You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Thys Lourens celebrates his 65th birthday


The legendary Blue Bulls flanker Thys Lourens celebrated his 65th birthday in Pretoria on Thursday and these days he is just as energetic as he was when he was playing for Northern Transvaal in the 1960's and 1970's.

Lourens, who was born in Natal, moved to Pretoria in 1963 after he has done his military service in Bloemfontein and stayed in the Jacaranda city ever since.

He says he loves to come and watch rugby "weather permitting" at Loftus Versfeld and is very excited when he speaks about his playing days.

Lourens played in 168 matches for the Union and captained them on 84 occasions.

He played in three tests for South Africa against the British Lions in 1968 and won an unbelievable eight (four as captain) Currie Cups with Northern Transvaal.

"I am very blessed with good health and although I had a hip operation some time ago I am still very fit and do a lot of walking."

He is a keen follower of the Super 14 tournament and says if he was a betting man he would put his money on the Crusaders.

"The Crusaders are just in another league.

"It seems as if they can score tries at will and they never panic. Everything seems so easy when they are playing."

When asked to pick his Springbok loose trio for the tests against Wales he opted for Ryan Kankowski at number 8, Juan Smith as his blindside flanker but says with Schalk Burger on the injury list the number 6 jersey is up for grabs.

"I would like to have Danie Rossouw in the mix but he played lock in the Super 14 and one can not ignore someone like Pierre Spies, although I think he must get a bit more game time. Pedrie Wannenburg might do a good job at number 6 and like what I have seen from Jacques Botes of the Sharks and Dwayne Vermeulen of the Cheetahs."



Print


Login Email adress Password


Blog
1. Veels geluk oom Thys
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Thursday, May 15, 2008 - 16:09
2. Oom Thys - baie geluk, mag jy vir baie jare gespaar bly.
NOORD-TRANSVAAL!!!!
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Thursday, May 15, 2008 - 16:10
3. Oom Thys, ek koop vir jou n koue bier more by die Lapa.
Posted by Groot blou seun (pretoria) Thursday, May 15, 2008 - 16:19
4. Happy birthday oom Thys !!!!
Hou by die Blou !!!!
Keep the passion !!!!
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Thursday, May 15, 2008 - 16:31
5. Ja wat Rissie, ken daai storie. Self so jaar en n half trug so gemaak. Dis groot werk. Sorg net dat dit nie op die final val nie(he he he), manlief sal dan maar moet sterk wees by die kerk.
Posted by KaapseBLOUE (Cape Town) Thursday, May 15, 2008 - 16
Posted by KaapseBLOUE (Cape Town) Thursday, May 15, 2008 - 16:31
6. Geluk Oom Thys
Posted by KaapseBLOUE (Cape Town) Thursday, May 15, 2008 - 16:31
7. Interessant!

Oom Thys noem nie Wikus se naam nie.
Posted by KaapseBLOUE (Cape Town) Thursday, May 15, 2008 - 16:35
8. Geluk Thysman!!!! En se groete vir Mona!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, May 15, 2008 - 16:52
9. Baie geluk!!!!! Terloops, hy was een van 5 kapteine wat die Curriebeker meer as een keer gewen het. Weet julle wie was die ander 4?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, May 15, 2008 - 16:57
10. Naas was een
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Thursday, May 15, 2008 - 17:00
11. EN WIE VERJAAR MORE????????????? 16 Mei??????????????

GOETERS!!!!!!!!!!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, May 15, 2008 - 17:16
12. Van Heerden accepts Sarries deal
Thu, 15 May 2008 14:30


The Bulls were dealt another body blow on Thursday when it was confirmed that star loose forward Wikus van Heerden has accepted an offer to join English club Saracens later this year.

Ian Schwartz, the Bulls' Business and Communications Manager, confirmed that the 14-Test veteran will depart Pretoria at the conclusion of the Blue Bulls' Currie Cup campaign in October.

Van Heerden will join a club that features several Springboks in scrumhalf Neil de Kock, the highly successful Sarries captain, utility back Brent Russell and prop Cobus Visagie.

And he also won't be the first Bok openside flank to arrive at Vicarage Road as a World Cup-winner - with Francois Pienaar having joined the Watford-based Premiership club after leading South Africa to victory at the 1995 World Cup.

"It is an enormous loss," Schwartz told rugby365.com, admitting that they had been aware for some time that Van Heerden was looking to go abroad.

