You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
De Villiers selects 14 Bulls


The Springbok coach Peter de Villiers selected 14 Vodacom Bulls players in his training squad including the fullback Zane Kirchner as well as Hilton Lobberts, Heini Adams and Chiliboy Ralepelle.

The World Cup Springboks Fourie du Preez, Bryan Habana, Akona Ndungane, Wynand Olivier, Bakkies Botha, Victor Matfield, Danie Rossouw, Gurthrö Steenkamp and Wikus van Heerden got a call-up and so did Pierre Spies.

However, Gary Botha who is currently playing in England did not make the cut.

De Villiers did not announce any Sharks players in his initial training squad due to the team's participation in the Vodacom Super 14 playoffs.

This was done on request from the Sharks in order to not distract their players ahead of the knockout fixtures.

"I want to emphasise that this is a training squad, not a test squad," said De Villiers.

"I have selected certain players to work with them in a squad environment alongside the country's finest players, and others because I felt I had not seen enough of them during the Vodacom Super 14.

"I want to congratulate all the players who were named, and I look forward to working with them all next week."

The squad assembles on Wednesday 21 May.

BACKS

Heini Adams, Gcobani Bobo, Meyer Bosman, Tonderai Chavhanga, Jean de Villiers, Isma-eel Dollie, Fourie du Preez, Jaque Fourie, Peter Grant, Bryan Habana, Butch James, Enrico Januarie, Conrad Jantjes, Zane Kirchner, Louis Ludik, Percy Montgomery, Akona Ndungane, Jongi Nokwe, Wynand Olivier, Earl Rose.

FORWARDS

Andries Bekker, Bakkies Botha, Schalk Brits, Schalk Burger, Wian du Preez, Kabamba Floors, Hilton Lobberts, Victor Matfield, Gerhard Mostert, Brian Mujati, Chiliboy Ralepelle, Danie Rossouw, John Smit (c), Juan Smith, Pierre Spies, Gurthrö Steenkamp, CJ van der Linde, Heinke van der Merwe, Wikus van Heerden, Joe van Niekerk, Duanne Vermeulen, Luke Watson.



Print


Login Email adress Password


Blog
1. Ek het vanoggend gehoor dat John Smit vroeg terug gaan kom en dat die Stormers en Bulle daarna kyk om hom te kry!

Ek is nie seker hoe ek daaroor voel nie.
Posted by Rissiepit (Gonubie) Monday, May 19, 2008 - 07:31
2. Geluk Bulle!

De Villiers het raakgevat met Chiliboy, Hilton en Heini, hulle sal nie nou al toetsrugby speel nie, maar kry goeie ondervinding.

Posted by Snoeshaan (Pretoria) Monday, May 19, 2008 - 07:32
3. Goeie môre Blou hartiges.
Wat 'n heerlike seisoen afsluiting.
VC Bulle = koppie.
S14 Bulle = pragtige oorwinning om die tjieters op hulle neuse te laat kyk.
Stormers sorry, better luck next time.
Sharks, julle verdien om in die semi's te wees, baie goeie rugby gespeel.

Oor die oefengroep sal ek my nie op die stadium uitlaat nie, behalwe dat die Bokembleem dalk gaan val?
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Monday, May 19, 2008 - 07:43
4. Wonder vir wie gaan ek skreeu die jaar....
Dis nou as hulle die "bokkie" drop !!!!
Gaan maar k@k lyk as John Smit op die veld draf met sy nuwe gelukbringertjie....
n Bos Proteas !!!!!
***LMFGA***
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Monday, May 19, 2008 - 07:55
5. Bok coach: Test rugby is war!
18/05/2008 22:45 - (SA)
Liam Del Carme , Beeld
Johannesburg - After months of behind-the-scenes activity Peter de Villiers lifted the veil over his term as Springbok coach on Saturday when he announced his training squad, and right from the outset he has left no one in any doubt about what he expects from his players.
"Test rugby is war. We're going back to the trenches. We have to build a side that will die for the country," said De Villiers, with his usual outspokenness.
The coach said he is someone from "the old school" in the values that guide him, and for this reason only players that deserve to don the Green and Gold will be afforded the opportunity to do so.
"A player has to deserve whatever we pay him. At the training camp we'll open the door and the players will then get their opportunities.
"Every Test that a player plays will be one he deserves," the coach emphasised.
The players that went so seek their fortune in Europe after last year's World Cup success will be given exactly the same treatment.
A total of 18 of Jake White's World Cup Boks feature among De Villiers's chosen few, but no Sharks are included at present as they are on their way to Australia for their Super 14 semi-final against the Waratahs.

Have a part to play
De Villiers's olive branch mission to Europe has already given an indication that Springboks currently playing in the northern hemisphere will also have a part to play.
"One has to understand that they were feeling a lot of uncertainty. One has to understand that they had to take decisions with their futures in mind. There must be some understanding of this.
"It wasn't at all difficult to persuade the players in Europe to play for the Springboks," said De Villiers.
It is not only players' physical condition that will come under scrutiny at the training camp that starts in Cape Town on Wednesday.
De Villiers says he also wants to observe the players' "state of mind".
His aim during his term of office is not only to identify the 22 best players, but also to have a successor for each position.
"The players have shown they are the best. They have shown that they are prepared to put their bodies on the line and they are being compensated for that.

Will be considered for Test rugby
"After four years we want to be in a position to be able to field three or four good teams.
"Injuries come and go and that influences a team's performance. The immediate unavailability of the Sharks players has opened the door to other players."
De Villiers made it clear that the players at the camp are not there only to give some body to the squad, but will be considered for Test rugby during his term as coach.
"Everyone in the squad can play for the Springboks. The players will be considered at one stage or another. Everything is being done for a purpose," said De Villiers.
"My preparations for the Springbok team are secondary. It's about what the country wants. De Villiers said he will give the Sharks time to celebrate any Super14 successes they may experience. So some of them may not be available for the first Test on June 7 against Wales.
"We'll just have to wait and see what will be best for us," De Villiers said.

Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Monday, May 19, 2008 - 08:01
6. GOEIEMORE almal wat BLOU is.

