You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Spies joins Bulls on Tuesday


The Vodacom Bulls' coach Frans Ludeke said on Monday that the Springbok loose forward Pierre Spies will join the team on Tuesday after his flight was delayed for a few hours.

Ludeke said he would like to have Spies in his team for the match against the Blues on Saturday in Auckland but a final decision will only be made once the big Springbok has met up with the touring squad.

"We would like to see Pierre in the starting XV against the Blues but we first need to take a look at him during training."

The young prop Dean Greyling had to fly back to Johannesburg due to a thigh injury and this opened the door for Spies to back his much awaited comeback.

Ludeke said the players who picked up injuries against the Chiefs, Gurthrö Steenkamp, Bakkies Botha and Derick Hougaard have all recovered and at this stage all the players in the squad are available for selection.

The Bulls arrived in Auckland on Sunday and they will stay there till March 30, when they will depart for Perth for the last tour match against the Force.



Print


Login Email adress Password


Blog
1. Middag Blou Bulle, Bullinne & Bergbok.
Dis goeie nuus.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Monday, March 24, 2008 - 12:22
2. Hey
Posted by Dibul.van.warmbad (Warmbad) Monday, March 24, 2008 - 12:30
3. Dis nou die tyd wat ons sal moet saamstaan. Al verloor die bulle kan ek nie anders as om hulle te ondersteun nie.
Posted by Maxwell (Pretoria) Monday, March 24, 2008 - 12:42
4. Miskien kan Chuck Spies Norris ons uit die een help, want donnerse Frans Ludeke gaan dit not the hel doen nie.

Fire Asb tog net vir Frans Ludeke
Posted by Dwyn (Durban) Monday, March 24, 2008 - 13:34
5. Wat vir my meer en meer duidelik word, soos wat ons meer en meer, en verder en verder verloor, is dat die Super14 Bulle van 2007 ABSOLUUT GLAD NIE vir die S14 van 2008 beplan het nie!

Deur te wen kom daar outomaties sekere verantwoordelikhede daarmee saam. Jy is nou die kampioenspan en per definisie gaan opposisie jou target om te wen!! Hulle sal jou wil breek, juis omdat jou nou die beste is, en jy hulle miskien die vorige seisoen bygekom het.

Nog 'n verantwoordelikheid wat bykom, en 'n baie belangrike een, is dit wat jou ondersteuners van jou gaan verwag!! Hulle gaan NET die BESTE verwag, en niks minder nie!! Jy sal as span, en bestuur, nie meer agter allerhande verskonings kan skuil van onervare spelers, moeilike omstandighede, onregverdige skeidsregter, en dies meer nie; jy sal moet presteer, want jy kan mos!!

Nou vra ek julle, dink julle die Bulle het beplan vir sukses in 2008? Dink julle die BBRU besef watter verantwoordelikhede kom saam met kampioen wees?

Ons vervang die beste afrigtingsspan in die Bulle se Super rugby geskiedenis, met die swakste tot ons beskikking. Ons koop spelers waarvan die meeste nie goed genoeg is vir Vodacom beker rugby nie, en ons laat goeie, bewese spelers gaan (dink hier Cliffie Milton, Jacques-Louis Potgieter, Kees Lensing, ens.)

Ons het beplan vir mislukking, en dis wat ons kry...mislukking
Posted by Joe-ZA Monday, March 24, 2008 - 13:56
6. En juis omdat die Bulle tot soveel meer in staat is, is die hartseer en teleurstelling soveel groter.

Ek vra weer, en ek sal aanhou vra, bly asb. weg vanaf Loftus! Deur te gaan, en te betaal, onderskryf en ondersteun jy dit waaroor jy so op hierdie blog kla. Die Bulle behoort aan sy ondersteuners, net soos wat Pick 'n Pay aan sy klante behoort. Sonder klante is daar nie 'n Pick 'n Pay nie, en sonder ons sal die BBRU elke Vrydag- en Saterdagaand tot hulle sinne geroep word!
Posted by Joe-ZA Monday, March 24, 2008 - 14:03
7. Joe, stadig ou maat. Ek is saam met jou baie teleurgesteld. Nie net omdat ons verloor nie maar veral die wyse HOE ons verloor.

