You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Steenkamp back at the Bulls


Springbok coach Peter de Villiers has named a 24 man squad that does not included Vodacom Blue Bulls prop Gurthrö Steenkamp for the weekend's test against Argentina in Johannesburg.

Steenkamp together with Francois Steyn, Ruan Pienaar and Odwa Ndungane have been released to play Currie Cup rugby for their provinces and coach Frans Ludeke said Steenkamp will definitely play against the Lions at Loftus Versfeld on Friday.

"Our policy is clear and all the players in the squad know that whenever a Springbok is released he will get game time in the Currie Cup."

"Gurthrö will be in action against the Lions, but at this stage there are still a few questions marks over the availability of Derick Kuün."

Kuün was struggling with a hamstring injury throughout the week and ultimately he had to withdraw from the match against the Valke a few minutes before the kick off.

Bandise Maku, who did a great job, took his place and Chiliboy Ralepelle, who was also quite impressive, made his comeback from the bench.

Ludeke confirmed on Monday morning that there aren't any other injuries in the squad and he believes Akona Ndungane, who could not play against the Valke due to flu, will be eligible for the Gauteng derby at fort Loftus on Friday night.

Springbok group:

Fullbacks: Conrad Jantjes, Percy Montgomery
Wings: JP Pietersen, Bryan Habana, Jongi Nokwe
Centres: Adrian Jacobs, Jaque Fourie, Jean de Villiers
Flyhalf: Butch James
Scrumhalves: Enrico Januarie, Fourie du Preez
Loose forwards: Joe van Niekerk, Pierre Spies, Juan Smith, Luke Watson, Schalk Burger
Locks: Victor Matfield ©, Andries Bekker, Bakkies Botha
Props: Brian Mujati, CJ van der Linde, Beast Mtawarira
Hookers: Bismarck du Plessis, Adriaan Strauss




Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. 1st like the Bulls.
Posted by Koeks (100BULGP) Monday, August 04, 2008 - 08:05
2. Blou Bulle 28 - 15 Leeus
Posted by Koeks (100BULGP) Monday, August 04, 2008 - 08:12
3. Blou Bulle 28 - 15 Leeus Koeks
Blou Bulle 42 - 22 Leeus BBindB
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Monday, August 04, 2008 - 08:30
4. Komaan Bulle dit is belangrik om momentum te behou en 'n tuis semi en tuis finaal te verseker. NOU die BLOU
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Monday, August 04, 2008 - 08:31
5. Goeie dag al die Bulle

Geluk aan die Bulle. Ek is eintlik spyt ek het gaan kyk, want die mense op die paviljoen het bier gedrik dat klap.

JB, ek neem kennis van jou siening, maar Delport is die beste wat hulle het in daai posisie.
Posted by Rustig (Centurion) Monday, August 04, 2008 - 08:38
6. More almal wat blou is en die res van die land

Baie geluk aan ons Bulle. Die intensiteit waarmee ons elke wedstryd benader maak my baie opgewonde. Ons het ons nie laat onderkry deur die Valke nie. Goeie game. Hierdie naweek teen die Leeus gaan 'n taaie wees. Cobus Grobbelaar is 'n totaal onderskatte speler in SA rugby en die leeus se vaste 5 was vir my 'n lus om na te kyk. Daarom is ek sooooo bly ons kry vir Guthro hierdie naweek in. Ook hul slotte lyk baie goed. Maar ek het genoeg vertroue dat ons Bulle die momentum het en dat ons die Leeus van hul voete af kan speel. Ek dink Earl Rose bly hul swakpunt asook Benjamin en die ander vleueltjie. Maar die Leeus se middelveld is dodelik en daardie pak voorspelers het baie verbeter sedert ons teen hulle gespeel het. So, lekker intense enetjie op Voodoo Vrydag in Pretoria. Ek was veral bly oor Maku se spel in Kuun se plek. Hy was baie goed en ons moenie sy skrumkrag onderskat nie.

Schalk Brits is besig om homself uit die Springbokspan uit te speel. Hy is nie 'n agsteman se ass nie en die Leeus het hom gerol onder hoë skoppe. Teen die tyd dat Rassie agterkom hierdie ou gaan dit nie op 8 maak nie, is hul CC wedloop al driekwart. Deon Fourie is 'n puik haker en as mens eerlik moet wees is dit eintlik die WP se nr. 1 haker?????? WP het die game in die lynstane begin verloor want Brits is baie wisselvallig wat dit aan betref. EK HOOP ONS SA COACH NEEM KENNIS.

Ek het gedink die Sharks was puik en dit lyk of Jean Deyssel die teenwoordigheid gebring het wat hulle voorlangs gesoek het. As die Sharks hierdie naweek die WP in Kaapstad klop sal hulle baie sterk deurkom vir die res van die seisoen. Met iemand soos Bismarck wat nog moet terugkom sal hulle 'n formidabele span wees in die 2e rondte van die CC.