Heerlike Maandag oggend in die Kaap, behalwe natuurlik as jy n Stormer supporter is.
BULLE BO.
Posted by KaapseBLOUE (Cape Town) Monday, May 19, 2008 - 08:03
7. Ja hulle ( Stormers ) moes vinnig leer hoe om uit te pak...
***LMFGA***
Sorry (T)Rassie !!!!!!
Maybe next year...
Maar ja as almal maar net soos Jean de Villiers wou speel Saterdag het hulle die Lions dalk met 30 punte gewen !!!!
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Monday, May 19, 2008 - 08:07
8. BULLS lieflinge dit was fantasties.

Baie geluk sharks hou SA se vaandel hoog hierdie naweek en stormers wys jou net hoe belangrik is daai bonuspunte my man het die hele naweek soos 'n beer met 'n seer tand rondgeloop en swets van teleurstelling.

Springbokspan? hoekom so baie spelers.
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Monday, May 19, 2008 - 08:09
9. Ek wil 'n baie wilde stelling maak. Tot en met du Preez se besering was die wedstryd Saterdag in die weegskaal - die oomblik toe Hougaard opkom het alles verander en daar verniel ons toe die Cheeters - ek wonder of Fourie nog die speler is wat hom laasjaar die beste in die wereld gemaak het
Posted by Realistix (Kempton Park ) Monday, May 19, 2008 - 08:40
10. rissie , ek stem saam met jou. ek weet nie so mooi van js met die nuwe reels nie. hy is nie beweeglik genoeg nie en met daai klas geld wat daai ouens verdien glo ek ook kan hulle beter diepte koop, aan die ander kant is ons maar dun op haker. as kuun seerkry is daar n probleem. chilliboy bly beseer en maku het nog n lang pad om te stap.so in die geval; ses van die een en n halfdosyn van die ander.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, May 19, 2008 - 08:42
11. 9 is so. hougaard maak op die stadium versker n verskil. hy verdedig net so goed soos fourie, sy workrate is onsetend hoog en hy maak vinnig skoon. ten minste 2 van die driee het gekom van vinnige reguit lang aangeee van hougaard. ek se al lankal fourie kort rus. mooi bulle en francois. mens kan uitsien na die curriebeker.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, May 19, 2008 - 08:48
12. More Mede Bulle en Ander

Wat 'n wonderlike naweek van Bulle Rugby.
Vodacom Cup finaal was os lucky maar hulle het ons geskuld vir lass jaar.

Die enigste slegte nuus is dat na die groot oorwinning van die naweek dat ons Pateet van 'n afrigter seker nog gaan bly om nog 'n jaar se super 14 op te F@K
Posted by Ander Marcel (Witbank) Monday, May 19, 2008 - 08:48
13. Ek is nie impress met Kuun se disipline nie - veral nie toe hy as kaptein oorgevat het nie - hy sal vinnig daaraan aandag moet gee
Posted by Realistix (Kempton Park ) Monday, May 19, 2008 - 08:48
14. ja , kuun praat en argumenteer te veel met die ref. hy maak net die ref die dinges in.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, May 19, 2008 - 08:51
15. Ek stem nie saam nie

Kuun was 'n baie beter Kaptein as Fourie.
En dit plaas die ref onder druk want hy weet hy moet dood seker wes van sy beslissing.
Posted by Ander Marcel (Witbank) Monday, May 19, 2008 - 08:56
16. Maar Wikus bly sie beste
Posted by Ander Marcel (Witbank) Monday, May 19, 2008 - 08:56
17. 9 - Ek stem saam! Tot my stormer manlief het so gesê. Kyk hoe vinnig het die bulle hulle kenne opgetel en gespeel asof asemhaal daarvan afhang!

Nee, ek dink dit is duidelik wat daar moet gebeur.

FH het nog baie om te leer vir experience maar hierdie jaar is daai mannetjie wonderlik. Hy is beter as fourie. Fourie was verlede jaar die beste skrumhalf maar iets is af hierdie jaar. en dit was so nog voor sy besering.

Francois het darem maar 'n wonderlike game gehad.
Posted by Rissiepit (Gonubie) Monday, May 19, 2008 - 08:57
18. Maar ons moenie stress oor die kapteinskap nie want Victor is oppad terug.
Posted by Ander Marcel (Witbank) Monday, May 19, 2008 - 09:00
19. hy kan praat met die ref, maar hy moenie arrogant raak nie . kyk maar hoe party van die australiese kapteins die refs probeer manupileer en dit lyk tog of hul partykeer die goedgesindheid van die refs kry. daar is n fyn lyn. maar om elke beslissing wat klaar gemaak is te bevraagteken gaan nie help nie. stem, fourie moenie kaptein wees nie.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, May 19, 2008 - 09:02
20. 18. victor vir s14 kappie, maar kuun sal seker cb kaptein wees.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, May 19, 2008 - 09:03
21. hoop maar wikus is reg vir die cb.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, May 19, 2008 - 09:06
22. Sella !!!!
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Monday, May 19, 2008 - 09:06
23. Môre al die Blou Bul-ondersteuners

Waar is die mense wat vir Morné gekritiseer het? Hy het julle nou stil gespeel.

Geluk aan die chokers, toe choke julle nie.
Posted by Rustig (Centurion) Monday, May 19, 2008 - 09:09
24. Ek kon ongelukkig nie die VC Final kyk nie.
Hoor Burton het gekook vir die Bulletjies. Sien die tjieters huil oor daai laaste try?
Posted by KaapseBLOUE (Cape Town) Monday, May 19, 2008 - 09:09
25. Rustig
Die chokery kom eers nou...
Hulle choke net met die groot geleenthede.
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Monday, May 19, 2008 - 09:09
26. KB
Ja hulle sal huil....
Shame !!!!
Tjieters bou n brug en kom daaroor !!!!
5 minute se ekstra tyd !!!!!
Hoekom ????
DIT is wat ek wil weet...
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Monday, May 19, 2008 - 09:12
27. Ass

Die ref wou hulle laat wen nes laas jaar se finaal.
Posted by Ander Marcel (Witbank) Monday, May 19, 2008 - 09:15
28. Stem saam.
V
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Monday, May 19, 2008 - 09:16
29. Van waneer af het jy so iets gesien ????
Seker die meeste eksta tyd wat ek in my lewe gesien het !!!!
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Monday, May 19, 2008 - 09:17
30. Op n ander noot....

