You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Louis Bezuidenhout wins match tickets


Louis Bezuidenhout has won four match tickets for Friday's ABSA Currie Cup match at Loftus between the Vodacom Blue Bulls and the Valke.

The question was: How many points did Naas Botha score for Northern Transvaal in his 179 matches?

Answer is 2511 points





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste soos die bulle
Posted by RDM (Rustenburg) Thursday, October 02, 2008 - 14:13
2. Soos die Bulle in die CC final teen die Sharks!!
Posted by Scarface (Sharks Forever) Thursday, October 02, 2008 - 14:17
3. Dink FL maak n fout om van sy sleutelspelers te laat rus teen die Valke...breek so bietjie die momentum. Kan dalk teen julle tel in die Semi's
Posted by Scarface (Sharks Forever) Thursday, October 02, 2008 - 14:20
4. 3.ek dink dis die perfekte rustyd vir die senior spelers. hul het dit nodig. dis belangrik dat die spelers uitgerus en veral sonder klein beserinkies die laaste 2 wedstryde aandurf. dit is ook die regte wedstryd om van die jong manne blootstelling te gee. ek sou dieselfde gedoen het.
Posted by baby bull (garsfontein) Thursday, October 02, 2008 - 14:53
5. Haas Das se nuuskas se hoofspeler, Naas Botha.
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, October 02, 2008 - 15:00
6. Ja hy lyk nie goed nie, né. Maar kan hy goed lyk?
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, October 02, 2008 - 15:06
7. baby bull - Ek dink net dis die verkeerde tyd om nou net voor n Semi-finaal jou sleutelspelers te laat rus... dink net hy moes dit n bietjie vroeer gedoen het. Jy wil nou jou sterkste span laat saamspeel om kombinasies nog sterker te maak en om die span se selfvertroue meer te "boost" Dink ou Naas het 2511 punte aangeteken vir julle Bloues....
Posted by Scarface (Sharks Forever) Thursday, October 02, 2008 - 15:10
8. Boer - Dit sou great gewees het as hulle n foto van ou Naas kon gehad het waar hy iemand tackle....dink daai foto sou baie werd gewees het!!
Posted by Scarface (Sharks Forever) Thursday, October 02, 2008 - 15:14
9. Ha, Ha Scarface, hy kon nie tackle nie, maar hy kon skop .. blerrie ver.
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, October 02, 2008 - 15:17
10. Most career points
1699 Naas Botha (Northern Transvaal) 1977-1992

