You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Under 18s thrash Pumas


The Blue Bulls' High School team recorded their second victory of the season when they beat the Pumas 34-10 in Witbank on Tuesday.

The B-, C- and D-teams also won their respective matches with relative ease and the boys will now have to wait until Friday when the Craven Week team will be announced.

Johan du Toit, who is the coach of the Craven Week team alongside Jimmy Stonehouse, is satisfied with the A-team's triumph over the Pumas and believes the selectors have done a good job.

"There weren't a lot outstanding performances against the Pumas but Jean Pike was quite impressive on tigthhead and Tumelo Tage wasn't bad on the left hand side.

"Our locks Mlungisi Bali and Andries Ferreira did what they had to do, but we need to work on Andries' fitness.

"Our top three loose forwards could not play due to injury and amongst the backs Richmond Collins, who is still under 16, had a great game while Pierre Lombard and Jaco Oosthuizen were solid in the midfield."

Scores against Pumas:

A-team: Blue Bulls won 34-10
B-team: Blue Bulls won 34-7
C-team: Blue Bulls won 36-19
D-team: Blue Bulls won 48-10



Print


Login Email adress Password


Blog
1. 1 ste, soos Morne Steyn.
Posted by Stairway To Heaven Thursday, May 29, 2008 - 08:25
2. 2 de soos die Springbokspan gan vaar hierdie jaar
Posted by Realistix (Kempton Park ) Thursday, May 29, 2008 - 08:25
3. 2 de, soos die Cheetas in die Curriebeker.
Posted by Stairway To Heaven Thursday, May 29, 2008 - 08:26
4. Springbokke gaan goed doen die jaar. Gee hulle n kans.
Posted by Stairway To Heaven Thursday, May 29, 2008 - 08:29
5. Ek sien ou Led under cover is paraat vanoggend. Wel 1ste soos Derick Hougaard
Posted by Kalahari Expert (Pretoria) Thursday, May 29, 2008 - 08:36
6. Weet enie iemand hoe die Blou Bulle se CB span lyk?
Posted by Realistix (Kempton Park ) Thursday, May 29, 2008 - 08:39
7. Nee manne ek het voorheen gese en ek se dit weer - Morne Steyn is 'n beter losskakel as Hougaard
Posted by Realistix (Kempton Park ) Thursday, May 29, 2008 - 08:40
8. 7. Dit is elkeen se goeie reg om sy keuse uit te oefen. Morne is 'n baie talentvolle en goeie speler. Statistieke, die enigste objektiewe maatstaf bewys egter dat Hougaard die klassieke loskakel is. Hy het tekortkominge ja. Hy is immers net 'n mens. Dit was egter 'n voorreg om hom teen die Waratahs op sy beste te sien. So onselfsugtig sellfs na Fouri gegaan en gewys Morne is in possisie vir die skepskop. Saam is hulle 'n dodelike kombinasie
Posted by Kalahari Expert (Pretoria) Thursday, May 29, 2008 - 08:48
9. Yes ek hoor wat jy se Kalahari Expert maar met die verandering van reels pas Morne vir my beter in die patroon in - watter stel reels word in die CB gespeel die ou of die nuwe reels - met die ou reels sal ek vir Hougaard speel maar nie met die nuwe reels nie
Posted by Realistix (Kempton Park ) Thursday, May 29, 2008 - 08:50
10. Dit sal seker die nuwes wees. Maar nuut of oud, jy kan nooit klas onderkry nie. Skopwerk sal nog net so belangrik bly. Geen mens kan vir tagtig minute net rond hardloop nie. Ek sal graag vir Morne uiteindelik op binnesenter langs Derick wil sien. Hoe dit ook al sy die Bulle is bevooreg om twee sulke talenvolle spelers te he
Posted by Kalahari Expert (Pretoria) Thursday, May 29, 2008 - 08:55
11. Stem Kalahari - ek dink ons grootste probleem le by die slotte en voorry - dit is waar ons gaan swaar kry in die CB
Posted by Realistix (Kempton Park ) Thursday, May 29, 2008 - 08:57
12. Huh!! Waar post mens nou hier?????Het die Bulle se site weer n virus gevang???
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Thursday, May 29, 2008 - 19:05
13. 29. GOEIE MORE EDELE BLOUES!!!!

Ek gaan n bietjie Siener in die Suburbs speel?

Hierdie Bokspan gaan teen n verswakte Wallis minstens 1 keer verloor! Moontlik altwee wedstryde; kan miskien Italie wen met n klein telling. As hierdie dieselfde span gaan wees as die 3 Nasies aanvat sal hulle op die uiterste 2 wedstryde wen; ons gaan laaste kom!

Sover dit die opkommende Bokke betref: Waar kom die keurders aan meeste van hierdie spelers? Seker Mars! Koebaai vir hierdie titel ook!

Ek begin nou waaragtag daar aan dink dat die Bok embleem moet maar vervang word (spoeg!) sodat dit nie besoedel word nie! Emblee kan maar dan n Protea, of n karkoer, of miskien a tsamma wees.......who would care??

Lekker dag, ek moet nou vir mildou in die tuin bietjie spuit!

DIE CB KOM HUISTOE!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, May 29, 2008 - 08:34
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Thursday, May 29, 2008 - 19:21
14. Ligblou,is dit nou omdat daar so baie WP spelers in die span is???Ja,ek stem saam met jou!!!Hulle sal moet uit haal en wys!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Thursday, May 29, 2008 - 19:28
15. Hallo Bergbok!!

Heerlike (koue) weer wat ons skielik hier het. Gaan jy saam met die kaapse bloggers kyk as die bulle hier en in Wellington speel? Ons sal vir jou 'n bloubul trui "leen", maar ek is seker as jy dit eers eenkeer aangehad het, trek jy hom nie weer uit nie.

Wees getrou my BLOUVOLK!!!!!!!!!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Thursday, May 29, 2008 - 19:38
16. 227. Nou wat nou? Bulletjie 1 as opsiener oor die blog moet jy verantwoordelikheid vat vir die gemors. Niemand weet waar om te post nie. Val op jou swaard.
Posted by Stairway To Heaven Thursday, May 29, 2008 - 22:06
Posted by Stairway To Heaven Thursday, May 29, 2008 - 22:08
17. I should have quit you, baby, such a long time ago...I wouldn't be here with all my troubles, down on this killing floor. The Lemon Song - Led Zeppelin.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, May 30, 2008 - 01:10
18. Hangman, hangman, upon your face a smile....Pray tell me that I'm free to ride, ride for many mile, mile, mile. Gallows Pole - Led Zeppelin.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, May 30, 2008 - 01:18
19. Your head is humming and it won't go, in case you don't know, the piper's calling you to join him. Dear lady, can you hear the wind blow, and did you know......your stairway lies on the whispering wind. Stairway To Heaven - Led Zeppelin.

Nag al my Blou vriende!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, May 30, 2008 - 01:29
20. OOPS, amper vergeet ek!!!!!!!!

Maybe tomorrow, a new romance, no more sorrow.....but that's the chance, you gotta take if your lonely heart breaks, only the lonely. Only The Lonely. - Roy Orbison.

HAPPY BIRTHDAY AK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, May 30, 2008 - 01:42
21. Thanx Jimmy !!!!!!
MOESE BAIE DANKIE !!!!!!
Roy !!!!!!!!
My favourite !!!!!!!!!
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Friday, May 30, 2008 - 07:39