You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
NTRU celebrates its 70th birthday


Exactly 70 years ago on March 25, 1938 the Pretoria Sub-union formally seceded from the Transvaal Rugby Football Union and the Northern Transvaal Rugby Union was born.

The SA Rugby Board was supposed to consider the Sub-union's request to from a separate Union on February 18, 1938 but due to administrative difficulties the issue wasn't discussed at this meeting.

Meanwhile the preparations to form a new Union went on but the people involved didn't know whether this new Union will be beneficial to the game and in particular advantageous to the Transvaal Rugby Football Union, therefore a back door was left open for the Unions to combine again should things do not go as planned.

Even though the future relationship between the two Unions was still being discussed the SA Rugby Board accepted the proposal on March 25, 1938 that the Pretoria Sub-union should form a new independent Union.

Professor HB Davel, who was to become the first President of the Northern Transvaal Rugby Union, was the chairman of the Union's first General Meeting held at the Imperial Hotel in Pretorius Street on Monday, the 11th of April 1938.

LC de Villiers, DW Magennis (both life vice-presidents), PG de Wit, G Pilditch, WW Rein, M Thiel (all vice-presidents of the Pretoria Sub-Union), PFE Muhl, JG Steyn, Capt Torrance (delegates of the Sub-union), KG Hill (referees) and three delegates each of Harlequins, Pretoria, Police and Pretoria University attended the first General Meeting.

Davel was also responsible for the light blue jersey which has become the colour of Northern Transvaal/Blue Bulls, while his wife, Nell, gave Northern Transvaal its emblem, the well-known Barberton daisy.

Two days prior to the first General Meeting the Northern Transvaal Rugby Union played trials and it is interesting to note that Davel was concerned about some of the players' form.

He is quoted in the minutes of the meeting that he believes it is too early in the year for the players to be at their best form and he was from the very beginning adamant that one of the main responsibilities of the new Union is to foster the game in the country districts.

The first match was against Transvaal in Johannesburg on 18 April 1938 and the first match at Loftus was against the Free State on 28 May 1938.



Print


Login Email adress Password


Blog
1. Veels geluk en nou moet die bestuur regkom met die algehele bestuur om nog 70 jaar te haal.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Tuesday, March 25, 2008 - 07:18
2. Skuus, môre Bulle, Bullinne en Bergbok.
Heerlike oggend, blou blou lug.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Tuesday, March 25, 2008 - 07:18
3. geluk maar die vlg 70 gaan baie k@ker wees as hulle nie hulle oe en ore gaan gebruik nie
Posted by BB (frans k@kpraat .........) Tuesday, March 25, 2008 - 07:25
4. Geluk Blou bulle,
Asb laat FL nie in die volgende 70jaar by die unie wees nie asb. laat hom gaan dan gaan ons 'n goeie 70 jaar he
Posted by bullsgj (jhb) Tuesday, March 25, 2008 - 07:27
5. Happy Birthday NTVL !!!!
Posted by ASSKICKER (Kick F.L. in the head !!!) Tuesday, March 25, 2008 - 07:57
6. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL BLOGGERS!

En hoeveel keer is die CB gewen van daardie tyd af? En hoe vergelyk die ander Unies se CB rekord van toe af! A-a-a-h!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, March 25, 2008 - 08:00
7. More julle

Ek dink rerig die Bulls moet padmaak vir die Spears!!!! Daar is nie woorde vir die Bulls nie. Weereens het Demas bewys hy is useless!!! Ons enige hoop is maar die Sharks of nog miskien die Stormers.

Blues 85 Agterosse 10
Posted by Nitronic (Land van die agterosse!) Tuesday, March 25, 2008 - 08:01
8. Als speel die shaiks teen n span van n planeet in die Sirius sonnestelsel sal ek NIE vir hulle skree nie!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, March 25, 2008 - 08:05
9. Famous people born on this day:


--> 1920, Howard Cosell, sports announcer.

--> 1942, Aretha Franklin, singer.

--> 1947, Reginald Kenneth Dwight. -aka singer/songwriter Elton John.

--> 1965, Sarah Jessica Parker, actress.

--> 1971, Sheryl Swoops forward, Houston Comets #22.


Events on this day in history:


--> 1821, Greece gains its independence.

--> 1913, New York City's famed Palace Theatre opens its doors for the first time.

--> 1954, RCA manufactures the first COLOR television set.


And don't forget...


