You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Kuün captains Vodacom Blue Bulls in George


The hardworking hooker Derick Kuün will captain the Vodacom Blue Bulls in their compulsory friendly against the SWD Eagles in George on Friday.

Kuün will play alongside Super 14 players like Morne Steyn, Rayno Gerber, Jaco Engels, Wilhelm Steenkamp and Deon Stegmann.

Several injured players or players still on leave have also been ruled out for this match.

This include players like Richard Bands, Chiliboy Ralepelle, Fudge Mabeta, Dewald Potgieter, Heini Adams, Derick Hougaard, Wynand Olivier, Akona Ndungane, Wikus van Heerden, Danwel Demas, Zane Kirchner, Pedrie Wannenburg and new recruit, Jacques Burger.

Hilton Lobberts has been included in the Blue Bulls team after SA Rugby decided to withdraw him from the Emerging Boks team due to the fact of his Springbok status.

The kick off is at 18:00.

Vodacom Blue Bulls: Tiger Mangweni; John Mametsa, Braam Gerber, Ruan Boshoff, Marius Delport; Morné Steyn, JP Joubert; Okkie Kruger, Deon Stegmann, Hilton Lobberts, Wilhelm Steenkamp, Juandré Kruger, Rayno Gerber, Derick Kuün (c), Jaco Engels.
Reserves: Bandise Maku, Werner Kruger, Wouter Moore, Vincent Gwavu, Ruan Snyman, Burton Francis, Gerhard van den Heever, Dewald Pretorius.



Print


Login Email adress Password


Blog
1. 1 ste soos die van Graans.
Posted by Groot blou seun (pretoria) Tuesday, June 03, 2008 - 15:24
2. Eerste.............................Go Kuun
Posted by posts 2 (BULLAND) Tuesday, June 03, 2008 - 15:24
3. Dem
Posted by posts 2 (BULLAND) Tuesday, June 03, 2008 - 15:25
4. Die Blou Bul bestuur het in een jaar n totale mislukking as Hoof afrigter aangestel. n Universiteits koshuis afrigter as agterspeler afrigter en nou n ? as voorspeler afrigter. Ek hoop van harte nie van Graan gaan nog aanstellings doen hierdie jaar nie, en ek hoop ook nie hy het nog kinders nie. Een van die dae dans van Graan se vrou saam met die Bull Babes.
Posted by Groot blou seun (pretoria) Tuesday, June 03, 2008 - 15:46
5. ek is bly die span is goed, maar wie is johan van graan. die bulle stel vir so onbekende mense aan en dis wat my pla.die bulle het die grootste ondersteunings basis in die land maar stel nie bekendes aan nie.goeie voorbeeld frans ludeke
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Tuesday, June 03, 2008 - 15:46
6. WAAR IS FRANCOIS HOUGAARD? (Curriebeker groep)

of kyk ek skeel?
Posted by origin-0 (WORcester) Tuesday, June 03, 2008 - 16:03
7. 6. Hy is by o/20 Bokke...
My vraag is: Hoekom word Serfortein nie na CC getrek, volgende jaar kan hy as Human se opvolger by S14 begin en dan jaar daarna S14 coach...
Hy het immer 75% wen rekord en ek glo nie BBM kan hom dieselfde pad laat volg as Ashley wat ook verlore is BB
Posted by vissgjx (Singapore) Tuesday, June 03, 2008 - 17:14
8. Mag ons weet wie nog in die span is, of moet ons raai deur 'n proses van eliminasie?! Miskien moet iemand wat werklik inside info het ons laat weet wat is Van Graan Jnr se " claim to fame". Die verkorte CV doen nie veel om vertroue in te boesem as voorspelerafrigter van 'n span wat die CB wil wen nie! Met die bokspelers, O/20, Opkomende Bokke uit & meer beseerde spelers as wat ander Unies op hul boeke het, gaan die eerste rukkie vd CB 'n bliksem wees! Elk geval, geluk en sterkte aan Kuun, hy het elke wedstryd id S14 verbeter en is die ideale haker/losvoorspeler vir die nuwe reels.
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Tuesday, June 03, 2008 - 17:51
9. Bloubosvelder, ek sal ook graag sy C.V wil sien. Wat my pla is die feit of die pos adverteer was of nie.
Posted by Groot blou seun (pretoria) Tuesday, June 03, 2008 - 17:55
10. Blou Bulle vs. SWD Arende: Tiger Mangweni; John Mametsa, Braam Gerber, Ruan Boshoff, Marius Delport; Morné Steyn, JP Joubert; Okkie Kruger, Deon Stegmann, Hilton Lobberts, Wilhelm Steenkamp, Juandré Kruger, Rayno Gerber, Derick Kuün ©, Jaco Engels. Reserwes: Bandise Maku, Werner Kruger, Wouter Moore, Vincent Gwavu, Ruan Snyman, Burton Francis, Gerhard van Heerden, Dewald Pretorius.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, June 03, 2008 - 22:16
11. Van Graan is sedert 2004 by Loftus werksaam waar hy eers Heyneke Heyer se regterhand by die Vodacombeker was en daarna het hy vanaf 2004-2007 saam met die Curriebekerspan gewerk.

