You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Press Release-Bakkies Botha situation


The Blue Bulls Company wants to express their disappointment with the incorrect allegations made by inter alia Bakkies Botha as set out in his application filed at the Labour Court in Johannesburg in the light of the fact that this Company endeavoured to accommodate Bakkies in every way possible. The correct circumstances are set out hereunder:

  • Bakkies Botha was originally approached by the Blue Bulls Company (the "Company") during the course of 2000 and signed an agreement to play professional rugby for the province for an initial period of two years, whereafter he entered into a further agreement with the Company for an additional period of three years.
  • Bakkies approached the Company in the second year of this agreement and requested a further extension of his contract period. The period of the agreement was subsequently extended until 31 October 2007 and his remuneration was also substantially increased.
  • Despite the fact that the rules and regulations of the International Rugby Board as well as the South African Rugby Union prohibit a player to negotiate with any 'club' during the term of his agreement with his current 'club', Botha through his representative Bernie Habana negotiated with another union and procured a very good offer. The IRB regulations expressly state the only time negotiations with other 'clubs' are permissible are within the stipulated period of 120 days prior to the expiration of the player's existing contract term.
  • Once again, the Company accommodated Bakkies and upon his own request and in order to secure his career and income, offered him employment for a further period of five years and at a significantly increased remuneration package which he gladly accepted.
  • The validity of the latter agreement of five years entered into during September 2006 and which only expires in 2011, constitutes the subject matter of the current legal proceedings in the Labour Court. As a result of this contract, concluded on the request of Bakkies Botha, the Company was unable to retain the services of several promising locks such as Francois van Schouwenburg, Adriaan Fondse and Cliff Milton.
  • The Blue Bulls Company negotiated with Bernie Habana in good faith and in view of the fact that we previously successfully concluded an agreement surrounding his son Bryan's contract as well as the fact that Bakkies insisted on using his services.
  • The Bulls Company wanted to secure and retain the services of Bakkies and therefore accommodated him in any way possible.
  • When it was later learned that Mr Habana was not registered as an agent, the Company and its board on two separate occasions in writing requested him to do so. It is our understanding that on one occasion SA Rugby also made this request, which Mr Habana chose to ignore.
  • The Blue Bulls Company, as is the case with every other union or rugby body in South Africa and elsewhere, endeavours to secure the services of the most talented players available, and in a timeous fashion. These players, such as Bakkies, enter into a valid and enforceable agreement with the Company, negotiated collectively between the South African Rugby Employers Organisation and the South African Rugby Players Association.
  • Enforcing the provisions of such agreement is the only manner in which the Company can secure its 'assets', being the players, in order to enable it to properly structure and plan ahead, to assemble and maintain a highly effective and competitive team in line with the vision and goals of the coach and to effectively procure and manage funding available for the purpose of contracting and keeping aboard these players.
  • Honouring the sanctity of the agreements entered into between the Company and the players, as in any other legal relationship creating rights and obligations for the parties involved, forms the basis of and is the only way in which some sort of certainty in respect of the available players and teams can be created and also to create and maintain some sort of uniformity amongst the players.
  • Such certainty in itself is a crucial and fundamental aspect needed in order to build the moral and character of the team which enables them to successfully compete and be able to win. The importance of this principle is evident from the disruptions caused by the current situation with Bakkies.
  • This obviously furthermore directly influences and results in the procurement of inter alia sponsors needed for the existence of professional rugby in South Africa and this Company in specific, and maintaining loyal and enthusiastic spectators.

    With this in mind, we would like to add the following:

  • The Company strongly values the talent and abilities of Bakkies as well as his influence and leadership in the team.
  • The development, growth and success of the team strongly rely on the forward planning of the officials of the Company which is done well in advance and based on the procurement of the services of these talented players, like Bakkies, available and formally contracted to us and also very often to the detriment of other players available in the market.
  • The Company cannot compromise on these aspects and shall take all necessary steps to enforce the existing agreements and retain the services of these individuals in order to create a highly successful team and to be able to implement its structures as planned and provided for.
  • Without a doubt, Bakkies and players in general like any other party to an agreement, should comply with their contractual obligations in the same manner in which the Company shall be bound to the terms of the agreement between the parties if the situation was reversed.
  • If and when a player's agreement terminates, he will be free to then negotiate and take up employment elsewhere if he chooses to do so.



    Print


  • Login Email adress Password


    Blog
    1. Koebaai Bakkies,hoop Vickus het jou iets geleer van mens wees,lojaal wees,verantwoording vir jou aksies neem.
    Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, April 30, 2008 - 13:15
    2. Baie, baie dankie BBC! Laat ek die eerste een wees om julle te bedank vir hierdie persverklaring.

    Ons, as ondersteuners, waardeer dit om die onverdunde waarheid as't ware uit die Bul se bek te kry, ipv daarvan om op die koerante staat te maak.
    Posted by Joe-ZA Wednesday, April 30, 2008 - 13:39
    3. Hallo aan al my mede-Bulle, Bergbok en ander gematigdes.