Nog 'n interressante naweek wat voorlê!
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, August 04, 2008 - 09:01
7. More almal
Sewende soos die Cheeaters
Wat n game Vrydag aand
Ek het bietjie meer verwag van die Valke
Guthro is beslis n voordeel vir ons
Ek was nie heeltemal gelukkig met ons skrums nie
Posted by LUG BLOU (Krugersdorp) Monday, August 04, 2008 - 09:16
8. More Rustig
Hoe gaan dit daar by julle?
Wat se jy is ons kanse Vrydag AAnd
Ek gaan net nie Loftus toe nie
Die laaste een het ons verloor en ek was daar
Wat n hartseer sak
Ek kyk en braai maar by die huis
Posted by LUG BLOU (Krugersdorp) Monday, August 04, 2008 - 09:19
9. Nee Nee!
Ek praat alweer met myself!
Posted by LUG BLOU (Krugersdorp) Monday, August 04, 2008 - 09:21
10. As ek kyk na Frans ludeke se opmerking hierbo dat elke speler presies weet wat aangaan, sou daar 'n Springbok vrygestel word vir CC, dan wonder ek oor openlikheid in die Springbokkamp. Ruan Pienaar het hierdie naweek genoem dat "hy onseker is en nie weet waar hy moet speel nie. niemand kan vir my sê nie."

Ek dink deel van die probleem lê by PDV se 2 assistente. PDV het 2 manne gekies wat dieselfde dink oor rugby as hy. Maar dis nie te sê die driemanskap gaan 'n goeie span maak nie. Dick Muir kon die afgelope 3 jaar nog nie besluit waar Frans Steyn inpas nie. Is dit enigsins 'n toeval dat Frans so baie orndgeskeuif word. PDV wil van pienaar 'n losskakel maak. Daarom dat die Haaie hom no. 10 gespeel het teen die leeus voorverlede naweek. Pienaar is nie 'n no. 10 nie!!!!!!

Voorlangs is mr. Gary Gold van die Stormers aangestel. Ek het baie vrae gehad oor hierdie ou. Schalk Brits hoort nie op haker nie. Pierre Spies word ingesluit en dan uitgesluit en dan weer ingesluit. Hoekom nou vir Guthro uithaal? JB Botha en Heinke vd Merwe is summier uitgelaat. Willie Wepener is elke game 'n yster teen enige span.

Vir my lyk dit of hierdie drie nog nie as 'n afrigtingspan saamwerk nie en dat dit tot besluiteloosheid bydra en op die ou end nie ware openlikheid met elke speler nie.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, August 04, 2008 - 09:21
11. More Mosselbaaibul
Ek stel saam
Die Haaie se backline het my nog nie die afgelope paar jaar beindruk nie en nou moet DM die Bokke se backline afrig
Kyk na ons span se backline
Ons HET N BACKLINE COACH wat weet wat hy doen
Posted by LUG BLOU (Krugersdorp) Monday, August 04, 2008 - 09:27
12. Hoekom net een losskakel? Butch is nie te bad nie, maar daar is altyd die kans dat hy kan seer kry.
Posted by Choppie (Centurion) Monday, August 04, 2008 - 10:48
13. Lug Blou

Ja, dit is 'n moeilike een Vrydagaand! My telling teen die Valke was 45-14 - so ek was 'n bietjie uit. Ek dink ons behoort te wen, dit hang af van ons middeveld en ook of skrum sterk genoeg gaan wees. Met die wedstryd op EPS het Werner Kruger vir Heinke 'n rugbyles geleer - ek hoop dit kan weer gebeur. Ongelukkig is stutte so goed soos hul laaste wedstryd en ek dink Heinke is "overrated". Maar my telling sal wee Bulle 22 - Leeus 13.
Posted by Rustig (Centurion) Monday, August 04, 2008 - 11:05
14. Mossel

Ek het Vrydagaand by Derick se pa gesit, ek en hy is van mening dat Maku goed gespeel het. Sy ingooie was goed en hy het 'n bars in die los gespeel.
Posted by Rustig (Centurion) Monday, August 04, 2008 - 11:07
15. rustig

Ja ek was nogal bang vir sy ingooie wat soms kan lol maar hy het regtig baie goed gedoen. Ek wonder nog steeds as Wikus oorsee gaan of Kuun nie maar weer moet terugskuif flank toe nie. Derick het baie in sy posisie gegroei en sy ingooie het baie verbeter, maar dit voel so vir my ons kan meer doen met hom.

Ek was verla ingenome om te sien dat ons 'n teenvoeter gevind het vir die aftrek van rolmale in die lynstane. Dit lyk of die voorsplers geoefen het om hul lyfposisies om te draai wanneer daar gedryf word, met ander woorde die speler met die bal staan met sy rug na die opponerende span toe en die ondersteunende spelers dryf hom baie vinnig in die oop kol in. Omdat die speler met die bal met die bal na sy ondersteunende spelers toe staan kan enige van drie aansluitende spelers met die bal dryf. Ek het gedink dis skerp! Dis so eenvoudig maar dit werk baie goed.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, August 04, 2008 - 11:18
16. Mossel

Dit was my woorde aan Derick se pa, hy speel wsoo 'n vierde losvoorspeler, en nou dat hy lyg gekry het, kan hy die ander spanne probleme gee. Dit is net jammer dat Chili nie meer 'n faktor is nie.
Posted by Rustig (Centurion) Monday, August 04, 2008 - 11:46
17. Hello al my Bloubul maats en die wat eki ken nie....
Manne dis n mooi mooi as die Bulle so speel soos hulle nou speel....
Ma my hart is seer dat ek die game gemis het teen di haaie, ek was in Botswana op n oliefant jag,ek maak jag videos/dvd's, n man moet geld maak....
Ma ek sien julle vrydag aand op Loftus wan ons die leeus gan trap....
HOU BY DIE BLOU.....
Posted by Bloubulhoringkoning (PTA) Wednesday, August 06, 2008 - 16:10