You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Three Boks still in doubt for Cheetahs match


The supporters of the Vodacom Blue Bulls will have to wait a little longer before they will know whether Springboks such as Bryan Habana, Danie Rossouw and Gurthrö Steenkamp will be able to play against the Free State Cheetahs in Bloemfontein on Saturday.

Habana and Rossouw were not eligible for Friday's match against the Boland Cavaliers due to niggling injuries, while Steenkamp picked up a hand injury in this encounter.

Habana's knee and shoulder is not 100 percent whilst Rossouw has a problem with his heel and he is also nursing a hand injury.

Coach Frans Ludeke said on Monday morning that he will know only later in the week which of these players will be available, but he said they are all making steady progress with their rehabilitation.

Other good news is that Wynand Olivier as well as Deon Stegmann will again be in the mix for Saturday's clash against the Cheetahs and if Habana, Rossouw and Steenkamp can recover in time it means that Ludeke can call on a full strength squad for the match in Bloemfontein.

The Blue Bulls play against the Cheetahs in Bloemfontein on Saturday followed by a trip to Kimberley and in the last round before the semi-finals they will play against the Valke at Loftus Versfeld.

The Sharks, who are also in the run to finish top of the log, play against the Valke in Kempton Park on Saturday, then they take on the Lions in Johannesburg followed by a clash with the Griquas in Durban.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste.....................Mooi BULLE.......net die laaste 20 min het julle afgeslck.
B1 verjaar mater
Posted by posts 2 (BULLAND) Monday, September 15, 2008 - 06:44
2. Lekker verjaar B1..................weet nie wat het daar gebeur nie????
Posted by posts 2 (BULLAND) Monday, September 15, 2008 - 06:44
3. More
Hier is my volsterkte span:
Kirchner; Ndungane, Olivier, Julies, Habana, Steyn, Du Preez,
Spies, Van Heerden, Stegmann
Matfield, Rossouw, Gerber, Kuun, Steenkamp

Posted by Snoeshaan (Pretoria) Monday, September 15, 2008 - 06:46
4. Dag al my Blou vriende! B1, baie geluk met jou verjaarsdag!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, September 15, 2008 - 07:14
5. Hi bulle,
Ek will graag weet wat julle dink. Die oomblik to Victor op kom Vrydag en die Kapteinskap oor vat toe lyk dit of the bulle vergeet om te speel en Boland druk 3 driee in 'n ry en tweedens die Boland se loskop het vir Ryno Gerber n les geleer in the skums. Wat is die pad vorentoe om die Beker te wen?
Posted by Leslie (Pretoria) Monday, September 15, 2008 - 07:17
6. Op hierdie staduim iis Mometsa strate beter as Habana. Want hy gee alles. Mens kan Oorlog toe gaam met die mannetjie.
Posted by Leslie (Pretoria) Monday, September 15, 2008 - 07:21
7. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL BLOGGERS!

Baie geluk met jou vejaarsdag, B1!
Baie geluk met jou troudag, P2!

Mag julle jaar vol Voorspoed wees.....
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, September 15, 2008 - 07:22
8. Goeie waarnemings, Judge! (vorige draad). Die ou cliche dat die hoogste bome die meeste wind kry is maar nog altyd waar t.o.v. DIE BLOU BUL; was in my hele leeftyd so en sal seker altyd so bly.........

MAAR BEKERS INWIN, SAL ONS!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, September 15, 2008 - 07:26
9. Môre Bulle, Bullinne & Bergbok.
Dankie vir die gelukwensings.

Geluk met julle trou herdenking P2.

Baie geluk met Superbru Tri-nations honours:

Blouril 1ste
Bloublitz 2de
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Monday, September 15, 2008 - 07:38
10. Leslie op 'n vorige draad het ek my kommer uitgespreek, Wikus moet kaptein bly vir res van die seisoen.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Monday, September 15, 2008 - 07:42
11. Helooooo daar Bloues

Happy Birthday BI en herdenking P2.

Fantastic BULLE fantastic.

