You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Live Player Chat: Francois Hougaard


The Vodacom Bulls' scrumhalf Francois Hougaard will be available on Wednesday between 13:00 and 14:00 to answer supporters' questions on this website.

You are invited to pepper the young man with questions, but please keep your questions as short and crisp as possible in order for him to answer everyone.

Brief biography:

Francois was born on 6 April 1988 in Paarl and started his primary school career at Laerskool Robertson where he played centre and fullback.

After a few months in Hoërskool Robertson he pleaded with his father to send him to Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch and before long he was playing scrumhalf for the under 14 B's.

"After a few matches I started to play for the A-side and went on to captain the first team in my matric year in 2006."

Paul Roos was rated number 1 in South Africa in 2006 and he is proud to say that they thumped Affies and added tongue in the cheek that "Waterkloof was too scared to play against us."

He did not make the WP's Craven Week side in his matric year but in 2007 he played for the SA under 19's as well as Province's under 21 and 19-sides.

"In 2007 I also played in two Currie Cup games for WP's senior team."

Hougaard was contracted by the Blue Bulls at the end of 2007 and immediately impressed the coaches at the Super 14 training camp in George with his superb fitness levels and mental toughness.

He was pivotal in the Vodacom Cup team's success in the early rounds of the competition and got his big break in April when he played for more than an hour for the Bulls against Highlanders after Heini Adams injured his leg in the first quarter of the match.



Print


Question & Answers
Simon asked:
Francois, we are all excited with your pace of adaptability into the Bulls' squad. How do you keep your mental strength and motivation and how did you manage to adapt to senior rugby so smoothly? Do you agree that there is a new breed of international young players arising who are able to make the leap into senior/international rugby at amazingly young ages? What is your personal fitness regime? Thanks in advance for your answers!
Francois Hougaard answered:
Mental strength motivation: I prefer to keep a postive frame of mind and to keep negative thoughts out of my mind. Once you become negative everything else will go down in a spiral. It is easy for a guy of my age to motivate me at this level.

Adaption to senior rugby: I just took it as it comes. I just gave my utmost best and the rest followed, but had to work extremely hard at my game (but I enjoy the hard work).

New breed: Yes, I agree. There are 11 Blue Bulls in the SA u20 team and it is just nice to get this oppurtunity at this age - I am very grateful for it.

Personal fitness regime: I gym 4 times a week, and we have 6 field sessions per week - that includes fitness, skills, patterns and defence etc.

Niel asked:
More Franscois

Baie geluk met jou vordering sover. Dit lyk baie belowend. Francois, voor die super 14 het ek gevoel ons is bietjie dungesaai op senter. Ja, morne kan senter speel, maar verder is daar nie regtig baie super 14 ervaring anders as J.P. En Wynand nie. Dit was 'n baie goeie geleentheid om iemand soos Stefan Dippenaar kans te gee. Voel jy nie hy kan meer kans kry nie want ek sien hy speel sommer nou weer vodacom rugby. Dink regtig die bulls kan bietjie bele in goeie senterpaar.
Francois answered:
Hello Niel - ek en Stephan Dippenaar is huismaats.

Stephan het sy kans gekry en sal beslis weer in die toekoms speel. Al sit mens net op die bank of gaan saam op die toer na Australasië is dit klaar `n great ervaring en mens leer baie.

Ons is dun op senter sou daar beserings kom, maar gelukkig het JP en Wynand se lywe gehou. Dit was jammer oor Wayne Julies se besering.
AK asked:
Eerstens baie geluk met jou deurbraak tot die S14 groep !!!
Ek was baie beindruk met jou spel in jou eerste game.
My vraag is n maklike een.
Sien jy jouself in die toekoms nog by die Bulle of sou jy ook eerder oorsee vir geld gaan speel ?
Francois answered:
Ek sal graag by die Bulle speel tot ek saam met die span bereik het wat ons wil bereik het. Dis vir my baie lekker hier, ek geniet die mense en die rugby verskriklik.

Dalk op my oudag sal 'n jaar of twee in Frankryk gaan speel.

