You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Press release: Victor Matfield


The Blue Bulls Company (Pty) Ltd is pleased to announce that Springbok lock Victor Matfield has signed a contract with them to return “home” and properly end his career after this tenure. He signed a contract starting 1 July 2008 and ending 31 October 2011.

Matfield always wanted to come back to South Africa and the Bulls as it is a huge challenge for him to be part of the new era in South African Rugby and Bulls Rugby.

For the Vodacom Bulls, Matfield has "returned home" as he played most of his senior rugby in Pretoria and knows the setup and culture of the side intimately.

Matfield was ecstatic about his impending return.

"I am really looking forward to seeing my friends again at the Vodacom Bulls," he said, "I really missed the rugby in South Africa a lot and to be able to join a team like the Vodacom Bulls is an absolute honour. I know that I need to be in a structure like the Vodacom Bulls to play myself back into contention for National honours and that make the challenge even greater. I know the Bulls don’t have their best season but I have no doubt that they will be a force again soon."

Matfield said he was looking forward to the challenge of playing for a place in the highly competitive Springbok squad and hopefully he will be able to impress the Springbok Coach and National Selectors enough to make his way back into the Springbok squad.

Bulls coach Ludeke was also pleased with Matfields arrival.

"Victor has played most of his rugby here prior to his move to Toulon and he is rightfully returning home. We are indeed lucky to be able to secure a player of his quality as he adds a lot of leadership and experience to our team. I only worked with him for the short period at the pre-season camp in George and was very impressed with his knowledge, work ethic and professionalism. He was named the Worlds Most Valuable Player for a reason."



Print


Login Email adress Password


Blog
1. Dankie Victor!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, May 01, 2008 - 20:40
2. hi daar alle bulls fans,ek is big bull van die kaap,nuut op die forum,alle sterkte aan bulls, en welkom vic.
Posted by duktril (Kleinmond) Thursday, May 01, 2008 - 21:32
3. goeie nuus. miskien die begin van beter dae ? verlore slot terug en n kaptein.
Posted by baby bull (garsfontein) Thursday, May 01, 2008 - 22:01
4. Jip baby bull! Sewe maer jare.....nie maklk nie!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, May 01, 2008 - 22:06
5. komaan jimmy man dis net 7 maer MAANDE.
Posted by baby bull (garsfontein) Thursday, May 01, 2008 - 22:08
6. daar is soveel talent en potensiaal by die bulle se jong manne. hul kort net n paar manne met ondervinding om hul biki touwys te maak. ek glo Victor kan baie help om die bulle weer op koers te kry. en sommer Bakkies se kop ook reg te kry.
Posted by baby bull (garsfontein) Thursday, May 01, 2008 - 22:15
7. Ja baby bull, ek weet nie hoekom party mense so vinnig moed opgee nie!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, May 01, 2008 - 22:15
8. Julle almal is verkeerd. Dit was net sewe maer dae. ('n wedstryd vins slegs gedurende een dag plaas.)
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, May 01, 2008 - 22:16
9. kom ons hoop sommer dit gaan al van die naweek af beter. is erg opgewonde oor francois wat skrummie speel.
Posted by baby bull (garsfontein) Thursday, May 01, 2008 - 22:19
10. nag almal. slaap tyd.
Posted by baby bull (garsfontein) Thursday, May 01, 2008 - 22:21
11. Nag, baby blue. Stapper, altyd goed om jou raak te loop!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, May 01, 2008 - 22:25
12. Skuus, baby bull. Dem, ek is so opgewonde, ek kan net aan die BLOU dink!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, May 01, 2008 - 22:30
13. HA HA HA, ek lag so lekker vir al die mense wat weer op aandag gespring het met hulle afleidings en "aangeneem" het dat Victor gaan bly oorsee... Julle sien wat ek gese het, maar jis ek is bly ek gaan nou sommer party...
Posted by bullsdaisy (Pretoria (Harties)) Thursday, May 01, 2008 - 23:29
14. Welkom terug Victor. Hopelik kan jy help om hierdie "blou skip" weer op koers te kry.
Posted by Little Blue Bull (Gonubie ) Friday, May 02, 2008 - 00:53
15. Hopefully his experience and Captaincy will bring some steadiness at the Bulls.

Thanks Victor
Posted by Russel (Almaty) Friday, May 02, 2008 - 04:57
16. GOEIE MORE EDELE AVBBOBS!

Ek was altyd onder die indruk dat Victor sou terugkeer na 6 maande in Toulon?? Wat se "surprise" is dit nou??

Welkom terug, soos verwag, Victor!

Ek is nou so g$tvol vir die kermg@tte op hierdie blog en die verlies aan intelligensia hier as gevolg daarvan dat ek kan skree!!!

Kom ons ondersteun nou ons span en sy strukture ten volle vir die res van die seisoen. Ek is al te lank op hierdie blog om die ineenstorting daarvan te sien. Gaan moan in julle binnekamers en nie hier nie asseblief........

