You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Ludeke announces Currie Cup group


The Vodacom Blue Bulls coach Frans Ludeke announced his Currie Cup group at Loftus Versfeld on Tuesday.

Ludeke included a large number of the youngsters that excelled in the Vodacom Cup in his squad and it is to be expected that some of the SA under 20-players that are currently in France will get an opportunity at senior level on their return to South Africa.

The Bulls started their preparations for the Currie Cup at Loftus on Monday and will play their compulsory friendly against the SWD Eagles in George on Friday.

Vodacom Blue Bulls Currie Cup group

Fullbacks: Zane Kirchner, Tiger Mangweni, Gerhard van der Merwe

Wings: Akona Ndungane, John Mametsa, Gerhard van den Heever, Trompie Nontshinga, Danwel Demas

Outside centres: Marius Delport, Braam Gerber

Inside centres: Wynand Olivier, Dewald Pretoruis, Luvuyo Mhlobiso, Divan Kotze, Ruan Boshoff

Flyhalves: Derick Hougaard, Morne Steyn, Burton Francis

Scrumhalves: Heini Adams, JP Joubert, Ruan Snyman

Number 8s: Dewald Potgieter, Okkie Kruger.

Flankers: Wikus van Heerden, Deon Stegmann, Pedrie Wannenburg, Jacques Burger, Vincent Gwavu

Locks: Wilhelm Steenkamp, Fudge Mabeta, Wouter Moore, Juandre Kruger

Props: Jaco Engels, Werner Kruger, Rayno Gerber, Dean Greyling, Rassie Jansen van Vuuren

Hookers: Derick Kuun, Bandise Maku, Chiliboy Ralepelle, James van der Walt, Brett Sharmann



Print


Login Email adress Password


Blog
1. Waar is JP Nel
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, June 03, 2008 - 11:04
2. O Gaats!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, June 03, 2008 - 11:10
3. Effe dun op buitesenter, en slotte lyk maar yl! Maar dit is tog wat ons l geruime tyd hier debatteer.
Posted by ElToros (Centurion) Tuesday, June 03, 2008 - 11:17
4. Is Wikus nie deel van die springbok groep nie? Ek dog dis net n besering wat hom uit saterdag se span gehou het?
Posted by Charlie Naude (Pretoria) Tuesday, June 03, 2008 - 11:23
5. PdV wil ten alle koste Luke kies! F du Preez is beseer, dieBokke, opkomende Bokke en O20 is nie oorweeg nie
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, June 03, 2008 - 11:29
6. As ek na die moontlike span kyk, en inaggenome dat die Leeus en Cheeters baie min spelers aan die Bokke afgestaan het, dan sien ek 'n taai Curriebeker stryd.

Ons pak voorspelers lyk vir my te lig om te kompeteer teen Cheeters en Lions. Die Sharks het ook nog al hul slotte, terwyl hulle Carstens en Jannie DuP in die voorry het. Voeg daarby 'n agterlyn van Kokkott, Barrit, Murray, JPP, Terblanche, dan sien hulle goed daaruit

Posted by ElToros (Centurion) Tuesday, June 03, 2008 - 11:33
7.
Posted by BULLE BO!! (Laaik nie WP nie) (WITBANK) Tuesday, June 03, 2008 - 11:46
8. Die Cheetahs kan maar die Curriebeker ghoebaai soen...!!

Hulle gaan nie weer die CB wen nie....

Hierdie jaar wen die Bulle, Haaie, of die WP die CB..!!!

Sorry Cheetahs..!!!

Posted by BULLE BO!! (Laaik nie WP nie) (WITBANK) Tuesday, June 03, 2008 - 11:49
9. Curriebeker halfeind:
Bulle, Leeus, Haaie, en WP

CB Eindstryd:
Bulle en Haaie/WP

Posted by BULLE BO!! (Laaik nie WP nie) (WITBANK) Tuesday, June 03, 2008 - 11:51
10. Sekerlik is Bands al reg.
Losper is gekoop omdat hy talent het, maar niemand help hom dit ontwikkel...?
Goed om J.Burger te sien!
Daar sal hopelik klomp o/20 ingesluit word. Dippenaar ens. F. Hougaard sal ook daar wees! Wonder net hoekom Delport op 13 ingespan word. Ons kan dan maar die vleuels op die kant laat sit!
Posted by vissgjx (Singapore) Tuesday, June 03, 2008 - 11:51
11.
JP Nel gaan in Japan speel...
Posted by BULLE BO!! (Laaik nie WP nie) (WITBANK) Tuesday, June 03, 2008 - 11:53
12. More almal.
Weet iemand tot wanneer gaan Wayne Julies beseer wees. Het hy sy nek gebreek? Hougaart moet nog inkom op skrumskakel. Ons behoort n redelike goeie agterlyn in die curriebeker te he. Bly om Gerhard van den Heever se naam op vleuel te sie. Wit vleuels is op die bedreigde spesie lys. Ons gaan sukkel op slot. Lynstane kan in n nagmerrie ontaard, maar ons ''wonderlike'' nuwe voorspeler afrigter sal seker die oplossings he.

