You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Tuks bly op wenpad


Tukkies, wat die huidige Carlton-kampioen is, het hul onoorwonne status in die liga behou met hul 35-0 oorwinning oor Harlequins.

Tut het in die spannendste wedstryd van die naweek Centurion 20-15 afgestof terwyl Polisie en die Naka Bulle heeltemal te sterk was vir onderskeidelik Eersterust en Pretoria.

Uitslae van ronde 4 - 24 April 2008.

Tuks 35 Harlequins 0
Tuks: Drieë: Kruger van Heerden, Johan Jackson, Luvuyo Mhlobiso, Francois Barnard,
Erich van der Westhuizen. Doelskoppe: Shaun Davids (3), Chandré Boshoff (2).

Silver Valke 53 Brits 21
Silver Valke: Drieë: Baby Wegner (2), Maurice Reid, Jaco van Deventer, Wikus Botes, Johan Potgieter, Leonard Nortjé, Jaco Rademeyer. Doelskoppe: Jurie van Niekerk (5). Skepskop: Rickus de Beer.
Brits: Drieë: Johan Liebenberg, Dirkie Kruger, Christo Britz. Doelskoppe: Divan Scott (3).

TUT 20 Centurion 15
Tut: Drieë: James Watt, Johan de Bruin. Doelskoppe: Braam Pretorius (2). Strafskoppe: Braam Pretorius (2).
Centurion: Drieë: Anton Vlok, Tiaan Nel. Doelskop: Willie Kok. Strafskop: Willie Nel.

Naka Bulle 63 Pretoria 3
Naka Bulle: Drieë: Gerhard du Preez (3), Theodore Prinsloo (2), Mark Scriven, Cecil Rowe, André Botha, Stefan Smit, Ian Herbst, Birtie Powell. Doelskoppe: Michael Chapman (3), Theo Ferreira (2).
Pretoria: Strafskop: Japie Fourie.

Polisie 46 Eersterust 8
Polisie: Drieë: Charl Oosthuizen (2), Neill Pieterse (2), Cristefer Snyman, George Coetzee.Doelskoppe: Mike Erasmus (5). Strafskoppe: Mike Erasmus (3).
Eersterust: Nie beskikbaar nie.

Uitstaande wedstryde van eerste ronde

Omrede Tuks en Tut aan die Varsity Cup deelgeneem het kon hulle nie aan die eerste ronde van die Carlton deelneem nie, maar op 30 April het hulle sowel as Polisie en die Naka Bulle die wedstryd ingehaal wat nog gespeel moes word.

Tuks het Tut 25-24 geklop nadat hulle rustyd nog 12-14 agter was en Polisie het Andre Storm se Naka-span 26-16 getroef.
TUT 25 Tuks 24
Tut: Drie: JJ Visser. Doelskop: Braam Pretorius. Strafskoppe: Braam Pretorius (6).
Tuks: Drieë: Gerhard van den Heever, Oscar Mfundisi, Francois Barnard. Doelskoppe:
Chandré Boshoff (2), Shaun Davids. Strafskop: Chandré Boshoff.

Polisie 26 Naka Bulle 16
Polisie: Drieë: Cristefer Snyman, Mike Erasmus. Doelskoppe: Mike Erasmus (2).
Strafskoppe: Mike Erasmus (4).
Naka Bulle: Strafdrie. Doelskop: Bradley Coetzer. Strafskop: Bradley Coetzer (3).

Inligting verskaf deur Johanna de Vos.



Print


Login Email adress Password


Blog
1. Eerste soos die Bulle
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Friday, May 23, 2008 - 11:30
2. 2de!!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Friday, May 23, 2008 - 14:14