You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Juniors off to winning start


The Vodacom Blue Bulls' junior teams won all four their warm-up matches against the Valke which was played at Loftus on Wednesday afternoon.

The under 21 "Probable"-team beat the Valke 52-16 while the "Possible"-team won their match 63-0.

The Bulls' under 19 team walloped their counterparts 41-8 and the College managed to win their game against the Valke under 19B's.

The coach of the under 21's Nico Serfontein, who was also the head coach of the victorious Vodacom Cup side, said that he was satisfied with his under 21s in spite of the fact that they are missing stars like Frik Kirsten, Gerrit-Jan van Velze, Fudge Mabeta, Okkie Kruger, Vincent Gwavu, Ruan Snyman, Stefan Watermeyer and Henri Bantjes.

"Some of these players are still injured and others are involved with the Sassu tournament but the guys that played used their opportunity and we again have a lot of talented players in our junior ranks."

Among the forwards the locks Bêrend Botha and his buddy Willem "Boela" Serfontein were outstanding in the lineouts as well as in the tight loose while guys like Alfred Khosa, Gerrie Roos, Eduan van der Walt and Divan Kotze showed a lot of promise.

"Gerhard van der Merwe was very effective at outside centre and all the wings – Oscar Mfundise, Tom Seabelo, Aubrey Macdonald and Wynand Willis – played well."

With Ignick Windvogel, Ruan Snyman and Jannes Terblanche on the injury list the Bulls are a bit thin at scrumhalf but the under 19 player Danie Faassen seized his chance and impressed Serfontein with a splendid display in the number 9-jersey.

Corné Fourie and Ivann Espag were the two outstanding props and rugby connoisseurs can remember the name of the hooker Brett Sharman.

"Brett has all the qualities to play Currie Cup rugby for a big Union in a year or two and I believe with open-side flankers such as Danie Crous, Jaco Fourie and Thoko Mashele we will be able to compete with the best in the business. These three flankers are terrific on the ground and I can see something of a Deon Stegmann in them.

"The talented number 8 Jannes Seegers' back injury is something of the past and he was quite impressive in the loose while Burton Francis was a solid as ever at flyhalf.

"Ruan Boshoff is slowly but surely developing in a very formidable inside centre and Braam Gerber had matured as an outside centre. Andilio Courtriers was superb at fullback and he is definitely one of the smartest players that I have coached."



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Tellings vir Saterdag:

Bulle 28 - 16 Chokers - Rustig
Bulle 21 - 14 Chokers - P2
Bulle 22 - 13 Chokers - Bergbok
Bulle 31 - 15 Chokers - AK
Bulle 26 - 13 Chokers - LB
Bulle 30 - 20 Chokers - B-i-B
Bulle 33 - 22 Chokers - B1
Bulle 43 - 22 Chokers - Die Stier
Bulle 28 - 14 Chokers - Blouboerseun
Bulle 34 - 18 Chokers - LUG BLOU
Bulle 27 - 12 Chokers - Jimmy
Bulle 17 - 24 Chokers - BITE*ME
Bulle 26 - 18 Chokers - Realistix
Bulle 17 - 09 Chokers - Blitz
Bulle 16 - 10 Chokers - Axeman
Bulle 35 - 12 Chokers - BLOU_RIL
Bulle 31 - 20 Chokers - Bulls_up
Bulle 34 -12 Chokers - blouHenk


Bokke 16 - 42 NZ - AK
Bokke 12 - 34 NZ - LB
Bokke 21 - 25 NZ - B-i-B
Bokke 23 - 45 NZ - B1
Bokke 28 - 38 NZ - Die Stier
Bokke 28 - 22 NZ - BITE*ME
Bokke 17 - 36 NZ - Blouboerseun
Bokke 21 - 15 NZ - LUG BLOU
Bokke 20 - 19 NZ - Jimmy
Bokke 15 - 13 NZ - Bergbok
Bokke 15 - 32 NZ - Realistix
Bokke 09 - 21 NZ - Blitz
Bokke 08 - 16 NZ - Axeman
Bokke 12 - 36 NZ - BLOU_RIL
Bokke 34 - 32 NZ - Bulls_up
Bokke 21 - 32 NZ - blouHenk

Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, July 04, 2008 - 13:11
2. MOOI SO, BLOU BULLETJIES! HOU DIT DAAR!

