You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Semifinal tickets for Super 14 semi available soon


The Blue Bulls Company would like to announce that tickets for the Super 14 semi-final match at Orlando Stadium in Soweto in two weeks time will be available soon.

Due to Loftus Versfeld being evacuated to make way for FIFA, final logistics and ticketing purchase outlets will be announced as soon as possible Season ticket holders will have first option to purchase tickets.

Suite owners will be allocated free tickets according to the size of their suites and will have the option of buying hospitality packages. Finer details in this regard will be communicated to the suite owners by the BBC as soon as possible.

The public can buy tickets through Computicket at a date to be confirmed soon. Transport and logistics The BBC is investigating three possible options for fans to travel to Orlando Stadium Option one: By train with Metrorail. Stations of departure will be confirmed, with a temporary station to be established 70 meters from the stadium.

Option two: Park and ride from SuperSport Park in Centurion. Buses will depart from there and take spectators to Nasrec, outside of Soweto, where buses will run continuously between Nasrec and Orlando Stadium Option three: Park and ride from Nasrec. Around 10 000 safe parking bays at Nasrec has been booked to accommodate those wanting to travel there by car. Buses will run continuously between this venue and the stadium. This venue is ideal for those who prefer to have a boot braai before the match.

It is important to note that there is no parking available at Orlando Stadium. Tickets for these options will be available at Computicket. This will include all train, bus, park and match tickets. Beer tents will be available at Nasrec and at the stadium. The BBC encourages and invites supporters to use these facilities and help create a special day for rugby and the Vodacom Bulls.

Other food and drink outlets will be in operation and cater for supporters. All drop-off and pick-up points will be clearly marked and managed by crowd marshals and security. The BBC is working closely with the JMPD, The City of Johannesburg, Orlando Stadium management and other relevant parties to ensure that their fans will enjoy a safe and memorable day.

The CEO of the BBC, Mr. Barend van Graan would like to thank these parties for their co-operation and assistance and their role in making this day possible.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. ste soos die BULLE!!!!
Posted by GreGorGy (2010 = 2 more cups!) Saturday, May 08, 2010 - 21:36
2. I Cannot wait - I am so excited about this The BULLS are doing more for the country than any other team, politician or event! We're gonna braai at Nasrec and then move into Orlando. I hope many of the other fans will be joining us!

Now let's rest some players, since SANZAR will rest Gerhard for us. (I am still angry!)

Posted by GreGorGy (2010 = 2 more cups!) Saturday, May 08, 2010 - 21:40
3. "Done and dusted", soos Little sou sê.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, May 08, 2010 - 21:45
4. Welgedaan Sharks!!!

Vat so Stormers!!
Hopelik laat die verloor julle en julle grootmond ondersteuners besef mens moet eers die beker wen voor jy jouself as die beste span ag.

Soweto... hier kom ons!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, May 08, 2010 - 22:01
5. Teen wie wil die Bulle in die semis speel?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, May 08, 2010 - 22:37
6. Aan die arrogante, mislike Stormers ondersteuners wat gister weer hul monde so uitgespoel het met "ek skaam my vir SA rugby / Marius Jonker / Bulls" op o.a. keo se website, net die volgende: "As jy saam met die groot honde wil loop, leer eers om hoog die been te lig".

Jammer Bergbok, 90% van jou maatjies is mislik. Sharko, dit was jou span se beste vir 2010 en gelukkig het hulle nie verlede week so gespeel nie. PdV is vanaand baie verward of baie tevrede, waarskynlik verward.

Hoe op dees aarde is GvdH uitgewys, maar die vaskop van die Saders nie? Kan iemand dit verduidelik? Die kommisaris het sekerlik nie die game gekyk nie en net die geelkaarte "ondersoek". Pateties.

