You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Ses uit ses vir TUT


Ná ses rondes in die Carltonliga is TUT die enigste onoorwonne span in die kompetisie, maar weens 'n groter punteverskil en bonuspunte is Tuks steeds bo-aan die punteleer.

Tut en Tuks word gevolg deur Polisie wat ook net een wedstryd verloor het en in die vierde plek is Johan du Plessis se Naka Bulle, wat in dié uitstaande wedstryd van die naweek Centurion 24-23 geklop het.

Du Plessis het vandeesweek by Andre Storm as die hoofafrigter van Naka oorgeneem nadat laasgenoemde weens persoonlike redes bedank het.

Uitslae van ronde 6 - 15/16/17 Mei 2008

Tuks 88 Brits 3
Tuks: Drieë: Kruger van Heerden (3), Divan Kotzé (3), Eduan van der Walt (3), Duncan Naudé (2), Franco Booysen, Janis Terblanché, Jaco Fourie. Doelskoppe: Chandré Boshoff (7), Reinard Krüger (2).
Brits: Strafskop: Divan Scott.

Polisie 74 Pretoria 14
Polisie Drieë: Cristefer Snyman (2), Heinrich Rademeyer (2), George Coetzee (2), Dewald Pretorius, Neill Pieterse, Gert Booyse, Bêrend Botha, Francois Jonker. Doelskoppe: Mike Erasmus (8). Strafskop: Mike Erasmus.
Pretoria: Drie: John-William Meyer. Strafskoppe: Japie Fourie (3).

TUT 63 Eersterust 17
Tut: Drieë: Braam Pretorius (2), Brett Martin (2), Danie Crous (2), Pieter Botha, Johan de Bruin, Gerrie Roos. Doelskoppe: Braam Pretorius (9).
Eersterust: Drieë: Franklin Coetzee, Marius du Preez. Doelskoppe: Marius du Preez (2). Strafskop: Marius du Preez.

Silver Valke 20 Harlequins 15
Silver Valke Drieë: Jaco van Deventer, Johan Potgieter. Doelskoppe: Jurie van Niekerk (2). Strafskoppe: Jurie van Niekerk (2).
Harlequins: Dieter Viljoen, Charl Landsberg. Doelskop: Charl Landsberg. Strafskop: Charl Landsberg.

Naka Bulle 24 Centurion 23
Naka: Drieë: Gerhard du Preez, Tjaart van der Walt. Doelskop: Bradley Coetzer.
Strafskoppe; Bradley Coetzer (2), Theo Ferreira (2).
Centurion: Drieë: Johan Ellis, Tiaan Nel. Doelskoppe: Willie Kok (2). Strafskoppe: Willie Kok (3).

Inligting verskaf deur Johanna de Vos.



Print


Login Email adress Password


Blog
1. Al chat niemand hier nie, is ek ok nou uiteindelik vir 'n slag 1ste!!!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Friday, May 23, 2008 - 14:08
2. Alweer tweede.
Posted by Blou Dino (Witbank) Friday, May 23, 2008 - 14:36
3. Hou by die BLOU....
hey boys...
Ek was gister by Loftus en TUT het we n gr8 game gehad teen Harlequins,TUT's het hulle gewen 64-24 as ek reg onthou....
Ek kanie wag vir die Curie beker nie glo my....
HOU BY DIE BLOU....
Posted by Bloubulhoringkoning (PTA) Sunday, May 25, 2008 - 11:42
4. Bbidb,

Volkies het dit weer gedoen!!
Teliing was 24 - 17 in Volkies se guns!
Wou maar net die goeie nuus met jou deel!

Ek hoop almal het 'n fantastiese week!!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Sunday, May 25, 2008 - 13:30