You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Van Graan appointed as forward coach


The Vodacom Blue Bulls' technical advisor Johann van Graan has been appointed as the forward coach of the Currie Cup team.

Van Graan has been working with the Bulls since 2004 when he was Heyneke Meyer's technical assistant for the Vodacom Cup. Later that same year he joined the Currie Cup team in the capacity of technical advisor and has ever since been involved with the senior team.

In 2005 and 2006 he was the technical advisor to the Bulls' Super Rugby team that made the semi finals and in 2007 he played a huge part in the team's success in the Super 14.

He also worked as technical advisor alongside Meyer and Pote Human in the Currie Cup campaigns of 2004, 2005, 2006 and 2007.

The Blue Bulls started their preparation for the Currie Cup on Monday at Loftus Versfeld and will play a friendly against the SWD Eagles in George on Friday before the season kicks off against the Lions on 21 June.

Vodacom Blue Bulls coaching staff:

Head coach: Frans Ludeke

Defence coach: John McFarland

Forward coach: Johann van Graan

Backline coach: Pieter Rossouw

Kicking coach: Vlok Cilliers



Print


Login Email adress Password


Blog
1. Miskien eerste....
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, June 02, 2008 - 16:09
2. Jip, eerste soos die BLOUBUL in die CC 2008!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, June 02, 2008 - 16:14
3. KOM BULLE ! !
Posted by Blou Mascot (Sydney - Hoop DeVilliers DeLivers) Monday, June 02, 2008 - 16:14
4. Hi Jimmy
Dis seker hoekom daai braas Bulls so duur is, om te betaal vir Junior van Graan se nuwe pos.
Posted by Russel (Almaty) Monday, June 02, 2008 - 16:15
5. "in 2007 he played a huge part in the team's success in the Super 14". Huge part? Yeah right!

Snaaks hoe sy prestasies hier bo geassosieer word met die roemryke jare van die Bulle toe hy in die skaduwee van ander gewerk het. Ek dink hierdie is 'n verkeerde besluit. Kon hulle nie vars bloed in die vorm van Nico Serfontein in gebring het nie?
Posted by Joe-ZA Monday, June 02, 2008 - 16:30
6. Julle ouens wat voor gespeel het, verstaan ek iets dalk nie reg nie. Is daar nie `n moerse verskil tussen tegniese adviseur en voorspelerafrigter nie?

Wat weet van Graan van voorspelerspel?
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Monday, June 02, 2008 - 16:31
7. Stem Goeters
Die oudjie rye lekker op sy pas sy naam. Kan die Bulle niemand meer bekostig nie?
Posted by Russel (Almaty) Monday, June 02, 2008 - 16:35
8. *LOL* Russe! Ja, 'n mens kan hom darem nie daarvan beskuldig, dat hy nie agter sy mense kyk nie...
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, June 02, 2008 - 16:35
9. Vata Ngobeni
March 19 2008 at 09:12AM
Even under severe pressure and with a start not befitting Super 14 champions, the Bulls are still making the right noises.

On Tuesday, they promised to silence their detractors and leave the Blues and Western Force missing out on what looks like certain wins against the local side - considering current form.

"We are going to come back with a bang," said assistant-coach Johann van Graan on Tuesday.

Van Graan served as the Bulls technical advisor in the Heyneke Meyer era.

For the better part of his time with the Bulls, Van Graan has been tasked with the minor details of the team's performance but it's those minor details that Meyer often credited in helping his team reach three consecutive Super rugby play-offs and eventually winning the title last year.

Posted by Groot blou seun (pretoria) Monday, June 02, 2008 - 18:07
10. Nou begin F Ludeke se aanstelling vir my sin maak. Hy is natuurlik die afrigtings pos van die bulle belowe op sekere voorwaardes. J van Graan voorspeler afrigter? Daar is nie n manier dat hy die beste keuse is nie. Was die pos geadverteer? Wie was op die kortlys?
Blou Bul ondersteuners ons moet Loftus Versfeld boikot totdat hierdie kor rupte bestuur bedank. Die swakste afrigter vir Kampioene, en nou n voorspeler afrigter sonder n naam in afrigting? Jammer Bakkies, jy het natuurlik hierdie twak lank voor die ondersteuners sien kom. Van Graan rig af met Victor wat later oorvat. Victor kan speel maar nie noodwendig afrig nie.
Posted by Groot blou seun (pretoria) Monday, June 02, 2008 - 18:15
11. As daar 'n outobiografie is waarna ek vreeslik baie uitsien, is dit die een van Heyneke Meyer. Ek glo my vermoede oor sy uittrede uit Bul rugby en sy kollegas, waarvan Johan van Graan een is, gaan korrek wees.