Sedert 2005 was hy ook die Bulls se tegniese adviseur in die Super 14 waar hulle twee halfeindstryde gehaal het en natuurlik verlede jaar die beker gelig het.

Hy het in 2003 sy professionele loopbaan by die Pumas saam met Chris Grobler begin en die afgelope tyd ook n groot hand in Affies se welslae in die Beeld-trofee gehad.

Hy is self n produk van Affies en sy kennis word gereeld deur sy alma mater gebruik.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, June 03, 2008 - 22:18
12. More my geliefde BLOUVOLK!!!!!

Ongeag hoe goed klein Van Graan is, sal ons seker net almal wil weet of die pos behoorlik adverteer is, en of hy die beste kandidaat was. Nie meer, en ook nie baie minder nie.

Mag die res van die dag vir almal net blou glimlagte inhou.

Wees gegroet my BLOUVOLK!!!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Wednesday, June 04, 2008 - 06:49
13. More Bulle

Lekker nat (en dêm koud) hier in Witbank vandag.
Go Bulle........of moet ons nou praat van "van Graan, van Graan & Ludeke Edms Bpk".


Lekker pappa , hoop net seuntjie se aanstelling "backfire" nie soos jou FL fiasko nie.

Die CC kom huis toe.........ek hoop.
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 06:56
14. More BULLS...................................ja kom ons sien wat le voor vir ons warm-up games...................Weet vir 'n feit chokers gaan nie die CC koppie huis toe vat nie...........Is in their nature
Posted by posts 2 (BULLAND) Wednesday, June 04, 2008 - 07:00
15. Sien op die sharks site daar is 'n kompetisie om die naam van 'n rooiwyn te raai...........Chokers Choice?
Posted by posts 2 (BULLAND) Wednesday, June 04, 2008 - 07:02
16. More p2 ...lanklaas gepraat.

Die Sharks wyn.................wat van Fifteen Chokers (ala Four Cousins) ?
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 07:10
17. Dankie Stapper, en hy is sonder twyfel die beste beskikbaar? Jake White het het van Teg Adviseur na afrigter oorgeskuif met sukses maar ek dink alles die afgelope 10 maande by loftus laat 'n mens redelik skepties.
Sien Hoffmann is onttrek uit opkomende bokke- is hy beseer? Met Lobberts in die span behoort die Arende darem so 9 punte te kry uit strafskoppe! Hy is goed maar sy kop haak darem te gereeld uit.
Verder 'n lekker dag vir die ondersteuners vd Bulle en die res wat niks van rugby weet nie!
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Wednesday, June 04, 2008 - 07:12
18. *lmga* blitz......................Hello blitz, ok nat en koud hier in pta-noord.....Four cousins........MJ,Ruggas,Grysjas,MiteBe
Posted by posts 2 (BULLAND) Wednesday, June 04, 2008 - 07:12
19. Miskien moet hulle die wyn Lieberlê (Lieberstein) noem.

Die Sharks gaan lieber lê voor hulle 'n semi of finaal wên !!!

.....Four cousins........MJ,Ruggas,Grysjas,MiteBe

Is daar 'n wyn met die naam Four Sisters ?
*grin*
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 07:18
20. Queenspark Merlot
Posted by posts 2 (BULLAND) Wednesday, June 04, 2008 - 07:20
21. Chateau Choker
Adelchoke
Choker Hof
Chokies (Tassies)
Nederburg Choker Harvest
Paksak word nou 'n Chokesak
Vaaljapie nou Chokejapie
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 07:22
22. ****LMFGA**** !!!!!
Vroeg op julle stukke !!!!!


Hartlike goeie more Bulle en ander gediertes !!!!!!

Moese lekker dag vir julle !!!!!

Keep the passion !!!!!
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 07:24
23. Chokerdrek i.p.v. Spatzendrek

Kry 'n mens nog Spatzendrek ?
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 07:24
24. Hello AK,

Het jy al herstel van jou bday party ?
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 07:24
25. More mnr Blitz !!!!
Ja man....
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 07:26
26. AK , ons is ook mos familie van Mnr van Graan.
Kom ons doen ook aansoek vir 'n job by die Bulle.

Hoe klink Bulls Babes fisio vir jou ?
Ons albei het die regte kwalifikasies - wat ons nie weet nie , sal ons vinning
optel. Ek glo "on-the-job-training" sal ons ook ten voordeel strek.
Een vir almal en almal vir een - dit sal ons leuse wees !!!

Oom Barend , ek stuur my CV......
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 07:31
27. ****LMFGA*** X2 !!!!!
Vrou gaan nie daarvan hou nie.....
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 07:32
28. Vrouens moet weet ........'n gelukkige man by die werk , is 'n gelukkige man
by die huis.
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 07:33
29. GOEIE MORE EDELE AVBBOBS!!!

En dit sous in Petoorsdorp! 17 dae van die winterekwinoks? Iets is verkeerd...

Vrinne, ek kan nie verstaan hoekom daar op die "pos advertensie" so aangedring word nie??? n CEO hoef nie n pos te adverteer nie AL IS DIT MAATSKAPPY BELEID!! Hulle mag sulke beslissings maak en uitvoer. Die BBRU is nie die Staatsdiens nie!