#5 Jimmy, ek dink die Bulls sal verkieslik teen een van die Australiese spanne wil speel. Hulle reis die moeilikste / verste en het minder BMT as bv. die Crusaders. Daar sal ook die minimum oorsese ondersteuners wees. Die Sharks het die Bulls vandag 'n reuse guns bewys.
Posted by JB 007 (Centurion) Saturday, May 08, 2010 - 22:56
7. Ek glo nie dit sal wys wees om ons B-span te speel nie. Eerstens moet die patetiese verdediging uitsorteer word en dit kan jy net in oefen teen werklike teenstand. Sekere spelers kan dalk 'n ruskans kry of van die bank af speel. Myns insiens moet die Stormers nou die doodskoot kry en klaar.
Posted by JB 007 (Centurion) Saturday, May 08, 2010 - 23:07
8. Al gebeur wat die Super14-, Curriebeker- en Vodacombeker staan nou almal in een kas op Loftus.
Saam met die wêreldbeker in Suid Afrika
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Saturday, May 08, 2010 - 23:18
9. Wel sharkies julle het dit gedoen vir ons Sommer ook die swakpunte van die stomers uitgewys Baie Baie dankie!!!!
Nie om arrogant te wees nie maar die Bulle moet al die games mooi dophou volgende week en probeer sorg dat die stomers uitval of 3de eindig Hulle is tog die grootste bedreiging in my oe Laat hulle travel en dan boontoe gaan of heeltemal uitval?
As ons tog teen hulle moet speel in n finaal gaan dit weer wees Bulle vs res van suid-afrika wees
Posted by petoors (port elizabeth) Sunday, May 09, 2010 - 07:13
10. GO BULLE GO, NOG 1 VIR "DIE" BLOU!!
Geluk BULLE!!!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Sunday, May 09, 2010 - 07:52
11. Ek gaan nou maar nie rugby praat by die skoonfamilie vandag nie.....ek dink daar gaan 'n sensitiewe stormer of 2 wees.....don't count your trophies before you qualify for the final.....lol....... ek lief jou Frikkels.
Posted by C'ville Bulls Fan (Carletonville) Sunday, May 09, 2010 - 08:53
12. Awesome Bulls. 3 games to go.
Posted by BlueBlood (Jhb) Sunday, May 09, 2010 - 09:11
13. Hier is my twee sente se waarde oor die gebeure die afgelope naweek :-

- Die Bulls maak my senuwees OP. Hulle sal moet werk aan hul verdediging soos nooit tevore nie. Hulle sal moet werk om strafskoppe te beperk by die afbreekpunte

- Ja, sekerlik het die Sharks se wen ons in 'n goeie posisie geplaas. Maar dit maak die Stormers net nog meer gevaarlik, want hulle loop die gevaar om 'n weg-semi te speel.

Dan nog 'n paar dinge :-

- In 'n situasie soos die Sharks/Stormers wedstryd was dit seker maklik vir die Sharks gewees om die game te "gooi" vir die "greater good". Ek is bly hulle het nie, nie net bloot omdat dit die Bulle bevoordeel het nie, maar ondersteuners sit wedstryd vir wedstryd op die paviljoene, betaal duur om hul passie te ondersteun, en dit sal nie lekker afgaan as jou span 'n game "gooi" nie. Dus 'n pluimpie in die hoed vir die Sharks dat hulle vir hul ondersteuners gespeel het.

- Die Sharks het al die Stormers se swakpunte oopgevlek tot op die been, en ek hoop Frans en die manne het notas geneem.

As ek die afrigtingspan was sou ek hierdie week gespandeer het aan fiksheid alleen, en my opdrag Saterdag aan die manne sou wees om minimum strafskoppe af te staan en geen tackle te mis nie. Anders as dit moet hulle bloot uitgaan en hulself geniet. In 'n wedstryd waar daar niks inderwaarheid vir ons op die spel is nie is dit die ideale geleentheid om vrye teuels te gee aan die spelers se kreatiwiteit en natuurlike talent. Die afrigting is deur die S14 seisoen gedoen. Die spelers weet mos wat kan gedoen word en wat nie.

Die groot werk begin eers na die Stormers game. 'n Semi is ook maar 'n finaal. Want as jy daar verloor is jou seisoen verby. Daar bly dus vir die Bulls net 2 belangrike wedstryde oor. Maar die fokus moet eerstens op die semi wees om dit te wen. DAN eers begin ons oor die finaal bekommer.