The Bulls had tempted Van Heerden with a three-year extension on his current contract, but the 29-year-old flank this week informed officials in Pretoria that he was definitely heading north.

"When Wikus [van Heerden] signed with us [at the end of 2006] we offered him a three-year contract, but he said then already that he only wants to play another two years in South Africa before heading abroad," Schwartz told this website.

"He spoke to us on Sunday and again this [Thursday] morning and informed us that he is accepting the Saracens offer.

"He [Van Heerden] is one of the players that produced great performances this year, even when we struggled," Schwartz added.

It is believed that Van Heerden got wind of the fact that he will not feature in new Bok coach Peter de Villiers' national squad and that moving abroad will thus not have a material affect on his status within the South African set-up.

However, he leaves as a Super 14 and World Cup-winner, after being lured from the Lions (where he was captain) to the Bulls at the end of 2006.

Van Heerden, a hard-working loose forward, did not always get the credit he deserved.

However, after Heyneke Meyer selected him as his openside flank in 2007, Van Heerden did a superb job at the breakdown - also grabbing his chance when selected for the Australasian leg of the Springboks' Tri-Nations campaign and forcing his way into Jake White's World Cup squad.

His solid defence and ability to secure turnovers saw him feature regularly during the Boks' victorious World Cup campaign in France last year, starting in the two matches in which Schalk Burger was suspended.

By Jan de Koning
Posted by cobra (pretoria) Thursday, May 15, 2008 - 17:54
13. Dit is die kakste nuus in 'n lang tyd. Wikus was en is briljant en PdV moet sy kop laat lees as hy hom nie goed genoeg ag nie. Hier begin die politieke twak nou......hy kies Watson seker bo Wikus. 'n Skreiende skande. Wikus sal hulle verkeerd bewys. Kaptein van die CB wenners - 2008.

Wikus, dankie vir die plesier wat jy my verskaf as jy in die blou trui speel. Jy is soos jou pa 'n MENEER.
Posted by James Bond (Centurion) Thursday, May 15, 2008 - 19:24
14. Agge nee !

Dit is regtig jammer oor ou Wicus. Skitterende speler, na my beskeie mening, (baie) beter Schalk Burger. Altwee hierdie spelers is uiters begaafd, en miskien is Scalla vinniger by die afbreekpunte ... maar Wicus speel baie meer slimmer en effektiewer.

Steggies is nie sleg nie, maar ek dink nie hy is of sal 'n Wicus kan word nie, te klein. Stegmann is 'n toekomstige springbokhaker ... hoor my woorde.

Behalwe Stegmann, het ons nie ander klassieke baljagters op hierdie stadium nie. Hoe lyk die VC se baljagter, ek dink dit is Okkie Kruger ? Het een wedstryd van hom gesien, en hy het my so bietjie laat dink aan Burger Geldenhuys.
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 19:30
15. JB,

International man of mystery, jy praat die reine wit waarheid. Wikus is 'n yster, sy pa 'n legende.

OOM THYS, jy is en was vir baie van ons meneer Noord Transvaal. Toe ons in Montagu, van alle plekke, in 76 begin rugby op TV kyk het was jy 'n MENEER.
JY IS 'N LIVING LEGEND!!!!!!!!!!!!!!

Posted by Weskaap bul (kaapstad) Thursday, May 15, 2008 - 19:31
16. Alf,

Sien ons jou in bloem die naweek?
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Thursday, May 15, 2008 - 19:33
17. Moet lees: "... (baie) beter AS Schalk Burger ..."

O ja, skuus, vergeet: ons kan vir Kuun terugskuif na sy beste posisie: flank !

ELV - Curriebeker losvoorspeler combo: Stegmann, Kuun en Spies ! Laaste twintig kom Danie R en Pedri op.

Ek dink dit kan werk, wat dink julle ?
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 19:33
18. WKB,

As jong laaitie, was oom Thys die eerste ware NTVL speler wat ek kon onthou. Saam ou Mools, Moaner, en daarna Naas, Uli, ens. ...

Ek sê jou, as daardie manne van die 1970's en 80's, in vandag se professionele era gespeel het, sou hul die hedendaagse manne maklik kaf gedrag het.

O ja, met die petrolprys, sal ek 'n tweede verband op my huis moet uitneem, om deesdae iewers heen te reis !
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 19:37
19. Baie geluk Oom Thys, mag daar nog baie gelukkige verjaarsdae wees !!!
Indien u dalk die lees, ek het 32 jaar gelede vir my verjaarsdag by u 'n N-Tvl trui (no 6) gekry en hy hang steeds in my kas - ongeskonde. Ek het hom vir lank net met 'n CB Finaal gedra, maar hom jammerlik ontgroei by die skouers..........ens. U en my pa het alewig Zoeloe gepraat sodat die res nie kan verstaan nie.