Lekker dag..........hoop sonnetjie sal later n verskyning maak.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, June 04, 2008 - 07:37
30. Hoekom apply jy nie vir die ander blog site nie ?????
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 07:37
31. Blitz ?????
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 07:38
32. Sal weer probeer. Kon laas nie inkom nie.
Stuur asb weer die link
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 07:39
33. http://www. freepowerboards. com/ bloubulbloggers /index.php

Haal net al die spasies uit.
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 07:42
34. Thanx AK47
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 07:43
35. Het geregistreer op die forum.
Wag nou net vir "confirmation"
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 07:48
36. Great !!!!!
Nou moet jy net wag dat TB wakker word....
Dan sal hy jou approve !!!!!
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 07:54
37. Bands onder die mes, maar van uittrede wil hy niks weet
Jun 03 2008 08:33:44:440PM - (SA)
Morris Gilbert

Dit is nog nie die einde van Richard Bands nie, al word dié 34-jarige gewese Springbokstut môre in Pretoria geopereer om ’n geskeurde borsspier te herstel.

“Ek is soos die spreekwoordelike kat met baie lewens, want nes mense dink beserings kry die oorhand oor my, is ek terug op die rugbyveld. Ek sal dié keer vier maande buite aksie wees, maar ek is steeds nie reg om uit te tree nie,” het Bands gister gesê.

Bands is op 8 Maart vanjaar in die Bulle se Vodacombeker-wedstryd teen die OP-Olifante in Port Elizabeth beseer en kon sedertdien nog nie weer speel nie.

“My borsspier het geskeur waar dit met die skouer heg en ek het geen ander keuse as om dit met ’n operasie te herstel nie. Gelukkig word ek deur een van die beste skouerspesialiste in die stad geopereer (Thys de Beer) wat my prognose soveel beter maak,” het Bands bygevoeg.

Bands is nie die enigste Bul wat las het van ’n besering nie. Zane Kirchner (lies, 4 weke), Heini Adams (been, 2 weke), Wikus van Heerden (knie, 2 weke), Dewald Potgieter (dyspier, 2 weke), Chilliboy Ralepelle (knie, 3 weke) en Derick Hougaard (boudabses, 3 weke) is ook op die beseringslys en nie vir die verpligte vriendskaplike wedstryd teen die SWD-Arende Vrydagaand in George oorweeg nie
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Wednesday, June 04, 2008 - 08:03
38. More BLOU VRINNE
Koud vanoggend, en teen 5uur vanmore `n paar moerse haelkorrels gehad.
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Wednesday, June 04, 2008 - 08:04
39. Wat ek nie verstaan nie, en my baie gatvol maak is die feit dat daar twee weke terug ook gesê is, Wikus (2 weke), Heine(2 weke), Derick (2 weke), en nou is dit nog steeds so.
Ons vra al so lank waar is Richard Bands, maar die BBRU kommunikeer nie met ons nie.

As hulle net met ons wil kommunikeer sal ons baie gelukkiger ondersteuners wees. Selfs die Cheetahs (spoeg) se blog het meer inligting as ons sin op.
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Wednesday, June 04, 2008 - 08:07
40. Dagse Getroue Bloues (en ander gematigdes) -
Posted by Little Blue Bull (Gonubie ) Wednesday, June 04, 2008 - 08:16
41. Richard Bands is onder die mes ek perssonlik dink sy rugby loopbaan is op 'n einde
Posted by Realistix (Kempton Park ) Wednesday, June 04, 2008 - 08:39
42. Voordat die vrae of Johan van Graan die beste keuse was of dat die pos adverteer was beantwoord kan word, moet die vraag of daar 'n ander tegniese adviseer aangestel gaan word. Indien nie, is hierdie 'n herorganisasie en is die twee vrae nie van toepassing nie
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, June 04, 2008 - 08:44
43. ?????
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, June 04, 2008 - 08:56
44. 42. ??????

Ja , nee Baron ek weet ook nie.
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 09:03
45. More almal
Posted by EnNouDieBlou (CC is Bulle s'n) Wednesday, June 04, 2008 - 09:14
46. More,more.

Lekker warm vandag ne?

Blitz is jy nou met ons,soos vir altyd?
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, June 04, 2008 - 09:37
47. Klink asof die "valies" koud kry - nie te sleg hier by die see nie (nog nie)
Posted by Little Blue Bull (Gonubie ) Wednesday, June 04, 2008 - 09:39
48. LBB,brag jy nou?
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, June 04, 2008 - 09:44
49. Stapper
Hoop wouter kry ten minste n helfte om te speel en vir hierdie keurders te wys wat in steek. Hierdie ou is baie goed. Hoop net dat hy n kans gegun word en nie soos vele jong talent besluit om sy heil in die buiteland te vind. Pieter de villiers hou baie van hom en hy en Andries Bekker het onder PVD die 0/21 wereld beker gewen as slot paar.
Posted by londonbluebull (fareham) Wednesday, June 04, 2008 - 09:44
50. Londonbluebull
Wouter en Andries was in 2004 die O/21 slotpaar. PdV het die O/21wereldbeker in 2005 gewen met Nikolai Blignault en Cliffie Milton die slotpaar.