--> Independence Day, celebrated in Greece.
Posted by ASSKICKER (Kick F.L. in the head !!!) Tuesday, March 25, 2008 - 08:14
10. Ek dink die naweek gaan ons wen....
Bulls 29 - Blues 17 ASSKICKER

Ons kan regtig nie al die games verloor nie !!!!
Posted by ASSKICKER (Kick F.L. in the head !!!) Tuesday, March 25, 2008 - 08:16
11. Goeie more almal
Baie geluk aan die BBRU. Nog 'n goeie sewentigjaar word julle toegewens.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, March 25, 2008 - 08:19
12. ASS

Bulls 29 Blues 24, maar dit gaan moeilik wees.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, March 25, 2008 - 08:20
13. Fri 28 Mar 19:35 S14 Hurricanes v Crusaders

Fri 28 Mar 19:40 S14 NSW Waratahs v Cheetahs

Fri 28 Mar 20:00 S14 Western Force v Stormers

Sat 29 Mar 17:00 S14 Sharks v Queensland Reds

Sat 29 Mar 17:30 S14 Chiefs v Highlanders

Sat 29 Mar 19:35 S14 Blues v Bulls
Posted by BB (frans k@kpraat .........) Tuesday, March 25, 2008 - 08:21
14. Hello Almal

Die beste was gisteraand op Superrugby. Joost=hulle kla self oor Demas, maar as die mense inbel en sê FL moet waai dan sê hulle dis nie die coach nie, maar die spelers. Wie kies dan die spelers of is ek deurmekaar????
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) Tuesday, March 25, 2008 - 08:24
15. The Chiefs pummelled the Bulls 43-27 in their Super 14 rugby match in Rotorua tonight.
They overcame a 10-point deficit in the first quarter with a six tries to three victory, taking maximum points but denying the Bulls a bonus point despite the high scoring encounter.
Posted by BB (frans k@kpraat .........) Tuesday, March 25, 2008 - 08:24
16. Bulls 29 - Blues 17 ASSKICKER
Bulls 29 Blues 24 Rustig
Posted by ASSKICKER (Kick F.L. in the head !!!) Tuesday, March 25, 2008 - 08:25
17. Chiefs run over the Bulls
From staff reporters
March 22, 2008 THE Chiefs have thumped the Super 14 champions the Bulls 43-27 in Rotorua, scoring six tries to three to secure a bonus point.


Posted by BB (frans k@kpraat .........) Tuesday, March 25, 2008 - 08:29
18. Nee wat ek weet nie hoe julle kan dink dat ons die Blues gaan wen nie. Want die Bulls gaan die houtlepel kry, die game teen die Lions sal ons laaste wen gewees het, even die Highlanders gaan ons kom pak gee op Loftus!! FL moet waai, maar dis meer die spelers se skuld!!!
Posted by Nitronic (Land van die agterosse!) Tuesday, March 25, 2008 - 08:33
19. Van Sharksworld af:

"Some love them
some fear them
some hate them

Say what you want the Bulls have been one of the strongest unions in SA Rugby over this period.

Happy birthday Bulls."



Lyk my die haaie is bang vir julle. LOLz

van my kant af geluk Bulle.
Posted by BBrown (Dbn) Tuesday, March 25, 2008 - 08:34
20. Bryan en Pierre kan 'n groot verskil maak die naweek.
Posted by BBrown (Dbn) Tuesday, March 25, 2008 - 08:35
21. Ek lees Vrydag in die Middelburg Observer wat se hulle van F.L....
Hy moet n baie goeie coach wees want hy het presies dieselfde met die Bulls reg gekry as wat hy met die Lions reg gekry het !!!!
From hero's to zero's in 10 months !!!!
Nice going Frans !!!!
Probeer volgende jaar die Sharks....
Dan het jy 90% van S.A. se spanne op ge d@nner !!!!
Posted by ASSKICKER (Kick F.L. in the head !!!) Tuesday, March 25, 2008 - 08:37
22. dankie BBrown

maar ek dink dit moet so lees:

Some love them
Some hate them
Some laugh at them!

because there is nothing to fear!!!
Posted by Nitronic (Land van die agterosse!) Tuesday, March 25, 2008 - 08:37
23. Wel ons het klaar 3 drieë gedruk die naweek, wat ons nog nie vorige weke kon regkry nie. Kom ons hoop die manne begin nou ernstig raak as hulle sien hoe graag Pierre wil speel. Dalk gee dit hulle meer motivering om hulle beste te doen.
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) Tuesday, March 25, 2008 - 08:38
24. maar ek dink dit moet so lees:

Some love them
Some hate them
Some laugh at them!

