You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Valke maak stem dik in eerste ronde


Die Silver Valke het in die eerste ronde van die Carltonbeker gewys dat hulle vanjaar 'n faktor in die kompetisie gaan wees toe hulle net-net met 12-13 teen die sterk span van Centurion vasgeval het.

Harlequins moes hard werk om die Groenkloof-derby 35-15 teen Pretoria te wen en in Eersterust het die tuisspan 17-13 oor Brits geseëvier.

Weens die Varsity Cup en die Gilbert-reeks sal Tukkies, Tut, die Naka Bulle en Polisie later die seisoen hul eerste ronde wedstryd moet inhaal.

Uitslae van ronde 1 - 29 Maart 2008

Harlequins 35 Pretoria 15

Harlequins: Drieë: Charl Landsberg (2), Michael Lombard, Werner Viljoen, Bryan Bester. Doelskoppe: Charl Landsberg (4), James Nelson.

Pretoria: Drieë: Jacques Erasmus, Hannes de Koker. Doelskop: Koos du Toit. Strafskop:

Koos du Toit.

Centurion 13 Silver Valke 12

Centurion: Drie: Alwyn Fransman. Doelskop: Willie Kok. Strafskoppe: Willie Kok (2).

Silver Valke: Drieë: Rudi Thomas, Rickus de Beer. Doelskop: Jurie van Niekerk.

Eersterust 17 Brits 13

Brits: Drieë: Lourens Vorster, Divan Scott. Strafskop: Divan Scott.

Eersterust: Nie beskikbaar nie. *inligting verskaf deur Johanna de Vos



Print


Login Email adress Password


Blog
1. En weer 1ste!!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Friday, May 23, 2008 - 14:09