GO BULLE GO!!! ONS STAAN AGTER JULLE!!!!!!!!!!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, May 02, 2008 - 06:11
17. More LB
Posted by Russel (Almaty) Friday, May 02, 2008 - 06:31
18. Axe!!! Howzit, China!! Hope your Spring is bringing some enjoyment there? Its raining like hell here at the moment; weird man! Enjoy the Saders win!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, May 02, 2008 - 06:35
19. Tellings vir Saterdag, 3 Mei 2008:

Bulle 34 - 17 Tahs - Demon
Bulle 33 - 17 Tahs - Bloubefoeterd
Bulle 19 - 09 Tahs - WPSniper
Bulle 24 - 18 Tahs - Rustig
Bulle 38 - 20 Tahs - Ligblou Baron
Bulle 57 - 15 Tahs - ASSKICKER
Bulle 19 - 13 Tahs - Blitz
Bulle 28 - 14 Tahs - Rob
Bulle 17 - 24 Tahs - Gbs
Bulle 40 - 19 Tahs - Jimmy
Bulle 32 - 20 Tahs - Little Blue Bull

Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, May 02, 2008 - 06:46
20. Dit gaan goed LB. Ek dink ek gaan die game kyk by die kroeg, gaan n humdinger wees.
Posted by Russel (Almaty) Friday, May 02, 2008 - 07:08
21. Tellings vir Saterdag, 3 Mei 2008:

Bulle 34 - 17 Tahs - Demon
Bulle 33 - 17 Tahs - Bloubefoeterd
Bulle 19 - 09 Tahs - WPSniper
Bulle 24 - 18 Tahs - Rustig
Bulle 38 - 20 Tahs - Ligblou Baron
Bulle 57 - 15 Tahs - ASSKICKER
Bulle 19 - 13 Tahs - Blitz
Bulle 28 - 14 Tahs - Rob
Bulle 17 - 24 Tahs - Gbs
Bulle 40 - 19 Tahs - Jimmy
Bulle 32 - 20 Tahs - Little Blue Bull
Bulle 25 - 16 Tahs - Axeman



Posted by Russel (Almaty) Friday, May 02, 2008 - 07:11
22. WEKOM TERUG VIC!!! Help nou sommer vir Bakkies om sy kop ook reg te kry!

GO DIE BLOU!

Bulle 18 - Tahs 14
Posted by Lallas (Roodepoort) Friday, May 02, 2008 - 07:28
23. Baie geluk aan almal wat Victor huis toe bring. Ja LBB, Victor was veronderstel om terug te kom. Ongelukkig het daar so baie negatiewe goed in Pta gebeur sedert hy weg was, dat sy besluit wonderlike nuus is.

Ek verneem uit 'n betroubare bron dat hy ook die geleentheid het om by afrigting betrokke te raak - ons eie Rassie Erasmus. Hy kan sommer nou al die voorspelers vat sodat die jonge Van Graan kan gaan leer by die junior spanne.

Ek hoop dat ander spelers nou besef dit is nie net maanskyn en rose oorsee nie. Word eerder in jou eie land ge-eer en geniet dit as om oorsee alleen te sit met 'n vet bankrekening. Daai geld is ook maar eers baie werd as jy dit hier kom omruil. Gaan elke maand Zim toe, ruil R1000 om vir Z $, dan het jy ook baie geld.

Weet iemand wat gebeur op Loftus more tussen die VC en S14 game? Die VC game behoort voor 14h00 klaar te wees.
Posted by James Bond (Centurion) Friday, May 02, 2008 - 07:30
24. Tellings vir Saterdag, 3 Mei 2008:

Bulle 34 - 17 Tahs - Demon
Bulle 33 - 17 Tahs - Bloubefoeterd
Bulle 19 - 09 Tahs - WPSniper
Bulle 24 - 18 Tahs - Rustig
Bulle 38 - 20 Tahs - Ligblou Baron
Bulle 57 - 15 Tahs - ASSKICKER
Bulle 19 - 13 Tahs - Blitz
Bulle 28 - 14 Tahs - Rob
Bulle 17 - 24 Tahs - Gbs
Bulle 40 - 19 Tahs - Jimmy
Bulle 32 - 20 Tahs - Little Blue Bull
Bulle 25 - 16 Tahs - Axeman
Bulle 18 - 14 Tahs - Lallas
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, May 02, 2008 - 07:42
25. Lallas, jy moet maar Sondag na kerk kom sodat ek jou kan leer copy en paste?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, May 02, 2008 - 07:43
26. Tellings vir Saterdag, 3 Mei 2008:

Bulle 34 - 17 Tahs - Demon
Bulle 33 - 17 Tahs - Bloubefoeterd
Bulle 19 - 09 Tahs - WPSniper
Bulle 24 - 18 Tahs - Rustig
Bulle 38 - 20 Tahs - Ligblou Baron
Bulle 57 - 15 Tahs - ASSKICKER
Bulle 19 - 13 Tahs - Blitz
Bulle 28 - 14 Tahs - Rob
Bulle 17 - 24 Tahs - Gbs
Bulle 40 - 19 Tahs - Jimmy
Bulle 32 - 20 Tahs - Little Blue Bull
Bulle 25 - 16 Tahs - Axeman
Bulle 18 - 14 Tahs - Lallas
Bulle 21 - 14 Tahs - P2
Posted by posts 2 (BULLAND) Friday, May 02, 2008 - 07:45
27. Dis reg Baron. Ek is nog 'n "appie" met tegnologie.
Posted by Lallas (Roodepoort) Friday, May 02, 2008 - 07:53
28. Goeie More BB ondersteuners.

Ek wil net se dat Victor se terugkeer ek dink is die beste nuus wat enige BB ondersteuner kan hoor. Hy sal 'n groot impak he op die BB se spel geen twyfel.

Al die beste vir more se wedstryd tussen die Waratahs. Ja ek het my wense vir die Sharks mense ook gegee op hulle web tuiste maar ek ondersteun enige SA span teen oorseese spanne. Ek weet rerig nie hoekom die pers gese het die Bulle is nie "Santa Claus" vir die Stormers of die Sharks om hulle te hulp om die semi finaal fase van die Super 14 te bereik nie. Ek soe se die BB moet wen, geen twyfel in elk geval, daar is nou glad nie meer verskonings vir hulle om te verloor nie.

Sterkte
Posted by EWR (Cape Town) Friday, May 02, 2008 - 08:03
29. Jammer vergeet ook om sterkte te wens vir die BB in die VC semi finaal teen Griekwas more op julle tuis veld. Ek het geen twyfel dit gaan 'n riller wees!