Ek het klaar kaartjies vir More aand miskien kan iemand ook nog wen?
Posted by RDM (Rustenburg) Thursday, October 02, 2008 - 15:19
11. Rustig - LOL!! Ja ou Naas bly maar n legend....
Posted by Scarface (Sharks Forever) Thursday, October 02, 2008 - 15:21
12. he scored 1699 points frm 1977-1992
Posted by mon17lcd (cape town) Thursday, October 02, 2008 - 15:29
13. Die CB word nie in Mei-maand gewen nie! Wie het het dit gesê?
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, October 02, 2008 - 15:40
14. Gesprek op Boots&All;
Naas: Daai ou kan nie tackle nie.
Darren: Are you a specialist?
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, October 02, 2008 - 15:42
15. Legend has it that Naas Botha made one tackle in his entire rugby playing career....and that was by accident.
Posted by Scarface (Sharks Forever) Thursday, October 02, 2008 - 15:52
16. Is hy nog betrokke by die Valke?
Posted by Scarface (Sharks Forever) Thursday, October 02, 2008 - 15:53
17. Ja, hy is die vededigings coach!
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, October 02, 2008 - 15:55
18. LMFGA!!! Ok...dit maak sense!!
Posted by Scarface (Sharks Forever) Thursday, October 02, 2008 - 15:56
19. Hoekom, het jy 'n probleem met hul verdediging?
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, October 02, 2008 - 16:16
20. Uhmmmm nee glad nie...dink hulle verdediging maak Naas baie trots want dis presies hoe hy ge tackle het!
Posted by Scarface (Sharks Forever) Thursday, October 02, 2008 - 16:20
21. Die probleem met Naas, is dat hy nie getackle het nie en verwag dat niemand hom mag tackle nie.
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, October 02, 2008 - 16:27
22. Ja, en hy was baie goed daarmee dat niemand hom kon tackle nie... het net sy senters jammer gekry partykeer!
Posted by Scarface (Sharks Forever) Thursday, October 02, 2008 - 16:29
23. Ja-a-a tog! Die BLOU BUL is in die posisie om spelers te rus en nog n A span op die veld te stoot. Kan die shaiks????
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, October 02, 2008 - 16:32
24. Die shaiks het baie diepte net soos die Bulle... Glo Plumtree het die regte ding gedoen om die span te kies wat hy teen die Griekwas gekies het. Dis goed om momentum te behou veral so naby aan die Semi's.
Posted by Scarface (Sharks Forever) Thursday, October 02, 2008 - 16:38
25. Naas het vir Burger Gelgenhuys gehad op flank. Ons sal nooit weet of hy kon tackle nie, want hy HOEF nooit te getackle het nie...
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Thursday, October 02, 2008 - 16:38
26. Julle wat so vir Naas slegse oor hy "nie kon tackle nie" Doen julle self n guns en lees sy autobiografie. Oorlede Brig Buurman van Zyl het gese dat Naas vir die span BAIE meer werd was op sy voete as onder in n losskrum. Die Noord Transvaal Span se verdediging was daarop gebou.
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Thursday, October 02, 2008 - 16:49
27. Jy moet eerder op jou kniee gaan en vir die Here bid dat Hy jou vergewe !!!! daar is net EEN GOD en hy is NIE jou maatjie nie !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Thursday, October 02, 2008 - 17:51
28. Ja,Naas!!!!Daai foto van jou lyk pragtig....seker iemand anders Wat geduik word !!!!!
Geluk Naas....ek het respek vir jou!!!!.....Jy het ons uitmekaar geskop.....En die CB menigmaal op jou eie vir die Bulle gewen!!!!Onthou nog daai finaal teen TVL,,,,4 Skepskoppe en 4 Strafskoppe.....Wen 24-18!!!!!Ja.....wat sal ek meer se!!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir WP) Thursday, October 02, 2008 - 18:36
29. Ek het die naam Blade Runner al vandat die eerste CB Radios in die sewentigs op die lug was. Dit was my "handle" Hoekom moet ek dit nou verander ?
Anyway die enigste manier wat die sardientjies enigeiets kan wen is met of fransmanne of wp spelers. kyk maar na julle spanne wat die Currie Beker gewen het.
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Thursday, October 02, 2008 - 18:37
30. Hi BB