Wlhilhelm Steenkamp sal die een slot wees. Mabeta en Roodt is nog O/21 en ek weet nie of hulle gereed is vir CC en Super 14 nie. Dus moet die Bulle eerste na Wouter Moore te kyk. Wouter daarenteen was feitlik vir die laaste twee jaar uit met beserings, dus weet ek nie of ook hy gereed is vir die CC nie
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, June 04, 2008 - 09:54
51. 46. met julle Dino , met julle.
Posted by bloublitz (Currie Cup kom huis toe !!!) Wednesday, June 04, 2008 - 09:58
52.
Warren Gatland, afrigter van Wallis, sê PDV praat los en vas...

Wallis het nie 'n clue watter tipe rugby die Bontebokke gaan speel nie...

Gatland kan ook nie glo dat Percy Montgomery en Frans Steyn nie in die Beginspan gaan wees nie...!!

Miskien moet iemand vir Gatland van ons "transformasie" vertel..!

VIVA TRANSFORMASIE..!!

He he he ...!!!
Posted by BULLE BO!! (Laaik nie WP nie) (WITBANK) Wednesday, June 04, 2008 - 10:06
53. Hi almal hoe gaan dit? Ek het 'n paar van die Bulls se kontak details spelers soos Joost van der Westuizen, Wynand Olivier, Morne Steyn, Johan Roets, Derick Hougaard en Jp Nel. Ek het met Jp gepraat en hy het gese dat hy wel Japan toe gaan maar sal terug wees vir die Super 14 in 2009. ek glo die Bulle gaan die CC wen die jaar. Lekker dag
Posted by JP Nel (Fourways) Wednesday, June 04, 2008 - 10:13
54. Biltongweer!!!

Groete aan Genis!

Bye for now!!
Posted by ruggas (Curriebeker is koning) Wednesday, June 04, 2008 - 10:55
55. Dino - (48) nee, ek "brag" nie - onthou maar hoe koud dit daar "bo" kan raak, en net te dankbaar dinge raak nie so erg hier "onder" nie! Mis egter soms die ware winter - te lekker as bloeisels begin ens.
Posted by Little Blue Bull (Gonubie ) Wednesday, June 04, 2008 - 11:12
56. Quote of the day!

"Champions aren't made in gyms. Champions are made from
something they have deep inside them: A desire, a dream,
a vision. They have to have last-minute stamina, they have
to be a little faster, they have to have the skill and
the will. But the will must be stronger than the skill."


- by Muhammad Ali

Posted by Rissiepit (Gonubie) Wednesday, June 04, 2008 - 12:30
57. Ek sien op die Afrikaanse kant is daar `n berig oor die Amateurspan, o/21 en o/19.

Al 3 spanne het darem hulle eerste ligawedstryd teen die Luiperds gewen.

Kom manne nog 3 bekers in die kas sal nie sleg wees nie!!!!
Posted by goeters (Nou vir die Currie Beker!!) Wednesday, June 04, 2008 - 12:32
58. Hi almal
Hoekom is die blog so stil vandag???
Posted by Soekie (Baby Blue) Wednesday, June 04, 2008 - 13:01
59. JP Nel van Fourways - as jy kontrak details het wat gaan aan met Morne Steyn se kontrak?
Posted by Steyn (Bloemfontein ) Wednesday, June 04, 2008 - 15:38
60. Middag almal

Ek het ons spannetjie so bekyk. Het darem gedink dat ons super 14 bestuur geleer het uit die Demas foutjies. Verder lyk dit maar vir my na 'n baie beseringrige Blou Bul span wat Vrydagaand hier kom speel. Dos goed om Wouter moore van naderby te bekyk. Waar is Carel Hoffman?

Ek het Nico Serfontein se blog met aandag gelees. Ek is nie deel van 'n bandwagon wat Ludeke wou fire nie, hoewel ek nie gelukkig is met hom as my eerste keuse by die Bulle nie. My gevoel was dat die bule 'n hoofafrigter vir die super 14 moet kan hê en dan vir Nico as Curreibekerafrigter aanstel om homself verder te bekwaam. Nou los ons hom op die vlak waar hy is en hy ontwikkel nie verder nie.

Ek is bevrees ons gaan baie goeie talent in nico Serfontein verloor as ons nie binne die volgende jaar hierdie ou beter benut op minstens super 14 vlak nie. Nico kom van Junior vlak af deur en ken die spelers baie baie goed. sy spanne onder hom doen altyd goed. Ek het gedink ons kon hom minstens by hierdie jaar se curriebeker betrek het.

Boetie van graan ry op die golf van anders esuskes, en ek dink nie hy is beter as Nico serfontein nie. Inteendeel, ek sien Stapper hierbo praat van Johan van Graan se sukses by Affies: Hoe het Affies regtig gevaar die afgelope 5 jaar teen ons topskole in die land? Grey, Grey High, Paul Roos, Paarl Gim, Paarl Boys High, Outeniqua ens. Hulle rekord lyk nie so goed as jy hul uitslae teen skole elders in die land vergelyk met mekaar nie.