Lekker lang naweek vir julle almal
Posted by EWR (Cape Town) Friday, May 02, 2008 - 08:06
30. well done bbru! Victor is a great player and leader. I feared he would've been lost to sa rugby if he played overseas, pdv doesn't seem too keen on picking overseas players.
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Friday, May 02, 2008 - 08:18
31. on the tahs game. Its a difficult one to pick. My heart says bulls but me brain says tahs. I really hope im wrong but i think tahs will win, they got more to play for and r on form. Tahs 23-16. The victor news will spur the guys on. Prove me wrong bulls!
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Friday, May 02, 2008 - 08:21
32. More more

Ai ou Jimmy (verwys na vorige blog van gister), jy wys darem weer die ware kleure van `n BB ondersteuner met jou gevloek op my!! Shame!!

VM: Plaas gebruik die BB die geld en koop goeie slotte. VM is `n "hasbeen". Gaan kyk mooi na sy laaste paar games vir die Bulle en SA - hy skrum nie, roep die minste lynstaangooie op hom van al die springers, en lê heeltyd op vleuel rond. Miskien kan sy leierskap iets beteken, maar ek twyfel, hy is ook `n HM man, en wat nou nodig is, is senior spelers in die BB kamp wat in FL begin glo. Julle sit met FL, die ouens kan maar net sowel begin saamwerk!

VC semifinal: Griekwas gaan julle gatte skop.

Baron Von Lichtenstein - lekker dag vir jou van Fieta Moroon 999!!! LMGA!!!

Bye for now!!!



Posted by ruggas (Curriebeker is koning) Friday, May 02, 2008 - 09:16
33. ruggas must be a shark supporter. Thats typical shark logic.
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Friday, May 02, 2008 - 09:23
34. Dag al my Blou vriende! Ruggas, waar bly jy?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, May 02, 2008 - 09:40
35. Vergewe vir ruggas, want hy weet nie van beter nie. Ek wonder net hoe Victor "Man of the Mactch" wen in RWC, as hy net rondhang?
Posted by Lallas (Roodepoort) Friday, May 02, 2008 - 09:50
36. Hi Jimmy

Crusaders 10 - Sharks 0
26min
Posted by Russel (Almaty) Friday, May 02, 2008 - 10:10
37. Sharks speel baie goed! Hulle skrum is uitstekend, lynstane lyk ook beter as wat ek verwag het, en as hulle net 'n 'half-decent' stelskopper in daai span gehad het was hulle nou voor.

Ruan Pienaar is nie 'n losskakel nie, en Pietersen se swak seisoen duur ongelukkig voort.

Komaan Bulle, lets give credit where credit 's due! Vergeet van die Sharks ondersteueners, en kyk na hoe hulle vir 40 minute kon speel. Ek hoop hulle kan dit volhou!
Posted by Joe-ZA Friday, May 02, 2008 - 10:29
38. rustyd crusaders 13 sharks 10
Posted by baby bull (garsfontein) Friday, May 02, 2008 - 10:30
39. sharks moet nou na rustyd punte kry terwyl mcaw in sinbin is. met nat veld gaan dit moeilik raak om op te vang na einde toe. go sharkies .
Posted by baby bull (garsfontein) Friday, May 02, 2008 - 10:33
40. pdv is going to have it tough deciding on his loose trio. With kankowski playing so well how can he be left out? However spies should and must be picked above him. My pick is thus schalk, smith and spies. Kankowski on bench
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Friday, May 02, 2008 - 10:33
41. Los maar die non-entiteite! Hulle kommentaar is nie die moeite werd om op te reageer nie............
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, May 02, 2008 - 10:34
42. the sharks r scruming like spartans!
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Friday, May 02, 2008 - 10:35
43. Ja, die Sharks sal goed doen deur vir die volgende 8 minute wat hy nog in die sin bin is met die voorspelers te slaan!!
Posted by Joe-ZA Friday, May 02, 2008 - 10:36
44. Sharks must b ahead with ten min's to go. Crusaders r supremely fit and really turn the heat on in the last quarter. Go sharks
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Friday, May 02, 2008 - 10:38
45. Bakkies gaan homself seker nou BEKOTZ, want die ou wat hom ALTYD beter laat lyk het kom nou terug na die plek toe wat hy van af wil vlug....
Posted by mr g (pta) Friday, May 02, 2008 - 11:03
46. ja die sharks doen sover BAIE goed teen die crusaders, maar hulle kom net nie voor nie.... vir SA rugby hoop ek hulle kry iets reg. Ryan het 'n FANTASIESE drie gedruk.
Posted by mr g (pta) Friday, May 02, 2008 - 11:05
47. Hello julle - ek is hier op my skoonpa se rekenaar en wou net gou inloer om hello te sê. Ek is verskriklik bly oor Victor! Hy wys dat hy nog rugby speel vir "the love of the game" en dat sy hart nog by die blou trui is.

Dankie Victor dat jy terug kom. Jy word met ope arms terug verwelkom!!!!! Ek hoop Ludeke gebruik sy useless brein en maak jou weer kaptein. Die manne respekteer jou!

Bakkies?? wel!! Bulle - moenie die man teen sy wil hier hou nie! Julle gaan nie 100% uit die man kry nie! Laat hom gaan en as julle op goeie voet paaie skei mag hy dalk net terug kom na die blou trui is hy gatvol is vir daai aaklige weer daar anderkant - net soos sy pel Victor!!! Laat die man gaan.

