You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Seven Bulls in SA Emerging squad


Chester Williams has selected seven Vodacom Blue Bull players including Rocco Jansen, Hilton Lobberts and the Vodacom Cup captain Carel Hoffman for the the SA Emerging squad to defend the IRB Nations Cup next month in Romania.

The other Bulls in the squad are Joey Mongalo, Hendrik Roodt, Sangoni Mxoli and Bêrend Botha.

Mongalo was one of Tukkies' stars in the Varsity Cup, Roodt played for the triumphant Vodacom Cup side, Botha is a former SA under 19-player and Mxoli, who was in and out of the Vodacom Cup team has played for the SA under 21s in 2004, 2005 and 2006.

The international representative tournament, which features a blend of A-teams from top unions and full test teams from developing unions, will again be played in Bucharest from 11 to 20 June.

Peter Jooste, convenor of the national selectors, confirmed that the 26-man squad will assemble tomorrow in Cape Town. Former World Cup-winning Springbok Chester Williams will coach the team.

"This is the strongest possible team we could pick considering the demands of the Vodacom Incoming Test Series, Springbok Sevens and SA Under-20 duties. The Nations Cup will give many of these players a first taste of international rugby and they will be motivated to make the most of this opportunity," explained Jooste.

The SA Emerging squad:

Backs

Justin St Jerry (Xerox Golden Lions), Sarel Pretorius (Wildeklawer Griquas), Isma-eel Dollie (Vodacom Western Province), Rocco Jansen (Vodacom Blue Bulls), Morgan Newman (Vodacom Western Province), Howard Noble (Vodacom Free State Cheetahs), Bjorn Basson (Wildeklawer Griquas), Joey Mongalo (Vodacom Blue Bulls), Lollo Waka (Leopards), Rudi Vogt (Pumas), Jody Rose (Xerox Golden Lions), Richard Lawson (Vodacom Western Province).

Forwards

Janro van Niekerk (Boland Cavaliers), Greg van Jaarsveld (Border Bulldogs), Phillip Lemmer (Vodacom Free State Cheetahs), Cobus Grobler (Xerox Golden Lions), Hendrik Roodt (Vodacom Blue Bulls), Zolani Mofu (Boland Cavaliers), Hilton Lobberts (Vodacom Blue Bulls), Devon Raubenheimer (SWD Eagles), Jody Jenneker (Natal Wildebeest), Sangoni Mxoli (Vodacom Blue Bulls), Jacobie Adriaanse (Vodacom Western Province), Bêrend Botha (Vodacom Blue Bulls), Carel Hoffman (Vodacom Blue Bulls), Robert Kruger (Leopards).



Print


Login Email adress Password


Blog
1. Stem saam met jou James Bond (op die vorige draad).
Posted by Joe-ZA Friday, May 30, 2008 - 09:47
2. Peter, kies, en speel, Victor van die begin af! Jy sit met die wêreld se beste slot, en van die mees ervare spelers in sy posisie. Speel Bekker van die bank af.

Jou eerste prioriteit moet wees om Wallis 'n grooooot pakslae te gee! Dis tog hoe jy wil begin! Bekker is 'n aanwins, maar moet geleidelik in die toetsarena ingebring word.

Hy (Bekker) is goed, maar ek gaan nie in hierdie Kaapse hype ingetrek word nie. Ek het hom in die harde, fisieke wedstryde dopgehou, en dan kwyn hy weg deur die verloop daarvan.


Bakkies en Victor; hoef ek enigiets meer te sê!!!
Posted by Joe-ZA Friday, May 30, 2008 - 09:53
3. Joe-ZA

Ek stem saam. Eweskielik is als en almal Rassie bedonnerd. Mens sou sweer hy loop op water. Hy is nice en ken sy rugby maar dit beteken nie die WP is onoorwinlik en hulle spelers is die beste nie.

Eintlik pas dit die BULLE onsettend goed. Die kollig sal bietjie van ons af wees en dan kan ons van "left field" af inkom en die CC voor almal se neuse, tot almal se uiterste verbasing, weer inpalm.

Ek weet Rassie rig nie die CC span direk af nie maar dis asof almal glo net oor hy by die WP is hulle gaan die CC en S14 vir die volgende 10 jaar oorheers. Watse nonsens!!!!
Posted by bloubefoeterd (pretoria) Friday, May 30, 2008 - 10:05
4. Die heel beste wat 'n mens oor die WP kan doen is om stil te bly en die Bulle te ondersteun, ongeag wie gekies word en wie afrig.