My punt is net dat Nico nie die erkenning kry vir wie hy is nie, en dat hy misgekyk word. Hy is Heyneke Meyer materiaal en dit sal jammer wees as ons hom gaan verloor sonder dat hy ooit sy staal as 'n curriebekerhoofafrigter kon wys. Dieselfde het met Ashley Evert gebeur wat nou eiendomme verkoop hier in die Suid-Kaap. dis ouens wat nie uitgebroei is nie, dis ongelooflike materiaal.

hoo maar ons bestuur hou op om so kortsigtig te dink.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Wednesday, June 04, 2008 - 15:41
61. Yes Yes hoe gaan dit vanmiddag met die ondersteuners van die Joke van die S14??? Sjoe julle het darem hard geval.
En dan dink julle wragtig julle het `n kans in die CB kompetisie LMGA!!
Die Sharks vat hierdie jaar die CB! Sharks teen WP in die finaal. Loftus se army het net nie meer die span om bo uit te kom nie.

Waar is Baron Genis, het die tante hom verbied om te blog!!

Posted by ruggas (Curriebeker is koning) Wednesday, June 04, 2008 - 16:46
62. Artikel in Suparugby
Should Mujati be a Springbok? - André Bester
2008-6-4

Awarding Springbok colours to Zimbabwean prop Brian Mujati, who is expected to make his Test debut for South Africa against Wales in Bloemfontein on Saturday, could cause an uproar among SA fans if certain details of his family background become public knowledge.

According to a document in the possession of SupaRugby, Mujati’s dad, Joseph, is farming on land from which the family of a former South African Under-24 representative, Tienie Martin, was forcefully removed.

Martin, who also played for Northern Transvaal, was once tipped to become a Springbok.

Joseph Mujati – Brian’s father – apparently took possession of the Martin family’s farm in 2003 as part of the Zimbabwean government’s expropriation measures and of the resulting land invasion that forced many farmer to flee.

Mujati Sr is said to be still occupying the land for which the family were never compensated. It is alleged that they never received anything for any of their assets.

Mujati Junior made headlines last year when it was said his contract with the Golden Lions was null and void because he did not have a legal work permit. His contract with the Ellis Park outfit was cancelled with immediate effect and he later joined the Stormers.

Former All Black Grahame Thorne and British Lions and Ireland scrumhalf John Robbie were never capped for South Africa even though they were eligible. That is how jealously guarded the Springbok emblem was.

Read this letter that SupaRugby has received and decide for yourself whether Mujati should receive a Springbok blazer: the highest honour a SOUTH AFRICAN rugby player can achieve.

Tienie Martin’s great grandfather, Marthinus Martin, arrived in the Eastern Highlands of what was then Southern Rhodesia in October 1894. Having led 104 settlers on a harrowing journey north from South Africa the new arrivals set about hacking a livelihood out of a largely deserted wilderness and helped pioneer commercial farming in the new country.

His grandson Marthinus (II) farmed on and became one of Rhodesia’s top tobacco producers. Tienie (Marthinus III) grew up on Tiny Farm in Inyazura. Youngest of three brothers with two sisters the Martins were a pivotal family in the community with Marthinus (ii) widely respected by all, a patriarchal figure filling the role of informal, ‘elder statesman’

Excelling at sport, Tienie shunned academia, much to the annoyance of his father who gave him one shot at university and meant it. Tienie was soon back on the plaas after a brief, fun-filled, but academically unrewarding sojourn at Tukkies where he represented Northern Transvaal and SA Universities at athletics.

But back in Rhodesia he was quickly noticed on the rugby field by the national selectors and earned his first national cap in 1966. By 1968 he was in line for Springbok honours when injury struck and he was ruled out of the South African tour of France.

In 1969 the British Barbarians, asked to choose the best fly-half they encountered on their southern Africa tour were unequivocal in their rating of him above Springbok Piet Visagie. Later that year there was criticism in the SA press when Martin was overlooked in favour of Mike Lawless. He was however chosen for the SA Gazelles and Springbok trials and also represented the SA ’B’. By 1971 his competitive career, marred by injury, was over but Tienie Martin had staked a claim for recognition as one of Rhodesia’s greatest fly-halves. In the popularity stakes, with his good looks, charm and sense of humour Rhodesian rugby lost one it’s most charismatic players.

Tienie was married to Charlotte in 1971. His father died in 1974 and he took over the farm, acquiring a reputation, in his own right, similar to his father’s; liked and respected across the racial divide by all and a first-class farmer. “I don’t think Tienie Martin has an enemy in the world,” says former fellow-farmer and friend, Lochie Slabbert, “he is just one of the nicest people I have ever known”.

But everything changed just after 1 o’clock on Monday 8th December of 2003 when ‘occupiers’ burst through the farm gates and told Tienie’s daughter Shelly that they were taking Tiny Farm and wanted to see her father .

Hearing of the crisis nearby, a neighbour phoned Tienie who was in Harare at the time. He hastened back that afternoon to meet a large man accompanied by 12 youths in a belligerent mood. The man introduced himself as Joseph Mujati, handed Martin a letter and informed him that he was taking over the farm immediately.