because there is nothing (left) to fear!!!
Posted by ASSKICKER (Kick F.L. in the head !!!) Tuesday, March 25, 2008 - 08:38
25. Nee hel ouens die Bull gaan mos nie so gou le nie !!!!!
Kom Bulle !!!!!
Skop bietjie g@t man !!!!!
Posted by ASSKICKER (Kick F.L. in the head !!!) Tuesday, March 25, 2008 - 08:41
26. Lieflingaanhanger:

Joost is verskeer in die kol.

no.1 Frans Ludeke is gebind deur spelers se reeds bestaande kontrakte en politieke transformasie soos deur die spingbokafrigter (in diens van SA rugby) voorgeskryf. Hy kan dus nie chop en change soos hy wil nie. Hy kan wel spelers aanspreek maar as daardie spelers kontrakte het en waarborge het om gekies te word kan Ludeke bai emin verrig.
Danwell Demas en Hilton Lobberts is op versoek van SA rugby gekies. Demas is al verlede jaar in die cc deur Pote Human ingespan en sonder veel sukses.

2. As jy mooi gaan kyk nie die chiefs se driee: swak verdediging aan ons kant. Man op man en soms drie spelers in 'n ry word makik geklop. Spelers tackle nie hul eie man nie. Hiervoor is die spelers se eie geisndheid te blameer, en hier blameer ek die kaptein wat veronderstel is om die ouens bymekaar te hou.
Die spelers se taal is negatief: negatief oor die reels, negatief met mekaar, negatief oor die hele situasie van 'n nuwe afrigter. Dis net hulle wat dit kan uitskakel.

3. Indien die spelers negatief is oor die afrigtingsituasie - onthou dat Johan van Graan en John McFarland nog steeds daar is - dan moet dit uitgerpraat word en die Unie by name Boet Fick, moet dan vir die publiek vertel hoe daar besluit is op Frans ludeke. As die wortel van die ongelukkigheid lê by die afrigting, dan moet dit so gou moontlik blootgelê word.

4. so 'n situasie moenie sommer net met inmenging van bo af probeer beredder word nie: Onthou wat met Kobus vd Merwe onder Nic Mallet gebeur het: Oproepe 3h in die oggend dieselfde dag wat die Stormers speel. Obviously was dit nie goed vir die span nie.

5. Ek stel voor dat die Unie so gou moontlik voorraadopname doen waar alles verkeerd loop en dat die super 14 verby kom. Ons is nou by rondte 7 uit 13 d.w.s. in die middel van die reeks. Dit gaan nie help om nou van Frans ontslae te raak nie. As jy dan 'n nuwe coach wil aanstel, moet dit voor die begin van die nuwe cc seisoen wees.

6. Oppas net om nie die spelers vry te stel van verantwoordelikhede nie. greame Smith het gekla oor Ray jennings en toe is die Mickey Arthur aangetsel en Smith se eie prestasies het steeds nie verbeter nie. Kyk maar hoe liggies draf hulle op kruisverdediging of hoe halfhartig traak my nie agtig word daar verdedig. Die spelers sien hul eiie ligaaamstaal in die video sessies op Maandae en hulle sal moet EERLIK sê hoekom hul lyftaal klakkeloosheid uitspel. Wil hulle 'n statement maak of het hulle handoek ingegooi? Is hule moedeloos? Is hulle negatief oor die nuwe reels? Afrigter?