Ek sien die Opkomende Bokke se wedstryd teen Georgia word 11 Junie op Supersport uitgesaai.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, May 30, 2008 - 10:17
5. Dit raak mos nou net deurmekaar, die thread is onder die ander. Ai toggie...

Ja laat hulle maar doen in die Kaap wat hulle wil, ons moet konsentreer op ons spel en moontlike span.
Posted by lieflingaanhanger_pe ((nou hougaard aanhanger)) Friday, May 30, 2008 - 10:21
6. Ek dink ook hy fouteer deur te veel "ou manne" in te bring. AJ en met respek natuurlik , As"Percy" ens is nog steeds goed maar verby daai ou sellby datumpie.

Die BULLE daarenteen wemel van jong talent. Van haker tot heelagter.
So kyk hierdie manne oor 'n jaar of twee.

Die huidige slot situasie vir die CC bekommer effe maar soos Wynie en 'n ander BLOUBROER opgemerk het P3 kan daar uithelp want ek dink hy is te stadig vir flank of agsteman.

Met die dat Johann Muller nie die Bokgroep gehaal het nie maar DR wel gaan die Haai beslis 'n voordeel daar hê, veral aangesien Muller vir PdV verkeerd sal wil bewys.
Posted by bloubefoeterd (pretoria) Friday, May 30, 2008 - 10:27
7. En as my geheue my nie in die steek laat nie, begin die Bakkies hofsaak vandag! Ek hoop van harte dat verstand op die ou end sal inskop...
Posted by Joe-ZA Friday, May 30, 2008 - 10:28
8. Yes yes

Wat is nuus hierso? My mening oor rassie: Bloubefoeterd: Dit is presies die kollig wat hulle 'n plek in die super 14 semi gekos het. Maar ons moet dit nie te hardop sê vir die WP mense nie, netnou kom hulle dit agter en dan is die geheim uit.

Ek hoop ons bulle is gemotiveer met 'n innerlike selfbelief vir hierdie seisoen. Sal graag wil sien dat ons die cc wen.

JOE ZA. Die realiteit is dat victor 8 weke laas rugby gespeel het. hy was vir 6 weke buite aksie by Toulon. Maar daarmee sê ek nie Andries Bekker is beter nie. Niemand is nie. Pdv gaan nog sy alie lekker sien, want hy rave op die oomblik op "hardlooprugby en vaardighede", en dis waarom hy die hulpafrigters gekies het wat hy gekies het. Hy sal agter kom daar is eintlik net twee soorte rugby: wenrugby en verloorrugby.

Maar ek sal hom 'n kans gun. Vir die 1ste jaar gaan hy vir die grand stands in Nuweland probeer beindruk. Al ons afrigters doen dit. Almal wil begin met 'n bang en bewys shulle is beter as die vorige ou.

Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Friday, May 30, 2008 - 10:28
9. Julle moet onthou ou manne is nie noodwendig sleg vir jou span nie. Verlede jaar het die cheaters nog steeds met Ollie die groosttse geddelte van die seiseon gespeel. johan ackerman was gouwerd vir die Haie en Percy is soos goeie rooi wyn. dis in die krisissituasies wat die ou bloed mee rkalmte bring in 'n span. AJ gaan goed wees vir die WP soos wat hy was vir die Sharks. Die Sharks het altyd op sy kniopie gedruk. hulle gaan sukkel sonder hom.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Friday, May 30, 2008 - 10:32
10. Joe ZA

Sien Bkkies reken hy het darem 'n baie goeie regspan.

Ek hoop vir blou bul rugby en sa rugby dat ons Unie die saak kan wen.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Friday, May 30, 2008 - 10:33
11. MBB

Ek stem saam. Onthou nog toe Harry Viljoen oorgeneem het en die span verbied het om die bal uit te skop!!

Ek kyk gisteraan op ESPN Classic die Bokke se toets teen Skotland in 2002 toe hulle ons met 21-6 afgestof het op Murrayfield. Wat 'n disaster was ou Straueli nie?

Die BOKKE was vrot!! Ouens soos Pierre Uys en 'n slot wie se naam ek nie eens kan onthou nie!!!! Hopeloos.