Franco asked:
Hoe voel dit om te weet jy gaan een of ander tyd teen die WP speel?
Francois answered:
Dit voel goed!
Daar is nie hard feelings nie, dis net `n game en ek het nog baie vriende daar. Op die veld is daar egter nie vriende nie.
Disa asked:
Hi Francois

Wonderlik om nog n oud Paul Rooser te sien deurkom. Almal praat van die proffesionaliteit en strukture by die bulle. Wat was jou ervaring as n nuweling hieromtrent en watse invloed het dit op jou as speler gehad.

Voorspoed en Jolla Bolla
Francois answered:
Dis lekker om van 'n oud Paul Rooser te hoor!

Daar is no doubt dat dit baie professioneel by die Bulle is en dat die strukture ongelooflik is.

Dit het my baie gehelp toe ek hier aangekom het en die spelers en die bestuur het my gou laat welkom voel. Ek is great pelle met almal in die span.

semper splendidior!
TOM asked:
WOULD U COME BACK TO WP EVER AGAIN
Francois answered:
At the moment I am very happy where I am.
AK asked:
Amper vergeet...
Baie geluk met jou verkiesing tot die S.A. O/20 span !!!
Dit moet baie lekker wees vir jou om saam met soveel van jou spanmaats te kan speel !!!!
Hoe is die gevoel van die jong manne in die VC span ???
Ek dink dit sal n baie goeie idee wees as julle n game teen die S14 span reel...
Ek dink persoonlik julle sal hulle n ding of twee kan wys aangaande die ELF reels !!!
Wat dink jy ???
Francois answered:
Baie dankie AK! Dis lekker om saam met so baie ouens van die Bulle vir die SA o20 span te speel.

Die Vodacomspan sal minstens 50 punte vat teen die S14-span indien hulle teen mekaar moet speel. Niks lelik nie, net realisties.

Die Vodacomspan het baie goed aangepas by die ELVs maar daar is 'n groot verskil tussen S14 en Vodacomrugby.

Blou boer Seun asked:
Dag Francois,

Eerstens, geluk, jy het al die ondersteuners se aandag..... Ons almal rate jou baie hoog......

Twee vrae:

1. Wat sal jy se is die deel van jou spel wat jy dink nog baie kan verbeter?
2. Hoe verskil die Blou Bulle se strukture teen oor die WP sin?
3. Hoe lank is jou kontrak nog?

Hoop om jou nog vir jare op Loftus te sien uit draf.... jy het die gift, gebruik dit!

Francois answered:
Danie vir die komplimente, ek waardeer dit!

1) ek wil alles nog verbeter, ek kan alles nog baie verbeter.
2) toe ek nog by die WP was, was Rassie Erasmus nog nie daar nie. Toe was daar basies geen strukture nie.
3) Ek is vir 3 jaar gekontrakteer
BBs asked:
Francois,

Jy is def Springbok materiaal...!!!

Ek hou van die manier hoe jy speel....

My vraag is: Daar is altyd n debat oor ouderdom van spelers. Dink jy jy het nou al, al die regte skietgoed om dit te maak op Springbok vlak? Sou jy gekies word om te speel.

Francois answered:
Dis 'n moeilike vraag om self te antwoord.

Fourie du Preez het vir my gesê 'n wedstryd soos een teen die Blues is harder as toetsrugby.

Sou ek gekies word vir die Springbokke, sal ek my beste gee om 'n verskil te maak.
hi asked:
do you want so play for sa?
Francois answered:
Surely!
Graham asked:
Hy daar Franscois.
Ek wil graag vir jou 'n vraag vra te doen met die Vodacom Cup. Daars een speler wat regtig vir my uitgestaan het maar min speeltyd gekry het. Dis Johan Jackson. Ek wil graag by iemand hoor wat self te doen het saam die speler, sommige se hys te klein, maar het die spoed. Is hy regtig 'n goeie speler?
Francois answered:
Ja, hy is regtig 'n goeie speler. 'n Besering het hom 'n bietjie teruggesit maar hy speel tans baie goed vir Tuks se eerste span.

Hy is glad nie te klein nie.
Steve Farrell asked:
Francois, you are clearly a very gifted No.9. How have you adjusted since your move to the Bulls and have you learnt a lot from Fourie du Preez?
Francois answered:
The Bulls play my type of game and it was easy to adjust - they play it close around the rucks and make a lot of contact.

