You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Van Heerden may well play against Sharks


The Vodacom Blue Bulls' Springbok flanker Wikus van Heerden, who is carrying a rib injury, may perhaps play against the Sharks at Loftus on Saturday.

Van Heerden injured his ribs against the Lions but he is optimistic that he will be able to face the Sharks in Pretoria in five day's time.

The team doctor Org Strauss said at the afternoon training session at Loftus B on Monday that there is a 70 percent possibility that Van Heerden will play and the player himself is very keen to get back on the playing field as soon as possible.

Derick Hougaard (abscess) and Zane Kirchner (groin) recovered from their respective injuries and they are eligible for the weekend's match, while Fourie du Preez will hopefully be fit when the Bulls play the Cheetahs at fort Loftus in two week's time.

Du Preez trained under the watchful eye of Dr Strauss as well as the team's conditioner Basil Carzis on Monday and the Springbok scrumhalf is optimistic that his hand injury is something of the past.

Du Preez trained without a brace on his hand, but Monday was the first time in quite a while that he started passing again.

Other good news is that Rayno Gerber is all right after he injured his arm against the WP and Francois van Schouwenburg, who injured his calve muscle, will also be fit to play against the Sharks.

However, the SA under 20 centre pairing of Stephan Dippenaar and Stefan Watermeyer will not be considered for the Bulls' next game.

Dippenaar is carrying an arm injury and will be on the sideline for another week, while Watermeyer's knee will force him to sit on the pavilion for at least 14 days.





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. 1ste soos die Bulle
Posted by vryman (Standerton) Monday, June 30, 2008 - 19:46
2. Dit sal uitstekend wees as beide Derick H en Wikus kan speel. Ons kan dan die Morné Steyn/Wynand Olivier senterkombinasie in die veld stoot, en Danie kan van die bank af speel (of selfs begin met Wilhelm wat speel kans vanaf die bank kry); so dus geen rede vir geelkaarte nie!
Posted by Joe-ZA Monday, June 30, 2008 - 19:55
3. Uitstekende nuus met Wikus en Derick. Danie voor op slot en Wilhelm op vyf. Francois op die bank en Jacques Burger (onbekende faktor vir my). JP het op 9 hom goed van sy taak gekwyt - dus Francois op die bank.

Tiger het so goed gespeel teen die Leeus en was bestendig teen WP. Ek sal Zane eers op die bank sit.

Ek hoop ons lynstane is beter as teen WP en dat Frans sy les geleer het met die plaasvervangers. Rory Cockott se besering is 'n terugslag vir die Sharks. Benut dit en looi die Haaie Saterdag.

My span is: Tiger , Mametsa , Wynand , Morne , Akona , Derick , JP / Francois
Pedrie , Wikus (k) , Deon , Danie , Wilhelm / Francois , Werner , Derick , Jaco .

Bank: Bandise , Ryno , Francois / Wilhelm , Jacques , Francois / JP , Braam , Zane.

Die keuse tussen Francois en Wilhelm sal bepaal word afhangende wie die beste in die oefening vaar in die lynstane.
Posted by James Bond (Centurion) Monday, June 30, 2008 - 22:58
4. GOEIE MORE EDELE BLOU BULLE!!

Jip, goeie nuus hierdie!

Welkom terug Cappie.................
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, July 01, 2008 - 06:42
5. Hartlike goeie more Bulle en ander gediertes.
Mag vandag n heerlike dag wees vir almal.
Welkom terug Wikus !!!!

Nou die Blou !!!

Keep the passion !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, July 01, 2008 - 06:51
6. Mense die wat ge-register het op Superbru vir die Tri-Nations onthou om julle picks te gaan maak vir Saterdag !!!!

Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, July 01, 2008 - 07:16
7. Goeie Oggend BLOUES.
Kom Wikus ons het jou nodig.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Tuesday, July 01, 2008 - 07:41
8. #6 Regso Kaptein.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Tuesday, July 01, 2008 - 07:42
9. Top of the log with 9 points, how do you feel ahead of the Bulls game?

Nervous 54.63%
Confident, we have a good record against them 45.37%

205 votes have been cast.
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, July 01, 2008 - 07:56
10. Sharks is BANG !!!!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, July 01, 2008 - 07:56
11. Daai stukkie informasie kom van die SHARKS site af...
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, July 01, 2008 - 07:57
12. Môre al die Bulondersteuners

Goeie nuus oor Wickus. Morné sal seker begin met DH van die bank af. Tiger was beter as Zane, so ek hoop hy hou sy plek.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, July 01, 2008 - 09:03
13. More edele blou saffiere

Dis goeie nus oor wikus maar ek wonder of hy rgetig oor sy besering is. Op 'n ander site word daar genoem dat nie hy of derick enigsins in kontaksessies gaan oefen saam met die span hierdie week nie. Ek wonder of ons nie hierdie ene sonder ou Wikus moet aanpak nie. Die CB is nog baie lank en 'n besering nou kan die een wat hy het net langer uitrek.