Victor Matfield noem in gister se Rapport dat hy in die toekoms by afrigting betrokke wil raak; wel Victor, met bg aanstelling lyk dit asof daardie droom van jou maar net dit sal bly, 'n droom!
Posted by Joe-ZA Monday, June 02, 2008 - 18:39
12. Joe, Stem nie saam nie. Ons volgende hoofafrigter is Van Graan met Victor as voorspeler afrigter.
Posted by Groot blou seun (pretoria) Monday, June 02, 2008 - 18:50
13. Blou bul rugby het in n klug ontaard. Joe (11)dit sal n interessante boek wees. Blou Seun dit is bantjies vir boeties.
Posted by ANONIEM Monday, June 02, 2008 - 19:21
14. Ek kan fouteer, maar as ek so na die lys van afrigters kyk beteken dit dat ons nou, met die 'bevordering' van Klein van Graan, die eerste keer die Curriebeker (sedert 2004) sonder 'n tegniese adviseur gaan aandurf? Wat beteken dit vir die S14 van 2009; ook sonder 'n tegniese adviseur?

Of is dit dalk die BBM se manier om vir ons te wys dat die pos van tegniese adviseur maar net 'n manier was hoe hulle Klein van Graan as 'afrigter' kon akkomodeer?
Posted by Joe-ZA Monday, June 02, 2008 - 19:45
15. Goeinaand almal,

Ek loop nou die dag 'n oud Bloubul speler, wat nie te lank terug (in die Meyer-era) nog deel was van die setup op Loftus nie, by 'n braai by gemeenskaplike vriende raak. Hy vertel my toe die spelers se bynaam vir Van Graan jr. is "Aap"!

Wonder waar sou diƩ naam vandaan kom. Het dit iets te doen met hoe hy lyk of met wat die spelers van sy rugbykennis dink?
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Monday, June 02, 2008 - 20:34
16. hahahaha Sooi!
Posted by Joe-ZA Monday, June 02, 2008 - 20:39
17. Agge nee, wie is hierdie ou ?

Nog nooit van hom gehoor nie ?

Waar is Krynauw Otto ?

Na wie dink julle gaan Bakkies en Danie R luister: van Graan of Otto ?

Posted by alf (calvinia) Monday, June 02, 2008 - 21:26
18. Al dra aap n goue ring, hy bly nog n lelike ding. Is ek net onnosel soos my vrou my probeer wysmaak of was die pos vir n voorspeler afrigter geadverteer? Ek kan nie onthou dat ek n kortlys van moontlike afrigters gesien het nie? Ek gaan myself nou oorgee aan drank. Ek sal nie op van Graan senior of junior drink nie.
Posted by Groot blou seun (pretoria) Monday, June 02, 2008 - 21:55
19. Van Graan is n goeie seun. Moenie so hard op hom wees nie hy is n groot rugby man soos sy vader. As julle so goed is hoekom rig julle nie die voorspelers af nie.
Posted by Stairway To Heaven Monday, June 02, 2008 - 22:09
20. Van Graan,
Die blou bul sal nie taan,
Met jou daar in beheer
gaan die ander spanne probeer.


Posted by Stairway To Heaven Monday, June 02, 2008 - 22:13
21. Met M Steyn op losskakel het ons in elke geval nie n voorspeler afrigter nodig nie.
Posted by Stairway To Heaven Monday, June 02, 2008 - 22:27
22. Hartlike goeie more Bulle !!!
Mag vandag n helse lekker dag wees vir almal !!!!

Keep the passion !!!!


Bulle !!!!
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Tuesday, June 03, 2008 - 07:16
23. More my BLOU Volk !
Lekker koud !
Die tyd kom nader vir die Bulle om die CC huistoe te bring !
Nou die BLOU !!!!!
Posted by BLOU.GENTLE (Centurion) Tuesday, June 03, 2008 - 07:20
24. More BULLE...............die tyd kom al nader vir die BLOU WAVE
Posted by posts 2 (BULLAND) Tuesday, June 03, 2008 - 07:44
25. BGentle.................more daar.....
Posted by posts 2 (BULLAND) Tuesday, June 03, 2008 - 07:45
26. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL BLOGGERS!