BULLE BO!!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, July 04, 2008 - 13:12
3. Tellings vir Saterdag:

Bulle 28 - 16 Chokers - Rustig
Bulle 21 - 14 Chokers - P2
Bulle 22 - 13 Chokers - Bergbok
Bulle 31 - 15 Chokers - AK
Bulle 26 - 13 Chokers - LB
Bulle 30 - 20 Chokers - B-i-B
Bulle 33 - 22 Chokers - B1
Bulle 43 - 22 Chokers - Die Stier
Bulle 28 - 14 Chokers - Blouboerseun
Bulle 34 - 18 Chokers - LUG BLOU
Bulle 27 - 12 Chokers - Jimmy
Bulle 17 - 24 Chokers - BITE*ME
Bulle 26 - 18 Chokers - Realistix
Bulle 17 - 09 Chokers - Blitz
Bulle 16 - 10 Chokers - Axeman
Bulle 35 - 12 Chokers - BLOU_RIL
Bulle 31 - 20 Chokers - Bulls_up
Bulle 34 -12 Chokers - blouHenk


Bokke 16 - 42 NZ - AK
Bokke 12 - 34 NZ - LB
Bokke 21 - 25 NZ - B-i-B
Bokke 23 - 45 NZ - B1
Bokke 28 - 38 NZ - Die Stier
Bokke 28 - 22 NZ - BITE*ME
Bokke 17 - 36 NZ - Blouboerseun
Bokke 21 - 15 NZ - LUG BLOU
Bokke 20 - 19 NZ - Jimmy
Bokke 15 - 13 NZ - Bergbok
Bokke 15 - 32 NZ - Realistix
Bokke 09 - 21 NZ - Blitz
Bokke 08 - 16 NZ - Axeman
Bokke 12 - 36 NZ - BLOU_RIL
Bokke 34 - 32 NZ - Bulls_up
Bokke 21 - 32 NZ - blouHenk
Bokke 10 - 10 NZ - P2

Middag BULLE.........Kannie wag vir more nie
Posted by posts 2 (BULLAND) Friday, July 04, 2008 - 13:14
4. Baie diepte aan die kom? Kom ons hou hulle net asseblief!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, July 04, 2008 - 13:15
5. 3. Tellings vir Saterdag:

Bulle 28 - 16 Chokers - Rustig
Bulle 21 - 14 Chokers - P2
Bulle 22 - 13 Chokers - Bergbok
Bulle 31 - 15 Chokers - AK
Bulle 26 - 13 Chokers - LB
Bulle 30 - 20 Chokers - B-i-B
Bulle 33 - 22 Chokers - B1
Bulle 43 - 22 Chokers - Die Stier
Bulle 28 - 14 Chokers - Blouboerseun
Bulle 34 - 18 Chokers - LUG BLOU
Bulle 27 - 12 Chokers - Jimmy
Bulle 17 - 24 Chokers - BITE*ME
Bulle 26 - 18 Chokers - Realistix
Bulle 17 - 09 Chokers - Blitz
Bulle 16 - 10 Chokers - Axeman
Bulle 35 - 12 Chokers - BLOU_RIL
Bulle 31 - 20 Chokers - Bulls_up
Bulle 34 -12 Chokers - blouHenk
Bulle 48 -17 Ch-Ch-Chokers BBindB

Bokke 16 - 42 NZ - AK
Bokke 12 - 34 NZ - LB
Bokke 21 - 25 NZ - B-i-B
Bokke 23 - 45 NZ - B1
Bokke 28 - 38 NZ - Die Stier
Bokke 28 - 22 NZ - BITE*ME
Bokke 17 - 36 NZ - Blouboerseun
Bokke 21 - 15 NZ - LUG BLOU
Bokke 20 - 19 NZ - Jimmy
Bokke 15 - 13 NZ - Bergbok
Bokke 15 - 32 NZ - Realistix
Bokke 09 - 21 NZ - Blitz
Bokke 08 - 16 NZ - Axeman
Bokke 12 - 36 NZ - BLOU_RIL
Bokke 34 - 32 NZ - Bulls_up
Bokke 21 - 32 NZ - blouHenk
Bokke 10 - 10 NZ - P2
Bokke 16 - 14 NZ BBindB
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Friday, July 04, 2008 - 13:37
6. Mooi so nico Serfontein

Ek hoop die oud spelersvereniging neem kennis van jou.

dankie Sooibrandt vir jou bydraes op die vorige blog. Ek het ook jou bydrae in April gelees en ek dink ons moes beter na jou geluister het. Nou begin ek te verstaan waarom ouens soos Joost nie beter betrek is by die bulle nie.

