You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Six Bulls in Springbok squad


Springbok coach Peter de Villiers selected six Vodacom Blue Bull players in his test squad but he did not retain Chiliboy Ralepelle, Hilton Lobberts, Wynand Olivier or Akona Ndungane.

Fourie du Preez, Wikus van Heerden, Zane Kirchner and Heini Adams were not considered due to injury but Bryan Habana, Bakkies Botha, Danie Rossouw, Victor Matfield, Gurthrö Steenkamp and Pierre Spies all made the cut.

De Villiers included four uncapped players - Andries Bekker, Tendai Mtawarira, Brian Mujati and Odwa Ndungane - in his squad of 30 players for the Vodacom Incoming Tours tests against Wales and Italy but Johann Muller and JP Pietersen were omitted.

"It wasn't easy cutting down the squad to 30, and that is how it should always be," said De Villiers. "A lot of guys put up their hands and I want to make it clear that the Springbok door is not shut to anyone.

"The squad was picked entirely on merit, and every player named deserves his spot. I congratulate them all and look forward to the challenges of Wales and Italy that are now upon us."

Selectors Peter Jooste and Ian McIntosh also expressed their satisfaction at a "well balanced squad, with the right mix of youth and experience".

The squad assembles in Bloemfontein on Sunday 1 June.

Backs:

Gcobani Bobo, Tonderai Chavhanga, Bolla Conradie, Jean de Villiers, Peter Grant, Bryan Habana, Adrian Jacobs, Butch James, Conrad Jantjes, Ricky Januarie, Percy Montgomery, Odwa Ndungane, Ruan Pienaar and Francois Steyn.

Forwards:

Andries Bekker, Bakkies Botha, BJ Botha, Bismarck du Plessis, Ryan Kankowski, Victor Matfield, Tendai Mtawarira, Brian Mujati, Danie Rossouw, John Smit (c), Juan Smith, Pierre Spies, Gurthrö Steenkamp, CJ van der Linde, Joe van Niekerk and Luke Watson.

*Of the original training squad, the following players were not considered because of injury: Heini Adams, Meyer Bosman, Schalk Burger, Fourie du Preez, Jaque Fourie, Zane Kirchner, Wikus van Heerden and Duanne Vermeulen.



Print


Login Email adress Password


Blog
1. 1ste
Posted by Rissiepit (Gonubie) Wednesday, May 28, 2008 - 15:43
2. rissie - jou so-en-so, amper was ek eerste (soos die BB in die cc)
Posted by Little Blue Bull (Gonubie ) Wednesday, May 28, 2008 - 15:53
3. Sukkel jy ook op die ander forum - ek post, maar niks gaan deur nie!
Posted by Little Blue Bull (Gonubie ) Wednesday, May 28, 2008 - 15:55
4. Hoe staan die verblyfsvergunning van hierdie 3 Zim spelers? Is hulle nou volwaardige SA burgers?

Ek sukkel om te verstaan waarom daar nou geen bohaai daaroor gemaak word nie, maar met die vorige wêreldbeker wou ons regering nie 'n werkspermit aan Eddie Jones uitreik nie, omdat ons kwansuis oor genoeg plaaslike afrigtingstalent beskik en dit nie nodig is om buitelandse hulp te kry nie.

Soos gewoonlik maak SA politiek, wat ironies genoeg NIE in sport hoort nie, geen sin nie!
Posted by Joe-ZA Wednesday, May 28, 2008 - 15:56
5. Enige aap kan sien sy span is nie op meriete gekies nie. Daarvoor is daar net te veel teenstrydighede in sy uitsprake. Skrik wakker PdV dit is nie Wallis en Italie wat die bedreiging moet inhou nie, maar die Drei Nasies met die All Blacks en die Aussies. Los al die slim stories aan die einde van die dag word net wenners onthou. So al wat PdV moet doen is om die Drie Nasies te wen
Posted by Kalahari Expert (Pretoria) Wednesday, May 28, 2008 - 15:56
6. Wil jou vertel van die undercover ou, maar versigtig dat hy/sy dit gaan lees.
Posted by Little Blue Bull (Gonubie ) Wednesday, May 28, 2008 - 15:56
7. Goeie Middag Almal

Ek was so besig vandag het nou eers die site oopgemaak.

