You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Live chat: Gerrit-Jan van Velze and Zane Botha


The Vodacom Blue Bulls' under 21 captain Gerrit-Jan van Velze as well as the under 19's captain Zane Botha will be available for a Live Chat on Thursday from 13:00 to 13:30.

You are invited to bombard Gerrit-Jan and Zane with all sorts of rugby related questions.

Brief biographies:

Gerrit-Jan van Velze

Gerrit-Jan is a product of Affies and played Craven Week rugby for the Blue Bulls in 2005 and 2006. He captained the team in 2006 and was also captain of Affies' first team that won the Beeld Trophy in that year.

He captained the SA under 19 team as well as the Blue Bulls under 19's in 2007 and is currently the SA under 20 captain.

He was one of the stalwarts of the Bulls' Vodacom Cup team earlier this year and in 2007 he was a nominee for the IRB u19 Player of the Year.

Zane Botha:

Zane Dawid Botha was born on 3 February 1989 in Bloemfontein and already as a youngster it was evident that he was an outstanding rugby player.

As a junior he captained the Free State's under 12 All Star Nike team and in the following year he was appointed as the captain of the Free State under 13 Craven Week team.

Zane matriculated at Grey College in 2007 but because of an ankle injury he could not take part in the u18 Craven Week.

He was the vice-captain of the invincible Grey College team that only lost one match throughout their marvelous high school career. They lost 10-15 against Outeniqua in their junior years when half of the team could not play due to meningitis.

Zane and the majority of his Blue Bulls' under 19 teammates played club rugby for Tukkies in 2008 and they started their provincial season with a 33-all draw against the Lions.



Print


Question & Answers
LEON asked:
MIDDAG GERRIT EN ZANE

GERRIT GELUK MET JULLE EERSTE GROOT OORWINIG.NET TWEE VAE VIR JULLE.

1.IS JULLE GELUKIG BY DIE BULLE EN SAL JULLE DALK VIR N ANDER UNIE SPEEL.

2.GAAN JULLE ALTWWEE DIE BEKKERS TREUG BRING LOFTUS TOE.


VOORSPOED VIR DIE JAAR EN HOU DIE BULLE SE NAAM HOOG.
Gerrit-Jan en Zane answered:
Gerrit-Jan: Ek is baie gelukkig by die Bulle. Weet my pad vorentoe is moeilik maar ek is lief vir uitdagings. Dit is 'n professionele sport en mens moet bereid wees om skuiwe te maak.

Ons wil graag die bekers terugbring, beide is verlede jaar verloor teen die WP en ons skuld hulle.

Zane: Ek is baie gelukkig hier en ek glo ek kan in die volgende twee jaar ontwikkel tot die beste speler wat ek kan wees.

Ons oefen al sewe maande om die bekers terug te bring. Ons oë is gerig daarop.
kobus asked:
Gerrit, in ag geneem al die hordes loosies by die Bulle, wat is jou verwagtinge vir die 2009 seisoen ?

Watter fasset/te van jou spel (volgens jou opinie) kan jou 'n voorsprong gee bo die ander spelers m.a.w. wat beskou jy as jou grootste bate/s - jy hoef nie beskeie te wees nie !
Gerrit-Jan answered:
2009-seisoen: ek sal graag `n vol seisoen Vodacombeker wil speel, met die geleentheid om dalk in een of twee wedstryde op die Super 14-span se bank te wees. Met harde werk kan ek dalk Curriebeker speel, maar ek kwalifiseer steeds vir die o/21-reeks.

My grootste bate is dat ek slot op skool gespeel het - ek is lank genoeg om `n opsie in die lynstane te wees.

Ek sal graag my spoed wil verbeter en fisies sterkter word.

bBs asked:
My vraag is vir Zane....

Grey speel Saterdag teen Paul Roos Gim in Bfn. Wat dink jy gaan die score wees?

Wat maak van Grey so goeie rugby skool?

