You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Press release: Racist incident at Loftus Versfeld


There has been a racist incident at Loftus Versfeld on Saturday prior to the Vodacom Super 14 match between the Vodacom Bulls and Vodacom Cheetahs where a woman suffered verbal abuse from a few spectators outside the stadium.

The Blue Bulls Company (Pty) Ltd would like to strongly condemn these kinds of behaviour and we will do everything within our power to ensure that this does not happen again.

The Blue Bulls Company (Pty) Ltd encourages any person suffering racial abuse at Loftus to press formal charges against the responsible parties.

The Blue Bulls Company (Pty) Ltd wants to make it absolutely clear that people from all races and gender are welcome at Loftus.

The Blue Bulls fully supported and participated in SA Rugby’s “Anti Racism” campaign and we trust that we can work together to eliminate racial conflicts in the future.

The Blue Bulls Company (Pty) Ltd would like to request our supporters and spectators to help us to make Loftus a place were people from all races are welcome.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Bulle gaan trap daardie Sharkies in Durban asb, `n Loftus finaal sal darem baie lekker wees,
Posted by Superbull07 (Pretoria) Monday, May 11, 2009 - 17:42
2. Hierdie rasse voorval was tussen toeskouers en het baie min te doen met die Bulle se span
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, May 11, 2009 - 18:17
3. 'n Quote op keo se website
Pragtig gestel
"The fact that they equalled the Bulls’ South African record of three wins from five on their Australasian tour was cancelled out by defeats in Brisbane and Bloemfontein. Pretenders to the throne are bound to remain just that when they fall to minnows, and the Sharks are looking like finishing the season as the most decorated pretenders in the tournament’s history. "

The most decorated pretenders in the tournament’s history
Pragtig
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Monday, May 11, 2009 - 19:17
4. Nou net op die nuus gehoor die Waratahs skrumkakel het losgekom nadat hy die Sharks senter Brad Barrit met die skouer in die gesig geloop het. ASSEBLIEF WORD NET WAKKER, DUIDELIK WORD NET DIE BULLE GESKORS.
Posted by Superbull07 (Pretoria) Monday, May 11, 2009 - 19:27
5. Tellings vir Saterdag:

BULLE 21 - 19 sharks - LB
BULLE 25 - 21 sharks - AK
BULLE 28 - 22 sharks - Zeeman
BULLE 37 - 16 sharks - BloubulindieBoland
BULLE 18 - 16 sharks - Rustig
BULLE 32 - 17 sharks - Boel
BULLE 21 - 13 sharks - Bloumens
BULLE 33 - 20 sharks - IncrediBlue
BULLE 18 - 15 sharks - Axeman
BULLE 24 - 21 sharks - bloubloed84
BULLE 27 - 25 sharks - BullsRbest
BULLE 52 - 09 sharks - Scarface
Posted by Bloumens Monday, May 11, 2009 - 20:30
6. Dis 'n lekker blog hierdie... ek maak dit my werk om te kom kyk wat hier gese word en ek was nog nooit teleurgesteld nie... van kennis, opinies, menings en om nie te noem van afjakke en struwelinge met menings en somtyds droewige dreigemente van alle soorte mense wat wonderlike wesens is met wereldwye verskillende oortuigings nie. Dis lekker om dit te kan beleef en lees. Geen ander site het dit nie. Geen ander "franchise" het blou goeters wat aan 'n bakkie se hak kan hang of enigeiets soortgelyks nie... en dis lekker om deel daarvan te kan wees... een persoon is altyd eerste, gewoonlik "Bulls Babe" of AK en Jimmy hou die site aan die gang tot laat in die nag met sy musiek... Bergbok met sy komiese kommentaar, JB, Sooibrandt en baie ander met hulle pitvolle kennis en dan's daar nog Scarface en baie ander wat ek nie kan onthou nie wat dit net soveel meer genotvol maak - ons is 'n wonderlike familie en ons moet dit so hou. Baie genotvol. Mag die Bulle nou net die pas volhou en klaarmaak wat hulle begin het. Go Bulle - die beste!!
Posted by bulpasopie (Standerton) Monday, May 11, 2009 - 20:31
7. bulpasopie..........dankie!!!!
Is dit nou pasop of n sopie........want as dit n sopie is kom join ek jou!!!!!
Sterkte vir julle Saterdag.......Die Stormers het in elk geval hul allies gesien!!!!!
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Monday, May 11, 2009 - 21:17
8. Jy's welkom om my te join ma dis biki ver - jy sal moet vlieg maar as jy red bull drink... sopies is volop hier...
Posted by bulpasopie (Standerton) Monday, May 11, 2009 - 21:48
9. Is jy n meisie?????
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Monday, May 11, 2009 - 22:07
10. Sorry ons moet Rugby hier gesels.....
Hoop die BULLS druk Saterdag 4 driee!!!!
Maar is jy n meisie????
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Monday, May 11, 2009 - 22:17
11. Dankie vir die kompliment bulpasopie !!!
Posted by JB 007 (Centurion) Tuesday, May 12, 2009 - 00:24
12. Scarface
I would love nothing more than to see that score of 52-9 come the weekend, but don't you think that is a little optimistic. I think the sharks will score 2 or three tries but they will only really deserve one of them. Lets face it, our biggest problem this year has been SOFT TRIES.

