You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Matfield will start against Wales


Springbok coach Peter de Villiers has named Victor Matfield in his starting XV for Saturday's test at Loftus against Wales.

Matfield will scrum alongside Bakkies Botha with Pierre Spies at number 8 and Bryan Habana on the wing.

Gurthrö Steenkamp will be the only Vodacom Blue Bulls player on the bench.

De Villiers opted for BJ Botha ahead of Brian Mujato at tighthead, while Tendai "Beast" Mtawarira will wear the number 1-jersey.

Adrian Jacobs was retained at outside centre but it is pleasing to note that Francois Steyn was selected above Peter Grant as the inside back reserve.

Percy Montgomery is still on the bench with Conrad Jantjes occupying the fullback berth.

South Africa: Conrad Jantjes, Tonderai Chavanga, Adrian Jacobs, Jean de Villiers, Bryan Habana; Butch James, Ricky Januarie; Pierre Spies, Juan Smith, Luke Watson, Victor Matfield, Bakkies Botha, BJ Botha, John Smit ©, Tendai Mtawarira.

Reserves: Bismarck du Plessis, Gurthrö Steenkamp, Andries Bekker, Ryan Kankowski, Bolla Conradie, Francois Steyn, Percy Montgomery.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Geluk Victor!

nou kort ons nog vir Percy,Fourie du Preez, Frans Steyn (langs Jean) en Schalk Buger (in Luke se plek) dan kan ons die All Blacks en Wallabies aanvat.
Posted by Snoeshaan (Pretoria) Thursday, June 12, 2008 - 13:10
2. Tweede soos wallis (hehehehe) mooi so Victor ons wag vir die tuiskoms in BLOU sal geduldig die tuiskoms in groen geniet!!!!
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, June 12, 2008 - 13:38
3. My span as al die beseerdes reg is:

Percy Steyn Jacq JDV Habana Butch FDP
Guthro Smit CJ Bakkies Vic Schalk Juan Spies

Reserwes
Heinke Bismark Bekker Kanko/Wicus
Pienaar Hougaard Jantjes

Posted by alf (calvinia) Thursday, June 12, 2008 - 14:01
4. Nou gaan ek dit eers geniet om Sat. op Loftus te wees!!!

Welkom terug Victor!!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Thursday, June 12, 2008 - 14:02
5. Ek sien hierbo ons het 'n nuwe kaptein genaamd Johan Smit!!!

Hoop hy kan darem goed speel!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Thursday, June 12, 2008 - 14:04
6.

Front row worries former Bok

by Stephen Nell | 11 June 2008 (22:46)

Gurthro Steenkamp © Gallo Images
Brian Mujati or BJ Botha should partner CJ van der Linde and John Smit in the South African front row against Wales on Saturday, says former Springbok prop Robbie Kempson.
Even though Mujati was criticised for his performance in the first test last week, Kempson feels Gurthrö Steenkamp is the one who, judged on his form in Super 14 rugby this season, should not be in the SA team.

"Scrums are largely about combinations and last week was the first time that our front row played together," Kempson said on Wednesday.

"A front row must play together in test matches. Gurthrö's form in the Super 14 was also not great."




Front row worries former Bok

by Stephen Nell | 11 June 2008 (22:46)

Gurthro Steenkamp © Gallo Images
Brian Mujati or BJ Botha should partner CJ van der Linde and John Smit in the South African front row against Wales on Saturday, says former Springbok prop Robbie Kempson.
Even though Mujati was criticised for his performance in the first test last week, Kempson feels Gurthrö Steenkamp is the one who, judged on his form in Super 14 rugby this season, should not be in the SA team.

"Scrums are largely about combinations and last week was the first time that our front row played together," Kempson said on Wednesday.

"A front row must play together in test matches. Gurthrö's form in the Super 14 was also not great."







Posted by Little Blue Bull (Gonubie is ook BLOU ) Thursday, June 12, 2008 - 14:05
7. Kempson is een om te praat ek onthou hom nie juis vir die ankerrol wat hy in die skrum vertolk het nie. Ek onthou net hoe sy kop uit die skrum gelig het as hy swaarkry. Wp se goeie laaste stuute was tommie laubscher en hempies du toit miskien kan bergbok my help maar onhou nie juis meer as die twee nie.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, June 12, 2008 - 14:09
8. Ek dink Robbie Kempson mis die hele punt.