Nou begin ons agte agterdie kap van die byl in te kom, maar soos ek die "ooms" ken gaan hulle volstruispolitiek in die publiek speel en agter die skerms drukgroepies konkel. Ek hoop hulle g%tte word vir hulle gewerk en dat ons kan skoonvee.

Mag Wynand Claassen suksesvol wees om die paleisrevolusie te wen sodat ons weer bekers kan wen met geklukkige spelers wat as 'n familie vir mekaar en hul ondersteuners speel.

Mag die Bokke wen, sommer goed ook, en mag die Bulle die Sharks vir 'n lsag die pak van hul lewe gee op Loftus.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Friday, July 04, 2008 - 14:19
7. Sharks Match 22:

15. Stefan Terblanche
14. Monty Dumond
13. Waylon Murray
12. Andries Strauss
11. Henno Mentz
10. Brad Barritt
9. Scott Mathie
8. Keegan Daniel
7. Nic Strauss
6. Jacques Botes
5. Johann Muller ( Capt )
4. Albert van den Berg
3. BJ Botha
2. Skipper Badenhorst
1. Deon Carstens

Replacements
16. Craig Burden
17. Jannie du Plessis
18. Alistair Hargreaves
19. Skholiwe Ndlovu
20. Charl McLeod
21. Riaan Swanepoel
22. Chris Jordaan
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Friday, July 04, 2008 - 14:25
8. Dis 'n baie goeie sharks span hierdie. Ons gaan more met alles teen hulle moet kom. Baie goeie vaste 5 wat ons lang dag in lynstane kan besorg. Hul lostrio kan egter bietjie sukkel. Goeie skakel paar. Scott Mathie is baie goed. Goeie senters, goeie vleuels en goeie heelagter.

Maar die verskil kan die bench wees in die laaste 15 min.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Friday, July 04, 2008 - 14:28
9. Dankie Blouheks vir die gelukwensing op een van die vorige drade!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Friday, July 04, 2008 - 14:44
10. Mossel, ken jy die Nic Strauss, flank van die chokers.
Posted by Rustig (Centurion) Friday, July 04, 2008 - 14:52
11. Hallo Bloues

Uiteindelik kry ek weer kansie op die blog. Hel wat 'n week. Dis so deurmekaar gewees soos Pieter De Villiers se redes vir sy spankeuses.

Kan nie wag om môre LOFTUS toe te gaan nie. Het skoon onttrekkingsimptome. Het lanklaas op iemand geskree, en dis sleg want ek mag nie op my skoonma skree nie. Net sy kan my so kwaad maak soos 'n ref.

Hoop die refs is beter as verlede naweek, want ek dink hulle was almal pateties.

Ek is van nature 'n baie realistiese mens. Ek laat nie toe dat emosies sommer die oorhand kry oor my opinie oor dinge nie. Tog het ek hierdie gevoel dat die Bulle Saterdag gaan lostrek teen die Chokers. Dit was so al asof hulle net-net nie teen die WP kon wegkom nie. Ek dink Saterdag is die dag.

Vir almal oppad Loftus toe, veilig ry. Gaan drink liewer by die huis. Ry mooi en stadig....sien die nuwe boetes in TSWANE is uit. Asof die petrolprys nie hoog genoeg is nie.

Groete uit Middelburg.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Friday, July 04, 2008 - 16:08
12. Middag Judge !

Die refs het nogal die khitaar geslaan verlede week. Sal seker weer gebeur, hopelik swaai die skaal na die tuisveld toe.

Waar het jy gelees of gesien van die boetes. Anders as my naamgenoot in die fliek moet ek myne betaal.

Ry versigtig en geniet die rugby more.
Posted by James Bond (Centurion) Friday, July 04, 2008 - 16:20
13. rustig

Nee hy is onbekend aan my, jean Deysel sou hul no. 7 gewees het maar hy het seergekry. keegan daniel op 8 kan of erg teen hulle backfire of ons heeltemal verras.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Friday, July 04, 2008 - 22:17
14. Dag al my Blou vriende!