Posted by Groot blou seun (pretoria) Tuesday, June 03, 2008 - 11:56
13.
"Transformasie" is besig om sy tol te eis in die Bokspan....

Conrad Jantjes vir Percy Montgomery ..
Adrian Jacobs vir Frans Steyn...
Ricky Januarie vir Ruan Pienaar..
Mujaji vir C J vd Linde...
Luke Watson vir Wikus van Heerden....

VIVA TRANSFORMASIE, VIVA..!!

Van Springbokke tot Bontebokke....

He he he he ..!!!
Posted by BULLE BO!! (Laaik nie WP nie) (WITBANK) Tuesday, June 03, 2008 - 12:14
14. Dws hulle het JP se fooi betaal!
Posted by vissgjx (Singapore) Tuesday, June 03, 2008 - 12:21
15. Ons is bitter dun op slot, en ook miskien haker. As Kuhn 'n besering sou kry, wie van daardie ander perdjies kan sy plek volstaan? Definitief nie Chilliboy nie!

Demas as potensiele vleuel? Niks hoef daaroor gesê te word nie!
Posted by Joe-ZA Tuesday, June 03, 2008 - 12:26
16. Aarde ek het nie gedink die toekoms lyk so duister nie.

Met die voorries kan ek nie sien hoe ons `n semifinaal gaan haal nie.
Vaste 5 is nie opgewasse vir die CB nie.
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Tuesday, June 03, 2008 - 12:29
17. Ek stel voor Morne speel binne en Wynand buite. Vleuels en heelagter is ok.
Met F Hougaardt terug is ons backline glad nie sleg nie.
Ek weet net nie waar ons gaan balle kry nie. Ons loosies is kookwater veral met Wikus dalk ook beskikbaar.
Maar skrums, lynstane en vastelos gaan ons poep!!
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Tuesday, June 03, 2008 - 12:35
18. Miskien word Wikus getrek vir die 3 Nasies, dan word Danie R dalk teruggestuur. Dit sal dinge baie verbeter as Danie slot kan sak.
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Tuesday, June 03, 2008 - 12:37
19. Die SB 22-tal word Donderdag aangekondig. Wees op die uitkyk en laat weet asb. as julle enige nuus het.
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Tuesday, June 03, 2008 - 12:39
20. Saterdag 7 Junie 2008

Bontebokke 25 - Wallis 15 Goeters
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Tuesday, June 03, 2008 - 12:40
21. Springbok captain John Smit achieves a remarkable feat on Saturday against Wales in the Vodacom Incoming Tours international in Bloemfontein.
He will lead his side into a Test match arena for the 50th time, the first time a Bok captain has ever reached the half-century mark. Springbok coach Peter de Villiers confirmed Smit’s selection on Monday.

“It’s a fantastic honour,” said Smit,” but believe me it’s the last thing on my mind heading into the Test on Saturday. Wales give us more than enough of a challenge to keep our minds totally on winning the match on Saturday.

Smit will also mark the day with his 76th cap, one fewer than former Sharks legend Mark Andrews. Smit is currently the fifth most-capped Bok of all time.

Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Tuesday, June 03, 2008 - 12:45
22. The Springboks will play Wales and Italy this month under the old laws, but SANZAR decided all nine Tri-Nations fixtures will use the ELVs implemented in the Super 14. The two new laws to be added will permit the pulling down of the maul and remove the requirement that teams have equal numbers at the lineout.

Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Tuesday, June 03, 2008 - 12:53
23. f@k maar ek blog nou lekker!
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Tuesday, June 03, 2008 - 12:53
24. NEEE...... Ek glo dit nie - Demas???
Posted by Little Blue Bull (Gonubie ) Tuesday, June 03, 2008 - 13:41
25. goeters, het jy nie werk nie???