Sal dit nou nie wonderlik wees as die cheetah uit die curriebeker uit gelig word hierdie jaar nie mens ek slyp my tand al van 2005 af. Ek wil net nie die WP speel nie dan is dit teen my man en vir 'n onenigheid is ek nie lus nie.

Nou vir die naweek ek weet nie veel van rugby analise af nie, maar die cheetah se verdediging is goed van dit wat ek kon aflei, van al die curriebeker spanne is ek versigtig vir hulle (weens die geskiedenis)

Ek glo ons gaan hulle die naweek trap trap trap, en ek hoop die skeidsregter het sy bril op en gaan nie weer uit sy pad uit om ons te roof nie.

BLOU BULLE BO!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Monday, September 15, 2008 - 08:32
12. More almal

Ja nee, hier in die Kaap het ons skielik baie nuwe "vriende" begin kry. Ek hoop egter die Bulle spite hulle en laat die cheaters minstens 'n bonuspunt toe in die laatse 10 minute as die telling 60-0 is in ons guns.

Ek is bekommerd oor Guthro se besering. Dis dieselfde handbesering wta hy verlede jaar opgedoen het. Habana was ek al skepties oor toe ons hom gekies het teen die Sharks, so ek weet nie of 'n halwe Habana of 'n hele mametsa die beste sal wees nie. My oordeel is speel vir Mametsa as Hbana 95% reg is. Habana kan in sy laaste 2 games weer vorm optel.

Ek was nogal beindruk, weereens, met Janro van Niekerk. Hy is strate beter as Rassie van Vuuren wat ons by die Leeus gekoop het en ek sal graag wil sien hoe speel hy in 'n wenpak.

Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, September 15, 2008 - 08:41
13. Ek hoop eintlik ons wen die Bloemfonteiners Saterdag maar gee hulle 'n bonuspunt op een of ander manier - dit sal die bergbokke steeds uithou
Posted by Realistix (Kempton Park ) Monday, September 15, 2008 - 08:42
14. Mens! maar die hierbo lyk n bietjie na.....uh.........mind games??
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, September 15, 2008 - 10:06
15. more almal
Posted by STEGMAN 2008 (port elizabeth) Monday, September 15, 2008 - 10:23
16. After one of his best games this year, Springbok prop Gurthro Steenkamp might have to watch from the sidelines as his teammates battle out the closing weeks of the Currie Cup competition.

Steenkamp broke his hand as the Blue Bulls beat the Boland Kavaliers 69-19 at Loftus Versfeld on Friday evening but the full extent of the damage will be known only on Monday.

Whether or not the burly Steenkamp will require surgery will be known by the Bulls medical staff after the frontranker sees a specialist today, but Blue Bulls doctor Org Strauss believes Steenkamp could be back to play in next month's semi-finals.
"The only serious injury in the team is to Gurthro, who broke his hand," Strauss said on Sunday.

"We will know the full extent of the damage after he has seen a specialist in the morning but I suspect that he will be out for only three weeks at the most."

Steenkamp's absence will make coach Frans Ludeke's job that much easier when it comes to team selection as Ludeke is not yet decided on who his best front row is, alternating between Steenkamp, Rayno Gerber, Jaco Engels and Werner Kruger so far.

"We have enough depth in the squad to be able to call on any of the props we have, so there is no reason for us to worry too much," Ludeke said.

There is good news, though, for the Bulls as Springbok wing Bryan Habana is expected to join his teammates at training today after recovering from a shoulder and knee injury which kept him out of the team that played Boland.

In form Springbok centre Wynand Olivier will also be available for selection this week to face the Free State Cheetahs, but won't train with the team until Friday's captain's run in Bloemfontein as he is being given all the time to recover from a hip injury.

Springbok utility forward Danie Rossouw is a doubtful starter as he is struggling to shrug off a shoulder injury that forced him to miss out on Friday's match.

Rossouw will be given until the end of the week to recover as a likely partner to Victor Matfield in the second row, but if he fails to recover Ludeke will have to make a call between Wilhelm Steenkamp and Juandre Kruger. Lock Francois van Schouwenburg is not expected to make a full recovery within at least another week from a broken hand.

