You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Bull's eye view: Vodacom Blue Bulls vs. Boland


The Vodacom Blue Bulls' 50 point victory over the Boland Cavaliers at Loftus Versfeld on Friday came at a high cost after it was discovered that Gurthrö Steenkamp broke a bone in his hand.

Steenkamp had to go for an operation on Monday afternoon and he will consequently be on the sideline for three to four weeks.

Steenkamp's Springbok teammate Bryan Habana is currently training with the team but he will not play against the Free State Cheetahs if he is not 100 percent.

Habana is struggling with a knee and a shoulder and no chances will be taken if he is not fully fit.

Danie Rossouw is also rehabilitating but a call on his eligibility for the clash against the Cheetahs will only be made on Tuesday. The team that will face the Cheetahs will be announced on Wednesday at 12:00.

This is what some of the coaches said about the weekend's thumping of the Cavaliers:

COACHES' VIEW:

Frans Ludeke (Head coach):
Our goal for the match against the Cavaliers was twofold: first we wanted to win with a bonus point for four tries and we wanted to increase our points difference. We succeeded in both, but what I was most pleased with was the way we played for 80 minutes.

We stuck to our game plan no matter what happened, but I must admit that the two yellow cards in the last ten minutes disrupted our rhythm slightly.

John McFarland (defence coach):
I think we played really well for 72 minutes and we conceded no points during this time. We forced numerous turnovers and it was good to see that we could convert these turnovers into points.

The last eight minutes weren't that pleasing but if you would have told me before the match that we are going to win by a 50 point margin and get a bonus point for four tries I would have taken it with a smile.

Judging by the players' reaction when they got into the change room after the final whistle had gone, they weren't happy with the way we ended the match but taken as a whole it was a great win.

Pieter Rossouw (backline coach):
I think the fact that we made 24 line breaks as a team was quite exceptional.

The way we contested our own kicks was also a way lot better than against the Sharks and we played some marvelous rugby from the turnovers that we've won. Our counter attacking was very good and I was pleased with our attacking lines and play variations.

Individually guys like John Mametsa, Tiger Mangweni, Morné Steyn and Fourie du Preez did well.

Vlok Cilliers (kicking coach):
I think our kicking game went very well but I was most pleased with the bonus point and the huge winning margin. We waited for the right opportunities to kick the ball and when we run with the ball we played some fabulous rugby. We scored great tries but what worried me was the fact that we conceded 14 turnovers.

Individually I think John Mametsa and Tiger Mangweni did well.

Wynie Strydom (manager):
Our mission was to win with a bonus point and we said to one another that we are going to try and score four tries before halftime. All went according to plan and we got exactly what we wanted from the match.

In a game like Friday night's it is always easy to start playing "festival rugby" but we stayed within our structures and it was wonderful to see with how much urgency the guys played.

I must agree that the changes we've made in the second half hampered us a bit but it was done for two reasons: we wanted to get certain players off the field in order to reduce the risk of injury and the guys on the bench are in desperate need of game time.

AWARDS:
After every match the Vodacom Blue Bulls hand out six awards for players who did extremely well in different areas of the game.

Bison (most cleans):
Wikus van Heerden. Wikus made 16 in 58 minutes

Sniper: (most tackles):
Dewald Potgieter. He made 15 in 80 minutes

Hit-man: (Biggest tackle):
Gurthrö Steenkamp!

Ant (best back):
John Mametsa

Workhorse (highest work rate):
Fourie du Preez

Bumble bee (manager's award):
Gurthrö Steenkamp – the Springbok prop delivered an excelled all-round performance and it was the second time in four matches that he was named Man of the Match. He is the fittest he has ever been and has a very positive influence on the team. Hopefully he recovers in time for the semifinals.