Posted by James Bond (Centurion) Thursday, May 15, 2008 - 19:37
20. Kan iemand dalk vir my verduidelik hoe ek iets wat ek kyk op YOU TUBE can 'save', sodat ek dit later weer kan kyk ?

Ek verstaan nie die tegnologie altyd so lekker nie.

Dankie
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 19:38
21. Alf,

Sekerlik wil jy he Danie moet van die begin af daar wees om die annere se kragte te tap. Wanneer die vyand in die tweede helfte moertoe ge-tackle is, bring jy die speedsters op. Soos ons jare terug gesien het met Bob.

Sal Danie nie as reserwe loossie opbring nie, as slot is dit egter 'n ander saak, ala HM.
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Thursday, May 15, 2008 - 19:40
22. James,

Wees nou eerlik man, ek dink jy het die trui 'ontgroei' om die ou middel llyfie ... ek is seker jy lyk nou soos ou Ollie, en nie 'James Bond' nie :-)
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 19:42
23. WKB,

Dit maak sin wat jy sê, maar dalk andersom ook. As die 'vyand' moeg balle gejaag het, en dan nog vir Danie en Pedri moet keer in die laaste 20, kan dit 'n lang middag vir hul raak.

Ek lag nog lekker vir wat ek gelees het so ruk gelede op supersport. Dit was een van Murray Mexted se opmerkings tydens 'n S14 wedstryd waar een van ons spanne teen die Blues gespeel het (ek dink dit was teen ons eie Bulle). Hy het glo gesê (min of meer):

"In my playing days, when one of those big Afrikaners were running towards you, one got the feeling he is not going to side step you ..."

Classic !
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 19:48
24. Alf, ek gaan môre vir jou link na 'n website stuur waarmee jy youtube clips kan download.

Ek hou van jou Curriebeker lostrio. Ons kan natuurlik Dewald Potgieter se naam ook daar byvoeg, miskien as 8ste man?

Die Wikus storie maak my sommer bitter. Waarom doen Peter homself nie 'n moerse guns nie, en lees ons Bulle se blog nie. Die beste, op-meriete-verkose Bok span is al hoeveel keer hier genoem.
Posted by Joe-ZA Thursday, May 15, 2008 - 19:48
25. dit moet lees as (reserwe) 8ste man; ek sal altyd met Spies begin as ek hom tot beskikking het.
Posted by Joe-ZA Thursday, May 15, 2008 - 19:50
26. Ek drink nou n dop op oom Tuis, die VC span en sommer al julle manne ook.
Posted by Groot blou seun (pretoria) Thursday, May 15, 2008 - 19:51
27. Cheers!!!!!
Posted by Groot blou seun (pretoria) Thursday, May 15, 2008 - 19:52
28. Oom Thys, niks meer vir my nie.
Posted by Groot blou seun (pretoria) Thursday, May 15, 2008 - 19:53
29. Alf, as Chilliboy eendag besef hy word betaal om rugby te speel en nie om op die beseringslys te dien nie, kan Derick Kuun flank speel. Wikus speel nog in die CB vir ons. Ons CB span behoort so te lyk:

15. Rooikaart Kirchner
14. Akona Ndungane
13. JP Nel
12. Wynand Olivier
11. John Mametsa

10. Morne Steyn / Derick Hougaard
9. Francois Hougaard / Heinie Adams

1. Jaco Engels
2. Derick Kuun
3. Werner Kruger
6. Deon Stegmann
4. Danie Rossouw
5. Wilhelm Steenkamp
7. Wikus van Heerden (kaptein)
8. Pierre Spies..................................Pedrie as Pierre by Bokke is

16. Maku / Chilliboy
17. Gerber
18. Wannenburg..............................Loberts as Pedrie speel
19. Potgieter
20. Adams / Hougaard
21. Hougaard / Steyn
22. Tiger / Dippenaar
Posted by James Bond (Centurion) Thursday, May 15, 2008 - 19:54
30. Naand julle Bloubul rugby kenners...Nog mooi in die middel lyf....*grin*......Ja wat, Ollie did his bit to stir on the supersport site to say the grass is greener on the other side............Ollie= Cheater(Cheetah)
Posted by posts 2 (BULLAND) Thursday, May 15, 2008 - 19:54
31. JB..sien BBotha(4),nie daar nie in jou CB span nie...............of het ek nou weer iets gemis
Posted by posts 2 (BULLAND) Thursday, May 15, 2008 - 19:59
32. Bakkies sal heel waarskynlik by die Bokke wees posts2. Hy het immers 'n Bok kontrak
Posted by Joe-ZA Thursday, May 15, 2008 - 20:00
33. Alf,