Our defense is sound, but just about every game we let one or two soft tries in. Remember the Crusaders game, or the Brumbies, I'm not going to mention the cheetahs try that they got from that line out, because that wasn't our fault, poor refereeing.

Our discipline has been good, tactical kicking has been good and we've shown we can play a tight game moving the ball mostly through the forwards, but also spread it wide and score long distance tries, ball retention is good as well. Seeing the Bulls having the ball for 7+ phases is not out of the ordinary. NO, the ONLY thing I would like to see change is the soft tries. Communication and awareness is key.
Posted by bloubul in NZ (Auckland) Tuesday, May 12, 2009 - 03:47
13. #12
Could'nt agree more, it's clear the Sharks will need outside help, eg the Crusaders or Brumbies etc that need to lose. They seem to think they are in with a chance if the rugby gods smile on them if above teams pave their way by losing, seems they forgot they would then still need to beat us, which we are in control of, not them! They won't get the soft try like in the 07 Final when Pierre passed the ball to Pietersen to go down the touchline. I'm sure the guys are aware of it. This Bulls side has character, and lots of it. One thing they can bank on is that it's going to be 80 min of hell coming their way.
GO BULLS. GO GO GO GO GO GO!!
Posted by Boel (Mooinooi) Tuesday, May 12, 2009 - 06:26
14. Gooooooooooooooooooooood morning Bulls !!!!!

Ek kyk so na die berig hierbo en dan wil ek amper lag... Daai berig is presies dieselfde een as wat so + - 12 maande terug geplaas was op die blog...
Wys nou maar eenkeer net vir jou jy kan daai klomp VRYSTAATERS nerens heen vat nie !!!!

Nou moes hulle ons geliefde LOFTUS kom besoedel het met hulle klomp VRYSTAATSE mentalityd !!!!

Bly volgende keer liweser by die huis !!!

Julle het seker probeer om die "girl" op te chat en toe dit nie gewerk het nie toe raak julle mos nou weer laf.

No man....
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, May 12, 2009 - 07:00
15. Aan die res n baie lekker dag verder vir almal !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, May 12, 2009 - 07:01
16. I was at Loftus on Saturday and I had a great time. Screaming wild like a banshee. It was fantastic. I see a tough match on Saturday that we simply must take. Thankfully, by that time, the stakes will be known. The Sharks will know if they stand a chance or not. If they don't, they will probably end up playing better rugby (because they will no longer be under pressure and won't "choke" as a result). It is when they have nothing to lose that they may become a challenge.

As for the incident at Loftus, it leaves me a little sad. The only racism that should exist is Blue vs all other colours...

BULLE 21 - 19 sharks - LB
BULLE 25 - 21 sharks - AK
BULLE 28 - 22 sharks - Zeeman
BULLE 37 - 16 sharks - BloubulindieBoland
BULLE 18 - 16 sharks - Rustig
BULLE 32 - 17 sharks - Boel
BULLE 21 - 13 sharks - Bloumens
BULLE 33 - 20 sharks - IncrediBlue
BULLE 18 - 15 sharks - Axeman
BULLE 24 - 21 sharks - bloubloed84
BULLE 27 - 25 sharks - BullsRbest
BULLE 52 - 09 sharks - Scarface
BULLE 33 - 20 sharks - GreGorGy
Posted by GreGorGy (Edenvale) Tuesday, May 12, 2009 - 07:56
17. Tellings vir Saterdag:

BULLE 21 - 19 sharks - LB
BULLE 25 - 21 sharks - AK
BULLE 28 - 22 sharks - Zeeman
BULLE 37 - 16 sharks - BloubulindieBoland
BULLE 18 - 16 sharks - Rustig
BULLE 32 - 17 sharks - Boel
BULLE 21 - 13 sharks - Bloumens
BULLE 33 - 20 sharks - IncrediBlue
BULLE 18 - 15 sharks - Axeman
BULLE 24 - 21 sharks - bloubloed84
BULLE 27 - 25 sharks - BullsRbest
BULLE 52 - 09 sharks - Scarface
BULLE 33 - 20 sharks - GreGorGy
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, May 12, 2009 - 08:00
18. Please stick to the format of the prediction table!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, May 12, 2009 - 08:01
19. Jy weet, ek kry eintlik skaam as daar wragtig nog mense is wat soos common idiote optree. Dit maak die naam sleg van die ander supporters wat integriteit en konsiderasie het. Ek hoop rêrig Loftus begin hierdie tipe mense opspoor en ban vanaf Loftus, dan kan die mannetjies in Orania gaan sit en tv kyk met hulle ou SA vlaggies en hulle eie vel pigmente sit en aanbid. Word groot man, asseblief. Dankie Blou Bul / Loftus span dat julle ook goeie mense is. Een van die redes hoekom julle altyd suksesvol sal wees.
Posted by Willie Blou (Pretoria) Tuesday, May 12, 2009 - 09:08
20. Dit is regtig skandalig dat sommige mense nog so optree, tog wonder ek somtyds of al die kulture die fyn lyn tussen normale sogenaamde "banter" tussen oponerende spanne se ondersteuners verstaan en hoe maklik sulke "banter" in 'n rassistiese insident kan ontaard? Na die wedstryd het ek ook gehoor hoe 'n omgekrapte ondersteuner aan 'n man wat gejuig het oor die Bulle se oorwinning gesê het waarvoor juig hy, want sy tipe moet mos sokker kyk. Ek was lus om die ou 'n snotklap tot oorkant die Vaal Rivier te gee, maar het liewer aangestap, want ek weet dit sou net in 'n onaangename insident verval. Asseblief alle rugby ondersteuners, wees asseblief sensitief met opmerkings waneer dit by situasies kom waar 'n persoon se ras en taal in gedrang kom. Hou op met dubbele standaarde, sommige ouens kla en boo oor die "dutchmen" uitlatings, maar dan voel hullle geregverdig om ander mense te vertel hulle hoort nie op Loftes nie. Ek skaam my dood, ons heros op die veld sluit mos mense soos Akona, Habana, Heini en Spies in, alle rasse!!!
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Tuesday, May 12, 2009 - 10:57
21. Vaskohaker:
amen, broer-amen! Ek maak 'n standpund deur in my web-ID op hierdie site te spot oor die "dutchmen"-etiket wat aan afrikaanssprekende mans wie rugby kyk op Loftus, hang. Ek ken my eie identiteit en skaam my nie vir my afkoms , geslag of taal nie. Dus: Ek het nie tyd vir afrikaanssprekende mans/vroue/kinders wat nie sensitief is vir my goeie maniere om NIE soos 'n wit barbaar op Loftus op te tree nie. Ek sal persoonlik so 'n toeskouer aankla by die unie en strafregtelike stappe neem teen so 'n "moegoe". Hulle hoort nie op Loftus of in Pretoria of In Suid Afrika nie. En die Leeutoer le voor...? Sela.
Posted by blouhond (Pretoria-(home of the BULL-BRAND/DUTCHIES/ANTI-LOEKASIE WATSONISTS)) Tuesday, May 12, 2009 - 12:59
22. vakophaker, jong dit lyk vir my dis n algemene probleem met die oranje mense as dit nie die span is wat hulle swak gedra ,dan is dit die ondersteuners, " culture" ons het dit regtig nie nodig dat hulle ons plek in n swak lig stel
Posted by phillip (STRAND) Tuesday, May 12, 2009 - 13:18
23. Ek is a 'n Moslem van Paarl en is 'n moerse Bul fanatic. I sometimes fly to Pretoria over a weekend just to see the Bulls! I even own Blue Bull underwear!!! Ek word gekritiseer in die Kaap en soms wil die manne my aanval in die pubs as ek my Bul trui dra. Ek vool altyd welkom op Loftus en die skare is great. Dit is seker 'n doner se Vrystaater daai! Gee dit Horings, bulle bo!!!
Posted by PaarlBull (Paarl) Tuesday, May 12, 2009 - 17:07
24. Helse groot oor reaksie op 'n klein voorval. Die pers moet grootword. Sulke voorvalle gebeur daagliks oral oor die land. Praat van mierhoop 'n berg maak. Dis net 'n aanval op Loftus se kultuur - soos gewoonlik.
Posted by Berns (Pretoria) Wednesday, May 13, 2009 - 08:58
Happy birthday to:
15 May - Thys Lourens
18 May - Prof Fritz Eloff