Met Kichner, Habana en Spies terug kan dit net beter gaan, hoop ek !

Onthou, die vet tannie het nog nie gesing nie ...
Posted by alf (calvinia) Monday, March 24, 2008 - 14:08
8. Ek sal nie te veel hoop op Spies plaas nie, hy is goed, maar kan nie miracles verrig nie. Dis miskienook onregverdig teenoor hom om hom van soveel maande van geen rugby, aan die diep kant in te gooi. Moes hy nie eerder Vodacom Beker rugby gespeel het nie?

Desperate times call for desperate measures
Posted by Joe-ZA Monday, March 24, 2008 - 14:12
9. Hier is my span vir Saterdag, as daar niks beserings is nie:

Kichner Ndgane WO Steyn Habana Hougaard FDP
Spies Wicus Pedri Danie Bakkies Gerber Kuun Guthro

As hierdie span niks kan regkry nie, nou ja, dan het die vet tannie gesing !
Posted by alf (calvinia) Monday, March 24, 2008 - 14:13
10. Sou dieselfde span gekies het, maar sou vir Pedrie met Kuun vervang het. Pedrie is te stadig vir flank, of selfs 8-ste man, en face it, Kuun is nie 'n haker. Sy ingooie het verbeter, maar hy kan nie skrum om sy lewe te red nie.

Hy is 'n wonderlike flank.

Begin met Maku op haker, en skuif hom bank toe as dit nie werk nie.
Posted by Joe-ZA Monday, March 24, 2008 - 14:16
11. Die eksperiment van Heyneke met Gary Botha het uitstekend gewerk, maar dit werk nie so mooi met Kuun nie.

Maar not too worry, die Bulle sal hom daar speel totdat hy kan skrum
Posted by Joe-ZA Monday, March 24, 2008 - 14:18
12. Stem saam oor Kuun. Sit vir Pedri op die bank. Wanneer kan Engels weer speel ?
Posted by alf (calvinia) Monday, March 24, 2008 - 14:56
13. Ek dink die naweek teen die Force, maar ek is nie seker nie
Posted by Joe-ZA Monday, March 24, 2008 - 15:18
14. Lekker stil hier as die bloggers nie by die werk is nie,ne! Ek sou verseker Spies eers Vodacom laat speel het. Die swak resultate is agv patetiese afrigters met bewese swak rekords; nie soseer spelers nie. Waarom nog 'n topspeler onderwerp aan die derderangse bulletjie afrigters (FL,Slaptjips ens)? Dit kan net sy selfvertroue knak of hom blootstel aan beserings. Hou ons beste op die kantlyn totdat FL en trawante uit skaamte wegloop! Dan bou ons maar wwer, al staan Serfontein solank in totdat 'n AFRIGTER beskikbaar is. Dit is 'n tragiese skande wat in Bloubulland aangaan!!!!
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Monday, March 24, 2008 - 15:38
15. Stem saam Bloubosvelder, die Bulle rush hulle Springbokke te vinnig in wedstryde in. Bakkies se enkelbesering einde verlede jaar, Fourie se skouer laas jaar, Habana se skouer hierdie jaar, en nou Spies.

Ek sou hom verskriklik versigtig bestuur! Hy is definitief 'n talent van die toekoms, so waarom hom nou rushn wanneer dit eintlik reeds te laat is mo die seisoen te red
Posted by Joe-ZA Monday, March 24, 2008 - 15:50
16. wil iemand met my praat asb?
Posted by BULSAAD (CAPE TOWN) Monday, March 24, 2008 - 16:53
17. The BBRU have no plans to fire FL as yet! my question is where the helll is Eddie Jones? Is he being used yet or are we only left with FL, PR & PH !Please let me know!?!
Posted by OUBAL (PE ) Monday, March 24, 2008 - 17:34
18. Wie sou ooit kon dink dat ek so te se geen opwinding sou voel die dag dat hierdie nuus oor Pierre Spies uiteindelik aangekondig word nie?