Martin looked at the letter and noted that that it was for the acquisition of the adjacent property known as ‘Tiny Extension’ not Tiny Farm. He pointed out this fact to Mujati who said it was irrelevant and that the letter could be changed in two minutes to read Tiny Farm. He was adamant he wanted Tiny Farm and the Martin family home for 80 years.

He told Martin to start packing immediately and to get off the property.

“I insisted he was acting illegally,” remembers Martin. “I phoned the police in Nyazura who arrived to tell me I would not be subjected to any violence but that I had to pack and leave in the morning.

“At the crack of dawn my wife Charlotte, my daughter Shelly and myself started packing. Our situation was made worse by the verbal abuse we were subjected to while trying to pack in the presence of two policemen. This carried on all the time but they could not wait for us to leave and the looting of the house started while we were still there. Not even my golf clubs were spared. 100m away my eldest daughter Shayne was also being harassed and verbally abused while trying to pack up her home. One policeman mentioned that he could not believe his eyes. He was standing witness to a crime and forbidden to do anything.

“We left that afternoon at 4:30pm with three vehicles and our furniture thanks to friends and neighbours who sent transport to assist us without us having to ask. We will be forever grateful. They were fantastic. I reminded myself that we were lucky we had not been beaten or murdered like so many others. My crops, livestock, tractors and workshop equipment were all left behind. In a few hours we had lost everything. Three generations had worked hard to build what was taken in a day.

“On the night of 12 December 2003, one of my workers who had been with me for 12 years was called by Mujati and accused of being a ‘sell out’. He was beaten, tied up in a net and dumped into the swimming pool. He was lucky to survive. Another one of my workers who was looking after my cattle was subjected to threats and had to flee. He later returned to carry on with his work.

“The next day, a Saturday I went to the farm with the police but was not allowed into the yard and not allowed to speak to any of my workers. I was very worried about them and anxious to find out if they were alright but forbidden to do so. Mujati told me that he was now also the owner of my crops, and said he would pay for all of them as well as my equipment (to this day 4 years on I have not received a cent and have lost millions of rands). I had paprika, maize and tobacco almost ready to be reaped. He told me my workers were to stop working and that I should pay them their gratuities as he would then take them over, and that our domestic staff were to leave the farm.

“I was told by Mujati in the presence of a police Superintendent that none of my tractors and equipment would be used by him or moved off the farm. Soon after I left the tractors were sent out to work.

“After having meetings with the Governor of Manicaland I was told I could finish my crops, but was never allowed to do so. Then I had a call from Mujati telling me to get my cattle off the farm but I refused as I had no where to put them. He then ordered the cattle to be left in the pens with no water or food. A few days later I managed to get Mrs Harrison of the SPCA to visit the farm to try to save the cattle and she reported back that they were being looked after by my workers in spite of Mujati’s instructions.

“On Tuesday (13th Jan) I obtained another High Court Order instructing me to return to my house and farm and remain there until all my crops had been reaped. After the case I agreed to meet Mujati at the farm on the Friday, but he did not appear.

“The next day a truckload of thugs arrived at the house I was temporarily staying at, warning me against meeting Mujati. They warned me not to go to the farm as I would be ‘dealt with’ and the house I was staying in would be burnt to the ground. The home did not belong to me. It belonged to very good friends of mine who were kind enough to let us stay there in the interim. The mob also told me that the police had nothing to do with this matter.”

‘Tienie’ and Charlotte have not been back to their farm or home and live with little more than memories in a small rented town-house in Harare.

The homestead, so recently a study in rural refinement and elegance that radiated warmth and good cheer is dank and dark. The garden that once bloomed in a riot of colour, a testament to the life of ‘Tienie’s mother ‘Miemps’ and then Charlotte who tended it with passion and care, is now a mass of miserable weeds. The farm that pulsed with productive endeavour is derelict, and the buildings are broken. ‘Tiny Farm’ is sliding swiftly back into the state it was in when ‘Tienie’s forebears arrived over eighty years ago.

But there is a sad twist in the tail of this sad saga. Joseph Mujati looks set to do what Marthinus Martin failed to do; produce a rugby Springbok. Brian Mujati is an odds-on favourite to play against Wales.

Tienie wishes Brian all the best in his rugby future.


