You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Habana, Rossouw back for Cheetahs clash


The coach of the Vodacom Blue Bulls, Frans Ludeke, has included Bryan Habana as well as Danie Rossouw in his starting XV for Saturday's ABSA Currie Cup clash in Bloemfontein against the Free State Cheetahs.

Habana, who was struggling with a knee and shoulder injury, was declared fit by Dr Org Strauss on Tuesday afternoon, while Rossouw recovered from a niggling heel injury.

Rossouw will scrum in the second row alongside Victor Matfield where the latter will take over the captaincy from Wikus van Heerden.

The specialist open side flanker Deon Stegmann was recalled and will partner Van Heerden at the side of the scrum, while Pierre Spies takes Dewald Potgieter's place at number 8.

Potgieter will be the loose forward reserve and as a result of Ludeke's four/three bench there weren't any room for Pedrie Wannenburg or Jacques Burger.

Jaco Engels was selected at loosehead prop following Gurthrö Steenkamp's broken hand and Marius Delport got the nod ahead of Wayne Julies as Wynand Olivier's centre partner.

Vodacom Blue Bulls: Tiger Mangweni; Akona Ndungane, Marius Delport, Wynand Olivier, Bryan Habana; Morné Steyn, Fourie du Preez; Pierre Spies, Wikus van Heerden, Deon Stegmann, Victor Matfield (captain), Danie Rossouw, Rayno Gerber, Derick Kuün, Jaco Engels. Reserves: Chiliboy Ralepelle, Werner Kruger, Juandré Kruger, Dewald Potgieter, Heini Adams, Burton Francis, Zane Kirchner.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Middag almal

Kan hierdie span vir ons glorie bring Sterdag? Beslis ja.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, September 17, 2008 - 13:00
2. Gelukkig is Chili en werner ook daar om die senter posisie te dek.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, September 17, 2008 - 13:05
3. Middag middag middag mense !!!!!!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, September 17, 2008 - 13:16
4. Ek sou dalk eerder vir Mametsa gespeel het as Akona. Ma dit lyk na n goeie span, hoop net nie hulle speel ouens wat nie 100% reg is nie. Ons gaan almal nodig he vir die semi's en die final.
Posted by JONES (Pretoria) Wednesday, September 17, 2008 - 13:17
5. AK ek het jou gebeat vir 'n verandering. Is jy besig om jou touch te verloor. Die getroude lewe darem - maak alles stadig.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, September 17, 2008 - 13:20
6. Nee daai span van die Bulls gaan die Tjieters opneuk !!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, September 17, 2008 - 13:22
7. Ja ou Rustig.....
Begin my touch verloor....
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, September 17, 2008 - 13:24
8. What a team - we are going to WIN WIN WIN WIN WIN WIN !!!!!!!!
Posted by serena (Randburg) Wednesday, September 17, 2008 - 13:24
9. Ek hoop ons wen, want anders is dit weer nag vir die arme speles op diéblog.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, September 17, 2008 - 13:29
10. Rustig,

Dit is nie die "arme" spelers nie...

Hulle word sakke vol geld betaal om te speel...

Hulle moet "produce"..!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, September 17, 2008 - 13:51
11. Swakker spanne as die een het al curriebekers gewen...
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Wednesday, September 17, 2008 - 14:01
12. Ons beste span, met moontlike uitsondering van Mametsa. Hulle kan en moet dit doen Saterdag. Jammer dat ons in die proses vir WP gaan help! LOL.
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Wednesday, September 17, 2008 - 14:09
13. Party, Blou Os, die ander moet hard werk.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, September 17, 2008 - 14:10
14.
"Winning is not everything, ..it's the only thing"

Vince Lombardi
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, September 17, 2008 - 14:12
15. Ek dink as ons so teen die 65ste min ons 40 punt voorsprong opgebou het, moet ons 'n paar driee laat deur "glip". As die cheetahs 'n ou bonus puntjie kry, bly hulle voor die visvoete!!!!
Posted by Galwyn (Stellenbosch) Wednesday, September 17, 2008 - 14:15
16.
"Nobody remembers who came in second"

Charles Schulz
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, September 17, 2008 - 14:16
17. Middag

Het Wynand se chat geniet op die anner draad. Hy lyk na baie naais ou. Jy kan ook sommer sien Wynand is nie meer die springchicken van 3 jaar terug toe hy Ettienne Botha se rol moes oorneem nie.