Ek was myns insiens oortuig vanaf die begin van die jaar dat Pierre die Bulle se superster sou wees in die 2008 kompetisie.

Tot my spyt, moet ek egter nou bieg dat Pierre Spies of geen Pierre Spies, the Incredible Hulk, Superman of King Kong, dit maak nie saak WIE die Bulle nou invoer nie, dit skeel my min.

Die koeel is deur die kerk, die doppie is geklink, die haan het gekraai. Barend van Graan se STEEDS dat Ludeke se werk veilig is. Wel, mater, ek het nuus vir jou.

Al wen die Bulle nou AL hulle wedstryde, sal hulle nie vir die semi's kan kwalifiseer nie. En assbelief, kom tog by man. Watse kans het ons buitendien om al ons wedstryde te wen met Frans Ludeke aan die stuur? Hy kon nie eers binne 30 punte kom van die span wat laas jaar met 90 punte teen ons verloor het nie!

So wat is nou die "best case" scenario vir die Bulle, siende die situasie waarin ons ons nou bevind? Dat ons nou 80% van ons oorblywende wedstryde wen, en 'n middelmatige 6de op die log eindig? Nee wat, 6de plek is steeds nie 'n semifinaal nie, maar wat dit wel sal beteken is dat Barend en Kie hulself dan sal regverdig en vir Ludeke vir NOG 'n seisoen sal behou.

En DIT, liewe Blou vriende, wens ek nie aan my grootste vyand toe nie. So as ons al ons oorblywende wedstryde nou maar moet verloor om van Ludicrous onstlae te raak, dan moet dit maar so wees. Wat kan tog meer vernederend wees as om met 35 punte teen die Reds te verloor, of om 50 punte teen jou op Loftus te kry?

Ag nee wat. Pierre, ek dink jy is 'n absolute ster, en ek hoop net nie die patetiese bestuur van vanjaar dryf jou om vir die Sharks of Toulon te gaan speel nie. Gee maar op vir hierdie jaar, en ek hoop net volgende jaar het ons 'n afrigter wat vir jou - en al die Bulle - tot hulle reg sal laat kom.
Posted by Shannow Monday, March 24, 2008 - 18:56
19. Wag nou Shannow, ek sal nie sommer teen 'n span wed wat met King Kong speel nie!! Daai aap is flippen groot!!! Hy is 'tailor-made' vir die ELV's...

Anyway, dis ook my grootste vrees; dat die BBRU 'n langtermyn plan met Frans Ludeke het. Dat hulle met 'n mediocre 7de of 8ste plek op die S14 ranglys tervrede gaan wees, en dan sy kontrak gaan verleng.

Hulle redes vir die verlenging sal wees, dat aangesien dit sy eerste seisoen by die Bulle was, en dat hy baie deur beserings aan die span ontwrig is, hy eintlik heel skaflik gedoen het!