Hier is 'n paar hits uit die 70's....

In the summertime when the weather's high, you can stretch right up and touch the sky, when the weather's fine, you got women, you got women on your mind…... In The Summertime – Mungo Jerry. 1970.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 05, 2008 - 01:05
15. Someone told me long ago there’s a calm before the storm, I know; it’s been comin' for some time. When it’s over, so they say, it’ll rain a sunny day,
I know; shining down like water…...Have You Ever Seen The Rain – Creedence Clearwater Revival. 1971.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 05, 2008 - 01:09
16. Saturday night I was downtown, working for the FBI. Sitting in a nest of bad men, whisky bottles piling high. Bootlegging boozer on the west side, full of people who are doing wrong……Long Cool Woman In A Black Dress – Hollies. 1972.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 05, 2008 - 01:15
17. Oh I can’t keep it in, I can’t keep it in, I’ve gotta let it out. I’ve got to show the world, worlds got to see, see all the love, love that’s in me…...Can’t Keep It In - Cat Stevens. 1973.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 05, 2008 - 01:22
18. No more speed, I'm almost there. Gotta keep cool now, gotta take care. Last car to pass, here I go.... Radar Love – Golden Earring. 1974.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 05, 2008 - 01:28
19. Mama, just killed a man, put a gun against his head, pulled my trigger, now he’s dead. Mama, life had just begun, but now I’ve gone and thrown it all away…..Bohemian Rhapsody – Queen. 1975.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 05, 2008 - 01:33
20. A summer morning on Les Champs Elyses, the entertainment in the street café, the sunlight melting through an open doorway, Jeanne-Claude has left some other day….. I’ll Meet You At Midnight – Smokie. 1976.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 05, 2008 - 01:41
21. And I was thinking to myself, this could be heaven or this could be hell. Then she lit up a candle and she showed me the way, there were voices down the corridor, I thought I heard them say....Welcome to the hotel California, such a lovely place….. Hotel California – Eagles. 1977.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 05, 2008 - 01:46
22. Young man, there's no need to feel down. I said, young man, pick yourself off the ground. I said, young man, 'cause you're in a new town there's no need to be unhappy….YMCA – The Village People. 1978.

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 05, 2008 - 01:52
23. I heard you on the wireless back in Fifty Two, lying awake intent at tuning in on you. If I was young it didn't stop you coming through. Oh-a oh. They took the credit for your second symphony, rewritten by machine and new technology…. Video Killed The Radio Star – The Buggles. 1979.

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 05, 2008 - 02:00
24. Vriende, ek groet met een van my gunstelings 70's songs.

So I say thank you for the music, the songs I'm singing. Thanks for all the joy they're bringing. Who can live without it, I ask in all honesty, what would life be? Without a song or a dance what are we? So I say thank you for the music, for giving it to me...... Thank You For The Music - ABBA. 1977.

Nag al my Blou vriende!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 05, 2008 - 02:10
25. GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK!!!

Lol! n Draw!! Boland en Griekwas! Daar gaan onse SuperBru.......

Lines het soos verwag darem n wen....

Dankie Jimmy, net reg om alles vandag "in the mood" te kry.

GO BULLE, EN OOK BOKKE!

Lekker rugby kyk julle!

Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 07:00
26. Môre Blou Bulle, Bullinne & Bergbok.
Dankie Jimmy dit was lekker.
WHOZA BULLE!!!!!!!!!!!!!
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Saturday, July 05, 2008 - 08:52
27. Hellou bloues

Gereed vir aksie aksie aksie

Nou go BOKKE en dan vir my die belangrikste die BULE
!O BULLE BO
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Saturday, July 05, 2008 - 08:52
28. Nee kyk regtig wat die ref nou probeer sal net hy alleen weet.

Kom Bokke vernietig daai All Blacks neem wraak.

KOM NOU BOKKE JULLE KAN

BOKKE BO
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Saturday, July 05, 2008 - 10:26
29. Ons het mos geweet dit gaan gebeur!!

Hopelik sien ou Pienkdas nou wat die hele Suid-Afrika reeds weet en dit is dat Mujati nie daar hoort nie!!!!

