You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Van Zyl captains u13 Craven Week


Laerskool Magalieskruin's scrumhalf Ivan van Zyl will captain the Vodacom Blue Bulls' under 13 Craven Week team in Paarl during the winter holidays.

Van Zyl and his team will be coached by the vastly experience due of Hennie van Vuuren and Jaco Grobler and they have won both of their warm-up matches.

The Bulls beat the Valke 17-7 in the first match and they whipped the Free State 50-0.

Van Vuuren said the Bulls have a very balanced side without any superstars but they have the capability of playing a high tempo 15 man game plan.

Vodacom Blue Bulls u13 Craven week: Ruan van Wyngaard (Skuilkrans); Johan Gouws (Elarduspark), Malcolm Fisher (Uniefees), Shawn Hicks (Doringkloof), Thabo Nkosi (Meetsing); Marno Prinsloo (Elarduspark), Ivan van Zyl – captain (Magalieskruin); Nardus Erasmus (Villieria), Christopher Ndonga (Uitsig), Sean Joyce (Monumentpark), RG Snyman (Hennopspark), Arné van Rensburg (Constantiapark), Roelof Diedericks (Garsfontein), Wihan Barnard (Pretoria-Oos), Sohail Pillay (Rietondale). Reserves: Xander van Wyk (Tygerpoort), Rashied Khan (Jopie Fourie), Kyle Hughes (Oost-Eind), Dale Hendricks (Rooihuiskraal), Siyanda Sigenu (Jopie Fourie), Obakeng Pheelwane (Mayville), Percy Matlhoko (Akasia).



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste soos die Bulle
Gaan die Bulletjies weer onoorwonne wees soos laasjaar en weer die finaal teen Boland speel?
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, June 12, 2008 - 09:28
2. Is Jaco Grobler weer die afrigter?
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, June 12, 2008 - 09:37
3. "Van Zyl and his team will be coached by the vastly experience due of Hennie van Vuuren and Jaco Grobler and they have won both of their warm-up matches. "

Posted by ElToros (Centurion) Thursday, June 12, 2008 - 09:41
4. Thanx eltoros het so belanggestel in die spelers en hul skole laat ek dit heeltemal gemis het. Jaco Grobler was 'n voelwater flank op sy dae , het jy al met hom handgeskud? Die ou is 'n uistekende rolmodel vir die seuns. Well Done BBRU.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, June 12, 2008 - 10:11
5. Ons skool, Wierdapark wen die liga maar het nie 1 speler in die Craven week span nie, Elarduspark het 2. Is mos hoe dit altyd gewerk het, Affies wen almal maar as die Craven week span gekies word is daar 8 Waterkloof en 3 Affies in die span!

Gelukkug is van ons seuns in die Bokkie span - dis die alternatiewe span waar dit net gaan oor meriete!
Posted by FRANNA (CENTURION) Thursday, June 12, 2008 - 11:22
6. Dag al my Blou vriende! Little Blue Bull, daai song word gesing deur Des en Dawn Lindberg. Gooi Mielies!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, June 12, 2008 - 11:25
7. Thanks Jimmy - geweet jy sal definitief weet MWAH
Posted by Little Blue Bull (Gonubie is ook BLOU ) Thursday, June 12, 2008 - 11:39
8. Kom kom franna , die span se vertonings die afgelope paar jaar op Cravenweek het bewys die regte spelers is gekies onthou ook dat 'n skamele 13% van l/s spelers op h/s die cravenweek maak omdat sommige seuns baie vinniger as ander ontwikkel. Wees dankbaar dat jou skool se afrigter die seuns se vaardighede ontwikkel en sal hulle namate hulle groter word gekies word. Soos dok Craven gese het in goeie grote is beter as 'n goeie kleintjie.

Ek nie geweet affies en waterkloof het nou laerskool afdelings nie (tong in die kies). Het julle al Hennopspark gespeel of is hulle in die hoer liga?
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, June 12, 2008 - 12:05
9. Franna het julle al Danie Malan gespeel?
Bokkie week is mos net vir sekere rasgroepe en taal groepe , ek is trots op my herkoms en taal, maar wat ek beleef het van bokkie weke kan ek net saamstem dat dit uit is soos oom jaap marais se hnp
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, June 12, 2008 - 12:23
10. 'n Wit engelssprekende kind is geweier om aan die bokkie week deel te neem , die antwoord van die organiseerders was die Ingelse kan hulle eie soortgelyke week begin. So iets hoort nie meer in vandag se samelewing nie.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, June 12, 2008 - 12:26
11. (9) BBindieBoland.
Weerhou jouself liewer van sulke politiekery, want jy weet duidelik nie waarvan jy praat nie. Dit lyk my daai kant van die Oranje is julle nog steeds onder die invloede van daai "donker organisasies" waarna LB soms verwys. Ek gaan nie verder kommentaar lewer nie, want dan word ek definitief verban hier.
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Thursday, June 12, 2008 - 12:46
12. LBB 122 (vorige draad) en Jimmy 6: Korrek! Kan maar bietjie gaan loer op:

SA ROCK DIGEST ISSUE #108
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, June 12, 2008 - 12:55
13. BloubulindieBoland, jy glo seker ook dat Robert Mugabe vry en regverdig verkiesings hou! En dat Mujati se Pa nie 'n plaas gesteel het nie!