Ek hoop julle almal geniet julle lang naweek! Ek het 'n besige "af" week gehad en ongelukkig gaan ons op die pad wees met al die matches more! Sal maar kyk of ons radio 2000 op die N6 roete kan optel.

tata julle! Chat weer Maandag.
Posted by Rissiepit (Gonubie) Friday, May 02, 2008 - 11:06
48. daar gooi die sharks die game.....
Posted by mr g (pta) Friday, May 02, 2008 - 11:10
49. Well done Saders.

WP!!!!, will appreciate if you go and support the Sharks on their site.
Posted by Russel (Almaty) Friday, May 02, 2008 - 11:19
50. jammer sharks 18 - 10 . ek dink hul is uit die semi s uit.
Posted by baby bull (garsfontein) Friday, May 02, 2008 - 11:21
51. As kortgat net beter geskop het was die game hulle sin.

Wel - die S14 word eers in beseringstyd van die final gewen nê! Daar choke die chokers alwer!
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Friday, May 02, 2008 - 11:25
52. MOre Blou mense
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Friday, May 02, 2008 - 11:25
53. Uitstekende nuus! EEk glo Victor sal van die ander manne weer goed vertel watse eer dit is om die blou trui aan te trek!
Posted by danies (Pretoria) Friday, May 02, 2008 - 11:39
54. Goeters ek like jou beskrywing "kortgat" ha ha, daar choke die chokers alweer, ons het mos altyd verskonings hulle blame seker die natweer daar, maar dit behoort mos nie 'n probleem te gewees het nie..... Ek wil net graag iets se oor Bakkies, so baie mense se hier dat hy nie sy beste sal gee nie, maar ek dink tog nie so nie, jy sien as hy nie sy beste gee nie, benadeel hy sy eie rugby carreer, en sy Bokke carreer, ek dink ons moet almal maar bietjie mooi dink watse goed ons hier kwyt raak, ek is partykeer bly ek is nie 'n Bulls Rugby Player nie, en glo my ek dink tog hierdie goete wat ons hier se word gelees.
Posted by bullsdaisy (Pretoria (Harties)) Friday, May 02, 2008 - 11:39
55. Ek moet sê ek is nie vreeslik opgewonde oor VM se terugkeer nie. Sy ondervinding en leierskap kan dalk help. Ouens soos Fondse en Milton was klaar gereed om oor te neem by Bakkies en Victor. Ons moes nooit daai twee manne verloor het nie.

Hoe beskikbaar gaan VM in elk geval vir die Bulle wees, PdV gaan hom by die SB's inspan.

Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Friday, May 02, 2008 - 11:44
56. More Bloubulle
dankbaar vir die goeie nuus oor Victor,geluk ook aan die manne in die BB bestuur wat n' behoorlike pakket kon saamstel om een van ons waardevolste spelers terug te kry.Victor se leierskap en visie maak hom goud werd vir n' span soos die Bloubulle.Ek glo dat Frans Ludeke ook net sal kan baat vind met n' kaptein en speler soos Victor op die veld.
Die spelers in die span sien op na iemand soos Victor in die span en kan ons nou voluit fokus op die res vd Super 14 en die Curriebeker.
Hoop net dat ons iemand soos Jaco vd Westhuisen ook weer in die span kan terrug kry.Dok Craven het geglo jy moet "footballers" in die span he om te wen.
Ek glo ons sal die verskil in die manne se "attitude" reeds Saterdag sien- die Waratahs gaan nie weet wat hulle getref het nie.
Ons bloed sal altyd Blou bly.
Posted by vryman (Standerton) Friday, May 02, 2008 - 11:53
57. Jimmy ek het vir jou 'n boodskap op my bylae tot Jimmy's Jukebox gelaat as jy dalk hier lees.
Posted by bullsdaisy (Pretoria (Harties)) Friday, May 02, 2008 - 11:55
58. Dis die opinie van 'n sportjoernalis wat ek nog altyd hoog aangeslaan het. Stem volhartig met hom saam!



Ban foreign based players

02/05/2008 08:41

JJ Harmse

Why is it that we find ourselves in catch 22 situations so often? Is it a lack of vision among our rugby leaders? Is it bad luck or just bad management? Or is it perhaps because we are trying to please too many people at the same time?

Looking at the current mess surrounding players wanting to go overseas (like Bakkies Botha) and players wanting to come back (like Victor Matfield), it is clear that something is amiss in the world of rugby contracts.

Botha is looking at the Euro, now at almost 12 to the Rand, and Matfield, who signed his deal at R7 to the Euro, has now seen his contract almost double. No wonder it's okay with him to come home now, he has earned at least 50% more than he expected!

Botha's application to the Labour Court has been postponed until May 28, but I am sure he would not mind, as he will also benefit from the current exchange rate between the Euro and the Rand if he goes.

Cutting our throats

Anyway, coming back to the likes of Botha wanting to earn the big bucks abroad, it is all due to the message being send out by SA Rugby.

By allowing overseas-based players to be picked for the Springboks, we are cutting our own throats, I believe.

If the likes of Botha and say Matfield had a clear protocol on what SA Rugby's policy was about playing abroad, they would know what their options were.

In Jake White's time, he had the benefit of three players from overseas and now it has been reported that Peter de Villiers can pick whoever he wants to. He already indicated that John Smit will be back to captain his side and he is involved with the process of bringing Matfield back home.

He did warn in recent interviews that there might be a surprise or two when he names his squad and that foreign-based players would not have the inside lane.

Protocol extended

So despite the offer extended, it seems that De Villiers will not use it, bar the two Rugby World Cup stars.

I think he is on the right track, but would like to see the protocol extended by either the coach himself or SA Rugby to indicate the fate of the overseas players.

If SA Rugby does not want to make the call, then leave it to the coach, but in heavens sake, make the call! Ban the foreign players from the Springbok jersey, I believe.

Anyone who looks at the option overseas should know there is a sacrifice, and that would be that you are giving up an opportunity to play for your country. That is the only way you will be able to keep the pull of the jersey strong.