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. waars die postings?
Posted by OU BUL (potch) Monday, September 15, 2008 - 19:55
2. Geluk Bulle.

n Besondere gelukwensing aan Dewald Potgieter en Juandre Kruger. Twee jonges wat weekliks hulle hand opsteek.
Posted by kiestand (Benoni) Monday, September 15, 2008 - 22:14
3. Geluk Dewald, sien ek het gesê jy is 'n DORING!!
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Monday, September 15, 2008 - 22:42
4. Nooit OU BUL as jy eerste post moet jy sê, Eerste soos die Bulle!
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Monday, September 15, 2008 - 22:48
5. Goeie wen Bulle.
Dit was aanskoulike rugby vir 70 minute en toe verloor ons dit. Teen die Cheetahs kan ons dit nie bekostig nie.

kiestand... Ek stem. Baie sal nognie saamstem nie, want hulle moet nog die lig sien, maar my span sal wees:
15. Tiger- hy't sy swak game vir die jaat teen die Sharks gehad.
14. Piere Spies- gebruik hom soos die Aussies Tuqiri gebruik.-skuif na 8 en bring Akona op vir laaste 20.
13. Marius Delport- hy was vrydag aand strate beter.
12. Wynand- hy lyk skielik pure Bok.
11. Mametsa- hy't homself transformeer.
10. Morne Steyn- hy ontsluit ons agterlyn.
09. Fourie- was Vrydagaand weer sy ou self
08. Pottie- yster- skuif na 6 vir laaste 20
07. Steggies- Klein ma getrein- .Jaques Burger vir laaste 20
06. Wikus(K)- Ou hond- Pottie vir laaste 20.
05. Wilhelm Steenkamp- rus Victor tot en met die semis.
04. Juandre- Rus Danie nog 'n week of wat.
03. Rayno Gerber- ruil halftyd met Werner.
02. Derek Kuun- Ruil laaste 20 met Chiliboy
01. Jaco Engels- moet 60 minute speel-bring dan Rayno terug op loskop.

16. Chiliboy
17. Heinie
18. Werner Kruger
19. Jacques Burger
20. Burton Francis
21. Akona
22. Victor Matfield.

Met die beplande vervangings weet elke ou wat begin hy kan 110% gee vir sy tyd op die veld.
Laaste 20 = 10 minute enige kant toe afhangende van hoe die game ontwikkel. Eintlik is dit niks nuut nie, ons maak al heel jaar so. Victor net igv besering, Heinie en Burton soos dit moet.
Gebruik Piere wyd om hulle wyd te treiter en hul loosies op te breek.
Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Monday, September 15, 2008 - 23:05
6. Ek dink ou Kabamba Floors kry koue koors as die Piere Spies Express op hom afkom, en John sal vir Jongi heel game toets. Ons flanke moet net vinnig innie game kom by die afbreekpunte, anders kan dit lol. Dis hoekom ek glo ons het Piere se krag wyd uit nodig om bietjie langer op sy voete te bly totdat die ondersteuning bykom.
Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Monday, September 15, 2008 - 23:18
7. So van Maruis Delport gepraat. Ek het al baie gedink hy is ons weak link, maar ek gee credit where its due. Hy het die laaste twee games baie goed vertoon. Well done Maruis. Sy support play was vir my stukke beter.

Posted by kiestand (Benoni) Monday, September 15, 2008 - 23:32
8. More se Beeld reken dat Chris Rossouw en Jongi Nokwe reg is vir die Bulle. Die twee gee heelwat meer skop aan die agterlyn. Akona sal Nokwe moet oppas - hy is vrek vinnig.
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, September 15, 2008 - 23:38
9. Laat Rossouw en Nokwe kom, ons is reg vir hulle.
Posted by kiestand (Benoni) Monday, September 15, 2008 - 23:48
10. Hello Bergbok

Jou drome is glad nie so verregaande nie. Ek voorspel al sedert die Bokke terug is dat ons julle in die finaal gaan speel - gelukkig op Loftus. Dit sal egter nie maklik wees nie........hou maar dop.