GELUK LIONS !!!
Julle het julle "HOUTLEPEL" suksesfol verdedig !!!!
Dit sonder FL....
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Monday, May 19, 2008 - 09:18
31. Ass

Ek hoop net dat ons van FL ontslae kan raak.
Anders is ons volgende jaar weer waar ons is
Die enigste rede hoekom ons nie laaste was nie was omdat die spelers vir FL van die oefeninge geban het
Posted by Ander Marcel (Witbank) Monday, May 19, 2008 - 09:24
32. MORE BLOU VOLK

Dis lekker om `n BLOU BUL te wees, te wees!!!!!
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Monday, May 19, 2008 - 09:34
33. VC Bulle
Geluk manne, julle het my laat worry!!!. Ons het daai beker!!!
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Monday, May 19, 2008 - 09:35
34. Vertel 'n bietjie meer - waneer is FL geban van die oefeninge af en hoekom?
Posted by Realistix (Kempton Park ) Monday, May 19, 2008 - 09:37
35. Ass

Daar was seker baie liefde die naweek in julle huis!

man, maar dis lekker om nie 'n Stormer te sien nie. was gisteraand in die kerk toe die dominee van "verwonding en potensiaal" gepreek het. Die Stormers is verwond en ons het die potensiaal!

Gaan kyk bietjie op super sport se website na Zane Kirchner se drie onder die pale. Dis skreeusnaaks wat hy daar met die vrystaat doen.

Ons het hierdie Vrystaters 'n groot pakslae geskuld. Hulle sal met baie mer repsek oor die Bulle praat na Saterdag.

Manne, derick kuun gaan nog 'n baie goeie kaptein word. Hy is besig om 'n presence op die veld te ontwikkel en dis 'n goeie ding. Dink net wat sou Saterdag vir sy eie kapteinskap met die curriebeker wat voorlê beteken het. Jy kan sien daai outjie is 'n Bul deur en deur. Hy sal doodbloei vir ons.

My probleem met Fourie is dat hy NIKS sê nie. rugby is 'n kompeterende spel en die kaptein moet vrae vra. Joost vd Westhuizen was uitstekend hiermee.

Hel, ek weet nie hoe ek oor John Smit moet voel nie. Kuun begin homself in te grawe en hy word 'n ekstra loosie op die veld. Ons het Saterdag baie goed gedoen teen die Cheetahs se voorry wat baie sterk is en swaarder is. Kuun het nogal 'n vasskop ook gehaak. Sy 5e van die seisoen! Ek is trots op Werner Kruger ook. Verlede jaar die tyd sou Wian Du Preez hom ore aan gesit het, maar hy het skitterend gegroei en ek dink hy was een van ons beste opkomende spelers van die reeks. ook Wilhelm Steenkamp het grootgeword.

Mense ek dink ook ons moet vir Frans Ludeke meer krediet gee. Nie eers Heyneke se beste span kon ooit die Cheetahs so vermorsel in Bloemfontein nie. Die spelers se kopskoonmakery na die Hurricanes game het gewys dat die eintlike kern van die probleem by 'n paar spelers se gesindheid lê wat dit onmoontlik gemaak het vir die coach en die spelers om te gel.

Op die keper beskou het die Bulle 3 verskriklike swak swak wedstryde gehad, en drie baie ongelukke verloorslae. Die res wat ons gewen het was ons takties in 'n ander klas as ons opponente. Die coaching staff verdien ook krediet. Met die curriebeker wat voorlê is die ongemaklikheid van 'n nuwe coach nou verby, kan die ouens verder verhouding bou en kan ons die kerriekoppie weer terugbring langs die vodacom cup, waar dit hoort. Ons sê tot siens aan ons super 14 beker. Gaan rus lekker vir 'n jaar, ons kom jou weer haal in 2009.

Is hier enige oud-Affies oppie blog?
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, May 19, 2008 - 09:38
36. Realistix

Hy is deur die spelers geban want hy was maar 'n k@k afrigter.
Posted by Ander Marcel (Witbank) Monday, May 19, 2008 - 09:38
37. Daai ref van die VC game was bietjie uit diepte uit.
Hy het nie eers geweet hy moet die eindfluitjie blaas toe daai laaste drie nie toegeken is nie. Dankie vir die TV skeidsregter.
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Monday, May 19, 2008 - 09:41
38. Môre Bloues......Welgedaan VC & S14!!!! Julle het ons wat deur die laagtepunte by julle gestaan het BAIE BAIE TROTS gemaak. Geluk aan Frans Ludeke en die afrigtingspan. Julle het begin wys waartoe julle in staat is!!! Dis net jammer die mense op die blog gee nie ook 'n bietjie erkenning aan jou nie.....Die bulls het die laaste 4 wedstryde gewys wat in hulle steek. Ek het van die begin gesê dinge gaan regkom.... kom Curriebeker....kom!!!!

Wat die VC betref....die cheater kan ma huil..ek was op Loftus...daai ref het sy beste gegee om 'n wen vir hulle te maak. Hul tweede drie het gekom van 'n lynstaan, waar hulle haker so skeef gegooi het dat die heelagter amper die bal gevang het, maar hy straf die bulle vir skeef ingooi. Talle aanslae van die cheaters is gemis, maar die Rocco is op 'n slag gestraf vir 'n "aanslaan" wat duidelik van sy been afgekom het.....Nee wat hulle kan maar huil....JUSTICE!!!

S14...wat kan ek sê....PERFEK!!! Nee wat daar is hoop vir die toekoms....BAIE hoop!!! Die bulle lag verseker nou die laaste!!

Ek het die volgende gelees...'n ware Kampioen is die een wat kan opstaan en die manier HOE jy opstaan. You go bulls!

Posted by Bulletjies Bo (Pretoria) Monday, May 19, 2008 - 09:44
39. Wees gegroet die BLOUVOLK!!!

Vrinne, eerstens 'n paar gedagtes oor die afrigtingspan. FL kan en wil sekerlik nie HM wees nie. Hy het aansoek gedoen vir 'n pos, waar hy volgens alle aanduidings redelik uitgestaan het as die beste aangewese kandidaat. Die unie (ons) het sopas een van ons beste afrigters van alle tye verloor, ons kaptein wat gereken is as die waardevolste (voor)speler in die wereld verloor, bemoerde ander goeie spelers soos Gary ens ens...

