Blog |
1. EERSTE
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Wednesday, May 14, 2008 - 13:43
|
2. Hoop nie Burton kry seer nie.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Wednesday, May 14, 2008 - 13:45
|
3. Hello B1 !!!
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Wednesday, May 14, 2008 - 13:49
|
4. ek hoor die stomers gaan nou vir ollie gebruik hy kon nie eens teen richard bands laas jaar in die cc staan nie.hoe gaan hy teen heinke van der merwe staan. mag die leeus wen sodat die huricannes kan in gaan. ek is bly pedri kry n kans verdien dit
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Wednesday, May 14, 2008 - 13:54
|
5. Baie bly Francis speel vir die VC span; hy maak die agterlyn. Jammer oor wikus maar hy moet reg wees vir die bokke (dis nou as PdV hom kies!) Wie se vir PdV voor?! Eers praat hy van proewe, toe toer hy die wereld vol en vertel die beste ouens gaan speel, maak nie saak waar hulle speel nie; dan se hy hierdie is die laaste jaar wat hy oorsese spelers gaan kies. Lyk my Khompela/Cheeky se opinies weeg swaar by die man. Hoop maar Gold & Muir doen die afrigting want hierdie kerel lyk vir my 'n bietjie lig vir die joppie! Terug na die belangrike, die VB lyk my is veilig en die Cheetahs gaan 2 keer pak kry hierdie naweek!
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Wednesday, May 14, 2008 - 13:57
|
6. Middag dame.
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Wednesday, May 14, 2008 - 13:58
|
7. Silence...
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:06
|
8. AK is jy nog dors? wicked grin
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:07
|
9. ja middag hoop julle almal gaan vir die leeus skreeu sodat die windgat stomers net kan stilbly
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Wednesday, May 14, 2008 - 14:10
|
10. Gaan Francis nou 'deurgery' of 'deurgevlieg' word vir Saterdag se S14 wedstryd ? ;-)
Posted by Theron (kriel ) Wednesday, May 14, 2008 - 14:10
|
11. VLIEG
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:13
|
12. STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!! STORMERS !!!
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:14
|
13. Altyd dors B1 !!! Altyd !!!
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:14
|
14. Francis will however be allowed to play in the Vodacom Cup final on Friday night, after which he will fly to Bloemfontein to join the rest of the Super 14 group.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:14
|
15. ja hoop nie die stomers se harte gaan gebreuk word as hulle nie een die swkke leeu gaan kan wen nie mag daar net nz se spanne en die warathas inkom
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Wednesday, May 14, 2008 - 14:16
|
16. Middag BLOU MENSE!!!
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:19
|
17. 10.
Hoop nie hulle het hom geboek by Nationwide nie, hy gaan dit nie maak vir die game nie. Daai ouens daar bo is hoeka so agter met die tyd.
Posted by KaapseBLOUE (Cape Town) Wednesday, May 14, 2008 - 14:21
|
18. Goeie besluit FL. Ons wil die VC bekertjie hê!!!
Laat Wikus maar bietjie rus, hy moet help om die CC te wen. Ons gaan die Blikore lekker stamp die naweek.
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:21
|
19. hoop die crusaders vat die super14 hulle verdien dit
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Wednesday, May 14, 2008 - 14:23
|
20. VC beker voorspelling vir Vrydag 16 Mei:
Blou Bulle 26 - Vrystaat 16 Goeters
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:23
|
21. BBD As ek `n oorsese span moet ondersteun, sal dit die Hurricanes wees.
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:27
|
22. VC beker voorspelling vir Vrydag 16 Mei:
Blou Bulle 26 - Vrystaat 16 Goeters Blou Bulle 29 - Blikkies 20 Little BB
Posted by Little Blue Bull (Gonubie ) Wednesday, May 14, 2008 - 14:27
|
23. Waar is die VC span ?
Posted by Theron (kriel ) Wednesday, May 14, 2008 - 14:28
|
24. Hallo almal van julle.
Om in die S14 semis te kom is peanuts,die span wen,help daai span,die een verloor help daai een.Maaar om dai koppie te wen dit kos n Bul span.
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, May 14, 2008 - 14:30
|
25. Theron,seker in Pretoria,of in hulle velle.
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, May 14, 2008 - 14:33
|
26. # 25 :-)
Waar is die lys van spelers wat op Vrydag, 16 Mei 2008 om 19h10 speel ?