Dankie vir die lekker lag oor MM. Daai perd is een van die min buitelanders wat ere-burgerskap van SA rugby kan kry. 'n Ware vriend en ambassadeur!!

Sal graag by pdv wil hoor waar is die 68!!!!! gekleurde rugbyspelers wat hy op meriete vir die Springbokspan wil kies. Met sy loossies van grootseun/kleinman watson en kabamba gaan ons seker baie KORT lynstane he.

Maak my pis nog steeds bitter dat met ons trotse rugby geskiedenis ons 'n absolute frekken mugu as SB afrigter moet he. Ag nee, k$k man, enige van gim, boishaai, landbouskool, paul roos, grey, waterkloof, affies , .......ens se afrigters kon beter gevaar het as hy. Hulle is in elk geval almal op meriete waar hul nou is. pdv se laaste meriete aanstelling was by die valke wat hy (kyk statistieke) binne 18 vinniger agteruit afgerig het as wat jy pdv-is-'nmoroon, kan se of toks(rooms)-van-der-linde- is -n -vetgat-belediging-vir-afrikaans.

Hel, ten minste is daar nog die BULLE, in hierdie swart tydperk.

ALTYD DIE BLOU!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Thursday, May 15, 2008 - 20:01
34. Dankie Joe, vir die hulp. Is dit wettig om hul goed te 'download' ?

Jy is reg, ek het al vergeet van Dewald, net jammer hy sukkel so met beserings.

Net nie Lobberts nie, die heel eerste jaar toe hy op die toneel verskyn het was hy skitterend, en daarna het iets fout gegaan, en my mening is: hy het heeltemal te gou 'n Springbok geword.

Hoe gaan ons CB span lyk ?

Die volgende ouens gaan nie daar wees nie, agv Bokverpligtinge: Ndgane, Habana, FDP, Spies, Bakkies, Vic, Guthro

Dan kan 'n CB span so lyk:

Zane, Mametsa, JP, WO, Mametsa, DH, FH

Engels, Kuun, Kruger, Steenkamp, Danie, Wicus (k), Steggies, Dewald

Reserwes: Gerber, Maku, Fudge, Pedri, Adams, Francis, Steyn

Hierdie is 'n goeie span !

En dan kom die Bokke ook nog terug in die 2de rondte, of wanneer ?

Wat het van Bands geword ... ?
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 20:01
35. Steenkamp nog te lig in die broek. Ons moet n beter slot he.
Posted by Groot blou seun (pretoria) Thursday, May 15, 2008 - 20:02
36. Ag nee Alf !!!! Lees mooi, ek se mos ".......ens" My vrou reken ek is goed gebou, net k@k gepleister !!!!

Ek kan Ollie self 'n paar dinge wys as dit by hamburgers kom, en het ongelukkig die lyfie om dit te staaf. Sies !!!
Posted by James Bond (Centurion) Thursday, May 15, 2008 - 20:02
37. Ek dink Chilliboy gaan by die Bokke wees; ek sal nie verbaas wees as hulle hom, met krukke-en-al op die reserwebank insluit nie. Hy is die kaptein wat by John Smit sal oorneem.
Posted by Joe-ZA Thursday, May 15, 2008 - 20:04
38. Skuus, ek het Mametsa twee keer gekies !

Watter ander vleuels het ons: Jansen, Dippenaar ?

Nie 'n groot fan van Delport nie, hy speel te 'dom'. Soek eerder 'n vinnige denkende speler, as 'n vleuel wat probeer 'deurdryf'
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 20:08
39. Jakobus Bont,

Ek sien ons dink dieselfde oor ons CB spanne. Hulle moet oorweeg om ons die BB keurders te maak !
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 20:09
40. "grootseun/kleinman watson en kabamba gaan ons seker baie KORT lynstane" Flippen goed Weskaap Bul!!

