You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Live Chat: Barend van Graan


The CEO of the Blue Bulls Company (Pty) Ltd, Barend van Graan, will be available on Wednesday between 12:00 and 13:00 to answer supporters' questions on this website.

Supporters are invited to bombard Barend with all kinds of rugby related questions. There were a few technical difficulties with the "live chat" last week due to the new website but it seems to be something of the past.

Van Graan has been involved with rugby at the Blue Bulls in various capacities since 1983 and in November 1997 he was appointed as the CEO of the Blue Bulls Company (Pty) Ltd.

In August 2001 he joined the SAIL Group and since September 2006 he was the acting CEO of the Blue Bulls Company (Pty) Ltd. In August 2007 he was appointed as the BBM's Chief Executive Officer.



Print


Question & Answers
Lug Blou asked:
More Barend
Die Bulle se game Saterdag het n mens weer hoop gegee.
Houkom sou jy se is daar 3 Heelagters gekoop vir die jaar en het Frans nie een van hulle saam gevat op toer in plaas van Demas?
Ek en ek glo ook soos menigte op die site wil graag DIE WEN KULTUUR wat altyd daar was behou
Wat ding BBRU oor die swak S14 en wie blameer hulle?
Barend van Graan answered:
Daar is 'n verskil tussen die Blou Bulle Maatskappy (BBM) en die BBRU, die BBRU is in beheer van skole- en klubrugby (amateur-rugby) en die BBM bestuur professionele rugby. Die BBM het twee aandeelhouers nl die BBRU en SAIL.
3 heelagters: elke hoofafrigter by die Bulle het die volle sê en seggenskap wat spankeuses aanbetref en hy neem ook verantwoordelikheid vir die prestasies van die span, daarom kan/wil ek nie namens Frans Ludeke oor die heelagters praat nie. Die feit dat die afrigter net 26 op toer neem, maak dit moeilik vir die afrigter.
Lynette asked:
Hallo Barend

Ons is baie bekommerd oor die swak prestasie van die Bulle die jaar. Die groot kommer is dat van ons top spelers groener wievelde gaan begin soek. Wat doen julle om dit te verhoed/
Barend answered:
Die BBM werk proaktief daaraan om ons top spelers te behou, die bewys daarvoor is dat min spelers na ander provinsies in Suid-Afrika gaan. Ons kompeteer egter met die Noordelike Halfrond en die Pond/Euro. Dit plaas ons in dieselfde posisie as sokker waar Afrika as `n voedingsbron vir die Europese-sokker gebruik word.
Adriaan Fondse het na WP verhuis omdat hy meer speeltyd wou hê en hy op daardie stadium met Matfield, Bakkies en Danie Rosouw moes meeding.
Snoeshaan asked:
Hello Barend,
wat gebeur op die oomblik met die Bakkies Botha-sage?
Barend answered:
Bakkies is 'n gekontrakteerde werknemer van die BBM.
Dit is oneties en onkontraktueel om in die openbaar jou werknemer te bespreek, daarom het die BBM in die verlede / afgelope tyd nie deelgeneem aan media-bespiegelinge in dié verband nie.
Joe asked:
More Barend

Ek wil net graag weet wat julle minimum standaarde vir Frans Ludeke en sy afrigtings-span is. Met ander woorde, hoe vêr moet Blou Bul rugby val voordat julle gaan ingryp? Is ons weer in vir n' nagmerrie soos die laat 90s vroeë 2000s?

Dankie

Joe
Barend answered:
Die inhoud van Frans en sy afrigtingspan en spelers se kontrakte is vertroulik.
Die BBM ondersteun Frans en sy afrigtingspan ten volle. Frans en die afrigtingspan en die spelers neem verantwoordelikheid vir hul prestasies op die veld.
Frans moet oor `n langer termyn beoordeel word, dit sal onverantwoordelik wees om Frans ná `n paar wedstryde af te skryf. Frans en die span het elkeen van ons se ondersteuning wanneer die span onder druk is, nodig. Hou by die Blou!
Innes Strydom asked:
Hey!!!
i am a very very very big fan of Bryan Habana, and i was just wondering if you could send me a signed jersey of his????
Thankx!!!!
Barend answered:
Hi Innes, it is not possible to sent you as signed jersey. You can buy a replica jersey from Sportoria (see their details on the website). Thanks for the support.
ben tarr asked:
hello Barrend van Graan,
I was just looking for a feel within the bulls camp and I would be delighted if you can tell me what you personally think of the ELV's.
It seems as if they don't fit the bulls rugby style, but i believe things will be getting better with players seeming to be anxious to play for the bulls in future years(victor).