Ek sien nou ook die groep en al wat ek kan se is nou ja toe.
Ek weet nie wat ek naweke gaan maak tot die Currie Cup begin nie want dit is so koud hier by ons jy kan nie in die tuin werk nie want alles ryp dood.

Gelukkig gaan ek en die gesin in Junie/Julie vir 2 weke Okavango Delta toe. Gaan bietjie hitte opbou vir die winter in Belfast.

Ek sal maar die toets gaan kyk want ek het seisoen kaartjies.

Ja ons moes dit seker verwag het want ek dink PDV is baie onder druk om die sogenaamde "regte " span te kies. Ek dink hy is bly Wallis kan nie hulle sterkste span stuur nie.
Posted by OokBlou (Belfast) Wednesday, May 28, 2008 - 15:56
8. Hi LBB - nee ek sukkel nie.

Miskien moet jy vir TB vra wat aangaan.

LBB - email my by rissiepit1@webmail.co.za
Posted by Rissiepit (Gonubie) Wednesday, May 28, 2008 - 15:59
9. Rekenaar gee nou problems, maar doen dit asap.
Posted by Little Blue Bull (Gonubie ) Wednesday, May 28, 2008 - 16:01
10. ok cool.
Posted by Rissiepit (Gonubie) Wednesday, May 28, 2008 - 16:02
11. Alf ek stem saam maar ek sal dit ook wil he dat die 3 nasie toetse afgeskaf moet word en ons weer volwaardige toets reekse soos volgende jaar se Britse Leeu toer kan kry. Dan kan mense in die platteland soos in die verlede ook weer internasionale spanne sien speel.
Posted by OokBlou (Belfast) Wednesday, May 28, 2008 - 16:05
12. Goeie dag ald Bloues

Wat soek Steyn, Pienaar en Jacobs in die span, nie een van hulle het juis oortuig nie.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, May 28, 2008 - 16:32
13. My boodskap op die vorige draad:

Dit lyk vir my SARU weet hoe lief ons mense nog vir goeie CB rugby is, en daarom doen hul alles in hul vermoë om dit af te water. Dit is jammer.

Die ironie van alles, is dat as ons 'n seisoen kan kry waarin 'n volwaardige S14 gespeel word, en DAARNA 'n volwaardige Curriebeker op volsterkte, dan gaan ons baie meer geld maak, want as al die Bokke in die provinsies speel, gaan jy vol stadions kry weer vir CB rugby. Maak die S14 korter, opgevolg deur 'n paar toetse, en daarna 'n volwaardige krag-teen-krag CB.

Dit sal vir almal tot voordeel wees ... ook vir Absa ;-)
Posted by alf (calvinia) Wednesday, May 28, 2008 - 17:56
14. Ek het gedog hulle kies al vandag ook die Opkomende Bokke se span!!!S Brits sal seker weer die kaptein wees!!1Arme WP,sal maar met hul VC span die CC moet aandurf!!!So,geen beker vir WP NIE!!!!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Wednesday, May 28, 2008 - 18:56
15. Daar wys PdV sy kaarte en geluk, daar is genoeg verrassings en 11 spelers van kleur. Geluk met die uitlaat van Peterson. Pienaar en Steyn maak dit net op veelsydigheid - wat niks beteken as jy in alle posisies die hele seisoen al sukkel nie. Jacobs en Bobo moet hul keuse nou regverdig. Bolla is en bly bollie.

Ek voel bietjie vir Schalk Brits. Danie Rossouw is baie gelukkig en ek het staat gemaak op hom om ons te help op slot in die CB. Verbaas oor Johan Muller se weglating. Is vyf stutte rerig nodig?