Ek het vergeet van die Bottel Blond (Floors); hy sukkel om plek te kry by die Cheetahs, maar gaan heel moontlik die Bok groep haal......................net in SA!
Posted by Joe-ZA Thursday, May 15, 2008 - 20:11
41. Hi Posts 2, Joe is reg. Bakkies sal by Bokke wees.

Alf, is dit nie 'n plesier om na Mexted te luister nie. Ek wens AL ons kommentators wil luister hoe om rugby uit te saai. Al John v Rensburg en kie se statistieke laat my 100% korrek - kots !!! Joost probeer so hard om nie die Bulle te bevoordeel nie, dat hy spoedig 'n skuilnaam gaan gebruik. Ek gee boggerol om in watter skool was wie en wie is wie se ma. Toks was duidelik altyd onfiks en blykbaar bang soos hy afgaan oor vandag se rugby. John v Rensburg raak wragties in week 12 van die S14 deur mekaar met Morne Steyn en Francois Steyn. Kyk net na die hare John. Hugh Bladen klink of hy voor die tyd dors word en hy ken ook al die skole in SA. Op die "einde van die dag" moet ek seker die klank afsit.
Posted by James Bond (Centurion) Thursday, May 15, 2008 - 20:17
42. Beste rugby kommentators ooit: Gerhard Viviers en daardie Skotse kommentator wat tot die 1990's uitgesaai het, maar ek kan nie sy naam onthou.

As die Bokke daar gespeel het, dan het hy altyd gepraat van die "16 stone" Boks, wat beteken het hul is BAIE groot.
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 20:24
43. Hel Alf !!!! Dink net dan kuier ons Saterdae in die losie. Ons drop sommer vir FL as hy waag om een game te verloor. Dan koop ons Wikus en Jaco vd Westhyuzen terug en al die ander wat weg is. Ons kies sommer self Oom Frik as President vd unie en dan is ons weer tops.
Posted by James Bond (Centurion) Thursday, May 15, 2008 - 20:26
44. alf jou span lyk ok. jansen of dippenaar kan reserwe vleuels wees. albei vin

nig genoeg en kan afrond

Posted by baby bull (garsfontein) Thursday, May 15, 2008 - 20:26
45. No 42. Ek dink sy naam is Bill McClaren. Hy was puik.
Posted by James Bond (Centurion) Thursday, May 15, 2008 - 20:28
46. Alf,

Bill McClaren as ek reg onthou.
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Thursday, May 15, 2008 - 20:30
47. spelers wat die bok groep kan haal maar nie die s14 spanne nie.
lobberts
dolly
floors
chillyboy
Posted by baby bull (garsfontein) Thursday, May 15, 2008 - 20:30
48. Alf en James, sluit my net ASB by julle keurder planne in. Ek sal selfs bar man speel
Posted by Joe-ZA Thursday, May 15, 2008 - 20:30
49. Kan iemand ASSEBLIEF vir my een van daai DSTV skenk wat twee kanale kan kyk sodat ek Boots & All kan kyk. Mammie weier om die remote te gee - praat van Desparate Housewifes !!!!
Posted by James Bond (Centurion) Thursday, May 15, 2008 - 20:33
50. Beide van julle is reg. Jy kry nou selfs 'n DVD oor sy kommentaar



Bill McLaren - Rugby At Its Best (2002)


Starring: Bill McLaren

Studio: 2 ENTERTAIN VIDEO
Run time: 63 mins
Genres: Sport
Languages: English
Released: November 18, 2002
Also available on:


After 50 years of commentating, Bill McLaren can rightly be called the 'voice of rugby'. On this DVD, he shares his memories of the many great games and teams that he has seen alongside several of the great players over the years
Posted by Joe-ZA Thursday, May 15, 2008 - 20:38
51. Reg so Joe. Die pay is zero vir almal, maar die perks sal opmaak. Elke naweek saam met die Bulle. Vlieg besigheidsklas oorsee, vier / vyfster hotelle en deel van die beste span in die land en Afrika !!!!!
Posted by James Bond (Centurion) Thursday, May 15, 2008 - 20:38
52. Ja, Bill MacClaren !

Ek is baie lief vir die skotse taal en kultuur, en hul is my 2de internasionale span saam met die Franse.

Kom ons kyk wie ken sy rugby: wie het Bill MacClaren beskou as die beste rugbyspeler in sy lewe, of ten minste agterspeler ?

Lewe hy nog ?
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 20:41
53. Joe jy ken duidelik rekenaars en als wat met dit saam gaan. Waar kry jy dit so vinnig? Is dit op Google?