Oor die ref gaan ek nie kla nie, al was hy weereens power.
Ons laat dan sulke patetiese refs in ons eie Curriebeker-reeks blaas.

Hopelik sien hy ook nou dat op 'n nat veld, jy iemand soos Liefling of De Waal nodig het.
Butch was bitter swak, en Carter het hom soos 'n groentjie laat lyk.

Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, July 05, 2008 - 11:26
30. More almal.....op hierdie mistroostige Saterdag!!!Boland draw en die Bokke verloor!!!!
Hoop WP en die Bulle maak my dag!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Saturday, July 05, 2008 - 11:54
31. Die bokke kon beter gespeel het met die regte spankeuses, maar ten spyte was die All Blacks ook nie so "fabulous" nie en het hulle toe nie met 'n reusagtige voorsprong gewen nie.

Nou vir die BULLE geen verskonings julle moet net wen geen "geoe" of "gea" nie en Bergbok die WP moet net eenvoudig die Cheetah wen.

BLOU BULLE BO

Cheetah heel onder.
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Saturday, July 05, 2008 - 12:06
32. Dit was moeilik om teen die Bokke te wed maar net PdV het regtig geglo die Bokke kan in Wellington wen, selfs teen 'n effens verswakte All Black span. Darem paar punte gekry op Superbru! Hoekom sukkel AL die SA spanne soveel meer as hul opponente om 'n bal in die tackle te hou?!
NOUUUUU DIEEEEEEEEEEEEEE BLOOOUUUUUUUUUUUUUUUUUU!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Saturday, July 05, 2008 - 12:10
33. Dagse Bloubulle
lekker week gewees in die wildtuin,terug op die Hoeveld met sy koue.Lyk my die Bokke het ook koud gekry vanoggend in NZ.Ongelukkig het die skeidsregter ook maar weer soos altyd geblaas,wonder net wat sou gebeur het as een van die Bokke iemand so laat val het-niks minder as n' Rooikaart nie.
Hopelik het PdV ook nou agtergekom waaroor Toetsrugby gaan - in my boek om die All Blacks te klop.Ons het n' paar groot probleme wat ons baie dringend sal moet oplos - Gold kon nog nie dit regkry om die voorspelers werklik n' faktor te maak nie.Ons is onder druk in die skrums en in die lynstane.Ons voorspelers kry dit nie werklik reg om die opponente dood te vat nie en die bal af te neem nie.Ons kompeteer as enkelinge om die losbal.Dan het Victor,John Smith ,Schalk en Joe Van Niekerk nie nog nie vir my skerp gelyk nie.Ons voorrye kry nie gesag afgedwing nie - en ons lynstane het vir my ook maar so so gelyk.Ek is nie pessimisties nie maar die Bokke het nie vir my gelyk of hulle enige spesiale planne gehad het om die wedstryd te wen nie.Butch James het ook onder druk nie goed pale toe geskop nie - ek glo dat Monty in die beginspan moet wees.Jantjes kan op die vleuel gaan speel ,Sy posisionele spel teen iemand soos Carter plaas die span onder druk.
Hopelik besef die mense nou dat afrigters sonder kennis van voorspelerspel jou nie wedstryde teen die top lande sal laat wen nie,PdV moes maar liewers vir Gert Smal betrek het en SARVU moes maar eerder vir HM aangestel het.
Wat betref die Oudspelers - ek dink amper hulle het destyds ook op die nippertjie vir Frik du Preez gedrop as nuwe Blou Bul president.Ek dink hulle het toe vir Dolf van Huysteen ondersteun.Miskien is daar ouer manne met beter geheues wat vir ons bietjie daaroor kan inlig.Ek hoop net nie dat ons nou weer met n' spul moddergooiery in die koerante gaan sit nie,die manne moet gaan sit en die probleme uitsorteer.Wynand Claasen was n' groot kaptein wat die Bulle met groot onderskeiding gelei het en ek sal hom enige tyd as Blou Bul president ondersteun.Wynand kom uit die era van Oom Buurman en Prof Eloff wat ek as van die grootste geeste in die Blou Bul geskiedenis beskou en sal met sy innoverende denke nuwe lewe in die raadsale inblaas.Ek glo ook nie Wynand het ooit geheime organisasies ondersteun nie - miskien hoekom hy destyds Natal toe is waar hy B afdeling Curriebeker rugby gaan speel het.Almal weet dat Wynand n' groot rol gespeel het om Natal een van die sterkste Unies in SA te maak.Ons kort nuwe bloed om weer die leiding te kan neem in SA Rugby.
Sien uit na vanmiddag hoop die Bulle trap die Sharks met n' groot telling.My Bloed sal altyd Blou bly.
Groete
Posted by vryman (Standerton) Saturday, July 05, 2008 - 12:51
34. Ai, Bokke! NZ was there for the taking! Behalwe vir die 'usual suspects' -Carter, Ali Williams, Somerville was die res van die All Blacks maar middelmatig. Die probleem was egter dat die Bokke soveel swakker was!