I did learn a tremendous lot from Fourie and there is still a lot more to learn from him. Thanks for the compliment
KaapseBLOUE asked:
Hallo Fransie.
Hoekom het jy besluit om in BLOUBUL land te kom speel.
Francois answered:
Ek het groot geleenthede vir my saam met die Bulle gesien en wou dit graag aangryp.

Daar is nie leë beloftes gemaak nie, maar ek het geweet as ek hard werk sal daar vir my 'n geleentheid kom
LEON asked:
MIDDAG FRANCOIS
EK WIL NET WEET OF JY DIT BY DIE BULLE GENIET.SAL JY GRAAG WEER TREUG GAAN WP TOE OF SAL JY BY DIE BULLE BLY OMDAT HULLE JOU N KANS GEGEE HET
Francois answered:
Ja, ek geniet dit verskriklik baie en is baie gelukkig waar ek nou is.

Ek is nog drie jaar by de Bulle en sal dan eers sien.
mosselbaaibul asked:
Hi da Francois

welkom in die bulkraal. Ek is seker baie van ons sien uit om te sien hoe jy jou talente gaan ontwikkel. Is dit vir jou moeilik om teen die manne van die kaap te speel?
Francois answered:
Nee glad nie, dis net 'n game



mosselbaaibul asked:
Francois, wat is die rede vir die Bulle se oplewing in die afgelope 2 games?
Francois answered:
Ons kon nie meer so aangaan nie, want ons almal weet ons is nie `n span wat 13de op die punteleer hoort nie.

Ons het genoeg gehad van al die kritiek en wil die ondersteuners en onsself weer trots maak.
WESKUS BLOU BUL asked:
GAAN JULLE ONS WEER TROTSE BLOU BUL ONDERSTEUNERS MAAK VRYDAGAAND HIER IN STORMERS WERELD! JY VERSTOM ONS MET JOU GOEIE SPEL,HOU SO AAN!!!!
Francois answered:
Ja, ons gaan ons beste gee.
Bul Befok asked:
Francois;
We all know that Fourie is the number one scrumhalf in South Africa and the Blue Bulls. Do you feel that you have to play in his shadow the whole time? After your performance against the Highlanders I'm sure that it has alerted Fourie to get his act together though because his performance was average thus far.

Hope to see more of you on the field and good luck.
Francois answered:
I would like to push Fourie because that will make him as well as me better. It gives me an oppurtunity to measure myself against the best in the world.
mosselbaaibul asked:
wie onder die senior bulle het die positiefste leidende rol in die span?
Francois answered:
Beslis Fourie en Wikus, maar van die ander seniors soos Bryan Habana, Wynand Olivier en Gurthro Steenkamp het 'n groot invloed.
mc2 asked:
Hoe voel dit om 'LIKE A VIRGIN FOR THE VERY FIRST TIME' op die veld te draf?Baie geluk met jou SA 0/20 kleure. Trots op jou soos gewoonlik!!!!!
Francois answered:
Dankie tannie MC!

dit was great
gerhard asked:
Hi Francois

Hoe is die gees in die kamp vir die laaste 2 games.
Sterkte met die Kampionskap verder in die jaar,
Weet jy om Bakkies die Bulle nou gaan los aangesien Victor nou terug kom

dankie
Francois answered:
Die gees is baie positief

ek weet nie van Bakkies se sake nie.
mosselbaaibul asked:
Francois en disa

Wat is die beste skool naas Grey Kollege?
Francois answered:
Grey is only a colour, but Paul Roos is a legend!
steyn de vos en Ralph asked:
Hello gap ons wil net weet wa kom jy aan al daai groot engelse woorde en hoekom jy n tattoo gekry het jy is immers n trotse boerseun. Is jou talent te danke aan Paul Roos?
Francois answered:
Hello Steyn en Ralph - ek mis julle twee ouens

jy weet mos ek is 'n slim ou.

ek is verseker baie te danke aan my spanmaats en onderwysers veral Dawie Snyman by Paul Roos.

dankie vir die boodskap
Jan asked:
Hallo francios.
El wil net die volgende hoor:1) Swot jy ook deeltyds 2 ) Is dit n droom om saam met jou broer in groot wedstryde te speel.
Sterkte
Francois answered:
Ek swot glad nie.

Derick Hougaard is nie my broer nie, as ons familie is, is dit baie ver.


Post a question
Name
Email
City / Town
Question