Posted by Texas Bloubul (Austin) Wednesday, June 04, 2008 - 16:50
63. Ruggas
For someone that won the 2008 S14 in week one, you have a big mouth.
Posted by Russel (Almaty) Wednesday, June 04, 2008 - 16:58
64. Stapper
Jy lyk my is die eenigste een wat alles weet van "baby" van Graan, is jy miskien Van Graan Snr?
Posted by Russel (Almaty) Wednesday, June 04, 2008 - 16:59
65. A reaksie uiteindelik!!
Ek het nie in die S14 gespeel nie, en my span (Verre Noord) ook nie. F@k my span bestaan nie eers meer nie (snik)
Posted by ruggas (Curriebeker is koning) Wednesday, June 04, 2008 - 16:59
66. Ruggas
As jy n reaksie soek, sal jy hier geban word. Respect or beware! This is not a Far North site, so as a guest behave.
Posted by Russel (Almaty) Wednesday, June 04, 2008 - 17:07
67. Russel, wat het jy teen van Graan as afrigter?
Posted by Stairway To Heaven Wednesday, June 04, 2008 - 17:09
68. Ag wat, ignoreer die fieta, Russel. Hy is so dof hy kry nie n ordentlike werk nie en nou jag vlakvarke met n kettie.....met rek wat van n binneband gemaak is........ Weet niks van niks!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, June 04, 2008 - 17:14
69. Ruggas, ten minste ken die bokafrigter sy rugby. Net een shark(choker) in begin span. Ten minste gaan die bokke nie choke nie.
Posted by Stairway To Heaven Wednesday, June 04, 2008 - 17:16
70. Ek het niks teen hom nie. All the most people would like to know is who else was considered for this post? Based on what requirements were the descisions made to appoint him or to exclude the other candidates. As you are well aware if you are open and frank with your supporters, thee questions will not keep coming up. It is something that the BBC needs to take heed of and communicate openly, not wait for everyone to mkae up their own minds.
Posted by Russel (Almaty) Wednesday, June 04, 2008 - 17:18
71. Stem LB. Ek het hom net gewaarsku, die vark is nou in sy mielieland, hy kan besluit wat hy wil doen.
Posted by Russel (Almaty) Wednesday, June 04, 2008 - 17:20
72. Russel. Hy is al lankal by die Bulle betrokke. Die hoofafrigter kan sy hulp afrigters aanstel. Dit hoef nie n oop proses te wees nie. Ludeke is aangestel as afrigter, en ons sal nou met sy spankeuses en afrigting personeel keuses moet saamleef. As hy die CB verloor sal ons hopelik n nuwe bestuurspan sien Tot dan moet ons agter ons span en afrigters staan.
Posted by Stairway To Heaven Wednesday, June 04, 2008 - 17:23
73. Stairway
Why should we wait until the end of the CC. This is not a game of chance, you dont say we lost the S14, lets hope we win the CC. Its like putting your head in the sand and hope that things will improve.
Posted by Russel (Almaty) Wednesday, June 04, 2008 - 17:32
74. Russel, hou jy dan maar op om die bulle te ondersteun totdat Ludeke en Van Graan gefire word. Ek ondersteun die Bulle nou al baie jare, deur baie afrigters en maer jare. Sien jou weer as daar n nuwe afrigter is.
Posted by Stairway To Heaven Wednesday, June 04, 2008 - 17:39
75. Stairway
Because I dont agree with the Van Graan and FL issue does not make me any less of a Bulls support you moron. The reason I am allowed to ask questions is because Im a supporter.
Posted by Russel (Almaty) Wednesday, June 04, 2008 - 17:44
76. Russel, jammer as jy my verkeerd verstaan het. Dalk n kommunikasie probleem omdat jy engels is. Ek het nie probeer om jou te beledig nie. Ek stem saam met jou dat daar n probleem is, maar my punt is dat die probleem eers sal verdwyn indien ons nie goed vaar in die Cb nie. Ek voel net ons moet die span ondersteun ten spyte van die afrigters, en bestuur, want die manne speel vir ons, hulle ondersteuners.
Posted by Stairway To Heaven Wednesday, June 04, 2008 - 17:49
77. Joe-Za, sien jy wat gebeur as n mens diplomaties is. Niemand stry met jou nie. Bulletjie 1, ek soek asseblief n goue sterretjie.
Posted by Stairway To Heaven Wednesday, June 04, 2008 - 18:02
78. Ek is bly die name van Ashley Evert en Nico Serfontein word in die lig van die Van Graan Junior aanstelling genoem (post 60).

Hierdie is 2 bewese (hoof)afrigters, wat sukses met hulle onderskeie spanne behaal het. Hoe die Bulle Evert kon laat gaan, sal net hulle weet! Hoe die Bulle NIE Serfontein kan beloon met bevordering na die Currie Beker span nie, sal ook net hulle weet.

Ek sien Heyneke Meyer (nog 'n afrigter wat nooit moes laat gaan word nie) vra dieselfde vraag oor Victor Matfield; hoe kon die Bulle hom ooit laat gaan? Dink net hoe anders die 2008 S14 sou kon verloop met Victor daar.

Ek is bevrees die Ludeke aanstelling, die afdank van Johan le Roux na 2 weke terwyl hy goed genoeg is vir die All Blacks, die aanstelling van 'n onervare Slaptjips as agterlynafrigter in Januarie 2008 NADAT Todd Louden alreeds aan die einde van S14 2007 bedank het, die bevordering van Van Graan terwyl dit vir my bitter moeilik is om te verstaan hoe hy soveel beter gekwalifiseer is as Serfontein, is alles simptomaties van swak bestuur!

Onthou, net SA, en eintlik net die ARM unies in SA, word 'n afrigter aangestel as afrigter van beide die plaaslike (Curriebeker) en die S14 spanne. Ludeke het 'n patetiese S14 gehad, en die man moet die kans gegun word om vir die 2009 seisoen te beplan sodat ons nie weer die laughing stock van die wêreld word nie, MAAR die BBM besluit in al hulle wysheid dat hy ook die Curriebeker moet afrig. Dis 'n fout!!!