Skielik was daar nie meer die diepte van vroeer nie want net op slot was daar FvS, Cliffie en Adriaan wat weg was. 'n Nuwe agterlyn afrigter moes aangestel word, en slappes het nou nie die wereld se ervaring gehad nie. Verder het die spanlede geweet van die Bakkies sage en dat FdP beseer was. Ook het die kaptein en ander spanlede in die media gekla oor die nuwe reels.

That being said, mag ons dalk op die regte pad wees in die laaste paar games. Slappes het reeds sy stempel begin afdruk in die agterlyn en as die backs na Saterdag nog nie sy planne koop nie, is daar iets groot fout. Kom ons gee die afrigters kans om ONS span te help. Sou ons egter sien dat daar in die volgende drie maande geen groei is nie, kan ons mos wragtig ander plan probeer insien.

Wees gegroet en gaan in BLOU!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Monday, May 19, 2008 - 09:45
40. (36) Ek glo dit nie.
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Monday, May 19, 2008 - 09:46
41. Goeters, Realistix

Dit is my opinie. Nie 'n feit nie. Daar was 'n merkwaardige verander in die span en ek is nie oortuig dat die afrigting span enige iets daarmee te doen gehad het nie.
Posted by Ander Marcel (Witbank) Monday, May 19, 2008 - 09:48
42. Hallo blou MOSSEL,

Hoe gaan dit met ouma?

Wat het Zane gedoen?

Stem 100% met jou ontleding. Goeie, goeie poging my blou boet.
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Monday, May 19, 2008 - 09:49
43. mossel.
Hoekom ????
Vrou is n choker...

EK is n BULL.

So daar sal altyd liefde wees in ons huis.
BAIE liefde.
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Monday, May 19, 2008 - 09:52
44. `n Paar bekommernisse na die VC finaal:

Die Bulle se verdediging was by tye non-existing. Die Cheeters het net hulself te blameer dat hulle dit nie uitgebuit het nie.

Voorlangs het Phillip vd Merwe amok gemaak. Dis duidelik ons het nie diepte op slot nie, die Unie sal daadwerklik aandag daaraan moet gee.

`n Bloubulspan wat lynstane verloor maak my hart baie seer.....

Ek dink JP Joubert moet gaan klubrugby speel.


Weereens baie geluk Bulle. Die beker is op Loftus!!!!
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Monday, May 19, 2008 - 09:53
45. Ek wil graag die Chokers op hulle blog gelukwens en sterkte toewens, MAAR ek is geban!!! So IIIII kies vir julle `n vinger chokers!!
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Monday, May 19, 2008 - 09:56
46. Wes Kaap Bul

Ouma gaan nie goed nie. Sy is 'n stormer en kwaad vir my dat ek hulle nie wil ondersteun nie. My blydskap toe die Bulle die vodacom beker finaal gewen het is as "verwaand" bestempel.

Zane, het agter die pale 'n snaakse move met sy gesig gemaak vir die Vrystaatse speler wat probeer keer het. Ek het Will Smith al so move sien maak in die movies. Hier onder die kleurlinge is dit veral 'n gebaar van sarkasme of "hey catch me if you can" tipe houding. Ek wens die kamera kon dit van naderby wys. Jy moet fyn kyk. Maar as jy die kleurlinge ken sal jy dadelik lag vir sy maniertjies.



Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, May 19, 2008 - 09:58
47. ASS,

My vrou was 16 jaar gelede 'n wp hmmmm. Het egter gou ingesien dat daar sekere dinge is waaroor pappa NIE compromise NIE. Nou is die hele weskaap familie so blou soos die lug op 'n wonderskone sokskyndag.

Kuun se leiding op die veld is van voor en dit is sekerlik wat enige spanlid wil he. Wikus en Victor sal hom sekerlik onder hande neem en nog leer, maar daar moet kommunikasie tussen die kaptein en ref wees. Ek kry FdP opreg jammer want hy is 'n fenominale mens en speler, maar skiet tekort in die interpersoonlike verhoudings met die refs.

Kuun en Werner het egter blerrie baie tyd in hul skrumwerk ingesit, en ek hoop en vertrou dat iemand die boodskap by hul kan uitkry dat ons dit sien wat hul doen. Selfs die stil lid van die vaste vyf, Wilhelm het begin ontwaak (met ervaring?) en goed verdedig en aansluiting begin vind. Welgedaan aan die manne innie oond.

Hallo goeters, my stout vrind.
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Monday, May 19, 2008 - 10:01
48. Baie geluk aan die TMO wat nie onder die druk van die snotkop ref toegegee het nie. Dit was nie 'n maklike beslissing nie en met soveel op die spel kon dit anders gewees het. Ek glo dit was baie naby, maar beslis nie 'n drie nie.

Nou moan die Vrystaat alweer oor geld. Hulle kry nie eers die stadion vol nie, maar bou al weer aan. Vir wat? Hulle is die laaste paar jaar telkens in die finaal gewees, kry hulle kwota toetse soos die "ryk" unies - so hou tog op moan asseblief.
Posted by James Bond (Centurion) Monday, May 19, 2008 - 10:02
49. PdV praat baie op die oomblik en probeer indruk maak met sekere omstrede keuses. Neem goeie raad. Vergeet van skoolseuns en sewes ons is besig met toets rugby. Al wat ons in belangstel is dat die Boke die komende toetse teen Wallis en Italie moet wen. Dan kan hul met self vertroue die Drie Nasies tegemoet gaan. Ek glo egter hy tas in die duister rond met sekere spelers. Kan nie dink wat Earl Rose en iemand soos Isma-eel Dollie tot die oefen groep kan bydra nie. Dan weet ons natuurlik 'n hele klomp is nog beseer. Hoekom nie spelers soos Derick Hougaard en Morne Steyn asook Pedrie Wannenburg nou by die groep voeg nie. Selfs Jano Vermaak van die Leeus sou 'n beter bydrae kon lewer.
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Monday, May 19, 2008 - 10:03
50. Goeters

Ek het ook gewonder oor die baie lynstaanballe wat afgestaan is. maar in dieselfde asem het ons ook heelwat gesteel. Kan ek net sê as jy voor ingooi en jou opponent neem af, is dit nie altyd die slot se skuld nie. Ek dink eerder ons haker het gesukkel met die regte hoogte. Baie soos Schalk Britz Saterdag. Fudge Mabeta is baie lank, hy kan maar hoog gooi. Ek dink ook ons haker posisie het nie genoeg diepte nie. Maku sukkel elke keer met sy ingooie ook.