Ons is in die hoogste liga: hierdie kant van die berg is dit Wierdapark, Hennops, Elardus, Constantia, Garsfontein en Menlopark!

Anderkant die berg is die sterk skole Wonderboom, Stephanus Roos en Magalieskruin.

Wierdapark het Dinsdag al 10 sy wedstryde teen Elarduspark gewen! Elardus is die hoof voederskool vir Waterkloof, daar om my vergelyking!
Posted by FRANNA (CENTURION) Thursday, June 12, 2008 - 12:58
14. Baron - waardeer die terugvoer, sal gaan loer.
Posted by Little Blue Bull (Gonubie is ook BLOU ) Thursday, June 12, 2008 - 12:58
15. Saturday's team : 15 Conrad Jantjes; 14 Tonderai Chavanga; 13 Adrian Jacobs; 12 Jean de Villiers; 11 Bryan Habana; 10 Butch James; Ricky Januarie; 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Luke Watson, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 BJ Botha, 2 John Smit (c), 1 Tendai Mtawarira.

Replacements: 16 Bismarck du Plessis, 17 Gurthrö Steenkamp, 18 Andries Bekker, 19 Ryan Kankowski, 20 Bolla Conradie, 21 Francois Steyn, 22 Percy Montgomery.

Posted by Little Blue Bull (Gonubie is ook BLOU ) Thursday, June 12, 2008 - 13:12
16. BJ Botha??? Hier kom weer strafskoppe vir onwettig skrum!
Posted by FRANNA (CENTURION) Thursday, June 12, 2008 - 13:14
17. goeters het name , het jy 8 gelees? ek het daai kant van die vaal sorry hennops sorry nyl grootgeword geswot Pta en Pta diensplig daargedoen en daar begin werk so sluk aan die oranje riviers se water.

Franna puik gedoen onthou uit hoeveel leerders word die finale 22 gekies so as iemand dit nie maak nie is sy rugby beslis nie verby nie. Allan Zondag het 'n rygbyakademie begin hy neem geen speler in wat h/s cravenweek gespeel het nie en van sy 31 verlede jaar het 23 nou provinsiale kontrakte.

Vir die rekord ek dink dis 'n skande dat Mujati in die groen trui speel en dink ook dit is steeds 'n skande dat 'n kind op grond van sy taal geleenthede ontneem word.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, June 12, 2008 - 13:49
18. Ek vra onvoorwaardelik verskoning as ek iemand te na gekom het maar die feite is dat die bokke weke en spanne nie net oor meriete gaan nie daar is ook ander dinge in spel. Persoonlik het ek , toe ek in PTA werksaam was en betrokke was by 'n o/13 span is dit die antwoord wat ek tydens die vergadering voor bokkie proewe gekry het @ 10.
Ek respekteer ander standpunte , vra dat my ook gerespekteer word oor een ding stem ons egter saam die Bulle is die beste.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, June 12, 2008 - 16:38
19. Franna! Wierdapark se seuns het by die distriksproewe 3 geleenthede gehad om hulle te bewys. Die 10 keurders kom uit skole uit die distrik wat onderwyser afrigters is. By die eerste rondte proewe was AL die eerste span afrigters deel van die keurings proses gewees. Spelers was genomineer deur die skole om aan die proewe deel te neem. Wierdapark het al sy spelers genomineer want die afrigters was "bang" vir die ouers as hulle nie sy kind nomineer nie. Daar is 3 distrikspanne gekies vir die Blou Bul proewe. So uit die distrik is daar 45 seuns gekies. By die proewe het die seuns 4 dae tyd gehad om hom te bewys as hy gekies is vir die volgende rondte. Daar is 8 Blou Bul keurders gekies uit die hele Tshwane streek. Daar word ook nie gekyk na skole se uitslae en uit watter skool die spelers kom (nie soos by die Hoërskole waar net uit twee of drie skole gekies word). Dit hang alles af of die seuns SY KANS gebruik. Miskien het die spelers uit die ander skole hulle kanse net meer gebruik. As jy kyk na die samestelling van die spanne kom dit oor die wye Tshwane voor. Geluk aan die seuns wat vir die Bokkie span gekies is, want dit gee meer seuns BLOOTSTELLING aan rugby. Vir die SEUN gaan dit oor rugby, maar vir die OUERS is dit politiek. Die doel is dat soveel moontlik seuns rugby moet speel en DIT geniet. As hy 20/23 jaar oud is dan moet hy nog steeds speel en dit geniet. Dit is hoekom die klubs swaar kry agv druk wat op seuns geplaas word om te wen. As hy klaar is met Laerskool en Hoërskool hou hy op met speel. Waar het jy gesien dat 'n seun wat vir die O/9's speel wat nog 8 is blootgestel word aan wen. Dit is hoekom die seuns nie wil speel en in die aande nog sy bed nat maak. Komaan en laat ons eerder seuns wen en behou vir die sport. Thanx aan almal wat 'n positiewe bydrae lewer vir rugby. BULLE BO!!!!
Posted by Hammie (Pretoria) Tuesday, June 17, 2008 - 09:29