You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Win big with season tickets at Loftus Versfeld!


Secure your 2011 season ticket before 15 December 2010 and stand a chance to win great prizes! Don’t miss this opportunity.

We have come to the end of an exciting year of rugby and it’s time to renew your season ticket!

Simply complete the application form (can be downloaded from the site) and fax it to 012 344 1245 or e-mail it to ticket@bluebull.co.za along with your proof of payment.

We offer three easy payment options: • Pay at the Loftus Versfeld ticket office – you can also submit your season ticket renewal form at the ticket office (Weekdays from 8am to 4pm) • Direct transfer – see bank details on the enclosed form • Credit card (complete the credit card details on the renewal form)

Send us your renewal form before 15 December 2010, and you can be the lucky winner of one of the following prizes: • A weekend for two to watch the Vodacom Bulls take on the Sharks on the 21st of May 2010 in Durban – accommodation, flights and car rental included. (terms and conditions apply) • Samsung Omnia Navigator Cellphone • Two season tickets

The cost of 2011 season tickets is as follows: • Grand stand or covered East stand lower level R 1,750.00 • East stand lower level R 1,520.00 • East stand upper level R 1,300.00 • Scholars (Excluding tests, all semi-finals and finals, only south behind the poles) R 150.00

Season Ticket parking available @ R1600.00

A season ticket offers you access to a host of matches at Loftus Versfeld. Including eight (8) Vodacom SupeRugby matches, SupeRugby playoff matches (excluding semi-final and final) as well as seven (7) Absa Currie Cup matches (including semi-final and final)

Please note that the deadline for renewals will be the 31st of January 2011

Thank you for your continued support during 2010.

Blue Bulls Greetings



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Soos die BULLE in 2011!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, November 25, 2010 - 23:40
2. There was some relief for the beleaguered touring Springboks on Thursday with the news that there were no further positive dope tests in the wake of the weekend’s defeat to Scotland.

Hierdie bevestig dat die gewraakde stimulant na 36 uur nie meer opgespoor kan word nie.

Dit bevestig ook dat Chilliboy en Basson die stimulant in Ierland ingeneem het.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, November 26, 2010 - 08:18
3. Hoekom sê jy dit bevestig dat hulle die stimulant in Ierland ingeneem het Stapper?
Posted by sakkie6yster (Centurion) Friday, November 26, 2010 - 11:03
4. Hoe is julle ouens se gevoel oor Saterdag se game?
Posted by sakkie6yster (Centurion) Friday, November 26, 2010 - 11:11
5. Ek hoor vanoggend dat Anton Snyman van RSG sport die swak vertoning van bokke voor Steggies se deur lê. Het amper my papbord ingesluk van woede toe hy voortgaan om Ruabn se insluiting te verdedig omdat hy beter skop as Hougaard. Dit is seker so ja, die arme ding het Saterdag toe ons die een keer die bal kry, die bal weg geskop. Arme drommels Snyman en Pienaar

@4. Ek dink die Engelse gaan 'n "Field day" hê Ons onder stof (of is dit sneeu) loop.
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, November 26, 2010 - 11:19
6. Gisteraand op boots&all bevestig PdeV dat Stegman volgens al die stats sy werk goed gedoen het. Die probleem vir ons dat niemand nie eers Brussouw en Maccaw n bal kan steel as die vaste vyf nie skoonmaak nie. Ons probleem is en dit het by die bulle ook begin dat ons nie in genoeg getalle losskrum op daag nie. Die fetcher word dood eenvoudig van die bal afgedryf. Die probleem met baie mense wat kommentaar gee is dat hulle die game eenkeer kyk emosioneel betrokke is en nie goeie oordeel het nie. Dankie tog vir video analise ander het ons getjop en change soos in die ou dae. Vertel maar weer die storie. Ek het nie Saterdag se game gekyk nie en n goeie pel (blou bul) vertel Morne het net een keer gepass, Later kyk ek die game en binne die eerste helfte pass Morne drie keer waarvan twee gedrop word deur die senter en die ander geskop word. Get my drift!
Posted by Kaap'se bul (Durbanville) Friday, November 26, 2010 - 11:36
7. Jimme, Stapper... wat is julle voorspelling?
Posted by sakkie6yster (Centurion) Friday, November 26, 2010 - 11:39
8. Sakkie6yster @ post 7: Hoe gedugter 'n mens se opponent is hoe meer fokus jy. Ek wil daarom glo dat die Bokke gaan wen maar dit gaan verseker nie 'n gemaklike oorwinning wees nie. Indien die Bokke na hulle volle potensiaal speel kan hulle gewis die Engelse afransel, daar is egter doodeenvoudig net te veel spelers van stryk af op hierdie stadium.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, November 26, 2010 - 12:43
9. post 8