Posted by STEGMAN 2008 (port elizabeth) Monday, September 15, 2008 - 10:25
17. Môre al die Bulondersteueners en ander

Snaaks niemand kla oor Vrydag se wedstryd nie? Is dit omdat die Bulle gewen het?
Posted by Rustig (Centurion) Monday, September 15, 2008 - 10:25
18. Top vier is dit 1 speel 4 en 2 speel 3 of is dit 1 speel 3 en 2 speel 4 niemand in hierdie kantoor weet skielik nie.
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Monday, September 15, 2008 - 10:28
19. Goeie more aan al die Bul-ondersteuners..!

Wen die Bulle Saterdag, doen die Bulle die WP 'n guns...

Verloor die Bulle Saterdag, doen die Bulle die Cheetahs 'n guns..

Eisshhh...!!!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Monday, September 15, 2008 - 10:41
20. 1 en 4 & 2 en 3.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Monday, September 15, 2008 - 10:42
21. Hartlike goeie dag aan al die Bulle !!!!
Geluk Bulle !!!!!

B O
Ek doen lieweers die WP n guns voor ek die Tjieters n guns doen !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, September 15, 2008 - 10:50
22. Indien die Lions teen Wp en die Haaie verloor sonder bonuspunte, kan Wp met 'n beter punteverskil selfs 3de eindig met die Tjieters 4de. Of is ek verkeerd?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, September 15, 2008 - 11:03
23. Ek hou nie van een van die 2 spanne nie en wil nie een van hulle 'n guns doen nie, maar ek is versigtiger vir die WP as die Cheaters... as hulle nie die semi's haal nie vesterk dit ons kanse (die Cheaters se blus is uit) - maar beteken dit die Bulle moet Saterdag verloor?... nog nooit gesien nie!!!
Posted by zet (Pretoria) Monday, September 15, 2008 - 11:43
24. ah!!...nou-net gehoor...klop die Cheaters, maar gee hulle 'n bonuspunt... wen-wen situasie?
Posted by zet (Pretoria) Monday, September 15, 2008 - 12:28
25. Ek gaan 'n migraine ontwikkel oor al my getop ek smyt hierdie calculater nou in die laai. Ons wen van Saterdag af deur tot by die finaal gryp die beker en sit dit in ons trofee kas.

BLOU BULLE BO!!!!!!!!!
Curriebeker champs 2008
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Monday, September 15, 2008 - 12:41
26. Dagsê, stem saam. dis makliker om maar net aan te hou wen en die koppie in die kassie te kom sit. Ek voel net baie sterk oor my volgende punt. (daar is vroeër ook al daarvan gepraat) Hou asb tog net vir Wikus kaptein. Hoekom nou gaan peter met die 'cappy' wat die span baie goed gelei het tot nou toe?
Posted by Blou007 (Loftus) Monday, September 15, 2008 - 12:56
27. Tellings vir Saterdag

Bulle 54 - 16 Tjieters Boland
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Monday, September 15, 2008 - 12:59
28. Middag almal

Dem, wat 'n goeie 65 minute deur die Bulle vrydag. As ek mag vra, wat gaan aan met Pierre, is die man al 100%? Ek stem saam, hou Wickus cappy.

Ek wonder wanneer die refs die reels dieselfde gaan begin blaas? Die hoogvatte (gevaarlik), met geel kaarte is 'n grap. Francis kry geel, maar Maku later nie.

Dan wens ek die vlagmanne wil hul werk reg doen. Hulle wys die man uit (dink dit was cheaters game), dan moet die ref hom vra wat dink hy. As jy iemand uitwys, moet die vlagman die oortreding aangee, en se wie dit was en watse straf. Die ref moet hom nie vra wat dink hy en dan aarsel hy nie...

Jimmy, waar was die troue saterdag gewees? Was dit lekker?

Julle moet die dag verder geniet, sal weer later chat.

