You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Uitslae van week 5


In week 5 van die Carltonliga het die Silver Valke so byna daarin geslaag om vir die grootste verrassing van die jaar te sorg toe hulle in die doodsnikke van die wedstryde nog 29-elk teen Tut was.

Tut het egter in die laaste minuut gedruk om hul onoorwonne status te behou.

Centurion het goed gedoen om Quins 22-10 te klop en Polisie het gewys hulle is weer een van die gunstelinge na sy goeie 81-7 oorwinning oor Brits.

Tuks was heeltemal te sterk vir die beserings-geteisterde Naka Bulle en Eersterus het Pretoria 31-20 geklop nadat hulle rustyd nog agter was.

Week 5 se uitslae:

Tuks 38 Naka 14
TUT 36 Silver Valke 29
Quins 10 Centurion 22
Brits 7 Polisie 81
Eersterust 31 Pretoria 20

Puntemakers

Centurion 22 (19), Harlequins 10 (10).
CENTURION: Drieë: Jaco Pansegrouw, Manny Raposa, Tiaan Nel.Doelskoppe: Willie Kok (2). Strafdoel: Willie Kok.
HARLEQUINS: Drie: Herman Dannhauser. Doelskop: Charl Landsberg. Strafdoel: Charl Landsberg.

TUT 36 (16), Silver Valke 29 (21).
TUT: Drieë: Callan Erasmus, Zukisa Japhta, Athenkosi Mtya. Doelskoppe: Braam Pretorius (3).
Strafdoele: Braam Pretorius (5).

Tuks 38 (17), Naka Bulle 14 (7).
TUKS: Drieë: Kruger van Heerden (3), Eduan van der Walt (2), Duncan Naudé.
Doelskoppe: Chandré Boshoff (4).
NAKA BULLE: Drieë: Cecil Rowe, Theodore Prinsloo. Doelskoppe: Bradley Coetzer (2).

Polisie 81 (39), Brits 7 (0).
POLISIE: Drieë: Dewald Pretorius (2), Ian Kidson (2), Isaac Moatsue (2), Cristefer Snyman, Neill Pieterse, Heinrich Rademeyer, Corné Riekert, Bêrend Botha. Doelskoppe: Mike Erasmus (10). Strafdoele: Mike Erasmus (2).
BRITS: Drie: Johan Liebenberg. Doelskop: Divan Scott.

Eersterust 31 (11), Pretoria 20 (13).
EERSTERUST: Drieë: Marius du Preez (2), Sharn May, Llewellyn Wennaar. Doelskop: Marius du Preez. Strafdoele: Marius du Preez (3).
PRETORIA: Drieë: Derick Viljoen, strafdrie. Doelskoppe: Japie Fourie (2). Strafdoele: Japie Fourie (2).

Tweedes:
Fezelas 45–17 Naka Bulle
TUT 47–20 Silver Valke
Centurion 19–19 Harlequins
Polisie 36–7 Brits
Eersterust 45–5 Pretoria.

Derdes:
TUT 10–7 Silver Valke
Harlequins 31–14 Centurion
Polisie 27–5 Brits,
Naka Bulle 25- 15 Tuks.

o/21A:
TUT 7–7 Silver Valke
Harlequins 24–22 Centurion
Polisie 54-0 Brits
o/21 Tuks Jongspan 70–10 Naka Bulle
Tuks Akademie 48–11 Pretoria.

o/19:
TUT 11–0 Brits o/21B.



Print


Login Email adress Password


Blog
1. Eerste !!!!
Soos die Bul...
Posted by ASSKICKER (VIVA MOB JUSTICE !!!) Friday, May 16, 2008 - 13:21
2. hello AK
Posted by Rissiepit (Gonubie) Friday, May 16, 2008 - 13:22
3. Blykbaar ook alleen...
Posted by ASSKICKER (VIVA MOB JUSTICE !!!) Friday, May 16, 2008 - 13:23
4. Hello Rissie.
Posted by ASSKICKER (VIVA MOB JUSTICE !!!) Friday, May 16, 2008 - 13:23
5. Sjoe, daai Polisie - Brits was darem 'n naels kou affere ...
Posted by alf (calvinia) Friday, May 16, 2008 - 13:26
6. Ek dink net hulle is k@k....
Posted by ASSKICKER (VIVA MOB JUSTICE !!!) Friday, May 16, 2008 - 13:30
7. ons moet nou besluit op watter draad ons gaan chat.
Posted by Rissiepit (Gonubie) Friday, May 16, 2008 - 13:31
8. Kom ons gaan maar terug...
Posted by ASSKICKER (VIVA MOB JUSTICE !!!) Friday, May 16, 2008 - 13:33