Wel dis 'n mooi prentjie hier bo, maar die span. Demas spoil alles. Kom ons hoop Mametsa en Ndugane kan dit vir ons doen!!!
Posted by lieflingaanhanger_pe ((nou hougaard aanhanger)) Tuesday, June 03, 2008 - 14:24
26. My eerste keuse span sal so lyk (na PDV) sy Springbokspan gekies het:
15.Kicn4Nduga3Olv2SyMms0Ho9A8Dw Potgieter
7.Wickus v Herdn(Kapti)6.Sgm5k4W/DRosuw3G21M die dat die dryfmaal afgetrek kan word (soos in die 3 nasies) kan ons met 'n ligter pak speel , en ons agterlyn lyk baie goed(veral in die laaste 4 S14 wedstryde).

Nee wat- Hierdie jaar kom die beker terug huis toe!!!!!!!!!
Posted by bbvb (Cape Town) Tuesday, June 03, 2008 - 15:06
27. biejtie kort op senters
ons gaan tog vir jp mis
maar demas w t f?
Posted by fewkie (jhb) Tuesday, June 03, 2008 - 15:43
28. ja tiepies die bulle wat soek demas daar en waar is wayne jullies wat konsuis reg sou wees en stephan dippenaar waaror die bulle so aangegaan het
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Tuesday, June 03, 2008 - 15:49
29. weet nie wat beplan fl nie
hoop hyt sy varkies op hok
ekt so idee dit gaan amper soos die bokgroep lyk
15)kirshner
14)demas
13)delport
12)olivier (as hy nie bokke sal speel nie)"velkleur"
11)mametsa
10)hougaart
9)adams
8)potgie7wanu6sm5k4
3)kruger
2)kuun
1)engels

seker maar my droom span nie veel slotte senters of fris fleuls opm van te kies nie
dalk kom bands nog terug en chillieboy??
Posted by fewkie (jhb) Tuesday, June 03, 2008 - 15:56
30. daar sal altyd vir frans ludeke verskonings gemaak word ek se nou vir julle as hy gaan swak doen in cc dan sal daar mos gese word maar hulle het baie spelers verloor.want die bulle stel mos net vriende en familie aan
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Tuesday, June 03, 2008 - 16:02
31. lol dis verseker die van graan familie vat oor soos die watsons in die kaap lol
Posted by fewkie (jhb) Tuesday, June 03, 2008 - 16:04
32. 2008-6-3

Die Blou Bulle het die flank Hilton Lobberts ingesluit in hul span wat Vrydagaand in George in ‘n verpligte vriendskaplike wedstryd teen die Arende speel. Lobberts is weens sy Springbokstatus aan die Opkomende toer Roemeinië toe onttrek.

Nie een van die Bulle se Springbokke, Opkomende Bokke, SA Sewespelers of SA Onder 20’s is in die span opgeneem nie.

Beseerde spelers of spelers met verlof soos Richard bands, Chilliboy Ralepelle, Fudge Mabeta, Dewald Potgieter, Heinie Adams, Derick Hougaard, Wynand Olivier, Akona Ndungane, Wikus van Heerden, Danwel Demas, Zane Kirchner, Pedrie Wannenburg en Jacques Burger is ook nie vir die wedstryd oorweeg nie.

Die losskakel Morné Steyn is in ‘n hoofsaaklike Vodacom-agterlyn gekies.

Lobberts se losvoorspelermaats is Okkie Kruger en Deon Stegman.

Stegman, Steyn, Wilhelm Steenkamp, Rayno Gerber, die kaptein Derick Kuun en Jaco Engels het almal Super 14-rugby gespeel.

Blou Bulle vs. SWD Arende: Tiger Mangweni; John Mametsa, Braam Gerber, Ruan Boshoff, Marius Delport; Morné Steyn, JP Joubert; Okkie Kruger, Deon Stegmann, Hilton Lobberts, Wilhelm Steenkamp, Juandré Kruger, Rayno Gerber, Derick Kuün ©, Jaco Engels. Reserwes: Bandise Maku, Werner Kruger, Wouter Moore, Vincent Gwavu, Ruan Snyman, Burton Francis, Gerhard van Heerden, Dewald Pretorius.

Posted by fewkie (jhb) Tuesday, June 03, 2008 - 16:30
33. lyk nie sleg vir n tweede span nie
ons kan die ding doen die jaar
net meer ondervinding in paar posiesies dan is ons cc champs
Posted by fewkie (jhb) Tuesday, June 03, 2008 - 16:32