Dis wat gebeur het met Potgieter in die eerst egame teen die Leeus.

Maar as hy fiks is, hoekom nie?

Ek hoop Jacques Burger sal minstens van die kant af geleentheid kry om vir ons te wys wat in hom steek. ek het sy fisiekheid baie geniet by die Griekwas.

Goeie nuus vir ons is dat hierdie wedstryd op 'n saterdagaand plaasvind. die Haaie klop ons elke jaar op 'n Vrydagaand op Loftus. Ek weet nie wat dit is met Loftus en vrydae aande nie. Maar daar is 'n bad flavour wat oor Pretoria hang.

Die Bulle se enigste downfall is hulself. Lynstane en afronding, dis wat ons soek. Ek hoop ok Kockott speel nie, want hy is man wat ons elke keer roer.

Sien uit om te sien hoe die span gaan lyk. Ek hoop regtig nie geellobberts gaan daar wees nie. ons kan doen met meer dissipline. en dat daar aan Delport geskaaf sal word. Hy gaan homself uit die span uitspeel as hy nie sy volle potensiaal begin gebruik nie.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Tuesday, July 01, 2008 - 09:20
14. Mosselbaaibul ek dink nie daar is iemand op die blog wat nie dieselfde oor Lobberts voele nie - ek hou egter nie van Delport nie - hy was 'n briljante onder 21 vleuel maar iets het drasties verkeerd geloop - ek persoonlik beskou Morne as 'n beter losskakel as Derik maar baie ouens sal van my verskil - as hy dan nie losskakel speel nie kan ons 'n binnesenter vana hom maak?
Posted by Realistix (Kempton Park ) Tuesday, July 01, 2008 - 09:33
15. More al die bulle en bullinne.Die belangrikste vraag van almal:wie is Saterdag se skeidsregter?
Posted by NatalBul (Vryheid) Tuesday, July 01, 2008 - 10:03
16. Of dalk nog meer belangrik : wie is die tmo?
Posted by NatalBul (Vryheid) Tuesday, July 01, 2008 - 10:04
17. Realistix

Ek het Marius sy beste games sien speel as heelagter. wat fout egaan het met hom weet ek nie. dis of hy 'n bang huiwerige versigtige speler begin word het, al die kwaliteite wat JP Nel nie was nie en ons so baie gaan mis.

Morne is baie baie goed en mens ekan sê wat hulle wil, maar hy kry die Bulle se lyn baie baie goed weg. Ons laaste 4 wedstryde in die super 14 was met Morne op 10. derick is die beste drukverplasende no. 10 in die land en dan rate ek vir Willem de waal 'n kort kop agter hom. Derick sou Saterdag definitief vir ons hoeke toe laat speel het baie beter as wat Morne kan doen. Derick verdedig sy kanaal ook beter. So dis twee spelers wat mekaar baie goed aanvul.

Ek persoonlik dink die heel beste ding wat die bulle kan doen is om vir morne op 12 te laat speel hierdie CB langs Derick. Morne is 'n gesogte item in wereldrugby vandag omdat hy altwee posisies met vertroue kan speel. Die beste buitesenter wat ons het is Wynand, wat so ver ook baie goeie curriebeker het. Dan het ons twee kanonvoete en 'n goeie balverspreider in die agterlyn. Daar is nog waye Julies ook, wat ook 'n briljante balverspreider is en slim speler is, maar Morne gee ons net daardie ekstra opsie. Burton Francis kan dan van die bench af speel en ons kan Tiger Mangweni as impakspeler gebruik. Ek dink ook Rocco Janssen is uitstekende impakspeler met sy spoed en ons kan hom in Mametsa of Ndungane se plek opstuur.

Ek het Delport in die oefengame in george op vleuel gesien en hy het baie goed daar gelyk. Buitesenter gaan hom baie lank neem om aan te pas, maklik 'n seisoen of twee, as ons hom konsekwent daar speel. Nie alle vleuels maak altyd maklike orskakelings na buitesenter toe nie. Marius Joubert, Des Fountain en Bobo het van daardie skuiwe gemaak.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Tuesday, July 01, 2008 - 10:20