weer probeer for ever and ever and ever.

Lyk my jy is KLEURBLIND. Sover ek weet speel daar Saterdag 22 SPRINGBOKKE teen engeland. Die RUGBY TRUI is GROEN en GOUD. Daar is SLEGS SPRINGBOKKE in die span. Dit is oor julle so vedomp gepla is oor provinsies. Ek sien GEEN BULLE of BLOU BULLE of enige ander provinsie speel nie, NET SPRINGBOKKE !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Friday, November 26, 2010 - 12:49
10. Bl@de Runner, as mens te lank in 'n container sonder vensters bly tas dit jou sig aan.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, November 26, 2010 - 12:54
11. lol @ Jimmy
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Friday, November 26, 2010 - 12:55
12. @8
Dit is so tipies! Wanneer die Bokke verloor, dan is dit die Bulle se skuld!? LOL!

Ek wonder of jy ook toe ons die wêreld beker in 2007 gevat het die erkenning aan die Bulle gegee het?? Of laas jaar se drie nasies? Het jy toe gesê, geluk Bulle??
Posted by sakkie6yster (Centurion) Friday, November 26, 2010 - 12:59
13. @ Jimmy

Ek en my vrou was laasweek by my swaer. Hy ruk toe sy cd collection uit. Hy het AL die Bilboard Top 100 cd's van die eerste reeks af tot die laaste. Wat n aand. Ons is eers half ses die oggend bed toe om te slaap.
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Friday, November 26, 2010 - 13:00
14. Webbie

Hoekom is die posts so stadig?
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Friday, November 26, 2010 - 13:04
15. Haai, julle verstaan nie. Weer Probeer vir altyd yl nog steeds oor daai loesing op Kingspark.
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, November 26, 2010 - 13:07
16. Blade Runner,

Hakkel jy of vergeet jy net gou.
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, November 26, 2010 - 13:32
17. Hi NETBLOU

Nee man. My post vat so lank om te wys toe trel ek n wp op myself....... weer probeer, weer probeer lol
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Friday, November 26, 2010 - 13:43
18. Selfde probleem as verlede, die goeie ding is dat ons scrum oriaat dam.
- Moet commit op die breakdown
- First time tackelling
- Bal in hand hou
- Indien bal in hand gehou word moet ons voorentoe beweeg.
- Laat Bismarck, Bakkies, Morne vir 80 minute speel
- Los Ref uit en speel die game
- en laastens maar nie die minste, haal Raun die eerste minuut af.

Trap hulle Bokke.

Bokke met 11
Posted by Richie Bloumasjien (Johannesburg) Friday, November 26, 2010 - 14:05
19. Interesante storie.

Sport24 verneem dat die Sharks én die Lions Mapoe vandeesweek in hul voorlopige Super15-groepe van 26 spelers ingesluit het, waarna Sanzar besluit het om sy naam van albei franchises se lyste te verwyder.