thank you kindly for your time!

ben
Barend answered:
We are in continious communication with the Bulls camp and they are committed and working hard for Friday`s match against the Force. They would like to depart from Aus with a victory.
ELVs: I wil rather not respond on the ELVs and leave that to the experts. As a 130kg ex weak and slow prop, the new ELV wouldn`t have suited me. My bloed is Blou
Blou seun asked:
2 Questions,

1. Is Victor Marfield Comimng back to the Bulls this season?

2. Does top management take note of what we as ticket buying fans want for our Bulls team? For example the pitition?

Barend answered:
Victor is still contractually binded to Toulon.
The Bulls had a discussion about his rugby future with Victor, but at this stage we can't respond on this issue.

Top management obvioulsy take note of the supporters' needs, but the Blue Bulls Company (Pty) Ltd's board of Directors that has been appointed by its shareholders (BBRU and SAIL) in terms of the company's act, is responsible for the management of the company on sound business principles.
However, the board and management will be foolish to ignore the the messages and needs that our supporters (clients) convey to us.
B asked:
What is your job as CEO od the BBM?
Barend answered:
As CEO of the BBCo I am responsible to institutionalize the vision (dream) to be a world class sports brand and utilise Loftus Versfeld as a delivery platform (staging matches and events) to achieve the above.
Franco asked:
Hoe moeilik is dit om in die admin van rugby in te kom?
Wat moet 'n mens doen om iets met die bull logo te verkoop?
Barend answered:
Daar is nie baie beroepsgeleenthede in die sportbedryf in SA nie. Die beste wat jy kan doen is om 'n toepaslike kwalifikasie agter jou naam te kry en by jou plaaslike rugbyklub betrokke te raak.

Logo: Signet lisensieer die Bulle se logo's. Gaan gerus na www. signet-licencing.co.za vir meer inligting.
Russel asked:
I have three questions:
1. What criteria was used to select Frans Ludeke, even though he was not part of the initial short listed candidates?
2. Why is the communication from the BBRU on Frans , Pierre, Bakkies and the backline coach so poor?
3. Why do the Bulls not have their own website, run by Bulls supporters, instead of the one run by Super Sport and managed by a person that does not support the Bulls?
Barend answered:
Frans was appointed by the board of directors and we are not prepared to discuss the details of his appointment in public.

Communication: If you are an employee you won`t allow your employer to discuss your contract`s details in public - that`s why it remains confidential.

SuperSport deal: It is a business deal and they give as video footage of the games. You are welcome to make a proposal and send it to the BBCo if you would like to run the website.

Shannow asked:
Hi Barend.

Given that the Bulls entered the 2008 Super 14 as the reigning champions, with at least 12 Springboks, and with a MORE favourable draw than last year, surely a semi-final position was a minimum requirement at the start of the year.

Can you confirm whether there is such a minimum performance clause included in Frans Ludeke's coaching contract?
Barend answered:
We are not prepare to discuss the content of Frans' contract in public. It is confidential.
Gert asked:
Welkom Barend,
Almal wys vingers na afrigters en speler oor wat gebeur met die Bulle...
Waar lê die probleem en watter invloed het 'back office politics' op spelers se denke en mentaliteit?
Barend answered:
Dit is die hoofafrigter en die bestuur se taak om `n professionele omgewimg te skep waarin spelers tot hul volle potensiaal kan speel.
Dit beteken egter nie dat invloede van buite (back stage politics) geen invloed op die spelers het nie. Hulle is mense soos ek en jy en daar is baie faktore (familie/ vrou / kinders / besigheid / spelpeil ens) wat hul vertoning op die veld kan beïnvloed.
B asked:
Kry die Bulle Media verwante opleiding? Hoe om die Media te handteer?
Barend answered:
Die spelers word blootgestel aan media-opleiding.
Administrator asked:
Dankie vir jou tyd, Barend. Enige laaste opmerkings?
Barend answered:
Die tyd het uitgeloop ek sal weer in die toekoms beskikbaar wees vir `n "live chat". Baie dankie vir julle ondersteuning, kom ons gee die span al die nodige support in die volgende paar weke.



See you at Loftus on the 12th of April.