Aan almal wat kla oor Victor. Onthou julle hoe het ons gejubel toe hy terug kom. Kom nou asb mense, as Victor 'n swak kaptein was waarom het julle nie gekla verlede jaar in die S14 nie. Spelers sal nie elke jaar ewe goed op vorm wees nie, maar Victor gaan nie in een jaar 'n swakker kaptein word nie. Ons moet onthou daar was baie veranderinge in die jaar. Ek is gek oor Wikus en sy spel, maar kom ons ondersteun ons S14 kaptein. Net soos FL, gaan dit nie nou verander nie.
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, September 15, 2008 - 23:49
11. Ons is reg vir die Vrystaat! Bloem gaan BLOU word die naweek!!!
Posted by blou-shaun (richardsbay) Tuesday, September 16, 2008 - 04:21
12. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL ONDERSTEUNERS!

n BLOU Bloemfontein?? Goeiste...wat n wonderlike vooruitsig vir hierdie vaal, droe kontrei.

GAAN MAAK HULLE BLOU ONSE BULLE!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, September 16, 2008 - 06:11
13. Lekker lekker lekker dag vir al die Bloubul supporters !!!!
....en oom Bergbok !!!!!!

Mag vandag n heerlike dag vir almal wees !!!!
Kom Bulle gaan maak daai Tjieters mak in Bloem !!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, September 16, 2008 - 06:50
14. Dag al my Blou vriende! #28 op die vorige draad. Blou-is-Baas, die troue was by Quest (ou Iscor klub). Dit was een van die lekkerste troues in 'n lang tyd!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, September 16, 2008 - 07:00
15. More Jimmy. Sjoe, die Iscor club. Ek onthou die dae wat die Supersport bar daar was. Het nog die Bulle teen die Britse Leeus daar gekyk...

Bloutokkelossie, ek se al lankal ons moet Pierre se krag meer gebruik, veral van agter deur die loskakel/senter kanaal. Ek dink die cheaters gaan die naweek hul alles gee, want as hul die een verloor is dit verby...

Mt skoonpa is wp, ek sal laaik om te sien hoe cheer hy die bulle...dit sal eerste wees.

Lekker dag aan almal.
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Tuesday, September 16, 2008 - 07:21
16. Goeie dag Blou Manne, Manninne en Bergbok.
Guthro word gou gesond, ons het jou nodig!!!!!!!!!!
Bloutokkelosie, ek hou van jou opsomming.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Tuesday, September 16, 2008 - 07:46
17. Beeld - ’n Reuse-terugslag het die Blou Bulle gister getref toe die Springbok-loskopstut Gurthrö Steenkamp weens ’n gebreekte linkerhand ’n operasie ondergaan het.

Steenkamp, wat in die Bulle se laaste drie wedstryde skitterspel gelewer het, sal op die gouste weer op 11 Oktober kan speel wanneer die Curriebeker-halfeindronde beslis word.

Hy het sy hand Vrydagaand op Loftus Versfeld in die Curriebeker-wedstryd teen die Bolandse Kavaliers gebreek.

Steenkamp is een van drie groot staatmakers wat dalk nie Saterdag in Bloemfontein teen die Cheetahs kan speel nie, want daar is ook groot kommer oor die beserings van die vleuel Bryan Habana en slot Danie Rossouw.

Die Bullle se dokter, Org Strauss, was gister nie baie optimisties oor Habana en Rossouw se kanse om te speel nie.

“Danie se kans is nie goed nie, maar Bryan s’n darem beter,” het Strauss gesê.

John Mametsa, wat Habana se plek teen die Kavaliers met groot onderskeiding vol gestaan het, kon weens ’n stywe liesspier ook nie oefen, maar Strauss is nie oor dié besering bekommerd nie.

Daar was darem ook goeie nuus vir die Bulle, want die senter Wynand Olivier se besering is iets van die verlede.

Olivier se spelpeil het ná ’n teleurstellende Super14-reeks ’n ingrypende gedaanteverwisseling ondergaan en hy is nou weer pure Bok.
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, September 16, 2008 - 07:57
18. Hey al die blou bloed mense.