Ek persoonlik voel ons coach druk die beseerdes te vinnig. Ons het dit teen die Haaie ook probeer en moes met beperkinge speel. Ek sou eerder die beseerdes teen die Griekwas en die Valke loslaat.

Aan die ander kant help meer speeltyd ook die Bokke saam met die Bulle sodat die span as 'n eenheid kan jel vir die semi's. Maar gesonde spelers weeg vir my swaarder as halfkrankes. Ek hoop nie dis deel van Frans se leerproses nie.

Die game teen die cheaters gaan bitter moeilik wees hierdie naweek. Ek het die heeltyd gesê dat hulle nie sonder 'n erkende losskakel 'n fkator gaan wees nie. Chris Rossouw gaan 'n reuse verskil maak en ons gaan 'n ander Cheetah span sien as die vorige twee naweke. Gelukkig weet ek ook dat Morne altyd sy beste bêre vir Bloemfontein. Onthou dat as die cheetahs hierdie een sonder 'n bonuspunt verloor kan hul kanse daarmee heen wees. Dit gaan close enetjie wees.

Expect a humdinger.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Wednesday, September 17, 2008 - 14:21
18.
"Winners are naturally bullish"

Mervill Lynch
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, September 17, 2008 - 14:21
19. Mosselbaaibul,

Ja, dit gaan close wees.

Met hierdie tight games speel die skeidsregter gewoonlik 'n belangrike rol.

Ek hoop nie die ref gaan besluit wie wen nie...!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, September 17, 2008 - 14:33
20. Elke man het sy prys. So ook die refs.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, September 17, 2008 - 14:39
21. Cheetahs vs Blue Bulls in Bloemfontein
Referee: Craig Joubert
Touch judges: Marius Jonker, Gareth Lloyd-Jones
Television match official: Johann Meuwesen
Assessor: Arrie Schoonwinkel, Frans Muller
Posted by Little Blue Bull Wednesday, September 17, 2008 - 14:40
22. Mossel, wat is 'n fkator. Is dit 'n nuwe Afrikaanse woord wat net daar in die Sui-Kaap gebruik word?
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, September 17, 2008 - 14:41
23. Ek is bly Craig is die ref. Ek weet nie so mooi oor Marius Jonker nie. Ek ken nie die ander ou nie.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, September 17, 2008 - 14:43
24. Habana het nie vandag gelyk of hy heeltemal reg is nie.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, September 17, 2008 - 14:46
25. Wat is 'n allengesprek nou weer in Afrikaans? A one man show in Engels. Dit is waarmee ek nou besig is.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, September 17, 2008 - 14:51
26.
Free State Cheetahs:

Bevin Fortuin; JW Jonker, Robert Ebersohn, Meyer Bosman, Jongi Nokwe; Chris Rossouw, Tewis de Bruyn; Duanne Vermeulen, Juan Smith (captain), Heinrich Brussow, Barend Pieterse, David de Villiers, Kobus Calldo, Adriaan Strauss, Wian du Preez.
Replacements: Richardt Strauss, Shrek Oosthuizen, Nico Breedt, Hendro Scholtz, Jandré Blom, Jacques-Louis Potgieter, Kabamba Floors. - Sapa
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, September 17, 2008 - 15:09
27. Hallo Bloues

Le by die huis met bronchitus wat naby aan longontsteking kom. Nou kan ek darem bietjie blog.