Ek wonder wie in die Bulle se groep van 26 spelers is.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, November 26, 2010 - 23:32
20. BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Give me one more day, please. I don't want to fade away. In your heart I want to stay…Bell Bottom Blues – Derek & The Dominoes
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 27, 2010 - 02:14
21. Well, I’m running down the road, tryin’ to loosen my load. I’ve got seven women on my mind, four that wanna own me, two that wanna stone me…Take It Easy – Eagles
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 27, 2010 - 02:17
22. She was a day tripper, a one way ticket yeah. It took me so long to find out, and I found out. She’s a big teaser, she took me half the way there… Day Tripper – The Beatles.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 27, 2010 - 02:21
23. Now you’re laughing, pretty baby, someday you're gonna be crying….further on up the road you'll find out I wasn't lying… Further On Up The Road – Eric Clapton.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 27, 2010 - 02:23
24. Pleased to meet you hope you guess my name, but what’s puzzling you is the nature of my game. I stuck around St. Petersburg when I saw it was a time for a change… Sympathy For The Devil – Rolling Stones
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 27, 2010 - 02:26
25. Happy little day, Jimmy went away, met his little Jenny on a public holiday. A happy pair they made, so decorously laid ‘neath the gay illuminations all along the promenade…Brighton Rock – Queen
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 27, 2010 - 02:28
26. Bright lights, big city they've gone to my baby's head. Bright lights, big city gone to my baby's head. I tried to tell you woman, you won't believe a thing that I said…. Bright Lights, Big City – Animals
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 27, 2010 - 02:29
27. Like to tell you 'bout my baby, you know she comes round. Just 'bout five feet four from her head to the ground… Gloria – Van Morrison
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 27, 2010 - 02:30
28. Money it's a gas, grab that cash with both hands and make a stash. New car, caviar, four star daydream, think I'll buy me a football team… Money – Pink Floyd.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 27, 2010 - 02:32
29. She was swingin’ by the bangles in a main street store, a while before we met. The most dangerous angles that you ever saw, she spied her amulet… Golden Heart – Mark Knopfler
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 27, 2010 - 02:34
30. Gooi mielies, gooi mielies, just sing it with your soul.... Gooi mielies, that's how we rock and roll.... Gooi Mielies - Bill Flynn.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 27, 2010 - 02:40
31. Ek sit al jare op Loftus, deur die slegte tye asook die goeie dae. Elke jaar hernieu ek my kaartjies met min of meer dieselfde belofte van die Blou Bulle, nl.

A season ticket offers you access to a host of matches at Loftus Versfeld. Including eight (8) Vodacom SupeRugby matches, SupeRugby playoff matches (excluding semi-final and final) as well as seven (7) Absa Currie Cup matches (including semi-final and final)

Maar nooit word daar vir my gese vooraf, haai ouman, die Bokke mag nie hier of daar speel nie. Die bokke mag net soveel van die wedstryde speel of daardie wedstryde speel en m moet hierdie of daardie tyd rus nie.

Nee wat, solank SARVU en die Bulle 'n beroeps sport soos 'n spul amateurs bestuur, sal die laaitie nie weer sy rande en sente op 'n seisoen kaartjie spandeer nie.