Go BULLS! Maak ons trots!
Posted by BigIdeas (Rayton) Sunday, May 09, 2010 - 09:59
14. Baie geluk aan die sharks, nie gedink ek sal dit ooit sê nie.
Dit is 'n baie lekker posisie vir die Bulle om in te wees.
Aan die mense wat dink die Bulle kan kies teen wie hulle wil speel, dit is nie so maklik nie en dit werk ook nie so nie.
As die Bulle wen kan die stormers slegs derde kom as beide wedstryde (Crusaders vs Brumbies en Waratahs vs Hurricanes) gelykop eindig. Dan neem mens ook aan die stormers kry geen bonuspunte nie. By enige ander scenario kom bonuspunte in gedrang en hoe kan dit beïnvloed word? Onmoontlik. Die realiteit is dat die stormers defnitief 2de gaan einig as hulle wen en hoogs waarskynlik 4de ashulle verloor. Soos die Bulle, is hulle reeds in die semi-finaal.
Ek dink die Bulle moet net eenvoudig hulle beste 22 kies en die spelers wat die rus werklik nodig het van die bank af speel. Dit sal ook meebring dat 'n paar van die spelers wat min speelkans gehad het tot nou, ook 'n behoorlike wedstryd inkry sodat hulle fikser en skerper is in geval van 'n besering aan een van die nommer 1 keuses. Op daardie manier behou jy momentum en kry kans om verder te skaaf aan haakplekke. Dit is beslis nie nou die tyd om slim speletjies te probeer speel nie, dit is nou ernstige sake.
Laastens. Dit help nie om te kla oor gerhard vd Heever wat uitgewys is nie, hy verdien dit. Waaroor ons wel kan kla en vrae vra, is hoekom Ti'i Paulo nie uitgewys word vir sy gevaarlike duikslag op Danie Rossouw nie.
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Sunday, May 09, 2010 - 10:44
15. Ek sal nogal so dink dat die Bulle nie kan besluit teen wie hulle wil speel nie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, May 09, 2010 - 10:53
16. Orals praat iemand oor "games gooi". Dit bestaan nie in rugby op die vlak nie want daar is te veel vir die spelers om te verloor. Alle spelers is nie in PdV se Bokspan vas gesement nie.

Voorbeeld: Voor gister was John Smit se huidige "rating" as haker no 4, met Bismarck, Tiaan en Gary voor John. Ons weet PdV kies steeds vir John, maar die media is magtig en spelers kan gemaak en gebreek word in die media. Na gister het John se aandele heelwat gestyg en Tiaan s'n gedaal - in een wedstryd.

Met gister se game het Beast, Jean, Rory, Ruan se aandele weer gestyg. Selfs al sou Rassie 'n blanko getekende tjek rustyd na die Haaie se kleedkamers toe stuur, sou die Haaie nie bes gee nie. Waarom die Haaie nie telkens pale toe geskop het nie, was om ander redes.
Posted by JB 007 (Centurion) Sunday, May 09, 2010 - 12:55
17. Ongelooflik hoe die finale week uitgewerk het: spanne 1 en 2 teenmekaar, 3 en 5 en 4 en 6. Ek dink die Bulle wat elke week gespeel het moet hierdie week "bench". Hulle is dan wel deel van die wedstryd maar hulle liggame kry meer rus. Dan gee ons die Stormers sommer 'n beter kans om wel 2e te eindig, wat ek dink die beste posisie vir SA sal wees. Wil ons hulle in die semi speel? Die kans is uitstekend dat dit is wat gaan gebeur as hulle verloor, al verloor hulle met 'n bonuspunt. (Oorsee gaan hulle nie sommer wen nie.) As ons hulle dan wen met nie ons sterkste span nie, dan is dit soos dit moet wees.
Posted by BlousteBlou (Centurion) Sunday, May 09, 2010 - 15:33
18. Dankie Bulle julle is TOPS.
Dankie Blou Bulle en geluk met die Vodacombeker. (Dit was amper 'n baie duur aanslaan)