Ek het nou nie die hele game gekyk, maar dit was 'n kliniese vertoning as ek na die driee kyk.Wat my die meeste beindruk is die verskillende "angles" wat die agterspelers hardloop.

Ek kan duidelik Slaptjips se hand daarin sien,dankie daarvoor.Die manier wat Mametsa op 'n slag die lyn breek,laat my dink aan daai drie in NZ 1998 in die Drienasies.

Ek is 'n trotse bul wat nie hou van verloor nie, maar as ons span val,bly positief vriende.
Dia span het magic.Ek mis vir Habana,maar ek weet nie waar sy plek in die span is nie.Wat van buite senter????mmmmmm maar nie die volle wedstryd.Marius Delport kry sy selfvertroue terug.

Tot later
Posted by Manny (Darling,Western Cape) Tuesday, September 16, 2008 - 08:45
19. gepraat van slaptjips..............wonder watse advies het hy om sy baba-boetie hok te slaan?

hoop hy is eerlik en gee opdrag om hom i snot-tackle te gee.......... hul gene bestaan nogal uit vrees.........

*smile*

*smile*
Posted by OU BUL (potch) Tuesday, September 16, 2008 - 08:58
20. manny,

Daar is nou n goeie voorstel ou maat........... Ek sal ook vir Habana op Currie Beker vlak op buite senter sit.... net die idee om hom daar te sien op Currie B vlak gee my n giggel..... Ek dink hy sal die verdediging verslint op buite senter en sal ook goed van Wynand af speel.....

ASB FL, doen my nou n guns en speel die man daar.... daar is nie juis goeie buite senters wat vir Habana sal stop nie.......

Posted by blouBoerseun (Hou by die BLOU) Tuesday, September 16, 2008 - 09:00
21. Moet saam met julle stem....

Ek het self ook nie gedink Slaptjips kan iets vermag nie.... maaaaar mens sien dam wat hy probeer doen met die agterlyn.....

DINK JULLE NIE HABANA SAL N GOEIE BUITE SENTER OP CB VLAK MAAK NIE?

Posted by blouBoerseun (Hou by die BLOU) Tuesday, September 16, 2008 - 09:02
22. Môre alle hoog edele Bulle

Kiestand net oor Delport. Hy het teen die sharks 'n stamp op sy linker bo-been gekry en ook sy rebbes bespeer. Ten spyte van dit, hou hy aan speel.

Ek dink ons kan vir Werner Kruger op binnesenter speel, hy is net so vinnig soos julies, miskien nog vinniger.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, September 16, 2008 - 09:05
23. En die van julle wat nou vir my gaan se: Hoekom wil jy die wereld se beste wing n senter maak.......... WEL, onthou julle n man met die naam Tana Umanga.... As julle reg kan onthou het hy ook op wing vir die All Blacks begin speel, en hy was toe op daardie stadium een van die beste wings in die wereld.... TOE, gaan speel Tana buite senter en word die wereld se gevaarlikste buite senter....

Daar is baie mense wat op wing begin en later in skuif in die buite senter spot.....

Posted by blouBoerseun (Hou by die BLOU) Tuesday, September 16, 2008 - 09:07
24. Rustig

Wat dink jy van my buite senter plan?

Posted by blouBoerseun (Hou by die BLOU) Tuesday, September 16, 2008 - 09:08
25. Ek dink Wickus moet kaptein bly vir die CB en Victor moet van die bank af speel. Ons sal die Cheetahs met Vrydag se span kan aanvat en al ons Bokke rus vir die semi's.
Ek is bly om te sien dat Delport weer goeie rugby speel. Hy was vir 'n lang tyd die "weaklink" in ons agterlyn, maar het Vrydag goed gelyk. Ons kan nie bekostig om enige swak skakels in ons span te he as die sem's kom nie
Posted by bbvb (Cape Town) Tuesday, September 16, 2008 - 09:12
26. Bulle,maak net asb die blikore dood die naweek.Trap hulle tjank af vir eens en vir altyd.Daar is niks so irriterend soos 'n Cheetah ondersteuner wat hulle bekke rek nie.En laat ek nie eers oor daai o so arrogante Naka Drotske bebin nie.GO BULLE!!!!!
Posted by Skop (Pretoria) Tuesday, September 16, 2008 - 09:12
27. Ek dink Habana is beseer en hulle moet hom nie speel nie. Ek wonder of hy enigsens wil CB rugby speel. Te groot geword vir die spel.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, September 16, 2008 - 09:41
28. Rustig,

