You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Jansen replaces Ndungane against Valke


The leading try scorer in this year's Vodacom Cup, Rocco Jansen, will start against the Valke in Brakpan on Friday night in the absence of Akona Ndungane.

Ndungane had to withdraw due to flue and that opened the door for the 22 year old to make his Currie Cup debut for the Vodacom Blue Bulls.

Jansen was one of the stalwarts of the Vodacom Cup team of 2007 as well as 2008 and he was selected to play for the Emerging Boks in the IRB Nations Cup Tournament that took place earlier the year in Romania

Vodacom Blue Bulls: Zane Kirchner; Rocco Jansen, Marius Delport, Wynand Olivier, John Mametsa; Morné Steyn, JP Joubert; Pedrie Wannenburg, Wikus van Heerden (captain), Deon Stegmann, Wilhelm Steenkamp, Danie Rossouw, Werner Kruger, Derick Kuün , Jaco Engels. Reserves: Bandise Maku, Rayno Gerber, Francois van Schouwenburg, Jacques Burger, Francois Hougaard, Burton Francis, Tiger Mangweni.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Alweer eerste !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, August 01, 2008 - 15:42
2. AK, jy is goed, al moet ek dit nou self sê.
Posted by Rustig (Centurion) Friday, August 01, 2008 - 15:44
3. Vrydag se vermorseling !!!!

Blou Bulle 24 - 10 Valke - Ligblou Baron
Blou Bulle 37 - 17 Valke - B1
Blou Bulle 43 - 22 Valke - BBindB
Blou Bulle 46 - 12 Valke - Koeks
Blou Bulle 45 - 14 Valke - Rustig
Blou Bulle 50 - 24 Valke - alfa
Blou Bulle 63 - 15 Valke - AK
Blou Bulle 31 - 19 Valke - Blou Osse
Blou Bulle 41 - 12 Valke - Blou-is-Baas
Blou Bulle 20 - 20 Valke - Pit Bull
Blou Bulle 48 - 28 Valke - Blouboerseun
Blou Bulle 60 - 10 Valke - Chloe
Blou Bulle 22 - 13 Valke - BBV
Blou Bulle 28 - 25 Valke - BK
Blou Bulle 62 - 09 Valke - ALS BLOU
Blou Bulle 47 - 24 Valke - LUGBLOU (Valke kry Bonus punt)
Blou Bulle 40 - 10 Valke - Bergbok
Blou Bulle 35 - 12 Valke - Bulletjies Bo
Blou Bulle 38 - 17 Valke - P2
Blou Bulle 36 - 19 Valke - Nitronic
Blou Bulle 35 - 19 Valke - Da Blue Man
Blou Bulle 42 - 17 Valke - ToxicBull
Blou Bulle 25 - 22 Valke - Blou Dino
Blou Bulle 40 - 24 Valke - Jimmy
Blou Bulle 42 - 22 Valke - BBB
Blou Bulle 36 - 11 Valke - Lallas
Blou Bulle 58 - 12 Valke - STEGMAN
Blou Bulle 51 - 17 Valke - HOUDIEBLOU
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, August 01, 2008 - 15:48
4. Dankie Rustig.
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, August 01, 2008 - 15:49
5. Ek wonder hoekom speel die Valke nie vir Olivier nie? Seker bang sy ou skoolmaats maak hom seer.
Posted by Rustig (Centurion) Friday, August 01, 2008 - 15:49
6. Geliefde "Webmaster"

Sien jy speel weer die "sensor" game...
Very nice !!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, August 01, 2008 - 15:51
7. Wat het hy nou weer gesensor, AK?
Posted by Rustig (Centurion) Friday, August 01, 2008 - 15:52
8. AK gaan jy die game kyk by Bosman stadion.
Posted by Rustig (Centurion) Friday, August 01, 2008 - 15:53
9. My tweede post op die vorige draad !!!!!

...Nee jong liewers nie !!!!!
Gaan "Rustig" by die huis sit met n paar koues !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, August 01, 2008 - 15:56
10. Laaaaaaaaaaanklaas soos n kind behandel....
Weet eweskielik weer hoe dit voel.
Net bly hulle het nie die "rooi peper" nader gesleep nie....
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, August 01, 2008 - 15:59
11. Hello AK !!!! Wat het jy nou gesondig? Stuur weer dat ons self besluit of jy peper moet kry.

Met Akona uit, sou ek Marius eerder vleuel toe skuif en een van die jong senters 'n kans gegee het. Ek hoop net die Bulle is geestelik voorberei vir die aanslag vanaand. Dit behoort 'n harde wedstryd te wees op 'n onaangename harde veld.

Vyf punte asseblief Bulle !!!
Posted by JB 007 (Centurion) Friday, August 01, 2008 - 16:10
12. Nee hel ou Neelsie is n kwaai ou !!!!
Netnou "ban" hy my !!!!
Wil hom nie nou verder "afwater" nie.....
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, August 01, 2008 - 16:17
13. Wat het van Johan Coetzee geworre ????
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, August 01, 2008 - 16:20
14. AK, hy was seker nie kragdadig genoeg nie...
Posted by WandaBul (Anderkant die Blou Berge) Friday, August 01, 2008 - 16:29
15. Julle gaan maar vinnig hier moet lees, want hierdie post sal seker ook verwyder word - nie oor foul language nie maar weens foul, subversive thoughts seker.