Mujati lyk nie of hy die stappie na Toetsrugby kan maak nie!

Daar was 'n duidelike verskil in die skrums toe Guthro opkom!, en dis vir hom ook maar 'n nuwe kombinasie!!!

Nee wat, ek dink hy is maar net nog 'n eenoog Stormer ondersteuner!!!
Guthro hoort daar! en ek gaan speel eerder met hom langs my teen NZ as Mujati!!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Thursday, June 12, 2008 - 14:13
9. Cobus Visagie was ook 'n yster.
Posted by alf (calvinia) Thursday, June 12, 2008 - 14:15
10. Dankie ALF jy is reg oor Cobus
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, June 12, 2008 - 14:17
11. Middag al die Blou mense
Magtig dit is nie reg as ek nie kans kry om te blog nie
Te besig
Maar is baie bly Victor is terug
Weet net nie wat aangaan by ons Unie nie
Steffan Basson se Nee vir Bok sewes kontrak
Hy is nog 10 weke hier en gaan blykbaar vir Boland uitdraf
Kyk as ons sulke Diamante kan en wil verloor dan raak ek bekommerd
Posted by LUG BLOU (Krugersdorp) Thursday, June 12, 2008 - 17:01
12. Ja,en moenie vir Piet du Toit vergeet nie!!!!....Hy het Wilson Whineray(NZ)in 1960 opgef@ck!!!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Thursday, June 12, 2008 - 18:56
13. En wat van Toks !!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Thursday, June 12, 2008 - 19:06
14. GOEIE MORE EDELE Afgevaardiges van Verbete BLOU BUL Ondersteunende Broeders en Susters..........

Ja-nee, die vaste vyf is aansienlik versterk hierdie keer? Die Drake het ons in die 1ste helfte laas Saterdag maar laat les opse in die skrums! Ons moet nou op Loftus met n 40+ punte verskil wen........en dan nog swak kolle verwyder......dan is daar n kans vir die 3 Nasies!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, June 13, 2008 - 04:25
15. Môre LB en al die ander Bloubloed familie.
Die Bokke lyk goed en ek glo dat ons 'n beter game gaan sien op Loftus.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Friday, June 13, 2008 - 07:58
16. AK, is jy bygelowig?
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Friday, June 13, 2008 - 08:01
17. Môre al die Bloubulle(ne)

Kan iemand vir Matfield sê dat hy sy hare moet skeer - en ook sommer vir suster Steyn.
Posted by Rustig (Centurion) Friday, June 13, 2008 - 08:27
18. MOre BLOU mense

EnNouDieBlou
Dit gaan oor beginsels! Sommige mense is deesdae so oorweldig deur die "nuwe" Suid Afrika sindroom, dat beginsels nie meer saak maak nie.
Ek sê VAT WEG DIE SPRINGBOK, hierdie is nie Springbokke nie!!!
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Friday, June 13, 2008 - 08:49
19. There's obvious some reservations about foreign players wearing the bok emblem. I for one feel that if they qualify and deserve to be there we should give them a chance. Mujati was poor last week and deserves to be dropped but lets give the beast a chance.
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Friday, June 13, 2008 - 09:03
20. Dag al my Blou vriende! Om terug te kom na die game toe, ek het 'n spesmaas dat die punteverskil kleiner gaan wees as in die eerste toets. Bokke met 18.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, June 13, 2008 - 09:13
21. Bokke 34 - Wallis 16. Jimmy.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, June 13, 2008 - 09:23
22. Hanou pone. Dit is nie nodig om mekaar so in te vlieg nie!
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Friday, June 13, 2008 - 09:42
23. Score vir 14 Junie op Loftus.
Bokke 34 - Wallis 16 - Jimmy
Bokke 48 - Wallis 14 - EnNouDieBlou
Bokke 38 - Wallis 17 - B1
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Friday, June 13, 2008 - 09:45
24. asskicker you show your rugby genius with that score. Beast and mujati both qualify as south africans now, so deal with it and stop your negative attitude. Nz and aus are more foreign then the boks but still enjoy support from everyone.
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Friday, June 13, 2008 - 10:10
25. Lol. Im not going to even bother with you. U sound like one of those provincialist chap's who cries when their team is not well represented. I think im right in assuming that you'd have nothing to say about this if beast was from the bulls.
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Friday, June 13, 2008 - 10:27
26. and mujati should not be judged by the actions of his father! He is a individual and unless he did what his father did he shouldn't be labeled zanu pf. You're very childish asskicker so im forgive me if i dont take you seriously
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Friday, June 13, 2008 - 10:30
27. More Mede Bulle en ander