Stem saam. Of Bryan Habana nurse 'n besering, of hy is nie meer gefokus nie.

Habana speel glad nie meer goed nie. Groot fout met hom.

Ander dinge wat sy aandag aftrek...???
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, September 16, 2008 - 09:58
29. Ek dink ook Habana op buite senter sal 'n wyse besluit wees!
Toe hy na ons toe gekom het wou hy net senter speel en het selfs wedstryde opgeswot om te kyk hoe moet dit nou eintlik gedoen word, so ek dink ons moet die outjie sy sin gee en hom daar laat speel!
Posted by Antoinette (Pretoria) Tuesday, September 16, 2008 - 10:30
30. Hullo to all my blue buddies. I have to share this with everyone. Last week on the News they were reporting that Hurricane Ike collided with Havannah - my 11 year old heard this and his eyes went big and he said "Hurricane Ike collided with Habana! and I bet the hurricane came off second best".

Love it - hope we slaughter the Cheetahs this weekend - we have to win this Currie Cup and we CAN. Welcome back to Wynand - playing like a star.
Posted by serena (Randburg) Tuesday, September 16, 2008 - 11:43
31. Serena,

good one..!!!! lol
Posted by blouBoerseun (Hou by die BLOU) Tuesday, September 16, 2008 - 12:18
32. Mense............ ek sit hier in Bloem vandag en wag dat die Bulle hier moet kom...

Nou Bulle Nou............ maak die manne dood Saterdag
Posted by blouBoerseun (Hou by die BLOU) Tuesday, September 16, 2008 - 12:22
33. Kan iemand dalk vir vlok se hy moet aan Steyntjie se voet pale toe werk voor die finals!! Wat is fout daar? vir my lyk dit of hy te regop staan as hy skop?

Het iemand in Bul land al gedink daaraan om 'n kontrakie voor Frans Steyn se neus te hou?
Posted by Galwyn (Stellenbosch) Tuesday, September 16, 2008 - 14:27
34. Asb net nie Frans-ek skop soos 'n donkie,maar dis gewoonlik mis-Steyn nie!!
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Tuesday, September 16, 2008 - 14:35
35. Galwyn,

Ja, dit sal die Bulle se losskakel probleem oplos...

Frans kry juis nie speeltyd op losskakel by die Sharks nie..



Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, September 16, 2008 - 15:11
36. nie geweet ons het 'n loskakel probleem nie...
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Tuesday, September 16, 2008 - 15:18
37. Stem saam BlueCon5, daar is mos nie n blerri loskakel probleem by bulle nie!!!

Francis lyk goed vir toekoms en Morne en net een of twee swak games na 7 goeies! en nous daar sommer 'n "losskakel probleem" !

Frans Steyn is n selfsugtige speler wat meer sleg doen as goed. As on s 'n probleem het is dit liewers ons pak voorspelers wat elke nou en dan "miss-fire"
Posted by ToxicBull (Johannesburg) Tuesday, September 16, 2008 - 15:25
38. Habana @ 13 nie 'n slegte roep. Hy sal heel waarskynlik MVP daar wen in volgende WB as ons hom vroeg genoeg skuif sodat hy kan insettle. Morne en Burton is genoeg op 10. Na hulle kom Brummer, Marnitz Boshoff en sy ouboet Ruan. Frans sal 'n bonus wees, nie 'n antwoord op ons sg. "loskakel probleem" nie. Dis maar net die Sharks wat wil glo onse Morne is overrated, ipv om te besef hulle loosies het uiterste druk op hom gesit. Wys my 'n ou wat nie 'n "bad day at the office" beleef so elke dan en wan nie. Asof Butchie skielik 'n wdstrydwenner is!
Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Tuesday, September 16, 2008 - 15:41
39. ToxicBull,