Maar ek stem. Ek het ook meer verwag van Hendrik roodt in die los. Ek dink egter die game het geswaai met Frik Kirsten op die veld. Rassie van Vuuren sal vanoggend weet hy is behoorlik opgedonner deur Ronnie Uys.

Ja, jinne, JP Joubert het 'n baie swak wedstryd gehad. het hom nie baie hierdie jaar gesien nie, maar vrydagaand het hy nonsens droog gemaak.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, May 19, 2008 - 10:04
51. Ek glo tog die afrigtingspan kan dit maak - dit het HM ook 'n tydjie gevat om die span te bou - ek dink ons moet egter baie vinnig bele in:
- 'n goeie vasskop stut
- ekstra slot
- 'n goeie buite senter
Posted by Realistix (Kempton Park ) Monday, May 19, 2008 - 10:04
52. francis het baie goed geskop, maar ek dink hy skop te veel besit weg. veral op die aanval. dan moet die span heeltyd verdedig. die paar keer wat die voor of agterspelers n biki besit behou het , het hul elke keer gevaarlik gelyk. moet se die skrums en lynstane was die swakste wat ek nog gesien het.die ouens wat meen die span kan s14 speel moet weer dink. daar was nie een speler in die vc span wat na my mening s14 standaard is nie en dit sluit francis in. elk geval die vc beker is op loftus. hoe se hul . n wen is n wen. baie geluk.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, May 19, 2008 - 10:08
53. Blou Bul dame

Ek is nie verbaas oor PDV se keuses nie - hy doen prsies wat die vorige afrigter gedoen het: Hy kies die kern van die wereldbeker groep, en kies dan spelers wat in sy 0' 19 dae onder hom gespeel het - dis waar die dollies, Floorse, Lobbertse en Roses vandaan kom. Hierdie is nie die toets span nie. PDV lei 'n squad spelers op, net soos Jake gedoen het.

Die speler vir wie ek die slegste voel is Baywatch Grobbelaar. ek dink Joe van Niekerk het nog nie genoeg gedoen om te wys hy is terug nie. Baywatch verdien dit. As daar nou 'n speler is wayt ek glad nie sleg sal voel as ons hom koop nie is dit hy.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, May 19, 2008 - 10:09
54. Realistix:

Hoe lyk Braaam Gerber vir jou?

waarom sou Wouter Moore nog nie 'n kans gekry het nie?
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, May 19, 2008 - 10:11
55. Mossel,

Moet lag want jou ouma is 'n carbon copy van my dierbare 70jarige tannie Hannie. Kyk as die bulle iets reg doen, moet die fout gesoek word, want dood het mos 'n oorsaak. Of die bulle is gelukkig, of hulle speel vuil, of hul knou af, of die ref is blind/laaik hule ens ens ens ens ens

Maar pappa, wen die wp enigiets word ek gebel om my mening oor die game te kry. Dan word daar ure gesels (k#ak gesoek) oor totale onbenullighede. DAN word die kenners (sic) soos, en hou vas jou stoel, Errol Tobias en vetgat roomsvannerlinde aangehaal soos 'n bybelversie. Morsig man. Selle ou Errol se seun wat verlede jaar uit Paul Roos se tweede span cravenweek toe is. Net soos yaya hartzenberg wat twee jaar uit boyshigh se tweede span (op my erewoord) cravenween, sa skole EN SA 0/19 speel.

Het reeds my huile gehuil oor die bok-embleem. Vat asb hom nou maar weg en noem hul die grootseun/kleinman blomme of watson disas of wat ookal.
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Monday, May 19, 2008 - 10:14
56. (52) Stem saam

Dag Weskaap Bul. Lyk my dit reen weer daar by julle. Is die koue oppad??
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Monday, May 19, 2008 - 10:16
57. Wat praat almal vanmore oor die Springbok embleem, het ek erens iets gemis? Wat is aan die gang?
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Monday, May 19, 2008 - 10:17
58. mossel ek stem. wat het geword van op vorm spelers in die s14. grobbelaar en brussow was verseker van die op vorm spelers in die s14. floors en lobberts is al hoeveel keer probeer en het nog nooit die mas opgekom nie. rose weet ek nie van nie, hy is een van die groot probleme in die leeus span . sy verdediging bestaan nie en met n gewig van 77kg sien ek nie n toekoms vir hom nie. dis hoekom white nie vir floors gebruik het nie want hy weeg 84. vir n flank is dit baie lig.dis hoekom rassie nie vir aplon speel nie . hul is so klein die ouens hardloop net eenvoudig bo oor hulle. miskien sewes maar nie toetsrugby nie.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, May 19, 2008 - 10:21
59. Mosselbaaibul dit is voor die hand liggend wat hy probeer doen. Dit help egter nie om nou met kinders soos Dollie en Rose 'n span te bou nie. Daar is waaragtig baie beter jonger spelers. AAnvaar dat sekere spelers het 'n plafon. Kan jy vir een oomblik dink wat gaan met mense soos Dollie en Rose in toets rugby gebeur. Dink maar net aan Gio Aplon. Een Super 14 seisoen was genoeg.
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Monday, May 19, 2008 - 10:21
60. Kyk ek is nie `n ou vir "designer" klere en mode voorkeure nie.... maar d@nner ek het lekker gelag vir ons nuwe afrigter (PdV) se drag en kleurskame Saterdagaand.
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Monday, May 19, 2008 - 10:22
61. Goeters,

Mooiweer vandag. Het gistrer van jhb af teruggevlieg kaap toe. Hier van bloem tot in colesberg het ons een lelike bef%kte kouefront gekry. Sterkte aan die ontvangers van daai storm!!!!

Bly jy in Ptown?
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Monday, May 19, 2008 - 10:23
62. 61. Nee ek is hier in die Westransvaal, naby Klerksdorp.
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Monday, May 19, 2008 - 10:24
63. Welgedaan aan al die spelers S14 en VC.
Geluk aan al die spelers wat gekies is vir die SB span, gelukkig het ons diepte om op terug te val.

Rustig - aan die begin het ek bietjie geworry oor Morne met die misskop en so aan, maar hy het reggekom in die game. So dankie aan hom ook. Tussen hom, Derick en Burton lyk dinge goed vir ons.