Sterkte vir 2011....ek sien julle op die TV....
Posted by Doep (Pretoria) Saturday, November 27, 2010 - 14:35
32. Daar val toe nog 'n paar slim manne se slim teorie plat.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, November 27, 2010 - 19:15
33. Jimmy, ek sien Dolly Parton is vanjaar 50 jaar in die vermaaklikheidsbedryf.
Miskien moet jy vir mismoedige Doep so 'n paar van Dolly se liedjies opsit.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, November 27, 2010 - 19:21
34. BULLE!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 28, 2010 - 02:07
35. Working nine to five what a way to make living, barely getting by it's all taking and no giving. They just use your mind and they never give you credit. It's enough to drive you crazy if you let it… 9 To 5 – Dolly Parton
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 28, 2010 - 02:09
36. Jolene, Jolene, Jolene, Jolene I'm begging of you please don't take my man. Jolene, Jolene, Jolene, Jolene please don't take him just because you can… Jolene – Dolly Parton
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 28, 2010 - 02:12
37. YES!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 28, 2010 - 02:13
38. Bitter-sweet memories that's all I have and all I'm taking with me. Good-bye, oh, please don't cry, ‘cause we both know that I'm not what you need. I will always love you, I will always love you…I Will Always Love You – Dolly Parton
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 28, 2010 - 02:16
39. Love is like a butterfly as soft and gentle as a sigh, the multicoloured moods of love are like its satin wings. Love makes your heart feel strange inside it flutters like soft wings in flight…Love Is like a Butterfly – Dolly Parton
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 28, 2010 - 02:20
40. Islands in the stream that is what we are no one in between how can we be wrong? Sail away with me to another world and we rely on each other, ah-ah from one lover to another, ah-ah… Islands In The Stream – Dolly Parton & Kenny Rogers (Jimmy’s Hit Mix)
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 28, 2010 - 02:25
41. Dankie Stapper... GOOI MIELIES!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 28, 2010 - 02:29
42. Steggies het 'n blinder gehad en sou my man vd wedstryd gewees het.
Feit is, met die vinnige, swaarste loosies op die veld (Juan,Alberts & Spies), wat ek voorspel en (en wat 'n ernstige vermaning van Stapper tot gevolg gehad het) het die game vir die Bokke geswaai.
Soveel kenners, soveel teoriee; en die veld was droog.
Wys jou, daar is plek vir albei opsies in moderne losvoorspelerspel.
Die afrigter en keurders het nog lyk my nie 'n idee wat in die agterlyn kan/moet/gaan gebeur nie.
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Sunday, November 28, 2010 - 10:18
43. @Doep (31)

Stem saam met jou oor die seisoenkaartjies.

Ek het al sedert 1985 seisoenkaartjies en is ook moeg daarvoor om 'n CC sonder bokke te kyk soos die afgelope 5 jaar.

Ek sien die prys het nie verhoog nie, maar Loftus het nie 'n toets in 2011 nie. Dis R 450 gewees in 2010. So in my boek is dit nogal 'n stywe verhoging.

Die TV opsie begin ook al aanloklik lyk.

Die bywoningsyfers die jaar was beslis slegter en met die pryse gaan dit nie verbeter nie.
Posted by Barend Coertze (Pretoria) Sunday, November 28, 2010 - 23:14
44. Ouens soos ons wat elke week 500km moet ry kan dit eenvoudig nie meer bekostig nie!
Vir Gautengers bly dit darem 'n bargain, maar vir my is dit maar S1 of HD as ons gelukkig is.
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Monday, November 29, 2010 - 08:03
45. Morning everyone

Wow what a game. I think one of the big problems in the backline is Frans Steyn at 13 and combination wise the players are not there yet. From that perspective I am not too worried about next year. 13 is not Steyn's place. He is by far the best full back we have. Zane had solid game at the back. But Steyn gives more than stability. But at 13 Steyn is less than solid. Also remember that our three best centers are not in count at the moment. Mvovu showed his promise on Saturday.

Ruan is the best we have in line after Fourie du Preez, but we really miss Fourie. Hougaard is currently not quite there. The Bulls will certainly have a huge void to fill if Fourie is going to leave. That I realised during this CC and on this tour. People don't know how good Fourie is.

Up front SA has a lot of talent. I foresee a problem next year for the Bulls: Where are they going to find place for Danie Rossouw and even Juandre Kruger?
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Monday, November 29, 2010 - 08:15
46. @ bluekreef i completely agree with you the bulls will miss fourie du preez when he leaves that guy can make spies even tick.

Francois hougaard needs another full season of super 15 rugby as scrumhalf..

Juandre Kruger imo will be used as pedrie's repalcement he will cover lock and flank 5 ans 7 i heard flippe may miss out.......Juandre can cover lock and number 7.

I do not even think derick kuun will make the match 22 at all.