Baie interessante gesprek wat hier aan die gang is
Posted by Ander Marcel (Bulle Bo!!!!!!) Friday, June 13, 2008 - 10:34
28. Hello
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 10:35
29. Sien nou het die webmaster die gesprek weggevat.
Dankie EnNouDieBlou !!!!

Jou kinderagtigheid het alles begin.
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 10:38
30. Jammer aan enige iemand (Behalwe EnNouDieBlou ) wat ek dalk in die gesig gevat het.
Was nie die bedoeling nie.
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 10:39
31. Sensuur is n pes......
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 10:40
32. Score vir 14 Junie op Loftus.
Bokke 34 - Wallis 16 - Jimmy
Bokke 48 - Wallis 14 - EnNouDieBlou
Bokke 38 - Wallis 17 - B1
Bokke 17 - Wallis(3de span) 25 - AK
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 10:41
33. Sella jy my mail gekry ????
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 10:43
34. Ass sorry bigjo

Moenie laat die mense jou so opwerk nie. Almal is geregtig op hulle opinie.
Ek stem ook nie saam met al die span keuses nie. Saterdag sal ek wel soos oudergewwont op Loftus wees en probeer om Pretoria se brannas klaar te kry.
Posted by Ander Marcel (Bulle Bo!!!!!!) Friday, June 13, 2008 - 10:44
35. Jy moet dit geniet Sella !!!!
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 10:44
36. Bokke 34 - Wallis 16 - Jimmy
Bokke 48 - Wallis 14 - EnNouDieBlou
Bokke 38 - Wallis 17 - B1
Bokke 17 - Wallis(3de span) 25 - AK
Bokke 63 - Wallis 15 - BBindB

Ons gaan hulle more voor breek , dog ek mis iets , sien webmaster het gesprek weggevat.

Wp from UItenhage hows the southern spears goming on?
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Friday, June 13, 2008 - 10:45
37. Lets just focus on beating wales asskicker. Lets drop this trivial debate. We can choose to support the new look boks or boycott them. I hope you choose the former. No hard feelings.
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Friday, June 13, 2008 - 10:46
38. Hello Boland.

Dankie B1.
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 10:47
39. None taken WP.

All's fare in love and war.....

I know it was wrong to get personall....
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 10:48
40. Yes AK , ek is op forum
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Friday, June 13, 2008 - 10:50
41. Amper vergeet.

Ek sal maar die groter een wees.
Sorry ou EnNouDieBlou

Keep the passion !!!!
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 10:51
42. WP idioot
Ek het gister onderneem om myself te weerhou om verder kommentaar te lewer op hierdie tipe gesprekke, maar jy maak dit onmoontlik.
Jy het nie `n idee watse impak daai ZANU PF plaas onteiening aksies op `n Boer en sy familie het nie.
Hoekom stuur Josephf Mujati sy seun Suid-Afrika toe om te kom studeer. Want hulle universiteit is klaar opgef@k deur Zanu PF, hoekom speel hy nie rugby in Zim nie, want hulle rugby is ook opgef@k deur Zanu PF.
Die minste wat Mujati jnr. kan doen is om homself in die pers te distansieer van die chaos wat sy pa en die res van ZPF in Zim veroorsaak. Hy wil hier deel wees van die demokrasie en die transformasie trein ry, maar deur sy stilswye keur hy goed wat in ZIm aan die gang is. f@k dit, ek is gatvol dat my mense so nederig bly en maar elke keer die ander wang draai. Se mo#r, ek staan op vir wat myne is. Een ding is vir my baie duidelik, mense is blind vir hoe dinge werk in Afrika. Word wakker.
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Friday, June 13, 2008 - 10:52
43. Bigjo

Ek het jou mail gekry.
Ek sien die webbie het sy sokkies opgetrek. In die verlede het hulle niks gedoen nie. Ek hoop die webbie hou hiedie voorbeeld vol as die ander spanne se ondersteuners kom K@K praat op ons site.