Ek het 'n probleem, toe die Bulle Bafana ondersteun het, het al die Bulle en Bestuur Bafana hemde gedra, van die paar sokkerspelers wat daar was het twee of drie belangstelling getoon, die res was so verveeld en heeltyd op die selfoon.
Posted by Bulzak (Kempton Park) Sunday, May 09, 2010 - 17:19
19. Hierdie klomp vis vreters het groot bekke gehad tot gister aan 21:00. Great Bulle & baie geluk aan die Vodacom Span. Hier in die Kaap hang daar so n onaangename reukie, was by die dokter, hy reken dit is een van VREES!!!!!!!!!!!!!!. Bulle bring julle strekste span asb. Van die super-14 se begin het die manne net een se ding. Ons is reg vir die Bullle ons gaan hulle van die veld af speel kom die 15-05-10, hulle het nooit oor enige ander span gepraat nie behalwe Ons Magtige BULLE.
Bulle julle het nou weer gesien as julle die bal in die hand hou druk julle. HOU OP SKOP ASB.
Posted by Bulls Only (Kuilsrivier) Sunday, May 09, 2010 - 17:45
20. In hierdie kompetisie is daar nie plek vir sentiment nie. Die Bulle behoort alles Saterdag in te sit om die Stormers te klop. As dit beteken dat die Stormers dalk nie die semi's haal nie is dit tough luck en tot die Bulle se voordeel aangesien hulle die grootste bedreiging vir die Bulle in 'n moontlike finaal sal inhou.

Regdeur die kompetisie is dit al bewys dat derbies die moeilkste wedstryde is om te wen en behalwe dit is die hoëveld nie vir die Stormers so 'n groot faktor soos vir die oorsese spanne nie. Die lang afstand wat 'n Ausie of NZ span sal moet reis is ook 'n faktor wat beter in die Bulle se guns sal tel.
Posted by RuggaFanToo (Warmbad) Sunday, May 09, 2010 - 19:50
21. #20 RuggaFanToo - Stem 100% saam. Laat die Ausies / Kiwi's maar op en af vlieg. Daar sal feitlik geen besoekers wees op Orlando nie, wat ook in die Bulls se guns sal tel.
Posted by JB 007 (Centurion) Sunday, May 09, 2010 - 23:26
22. As die Stormers die semis moet haal is dit beter dat hulle dan 3de eindig sodat hulle ook moet reis.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, May 10, 2010 - 08:05
23. Stuur ons sterkste span kaap toe. As on hulle wen moet hulle vlieg om n semi te speel en weer vlieg om ons te speel. Dit is net te veel vir enige span om te doen
Posted by BB1 (Piet Retief) Monday, May 10, 2010 - 08:14
24. Gavin Rich talks the biggest amount of rubbish....

This is an article of his on the SuperSport site:

"...It meant the Stormers moved to 39 points, one ahead of the third-placed Waratahs -- and ensures that they will definitely end in the top four regardless of what happens in their final match against the Bulls"

THERE IS DEFINITELY A CHANCE that the Stormers won't make it into the top four, especially depending on what happens in their final match against the Bulls (not that they will lose it, the Bulls will probably send their second stringers). But facts are facts, and what he is stating here, is definitely NOT fact people. Lets take a couple of scenarios:

The Stormers are on 39 points. Lets say they lose and don't even get a single bonus point. So after the final week they remain on 39 points. The Waratahs are playing against the Hurricanes at home, Waratahs lose but with 2 bonus points. That means from 38 to 40 points (1 more than Stormers). Hurricanes gets 4 points, and moves from 37 to 41 points (2 more than Stormers). Crusaders beat the Brumbies and gets 4 points, move from 36 to 40 points (1 more than Stormers). That means end of week 13 (FINAL WEEK). Log looks like this:

1. Bulls 51
2. Hurricanes 41
3. Waratahs 40
4. Crusaders 40

5. Stormers ---> Not in the top 4 anymore???

This is definitely not my prediction, I'm just trying to point out how ridiculous our friend Gavin Rich is. Let me guess, the man is a Stormers supporter???
Stormers will probably (MOST LIKELY) be in the top 4, but to say that they are already in the top 4 is looking for trouble....
Posted by sakkie6yster (Centurion) Monday, May 10, 2010 - 08:22
25. Oh... another "possible" scenario:.... the Reds beat the Highlanders with a points difference of 80/90 points and get 5 points out of the game, move from 34 to 39 points with a points difference of more or less 140 points. The Waratahs win their game against the Canes, the Crusaders win their game against the Brumbies, and of course the Stormers lose against the Bulls with 66 points difference::

1. Bulls 52
2. Warathas 42
3. Crusaders 40
4. Reds 39 PD 110

5. Stormers 39 PD 100 --> Look who's not in the semi's!!!!?
Posted by sakkie6yster (Centurion) Monday, May 10, 2010 - 08:35
26. Jimmy, Vir die Stormers om derde te eindig beteken daar moet drie spanne op 40 punte eindig. Dan eindig Hurricanes tweede en die Stormers derde agv hulle punte verskil. Persoonlikglo ek diaar is 'n klein kans dat dit gaan gebeur.