The pack may look like this:
1.Guo2ay3Kge4Bk5Vc6S7P8IE!nD covers flank and lock
22.Juandre Kruger also covers flank and lock

Remember francois hougaard is a utility player so we may go with a 5/2 split bench.............
Posted by Muzi (Johannesburg) Monday, November 29, 2010 - 10:29
47. Francois Steyn was a huge disappointment. Our backline just weren't able to receive a ball without knocking it on. Mr van der Linde just "gifted" the Poms their try, does he not know one has to look where one wishes to pass the ball. Pierre and Steggies performed better than in previous games. Once or twice Ruan in fact became an obstuction between the carrier and the intended ball recipient.The Mvovo try was a beauty. Hard luck Vic, just short.
Posted by Thurlow (Pretoria) Monday, November 29, 2010 - 14:04
48. Merry Christmas
TO ALL OF THE SPECIAL BULLS AND BULLS SUPPORTERS IN MY LIFE…… BEFORE YOU GUYS GO ON LEAVE,
Remember to pray without ceasing because I need you in 2011 TO WIN THE SUPER 15/CURRY CUP & many more CUPS to come.
Enjoy the Festive Season responsibly, looking forward to 2011 & next cup/trophy!
I JUST WANT TO WISH YOU ALL THE BEST FOR 2011,
Make yourself happy, pursue your rugby passions & be the best in what you do.
Take care of yourself,and your tophy/cups. …don't wait for someone to take Care of them.
May God light up your life and drive you to His pre-Destination.
No one completes you - except the curry cup & super 15 trophy.
There will be "NO:!!!! mistakes along the way………...THIS YEAR.
So remember to PLAY, laugh and live completely with no regret…………..
coz true BULLS will always be there unconditionally………………and in the
end with God your happiness is determined.
Have a blessed Christmas and an awesome rugby season!!!!!
And May God be with you each game on the way.
With all my love and warm support,
ALS BLOU.

Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Monday, November 29, 2010 - 14:51
49. Aansluiting by 31 & 43. Ai dit is regtig 'n treurige dag. Dat ons geliefde Blou Bull nou wraggies die vermetelheid het om hulle getrouste ondersteuners - seisoenkaartjiehouers - wil uitbuit. Kamsstig geen verhoging in die kaartjiepryse nie maar in werklikheid soneder 'n toets effectief omtrent 'n 30% verhoging. Die parkeerkaartjie prys is meer as R100 per wedstryd as jy elke liewe wedstryd bywoon. Mis een wedstryd van die 15 "tweedehandse" wedstryde sonder ons sterre en die prys is R120. Dit is regtig buitensporig. Ek dink dit is die einde van 'n era vir my as seisoenkaartjiehouer. Sal egter NOOIT nie my geliefde blou bulle "verlaat" nie.
Posted by Rietrot (Kempton Park) Tuesday, November 30, 2010 - 08:19
50. #31,43 & 49 Stem volkome saam. Kom ons kyk na die wedstryde wat die sogenaamde kleiner provinsies hier gespeel word, meestal is dit nie die sous werd om by te woon nie, maar omdat ons seisoenkaartjies het is ons daar MAAR selfs die BBRU se bestuur, en hul aanhangers, prominent is by hul afwesigheid, en beste van als is dat hulle nie eers vir hul kaartjies betaal nie. Kom bestuur stel ons 'n voorbeeld. Hou op om ons uit te byt.
Posted by Thurlow (Pretoria) Tuesday, November 30, 2010 - 10:11
51. Ek wil net 2 vinnige opmerkings maak oor Saterdag se SB vs Poms wedstryd. Volgens Toks vd Linde was Frans Steyn uitstekend.... kan iemand my help, het ek die verkeerde game gekyk, want wat ek van F Steyn gesien het was skokkend.
As ek kyk hoe die senior spelers Saterdag gespeel het, en hoe hulle teen Skotland gespeel het, wil ek naar word. Hoe kan hulle sê elke keer wat hulle daai Groen trui aantrek speel hulle vir die trui. Ek is nou meer as ooit oortuig dat hulle vooraf besluit het om die game teen Skotland te verloor. (Wat ookal die rede mag wees).
Posted by Bloumens Tuesday, November 30, 2010 - 10:56
52. Stapper, enige nuus oor die oefenkamp?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, November 30, 2010 - 11:41
53. Keo & Supersport se aanhangers blameer net die Bulle vir die swak spel van die span; Morne kan niks reg doen nie, Victor is altyd tussen die agterspelers, Zane kan nie 'n bal vat nie, Hougaard is te stadig,Bakkies was te stil, Steggies is net nie goed genoeg nie , Spies is net 'n toeskouer maar die "sharks" word tot die hemelde geprys,Hargreaves moes gespeel het, Alberts moes in die begin span gewees het, Lambie moes begin het, Mvovo is baie beter as Habana ens. Wonder wat sal gebeur as die Bulle almal ontrek sodat die Natallers en die weer probeerders alleen in die span speel. Heligedom sal dit nie 'n gemors afgee nie?????
Posted by Thurlow (Pretoria) Tuesday, November 30, 2010 - 12:12
54. #54 Ons sal maar Saterdag moet kyk of dit so is.
Posted by Bloumens Tuesday, November 30, 2010 - 13:01
55. @ Thurlow