Ek kan nie sien hoekom ons John Smit moet koop nie, behalwe as hy 2de keuse op haker is. Kuun kom nou mooi reg vir my en soos julle sê hy is orals op die veld.
Posted by lieflingaanhanger_pe ((nou hougaard aanhanger)) Monday, May 19, 2008 - 10:28
64. ja weskaap bul , dis mos maar soos die skole werk. die kwotas loop dik daar.as jy paul roos ken dit kom al lank so aan . siegelaar wat nou vir die wp se vc span speel het ook 2des gespeel en cravenweek gekry. en die kersie op die koek. hougaard en dippenaar [ nou by die bulle ] wat die enigste twee o/20 is wat super rugby gespeel het , het nie een craven week gekry nie, maar die spelers wat bo hul gekies is, speel nie eers meer nie.dis maar soos dit is.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, May 19, 2008 - 10:32
65. More Bulle,

Sien hier is 'n paar vriende wat sê ons moet FL so 'n bietjie krediet gee na die
laaste paar goeie games. Hier kom dit:

Mooi so Frans -
* jy het 6 uit 13 wedstryde in die 2008 S14 gewen (46%)
* jy het ons aan die giggel en na aan trane gehad met jou vreeslike intellegente uitsprake
* jy het 'n kampioen span (minus 3 x 2007 sterre) in 'n oogwink die onderwerp van elke grap gemaak
* jy het die beter leier in die span eenkant toe gestoot en 'n introvert kaptein gemaak
* deur jou puik vertoning (46% prestasie) het jy Loftus laat leeg loop
* die spelers het bymekaar gekom en besluit om 'n nuwe "game plan" te probeer - nie FL of Slapdip nie

So baie geluk met 'n fantastiese seisoen Frans (Ek glo in jou gedagtes dink JY so !)

ONTHOU NET: 46% is nie goed genoeg vir ons nie !!!
46% is nie goed genoeg nie !!!!
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Monday, May 19, 2008 - 10:34
66. bbd ek stem. dis nie pdv se werk om die platvorm te skep nie, dit moet by die unies gedoen word. ten die tyd dat hy hul kry moet die spelers klaar fiks en gekondisioneerd wees. as hy spelers moet bou gaan hy soos die lions permanent bou en permanent verloor. hoekom wil party mense altyd die wiel herontwerp ? die spelers is daar, al 4 spanne wat hy soek. maak net die ogies oop en kyk. hoe se die gesegde; niemand is so blind soos die een wat nie wil sien nie.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, May 19, 2008 - 10:39
67. Stem saam Blits, 46% is beslis nie goed genoeg nie. Dit begin net vir my al duideliker raak dat van die senior spelers `n groot aandeel in die swak vertoning tydens die eerste paar wedstryde gehad het.
Ek is egter baie tevrede met die opwaartse kurwe waarin die span tans is. Die vraag is nou, kan ons momentum behou vir die CC reeks.
BULLE!!!
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Monday, May 19, 2008 - 10:39
68. Hoe vinnger Bulle ondersteuners die afrigters aanvaar hoe beter sal dit vir die Bulle wees. Die Bulle het nie hierdie soort van negatiwiteit nodig nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, May 19, 2008 - 10:40
69. Stapper ,
ek is 'n Bul , en 'n groot Bul.
Hoeveel seisoenkaartjies het JY ?????

My punt wat ek wil maak - die ommeswaai in die Bulle se vertoning is a.g.v.
die spelers wat met 'n "intervention" begin het , en NIE Frans nie.

Negatiwiteit.....?
Ons as Bul ondersteuners verwag die beste , en kry gewoonlik die beste.
Jou maaitjie Frans se rekord "speaks for it self". Nie net op Loftus nie,
maar ook op Ellispark , waar hy die Cats en Lions na rekord loesings
afgerig het. Jy gaan noem dat die Lions nog steeds sleg speel.
Onthou egter , Loffie het nie 'n kampioen span oorgeneem nie.
Wikus is , in sy eie woorde , weg by die Lions oor die man.

O , en welkom op die blog


Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Monday, May 19, 2008 - 10:46
70. Wat gaan aan op die blog? Is ek onnosel want ek is nie dronk nie. Ek submit my comments en dan raak hulle weg !!!! Ek wou nou vir Alf antw, nou is beide comments weg.

Wat is die chokers se adres, wil hulle bietjie besoek en raad gee.
Posted by James Bond (Centurion) Monday, May 19, 2008 - 10:47
71. 007 - www.sharks.co.whocares.....

***grin***
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Monday, May 19, 2008 - 10:49
72. Stapper , ook van Pietersburg ?
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Monday, May 19, 2008 - 10:50
73. Blou Blitz

van al die afrigters in SA het die bulls se span die heel minste tyd gehad. Rassie, mnr. 5e plek, het al in Junie verlede jaar begin beplan! Dick Muir dieselfde. Ek sal Frans nog hierdie cc seisoen 'n kans gee.

Ek sien nie dat jy enige speler se naam noem in jou ses punte nie. (selfs Heyneke Meyer het in 'n onderhoud met SAugby verlede jaar gesê sy groot planmakers is Victor Matfield en Fourie du Preez.)

Die enigste rede hoekom ons "game plan" verander het is omdat die spelers na die Hurricanes game besef het het hulle is die probleem. rede nommer twee is dat ons nie meer die ander span die speelwerk laat doen het met die nuwe reels nie, maar dat ons dit self begin doen het.

'n Foutjie wat selfs die hoogaangeskrewe Rassie in sy finale game teen houtlepel Leeus agtergekom het. Hy het dit na die game teen die watratahs self bely.

Hoewel 10e plek nie lekker is nie, het die brandskade die beste uit hierdie Bulls gehaal, en ons sal weer daar bo uitkom. Johan roets het vooraf gewaarsku dat die Bulls eers deur 'n "grys" tyd sal gan en dan sal ons weer opstaan.

en enige seisoen waar jy nog die WP kan klop al doen jy hoe bad, het darem nog sy sprankel oor.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, May 19, 2008 - 10:51
74. Kuun speel skitterend in die los en sy ingooie is ook op standaard, maar ek soek in 'n haker ook 'n man wat goed kan skrum, en daarvoor is na my mening Kuun net te klein, al is sy hart so groot.

