lock down with Willem Serfontein in the second row.

Kruger teams up with Van Velze and Vincent Gwavu in a well balanced loose trio, whilst Francois Brummer is back at flyhalf following his involvement with the SA under 20 squad.

In the midfield Marius Delport forms a fearsome centre combination with Wayne Julies and it is good to see that Stephan Dippenaar has shrugged off his ankle injury which means that Serfontein has numerous “super subs" on the bench who has the potential to create havoc once they are unleashed.

*Please not that the match against the Pumas will kick off at 16:00 in the Pumas Stadium (Witbank).

Vodacom Blue Bulls: Tiger Mangweni; John Mametsa, Marius Delport, Wayne Julies, Rocco Jansen, Francois Brummer, JP Joubert; Gerrit-Jan van Velze (captain), Okkie Kruger, Vincent Gwavu, Willem Serfontein, Dries van Schalkwyk, Ruan Vermeulen, Bandise Maku, Dean Greyling. Substitutes: Henri Bantjes, Frik Kirsten, Bosman Grobler, Jacques Burger, Francois Hougaard, Ruan Boshoff, Stephan Dippenaar.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste soos ons Bulle
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, April 15, 2009 - 16:10
2. Tweede soos die Reds van onder af.
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, April 15, 2009 - 16:11
3. En Dino sal daar wees!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!op die Puma stadium,maaar om die Bulls te support.
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, April 15, 2009 - 16:14
4. de,soos die Chokers.
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, April 15, 2009 - 16:16
5. Seker ook die mees ervare span wat gekies kan word
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, April 15, 2009 - 16:19
6. Tellings vir Vrydag:

BULLE 24 - 13 brumbies - Bb84
BULLE 15 - 13 brumbies - LB
BULLE 32 - 21 brumbies - B*B
BULLE 22 - 13 brumbies - Bloumens
BULLE 21 - 16 brumbies - lubuolB
BULLE 17 - 12 brumbies - BlouKrimmels
BULLE 22 - 15 brumbies - Bloubosvelder
BULLE 20 - 19 brumbies - Jimmy
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, April 15, 2009 - 19:58
7. Ai hoe is dit dan dat Bulle afrigters dink Ruan Vermeulen is 'n vaskop, wat nog te sê 'n goeie een. Die Bulle het een groot probleem met vaskoppe en dan nog sulke keuses!!!
Posted by Paarlbul (paarl) Wednesday, April 15, 2009 - 21:41
8. Ruan Vermeulen was in die meeste wedstryde wat hy as stut gespeel het 'n vaskop. So wat is die probleem. Sy spel in die vaste los is ook baie goed.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, April 15, 2009 - 22:13
9. Tellings vir Vrydag:

BULLE 24 - 13 brumbies - Bb84
BULLE 15 - 13 brumbies - LB
BULLE 32 - 21 brumbies - B*B
BULLE 22 - 13 brumbies - Bloumens
BULLE 21 - 16 brumbies - lubuolB
BULLE 17 - 12 brumbies - BlouKrimmels
BULLE 22 - 15 brumbies - Bloubosvelder
BULLE 20 - 19 brumbies - Jimmy
BULLE 32 - 22 brumbies - Boland
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, April 16, 2009 - 08:21
10. It's a girl! Geluk Victor, mag Giselle vir julle net geluk bring!
Posted by Blou Sonneblom (Pretoria - Bulls or nothing) Thursday, April 16, 2009 - 08:28
11. Môre Bloubloediges Groothartige Ondersteuners
Geluk Victor, mag jy en ma net vruegde vind in die nuweling.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Thursday, April 16, 2009 - 09:03
12. Tellings vir Vrydag:

BULLE 24 - 13 brumbies - Bb84
BULLE 15 - 13 brumbies - LB
BULLE 32 - 21 brumbies - B*B
BULLE 22 - 13 brumbies - Bloumens
BULLE 21 - 16 brumbies - lubuolB
BULLE 17 - 12 brumbies - BlouKrimmels
BULLE 22 - 15 brumbies - Bloubosvelder
BULLE 20 - 19 brumbies - Jimmy
BULLE 32 - 22 brumbies - Boland
BULLE 28 - 22 brumbies - B1
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Thursday, April 16, 2009 - 09:04
13. Dis vir my interressant dat super 14 se kykergetalle begin daal, soos bv. berig word in die Beeld vanoggend. Ook dat toeskouer getalle in NS sterk aan die afneem is is ook vir my duidelik. Met al die baie rugby wat gespeel word, wonder ek of die herhaling van dieselfde ding oor en oor werklik goed is vir rugby in die besonder.

Buiten dit, is daar net sowat 25 spelers in elke Franchise wat regtig baie rugby speel.