Butch James was 'n skaduwee van die speler wat ons in die Wêreldbeker en die Wallis toetse leer ken het. Ek wonder of dit nie aan swak afrigting toe te skryf is nie; Eddie Jones kon blykbaar die beste uit James haal, maar ek twyfel of Dick dit kan herhaal. Die nuwe reels affekteer ook sy spel, neem ek aan.

So gepraat van die afrigting. Ek het vroeër gelees dat Balie Swart nie meer die Bokke se skrum dokter is nie; is dit dalk die rede waarom ons pak deur 'n Italiaanse klubspan geskuif kon word?

Posted by Joe-ZA Saturday, July 05, 2008 - 15:24
35. WandaBul is nou nie snaaks nie... maar is hierdie ref se oordeelsvermoë nie plek-plek bietjie dodgy nie?
Posted by WandaBul (Anderkant die Blou Berge) Saturday, July 05, 2008 - 17:53
36. BLOUBESERK

Ek is so bly ek tjank sommer.

BLOU LIEFLINGE BO!
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Saturday, July 05, 2008 - 19:08
37. Wat 'n HEERLIKE game!! Lekkerste rugby wat ek in 'n baie lang tyd gesien het! Met hierdie Bulle kan mens oorlog toe gaan! DANKIE, my geliefde BULLE!!!
Posted by WandaBul (Anderkant die Blou Berge) Saturday, July 05, 2008 - 19:11
38. SKITTEREND BLOU BULLE!!!!!!!!

Baie geluk Frans Ludeke en afrigtingsspan! Dis wat ons wil he!

BULLE BO! ALTYD...................
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 19:30
39. uh........iemend vir gemaalde baberkoekies????? Dis die TMO, die ref, Suzie, et al. Bye-bye shaiks, gaan wen teen die Valke..........as julle kan!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 19:32
40. Dit was baie aangenaam om die Bulle goeie rugby te sien speel en te wen
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 19:36
41. bloubeserk

ek tjank sommer saam!!

Dit was bebulled gewees om die bulle so te sien jol.

Agterlyn uit die boonste rakke en die forwards meedoenloos in die dryf.

Die score moes 49 - 14 gewees het maar die oufiesials het ons bedonner keer op keer!
Posted by bloubefoeterd (pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 19:37
42. BLOUBROERS

Ek trek weer alles terug wat ek oor FL en PR kwyt geraak het. Lyk my daai manne het die regte doepa van somewhere af gekry. Want die Bulls JOL soos in die goeie ou dae!

En dis nog ver van ons sterkste span af. FdP ens.

Jammer van Derick Houg. Weet iemand dalk hoe ernstig daai besering is?

Posted by bloubefoeterd (pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 19:43
43. ek hoop nie derick het te seer seer gekry nie want ons het hom nog nodig vie cc.die bulle het goed gespeel dis net jammer van die tmo wat so pateties was en van danie se drie wat nie toe gken was nie,maar as ons so speel vat ons die cc die jaar.
hoop derick kan volgende naweek speel
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 19:57
44. Dit is kommerwekkend dat die Bulle 3 drieë in die eerrste 30 minute druk en dan amper 'n uur sukkel om die 4 de te druk.

Ons moes gemors het met die Haai-span met sy onervare en onbekende spelers, maar heel laas het ons geploeter en gesukkel die heel wedstryd deur.

Die skeidsregters ( Fortuin, de Preez, Careltjie en Cupido) was almal treurig verby. Daar is groot fout in rugby as beamtes van só swak gehalte naby 'n rugby veld toegelaat word!