Ek dink ook nie ons het 'n loskakel probleem nie! Ek dink morne is great, hy moet net harder werk aan sy pale skop. Ek het bloot bedoel dat 'n ou soos Frans Steyn sal blom in 'n gestruktureerde span soos die bulle. nie noodwendign op 10 nie.
Posted by Galwyn (Stellenbosch) Tuesday, September 16, 2008 - 15:56
40. Ek stem net nie Frans Overrated Steyn nie asb, weet nie of ek die mannetjie se looks in blou sal kan handle nie.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Tuesday, September 16, 2008 - 16:09
41. Hallo bloues

Net 'n stelling vir Toxicbull.....Met Morne Steyn op losskakel sal ons nie die curriebeker wen nie.....Sorry.
En ek stem saam ,Frans Steyn is nie 'n losskakel nie.....Hy kan die beste heelagter in 'n lang tyd word in SA,as hulle net ophou om hom rond te neuk.

Posted by waterberg (Nylstroom) Tuesday, September 16, 2008 - 16:40
42. Al die rekenaar-geletterdes

Verduidelik asb vir my hoe gebeur dit dat iets op die blog verskyn, en dan die volgende dag of paar uur later is dit weg !! Ek droom nie want iemand het dit gelees en my daaroor gebel. Nou is dit weg.

Ek het niemand gevloek of beledig nie of iets geplaas wat enigsens aanstoot kon gee nie. Wonder maar net.............
Posted by JB 007 (Centurion) Tuesday, September 16, 2008 - 17:03
43. Ek dink net dat daar baie mense is wat nie vir Morne 'n fair kans gee nie. Ek was ook hoogs onstoke toe hy so swak pale toe geskop het teen die sharks. Mar daar is difnitief iets aan die gebeur met ons backline en ek voel dat Morne daartoe bydrae. Wynand is op die oomblik uitstekend maar 'n KLEIN biki lof moet seker gaan aan die man aan sy binnekant. Dis tog 'n span sport... Waterberg, ek respekteer jou opninie maar kan jy biki uitbrui oor hoekom ons nie cc sal wen met Morne nie?
Posted by ToxicBull (Johannesburg) Tuesday, September 16, 2008 - 18:42
44. *opninie = opinie... geweet ek mos rek tik op skool vat (-:
Posted by ToxicBull (Johannesburg) Tuesday, September 16, 2008 - 18:43
45. Ek besef nounet iets. Frans Steyn het al vir die bulle gepeel!!!!
.... 2007...super 14 finaal..... Mis skop pale toe... nie uit skop....
Hy het saam met Haba en derick vir ons daai game gewen (-:
Dalk is dit sy "subconscious" wat vir ons wys hy wil eindlik vir die bulle speel?
Posted by ToxicBull (Johannesburg) Tuesday, September 16, 2008 - 18:54
46. Ek sal nie met Morne op 10 lol nie, maar eerder 'n plan maak op haker.

Ja, Derek Kuun is nou ge-retread en kan 2 as reserwe dek, maar ek dink hy is te klein om op internasionale vlak (selfs S14) daar deur te kom, en met hom daar is die voory net vir my nie so solied as wat ek hom sou wou sien nie.

Hoekom nie vir iemand soos Jaco Engels wat op sy dag senter gespeel het en goeie hande en balvaardigheid het omskep in 'n haker nie- dink net daaraan, 'n voorry bestaande uit Gurthro, Jaco en Rayno/Werner (en kry nog 'n loskop soos Janro van Niekerk van Boland in). Hel, ek kry sommer hoendervleis net om daaraan te dink.