Bulle: Mangweni , Ndungane , Olivier , Nel , Mametsa , Hougaard / Steyn , Adams / Hougaard , Potgieter , Stegmann , Wannenburg , Roodt / Fudge , Steenkamp , Kruger , Kuun (kapt) , Engels.

Probleem: ervare slotte

Sharks: Terblanche , Peterson , Barrett , Murray , Mentz , losskakel , Cockott Daniels , Deysel , Botes , Muller , Vd Berg , Du Plessis , Burden , loskop

Probleem: Losskakel - Barrett sal seker daar gaan speel

WP: Aplon , Fidjiaan , senter , senter , Human , De Waal , Delport , Diack , Venter , Louw , Fondse , Vd Merwe , Harris , Brits , loskop.

Probleem: Nuwe senter-paar , voorry

Leeus: S14 span - Joe v Niekerk + Jaco Pretorius

Probleem: nie veel nie

Cheaters: S14 span - Smith , Vd Linde , Floors(7's)

Probleem: soek nog borge om refs om te koop. Vra vir Kleenex - julle huil mos weekliks snot en trane oor geld.

Die Leeus gaan 'n groot faktor wees en die Sharks lyk soos altyd op papier gevaarlik. As die Bulle op slot oorleef, kan ons ervare agterlyn dalk saam praat.
Posted by James Bond (Centurion) Wednesday, May 28, 2008 - 19:43
16. ek voel vir iemand soos johan muller wat sommer net so uit gelaat is wat maak andries bekker beter hy kon nie eens die mas teen die leeus opkom nie.maar teminste is victor daar.
dan voel ek vir akona wat maak tonderai beter as hom net weer een game dan is hy weer beseer
peter de villiers gaan dit nie maak nie
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Wednesday, May 28, 2008 - 20:04
17. Stem saam, Johan Muller kan met rede ongelukkig voel. Ek het nogal gedink dat hy die plek van Bakkies sou volstaan, met die dat Bakkies nou meeste van die tyd vanaf die hof se bank sal speel.

Danie Rossouw se veelsydigheid tel seker in sy guns, want sy spel was maar in die algemeen swak.

Ek dink ons kan maar die name van Wikus van Heerden, Heini Adams , en Kirchner by die Currie beker span voeg; PdV het reeds sy lostrio, en sy skrumskakels, en ek dink Percy en Jantjes sal om die heelagter posisie baklei. Met Wayne Julies, wat diepte op die senter posisie bring, en die Namibieer wat hom nog by die Bulle moet aansluit, dink ek ons het 'n baie goeie span.

Net so ter afsluiting; ek voorspel die volgende kombinasies vir die Bokke; Grant op losskakel beteken Jantjes op heelagter, en as Butch losskakel speel het ons vir Percy op heelagter. So het jy altyd 'n erkende skopper in die span.
Posted by Joe-ZA Wednesday, May 28, 2008 - 20:21
18. daar sal maar altyd verskillende menings oor spankeuses wees. my beskeie mening; bolla is baie gelukkig om in die groep te wees.ek kan ten minste aan 4 op vorm skrumskakels dink wat beter as hy is. ek stem saam met andries beker se keus bo johan muller. johan swig onder druk en hul lynstaanwerk was swak en ek reken hom ook nie as kaptein nie. andries het vanjaar goed deurgekom en is n beleging vir die toekoms. verder dink ek die groep is reg gekies. hul toets gaan egter nie teen n halfsterkte wallis en italie wees nie maar ons wag vir die ware jacob. die 3 nasie.
Posted by baby bull (garsfontein) Wednesday, May 28, 2008 - 20:48
19. En hier is die Opkomende Bokke:



May 28th, 2008
Chester trusts in youth
Posted in Springboks by Grant

Chester Williams will take a young and inexperienced side to Romania where the Emerging Springboks will defend their IRB Nations title.

The squad was meant to be confirmed at lunchtime today, but Saru president Regan Hoskins said certain provinces were not willing to let their top players go. The IRB Nations Cup tournament begins in Romania in two weeks, while the Boks’ final pool game is on 20 June - the day the Currie Cup starts.