When you play for the Springboks, you play for your country and not for the money associated with it.

Of course, there should be huge financial rewards that come with the jersey and Springboks should be paid very well. However, you cannot have your cake and eat it. If you want to play for South Africa, you should stay in South Africa.

That is the call SA Rugby needs to make. With all the crazy money currently floating all over clubs in France and England, the core of our game is under attack. We have almost 200 players in Europe now and that is killing our local game.

Those guys should have been playing back home, finished and klaar.

New contracts

The likes of Matfield, Smit and Botha are the top of the crop. I don't blame Wessel Roux or Chris Rossouw for going to Toulon. They had their time at international level and were not ever going to push for a spot again. But the incumbents needed to know that the jersey they have played for all their lives would be gone for good if they move overseas.

Why is it so difficult for us to find a solution to the problem? I know the players association (Sarpa) has now drawn up new contracts that will streamline the process of professionalism even more. And in soccer, we can (and have to) pick the likes of Benni McCarthy and Steven Pienaar to play for the national side. So why not marry the good of the two codes?

Well, it might be possible. However, until that day comes (and I do not believe it will soon), we need to make a stand. Go, and lose you chance or stay and fight for the beloved jersey.

Come home boys

Gone are the days that we needed the foreign input into our game. The scars of our isolation from the world game have been eradicated. The Super 14, Tri-Nations and tours from and to Europe have been enough stimuli for our game to grow. We do not need our players to go abroad in order to develop any more. The structure's we are playing in provides that.

We need to look at the Ronnie Cooke's and Cliffie Milton's of the world and make sure they want to come back. You will only get that when you make the Springbok jersey special. Come home boys, we have a World Cup to defend!
Posted by Joe-ZA Friday, May 02, 2008 - 12:24
59. Daar is spelers wat hulle brood aan beide kante gebotter wil hê.

Waarom volgens die pype van die individu dans wanneer ons soveel goeie spelers elke naweek op die veld sien bloei vir die span (en 'n paar duisend rand natuurlik!).

Asb. Peter, jy het 'n rykdom van spelers wat uitstekende rugby PLAASLIK speel. Daar is GEEN rede om na oorsese spelers buite John Smit en Victor te kyk nie. Suid-Afrika is geseên met van die wêreld se beste afrigters, spelers, toestande, ondersteuners, ens.; gebruik dit tot jou voordeel!

As jy en jou ERVARE afrigtingsspan alles rondom jou na die beste van julle vermoeë bestuur, en 'politics takes the back seat' , kan jy die rugbywêreld vir die volgende 100 jaar domineer! Glo my!

Ons verwag niks minder nie!
Posted by Joe-ZA Friday, May 02, 2008 - 12:36
60. Goei nuus...die ELV's is hier om te bly
Posted by Kaapse Disa (Hartbeespoort) Friday, May 02, 2008 - 12:36
61. Goeie artikel deur JJ Harmse
Posted by danies (Pretoria) Friday, May 02, 2008 - 12:40
62. Ek is ook bly dat die ELV's gaan bly. Ek weet egter dat die meeste nie saam met my sal stem nie, maar ek dink dis net die regte medisyne wat die Bulle nodig het.

Die Bulle het deur al die jare naarstiglik aan hulle voorspeler spel vasgeklou, wat opsigself nie 'n slegte ding is nie, maar so deur al die jare van vasklouery het hulle vergeet dat daar ook spelers aan die buitekant van die losskakel is. So bravo! Heyneke Meyer wat met die 2007 seisoen ons agterlyn tot sy reg laat kom het.

En die Elv's forseer inderwaarheid die Bulle om voort te bou op die agterlyn spel van 2007 (jy sal nie sê hulle bou nie), so ek skree uit volle bors: bring on the Elv's!
Posted by Joe-ZA Friday, May 02, 2008 - 12:44
63. Hello mede Bloubul ondersteuners....
So nou het die Sharks hulle 3de game verloor....
Ek hoop net die Stormers kan dit nou vir ons doen....
Volginde jaar is dit weer die Bulle se beurt om die Super 14 beker hoog te lig boys....
Posted by Bloubulhoringkoning (PTA) Friday, May 02, 2008 - 12:45
64. Joe-ZA. Jou punt is nerens beter geilustreer as in laasjaar se Bulls vs Reds game nie
Posted by Kaapse Disa (Hartbeespoort) Friday, May 02, 2008 - 12:46
65. " However, you cannot have your cake and eat it. If you want to play for South Africa, you should stay in South Africa."

When people say "Oh you just want to have your cake and eat it too". F*cking right! What good is a cake if you can't eat it?
Posted by Demon (aberdeen) Friday, May 02, 2008 - 12:48
66. Dis so Kaapse Disa. Daarom die hartseer vanjaar toe die einste Reds ons spannetjie kafdraf!


Die Bulle het 'n paradigma verskuiwing nodig. Mense soos Heyneke Meyer, Nico le Roux en ek glo ook Alan Solomons sou dit kon regkry; mits daai old farts in die bestuur dit toe gelaat het. Die Bulle, in my opinie, kon met die regte bestuur en die huidige span die Crusaders van die toekoms gewees het. Maar nou ja, daar is kragte wat dit nie sal toelaat nie