Nou die BLOU!!!
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Monday, September 15, 2008 - 13:14
29. Mosselbaaibul

Jou post nr 12 - Ek dink ons grootste probleem is dat ons dink ons het die beste voorrye, voorspelers ens. Die kleiner unies het hierdie seisoen bewys dat in die skrums veral hulle baie goed kompeteer het. Ryno Gerber speel daar omdat hy deur die sg. ranks is maar die jong 23 jarige vaskop Werner is strate beter. Ons kan nie n speler kies net omdat hy goed skrum nie. Die kwessie rondom spelers wat totale rugby kan speel veral met die nuwe reels is van kardinale belang. Rassie van Vuuren is een van daardie spelers. Hy kom van die Pumas af en nie die Leeus nie. Hy het byna elke Vodacom Cup game gespeel vir 80 min hy het 2 driee gedruk en is selfs deur Nico Serfontein as speler van die wedstryd benoem by n geleentheid. Hy is onder 21 bo Brian Mujati gerate by die Lions maar het nie gespeel nie. "Kwotas" ek hoef nie meer te se nie. Ek verstaan hy is ook op pad Frankryk toe en verlore vir ons vir volgende seisoen. Dit is baie jammer dat ons nie bereid is om jong spelers met potensiaal te ontwikkel nie.
Posted by tacklebag (Johannesburg) Monday, September 15, 2008 - 13:18
30.
Remaining Currie Cup Matches

Top Teams

Sharks: Valke (away), Lions (away), Griquas (home).

Blue Bulls: Cheetahs (away), Griquas (away), Valke (home).

Lions: Boland (away), Sharks (home), Western Province (away).

Cheetahs: Blue Bulls (home), Valke (away), Boland (home).

Western Province: Griquas (home), Boland (away), Lions (home).
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Monday, September 15, 2008 - 13:27
31. posted 26

hello almal
ek wil presies dieselfde oor die kapteinskap,toe Victor Vrydag die kapteisnkap oorneem toe druk Boland sommer 3 driee waaroor ek baie kwaad was.Hou Wickus groot asb as kaptein
Posted by chloe (capetown) Monday, September 15, 2008 - 13:53
32. Ek kom nie in op die Fort Loftus forum nie hoe praat ons daar?
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Monday, September 15, 2008 - 14:47
33. Tacklebag

Jy is heeltemal reg, Rassie kom van die Pumas af. Een aspek van hom wat my beindruk is sy algemene spel. Hy is 'n bogimiddelde speler in die vastelos, maar sy skrumwerk is beslis nie op standaard nie. Ek sluk ook maar swaar aan die storie dat hy bo Mujati gerate is aangesien Mujati sy Curriebekker debuut op die ouderdom van 21 gemaak het, en baie goed gevaar het voordat hy sy borsspier geskeur het. Die Leeus verdien baie krediet vir die manier hoe hulle Mujati ontwikkel het. Geen wonder hulle en die Wp het so baklei oor sy dienste nie.
As Rassie so goed is hoekom het die Leeus vir Ross Geldenhuis by die OP gaan haal? Ek glo daarom nie dat dit Kwotas se skuld is dat Rassie dit nog nie gemaak het nie, dit word heeltemal te maklik gebruik as 'n verskoning.

Mosselbaaibul

Ek stem saam oor Janro van Niekerk. Hy was in die Stormers groep aan die begin van die jaar, maar het nooit 'n kans gekry nie. Ek kan nie verstaan hoekom nie, Hy is baie beter as Schalck Fereire en dalk selfs JD Moller.

Ek sal graag wil he die WP moet in die Semis speel. Hulle is 'n totale ander span nadat hulle bokke terug is, en is nou baie gevaarlik. As ek my sin kan kry sal ek die Bulle teen die WP in die finaal op Loftus wil sien. 'n Klipharde Noord vs Suid derby is net die regte manier om die seisoen af te sluit.
Posted by blouHenk (PE) Monday, September 15, 2008 - 15:01
34. Bulle moet dringend senters kry.
Gee die jong manne kans. Julies is te dik en Delport te bang.
Wynand gaan met `n besering speel, spaar hom liewers vir die semis en final.
Posted by Boer (Van die plaas) Monday, September 15, 2008 - 15:56
35. Chloe, post 31

Stem saam met jou. Wickus is 'n baie goeie kaptien ..en speler.

Hy moes eintlik in die Bok-span gewees het. Wickus van Heerden en Baywatch Grobbelaar is albei strate beter as Luke Watson..!

