You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Rossouw in for injured Matfield


The Vodacom Bulls' coach, Frans Ludeke, has opted for Danie Rossouw to pack down at lock at the side of Bakkies Botha for Saturday's second round clash against the Blues at Loftus Versfeld.

Rossouw replaces Victor Matfield, who will miss the next three matches as a result of his shoulder injury and with Rossouw in the starting XV Wilhelm Steenkamp will be on the bench as the lock replacement.

Coach Ludeke said at the weekly press conference that was held at Loftus on Wednesday that that the Blues are an immensely physical team and that is one of the reasons why he decided to select Rossouw at the side of Botha.

Fourie du Preez will take over the captaincy in the absence of Matfield, but the rest of the team was left unchanged for the match against the team from Auckland.

Du Preez said that everybody in the Bulls' camp has a great deal of respect for the Blues and although some of their superstars will not be in action at Loftus they still are a formidable outfit.

"We've seen in the past that the New Zealand franchises have a lot of depth and they always have someone else in their squad that is very capable of replacing an injured player.

"The Blues are always an unbelievable tough opponent, but after the win against the Reds we are on track and as a team we are confident in our abilities."

It is interesting to note that Du Preez is one of 13 players that have played for the Bulls since their under 19-days and this is a great testimony to the wonderful juniors structures that are in place at Loftus Versfeld.

The others are Wynand Olivier, Morné Steyn, Pierre Spies, Dewald Potgieter, Deon Stegmann, Danie Rossouw, Werner Kruger, Derick Kuün, Chiliboy Ralepelle, Frik Kirsten, Wilhelm Steenkamp and Burton Francis.

What makes this even more significant is the fact that Du Preez, Olivier, Spies, Kuün, Ralepelle and Kirsten have played for the Bulls since their schooldays.

Vodacom Bulls: Zane Kirchner; Akona Ndungane, Jaco Pretorius, Wynand Olivier, Bryan Habana; Morné Steyn, Fourie du Preez (captain); Pierre Spies, Dewald Potgieter, Deon Stegmann, Danie Rossouw, Bakkies Botha, Werner Kruger, Derick Kuün, Gurthrö Steenkamp. Reserves: Chiliboy Ralepelle, Frik Kirsten, Wilhelm Steenkamp, Pedrie Wannenburg, Heini Adams, Burton Francis, JP Nel.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Goeie besluit, alhoewel Danie 'n goeie inpakspeler is van die bench af dink ek ons het hom nodig om die Blues bietjie sag te maak voor
Posted by BlouRay (Pretoria) Wednesday, February 18, 2009 - 13:15
2. Goeie span, net jammer Dewald Potgieter haal steeds die span bo Pedri. Die 2 kan nie in die selfde asem genoem word nie.
Posted by Doep (Pretoria) Wednesday, February 18, 2009 - 13:24
3. Jy gaan nie sonder Danie op die veld teen n NZ se span nie of dit nou vir die Bulls of die springbokke is hulle het onsag vir hom.

Ek dink ons gan hulle n pak gee dan moet ons net die bal weghou van hulle om teenaanvalle te doen as ons moet skop dan of uit of so dat ons dit kan terug wen of teen die kantlyn om hulle te dwing om nie n goeie skop te gee nie.Geen veldaf skoppe nie.
Posted by Steinberg str 31Islandveiw,Mosselbaai (Mosselbaai) Wednesday, February 18, 2009 - 13:25
4. Doep

Ek dink Dewald is briljant, maar hy het vir my immers nie 'n Great game gehad laas naweek nie, hy is vir my beter as hy opkom as 'n replacement want dan jol hy met baie vuur. As dit by ondervinding kom het jy 'n steady ou soos Pedrie nodig(Hy sal net sy hantering moet opknap van laas naweek)

Ek dink Dewald moet nog so beitjie mature dan gaan hy almal aan die brand speel
Posted by BlouRay (Pretoria) Wednesday, February 18, 2009 - 13:29
5. Dink ook nie jy kan P3 en Dewald in die selfde asem noem nie - P3 se tyd is verby
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Wednesday, February 18, 2009 - 13:38
6. BlueCon5