    Die gedeelte uit hierdie persverklaring wat my die ergste aan die swets wil laat gaan, is dié: "As a result of this contract, concluded on [at!] the request of Bakkies Botha, the Company was unable to retain the services of several promising locks such as Francois van Schouwenburg, Adriaan Fondse and Cliff Milton."

    Ek moet miskien maar liewer uitlog hier, want ek het 'n sterk behoefte om erg liederlike dinge te sê!!!
    Posted by WandaBul (Anderkant die Blou Berge) Wednesday, April 30, 2008 - 13:41
    4. Bakkies jy is besig met groot K%K!!!! Ek het 'n gevoel jy is besig om 'n perd op te saal wat jy nie gaan kan ry nie!!
    Kyk net daardie slotte wat ons verloor het, almal is Springbok materiaal.
    Posted by nguni (Pretoria) Wednesday, April 30, 2008 - 13:47
    5. Ek begryp ten volle waarom julle Bakkies by die Unie wil hou, die tyd en geld wat aan hom spandeer is om hom tot die speler te maak wat hy vandag is, is alreeds rede genoeg!

    Maar dink julle nie dat 'n werknemer wat bereid is om sy werkgewer in die openbaar te kritiseer, deur hom hof toe te sleep, nie die tipe persoon is wat julle in diens moet hou nie?

    Verkoop hom aan die hoogste bieêr; gebruik die geld om Victor by die Bulle te HOU (as speler vir nou, en as moontlike adviseur of afrigter vir die toekoms) en probeer die diens van Cliffie of Van Schouwenburg terug te kry. Julle weet presies wat julle in daardie ouens het, hulle was reeds deel van die Blou kultuur, en dis beleggings vir die toekoms.

    Kyk ook na die slotte en hakers van die Cheetahs. Julle kan hierdie lelike storie van die oomblik omdraai tot die sukses van die nabye toekoms. Dis nou tyd vir 'cool heads, and even cooler thoughts'.
    Posted by Joe-ZA Wednesday, April 30, 2008 - 13:49
    6. Joe

    Ek stem 100% saam. Die skade is klaar gedoen tussen die werkgewer en die werknemer. Vat selfs vir David de Villiers van die cheetahs. Hy speel klipharde rugby en sal kook by die bulle.
    Posted by nguni (Pretoria) Wednesday, April 30, 2008 - 13:56
    7. Ja, Nguni, ek sou natuurlik graag wou sien dat hulle Cliffie Milton terug bring, maar ek dink hy geniet homself te veel in Frankryk. My bloed wil sommer kook oor Bakkies! Sy nonsens het 'n rimpeling effek, wat alles rondom hom affekteer. HY het veroorsaak dat Fondse nou by die Stormers moet speel.

    Dat geld jou lewe so kan beheer!
    Posted by Joe-ZA Wednesday, April 30, 2008 - 14:00
    8. Nuwe draad!!!!
    Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, April 30, 2008 - 14:14
    9. Bakkies wie?

    Posted by watse rugby? (nst) Wednesday, April 30, 2008 - 14:23
    10. Hallo Bloues'
    Sal diegene wat Saterdag op Loftus is asb. baniere maak met iets soos,"GO BAKKIES, GO........FAAAR AWAYYY! Boe hom ok sommer as hy aan die bal vat. Laat ons ons afsku in hierdie klikchristen vertoon. Die F#**n D#*s. Ek is in my siel in de bliksem in vir hom maar sal hom soos 'n Christen vergewe,hy moet net ver wegf*k van Loftus af!!!
    Posted by PAPABLU (Centurion) Wednesday, April 30, 2008 - 14:35
    11. PAPABLU, ek hoop die diakens en ouderlinge by jou kerk(?) maak vir jou dieselfde baniere. Jy verloen jou geloof net soos Bakkies met die Bulle maak.
    Posted by Groot blou seun (pretoria) Wednesday, April 30, 2008 - 14:39
    12. Groot Blou, Jy mis die punt!
    Posted by PAPABLU (Centurion) Wednesday, April 30, 2008 - 14:55
    13. Kan nie glo dat Bakkies so laag kon daal nie!

    Hy moes tog seker geweet het dat met die dat die Bulle hom gekontrakteer het, dat daar dan nie plek sou wees vir die ander nie.

    En die ergste is dat die ander ouens seker by die Bulle sou wou bly vir net die helfte van Bakkies se kontrak!!!!

    Om te dink, die naam wat so sinoniem was met die Blou Bulle is die einste ou wat nou soveel skade daar aanrig!!

    Nee wat, laat hom gaan!
    Met sy huidige houding hoort hy nie naby 'n rugbyveld nie!
    Dit is immers 'n span sport en hy gee duidelik nie om vir enige iemand behalwe homself en sy geldgierige behoeftes nie!!!

    Hoe gaan Andre Swartz se liedjie :" Ek wil jou nooit weer sien...... die lewe is te kort daarvoor ......"