Werner Greeff het klomp balle na up en unders voor sy eie pale aangeslaan.

Dit gebeur as jy 'n middelmatige ou 'n Bokster wil maak.

Hoop net nie ou PdV loop dieselfde paadjie nie.........
Posted by bloubefoeterd (pretoria) Friday, May 30, 2008 - 10:36
12. Ja, miskien kan ons vir Pedrie op slot probeer. Al waarvoor ek 'n bietjie vrees is dat hy te lig is, letterlik bedoel natuurlik. Die meeste slotte trek almal die skaal vanaf 112kg plus, altans sover ek kan onthou. Ek dink Pedrie weeg net so oor die 100kg. Met sy slotmaat, Steenkamp heel moontlik, sal hulle seker die ligste slotpaar in die Currie Beker wees.

Ons skrum sukkel alreeds, met 'n ligte Kuhn op haker, so ek sal versigtig wees om hom daar te speel. Ek dink ons moet dalk eerder kyk na ander opsies, soos na ons Vodacom Beker slotte, of probeer om daardie ander beleggings soos Cliffie Milton terug te kry. Ek het baie van sy spel gehou.

Feit is, met ons 3 eerste keuse slotte by die Bokke, gaan ons gebrekkig wees, hetsy aan ervaring (sal die geval wees as jy Vodacom Beker slotte speel) of aan talent (Pedrie is nie werklik 'n slot nie).
Posted by Joe-ZA Friday, May 30, 2008 - 10:36
13. 2&8 Ek stem saam met Joe t.o.v Andries Bekker. Teen die Leeus het die man sleg weggeraak. Hy was egter nie al een nie. Peter Grant is ook hopeloos overrated. Hoeveel keer het ons hom nie al hang koppie van die veld sien stap nie. Mosselbaaibul dis so waar, vergeet van die reels, daar is net wen en verloor rugby
Posted by Kalahari Expert (Pretoria) Friday, May 30, 2008 - 10:37
14. Stem saam Mossel, ervaring koop jy nie by Checkers op 'n Sondag nie, ala Peter dV.
Posted by Joe-ZA Friday, May 30, 2008 - 10:39
15. #11 BF

Onthou net vir daardie toer was daar oor die 20 spelers beseer en moes Streauli gebruik was fiks was, anders sou 'n speler soos Pierre Uys nooit Springbok geword het nie
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, May 30, 2008 - 10:41
16. Ek dink dis elke nuwe afrigter se hoop en droom dat HY nou juis die een is wat die SKOUSPELAGTIGE rugby aan ons gaan gee, maar hierdie droom is gewoonlik so ver verwyder van die realiteit. Dis in die lig hiervan dat ek Peter se opmerkings die laaste paar dae lees.

Ek dink egter wat die belangrikste moet wees om ten alle koste te wen. Wat Peter homself voor moet beywer is om die All Blacks in NZ te klop! Kry hy dit reg, sal hy die HELE SA rugby publiek en spelers agter hom verenig!! Vergeet van al die tierlatyntjies, en breek die mite rondom die All Blacks. Jy het, meer as enige afrigter voor jou, die spelers en politieke ondersteuning om dit te vermag!
Posted by Joe-ZA Friday, May 30, 2008 - 10:47
17. Stapper

Ek hoor wat jy sê maar tog was Bolla Butch Andre Pretorius Joe van Niekerk Lucas van Biljon Robbie Fleck Paulse Jannes Labuschagne Cj vd Linde en Corne Krige en Werner Greeff en Adrian Jacobs op die veld so op papier nie 'n te vrot span nie maar die coach se oordeel het hom in die steek gelaat met die keuse vna die opdraf span.

En dis waarvoor ek bang is dat PdV ook te slim vir homself traai wees om te wys hy is goed.

Posted by bloubefoeterd (pretoria) Friday, May 30, 2008 - 10:53
18. Probable Springbok team: Conrad Jantjes, Tonderai Chavhanga, Francois Steyn, Jean de Villiers, Bryan Habana, Butch James, Ricky Januarie, Pierre Spies, Juan Smith, Luke Watson, Andries Bekker, Bakkies Botha, Brian Mujati, John Smit (captain), Gurthro Steenkamp. So berig Gavin Rich van Supersport
Posted by Kalahari Expert (Pretoria) Friday, May 30, 2008 - 11:06