Blog |
1. eerste soos die bulle
Posted by john702 (Pretoria) Monday, August 04, 2008 - 16:06
|
2. hi almal
dis so lekker om 'n Blou Bul in die Kaap te wees,die WP ondersteuners is so naar en mislik soos kan kom.Ek is so excited want my droom om rugby op Loftus te gaan kyk gaan uiteindelik waar word.
Posted by chloe (capetown) Monday, August 04, 2008 - 16:21
|
3. Tellings vir Vrydag:
Blou Bulle 28 - 15 Leeus - Koeks Blou Bulle 42 - 22 Leeus - BBindB Blou Bulle 22 - 13 Leeus - Rustig Blou Bulle 28 - 10 Leeus - Ligblou Baron
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, August 04, 2008 - 16:25
|
4. Tellings vir Vrydag:
Blou Bulle 28 - 15 Leeus - Koeks Blou Bulle 42 - 22 Leeus - BBindB Blou Bulle 22 - 13 Leeus - Rustig Blou Bulle 28 - 10 Leeus - Ligblou Baron Blou Bulle 35 - 15 Leeus - Chloe
Posted by chloe (capetown) Monday, August 04, 2008 - 16:28
|
5. een van julle kan nie dalk vir my sê waar ons goedkoop akkomodasie kan kry vir 4 persone nie,verkieslik naby die stadium aangesien ons nou ook nie juis vir Pretoria ken nie.Dis nou vir die naweek van die 29/08 wanneer die Bulle teen die WP speel.Net vir die Vrydagaand na die wedstryd.
Posted by chloe (capetown) Monday, August 04, 2008 - 16:38
|
6. Hello Chloe
Bly om te sien een van jou drome gaan realiseer. Kyk op die net na gastehuise of bed & breakfast verblyf. Bly asb net weg van Sunnyside en Arcadia omgewing. Kontak eerder een van die gastehuise in Brooklyn. Hulle kan julle selfs by Loftus aflaai en weer oplaai. Betaal eerder die ekstra paar Rand en bly veiliger !!!!
Goeie nuus is dat Pretoria se gastehuise baie goedkoper is as Kaapstad. Laat weet as jy nie regkom nie.
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, August 04, 2008 - 18:52
|
7. DAGSE EDELE BLOU VOLK!
Onthou om ANZ picks te maak op SuperBru; wedstryde begin al op Donderdae.........
Lekker dag vir julle......
KOM DIE BLOU BUL!!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, August 05, 2008 - 05:29
|
8. Tellings vir Saterdag:
Blou Bulle 28 - 15 Leeus - Koeks Blou Bulle 42 - 22 Leeus - BBindB Blou Bulle 22 - 13 Leeus - Rustig Blou Bulle 28 - 10 Leeus - Ligblou Baron Blou Bulle 35 - 15 Leeus - Chloe
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, August 05, 2008 - 05:59
|
9. Tellings vir Saterdag:
Blou Bulle 28 - 15 Leeus - Koeks Blou Bulle 42 - 22 Leeus - BBindB Blou Bulle 22 - 13 Leeus - Rustig Blou Bulle 28 - 10 Leeus - Ligblou Baron Blou Bulle 35 - 15 Leeus - Chloe Blou Bulle 41 - 21 Leeus - AK
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, August 05, 2008 - 06:51
|
10. Hartlike goeie more almal !!!! Mag vandag WEER n heerlike dag wees vir almal!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, August 05, 2008 - 06:52
|
11. More almal......................Chloe,stem saam met JB 007..................bly net weg van sunnyside,arcadia..............Probeer Hatfields se omgewing ok..
Tellings vir Saterdag:
Blou Bulle 28 - 15 Leeus - Koeks Blou Bulle 42 - 22 Leeus - BBindB Blou Bulle 22 - 13 Leeus - Rustig Blou Bulle 28 - 10 Leeus - Ligblou Baron Blou Bulle 35 - 15 Leeus - Chloe Blou Bulle 41 - 21 Leeus - AK Blou Bulle 33 - 22 Leeus - P2
Posted by posts 2 (BULLAND) Tuesday, August 05, 2008 - 06:57
|
12. Nuwe draad...
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, August 05, 2008 - 07:01
|
13. Blou Bulle 46 - 20 Leeus
Posted by Choppie (Centurion) Tuesday, August 05, 2008 - 07:42
|
14. dankie JB007 en posts2 ek sal so maak en ek sal laat weet as ek nie regkom nie.
Posted by chloe (capetown) Tuesday, August 05, 2008 - 15:16
|
15. Chloe, Ek wat wat die ander ouens sê, maar Brooklyn is nie veiliger as Arcadia/Sunnyside nie. Jy kan gerus die TUT Universiteit se Gastehuis skakel, Kosmos Guest House, in Rissikstraat, op die UNISA SUNNYSIDE se Kampus, 012-341-3977. B&B; tariewe nie te sleg, en die kamers en kos is goed. Basies 1+ km vanaf Loftus.
BULLE 38 Lions 11
Trek ons almal more BB-univorm aan werk-toe? Ek het lus om die vlag so bietjie onder party mense se neuse te vryf.
Posted by Bloukappietjie (Meyerspark, Pta) Thursday, August 07, 2008 - 10:48
|