Hoekom die Bulle? en nie die Cheetahs?

Zane Botha answered:
Score: 32-20 in Grey se guns natuurlik.

Skool: Dit is klaar professioneel op skoolvlak. Die span waarmee mens op onder 14-vlak begin, word deurgebring tot matriek. Dit het die gevolg dat wanneer die span in matriek kom, het die ouens al vir vier jaar saamgespeel. Daar is baie passie onder die seuns, en hulle lewe vir hulle rugby.

Bulle: Omrede ek gewoond is aan 'n professionele sisteem, was dit vir my belangrik toe ek 'n besluit moes maak. Die strukture by die Bulle is baie goed op juniorvlak.

Team Nieman asked:
Hi Zane,

Was dit vir jou n moeilikke besluit gewees om na Pta te kom, of was jou droom nog altyd om vir die Bulle te speel?

Hoe lank kontrak het jy by die Bulle geteken?

Geld speel n belangrikke rol in vandag se rugby. Sou jy n kontrak kry by n ander provinsie wat jy baie meer betaal, sal jy dit dadelik oorweeg of sal jy jou self eers wil vestig by die Bulls?
Zane Botha answered:
Dit was `n baie moeilike besluit want ek is weg van my familie en vriende - die Grey span is bykans net so gevat vir die Cheetahs se onder 19-span, so dit sou die makliker besluit gewees het om in die Vrystaat te bly. Persoonlik hou ek van uitdagings en nadat ek die sisteme by die Bulle gesien het, het ek gedink dit sal die beste vir my loopbaan wees.

As kind was ek `n lojale Vrystaat-ondersteuner, maar is nou `n volbloed-Blou Bul.

Kontrak: ek het `n 2-jaar kontrak geteken.

Ander opsies: ek sal graag in die sisteem by die Bulle wil bly. Mens wil nie onnodig skuif na `n ander Unie nie, het reeds vir mensself begin naam-maak en verhoudings met die coaches en spelers opgebou.
JACQUES asked:
gerrit-jan ek wil net weet wie dink jy is die beste skrumskakel na jacques richter?
Gerrit-Jan answered:
Jacques jy sal maar nog aan jou taktiese skopwerk moet werk en bietjie van die krukkerlys afkom.
BloubulindieBoland asked:
Zane en Gerrit-Jan hoe antwoord julle mense met die bewering dat Grey al die talent trek in die Vrystaat en Noord-Kaap terwyl talent Bv. in die Kaap tussen Bishops, Paul Roos , Paarl Gim , Boishaai ens verdeel word , baie soos Affies en Waterkloof weer in Pta? Dink julle dit is 'n bewering uit afguns?
Sterkte vir julle twee ek hou julle met groot belangstelling en verwagtinge dop.
NOU DIE BLOU
Gerrit-Jan en Zane answered:
Zane: ek stem dat Grey al die spelers uit die Vrystaat en omliggende streke en selfs verder trek. Grey is die beste opsie vir `n seun van die omgewing wat rugby wil speel. Dis die logiese keuse om `n skool te kies wat `n bydrae lewer to die Vrystaat en SA Rugby.

Gerrit-Jan: Al die skole wat jy genoem het, is baie goed, almal lewer `n bydrae. Mens kan net gelukkig wees dat die mense in die Kaap en Gauteng `n groter keuse het wat rugbyskole aanbetref.
ben asked:
my vraag is vir gerrit-jan,
waar het jy jou lekkerste rugby gespeel?
Gerrit-Jan answered:
Ek het nog nooit regtig gespeel waard dit sleg was nie. Wat uitgestaan het was vanjaar se Vodacombeker.

Op skool was die wedstryde teen Grey en Waterkloof altyd 'n hoogtepunt. Ons het op skool nooit teen Grey verloor nie en twee keer teen Waterkloof in matriek verloor, maar die Beeld-trofee teen hulle gewen.


Post a question
Name
Email
City / Town
Question