Dis net vir my interessant dat ons in die laaste tyd so ge-urge word - selfs deur BarendSpeak - om tog net aan die blog deel te neem, met sulke lig verskuilde waarskuwings dat die site dalk gesluit sal moet word as ons nie gereeld praat en mooi praat en reg praat nie... maar intussen word mense links en regs verban en aangespreek en soos kinders behandel deur die webmeester en sy meelopers.

Dis geen wonder dat al hoe minder van die aangename en ingeligte bloggers deesdae hier inloer nie. Wat ‘n jammerte dat getroue Bloubulondersteuners nou al so ontuis op hul eie website voel! Behandel ons soos grootmense wat soms van mekaar mag verskil en 'n verskeidenheid menings mag uitspreek, dan hoef julle ons dalk nie so te smeek om tog net deel te neem nie.
Posted by WandaBul (Anderkant die Blou Berge) Friday, August 01, 2008 - 16:35
16. Ja Wanda,ek sien baie van die ou hande nie meer hier nie!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Friday, August 01, 2008 - 17:56
17. What am I thinking.......it's past bergies bedtime
Posted by Michael J (Durban) Friday, August 01, 2008 - 18:43
18. Blou Bulle 24 - 10 Valke - Ligblou Baron
Blou Bulle 37 - 17 Valke - B1
Blou Bulle 43 - 22 Valke - BBindB
Blou Bulle 46 - 12 Valke - Koeks
Blou Bulle 45 - 14 Valke - Rustig
Blou Bulle 50 - 24 Valke - alfa
Blou Bulle 63 - 15 Valke - AK
Blou Bulle 31 - 19 Valke - Blou Osse
Blou Bulle 41 - 12 Valke - Blou-is-Baas
Blou Bulle 20 - 20 Valke - Pit Bull
Blou Bulle 48 - 28 Valke - Blouboerseun
Blou Bulle 60 - 10 Valke - Chloe
Blou Bulle 22 - 13 Valke - BBV
Blou Bulle 28 - 25 Valke - BK
Blou Bulle 62 - 09 Valke - ALS BLOU
Blou Bulle 47 - 24 Valke - LUGBLOU (Valke kry Bonus punt)
Blou Bulle 40 - 10 Valke - Bergbok
Blou Bulle 35 - 12 Valke - Bulletjies Bo
Blou Bulle 38 - 17 Valke - P2
Blou Bulle 36 - 19 Valke - Nitronic
Blou Bulle 35 - 19 Valke - Da Blue Man
Blou Bulle 42 - 17 Valke - ToxicBull
Blou Bulle 25 - 22 Valke - Blou Dino
Blou Bulle 40 - 24 Valke - Jimmy
Blou Bulle 42 - 22 Valke - BBB
Blou Bulle 36 - 11 Valke - Lallas
Blou Bulle 58 - 12 Valke - STEGMAN
Blou Bulle 51 - 17 Valke - HOUDIEBLOU
Blou Bulle 3 - 67 Valke - Michael J
Posted by Michael J (Durban) Friday, August 01, 2008 - 18:47
19. lol......AK, hope you are behaving yourself on this blog now? grin
Posted by Michael J (Durban) Friday, August 01, 2008 - 18:49
20. Can someone please post what the score is?
Posted by ralfw (PTA) Friday, August 01, 2008 - 20:06
21. Sorry, ralfw - didn't see your post until now. Final score - 50-7.

Baie geluk en baie dankie aan my geliefde Blou Bulle - great wedstryd gewees! En WandaBul vra Pieter Rossouw onvoorwaardelik om verskoning - ek was een van dié wat myself in 'n plassie water wou gaan versuip toe ek hoor hy gaan by die Bulle kom afrig... maar jy verrig wondere met die agterlyn, Pieter! Dankie daarvoor!

O ja, en laat net een vloeksteen ooit weer sê Wynand kan nie verdedig nie... of Morné is nie heeltemal op standaard nie! Huh!!

Nou toe, waar is daai Jimmy... dat die feesterye kan begin!
Posted by WandaBul (Anderkant die Blou Berge) Friday, August 01, 2008 - 21:17
22. BLOUFAMILIE

Ai dit bly maar verskriklik lekker om 'n Bloubul te wees!!

Watse nare goeters lees ek van die site wat gaan sluit en bloggers wat verban word?

Was nogals lanklaas hier maar lyk my as ek my rugdraai dan maak my BLOUFAMILIE sports!!

Wat gaan aan? Wat het gebeur??
Posted by bloubefoeterd (pretoria) Friday, August 01, 2008 - 21:20
23. BLOUFAMILIE

Wie weet wanneer Waynbe Julies weer sal kan speel. Marius Delport is 'n goeie speler maar hy werk nie vir my op senter nie??
Posted by bloubefoeterd (pretoria) Friday, August 01, 2008 - 21:22
24. Marius is goed waar hy is. hy het net nie die geleenthied gehad wat hy wou wees nie of gekry het nie.
Posted by strydros (Durban) Friday, August 01, 2008 - 21:30
25. Bulle, Bulle, ooh hoe trots het julle my nie net vanaand gemaak nie, natuurlik het ek vreeslik geworry oor daardie klipharde veld waarop julle moes speel en ja wel HA maak julle toe sommer voëltjie bredie vir ons.... GA harde veld se agterwêreld.....
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Friday, August 01, 2008 - 21:55