Rustig

Moenie so gou opgewonde raak oor Craig Jounert nie. Hy is een van daai refs wat sy interpretasie oor die reels tussen die eerste en tweede helfte verander, gewoonlik tot ons nadeel. Het hom al te veel gesien die Bulle uit die pool blaas. Ek is ook bekommerd oor Marius Jonker. Hy het in die laaste drie keer wat hy die vlagman was teen die Bulle twee keer geel kaarte aanbeveel, waar die ref op die veld eintlik gese het alles was reg. Ek dink hy raak 'trigger happy' teen die Bulle.

Oor Gareth Lloyd-Jones wil ek nie veel se nie. Hy was Vrydag die ref in die O/21 wedstryd op Loftus, en hy was pateties. Op 'n stadium het ek eerlik gedink hy probeer regtig dat die Bulletjies moet verloor. Het 'n paar liederlike hoogvatte teen die Bulletjies misgekyk, maar enige klein oortredingtjie van die Bulletjies genadeloos gestraf. Op 'n stadium het my pa gese hy is lus en loop omdat die ref 'n sirkus van die wedstryd maak. Gelukkig was die Bulletjies oordonderend. Selfs die ref kon hulle nie eens stop nie.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Wednesday, September 17, 2008 - 15:34
28. Rustig

Sommige woorde is vir vinnige lesers bedoel.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Wednesday, September 17, 2008 - 15:38
29. Rustig

#25 Allengesprek: Heel waarskynlik 'n gesprek met Allen.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Wednesday, September 17, 2008 - 15:40
30. 25.Rustig: Praat maar-ek luister. Jy was obviously op die B-veld. Dit bekommer my wat jy se. Hoe het Danie gelyk, hopenlik nie soos Hab's nie.
27. Judge : enige ander ref behalwe die blinde oogarts van Standerton...
Posted by blouhond (Pretoria (the ORIGINAL Bull-brand!)) Wednesday, September 17, 2008 - 15:40
31. As julle nog nooit in Rugby-transformasie geglo het nie, gaan julle dit hierdie naweek sien: 'n snoek word 'n bul, 'n wynvat kry horings en my "agtergeblewe pel" gaan vir die Bulle duimvashou-al is dit in die geheim...
"Check hierrie move!"
Posted by blouhond (Pretoria (the ORIGINAL Bull-brand!)) Wednesday, September 17, 2008 - 15:44
32. Blouhond, ek weet nie, Habana was nie sy sprankelende self nie. Hy nurse defnitief nog 'n besering. Wel hulle is môre af en gaan gholf speel, so die besering kan nie te erg pla nie.

Danie is weer kookwater.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, September 17, 2008 - 15:46
33. Blouhond

IS HULLE DAN NIE ALMAL BLIND NIE?????? Dis hoekom ek hulle nog altyd jammer kry. Ek dog hulle is almal 'blind'.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Wednesday, September 17, 2008 - 15:47
34. Judge, ek stem oor Marius Jonker, maar Craig laat ons ten minste speel sonder veel drama.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, September 17, 2008 - 15:47
35. Vier broers wat arm grootgeword het, het verder gaan studeer en het almal suksesvolle professionele loopbane gehad.

Hul bejaarde moeder wat hulle alleen grootgemaak het, het ver van hulle gewoon en hulle het selde by haar gekom. Een Kersfees eet die broers saam en elkeen vertel trots van die duur geskenk wat hy vir hulle bejaarde moeder gegee het.

Die eerste sê: "Ek het vir Ma 'n groot en weelderige huis laat bou."

Die tweede sê: "Ek het 'n tuisteater van $100,000 vir haar laat insit."

Die derde spog: "EK het gesorg dat my Mercedes-agent 'n nuwe SL600 vir haar aflewer."