Hello Baby Bull, heel waarskynlik so.
Posted by James Bond (Centurion) Thursday, May 15, 2008 - 20:43
54. Goed, ons is dan nou drie keurders: Bond, Joe en Alf.

Ons kies ook die afrigtingspan

Nico Serfontein as hoofafrigter

Wie nog ?
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 20:44
55. Ek sal selfs betaal om net deel te wees van dit!! En met ons daar sal dit die beste span in die wêreld word en bly. Ai, drome...
Posted by Joe-ZA Thursday, May 15, 2008 - 20:44
56. # 52 Ek bedoel leef BM nog ?
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 20:45
57. JB,

Onthou ek sit in die Kaap. Mail vat langer om deur te kom hier op die plaaslyne.IWat is in elk geval wat die probleem met Jaco VdW? Besef die unie nie hoe goed die ou is nie? Hy sou perfek in ons slapchips agterspel ingepas het. Hy'ssssss goed!!!

Onthou Bill McClaren het een game tydens 'n up-and-under iets uitgesaai soos : ...there he stood, being hunted down by a posse of Scots!!!

Een van my gunstelinge was egter in die 80's toe Suidwes Afrika nog in dieCC gespeel het. Die ou prul wat in Windhoek uitsaai roep toe iets soos : ..en hy skop die bol hoooogg die lug in, die spelers staat soes klomp koemietkykes (sic!) en wag virrie bol om af te kom!

Het dit al voorheen baie genoem : John van R en toksie(rooms) is flippen PATETIES. Slegter as withonne bollie!!! Gebruik asb vir Christo Olivier en Chris Moller meer. Leer Guy Kebble meer afrikaans, want hy is vrot van die snaaksgeid!!!! En waar is Heinrich Marnitz?

O ja, Spiekeries is en was KONING!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Thursday, May 15, 2008 - 20:45
58. Gaan ons Slaptjips hou as agterlynafrigter? Vraag is of ons hom kan verantwoordelik hou vir die impotente agterlyn wat ons aan die begin van die seisoen gehad het. In my opinie, nee, ek dink dit was meer 'n sameloop van omstadighede. So ek sal hom hou as agterlynafrigter
Posted by Joe-ZA Thursday, May 15, 2008 - 20:47
59. "Bill MC the voice of rugby union" :
htp:/news.couk1igy_764
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 20:48
60. Goed, ons gee Slappes nog 'n kans

Voorspeler afrigter ?
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 20:50
61. WKB, daai komeetkykery is 'n skitterend !
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 20:51
62. Onderskeidingsvraag daai Alf. Ek reken die antwoord is ......Gareth Edwards!!!

Volgens 'n goeie bron stel Nico nie NOU belang in die pos nie. Hy wil drie jaar kennis he om hom voor te berei vir die taak. Baie edel, maar nie realisties nie.

Ek sal graag vir Gert Smal en Gysie Pienaar aanstel. As Gert steeds nie sy kinders wil skuif nie (hy stel nou belang in Munster - Ierland), sal ek vir Krynauw Otto nader vir die voorspelers. Deon Oosthuisen is betrokke by afrigting en dan is Ray Mordt self nie stupid nie. Kolonel Peet Kleynhans is ook 'n kandidaat.
Posted by James Bond (Centurion) Thursday, May 15, 2008 - 20:55
63. Hokaai stop die lorrie!!

Ek as previously disadvantaged individual (bly tussen klomp wp koppe, en naby kleinman/grootseun (help om naam te vestig asb)) demand om ook op enige keurkomitee te wees. In die nuwe SA moet daar mos 'n kwota keurder wees.

Yess, I demand.....
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Thursday, May 15, 2008 - 21:00
64. as ons daai 2 manne kon kry, met Heyneke 'n in die 'Direkteur van afrigting' pos, wie sou ons kon klop?

Ek sou ook Alan Solomons probeer kry, alhoewel Jake White nie baie positief oor hom in sy boek was nie
Posted by Joe-ZA Thursday, May 15, 2008 - 21:00
65. Goed, WKB is ook op die keurkomitee, maar met staking van stemme (ons is nou vier keurders), het ek die finale stem ;-)
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 21:03
66. Hierdie vraag is spesifiek vir jou James, wat as spioen duidelik baie meer 'connections' as ons het; wat sê die manne wat weet oor Joost as 'n (toekomstige) afrigter?
Posted by Joe-ZA Thursday, May 15, 2008 - 21:04
67. Bond, nie Edwards nie.

