You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Star studded Vodacom Cup team named


Nico Serfontein has selected a full strength Vodacom Cup team for Friday's warm-up match in Witbank against the Pumas.

Serfontein included players with Super Rugby experience such as Tiger Mangweni, John Mametsa, Marius Delport, Wayne Julies and Francois Hougaard in his starting XV with Namibia's World Cup star Jacques Burger playing in a loose trio at the side of captain Gerrit-Jan van Velze and Okkie Kruger.

Among the tight five Ruan Vermeuelen and Bandise Maku have tasted Super 14 rugby, whilst the rest of the players in the starting XV have all been part of the Bulls' junior structures in recent years.

The new recruit from the Boland Dries van Schalkwyk will get game time off the bench with JP Joubert, Bosman Grobler and Ruan Boshoff hoping to make an impact in the second half.

This team will play against the Pumas "A" team at 18:00, while a junior team will face the Pumas "B" team at 16:00.

Vodacom Blue Bulls (18:00): Tiger Mangweni; John Mametsa, Marius Delport, Wayne Julies, Rocco Jansen; Francois Brummer, Francois Hougaard; Gerrit-Jan van Velze (captain), Okkie Kruger, Jacques Burger, Willem Serfontein, Bêrend Botha, Ruan Vermeulen, Bandise Maku, Deon Greyling. Reserves: Corné Fourie, Henri Bantjes, Bosman Grobler, Dries van Schalkwyk, JP Joubert, Ruan Boshoff, Gerhard van den Heever, Sangoni Mxoli.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. STE SOOS DIE BULLE IN 2009...!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, February 12, 2009 - 14:41
2. de soos die Bulle in 2008 CCup
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, February 12, 2009 - 14:42
3. More al die bloues

Ek dog Frik Kirsten word by die diep kant in gegooi want Gerber en Vermeulen is beseer, maar Ruan is dan in die beginspan hier????????
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Friday, February 13, 2009 - 08:33
4. Dag BlueCon

Sover ek weet is Ruan Vermeulen eers later die week "ge-clear" om te speel.
Ruan het beslis vroeër die week saam met die beseerdes onder die wakende oog van die mediese span geoefen.



Posted by Snoeshaan (Pretoria) Friday, February 13, 2009 - 08:41
5. So pas die argumente oor spelers en spelpatrone op die vorige blog gelees. . Lekker om die name van positiewe rugbyondersteuners te kan noem, ..... O vrek, dit lyk my dis net ek? Al die ander ouens het eers die een of ander ou klagtetjie wat al so holrug gery is dat mens dit nie eers meer wil lees nie. Dan eers probeer hulle positief klink. Dinge werk nie so nie, manne. Jy's of 100% positief van die begin af, of jy's negatief. Daar is nou eenmaal net nie plek vir "maar as" nie. As jy nie 100% positief is nie, geniet niemand jou ondersteuniing nie. As spelers op die veld sou draf met 'n greintjie twyfel in hul vermoeëns, waarborg ek julle, gaan hulle verloor. Daar is net nie plek vir twyfelaars nie, nie op die veld nie en ook nie as ondersteuners nie. Klaar.
Die losgemaal (saam met die skrum en lynstaan) is een van die besondere eienskappe van ons geliefde rugby "union" wat dit van "league" onderskei. Dit is juis wat spelers van alle liggaamsbou geskik maak vir die wonderlike spel... van dun langerate tot kort dikketjies. Dis juis laasgenoemdes wat handig is in 'n rolmaal-beweging. Verder is dit 'n nuttige wapen in die arsenaal van 'n span met 'n goeie pak voorspelers wanneer hulle te staan kom teen 'n span met uitsonderlike agterspelers. En dit is juis wat rugby interessant hou, soos 'n skaakspel.
Posted by Prof. Slim Jan (Die Aardbol) Friday, February 13, 2009 - 08:44
6. 7-0 vir die Highlanders
Nooit gedink ek sal vir die Brumbies (spit) skree nie - superbru is evil!
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Friday, February 13, 2009 - 08:48
7. 12-0
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Friday, February 13, 2009 - 08:50
8. Prof Slim Jan,

Ek is bly om te sien dat jy 100% positief is.

Ek kan net nie verstaan dat so 'n positiewe ou soos jy, net nou die dag nog kandidaat vir "pyn van die week" was nie......

Hie hie hie hie .......
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, February 13, 2009 - 09:01
9. 19-7
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Friday, February 13, 2009 - 09:07