Baie mense neem aan dat die Bulle 'n sogenaamde B-span gaan stuur. Wat ek verwag is dat die reserwes gaan begin en die Bulle gaan met hulle sterkste span die wedstryd eindig. Wat vir die Bulle 'n effense bekommermis moet wees is die vleuel posisie. Ek sien John Mamtsa is beseer Vrydagaand en as dit gebeur dat GvdH geskors gaaan word kan die op vleuel 'n bietjie lol.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, May 10, 2010 - 08:36
27. Hello all - I am very pleased my team managed the win. It does however draw a thick black line under the Sharks season of indecision on where certain players must play and missed opportunities. Had the Sharks fronted up like that in their early season games I cannot see how they could have lost to the Cheetahs and Chiefs at home. But, its water under the bridge now.

One other thing it showed, as that on the day...Ruan Pienaar can actually play flyhalf if he is in the mood and it also showed (and now I will duck for fear of flying objects coming my way)....that Rory Kockott is a better scrumhalf than Pienaar - or at least it seemed that way from this weekends game.

sakkie6yster: That last try by the Stormers makes the scenario for them to be complately out of the semi-finals quite narrow, but as you have shown, the Stormers are still not assured of a semi-final spot. In a way, I was quite glad they scored that try, because even though they are my least favourite SA team - they kind of deserve to at least make the play-offs. Even though they bought the players that got them into this position.

Depending on whether the Bulls field a 'protected' side against the Stormers next weekend, I see a much more concerning scenario. I think the chances are quite high the Stormers could end 4th - which means a local derby semi-final. As we have seen, anything can happen in the local derbies - and the Bulls being away from fort Loftus....I am just a little worried.

The ideal scenario for the Bulls (if they would like to avoid a all South African or final) is that the Stormers end 3rd. It could be a bridge too far for the Stormers to win an away semi-final (especially if they show the temperament they did this weekend). Of the SA teams - I think only the Sharks have won an away semi-final against the Reds all the way back in 1997 or so.

But, in the interests and love of the game - may the best team get what they deserve.

For now, my blood has changed strangely blue ! GO BULLS !

PS: Please field your strongest team against the Stormers.
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Monday, May 10, 2010 - 08:50
28. Stapper: We will send Odwa....then the Bulls must just issue a statement that Akona made a miraculous recovery as a result of some witch doctor muti.....:-) Odwa is not the greatest, but at least he can cover wing for you guys :-)
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Monday, May 10, 2010 - 08:52
29. more almal, wat my sat my hele pak chips laat insluk het is bees, die ref skreeu los,los maar!!!!!!!!!!! hy klou aan die bal of dit n stuk goud is , inder waarheid het ons die game daar verloor, nou verstaan ek nie na 13 wedstyde dat spelers nog nie weet watter no op hulle trui is ,of is dit net n kwessie van onnoselheid, verdediging was skrik wekend, ons agterlyn het maar gesukkel om deur te breek , waar die crusaders byna eklke keer te maklik deur gekom het,
Posted by phillip (STRAND) Monday, May 10, 2010 - 08:57
30. phillip: Thanks to the Bulls, I have no finger nails left.
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Monday, May 10, 2010 - 09:00
31. Dagsê almal,

Eerstens dankie aan die Shardientjies vir verlede week se verloor teen ons en nog beter hulle wen teen Stormers die afgelope naweek.

Ek stem nogal saam met BJ 007 dat Stormers (Bergbok) nou doodskoot moet kry. Hulle wen nou al die S14 sedert hulle teen Namibië in Feb gespeel het. Hulle het nog 'n goeie kans om 4de te eindig wanneer ons hulle gewen het en dan moet hulle ons op mOrlando kom speel. Dus speel ons beste span en sorg dat hulle 4de eindig of selfs uitval.
Posted by NETBLOU (Centurion) Monday, May 10, 2010 - 09:12
32. NETBLOU: My brother in-law is a Stormers supporter. At our mothers day tea yesterday

I asked him: 'If the Sharks are guppies, what does that make the Stormers ?'