Ek gaan dit geniet Sommer baie
Posted by Ander Marcel (Bulle Bo!!!!!!) Friday, June 13, 2008 - 10:53
44. goeters
Kom ons los dit maar ou tjom.
Gaan nie help nie...Mense verstaan nie.
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 10:54
45. The southern spears are non-existant. The eastern cape produces alot of talent but non remains. The spears will never work, we're too poor in this region. I have heard tho that they'll be playing in next years currie cup. So watch out! ;)
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Friday, June 13, 2008 - 10:55
46. Sella ek stem !!!!!
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 10:57
47. Webbie gee my terug my logon ASB !!!!!!!!
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 10:57
48. AK *GRIN*
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Friday, June 13, 2008 - 10:58
49. goeters gaan lees asb my laaste post by gister se draad. Ek vra mooi.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Friday, June 13, 2008 - 10:59
50. Ons kan ons mening hier lig , maar dis nie nodig om persoonlik te worre nie.
Bigjo dankie dat jy die minste is en omverskoning aanbied. Dis opregtheid.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Friday, June 13, 2008 - 11:00
51. Nee die webbie wil nog nie byt nie....
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 11:01
52. Goeters you're correct. I dont understand. Mujati has said he has nothing to do with the dealings of his father so he hasn't kept quite about the matter. I dont understand why he should be sidelined because of his father if he had nothing to do with it.
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Friday, June 13, 2008 - 11:01
53. In my opion Mujati can speak out about Mugabe he does have a good platform to try and influnce change up north , from the sake of both countries
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Friday, June 13, 2008 - 11:04
54. Kom ons los maar die poletieke twis.....
Gaan niks help nie.
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 11:05
55. As jy 'n lekker fight wil he praat politiek of sport of kerk . vroumense , drank en karre kan nie eens vir sulke sports sorg nie *grin*
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Friday, June 13, 2008 - 11:07
56. Stem Boland.
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 11:14
57. Dit lyk my PDV gaan lekker spanne verander. Hy sal dit seker ook doen vir die wedstryd teen Pavarotti se manne volgende week. Hoop net dit stop daar en dat hy vir die 3N sy beste span kies ... en dit is nie die WP nie ;-)

Henry het juis sy allie gesien met die WB omdat hy so lekker spankeuses verander het, en trots daarop was dat hy twee WB spanne het ... en wat gebeur toe ?

Nee, jy moet 'settle' op 'n stadium oor wie jou beste span is. Dit gee die manne selfvertroue en dan tegelykertyd motiveer dit die 2de span om die ouens in die eerste span daaruit te speel. Ek persoonlik dink dat vir elke toets, ten minste vir elke toets teen die top 8 spanne in die wêreld, moet die beste span gekies word.

Die CB en S14 is daar vir proewe en proefnemings, nie toetsrugby nie.
Posted by alf (calvinia) Friday, June 13, 2008 - 11:22
58. ASS
Ek lees nou eers van die ou wat jou wil aanvat.

Is hy nuut hier? Lyk my nie hy ken sy rugby nie, en nog minder vir jou.
Posted by Rustig (Centurion) Friday, June 13, 2008 - 11:31
59. Rustig
Aag my ou maat....
Los dit maar.
Ek het.
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 11:33
60. Ek is in elk geval klaar om met sulke idiote te redeneer.
Ek het in daai strik getrap en ek is spyt daaroor.
Maar partykeer is dit moeilik...
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 11:36
61. Keep the passion !!!!
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 13, 2008 - 11:56
62. Ja, die bybel sê laat die eenvoudiges nog eenvoudiger word.
Posted by Rustig (Centurion) Friday, June 13, 2008 - 13:47
63. Nou wat gaan hier aan???Lyk my Vrydag die 13e was nie goed vir hierdie Site nie!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Friday, June 13, 2008 - 17:43
64. 36. Bokke 34 - Wallis 16 - Jimmy
Bokke 48 - Wallis 14 - EnNouDieBlou
Bokke 38 - Wallis 17 - B1
Bokke 17 - Wallis(3de span) 25 - AK
Bokke 63 - Wallis 15 - BBindB
Bokke 32 - Wallis 16 Berbok
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Friday, June 13, 2008 - 17:47