“We are quite aware that the five mainstay unions - the Bulls, Sharks, Lions, Cheetahs and Western Province, are against releasing their players for the Emerging Boks because they want them to be fit and ready for the Currie Cup,” said Hoskins.

“The timing of the tournament is not ideal. I will speak to the IRB at the next meeting to mention the possibility of having it at the end of the year when the players don’t have provincial commitments. It would make more sense if it could coincide with the Boks’ end-of-year tour,” he said.

Hoskins was however adamant that the Emerging Boks would be able to repeat last year’s result, when they won the tournament. Only three players from that team are back - flyhalf-eel Dollie, flank Hilton Lobberts and wing Howard Noble.

“We are confident we will send a formidable side. We have an abundance of talent in South Africa, as one door closes for certain players so it opens up for others to perform on the international stage.”

In an encouraging move, three players who performed in the inaugural Varsity Cup have been given a chance to prove themselves at a higher level. Wing Lollo Waka (NWU-Pukke), halfback Joey Mongalo (Tukkies), and Maties prop Jacobie Adriaanse all had impressive seasons for their respective teams.

Emerging Springboks -
BACKS
Justin St Jerry (Golden Lions), Sarel Pretorius (Griquas), Isma-eel Dollie (Western Province), Rocco Jansen (Blue Bulls), Morgan Newman (Western Province), Howard Noble (Free State Cheetahs), Bjorn Basson (Griquas), Joey Mongalo (Blue Bulls), Lollo Waka (Leopards), Rudi Vogt (Pumas), Jody Rose (Golden Lions), Richard Lawson (Western Province).

FORWARDS
Janro van Niekerk (Boland Cavaliers), Greg van Jaarsveld (Border Bulldogs), Phillip Lemmer (Free State Cheetahs), Cobus Grobler (Golden Lions), Hendrik Roodt (Blue Bulls), Zolani Mofu (Boland Cavaliers), Hilton Lobberts (Blue Bulls), Devon Raubenheimer (SWD Eagles), Jody Jenneker (Natal Wildebeest), Sangoni Mxoli (Blue Bulls), Jacobie Adriaanse (Western Province), Berend Botha (Blue Bulls), Carel Hoffman (Blue Bulls), Robert Kruger (Leopards).
Posted by Joe-ZA Wednesday, May 28, 2008 - 21:03
20. Hartlike goeie more Bulle !!!!!
Mag vandag n heerlike dag wees vir almal !!!!

Keep the passion !!!!!



Bulle...
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Thursday, May 29, 2008 - 07:13
21. More More mense. Dit Donderdag.

Een slapie dan is dit Vrydag.
Een slapie dan is dit AK se bday!
3 Slapies dan is ons in die 6de maand! Sjoe maar hierdie jaar vlieg.
Posted by Rissiepit (Gonubie) Thursday, May 29, 2008 - 07:19
22. Hierdie jaar het al klaar sy g@t gesien....
Nes die Chokers !!!!!!!!!
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Thursday, May 29, 2008 - 07:21
23. hehehehe dubbel en dwars sonder 'n spieel met 'n zitt op!
Posted by Rissiepit (Gonubie) Thursday, May 29, 2008 - 07:22
24. more almal. o ja net dit nog oor die springbok oefen groep. adriaan jacobs kan homself gelukkig ag en bobo is te stadig vir n buite senter.
Posted by baby bull (garsfontein) Thursday, May 29, 2008 - 07:23
25. Hartlike goeie more my BLOUVOLK!

Sien gisteraand op Kwela hulle praat oor depressie. Die enigeste ding wat my depressief maak is politiek in sport, reg deur tot in die administrasie daarvan.