The answer: 'Whatever guppies eat' :-)

That's 5 wins in a row for the Sharks over the Stormers.

GO BULLS !
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Monday, May 10, 2010 - 09:20
33. More al die Bulls,

Ek dink Frans moenie luister vir die ouens wat roep dat hy Sat die sg "B Span" gebruik nie.

Sulke streke backfire altyd.

Ja, rus die ouens wat rus nodig het, en speel die ouens wat gametime nodig het, maar moenie wholesale changes maak nie.
Posted by BlueIQ (Pretoria) Monday, May 10, 2010 - 10:09
34. Halo die Blou,

Week in en week uit wag ek om te sien of Rory in die Shark begin span is,verniet!!!Johan Pruimboom is so toe soos n plastiek pop. Rory het dai Stormers mal gehad.

Van Rory gepraat,hy sal nie sleg lyk in n Blou trui nie,veral met Fourie wat gaan waai,Heini sal nie die mas opkom nie en F Hougaard kan maar op wing bly na Saterdag.Heini het verlede week gewys toe hy begin het hy is maar bra pateties.
Posted by Blou Dino (Witbank) Monday, May 10, 2010 - 10:21
35. Sharko, geluk met jou span se oorwinnning. Good stuff!!!!

Ek dink nie dis te groot probeem as GvdH geskors word nie, Jaco vd W is daar en hopelik is JP ook weer reg. Sal graag vir Flip op die bench wil sien, met Danie R wat `n goeie ruskans kry. Miskien Pottie ook van die bench af speel, maar Stegman MOET die volgende 3 games speel. Agterlyn, sorry geen rus nie, sorteer asb die verdediging uit. Met Joe Pietersen terug gaan ons Saterdag bars, veral as ons taktiek weer skop en storm is! Ek glo ons beste speler (Nakalavukie!!!) sal nie Saterdag speel nie!
Posted by Bloumens Monday, May 10, 2010 - 10:28
36. Blou Dino : Party keer dink ek ou Pruimpie is nie so slim nie....

I agree, and I would not blame Kockott for getting frustrated. They are calling it his best game of the season, but how much game time has he really gotten ?

And it was partly due to the stupid Sharks going after Any Goode. We should have just stuck with Pienaar at 10.
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Monday, May 10, 2010 - 10:42
37. Erinstig.
Hoekom kans waag met beserings as jy nie die risko hoef te loop nie?
Voorspelers soos Matfield, Steenkamp, Kruger, Botha en Spies kan gerus bietjie rus. En agter kan Steyn en Olivier ook bietjie rus.
Dus as ek keuse het sal my span so daarna uitsien.
Bees Roux, Engels, Maku, FlipvdM, BBotha, Kuun, Wannenburgvan Velze, Adams, Potgieter, Dippenaar, Pretorius,Mametsa,GvdHeveer, vd Westuizen.
Bench. Kruger, GBotha, Fudge, DRussow, Wannenburg,FHoughard, Kirzner ek sal laaik om bietjie van Velze in 'n groot opset te sien.

My opinie
Posted by IBM (Pretoria) Monday, May 10, 2010 - 10:45
38. Blou Dino : I also had a dream once of watching Kockott play in a black jersey....not a Sharks black jersey....an ALL BLACK one.

May that never happen, because then SA rugby will have shown to the world yet again how we miss the trick time in, and time out.

I am not saying he is better than Fourie Du Preez, but he should be in the Springbok side as backup. Ruan should be on the bench as utility back (if PdV insists on having him in the team). Kockott should be SA's replacement Nr 9.
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Monday, May 10, 2010 - 10:48
39. Stegman nie wannenburg op bench
Posted by IBM (Pretoria) Monday, May 10, 2010 - 10:48
40. Highlights video werk nie!
Posted by Willie Blou (Pretoria) Monday, May 10, 2010 - 11:10
41. More almal

Ek was die hele seisoen besorg oor die senior ouens se moegheid, nie noodwendig hul fiksheid nie. Oormoeg spelers verloor fokus. Ons senior Bokke in die span moes boonop ook 'n simpel toer Europa toe aanpak verlede jaar. Die Bulle het hulself in 'n posisie gekry waar ons niks op die spel het om te verloor nie en vir die eerste keer in die super 14 se geskiedenis is ons in hierdie posisie. Een wedstryd meer gaan nie die senior manne nou help om momentum te kry nie. As ons dit nie reg het nie sal dit nie regkom nie. Ons moet nou speel met wat ons het en waar ons vorm nou ook al is.