Ja, die winter is nou hier!

As DIE BLOU BUL nog sleutelspelers nou gaan verloor, en, as gevolg daarvan nie die CB wen nie, dan is dit n uitgemaakte saak waar die fout le, ne? Kom ons kyk na "the proof of the pudding"!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, June 03, 2008 - 08:05
27. n Baie senior "Captain of Industry" in SA het eendag vir my gese: "The seniority of an Executive in an organisation is directly proportionate to the time it takes to realize a balls-up of a bad decision"........Sal nooit hierdie vergeet nie en het dit empiries al dikwels beleef!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, June 03, 2008 - 08:10
28. Hartlike goeie more aan al die Getroue Bloues (en gematigde ander)
Eers bietjie lees wat hier bo aangaan, dink daaroor en dan later chat. Hoop almal het n wonderlike dag en dat, indien daar probleempies is, hulle uitgesorteer word!
Posted by Little Blue Bull (Gonubie ) Tuesday, June 03, 2008 - 08:41
29. Julle klomp wat so teem en teef moet liewers Vrystaat ondersteuners word, want as julle waardige BLOU BUL ondersteuners was dan so julle alle sterkte toewens vir Johann van Graan. Sterke Johann
Posted by Choppie (Centurion) Tuesday, June 03, 2008 - 09:29
30. is die johan van graan nie dalk familie van barend van graan nie?
lyk nie soos n forwards coach nie ore makeer niks,kyk na toks en balie daai mane leer forwards uit ondervinding uit
Posted by fewkie (jhb) Tuesday, June 03, 2008 - 09:53
31. Choppie -
Verwaand van jou om mense wat vrae vrae, en antwoorde wil he op daai vrae, as "minderwaardige" BB ondersteuners te klassifiseer! Is jy die tipe ondersteuner wat blindelings volg? Ek glo dat ons almal hoop dat Johan v G n sukses maak van sy joppie - dit sal immers beteken die BB staan beter kans op sukses, maar daar is vraagtekens oor sy aanstelling.
Fewkie - ja, familie soos in pa en seun - methinks something fishy going on!
Posted by Little Blue Bull (Gonubie ) Tuesday, June 03, 2008 - 10:16
32. Choppie

Die winter is hier, ne? En die sand ondervoet is koud en vogtig? En, daai volstruiskop van jou daaronder mag dalk "frostbite" optel??

WORD WAKKER!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, June 03, 2008 - 11:00
33. Die woord is NEPOTISME!
Posted by ElToros (Centurion) Tuesday, June 03, 2008 - 11:23
34. ek sal graag een ding wil weet en dit is of enige van julle(tipiese bloubul ondersteuners) enige iets weet van hoe goed Johann van Graan einlik is en waar hy oral betrokke is met rugby. ek hoop regtig uit my hart dat hierdie "aap" julle almal verkeer bewys en dat julle almal soos ape laat voel.
Begin bietjie julle geliefde span se coaches back en miskien gaan dit dalk beter. baie van julle is net soos die media.
Posted by blou blou (pretoria) Tuesday, June 03, 2008 - 14:04
35. want die website gee ons darm die kans om te se wat on wil van wie ons wil
ons deel opinies net soos jy en ons het n reg daarop
hou op kerm oor mense wat kerm
Posted by fewkie (jhb) Tuesday, June 03, 2008 - 16:09
36. Julle klomp wat so teem en teef moet liewers Vrystaat ondersteuners word, want as julle waardige BLOU BUL ondersteuners was dan so julle alle sterkte toewens vir Johann van Graan. Sterke Johann
Posted by Choppie (Centurion) Tuesday, June 03, 2008 - 09:29


ek sal graag een ding wil weet en dit is of enige van julle(tipiese bloubul ondersteuners) enige iets weet van hoe goed Johann van Graan einlik is en waar hy oral betrokke is met rugby. ek hoop regtig uit my hart dat hierdie "aap" julle almal verkeer bewys en dat julle almal soos ape laat voel.
Begin bietjie julle geliefde span se coaches back en miskien gaan dit dalk beter. baie van julle is net soos die media.
Posted by blou blou (pretoria) Tuesday, June 03, 2008 - 14:04


Daar het ons dit , pa en seun blog ook hier.
Johan is Choppie en
Barend is Blou Blou
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 06:50