Posted by Joe-ZA Monday, March 24, 2008 - 19:36
20. Die man moes in die eerste plek nie aangestel gewees het nie!! So eenvoudig soos dit.
Posted by Joe-ZA Monday, March 24, 2008 - 19:38
21. hey boet dis nie die altyd trainer se skuld nie ,die bulle kan nie 80min op die veld druk toepas nie,,en met soveel foute voor die doel lyn...daars net een of twee spelers wat stamina het om dit te doen..maar dit kos 15 spelers om n game te wen,
Posted by sl@mer (JHB) Monday, March 24, 2008 - 19:59
22. stamina? interessant
Posted by Joe-ZA Monday, March 24, 2008 - 21:03
23. Shannow, my gevoel is ook maar omtrent dieselfde, Pierre Spies is so 'n fantastiese talent wat nou al so lank al uit sien daarna om weer te begin speel en nou moet hy in die huidige situasie instap. Arme man!
Posted by Blouseisoen (Alberton) Tuesday, March 25, 2008 - 06:21
24. Nou as dit nie die trainer se skuld is dat die manne nie 80 min kan speel nie wie sin is dit, moet hy tog nie seker maak dat die manne wat hy kies vir 80 min kan speel nie, en wat op die aarde het van ons verdediging geword????. Ek begin nou al dink dat die bulle se verdediging 'n 'urban legend' is? Dan praat ek nog nie eers van die fantastiese agterlyn bewegings wat ons van stapel kan stuur nie.(bv JP wat of die ou voor hom (onsuksesvol) uit die grond probeer harloop of die bal soos 'n warm patat vir die ou langs hom gee wat deur drie verdedigers 1 m van die kantlyn gecover is, dit is verseker die werk van uitmuntende trainers.
Posted by Blouseisoen (Alberton) Tuesday, March 25, 2008 - 06:27
25. Nog so een ding, wat het van die 'birds eyeview' geword, het nogal lekker gelag vir die wyse dinge wat ons trainers kwyt geraak het, (ek het gesien boswell wilky is nog oop, benodig 'n paar clowns - ek weet ook gelukkig van 'n paar geskikte kandidate ;-) )
Posted by Blouseisoen (Alberton) Tuesday, March 25, 2008 - 06:31
26. Hartlike goeie more Bulle....
Hoop die week wat voorle is n beter een as die een wat verby is !!!!
Spies jou ou yster !!!!!
So bly jy is terug !!!!
Posted by ASSKICKER (Kick F.L. in the head !!!) Tuesday, March 25, 2008 - 06:47
27. Nuwe draad
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Tuesday, March 25, 2008 - 07:23
28. Een man kan nie 'n boot red wat sink nie. Daar is ook huidiglik strukture in die Bulle kamp wat die idioof FL wil goed praat , maar ek dink dit is meer om hulle eie lugkastele as enige iets anders.

Nee wat, behalwe vir drie spelers, is die 'n span wat verlede jaar op die kruin van die golf gery het, en nou verander het in 'n patetiese groepie getjommel, rigtingloos, besluiteloos en hopeloos.

Stel die BBRU belang in wat sy ondersteuners voel? Van Graan is net so idiiot soos FL, hulle braai dalk saam Sondae
Posted by Oblix (Nelspuit) Tuesday, March 25, 2008 - 08:21
29. hi julle

Ek hoop die helle f&%$#@ bulls lees die stuk want nee o doner dit kannie so aan gaan nie

ek kyk gisteraand super rugby joost kobus en beryten se gatte man ek se julle die afrigter is verantwoordlik vir al die kak wat aan gaan in die bulls kamp. kom wees nou eerlik met my as net vier speelers uit die span van laas jaar is hoe kom so kak nee man.

fl is n doos en van graan
Posted by blueman (pretoria) Tuesday, March 25, 2008 - 09:00
30. Dag aan almal!!!

Ek stem ook saam dat die afrigter die een is wat die skuld moet vat dat die bulls so sleg vaar die jaar, hy moet hulle afrig om 'n wenspan te wees, maar duidelik werk sy gameplan nie, die bulls het verlede jaar soveel goeie taktieke gehad wat was verkeerd daarmee, hoekom moet hulle FL se plan volg as hulle sien dit werk nie. Ek voel die afrigter moet bietjie begin luister na sy spelers se opinies ook. Ons het 'n wenspan maar hulle mag nie speel soos hulle wil nie.

Bulls forever!!!!!!!
Posted by Buttercup (Roodepoort) Tuesday, March 25, 2008 - 11:23
31. hi julle

Ek hoop die helle f&%$#@ bulls lees die stuk want nee o doner dit kannie so aan gaan nie

ek kyk gisteraand super rugby joost kobus en beryten se gatte man ek se julle die afrigter is verantwoordlik vir al die kak wat aan gaan in die bulls kamp. kom wees nou eerlik met my as net vier speelers uit die span van laas jaar is hoe kom so kak nee man.

fl is n doos en van graan

kry op regte blou bull arigters drop die hele spul

forever a bul
Posted by blueman (pretoria) Tuesday, March 25, 2008 - 12:22