JA, ek het ook opgelet op "Sarugby.com" en "Supersport", dast Gavin Rich, Quintin v Jaarseld, en ouens soos Rob Houwing ens. nie veel ooghare vir Stegmann en Steyn het nie.

Ek kan dit nie verstaan nie.

Stegmann was die Bokke se beste speler die afgelope twee naweke in n ry, na my mening, en dit is n pateties afrigter wat vooraf besluit om Stegmann 1 helfde te speel en Alberts die tweed helfde ongeag wat.

Die kondisies wat Steggies sy loobaan onder begin het was aaklig, maar hy was n yster, en sal net beter word (veral wanneer hy volkome herstel van sy beseering).
Morne Steyn is 1 van die wereld to beste skoppers en het al baie rekords vir die Bokke laat spat.
Maar die Bulle is maar net nie hulle favourites. Hulle laaik daai hane van die suid. Ons sal maar moet sien volgende jaar. Maar ek dink, nee ek weet, baie van ons beste Springbokke se loopbane is/word vernietig onder Pieter de Villiers en al die probleme rondom hom met Dick Muir daar ens.
Posted by Las (Pretoria) Tuesday, November 30, 2010 - 13:40
56. Om Keo en sy bloggers, Gavin Rich, Rob Houwig ens se rygby kennis in die regte perspektief te stel.

PdV het in sy klein toontjie meer rugby kennis as al bogenoemde saam.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, November 30, 2010 - 16:50
57. Jimmy, vanjaar is daar die minste nuus oor superrugby in 'n baie lang tyd.

Die Bulle gaan gewoonlik so tussen twee en drie weke vir 'n oefenkamp na George. Ek het nog niks gesien vir hierdie jaar nie. As daar 'n oefenkamp is sal dit seker Maandag 6 Desember begin. Beseerde spelers en die jaareind Bokke woon gewoonlik nie hierdie kamp by nie
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, November 30, 2010 - 17:07
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
18 Nov. - Peet Snyman
18 Nov. – Adriaan Strauss
18 Nov. - Frans van Heerden
19 Nov. - Stanley Raubenheimer
20 Nov. - Cliffie Milton
20 Nov. - George Mostert (Jnr)
20 Nov. - Anton Pitout
22 Nov. - Johan Fechter
22 Nov. - Stephan le Roux
22 Nov. - Naas Rossouw
23 Nov. - Izak Beneke
23 Nov. - Juandré Prinsloo
23 Nov. - Burger vd Merwe
24 Nov. - Chivago Breda
24 Nov. - Johan Rainsford
26 Nov. - Gerhard Laufs
28 Nov. - Billy Anderson
28 Nov. - Frik du Preez
29 Nov. - Dewald Pretorius
30 Nov. - Donovan Fredericks