Posted by Theron (kriel ) Wednesday, May 14, 2008 - 14:36
|
27. Blou Bulle 26 - Vrystaat 16 Goeters Blou Bulle 29 - Blikkies 20 Little BB Blou Bulle 27 - Cheaters 15
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, May 14, 2008 - 14:36
|
28. Blou Bulle 26 - Vrystaat 16 Goeters Blou Bulle 29 - Blikkies 20 Little BB Blou Bulle 27 - Cheaters 15 Blou Dino
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:37
|
29. Goeters dankie my groot maat!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, May 14, 2008 - 14:38
|
30. BD *GRIN*
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:43
|
31. Silence!!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, May 14, 2008 - 14:44
|
32. AK,lyk my dai moeg het jou nou gevang!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, May 14, 2008 - 14:46
|
33. As ons Vrydagaand verloor.......... ek dink nie ek sal dit oorleef nie. Nee dit kan nie!!!! Bulletjies - skop gat, julle MOET die een wen. Ons skuld daai blikore big time!!!!
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:46
|
34. VC beker voorspelling vir Vrydag 16 Mei: Blou Bulle 26 - Vrystaat 16 Goeters Blou Bulle 29 - Blikkies 20 Little BB Blou Bulle 27 - Cheaters 15 Blou Dino VC Bulle 45 - Tjieters 7 ASSKICKER
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:50
|
35. Nou die Blou !!!!
Tweede asem gekry !!!! Heeeeeeee Haaaaaaaa
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:51
|
36. hello goeters! Jy klink amper desperaat.
Posted by Rissiepit (Gonubie) Wednesday, May 14, 2008 - 14:51
|
37. ????
Nou waar is julle nou heen ???
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:51
|
38. VC beker voorspelling vir Vrydag 16 Mei: Blou Bulle 26 - Vrystaat 16 Goeters Blou Bulle 29 - Blikkies 20 Little BB Blou Bulle 27 - Cheaters 15 Blou Dino VC Bulle 45 - Tjieters 7 ASSKICKER Blou Bulle 32 Cheaters 22 - Rissiepit
Posted by Rissiepit (Gonubie) Wednesday, May 14, 2008 - 14:52
|
39. !!!!!! Seker nie ver nie.
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, May 14, 2008 - 14:52
|
40. AK - ek was baie min op vandag. Ek het hard gewerk aan die budget vir my troue!
Posted by Rissiepit (Gonubie) Wednesday, May 14, 2008 - 14:52
|
41. Aaaaaaa Rissie is darem noe hier.
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:53
|
42. VC beker voorspelling vir Vrydag 16 Mei: VC Blou Bulle 26 - Vrystaat 16 Goeters VC Blou Bulle 29 - Blikkies 20 Little BB VC Blou Bulle 27 - Cheaters 15 Blou Dino VC Blou Bulle 45 - Tjieters 7 ASSKICKER VC Blou Bulle 29 - Tjieters 15 B1
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:53
|
43. VC beker voorspelling vir Vrydag 16 Mei: VC Blou Bulle 26 - Vrystaat 16 Goeters VC Blou Bulle 29 - Blikkies 20 Little BB VC Blou Bulle 27 - Cheaters 15 Blou Dino VC Blou Bulle 45 - Tjieters 7 ASSKICKER VC Blou Bulle 32 - Cheaters 22 - Rissiepit VC Blou Bulle 29 - Tjieters 15 B1
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:54
|
44. Waneer trou jy ????
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:55
|
45. B1,Laaanklaas gepraat hoe gaan dit!
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, May 14, 2008 - 14:56
|
46. Rissie ????
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Wednesday, May 14, 2008 - 14:58
|
47. September / October
Ons sal die einde van die maand besluit
Posted by Rissiepit (Gonubie) Wednesday, May 14, 2008 - 14:59
|
48. nuwe draad
Posted by Rissiepit (Gonubie) Wednesday, May 14, 2008 - 14:59
|
49. 45. op nuwe vislyn geantwoord.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Wednesday, May 14, 2008 - 15:06
|
50. Naand al die opgewonde bul mensies wat gaan sien hoe een standaard Cheater span 43 - 12 gaan verloor.
En die ander net so vêr, gaan 'n sad naweek vir oranje kinders wees, mag iets hulle help, cause it's not gonna be us.
!! Geniet !!
(-: AMA BULLE BULLE :-)
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Wednesday, May 14, 2008 - 18:31
|
51. Dag mense
VC beker voorspelling vir Vrydag 16 Mei: VC Blou Bulle 26 - Vrystaat 16 Goeters VC Blou Bulle 29 - Blikkies 20 Little BB VC Blou Bulle 27 - Cheaters 15 Blou Dino VC Blou Bulle 45 - Tjieters 7 ASSKICKER VC Blou Bulle 32 - Cheaters 22 - Rissiepit VC Blou Bulle 29 - Tjieters 15 B1 VC Blou Bulle 38 - Tjieters 10 bBs
Posted by blouBoerseun ( FL for presedent of Zim) Thursday, May 15, 2008 - 09:07
|