Die vierde antwoord: "Julle weet mos hoe baie Ma daarvan hou om die Bybel te lees, maar dat sy nou byna heeltemal blind geword het en nie meer self kan Lees nie? Ek het by 'n unieke troeteldierwinkel 'n papegaai ontdek wat die hele Bybel uit sy kop ken! Dit het 20 leraars 12 jaar geneem om hom alles te leer. Ter betaling moes ek belowe om vir die volgende 20 jaar jaarliks R100,000.00 aan die kerk te gee, maar dit was die moeite werd. Nou kan sy net 'n Skrifgedeelte noem, en die papegaai sal dit vir haar voordra."

Die ander broers was beïndruk.

Ná Kersfees stuur die tannie toe haar dankie briewe:


"Dawie, dankie vir die huis wat jy laat bou het. Maar dit is eintlik heeltemal te groot. Ek kan net een kamer gebruik, maar ek
moet alles skoon hou en ek is doodmoeg."


" Leon , jy het vir my die fantastiese tuisteater gegee wat plek het vir 50 mense, maar my vriende is ongelukkig al almal dood of in ouetehuise. Ek hoor boonop maar sleg en sienamper niks nie.

Dankie nietemin vir jou geskenk."


"Martin, ek is te oud om te reis, en my kruideniersware word afgelewer. Ek kan die Mercedes dus nie regtig vir enigiets gebruik
nie.

Maar dankie vir die gedagte."


"Liewe Werner, jy was die enigste seun wat mooi oor my behoeftes gedink het voor jy jou geskenk gegee het. Baie dankie - die hoender was absoluut heerlik."



Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, September 17, 2008 - 15:51
36. Ek dink die probleem met ons refs is die opleiding wat hulle kry. Ek dink dit het iets te doen met ......"When in doubt penalise the Blue team" "When in serious doubt, give yellow to Blue"
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Wednesday, September 17, 2008 - 15:52
37. As die JSE nie sy kop vinnig lig nie, sal ek moet "beg, steel or borrow".
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, September 17, 2008 - 16:03
38. Middag Bloubloedige Bul ondersteuners.
Span lyk goed met uitsondering van Mametsa wat nie daar is nie.
Mossel, beslis gaan Saterdag 'n humdinger wees.
Judge, vertrou jy word gou gesond.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Wednesday, September 17, 2008 - 16:07
39. Dankie Bulletjie 1

Gelukkig speel ons eers weer oor drie weke weer op Loftus, anders sou die dokter my Maandag in die hospitaal gesit het.Kan net nie wegbly nie.......
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Wednesday, September 17, 2008 - 16:13
40. Sou ook net graag wil weet wie is die mal d@nner by SARU wat die Bulle se program uitgewerk het. Ons het net een wedstryd op 'n Saterdag op Loftus gespeel, en dit was 'n aand wedstryd teen die Cheetahs. Is iemand bang vir die hitte in Pretoria?????? Ek dink hulle wil die Bulle se ondersteuners doodmaak.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Wednesday, September 17, 2008 - 16:18
41. Judge,

Ja, met Marius Jonker deel van die paartie Saterdag, kan die Bulle verseker 'n paar geel kaarte te wagte wees...
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, September 17, 2008 - 16:22
42. Hey almal.

As die afrigter al hierdie boodskappe lees, hoop ek hy wil ook vir Habana inspan langs Wynand.

Om 'n speler soos Mametsa op die bank te sit is 'n luuksheid hoor.So bring hom op na 60mins,skuif Habana na buitesenter en haal vir Marius Delport af, dis nou net as ons die game in die sakkie het.