PdV se totaal belaglike uitsprake maak my kwaad. Kwaad omdat hy dink dat sy gehoor so onnosel is dat hulle nie sy eierdanse, onwaarhede, teenstrydighede en algemene snert sal optel nie. Sekerlik moet die arme, arme man besef dat hy nou nie meer Tygerberg klub in Ravensmead afrig nie. Mense met wie hy nou praat kan onthou, vir hulself dink, analiseer ens ens. That said, wonder ek hoe voel hy in 'n spanpraatjie as hy weet dat meer as 85% van alle Suid Afrikaanse curriebeker spelers hom NIE as afrigter wou gehad het nie.

In ieder geval, dankie ou lunsriem vir die Bulle wat jy vrygestel het vir die CC. Hef aan hand, die CC kom terug!! Sorry cheeters, al skryf elke tweede wannabee Afrikaanse sanger (Zak is die nuutste) vir jul 'n song, julle sal bly wat jul nog altyd moes gewees het, almal se TWEEDE keuse!!!

Dankbaar kan ek vanoggend hier uitjubel, die wereld in die oe kyk, van die dakke af skree en kliphard uitbasuin, MY BLOED IS BLOU, MY HART IS BLOU, EK LEWE VIR DIE BLOU!!!!

Geniet die dag my blou vrinne.

Wees getrou my BLOUVOLK!!!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Thursday, May 29, 2008 - 07:27
26. Goeie more aan julle almal.

Weet julle enige iets van Bakkies se saak af? Wonder of hulle toe hof toe was en of dit ook uitgestel is soos 99,9% van alle sake.

Ek glo die CB gaan weer interessant wees met die vyf grotes almal 'n gelyke kans. Beserings sal 'n groot rol speel (soos altyd), veral terwyl die Bokke weg is.

Groetnis
Posted by James Bond (Centurion) Thursday, May 29, 2008 - 07:36
27. oor die opkomende bokke - hoskins se ; certain provinces were not willing to let there top players go -. kan jy dit glo , swaai die stert die hond of wat . moet saru dan vir die provinsies toestemming vra om spelers vir n verteenwoordigende span te kies of is die opkomende bok span ondergeskik aan curriebeker. dit lyk my so. veral as jy na die span kyk.
Posted by baby bull (garsfontein) Thursday, May 29, 2008 - 07:37
28. More my BLOU VRINNE

(27) Baby Bull, ek stem saam met die unies wat nie hulle spelers wil vrystel nie. Daai opkomende bokke ding is `n sirkus. SA Ruby het laasjaar belowe daar sal nie hierdie jaar weer `n opkomende bokke span in die CB seisoen wees nie, en wat doen hulle?? Ek kan verstaan die unies raak gatvol. Sonder `n behoorlike CB kompetisie sal SA rugby nie oorleef nie. Borge gaan hulle geld onttrek, toeskouers gaan wegbly. Die CB behoort SA se primere kompetisie te wees. Die ander kompetisies en toere moet buite die CB seisoen gereel word.
Ek stem vir `n korter S14, met die Vodacom beker, Varsity cup ens voor die CC seisoen.
Daarna die CC seisoen, en dan `n ordentlike SB toer soos in die ou dae, met weekspan ens.
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Thursday, May 29, 2008 - 08:17
29. GOEIE MORE EDELE BLOUES!!!!

Ek gaan n bietjie Siener in die Suburbs speel?

Hierdie Bokspan gaan teen n verswakte Wallis minstens 1 keer verloor! Moontlik altwee wedstryde; kan miskien Italie wen met n klein telling. As hierdie dieselfde span gaan wees as die 3 Nasies aanvat sal hulle op die uiterste 2 wedstryde wen; ons gaan laaste kom!

Sover dit die opkommende Bokke betref: Waar kom die keurders aan meeste van hierdie spelers? Seker Mars! Koebaai vir hierdie titel ook!

Ek begin nou waaragtag daar aan dink dat die Bok embleem moet maar vervang word (spoeg!) sodat dit nie besoedel word nie! Emblee kan maar dan n Protea, of n karkoer, of miskien a tsamma wees.......who would care??

Lekker dag, ek moet nou vir mildou in die tuin bietjie spuit!