Jammer die Bulle gaan Wickus verloor...

Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Monday, September 15, 2008 - 15:58
36. Middag almal
Stem - Wickus is `n BUL kapein.
Matfield - nee wat...
Posted by Paletoe Monday, September 15, 2008 - 16:00
37. Middag aan almal.

Dis nogal 'n affere oor wie van die twee ons in die semi's wil sien - die WP of die OVS. Die Bulle sal tweede op die log sal eindig met 54 of 53 punte. As OVS nie 'n bonuspunt kry nie, eindig hulle op 42. As WP verder vol punte kry , eindig hulle op 42. Die Leeus kort 'n bonuspunt teen Sharks / WP om ook op 42 te eindig, en kan selfs op 43 eindig.

Ek sal graag teen die OVS speel op Loftus en dan speel WP in Durban teen die Sharks (wat hopelik sal choke). Dan is dit 'n Loftus finaal wat ons HOPELIK kan wen. Nie OVS of Leeus het werklik 'n kans in Durban teen die Sharks nie. Dit is krities belangrik dat OVS 'n bonuspunt kry teen die Bulle.

Ek glo Dewald moet in Pierre se plek speel. Dewald is wilder as die wildtuin en dieselfde met Mametsa tov Habana. Naas het destyds gese hy speel eerder met 14 spelers wat wil as 14 wat dink hulle kan. Ek hoop Gurtro is reg en Danie Rossouw ook. Wie Wynand se maat op senter moet wees, weet ek nie. Miskien moet FL maar vir Wynand vra. Morne sal moet oefen.............

My span is: Tiger ; Akona ; Wynand ; Wyane / Marius ; John ; Morne ; Fourie ; Dewald ; Wikus (kapt) ; Deon ; Victor ; Danie ; Werner ; Derick ; Gurthro.

Bandise ; Jaco ; Ryno ; Juandre ; Pierre ; Heinie ; Burton.

Laaste voorstel: As Bryan 100% fiks is, kies hom op buitesenter !!!!

Posted by JB 007 (Centurion) Monday, September 15, 2008 - 16:10
38. BlouHenk

Ek stem met jou saam oor 95% van wat jy geskryf het. Die punt wat ek wil maak is dat ons junior spelers het met ongelooflike potensiaal wat net nie reg bestuur word nie. Ons kan 2 BB spanne in die veld stoot wat die CC kan wen as ons die dinge reg doen. Politiek op alle vlakke in Rugby is besig om ons dood te maak en ek sluit swart en wit spelers hierby in. Wat word daar gedoen om die spelers wat nie CC speel te akkomodeer. Dean Greyling, JP Joubert om maar n paar te noem. Ander lande lek hulle lippe af vir die politieke onderonsies in SA Rugby want daardeur trek hulle die room van ons spelers bv W v Heerden

Groetnis
Posted by tacklebag (Johannesburg) Monday, September 15, 2008 - 16:12
39. Indien Bryan fiks is en buitesenter speel, kan hy met sy spoed dit baie moeilik maak vir Bevan Fortuin. Die OVS speel tans baie na hom toe in hul kwart gebied en hy vat baie tyd om te skop.

Weet iemand of Nokwe al fiks sal wees vir Saterdag? Ek hou van Floors op die vleuel. Kabous se ouma is vinniger.
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, September 15, 2008 - 16:15
40. #37
Ek sekondeer jou span, maar met Marius Delport op buitesenter. Ek dink hy het Vrydagaand 'n trappie geklim in sy leerproses.
Posted by Koekenaap (Pretoria) Monday, September 15, 2008 - 18:42
41. Ja,die Bulle gaan die jtieters trap....en WeePeee en die Shaiks gaan Lines Trap!!!!!
So dis n eindstryd tussen WEE PPEEEEE en dieBUUUULLLLEEEEEE!!!!
Gun my ook maar net n kansie van n DROOM!!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir WP) Monday, September 15, 2008 - 22:02
42. enige iemand 'n idee wat Anton Leonard deesdae doen???
Posted by blou-shaun (richardsbay) Tuesday, September 16, 2008 - 04:25