Ek sal nie sê Pedrie se tyd is verby nie maar om eerlik te wees, hy het eintlik baie lanklaas game time gehad, wanneer was die laaste keer wat hy in die begin span was? en meer as twee games na mekaar gespeel het?
Posted by BlouRay (Pretoria) Wednesday, February 18, 2009 - 13:50
7. stem saam P3 moet sy kop reg kry en ons het bal jagters nodig om Wikus se skoene vol te staan en om met ouens soos Schalk Burger te kompeteer
Posted by JacqH (Pretoria) Wednesday, February 18, 2009 - 13:50
8. BlouRay, ek stem volkome saam met jou.


BlueCon5, flip ou maat, .... , toemaar, elke ou is seker geregtig op sy opinie, selfs jy en ek.
Posted by Doep (Pretoria) Wednesday, February 18, 2009 - 13:52
9. Goeie span... maar as daar n "weaklink" in julle span is dan is dit daai twee flanke van julle. Jammer maar they just don't strike any fear into any opposition's eyes.
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, February 18, 2009 - 13:58
10. Dis nie nodig vir hierdie venynigheid tussen die Potgieter en Wannenburg ondersteuners nie. Hulle is albei goeie spelers, en ek is bly ons het hulle albei in die groep. Myns insiens is ons Saterdag juis effens swakker op die bank as verlede week, met Danie se impak wat gemis gaan word. So dalk is dit goed dat ons vir Pedrie het om met sy ervaring op te kom in die laaste 30 min.

Posted by Shannow Wednesday, February 18, 2009 - 13:58
11. Ja die flanke moet bal steel by die Blues op die afbreek punte en beide het die vermoë om dit te doen
Posted by JacqH (Pretoria) Wednesday, February 18, 2009 - 14:01
12. Shannow,

Jys 100% reg, baie spanne sal wens om sulke spelers te he wat enige tyd die leisels by 'n ander spanmaat kan oorneem
Posted by BlouRay (Pretoria) Wednesday, February 18, 2009 - 14:01
13. Dis nie dat ek niks van P3 hou nie, ek dink net Dewald het 'n blink toekoms.
P3 is bietjie stadig man, veral met die ELV's
wat van P3 op slot?
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Wednesday, February 18, 2009 - 14:10
14. Scarface,

Ek hoor wat jy sê, maar die Bulle het maar nog nie in die nuwe era van Blou Bul rugby regtig ouens gehad wat woelig op die grond was nie(Behalwe wikus en miskien wasserman), ons voorspelers was so dominerend dat ons die spanne van die bal af gestoot het en nie individual briljantheid nodig gehad het om besit om te keer nie.

Ons flanke is maar nog al die jare groot en sterk manne wat meer laaik om die bal te dra in plaas van om vir hom op die grond te stoe.

Selfde soos by die Sharks, Deysel en Kankowski is manne wat met kragspel die bal drae en die voorspelers domineer die rucks. So eintlik is dit ook maar net ou Keagan wat bietje woelig is en Botes wanneer hy op die veld kom
Posted by BlouRay (Pretoria) Wednesday, February 18, 2009 - 14:11
15. Die Bulle staan 'n baie goeie kans teen die Blues! Rugby365.com berig juis dat Jerome Kaino nie vir die Bulle wedstryd oorweeg sal word nie, wat eintlik beteken dat ons teen 'n baie verswakte span te staan gaan kom.

Ek hoop dus vir 'b bonuspunt wen. Stel jouself voor, die Bulle wen oortuigend en die Sharks, en hulle kinderagtige ondersteuners, word aarde toe gebring deur 'n baie onderskatte trop Leeus; hemel op aarde sê ek vir jou...
Posted by Joe-ZA Wednesday, February 18, 2009 - 14:12
16. "It is interesting to note that Du Preez is one of 13 players that have played for the Bulls since their under 19-days and this is a great testimony to the wonderful juniors structures that are in place at Loftus Versfeld.