    Posted by Bulversie (Potchefstroom) Wednesday, April 30, 2008 - 14:59
    14. Dan wil ek ook dankie sê:

    1. Vir die BBC dat hulle ons uiteindelik ook inlig oor wat regtig aan die gebeur is.

    2. Vir Wikus van Heerden. Dat hy vir ons gewys het hoe maak 'n eerbare man.
    Posted by Bulversie (Potchefstroom) Wednesday, April 30, 2008 - 15:03
    15. Ja dankie, dis die tipe verklaring wat ons van die begin af gesoek het. Nou weet ons darem meer wat aangaan.
    Posted by lieflingaanhanger_pe ((nou hougaard aanhanger)) Wednesday, April 30, 2008 - 17:12
    16. Hallo almal

    Ongelukkig kan ons nie sommer net hierdie saak los en vir bakkies laat gaan nie. Ons moet die saak in ons guns eers beklink en baaaaie geld uit die man uit maak sodat ons ander talent daarmee kan koop.

    Francois Pienaar het nou die dag uitgeblaker hoe Saracens , wat ook deel is van die sail groep, spelers gaan uitruil met SA. Wie kry ons in die plek van Wikus of is iemand aan die slaap?
    Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Wednesday, April 30, 2008 - 18:57
    17. Mede Bloubulle
    Wonder wie is Bakkies se regsverteenwoordigers- lees dat Bernie Habana se hy betaal vir Bakkies se saak teen die Bulle.Beskerm daardeur vir Wynand en Bryan wat net wag op die uitslag van die saak voor hulle ook wil verkas.
    Ek glo nie ons is bewus van die negatiewe implikasies wat hierdie gemors op ons manne se fokus gehad het nie.Het sekere spelers nie dalk meer as Frans Ludeke tot die Bulle se swak vertoning bygedra nie - hofsake,geld en dinge het n' neiging om manne se konsentrasie te laat gaan.
    Was ons swak skakels in sekere kritieke oomblikke in wedstryde nie juis sekere senior spelers nie ? Bakkies voer juis aan dat hy moet gaan omdat die span so swak vaar vanjaar.
    Wat my persoonlik betref wil ek nie vir Bakkies ooit weer in n' Bloutrui sien nie.Ek verloor eerder met lojale manne voor ek wen met Judasse in die span.Bakkies kan sy sterre dank hy speel nie krieket nie- hy sou lankal aangekla wees dat hy die spel in diskrediet bring.
    Ek glo dat die deur vir manne soos Bakkies en Bernie Habana toegemaak moet word - Sarvu en die IRB sal baie dringend reels en regulasies moet instel wat hierdie tipe sake beter moet reguleer.Bakkies het teen die reels met die Sharks onderhandel en nou weer met Toulon.Hy behoort dissipliner verhoor te word en met sy wedstrydgeld gestraf te word.
    Alternatiewelik moet daar soos in sokker n' stelsel ingestel word waar spelers op n' oordraglys geplaas kan word - verkoop hom dan aan die hoogste Bieer.Gebruik die geld om ander jong manne aan te skaf.
    Die jammerste oor Bakkies en kie is dat hulle die erfenis van legendes soos Frik,Thys,Naas,Hansie Brewis,Mof Myburg en vele ander oneer aandoen.
    Ek weet egter een ding,die Blou Bul erfenis is groter as enige individu en niks sal ons lieflingspan keer om weer bo uit te kom nie.Bakkies behoort sy Bloubul kleure ontneem te word soos n' offisier in die weermag gestroop word van sy rang.
    Ek is nooit ten gunste van boikot en wegbly nie maar toeskouers behoort Bakkies uit te jou as hy op die veld draf - ek sal nie graag weer vir hom wil skreeu nie.Die ergste is dat hy geen berou het oor sy aandeel om die Blou Bul te wil vernietig nie.
    Ek dink meer van Robert Mugabe as van Bakkies Botha.Hy hou immers by sy woord al stem ek nie met hom saam nie.
    BBC moenie toegee in die regsproses nie,vat Judas en kie al die pad.As dit nodig is sal ons help bydra tot die regskostes.
    My bloed sal altyd Blou bly,hierdie naweek trap ons daai Aussies in die grond in.
    Post 10 PAPABLU ek dink jy moet bietjie stadig met jou taalgebruik- daai woorde pas nie by n' Christen nie.As jy op Shalom was die naweek sal jy weet wat om te doen daaromtrent Groot blou seun Post 11 ek stem saam met jou.


    Posted by vryman (Standerton) Wednesday, April 30, 2008 - 20:10
    18. Die eenvoudige beginsel in enige werksverhouding is die "vertrouens verhouding". Na my mening is hierdie verhouding onherstelbaar afgebreek. Hy speel halfhartig en mens kan sien dat sy "slapg@t" houding die res van die span beinvloed.

    Dagvaar hom vir kontrak breek of verkoop hom. Gebruik die opbrengs om 'n hakker en slotte te koop. In tussen, stuur hom om vir die Vodacom-span water te dra! Ek kry eerder pakslae met jong onervare spelers wat wil wen as om 'n oorbetaalde primadonna te dra!

    Ek was een van Bakkies se grootste ondersteuners, maar sy houding stink! Dis tyd om te groet! Voetsek Frankryk toe!!
    Posted by BB Beast (Randburg) Thursday, May 01, 2008 - 09:20