Posted by Joe-ZA Friday, May 02, 2008 - 12:52
67. Blues 20 - Reds 15
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Friday, May 02, 2008 - 12:56
68. Reds 22 - Blues 20
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Friday, May 02, 2008 - 12:59
69. Joe-za. Dis jammer dat daar nog mense is wat aan die bulls dink as eendimensioneel. Reputasies bly klou soos nat stront aan n wolkombers. Ek vermoed daai spannetjie van my gaan nog jare gelabel word as die span met sagte forwards
Posted by Kaapse Disa (Hartbeespoort) Friday, May 02, 2008 - 12:59
70. Blues 25 - Reds 22
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Friday, May 02, 2008 - 13:02
71. Kaapse Disa. Nee wat die Stormers praat op die stadium OP die veld met hulle forwards, so daar is nie sprake van sagte forwards nie. **GRIN***
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Friday, May 02, 2008 - 13:04
72. Ek wil ook net die volgende vraag aan julle stel; julle sien nou dat Victor Matfield terug gelok is na die Bulle. Dit het 'n Bulpoging (excuse the pun!) geverg, wat etlike maande geneem het van onder andere die BBM, ryk sakemanne, Sarfu, ens. om hom terug te kry in die land. Op die ou end moes die BBM hulle oorspronklike kontrak so aanpas dat dit Victor finansiele sekuriteit waarborg. Bedrae van 3 miljoen rand per jaar word genoem.

Nou vra ek julle met trane in my oê, waarom kon die BBM OOK nie dieselfde vergunnings aan Heyneke Meyer maak nie? Ons weet PRESIES wat ons in Heyneke het.

Die BBM buig al die afgelope 6 maande agteroor om aan die wense van een speler te voldoen; waar is Heyneke se 6 maande???
Posted by Joe-ZA Friday, May 02, 2008 - 13:05
73. Reputasies word nie gemaak, of gebreek, in een seisoen nie.
Posted by Joe-ZA Friday, May 02, 2008 - 13:08
74. Joe-ZA. Ek se weer. Privatiseer die unies en laat die Johan Ruperts van die wereld die besluite neem. Hulle sal nie toelaat dat n HM of enige goeie coach loop nie. Hulle sal ook nie stront van Bvg en dies meer op vreet nie. Dit werk in die noordelike halfrond. Dan, en net dan, kan ons met die pond en Euro kompeteer
Posted by Kaapse Disa (Hartbeespoort) Friday, May 02, 2008 - 13:09
75. Ek hoor wat jy sê Disa; en dit kan werk, maar ek is dan net bang dat ons, soos wat die geval in die Noordelike halfrond is, ons Suid-Afrikaanse rugby identiteit gaan verloor.

In die noordelike halfrond gaan alles net oor wen. Mourad Boudjellal is die perfekte voorbeeld van wat ek vrees. Hy het genoeg geld om enige iemand te koop, want sy doel is nie soseer die ontwikkeling van plaaslike (Franse) talent nie, maar hy wil ten alle koste in die 1ste liga speel. Rugby in Europa loop die pad van sokker in Europa. Hulle verwaarloos hulle plaaslike spelers, en dan waneer die wêreldbeker of toetse kom, val hulle uit die bus.

Ek wil 'n span ondersteun wat die uit beste plaaslike talent bestaan.

Ek dink ons moet eerder op 'n ander manier ontslae raak van die dooie hout by Loftus. Die (bankrot) Stormers kon dit doen, waarom nie die rykste unie in Suid-Afrika nie?
Posted by Joe-ZA Friday, May 02, 2008 - 13:44
76. Ai, hoe lekke laat Ruggas van 32 my nou lag!!!

Hy verklap duidelik sy rugbykennis met sulke uitlatings!!

Dis darem bitter snaaks dat daar soveel klubs is wat belangstel in Victor as hy dan nou kwansuis 'n 'has been' is.

Kyk maar net na die slotte van die Bulls van verlede jaar. Hoeveel van hulle is deur klubs en ander unies genader??
Presies almal!
Hoekom? want hulle almal was en is nogsteeds van topgehalte! Selfs ou Bakkies!!

Nie een van die ander provinsies se slotte was so hoog in aanvraag nie, en met Victor terug, gaan dit net so bly!!!

Hy is 'n ongelooflike speler, leier, en kenner van lynstaanspel!!!
En dis presies wat die Bulls nodig het!!!

Nou kan Fourie en al die ander weer op die game fokus en Victor die leiding laat neem!!!

Hy't ons gelei na ons 1ste S14 oorwinning en hy sal ons weer daar kry!!!

Welkom terug Victor!!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Friday, May 02, 2008 - 15:43
77. Die volgende intelligente gedagte wat Ruggas kry sal sy eerste een wees.
Posted by Undertaker (Death Valley) Friday, May 02, 2008 - 15:51
78. Joe-ZA (58)

Stem 100% saam met die artikel!

Spelers wat besluit om oorsee te gaan speel vir meer geld, moet beslis nie weer in aanmerking kom vir die Springbokspan nie.

As hulle dink hulle is te goed om in ons plaaslike kompetisies en voor ons as ondersteuners te speel, verdien hulle nie die Groen Trui of ons ondersteuning nie.

Ek skree veel eerder vir ouens wat hulle harte uitspeel in ons plaaslike kompetisies en dan so probeer om daai Springboktrui te kry as ouens wat hulle brood aan albei kante gebotter wil hê!

Ons sal dan ook minder spelers elke jaar verloor aan die sogenaamde ryk klubs, want dit sal die spelers hopelik 2 keer laat dink!
In elke geval die spelers wat regtig vir die Groen en Goud wil speel.

Dalk sou dit selfs die onsmaaklike Bakkies situasie kon verhoed!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Friday, May 02, 2008 - 15:55
79. Undertaker (77)

Absoluut briljant!!