Na my mening raak dit nou so 'n klug spil dat ek seker nie meer lank nog sal rugby kyk nie.
Posted by Kwagga3 (Pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 20:10
45. Die oufissials was swak ja. Net soos laas naweek met Aplon se drie / uitrap ens wat ons die game gekos het.

Hierdie week was dit in ons guns. Die onderbrekeings stop ook momentum in sy spore maar die Bulls was moeg teen die einde so miskien was daai onderbrekings 'n bedekte seen vandag. Desnieteenstaande het ons goed gespeel al het die 4de drie so laat gekom! Ons het baie kanse geskep met slim spel wat ons nie altyd kon afrond nie. Dit is ongeag die kwaliteit van die opposisie en dis die positiewe wat ek uit die game vat.
Posted by bloubefoeterd (pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 20:17
46. Dankie BULLE,

Dankie dat ons weer ons koppe omhoog kon hou.

Slapchips, een swaeltjie maak nie 'n somer nie, maar ek bepleit al maande lank hier en op ons "ander chat site," dat jy 'n redelike kans kry om jou te bewys. Dankie dat jy my vertroue bevestig het. Weet die blouvolk dat slapchips al 10 jaar terug sy pelle in die Kaap en WP span kwaad gemaak het omdat hy die heeltyd die Blou Bul song in sy kar gespeel het? Welkom tuis.

FL, koppie laag hou, nederig bly en harder werk my liewe mens, die blou verwagtinge gaan nog groot raak as jul so goed speel. terkte en spesiale woord van dank aan die cappie wat altyd van voor af lei!! Steggies, briljant boeta!!

WEES GETROU MY BLOUVOLK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Saturday, July 05, 2008 - 20:24
47. Gevleuelde woorde, WKB... gevleueld!

En 'n hartlike dankie sommer ook aan die stomme Petertjie Pienkdas wat Danie R geweeg en te lig bevind het.
Posted by WandaBul (Anderkant die Blou Berge) Saturday, July 05, 2008 - 20:34
48. En vandag het die bulle die swak refs ge-outplay.... ek gaan die hele week lank smile.... Dankie BULLE.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 20:39
49. Well DONE.

sharks were always going to be a hammered school of fish.
Next up the cheatahs.
GO THE BLUE BULLS.
Posted by Bulls_up (Pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 20:41
50. Vergeet ek my maniere!!

Geluk Bulle!

bloubefoeterd daar was baie goeie en positiewe aspekte in die wedstryd gewees.

Veral in die eerste helfte.

Tot om-en-by die 30 ste minuut (rondom die 3 de druk) het ons al ons lynstane gewen en sommige van die Haaie sin afgeneem, maar daarna het die ou Bul slaapsiekte begin intree en het ons konsentrasie verloor. Ons het nie meer al ons lynstane gewen nie, die Haaie het met tye die tempo van die wedstryd verhoog en ons lusteloos laat vertoon.

Aspekte waaraan gewerk moet word is konsentrasie, gedult en besluitneming.

Ek het ongelukkig nie die eerste paar minute van die wedstryd opgeneem nie. Kon dus nie gaan soek na die losskrum waar Derick volgens Careltjie iemand op die kop getrap het nie. Ek hoop nie dit het werklik gebeur het nie, want dit is, dom, 'n rooikaart oortreding, kan ons 'n wedstryd kos en vir Derick 'n week of 12 as hy uitgewys word.



Posted by Kwagga3 (Pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 21:04
51. gedult moet wees geduld
Posted by Kwagga3 (Pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 21:07
52. Kwagga moenie eers worry om daardie trap op die kop te sien nie ek glo nie iemand het dit gesien nie en dit is ook nie "gereplay" nie ons het nogal daaroor gewonder aangesien Derick die een was wat getackle was en heel onder gelê het, ek sou dit ook nogal gelike het om te sien hoe het hy dit reg gekry.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 21:14
53. Nuwe Draad.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 21:34
54. Dankie Daisy

Het gedink hy lyk baie verward tydens die uitdeël van die geelkaart.
Posted by Kwagga3 (Pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 21:35
55. Kwagga daar is 'n nuwe draad.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 21:36
56. Dan gaan lees jy sommer wat het allegdely gebeur LOL.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 21:39