As ons hom dan as haker wil behou, dan moet jy twee GROOT MENERE langs hom hê, wat dood kan skrum. Ek dink Kruger is oppad soontoe, maar hy is nog jonk. Gee hom nog kans. Guthro is ook goed, maar meer van 'n impakstut.

Daarom kort ons stutte soos Kees Lensing, Richard Bands en 'n haker soos Danie Coetzee.

In 'n vorige e-pos het ek genoem dat ons Spies 3 driee per wedstryd wil laat druk, dan moet ons 'n skrum kry wat die skouer kan kry naby die doellyn
Posted by alf (calvinia) Monday, May 19, 2008 - 10:51
75. 60. LMGA goeters ......daardie pienk das !!!!!
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Monday, May 19, 2008 - 10:52
76. ja ek dink die momentum vir die cb is klaar daar. daar gaan nie so baie bulle in die toetssan wees nie. al probleem is op slot. miskien op senter as wynand uit is maar ek dink dippenaar of boshoff of morne op senter sal die mas opkom.
se nog altyd 46 persent is nie goed nie maar 3 wedstryde is weggesmyt met swak besluite eerder as swak spel. so daar is hoop. regte kaptein plus n speler of wat by dan lyk dit nie te donker nie.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, May 19, 2008 - 10:54
77. Mossel , stem 100% saam met wat jy sê.
Ek bly 'n Bul en sal ook FL nog 'n kans gee.

Ek wil egter nie hê ons moet vergeet van sy seisoen nie , want dit was SWAK.

en soos jy sê , solank as wat ons die Twinkies en Cheeters trap is dinge redelik goed.
Net jammer van die Choker game.
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Monday, May 19, 2008 - 10:55
78. Hello Alf. Ek probeer weer. Ek glo dat John Smit baie waarde kan toevoeg tot die Bulls. Sy skrumwerk sal welkom wees en sy ingooie is beter as Derick s'n. Hy kan ook uithelp op loskop en blykbaar leer hy nou die truuks van vaskop ook. Derick kan altyd help op 2 of 6, wat sy beste posisie is, en deesdae is die impakspelers net so belangrik soos die wat begin. Derick het so baie driee gedruk toe hy op die bank was.

John moet net aanvaar dat Victor die kaptein is. Hy het self baie ondervinding wat hy na die span kan bring. In 2007 het John gewys hy kan - hy moet egter ordentlik fiks wees.

Om die S14 trofee te gaan haal in 2009, sal ons aan ons diepte moet bou. Gebruik Chiiliboy en Bands se geld en kry John hier ASB!!!! Hy en Victor kan die voorspelers afrig sodat FL en kie die krediet kan kry.
Posted by James Bond (Centurion) Monday, May 19, 2008 - 11:04
79. Bloublitz Frans is nie my maatjie nie. Ek is bereid om hom 'n kans te gee.
Ek wou eers anders antwoord, maar myself bedink. Net dit, 'n topklas mens is altyd positief en weerhou homself van negatiewe kritiek.

Ek was nog nooit weg van hierdie blog nie. Net terloops, ek was een van die eerste bloggers op hierdie site en was al meer op Loftus en ander rugby velde as meeste mense kan tel.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, May 19, 2008 - 11:08
80. klink vir my reg 007. ek reken ook john se kennis en leier eienskappe is amper meer werd as sy speel . hy en victor kan seker n verskil maak. so goed soos kuun is ek is bekommerd dat hul hom oorspeel , nog n haker kan net goed doen.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, May 19, 2008 - 11:16
81. alf , ek dink net bands se tyd is verby. bele maar in iets vir die toekoms.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, May 19, 2008 - 11:19
82. ek hoor saterdag hul se dat bismark se kontrak bepaal dat hy die nommer 1 haker sal bly daarom kan hul nie vir john terug vat nie. mmm interresant.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, May 19, 2008 - 11:22
83. Hoekom sal Smit hier wil kom speel ipv in Natal of Kaap ?
Posted by alf (calvinia) Monday, May 19, 2008 - 11:32
84. Stapper, onthou net dat 'n topklas mens ook ander se menings respekteer sonder om hulle daaroor te kritiseer.

Posted by Bulversie (Potchefstroom) Monday, May 19, 2008 - 11:37
85. alf kyk by 82. die sharks kan hom blykbaar nie hul nommer 1 haker beloof nie. ek dink hul is ook bang dat as hul vir bismark verloor gaan jannie saam. dit maak tog sin . bismark is eintlik beter as john en saam met jannie beslis n kombenasie om te hou ten alle koste.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, May 19, 2008 - 11:41
86. Baby Bull (52)

Is bly om te sien ek is nie die enigste een wat so voel nie.
Hulle het regtig die bal net doelloos rondgeskop Vrydagaand, en dit het hulle amper die wen gekos!

En alhoewel Francis goed pale toe geskop het, skop hy vir my baie stadig.
Amper soos wat Morne op 'n tyd geskop het.
In S14 sou sy skoppe definitief afgestorm gewees het.

Oor die ref, Francois Veldsman, wat 'n grap!
Die rede vir daai laaste 5min. was dat hy nie die hooter gehoor het nie!!!


Posted by Bulversie (Potchefstroom) Monday, May 19, 2008 - 11:42
87. More alle die Vodacom Cup kampioene en Cheater slagterjagters.
Regtig bloumaandag in die Boland , eiendomme nou eers duur in die weskaap met al die stormers ondersteuners terug op moeder aarde.

Wat is beter as 'n bok oorwinning ?

'n Stormer teleurstelling.

Net 'n grappie moet nou nie op hol gaan nie , polse wil sny ens. nie , moes baie pak vat hierdie jaar oor die Bulle se verloor moet so bietjie iets terug kry.

Smit kom van Rustenburg af maar was op Pta Boys High op skool. Het cravenweek vir Bulle gespeel. Ek weet nie , dink met sy geld kan 2 of 3 belowende jonger splers gekoop word , maar baie besing sy waarde as kaptein en ondervinding word nie in Pick en Pay gekoop nie.

Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Monday, May 19, 2008 - 11:42
88. Stapper

Soos jou naam se...Hou aan stap !!!
Ons as Bulle het die volste reg om iemand te kritiseer as hy n k@k job doen met ons geliefde span !!!!
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Monday, May 19, 2008 - 11:43
89. Blouversie
Volkies bo!!!!!!!!!!
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Monday, May 19, 2008 - 11:44
90. Alf, antw op #83. Sharks het Bismark 'n kontrak gegee wat bepaal hy is die #1 haker. Sharks is bang as hulle hom nou drop vir John, gaan hy en sy boetie loop nadat hy hulle opgefoeter het oor kontrakbreuk. Boonop is John Plumtree blykbaar 'n groter Bismark "fan" oor sy vurige spel. Moet erken hy was Saterdag goed.
Posted by James Bond (Centurion) Monday, May 19, 2008 - 11:44
91. Stapper en Ak
dit lees nou amper soos die Stromer blog waar hulle eie mense mekaar net wil "üithaal". WTF?
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Monday, May 19, 2008 - 11:47
92. James bond
My swaer bly in die boom lane daar in centurion , mopanie of maroela , weet hoe om te ry nie seker van straat naam nie.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Monday, May 19, 2008 - 11:48
93. Mag ek maar opkom vir Fourie?

Ek dink nie sy hand was heeltemal reg nie.
In verlede week se wedstryd het 'n paar balle uit sy hande geval, en dis nie soos wat ons hom ken nie!
Hy is altyd 'n rots agter die skrum en met sy verdediging!
Ek sal altyd plek hê in my span vir 'n Fourie wat 100% reg is en ek dink dis waarvoor PdV hoop!
Maar dan moet hy net speel en nie worry oor kapteinskap nie!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Monday, May 19, 2008 - 11:50
94. ja versie. het nie n probleem as jy skop om uit jou gebied te kom nie, maar om darem net besit weg te skop maak nie sin nie. jy is reg francis is nog nie reg vir s14 nie.
oor francois veldsman , ai hoe minder mens se hoe beter. elke wedstryd wat hy blaas deel hy seker 3 of meer geelkaarte en sommer rooies ook uit. en dis alkant toe. in die halfeind het griekwas en die bulle op n stadium met 13 man gespeel en dit was nie oor vuil spel nie. jy kan sien hy is n oud onderwyser. hy is nou heeltemal kaart bedinges.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, May 19, 2008 - 11:51
95. Bidb (89)

Nes jy daar sê!!!
Was jy ook in die beste skool in die W-Tvl?
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Monday, May 19, 2008 - 11:52
96. Nuwe draad
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Monday, May 19, 2008 - 11:53
97. Aag as mesne hier kom en se ons moet nie "negatief" wees nie....
Brag oor hoeveel keer hy op verskillende stadions was...
Ens,ens,ens !!!!
Dit is jou comments Stapper !!!

Elke persoon is geregtig op sy eie opinion maar my f@k man moet nie vir my se hoe en watse tiepe supporter ek moet wees nie !!!
n Aap bly n aap !!!!
Ek gaan nie nou begin om hom ewe skielik n sukses te noem nie !!!!
Hy het hom nog net negatief bewys.
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Monday, May 19, 2008 - 11:53
98. versie dit lyk of fourie sy gesonde hand saterdag beseer het. onthou jy vir gerrie seer handjies coetsee. nou sit ons met fourie seer handjies du preez. maar net n grappie. hoop hy kom baie gou reg. ons het hom nodig op sy beste.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, May 19, 2008 - 11:55
99. Baby Bull (94),

Dis wat vir my so frustrerend was!
Hulle speel hulle die vorige keer van die veld af net om in die finaal vir hulle elke keer die bal te gee!
Ek wou meer drieë sien!!!
Arme Mametsa en ou Tiger!
Hulle het amper niks van die bal gesien nie!
(behalwe toe Mametsa in die gesig met die bal raakgeskop is)
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Monday, May 19, 2008 - 11:56
100. Stem 100 met versie.

FDP was laasjaar die beste agterspeler in die wêreld. HIerdie is sy maer jaar wat hy moet deurgaan. Daar is niemand beter as jy, as hy op sy beste is nie.

Ek kan nie glo dat daar gestoere bulle is wat hom nou wil afskryf nie.

Ek sê weereens, as ons hierdie jaar en volgende jaar nog bekers wil wen, kontrakteer die volgende 5 spelers, en bou 'n span om hulle:

Vic
Bakkies
Spies
FDP
Habana

Elkeen op hul beste, is die beste in die wêreld !
Posted by alf (calvinia) Monday, May 19, 2008 - 11:57
101. BBiBoland , skerp enetjie daai. Gaan hom vir 'n paar stormers stuur.

Mnr Stapper, ek/ons probeer om nie mense as persoon aan te vat nie, tensy jy soos BvG hier spog oor jou gewig. FL het presies geweet waarvoor hy hom inlaat toe hy die werk met beide arms gegryp het. Hy kry 'n vet tjek elke maand en kan bv. nou nog nie insien dat Fourie du Preez sukkel om die las van kapteinskap te dra nie. So ook het hy self besluit om te gaan toer sonder 'n erkende heelagter. Die kenners op die blog was almal geskok met sy besluit. Die resultaat is geskiedenis. Hy het nie die skuld gekry omdat Demas die bal twee keer aangeslaan het nie. Hy is egter verkwalik oor sy keuse om Demas te kies bo John Mametsa - 'n baie beter vleuel. As Kirchner weer vanjaar 'n speartackle uitvoer, sal ek hom in die openbaar kritiseer. Ek en my familie het nou reeds 39 jaar lank seisoenkaartjies en beskou myself as 'n aandeelhouer van die BBRU - al is dit bitter klein.

Posted by James Bond (Centurion) Monday, May 19, 2008 - 12:12
102. ek wonder net waar is derick hougaard morne steyn en pedri wanenburd.hulle is by verre beter as ima-eel dollie en luke watson.wat hy met peter grant gaan maak sal net hy weet
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Monday, May 19, 2008 - 13:14
103. 50. Mosselbaai Bul

Rassie van Vuuren het nie teen Ronnie Uys geskrum nie maar wel Dean Greyling. Rassie is vroeg in die 1e helfte beseer nadat die Cheethas senter met sy knieg in Rassie se ribbes vas gehardloop het. Rassie was gedurende die VC seisoen seker die beste alround stut by die bulle en het vir 7 wedstryde 80 minute gespeel met 2 driee asook een man of the match benoeming deur Nico Serfontein.
Posted by tacklebag (Johannesburg) Monday, May 19, 2008 - 16:12