En dis voor jy besef daar is 'n slotpaar soos Victor en Bakkies en Wilhelm en Danie en Kie as "back-up" wat agter hulle sak.

Soos ek se, Kuun het haker as ekstra pyl in sy koker en kan dan roteer met Steggies as fetcher flank. So kan jy altyd 'n spaar haker soos Chiliboy of Maku op die bank he, asook Kuun. Dit is so 'n belangrike posisie, as die reserwe haker sukkel met sy ingooie het jy altyd iemand anders om op terug te val.

Almal ken Kuun as losvoorspeler en niemand kan regtig stry dat hy gemaak is vir die fetcher rol onder die ELV's nie. Hoe bevoorreg is ons nie om twee sulke klas fetchers soos Steggies en hy te he nie.

Met iemand soos Pottie op 6 met Danie Rossouw en Jaques Burger wat hom dek, en Spies op 8 met laasgenoemde drie wat hom dek is dit 'n formidabele agtal.

Janee, dit laat 'n man klaar uitsien S14 toe.
Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Tuesday, September 16, 2008 - 19:33
47. Please, please, please bulls! You have to beat the Cheetahs. I mean come on, if WP and the Sharks can do it, you can do it!
Posted by Flava (Cape Town) Tuesday, September 16, 2008 - 21:20
48. Flava

You'll be glad to hear Habana and Rossuw are fit to play.
Posted by kiestand (Benoni) Tuesday, September 16, 2008 - 22:42
49. GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK!

Daar is net een ding wat ons nie uit die oog moet verloor nie. Een van die hoof redes hoekom dit chaos afgee as spelers "uit posisie" gespeel word is dat die spelers NIE DAAR WIL SPEEL NIE! So, om skaak te speel met "wie-moet-waar-speel" sal nie werk as die speler se voorkeure nie in ag geneem word nie. Daar is baie voorbeelde hiervan......
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, September 17, 2008 - 06:28
50. JB 007: Post 42: van n rekenaar-geletterde.....

Vandat daar ergere hofsake aan die gang is met ander unies se blogs lyk my word die reels baie streng toegepas. Dit gaan nie net oor aanstoot gee nie maar ook kopiereg probleme, eerroof, ens. ens.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, September 17, 2008 - 06:34
51. Hartlike goeie more al die rekenaargeleterde Bloubul ondersteuners !!!!
Mag vandag n herrlike dag wees vir almal !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, September 17, 2008 - 06:45
52. Goeie more aan al die Bul-ondersteuners...!!

Vir wie gaan die Bulle Saterdag 'n guns doen..?

Vir die Cheetahs of die WP..?
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, September 17, 2008 - 07:58
53. Beeld - Suid-Afrikaanse sportlui sal sukkel om tussen die bestes ter wêreld te tel as politici aanhou om aan hulle voor te skryf, sê Tim Noakes, een van Suid-Afrika se bekendste sportwetenskaplikes.

Politieke inmenging is ’n algemene verskynsel in Suid-Afrikaanse sport, maar volgens Noakes rus hedendaagse beroepsport so swaar op wetenskap dat jy nie kan bekostig om vooruitgang deur middel van byvertonings (side shows) te strem nie.

“Sport is lank nie meer speletjies nie.

“Jy moet al die noodsaaklike hulpbronne probeer inspan en toesien dat jy die beste op elke gebied kry om voor te bly,” sê Noakes.

“Daar is nie plek vir politiek in sport nie. Jy kan nie iemand kies vir wie hy is of wie hy nie is nie.
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, September 17, 2008 - 08:00
54. Hoor, Hoor! Tim Noakes! Room sal altyd bo melk uitstyg!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, September 17, 2008 - 08:22
55. Mmmm.....so Floors gaan op die bank wees en nie op Vleuel nie Saterdag; dis jammer, lol!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, September 17, 2008 - 09:43
56. kiestand- no kidding..... not all better though..... I need pills!
Posted by Flava (Cape Town) Wednesday, September 17, 2008 - 17:05