Kon dit nie beter sê nie!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Friday, May 02, 2008 - 15:58
80. ek is in die wolke dat victor matfield terug kom en weer vir die gaan speel,maar solank frans ludeke daar is sal nie eens victor ons kan help nie.die man sit dan vir derick hougaard die beste loskakel in sud africa op die bank.dit is mos vir moeilikheid soek.
raak ontslae van frans ludeke en dan kan ons weer praat van wen.
die ander spanne se ondersteuners maak n bespotting van ons op die oomblik!
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Friday, May 02, 2008 - 16:47
81. Bloubulhoringkoning ek het 'n foto op my screensaver van jou langs jou kar dit was die match nog teen die cheetah's verlede jaar jy het 'n plastiek cheetah in die een horing gehad 'n eer om jou hier op die blog te hê kan ook darem sê ek was in die teenwoordigheid van die nommer een bloubulondersteuner in die land.
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Friday, May 02, 2008 - 17:05
82. Naand BULLE.......as die BBM nie genoeg geld het nie en hulle moet spelers koop, assblief moenie vir AJ,ST,JP,RP koopn nie, los hulle daar in choker valley..asseblief.Laat hulle Grys word soos 'n Jas.......................BTW fellow bloggers(LLAH,BDaisy,Wbul,TBull), het my rekenaar history skon gemaak.Kan ek asseblief weer die Forum address kry..............
Posted by posts 2 (BULLAND) Friday, May 02, 2008 - 17:44
83. GO STORMERS
Posted by posts 2 (BULLAND) Friday, May 02, 2008 - 17:45
84. Hi P2

www. freepowerboards. com/bloubulbloggers/index
Posted by Russel (Almaty) Friday, May 02, 2008 - 17:57
85. Hallo P2!!!!! freepowerboards.com/bloubulbloggers
Hoop dis reg!!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Friday, May 02, 2008 - 17:57
86. Hallo Russel.....Hoe gaan dit doer in die koue!!!!!Hier by ons ook lekker gereen en koud!!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Friday, May 02, 2008 - 18:00
87. Dankie AXE,Bbok...............
Posted by posts 2 (BULLAND) Friday, May 02, 2008 - 18:00
88. Hi Bergbok

Jou span moet uithaal en wys vanaand
Posted by Russel (Almaty) Friday, May 02, 2008 - 18:00
89. Dis nou weer somer. 28C, was gister heeldag op die revier oewer. Lekker gebraai, bier en conjac gedrink
Posted by Russel (Almaty) Friday, May 02, 2008 - 18:02
90. Dankie P2 vir daai,,,,,,,GO STORMERS!!!!!
Ek se ook more GO BULLS!!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Friday, May 02, 2008 - 18:04
91. Nee man Rusel....jy is so n bietjie die tyd vooruit!!!!Stormers speel more....Cheetahs speel vanaand!!!!!Lekker man....daai gebraaiery!!!!!.....en dan natuurlik daai....???????!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Friday, May 02, 2008 - 18:09
92. Sorry Berbok, seker teveel van daai conjac & coke.
Posted by Russel (Almaty) Friday, May 02, 2008 - 18:12
93. Lyk vir my die chokers gaan weer bekerloos wees,ALWEER.*LMGA*.....darem kans ons Bulle in die VC iets wys, wildebeeste niks..Titans you beauty...............................Weer se ek GO STORMERS, maar f@k jou streeptrui
Posted by posts 2 (BULLAND) Friday, May 02, 2008 - 18:21
94. Stem P2
Sal more vir die Stormers support. Daai S14 log is lekker gejam daarbo
Posted by Russel (Almaty) Friday, May 02, 2008 - 18:24
95. Het gou bietjie vir Dolly op die TV gaan kyk......Daai groot BOOBS!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Friday, May 02, 2008 - 18:34
96. Bbok, Weet jy hoekom is haar voete so klein?
Posted by posts 2 (BULLAND) Friday, May 02, 2008 - 18:36
97. Ja,want haar BOOBS is te GROOT!!!!!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Friday, May 02, 2008 - 18:38
98. AXE.............Tomorrows results are going to be very interesting... log wise
Posted by posts 2 (BULLAND) Friday, May 02, 2008 - 18:38
99. Think i'll catch the bulls and stormers game at the local pub. Its going to b a cracker of a weekend. Hopefully we can pull a double on those aussies. Go stormers! Go bulls!
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Friday, May 02, 2008 - 18:38
100. Nee Bbok, Want niks grooi in skaduwee nie.*LOL*
Posted by posts 2 (BULLAND) Friday, May 02, 2008 - 18:39
101. Ja P2,maar wat groei onder groot BOOBS?????
WP,WELKOM HIER!!!!!!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Friday, May 02, 2008 - 18:45
102. WP!!!!
I'll watch the game at my local pub as well, except I will be the only one watching rugby.
Posted by Russel (Almaty) Friday, May 02, 2008 - 18:47
103. Gaan nou ruggers kyk..........Kom cheetahs, maak my superbru volles vir die dag............Eish die wat shaiks gekies het.....*LMGA*
Posted by posts 2 (BULLAND) Friday, May 02, 2008 - 18:47
104. BABIES!!!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Friday, May 02, 2008 - 18:47
105. Cheers P2
Posted by Russel (Almaty) Friday, May 02, 2008 - 18:48
106. Triple Snap!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Friday, May 02, 2008 - 18:49
107. how so russel? The pub here is always packed with bulls supporters.
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Friday, May 02, 2008 - 18:50
108. There are only three Bulls supporters in this city. Me, my fiance and my mate. My fiance is in SA and my mate is on a business trip, so I will be doing the shouting
Posted by Russel (Almaty) Friday, May 02, 2008 - 18:52
109. Wel se ook nou nag aan julle....gaan ook nou die Cheetahs kyk en vir my n lekker kerrievis broodjie maak!!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Friday, May 02, 2008 - 18:52
110. Lekker kyk Bergbok. Geniet die res van die aand
Posted by Russel (Almaty) Friday, May 02, 2008 - 18:55
111. Bergbok, Seker haai vleis??
Posted by Russel (Almaty) Friday, May 02, 2008 - 18:58
112. ah i understand now. Didn't no u lived overseas.
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Friday, May 02, 2008 - 19:01
113. Just work here, my home is Pretoria
Posted by Russel (Almaty) Friday, May 02, 2008 - 19:02
114. anyway russel im off. Enjoy the weekend, hopefully we celebrate tomorrow. Cheers
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Friday, May 02, 2008 - 19:07
115. Cheers, go luck with your team
Posted by Russel (Almaty) Friday, May 02, 2008 - 19:08
116. Hallo almal
Bergbok, jy kan nie haaivleis eet nie - hulle piepie glo deur hulle se velle!
Posted by Little Blue Bull (Gonubie ) Friday, May 02, 2008 - 22:54
117. GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK!