Maar laat ek die vraag maar versigter vra, want ek het dit by iemand anders gehoor wat dit weer by iemand ander, ens.

Laat ek dit dus so vra: wie het hy gekies as sy beste buitesenter ?
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 21:06
68. Lyk my die eerste vuisgeveg van die nuwe BB "fantastic four" keurkomitee gaan sommer gou uitbreek !

Ek sien julle wil sommer nou die hele afrigtingspan oorgee aan die 'vyande': Smal, Solomons, Mallet, ens.

Nee man, laat ons met ons eie kalwers ploeg.

Hier is my voorstel:
Hoofafrigter: Kleynhans (hy kom mos van Pta af)
Voorspelerafrigters: Nico S (dan doen hy die nodige ervaring op wat hy nog soek) en Krynauw Otto
Agterspelerafrigters: Slappes (regstellende aksie aanstelling) en Deon O.

Skopafrigter: Naas
Taktikus: Joost

Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 21:10
69. Manne, ek het 'n ander losskrum om nou in te duik, sien julle more !
Posted by alf (calvinia) Thursday, May 15, 2008 - 21:12
70. Danie Gerber!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Joe-ZA Thursday, May 15, 2008 - 21:17
71. Naand WKB. Waar in die Wes-Kaap is jy? Oulike een oor die komeet. Chris Moller beter,net baie lief vir die WP. Marnitz saai op radio uit. Jy is in - nou is ons BEE !!!!

Asb nie Slaptjips nie. Daar is baie beter. Alan Solomons is te Engels. Ongelooflik in die jaar 2008, maar waar. Selfde probleem met Dick Muir.

Joost is moontlik in dieselfde bootjie as Naas. Hulle kry hengse geld by SS en alhoewel Naas gevlug het vir kritiek, glo ek Joost is nie bang vir kritiek nie. Sy probleem is die familie. Met Amore se loopbaan goed aan die gang, glo ek nie Joost wil so baie weg wees van die huis nie. Joost sal verkies om nog ondervinding op te doen en wil waarskynlik nie ouens afrig saam met wie hy gespeel het nie. Ek raai maar, het nie inside nie - jammer.
Posted by James Bond (Centurion) Thursday, May 15, 2008 - 21:17
72. Alf, ek het net op Bill McClaren se World 15 afgekom en ons het 2 Suid-Afrikaners in daai span:


Full back: Andy Irvine

Left wing: David Campese

Right wing: Gerald Davies

Outside centre: Danie Gerber

Inside centre: Mike Gibson

Fly-half: Rob Andrew

Scrum-half: Gareth Edwards

No 8: Mervyn Davies

Openside flanker: Fergus Slattery

Blindside flanker: Zinzan Brooke

No 5: Frik Du Preez

No 4: Colin Meads

Loose-head prop: Graham Price

Hooker: Sean Fitzpatrick

Tight-head prop: Fran Cotn


Posted by Joe-ZA Thursday, May 15, 2008 - 21:30
73. Wow, wat 'n span. Dit was 15 briljante spelers. Ek dink hy kon op losskakel beter gekies het.

Alf, ek sal Naas die Bulle se CEO maak. Hy het goeie besigheid skills en baie kontakte - selfs oorsee. Joost 100% korrek sal ek aanstel as agterlyn afrigter. Hy kan nie swakker as Slappes wees nie en sy kennis vd spel is goed. Victor en Bakkies sal moet tevrede wees met minder om die twee te bekostig.
Posted by James Bond (Centurion) Thursday, May 15, 2008 - 21:37
74. JB

Durbanville, hier agter die boereworsgordyn.

Wil net graag die reels vir BB lid weet. Moet ek altyd laat wees, nooit laat weet waar ek is of wat ek doen nie, en moer baie demand.

Maties se hoofafrigter Iain Kirkpatrick is al in die 80's, of hel naby. Ons kort 'n hoofafrigter met baie kennis (HM) en wat almal se respek as rugbybrein.

Hou ook van slappes en dink hy gaan nog groot dinge by ons regkry.

Posted by Weskaap bul (kaapstad) Thursday, May 15, 2008 - 21:38
75. Sorry, reels vir BEE lid!!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Thursday, May 15, 2008 - 21:39
76. WKB, dankie vir die info maar ek vang nie die boereworsgordyn nie. Verduidelik tog asb. As lid van die BB demand ons dat jy betyds is vir die vergaderings, jou foon sal antwoord en jou eie salaris reel, maw kry jou eie blerrie borg !!!!