Die Vodacom beker is maar 7 rondtes wat onderdbreek word met voorbereiding vir die SA 0'20 en 0'21's wereldreekse. Daardie spelers wat egter nie 0'19 of 0'21 is nie, en ook nie in die CC sal span kry nie, val dan vir 'n hele seisoen uit. Bv. so 5 jaar terug is die 0'23 liga gestop, wat eintlik veroorsaak het dat daar 'n hele paar spelers is wat uitgeval het. daar was ook 'n "A" liga, vir die 2e bestes wat nie in die ander drie liga's speel nie.

Wilhelm Steenkamp bv. het in die hele super 14 reeks gespeel, maar met die terugkeer van Victor Matfield het selfs hy nie meer kon plek kry nie, maar daar is ook nie 'n liga vir hom waar hy gereeld kan speel nie. Met 'n hele sesieon se rugby nie gespeel nie, speel Wilhelm nou net as hy weer 'n kans agv beserings op die sterker slotte, sal kry. JP Joubert wat gereeld vir die vodacomspan scrummie speel, sal nie plek kry in die CC span as al die skrumskakels fiks is nie, maar waar speel hy dan in 'n kompeterend genoeg liga wat hom nie gaan verveel nie? Bandisi Maku? wat van ons jong slotte?

Ek dink die Vodacombeker moet plek maak vir goeie ou klubrugby, gelykstaande aan die Varcity Cup. dalk is daar regtig goeie klubspelers wat nie kontrakte het nie maar wat sterk aan die deur klop.

Die Vodacombeker moet dan beslis word tydens die Drie nasies as 'n baie korter toernooi, direk na die super 14. Die Super 14 moet in twee liga's opgedeel word met 7 spanne elk waar die top vier in elke afdeling deurdring na verdere uitspeelrondtes.

Die CC beker moet verklein word na 5 spanne toe wat in 2 tawwe rondtes teen mekaar meeding, terwyl daar tegelykertyd weer 'n 0' 19, 21, en 23 liga ingestel word wat ook oor twee rondtes beslis word. Dit maak dat jou jonger spelers meer gereeld speel en varser is vir groot rugby.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Thursday, April 16, 2009 - 09:06
14. Stapper / Paarlbul ivm Ruan.

Ek sal graag wil sien dat Frik Kirsten in die "fast lane" groot gemaak word vir volgende jaar se S14 in die plek van Rayno Gerber. Vroeer die seisoen het hy bewys dat hy bestem is vir groot rugby telkens toe hy Werner vervang het. Ruan is 'n flank wat ook al slot gespeel het en toe na vaskop geskuif het. Ek wonder net of Ruan nie te lank is vir vaskop nie. Stem saam dat hy kan woel. 'n Goeie plaasvervanger.

Harlik geluk aan die Matfield familie!!!! Mag die nuwe baba vir julle baie vreugde en geluk bring. Kom Bulls daar in Canberra, more speel julle vir Victor en sy gesin en sommer vir al julle ondersteuners. Gaffel daai wilde perdjies!!!
Posted by JB 007 (Centurion) Thursday, April 16, 2009 - 09:06
15. Goeie nuus vir ons bulle is dat gerrard nie more speel vir die Brumbies nie, asook nie hul kaptein stephen Hoiles nie. Hoewel ons twee top slotte uit is, is ons plaasvervangers nog steeds beter. En ons kry vir Steggies by. Gaan 'n harde neut wees om te kraak, maar die speelveld is beslis gelyk. Ons moet die kans gaan aangryp.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Thursday, April 16, 2009 - 09:12
16. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL BLOGGERS!!

Baie geluk, Victor, jou ou vrugbare slot jy! Mag sy vir julle GROOT vreugde bring... gee daar drukkies aan Moeder en kleinding van onse bloggers...

PS: Bly weg van die sigare... ons het jou fiksheid nodig!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, April 16, 2009 - 09:35
17. Post 15, dis waar jy se mbb; as ons nie more die Brumbies tuis kan ore aansit nie sal dit n tragedie wees....
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, April 16, 2009 - 09:38
18. Volgens profiles is die lengte van stutte as volg:
Vermeulen : 1.9m
Kirsten: 1.93m
Werner Kruger : 1.9
Os du Randt was ook 1.9 m

Dus is Ruan Vermeulen nie te lank vir stut nie
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, April 16, 2009 - 09:43
19. Is Ruan beter as Frik Kirsten? Ek onthou verlede jaar se laaste game teen die Valke in die CC was Ruan maar 'n paar keer opgefrommel. woelig in die los, maar nog nie oortuigend as skrummer nie.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Thursday, April 16, 2009 - 10:15
20. Geluk Victor en Monika, wens julle net voorspoed en geluk toe!!!
More bulle en bulnine!!!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Thursday, April 16, 2009 - 10:18
21. Tellings vir Vrydag:

BULLE 24 - 13 brumbies - Bb84
BULLE 15 - 13 brumbies - LB
BULLE 32 - 21 brumbies - B*B
BULLE 22 - 13 brumbies - Bloumens
BULLE 21 - 16 brumbies - lubuolB
BULLE 17 - 12 brumbies - BlouKrimmels
BULLE 22 - 15 brumbies - Bloubosvelder
BULLE 20 - 19 brumbies - Jimmy
BULLE 32 - 22 brumbies - Boland
BULLE 28 - 22 brumbies - B1
BULLE 32 - 12 brumbies - ALS BLOU

Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Thursday, April 16, 2009 - 10:20
22. Die van julle wat wil,

daar is op You Tube 'n video met drie briljante Noord-Transvaal driee uit die 70's/80's in musiek video:

- kyk hoe hol Pote fourie vir Helgard muller weg
- Francois DU Plessis op Loftus teen Transvaal
- en dan, is hier 'n raaisel: ek dink dit is Moaner van Heerden op Loftus teen transvaal die derde drie, die van julle wat die spelers kan onthou moet probeer sê wie is al die spelers in die laaste drie wat die bal hanteer het.

Die video naam op you tube is: Bloubul Song: Vloer2 / jsteyn@942.co.za


Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Thursday, April 16, 2009 - 10:42
23. Hallo Mosselbaaibul,

Puik video daardie. Dit is wat ek noem Regte Egte Bloubul Rugby!

Die slot wat daardie laaste drie druk is Theuns Stofberg. Hy het in 1979, 1980 en 1981 vir die Bulle gespeel toe hy sy diensplig in Pretoria gedoen het. Daardie binnesenter wat so lekker bereek is Tjokkie van der Merwe, een van die mees onderskatte senters van sy tyd. Ek vermoed daardie wedstryd is in 1979 gespeel. Ek dink dis omtrent die tyd toe Mouner vir 'n jaar of wat oor die Jukskei gedros het om vir Transvaal te gaan speel.
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Thursday, April 16, 2009 - 11:07
24. More almal

Was so week in Namibie. Dit het lekker reen gekry daar, maar heng is daai plek warm (Sesriem). Het duin 7 uit geklim en is nou nog moeg...

My tellings vir die naweek:
BULLE 24 - 13 brumbies - Bb84
BULLE 15 - 13 brumbies - LB
BULLE 32 - 21 brumbies - B*B
BULLE 22 - 13 brumbies - Bloumens
BULLE 21 - 16 brumbies - lubuolB
BULLE 17 - 12 brumbies - BlouKrimmels
BULLE 22 - 15 brumbies - Bloubosvelder
BULLE 20 - 19 brumbies - Jimmy
BULLE 32 - 22 brumbies - Boland
BULLE 28 - 22 brumbies - B1
BULLE 32 - 12 brumbies - ALS BLOU
BULLE 30 - 21 brumbies - Blou-is-Baas
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Thursday, April 16, 2009 - 11:08
25. Dankie Sooi Brandt

Ek het hom (tjokkie) nie geken nie, maar hy het blerrie baie spoed en sy voetwerk lyk goed.

Wie was daardie agsteman van die Bulle met stofberg se drie? waarom is moaner destyds Transvaal toe? was dit oor Stofberg?

Kon jy die senter en vleuel langs Francois Du Plessis herken in die 2e drie?
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Thursday, April 16, 2009 - 11:33
26. Blou is Baas

Diun 7 is nie vir sissies nie. Baie geluk ou Bul
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Thursday, April 16, 2009 - 11:35
27. Tellings vir more:

BULLE 24 - 13 brumbies - Bb84
BULLE 15 - 13 brumbies - LB
BULLE 32 - 21 brumbies - B*B
BULLE 22 - 13 brumbies - Bloumens
BULLE 21 - 16 brumbies - lubuolB
BULLE 17 - 12 brumbies - BlouKrimmels
BULLE 22 - 15 brumbies - Bloubosvelder
BULLE 20 - 19 brumbies - Jimmy
BULLE 32 - 22 brumbies - Boland
BULLE 28 - 22 brumbies - B1
BULLE 32 - 12 brumbies - ALS BLOU
BULLE 30 - 21 brumbies - Blou-is-Baas
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, April 16, 2009 - 11:36
28. Die agsteman in 1979 was Thys Burger. Om hom uit te ken, hy is lank en aan die maer kant
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, April 16, 2009 - 12:12
29. Nuwe draad.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Thursday, April 16, 2009 - 12:24
30. Behalwe dat Ruan nie sterk genoeg as vaskop is nie, wat bied hy vir die toekoms? Hy is ook in sy laaste wedstryd in vanjaar se Vodacom cup maar redelik opgefrommel. Hy gaan geen loskop domineer nie en dit is die tipe vaskop wat die Bulle al die jare gehad het, en weer moet kry. Wat sy opponent domineer. Groot deel van Bulle se spelpatroon is gebaseer op dominasie.
Posted by Paarlbul (paarl) Thursday, April 16, 2009 - 13:15