VANDAG...............gaan DIE BUL die muishond in die hoenderhok loslaat.........

KOM DIE BLOUES....................
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, May 03, 2008 - 05:52
118. Tellings vir Saterdag, 3 Mei 2008:

Bulle 34 - 17 Tahs - Demon
Bulle 33 - 17 Tahs - Bloubefoeterd
Bulle 19 - 09 Tahs - WPSniper
Bulle 24 - 18 Tahs - Rustig
Bulle 38 - 20 Tahs - Ligblou Baron
Bulle 57 - 15 Tahs - ASSKICKER
Bulle 19 - 13 Tahs - Blitz
Bulle 28 - 14 Tahs - Rob
Bulle 17 - 24 Tahs - Gbs
Bulle 40 - 19 Tahs - Jimmy
Bulle 32 - 20 Tahs - Little Blue Bull
Bulle 25 - 16 Tahs - Axeman
Bulle 18 - 14 Tahs - Lallas
Bulle 21 - 14 Tahs - P2
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, May 03, 2008 - 05:56
119. Hartlike goeie more Bulle !!!!
Kom Bulle skop bietjie g@t vandag !!!!

Keep the passion !!!!
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Saturday, May 03, 2008 - 07:46
120. Dagse Getroue Bloues en ander gematigdes
Hoop julle almal geniet sover die lang naweek.
Posted by Little Blue Bull (Gonubie ) Saturday, May 03, 2008 - 08:33
121. goeie more blou mense
Hoor nou net op 94.7 JP Nel gaan oorsee speel, is dit goeie of slegte nuus vir ons
Posted by bullsgj (jhb) Saturday, May 03, 2008 - 08:35
122. More al die Blou Kampioene

Bullsgi
Ek dink JP het sy tyd gehad by die Bulle. Good luck to him.
Posted by Russel (Almaty) Saturday, May 03, 2008 - 08:53
123. Hi daar - JP het oor die jare baie vir die Bulle beteken, maar is ook deels verantwoordelik vir ons huidige reputasie as n "vuil span" Ek is hom baie dankbaar vir sy effort by die Bulle en wens hom sterkte en n mooi toekoms waar hy ookal sy toekomstige rugby gaan speel.
Posted by Little Blue Bull (Gonubie ) Saturday, May 03, 2008 - 09:19
124. Force doen nie te sleg nie
Posted by "mielieboer" (Falcon Ridge) Saturday, May 03, 2008 - 12:48
125. Tellings vir 3 Mei

Bulle 34 - 17 Tahs - Demon
Bulle 33 - 17 Tahs - Bloubefoeterd
Bulle 19 - 09 Tahs - WPSniper
Bulle 24 - 18 Tahs - Rustig
Bulle 38 - 20 Tahs - Ligblou Baron
Bulle 57 - 15 Tahs - ASSKICKER
Bulle 19 - 13 Tahs - Blitz
Bulle 28 - 14 Tahs - Rob
Bulle 17 - 24 Tahs - Gbs
Bulle 40 - 19 Tahs - Jimmy
Bulle 32 - 20 Tahs - Little Blue Bull
Bulle 25 - 16 Tahs - Axeman
Bulle 18 - 14 Tahs - Lallas
Bulle 21 - 14 Tahs - P2
Bulle 20 - 15 Tahs - Bergbok
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Saturday, May 03, 2008 - 13:18
126. Kom Bulle maak ons SA harte bly vandag (in die koue)!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Saturday, May 03, 2008 - 14:01
127. En dan moet die Stormers dit ook dit vir ons doen!!!!!STORMERSSSSSS....BUUULLLEEEEE!!!!!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Saturday, May 03, 2008 - 14:05
128. Uitstekend Bulle!!!

Wen die Griekwas 40 - 20!!!

Daai Vodacombeker hoort op Loftus!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, May 03, 2008 - 14:15
129. Bulls ek hoop daai vodacombeker span se wengees het julle aangesteek!!

Maak ons harte vandag blou van trots!!
Julle kan!!!

Go Bulls!!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, May 03, 2008 - 14:17
130. Dit is vrek lekker om n Blou Bul in Durban te wees.Na die Sharks se 3de verloor lyk dit of daar iemand dood is in die familie hierond. Die VB is darem in die finaal en het hulle nie mooi gespeel nie! Dankie dat Vic terug is. Hy moet nou net met Bakkies praat sodat hy sy stront los om by die klomp paddavreters te gaan speel. Die Bulls behoort goed te speel vanmiddag en ek glo hulle gaan wen.
Posted by strydros (Durban) Saturday, May 03, 2008 - 14:21
131. good luck chaps.
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Saturday, May 03, 2008 - 14:43
132. Bulle bly baas!
Posted by "mielieboer" (Falcon Ridge) Saturday, May 03, 2008 - 14:48
133. wecome back VIC
this is realy good news & i hope that BAKKIES feels more at ease now
Posted by blue is true (East London) Monday, May 05, 2008 - 16:34