Het al aan die begin vd seisoen gese dat 'n afrigter respek moet verdien en dit behou. Dissipline is 100% deel daarvan. Dr Craven , Oom Buurman , Kitch , McCintosh , Kirkpatrick is sulke mense. Kol Peet Kleynhans is so man. Naas is nou oud genoeg, maar sal te duur wees. Hoop julle wys my verkeerd met Slappes.
Posted by James Bond (Centurion) Thursday, May 15, 2008 - 21:48
77. Stem saam oor die loskakel in Bill se span. Rob Andrew was nie eers onder die beste losskakels wat ek al gesine het nie. Naas, Mehrtens, die Ella's, en Lynach om maar 'n paar te noem. En die Franse moes seker 10 gehad het wat beter as Rob was.
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Thursday, May 15, 2008 - 21:49
78. Thanks vir die chat mense. Mag ons VC span more aand die beker huis toe bring. Ongelooflik lekker rugby die naweek. Hoop ons wen die Cheaters in beide games. Lekker slaap en droom.
Posted by James Bond (Centurion) Thursday, May 15, 2008 - 21:56
79. JB

Voortrekkerweg het altyd bekend gestaan as die boereworsgordyn omdat die Afrikaners noord hiervan gewoon het, en die Ingelse in die suide. Met die ander BEE is die suburbs (suide) nou oorstroom en is die ingelse tussen ons, BIG TIME!!

In ons laerskool in Durbanville kan jy die migrasie sien, en is bykans 45% van die leerlinge Engelssprekend, waar dit sewe jaar terug maar omtrent 20% was. Meeste van ons Ingelse vriende is Sharks ondersteuners en gooi die hele appelkar om. WP ondewrsteuners sukkel nou behoorlik tussen die bulle en die diep blou see.

Waar is jou grot?
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Thursday, May 15, 2008 - 21:57
80. Alf en almal wat wil download van Youtube.

www.dvdvideosoft.com

Dis freeware en daarom verniet om te download. Baie maklik om te gebruik. Copy net die url van die video wat jy wil download en dit word gesave as n mediafile.
Posted by Demon (aberdeen) Thursday, May 15, 2008 - 21:58
81. WKB dankie vir die verduideliking. Nooit te oud om te leer nie. Ek bly in Centurion. Dit is al 'n stad tussen Pretoria en Jo'burg maw Pretoria-Suid. Ek is seker so 15 km van Loftus af en ongelukkig 650 km van die naaste see (Durbs). Verdra maar die spulletjie daarom jou. Pretoria is nog altyd soos die Barbarians - 'n mengelmoes van ondersteuners. Ek bly in 'n groot sekuriteitsdorp en hier woon heelwat Indiers. Gelukkig stel hulle meer belang in blink karre en smart huise as in rugby. Lekker slaap.
Posted by James Bond (Centurion) Thursday, May 15, 2008 - 22:11
82. Teleurstellend dat mens weerens nie eerste van BBM kon hoor oor Wickus.
Dankie Wickus dat jy oop was met die BBM en nie verskuilde agendas geha het!
Posted by vissgjx (Singapore) Friday, May 16, 2008 - 05:30
83. Hartlike goeie more Bulle !!!!!

****DVDV**** !!!!

Vanaand kom die eerste koppie terug na Fort Loftus toe !!!!
Go VC Bulle !!!!
Skop Tjieters g@t vanaand !!!!

Nou die Blou !!!!


Keep the passion !!!!



P.S.....

Happy Birthday Goeters !!!!
Mag die VC Bulle jou n moese pressie gee vanaand !!!!
Enjoy ou tjom !!!!
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Friday, May 16, 2008 - 07:00
84. More More mense! Vandag is die dag wat ons nog 'n koppie in ons kas sit! Daar in ons Loftus in Pretoria! Ek kan nie wag om te sien hoe ons daai Vrystaters pak gee nie.

Go Blou Bulle!!!!!!!!!!!!!!!

Baie geluk met jou verjaarsdag Goeters! Ek hoop die bulle gee vir jou 'n wonderlike geskenkie!
Posted by Rissiepit (Gonubie) Friday, May 16, 2008 - 07:03
85. More BLOUVOLK.

Happy birthday Goeters. May the Lord grant u many more. Hoop jou gelukkige dag spoel oor tot in die BULL ring vanaand.
Posted by KaapseBLOUE (Cape Town) Friday, May 16, 2008 - 07:49