die onus rus op daardie 15 manne om nou vir die res van die super 14 te wil speel. Ons het guts gewys teen die stormers en die Leeus met 14 man (of 13) kon klop. Osn verdediging was committed en ons was goed in die los. Ons kan dus as ons wil. Die stormers verdedig puik en hulle het letterlik die blues gesmoor in hul game die afgelope naweek. Dit wiol gedoen wees, maar alles hang af of die span wil of nie.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Tuesday, March 25, 2008 - 08:42
27. 'n Totale trots ontbreek en dit sal vinnig reggestel moet worre. Begin by die kaptein om positief te wees oor die nuwe reëls en dan sal die res aansteek. Waar die Stormers, Cats en die Sharks vinnig aangepas het ontbreek die Bulls en Cheetahs.
Kom nou Bulle!!!!!!!!!
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Tuesday, March 25, 2008 - 08:56
28. Dag al my Blou vriende! Geluk aan die Bulle met hul 70 jaar van gatskop! Geluk ook aan die Bloubulbloggers, wat die Chiefs gepick het Superbru. Ek sal egter nooit die Bulle versaak nie..... Altyd Blou!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, March 25, 2008 - 08:59
29. Jimmy - altyd Blou is 'n feit soos 'n paal bo water staan, maar rugby is rugby. Dit help nie 'n mens hoop nie.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Tuesday, March 25, 2008 - 09:01
30. Ek stem saam, maar ons kon hulle met ander (beter) kwotaspelers vervang het. Spelers wat nie daardie naam hoef te dra nie, want hulle verdien hulle plek meer!!!
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) Tuesday, March 25, 2008 - 09:05
31. Bulle en seks selfde eendag goed en vlg dag minder goed en dan soms k@k
Posted by BB (frans k@kpraat .........) Tuesday, March 25, 2008 - 09:05
32. Baie geluk met 70 jaar! Jammer dit was nie laasjaar nie, die S14 sou 'n goeie geskenk gewees het. Joost reken gisteraand FL se posisie was van so aard dat hy net kon verloor. Joost, jy is so reg want sedert sy dae by die Cats/Leeus is dit nog al wat hy gedoen het-om te verloor! Verloor is iets wat heeltemal natuurlik is by hom. Hulle se ook verdediging is 'n ingesteldheid-weer reg; die spelers het geen durf agv 'n klaarblyklike gebrek aan respek vir die afrigters,trui en franchise-dit gaan werk kos om hierdie gemors om te draai. Die spelers moet ssm besef hulle speel vir miljoene ondersteuners en dit het hulle voorheen bewys. Die semi's is nou 'n droom-so speel ten minste om met jul koppe gelig huistoe te kom!
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Tuesday, March 25, 2008 - 09:14
33. 1. Baie geluk BLOU BULLE met die groot verjaardag,mag ons gundteling unie en span nog vele sukses behaal en ons ondersteuners weer so trots sal maak soos voorheen.Hoop dinge kom gou reg,lkr verjaar!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Tuesday, March 25, 2008 - 09:17
34. More Bul ondersteuners.
Geluk aan die BBRU met 70 jaar.
Net jammer oor FL.
Wou gisteraand die volksveraaier Juice v/d Westhuizen brand , maar kon nie
deurkom nie.
van Graan en die res van die Broederbond sal nie FL pos nie!!!
Posted by bloublitz (Bulle vir altyd) Tuesday, March 25, 2008 - 09:37
35. nuwe thread met die span vir saterdag
Posted by alf (calvinia) Tuesday, March 25, 2008 - 09:42
36. Bulletjie 1, ek ondersteun die Bloubul ten eerste. So dit maak nie saak wie die afrigter is of hoe k@k die spelers speel nie, dit verander niks aan my lojaliteit nie. Ek sal nooit teen die Bulle wed nie!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, March 25, 2008 - 09:50
37. 8. Goeie dag mense.
Wat kan n mens nou se oor die manne.
Ek lees op n vorige blog iemand wat se dat die probleem nie by die coaches le nie,maar sommige spelers,maar ek vra jou af,hoe kan n span met spelers wat in 1 jaar S14 gewen het en ook dan World cup so vrot speel?
Hulle confidence is veronderstel om sky high te wees en ook die nuwer ouens te beinvloed met die confidence,kyk BV na Eddie vd Bokke,daai man het n masiewe verskil gemaak aan ons vermoee om driee te druk - punt is DIE COACH MAAK N MASSIVE VERSKIL
Posted by Mornedb (kemptonpark) Tuesday, March 25, 2008 - 09:53
38. Did jammer die Unie moet hulle 70ste bestaan beleef met so n patetiese s14 groep. Hierdie ouens is vir my n verleentheid. As hulle verloor deur te probeer kan ek dit vat, maar hulle gee elke keer halfpad deur die game net op.
Sies hulle behoort hulle te skaam. Hoekom is daar nie van hulle wat op die blog bietjie antwoorde gee nie.
Eks bul supporter.!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1111
Posted by charlie100 (Pretoria) Tuesday, March 25, 2008 - 16:44
39. Ek kan onthou toe my pa my die eerste keer Loftus toe gebring het. Dit was in 1968 en die staanplekke-pawiljoen was nog daar. Vir 'n plattelandse kannetjie wat die trip van die laeveld af na my oom-hulle in Pretoria moes maak, was dit amper oniuthoudbaar. Die aand voor die wedstryd kon ek nie slaap nie. DIE NOORD TRANSVAAL teen WP! Dit was vir my om soos op heilige grond te staan. Iets van die trots van die Barberton daisy het in my bly vasseek toe ek na manne soos Frik, Mof en kie kon kyk. Heelaas! Die trots van die ligblou trui en die daisy het by my gebly. Ek soek dit in my span se spelers. Ek sien dit skaars raak. Wie het verander? Help my om weer soos 'n agtjarige, borselkop, sproetgesig seun TE GLO!
Posted by blouhond (Pretoria) Thursday, March 27, 2008 - 09:41