Selfs al sou ons die Stormers klop sonder enige bonupunte vir die Stormers, is hul kans ook nog baie goed om steeds minstens vierde te eindig.

Indien ons bulls van vorm af was sou ek gereken het "speel die A span" maar ons is nie. Dis eerder 'n kwessie om die ouens op die bench meer kans te gee (Flip vd Merwe, Heini, Pedrie, Maku, Bees Roux, Jaco vd Westhuyzen, Dippenaar, Kuun) en die beseerdes wedstdry fiks te kry soos Bakkies en Jaco Pretorius.

Dink net as ons die Stormers looi met ons B span hoe bang gaan hulle vir ons wees 'n week later. Al die druk is op hulle om te perform en daar is geen rede hoekom ons B span hulle nie kan onttroon nie. Heyneke Meyer het dit 6 jaar terug in ide CC gedoen en ons het teen 'n sterbelaaide WP span met springbokke en al 36-36 gelyk op gespeel.

Ek hou duim vas vir vd Heever hierdie week.

Hoop die Bulle het by die Sharks geleer hierdie naweek.
Posted by mossel (Hout Bay) Monday, May 10, 2010 - 11:21
42. More Almal

Geluk Bulle.

So graag as wat ek ook die doodskoot wil sien op die stormers moet ek saamstem om nie 'n kans te vat met die A span nie en liewers 'n reserwe span stuur.

Nie net moet die ouens rus nie maar wil ons ook nie 'n kans vat met 'n besering nie. In alle games as die span ver voor is word die sterre afgehaal om hulle te spaar van 'n besering.

Ons het hard gewerk om geleentheid te he en moet dit gebruik. Die toernooi is belangriker as die stormers game.

Om my jaar te maak sal ek laaik as ons reserwe span gaan en hulle wen en hulle dan nie eers 4de eindig nie. Ek weet dit is 'n droom maar sjoe dit sal lekker wees. (ek weet ons moet ons eie mense ondersteun maar sal liwers sien dat vir die semi en finaal die spanne moet travel na Soweto toe).
Posted by CC (Pretoria) Monday, May 10, 2010 - 11:41
43. mossel, ek kon nie die game kyk nie, ek het net laat Vrydagaand `n paar hoogtepunte gesien. Waar het ons swaar gekry? Wat het verkeerd geloop in die agterlyn? Terugvoer sal waardeer word.
Posted by Bloumens Monday, May 10, 2010 - 11:45
44. Weet iemand dalk of Orlando Stadium a big screen het.
Posted by CC (Pretoria) Monday, May 10, 2010 - 12:13
45. Vrinne,
'n Speler wat kantlyn opsoek moet verseker die bal beland tussen die toeskouers dan kan die teenstanders nie vinnig ingooi nie. Drie vier keer kon die Crusaders Saterdag vinnige teen aanvalle loots omdat die bal so maklik beskikbaar was. Saterdag het dit ook op twee geleenthede gebeur dat wanneer ons gstraf word draai ons rug op die opponente dit is fataal.
Posted by Thurlow (Pretoria) Monday, May 10, 2010 - 13:05
46. The Bulls have been dealt a setback in their title defence after wing Gerhard van den Heever was suspended for two weeks.

Posted by phillip (STRAND) Monday, May 10, 2010 - 15:07
47. orlando dis hartseer
Posted by Bulldozer101 (Springs) Wednesday, May 12, 2010 - 18:50
Happy birthday to:
11 Mei - Piet Beyers
11 Mei - Louis Boshoff
11 Mei - Deon de Kock
11 Mei - Victor Matfield
12 Mei - Marius Bosman
13 Mei - Johan Strydom
14 Mei - Christo Bezuidenhout
14 Mei - Ludwe Booi
14 Mei - Dr. Ernst Dinkelmann
14 Mei - Piet Matthys