Weet jy dat Naas amper vir maties gespeel het ?
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Thursday, October 02, 2008 - 18:49
31. Hoekom met die "dark arts" speel. Kan plum nie iets eerliks doen nie. Hoekom moet hy sy all black stunts hier kom doen? As n span eerlik wen sal almal hulle geluk wens. nie soos jule supporters wat met spieels in losskakels se oe skyn nie
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Thursday, October 02, 2008 - 19:00
32. Ja,"Plumtree is God"..ek hou nie van jou AKA nie.....ASB ,verander dit.....ek aanbid nie vir Plumtree in die Kerk nie!!!!! So,met alle respek....hoop ek julle verloor die FINAL teen die BULLE!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir WP) Thursday, October 02, 2008 - 19:09
33. Bl@de Runner .....Sou wonderlik gewees het as dit waar sou word!!!!!Ongelukkig het die Bulle hom behou!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir WP) Thursday, October 02, 2008 - 19:24
34. Hey Pongola of war jy jouself ookal noem. Het jy al ooit in jou lewe rugby gespeel. Dit klink of jy meer playstation speel met jou dark art en al. Dit lyk jy het teveel starwars gekyk ou maat. Jy praat van die sharks se bench, het jy al die Bulle sin gesien. Uitstekend oumaat. Enige van die manne op die bench kan vir die eerste 15tal speel. Kyk vir Potgieter en daai manne. Oja nog n ding die BULLE speel met GUTS!! En baie daarvan. Ons kyk maar na die volgende 2 weke. So geniet jou starwars en dark arts. Hier praat ons rugby!!!!!!!!! Bulle BO!
Posted by Bribo (London) Thursday, October 02, 2008 - 19:32
35. Nee Plummie....ek was nie beledigend nie......Maar niemand anders is GOD as GOD self nie!!!!JY kan iets gebruik soos "Plumtree is Tops"!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir WP) Thursday, October 02, 2008 - 19:41
36. 33 en 36. dankie bergbok ek stem heeltemal saam met jou. plumtree as jy net n klein bietjie respek vir ons hemelse vader het verander asb. jou naam; terwille van jul afrigter ook.
Posted by baby bull (garsfontein) Thursday, October 02, 2008 - 19:44
37. Terwyl Naas die onderwerp op hierdie draad is, so 'n vinnige vragie vir die historici? Is Naas ooit van die veld gejaag as gevolg van 'n bakleiery?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, October 02, 2008 - 19:51
38. Dankie baby bull!!!!Hoop julle het n goeie oorwinning teen die Valke more aand....
Hoop my ou spannetjie gaan dit teen die Leeus maak.....Want as dit kan gebeur...sal graag weer n FINAL TUSSEN NOORD EN SUID wil sien!!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir WP) Thursday, October 02, 2008 - 19:58
39. Jimmy ja.,in elke wedtsryd.....om die ander spanne ook n kans te gee(net n grappie hoor)!!!Nee ek weet nie Jimmy!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir WP) Thursday, October 02, 2008 - 20:08
40. 42 ja bergbok dit sal lekker wees op n vol loftus.
Posted by baby bull (garsfontein) Thursday, October 02, 2008 - 20:17
41. Ek kan nie glo dat iemand so pateties is om God se naam so te misbruik nie. Waar is die Webmaster? Dit is tragies dat jy nie die erns van jou sonde besef nie. Gaan kry asb hulp - jy het dit dringend nodig.
Posted by JB 007 (Centurion) Thursday, October 02, 2008 - 22:22
42. Mnr Rustig, vir iemand wat so sensitief is oor kritiek op spelers (Marius) is jou tong darem los oor Naas. Soos jy voorheen gevra het "Ken jy hom?" Ja, sy manier van verdediging steek weekliks kop uit by die Bulle. Marius se verdediging herrinner my nogal aan Naas se "hang aan die trui tot iemand kom help". Minstens is Naas nog steeds lojaal teenoor die Bulle.
Posted by JB 007 (Centurion) Thursday, October 02, 2008 - 22:31
43. Dit is jammer dat Frans nie die kapteinskap aan die mees senior speler in die span toe vertrou nie. Ek dink dit sou gepaste erkenning gee aan Pedrie vir sy jare lange getroue diens by die Bulle.
Posted by JB 007 (Centurion) Thursday, October 02, 2008 - 22:59
44. Naas Botha was in 'n wedstryd tussen Pretoria en Tukkies van die veld gejaag. Sy direkte teenstanstander ('n speler met die van de Beer) is saam met met hom afgestuur. Naas het slegs 'n waarskuwing gekry.

Die waarheid is dat daar geen speler goed genoeg was om Naas met 'n bal in besit te trap nie. Die laagvatte was altyd laat en skeidsregters moes sy teenstanders altyd beskerm om hulle 'n kans te gee. Naas se wen rekord was net oor die 90% en as skeidsregters vir al die laatvatte op hom strafskoppe toegeken het was sy wen rekord baie naby an 100%
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, October 03, 2008 - 00:53
45. Ek hoor hulle het by Kings Park in Durban ingebreek! Toe John Plumtree vra "did they take our cups" toe se die security "no sir the kitchen was locked"...eina!!!!
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Friday, October 03, 2008 - 06:36
46. Nuwe draad...
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, October 03, 2008 - 06:49
47. Snaaks dat sekeres so kan galbraak omdat Naas Botha nou kwansuis nie kon tackle nie...

Naas het so baie games op sy eie vir die Bulle gewen dat hy nie ook nog nodig gehad het om te tackle nie...

In elk geval het sy direkte teenstaanders maar min van die bal gesien as hy gespeel het...

Onthou julle nog hoe Jannie Breed gehuil het toe Naas op sy eie vir Transvaal in die CC-eindstryd geklop het..??

Dok Craven her gesê Naas is 'n rugby-genie...!!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, October 03, 2008 - 08:00