The others are Wynand Olivier, Morné Steyn, Pierre Spies, Dewald Potgieter, Deon Stegmann, Danie Rossouw, Werner Kruger, Derick Kuün, Chiliboy Ralepelle, Frik Kirsten, Wilhelm Steenkamp and Burton Francis"

Mmmm....., hoeveel van die chokers speel reeds so lank vir hulle? Of is die vraag eintlik hoeveel tjieters speel reeds so lank vir die chokers?
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Wednesday, February 18, 2009 - 14:21
17. Die skool wat die meeste Sharks oplewer: Grey
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Wednesday, February 18, 2009 - 14:25
18. Ek bly hier in Durban en het Maandagaand gestaan en kyk hoe oefen die Sharks. Ek het n Skeidsregter vergadering bygewoon nie dat ek een is nie maar my suen is. Die Sharks lyk goed maar die Bulle lyk beter en die beste.Ek kan nie wag om te sien dat die Leeus wen en die Sharkies verloor nie.As die Bulle met n bonuspunt kan wen en hulle het al teen die Blues dit gedoen,sal dit net die regte inspuiting wees.Na die eerste ronde le die Bulle bo wat beteken sover het ons n tuisfinaal.Ek is maar nat optimisties. Bulle bo!
Posted by strydros (Durban) Wednesday, February 18, 2009 - 14:28
19. Little Blue Bull, spreek dit ook nie boekdele oor hierdie manne se lojaliteit nie. Ek glo dat 'n speler soos Pierre Spies op enige hoeveelheid geld kan aandring, en sal kry, maar hy bly (sover) by die Bulle.

Ons is trots op julle; nou trap daai Blues se tjank af!!!!
Posted by Joe-ZA Wednesday, February 18, 2009 - 14:29
20. Joe-ZA, ja, soos jy se, dit spreek boekdele oor lojaliteit!!! Maak mens sommer weer van voor af trots om n Blou Bul-ondersteuner te wees.
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Wednesday, February 18, 2009 - 14:34
21. strydros - Jy moet maar lekker droom want daar is nie n manier dat die Leeus ons sal wen nie...Sharks is tans die beste span in Suid Afrika en die ander unies is besig om gou agter te raak.
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, February 18, 2009 - 14:35
22. Scarface, die huidige puntestand in die S14 wys dat die Bulle tans die beste span is, nie net in SA nie, maar ook oor 2 die ander lande wat in die kompetisie deelneem. Ek neem aan dat jou span se webwerf onder konstruksie is?
Posted by Joe-ZA Wednesday, February 18, 2009 - 14:41
23. Dis vir my snaaks hoe julle almal redineer want dit is maar nog die eerste week en almal sal eers weet wie die beste span is na die Finaal. Ek is 'n groot Blou Bul en 'n rugby liefhebber in die algemeen.

So bietjie kompetiese en menings onder mekaar is flippen nice, maar ons moet na die groot prentjie kyk en besef dat altwee spanne(Bulls en Sharks) baie goeie spanne is.

Dis eintlik baie simpel dat julle mekaar so beledig en sleg se. Dit gaan als oor die spel rugby, en julle praat eintlik oor als behalwe die spel, julle kraak eintlik net twee baie goeie spanne en hulle ondersteubers af.
Posted by BlouRay (Pretoria) Wednesday, February 18, 2009 - 14:50
24. Ek wil niemand en niemand se span afkraak nie. Ek glo die Sharks is wel 'n baie sterk span op die oomblik (kan moontlik die sterkste span wees), maar een ding is verseker, "what goes up, must come down", die wiel draai en die beste span vandag is nie noodwendig die beste span môre nie.

Een ding wat die Bulls wel vermag het, is om oor die leeftyd van die unie, verre weg die sukselsvolste span te wees van al die spanne in SA. Dit is 'n FEIT.
Posted by sakkie6yster (Centurion) Wednesday, February 18, 2009 - 14:57
25. As mens kyk na die leeftyd van 'n unie en die sukses wat hulle in daai tydperk behaal het op 'n gemiddeld, watter unie is dan die swakste??? Ek praat nou net van die top 5 spanne. (Lions, WP, Cheetahs, Bulls en Sharks)
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Wednesday, February 18, 2009 - 15:06
26. Bou Ray, al hierdie 'onderonsies' is maar net gek skeer. Ons almal is bewus dat dit eerste week is, en dat daar nog baie gaan gebeur, vir al 14 spanne in die kompetisie.