Vir dié van julle wat dink dat dit Ludeke die kans gee om met sy spelers te gel, slegte nuus; die meeste van sy goeie, senior spelers sal by die Bokke betrokke wees, en miskien net met die laaste gedeelte van die Currie beker sal hulle vrygestel word.

Ek het aan die begin van die S14 gesê, beplan vir sukses, en daar bestaan 'n goeie kans om dit te kry, beplan vir mislukking en jy kry dit definitief. Die Bulle gee die pas aan in Suid-Afrikaanse Rugby, het nog altyd en sal altyd, maar ons bestuur laat deesdae veel te wense.
Posted by Joe-ZA Wednesday, June 04, 2008 - 19:00
79. ek hoop wallis wen die naweek.
ek kan nie verstaan wat gaan by die bulle aan nie hulle is die grootste maatskappy en so daarom moet hulle baie geld maak maar hulle haal nooit geld uitom die beste afrigters en kie aantestel nie
die bulle moet wakker word want hulle gaan soos die leeus op eindig
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Wednesday, June 04, 2008 - 20:51
80. #64 Russell

Ek is versekerlik nie Van Graan nie, maar wel 'n man wat soek na inligting om met feite oor 'n onderwerp te gesels

Stairway, ek self huldig die mening om die Bulle te ondersteun ten spyte van wie die afrigter. Afrigters kom en gaan, die Bulle is nog steeds daar.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, June 04, 2008 - 21:24
81. Stapper. Ek moet jou gelyk gee rakende Van Graan jnr, ons het nog nie regtig substantiewe redes gesien waarom hy noodwendig sleg is nie. Ek wonder hoeveel negatiewe standpunte rakende hom, is direk as gevolg van die lae dunk wat die meeste van ons van sy pa het? Ek is nie noodwendig ten gunste van sy aansteliing nie, maar dit laat my wonder.

Wat Nico Serfontein aanbetref, hy gaan verseker waai indien die Bulle hom nie binnekort 'n hoofafrigterspos aanbied nie. Dit sal 'n groot verlies wees, aangesien hy sonder twyfel weet hoe om 'n wenkultuur te vestig.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, June 04, 2008 - 22:21
82. GOEIE MORE EDLE BLOU BUL BLOGGERS!

Kom ons gesels rugby en nie rugby administrasie nie?

Die BLOU BUL het n mooi opwaartse kurwe begin toon na die einde van die S/14. Nou is baie van die spelers weg na die "Bokkamp" toe en n span is saamgestel vir die gewonge SWD game. Die resultaat van hierdie wedstryd gaan, as n span, niks beteken nie? Dis bloot n oefenlopie....soos altyd. Die CB span moet nou alweer opgebou word vir die wedstryde sonder ons ervare manne; dis n mission! Veral met die "nuwe bloed" wat deurkom. Kom ons kyk n bietjie na die 1ste paar rondtes van die CB en bepaal dan die waarde van die span. Dit sal ons de facto n idee gee van die kwaliteit van die afrigtingsspan?

Bl&ksem;, maar dis koud vandag in Petoorsdorp..........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, June 05, 2008 - 07:29
83. (69) Hoop jy is reg Stairway
Posted by ruggas (Curriebeker is koning) Thursday, June 05, 2008 - 07:43
84. (66) LMGA!!
Ou Russel - regte PF mentaliteit, baie blaf GEEN byt!!
Ontspan die boude ou snarie!!
Posted by ruggas (Curriebeker is koning) Thursday, June 05, 2008 - 07:45
85. (68) Oom Genis, jou ou rakker, so jy lees tog darem die boodskappies wat ek vir jou stuur... GRIN

Manne, spot maar oor my bevoorregte lewenswyse, ek verruil die plaaslewe vir geen geld in die wêreld nie. In julle harte wil die meeste van julle ook maar in die natuur wees, en jy is een van hulle ou Genis!

Nou toe, geniet die stadsgejaag.

Bye for now!!
Posted by ruggas (Curriebeker is koning) Thursday, June 05, 2008 - 07:49
86. Hartlike goeie more almal !!!!!
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Thursday, June 05, 2008 - 07:51
87. more mense. die span wat nou teen swd speel gaan nog ook verander as al die beseerdes en 0/ 20 s terug is. die meeste key spelers rus en kom reg van beserings na die s14 en onthou daar is omtrent 7 of 8 jonges in die o/20 bokkie span in wallis.seker 3 of 4 van hul kan maklik in die cb groep wees. 2 het al s14 gespeel. hulle maak die 22ste klaar so hul mis net die eerste cb wedstryd. van julie af behoort die cb span op vol sterkte te wees.
Posted by baby bull (garsfontein) Thursday, June 05, 2008 - 07:52
88. Nuwe pool vir die Tri Nations !!!!!!!!!!! Bloubul Bloggers ( fameauto ) poolcode !!!!!
Op Superbru !!!!!!!
Posted by ASSKICKER (Die BUL is terug !!!) Thursday, June 05, 2008 - 08:00
89. o ja en daar is nog 6 bulle in die sa opkomende span ook . so daar gaan nog baie verander.
Posted by baby bull (garsfontein) Thursday, June 05, 2008 - 08:01