DIE CB KOM HUISTOE!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, May 29, 2008 - 08:34
30. More my LIGBLOU familie,

Wat n besondere mooi ligblou oggend hier in pretoorsdorp.Ek hoor vanoggend op die nuus dat JP Pieterse nie in die bokke se span is nie maar dat hy deel van PdV se span gaan word. PdV gaan blykbaar ekstra tyd spandeer aan sy fiksheid en sy gehalte van spel aangesien sy spelpeil nie op die oomblik op standaard is nie,nou vra ek nou baie bedonderd,hoekom net een speler uitsonder,Pieterse het genoeg tyd gehad om homself te bewys gedurende die S14 en hy het uiters swak gevaar daar,hoekom hoekom,daar is beter spelers as hy,ek weet nie ek ruik erens n vrot vis,help my asb my magtig,wat dink julle daarvan,ek se dis nie reg ten opsigte van ander tallentvolle spelers wat brand om n Springboktrui oor die kop te trek nie,of is dit nou weer deel van die gemors kwota stelsel.
Posted by alfa (pretoria) Thursday, May 29, 2008 - 09:23
31. As julle lus is om 'n lekker fight met 'n klomp WP manne te sien, gaan kyk by http://www. ruggaworld.com/2008/05/29/ one-of-newlands-sons-return/ , ek post daar as Cosa.
Posted by ElToros (Centurion) Thursday, May 29, 2008 - 12:06
32. Springbokspan uit PdV se groep:

15. Jantjes
14. Chavanga
13. Steyn
12. Jean dV (v/c)
11. Habana
10. Butch James
9. Janaurie
8. Kankowski
7. Juan Smith
6. Fluke Whats-his-face
5. Big Vic
4. Bakkies
3. BJ Botha
2. John Smit (c)
1. Guthro

16. Beast
17. Mujati
18. Bismarck
19. Danie Rossouw
20. Bekker
21. Pienaar
22. Jacobs

My span sou ek eerder Watson (vervang deur Danie) uitgelos het en plek gesoek het vir Spies op die bank - in Danie of Bekker se plek... en dit sluit 9 kwota's in (ingesluit Watson natuurlik) - waarskynlik ons enigste genuine kwota speler - at least kan al die ander ouens daarop aanspraak maak dat hulle halfpad op meriete gekies is???
Posted by zet (Pretoria) Thursday, May 29, 2008 - 13:41
33. 007,

Post 15

Goeie ontleding van die CC...

Ek dink ons voorspelers is 'n klomp jong outjies en ons kort ervaring daar - dis hoekom ek eerder Pedrie as slot sal speel - hy raak in elkgeval 'n bietjie stadig - meer ervaring in die Vaste5 en kans vir een van die exciting jong loosies om 'n plek oop te speel - of waarskynlik as ek na PdV kyk - gaan hy vir die Spiesman op die arme CC opponente loslaat...

Bottom-line... ons en die Sharks het waarskynlik die beste span op papier, maar dit hang af watse rugby ons gaan speel... speel ons ou rugby soos in die S14 begin (sal enige span ons 'n go gee)... pas ons aan by die nuwe reels en gebruik ons ervare agterspelers (wanneer laas kon ons sê dat ons sterkpunt waarskynlik hierdie jaar in die AGTERLYN gaan wees???)... wel anyway dan behoort ons gat te skop!!!

Early CC prediction:
1. Bulle
2. Chokers
3. Viskoppe
4. Huiskatte
5. Cheaters / Wynpreowers / Uieboere
Posted by zet (Pretoria) Thursday, May 29, 2008 - 13:57
34. 227. Nou wat nou? Bulletjie 1 as opsiener oor die blog moet jy verantwoordelikheid vat vir die gemors. Niemand weet waar om te post nie. Val op jou swaard.
Posted by Stairway To Heaven Thursday, May 29, 2008 - 22:06
Posted by Stairway To Heaven Thursday, May 29, 2008 - 22:08