Meeste van ons is egter blind as dit by Blou Bul rugby kom (en goed so), en sal moeilik oortuig word dat daar beter rugby buite hierdie unie bestaan, veral in die land waar ons alles vir so lank al domineer.
Posted by Joe-ZA Wednesday, February 18, 2009 - 15:07
27. Weet nie of ek myself misgis nie maar ek glo amper die Sharks (Natal) het die swakste rekord van al 5 Spanne. Nou skielik dat hulle iets begin vermag nou is hulle DIE span. Jammer boeties, dit vat jare om so reputasie op te bou nie net 'n paar currie cups hier en daar nie.
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Wednesday, February 18, 2009 - 15:12
28. dink dit is 'n close race tussen natal en vrystaat
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Wednesday, February 18, 2009 - 15:26
29. BlueCon, indien jy reg is wonder ek of dit toevallig is LOL
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Wednesday, February 18, 2009 - 15:28
30. Glo nie dis toevallig nie... Sharks se spelers is basies almal produkte van die vrystaat... Hence the same resluts. LOL
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Wednesday, February 18, 2009 - 15:30
31. Ek dink ook die Sharks moet maar gaan sit en hulle bekke hou tot die dag wat hulle 'n Super14 beker verower het. Tot dusver is dit nog net ons en die Lions (super10) wat eintlik om dieselfde vuur kan saam gesels.
Posted by sakkie6yster (Centurion) Wednesday, February 18, 2009 - 15:33
32. Ek stem... Dit gaan hulle nog baie jare vat om ware "bragging rights" te verower...
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Wednesday, February 18, 2009 - 15:38
33.
Waar gaan dis Sharks tuis as hulle in Bloemfontein teen die Cheetahs gaan speel?

....by hulle ouers.....

Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, February 18, 2009 - 15:50
34. Dankie tog!!!!.....Dis nie die Twinkies nie!!!!
Posted by Bergbok (Stormers) Wednesday, February 18, 2009 - 15:58
35. Pakslae moet net uit deel, dan sal dinge reg uitwerk. Nog 5 punte en ons seisoen is aan die gang.
Posted by BlueBlood (Jhb) Wednesday, February 18, 2009 - 16:16
36. JAMMER DAT VICTOR NIE SPEEL NIE. DIE SPAN GAAN HOM BAIE MIS. DANIE IS GOED IN DIE VASTELOS EN DRA DIE BAL STERK MAAR HY IS BESLIS NIE 'N FAKTOR IN DIE LYNSTAAN NIE. ONS GAAN SUKKEL TEEN DIE BLUES AGV VICTOR SE AFWESIGHEID. ONS SAL OOK NIDE SO DOELLOS VELD KAN OPSKOP NIE WANT DIE BLUES SAL ONS STUKKEND HARDLOOP. ONS SAL MOET DIE BAL HOU EN SELEKTIEF EN BAIE GOED TAKTIES SKOP. ONS VERDEDIGING OM DIE SKRUMS SAL OOK MOET STUKKE BETER. ONS FIRST TIME TACKLES SAL MOET KORREK WEES . STEGMAN SAL IN DAARDIE VERBAND MOET BETER. GELUKKIG IS DIT ONS TUIS VELD EN DIT IS ONDENKBAAR DAT ONS GAAN VERLOOR. DIS REGTIG JAMMER DAT JUANDRE KRUGER VIR DIE SUPER 14 HIER IS NIE. HY KON DALK HIER IN DIE TYD WAT VICTOR BESEER IS 'N ROL GESPEEL HET. EK DINK ONS GAAN DIE STORMERS HIERDIE JAAR 'N RUGBYLES LEER. HULLE MOET TOG VIR BANG JAN NICK KOSTER OP DIE VLEUEL KIES! KOM BULLE BOU VOORT OP DIE NAWEEK EN HOU JOU EERSTE PLEK TOT AAN DIE EINDE!!!!!
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Wednesday, February 18, 2009 - 21:43