Asb Mnr.Ludeke, dalk besef jy hoekom almal Habana op senter wil hê
Posted by Manny (Darling,Western Cape) Wednesday, September 17, 2008 - 16:25
43. Yes Judge, dis vir my baie moeilik om op 'n Vrydag by Fort Loftus uit te kom. Beslis gaan ek oor drie weke daar wees.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Wednesday, September 17, 2008 - 16:31
44. Ek het nou net na al die permutasies van die punte gekeyk. As die Leeus teen die sharks en die WePee gaan verloor is hulle uit die semis.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, September 17, 2008 - 16:31
45. 36 : Judge: as jy dit vir Andre "Hoofseun" Watson se, kraam hy 'n boomwortel!
Posted by blouhond (Pretoria (the ORIGINAL Bull-brand!)) Wednesday, September 17, 2008 - 16:39
46. Groete tot more, een dag nader aan die "Slag van Bloemfontein"!
Posted by blouhond (Pretoria (the ORIGINAL Bull-brand!)) Wednesday, September 17, 2008 - 16:40
47. Bulle en Bul manninne gegroet tot môre.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Wednesday, September 17, 2008 - 16:52
48. Well maybe now I can get a good nights sleep..... never mind.... I have to wait until after they play.

Go Bulls!

Come on seriously.... they lost wo WP twice, they can't be all that great.
Posted by Flava (Cape Town) Wednesday, September 17, 2008 - 16:54
49. Jis ek is sommer upset, hoe kan iemand vir Wynand vra watse haarprodukte gebruik hy en wat dink hy van sy bynaam "Meisiekind" seker dieselfde ou wat die bynaam uitgedink het. Wel moet dit erken, die man het mooi hare, en hy het mooi looks (vra maar al die girls hierso) maar so waar as wragtig die volgende ou wat vir hom sê "meisiekind" gaan met my te doen kry.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Wednesday, September 17, 2008 - 21:48
50. Nee wat , ek stem saam Wynand Olivier. Hoekom die wereld se beste vleuel nou weer senter speel?! Buitendien, laaste wat ek Habana sien senter speel het, het O'driscoll gereeld regdeur hom gehardloop. Hy moet vleuel bly, sy spoed is meer werd met ruimte.

Gee die ou kans, as hy eers weer heeltemal van sy beserings herstel het, sal sy vorm gou weer tops wees.
Posted by kiestand (Benoni) Wednesday, September 17, 2008 - 23:36
51. bullsdaisy

Dis n simpel bynaam, maar ek glo nie dis daai ou wat dit uitgedink het nie. Op keo se blog noem omtrent almal hom meisiekind.
Posted by kiestand (Benoni) Wednesday, September 17, 2008 - 23:38
52. Rustig 44

Leeus moet net 1 punt uit daardie twee games kry, dan is hulle nogsteeds bo die WP (as die punteverskil beter as WP s'n bly).
Posted by kiestand (Benoni) Wednesday, September 17, 2008 - 23:39
53. Die groot game is Saterdag, kry die Cheetahs geen punte nie is WP so te se deur. Dan is die lot weer in hulle ie hande. Vir die LEeus en Cheetahs se part moet die Cheetahs Saterdag een bonuspunt kry.

Wat my betref hoop ek die WP maak dit. Daar sal vir my niks lekkerder wees as om die WP te wen met n hulle beste span nie - dan kan hulle nie na die tyd met verskonings kom nie. En as hulle ons en die Haaie dan slae gee, verdien hulle die ccup.
Posted by kiestand (Benoni) Wednesday, September 17, 2008 - 23:43
54. #44. Rustig, die Lions is nie noodwendig uit indien hulle beide wedstryde verloor nie. Teoreties gesproke kan hulle vir die semis kwalifiseer al verdien hulle net een bonuspunt uit hierdie twee wedstryde. Een bonuspunt sal hulle met 42 punte laat, die maksimum wat WP kan kry. Ek het 'n spesmaas dat aldrie spanne op 42 punte kan eindig, met punteverskil wat dan die deurslag sal gee. Wat dit aanbetref is die Lions tans die beste af met die Cheetahs half in die knyp. Die Cheetahs moet egter nog teen die Kavaliers en die Valke kragte meet en kan maklik die bordjies verhang.

Eersteprys bly egter 'n oorwinning vir die Lions oor die Sharks op Coca-Cola park, dan sal al die aksie op Fort Loftus plaasvind......Soos dit hoort!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, September 17, 2008 - 23:56
55. As die Bloues Saterdag die Cheeatahs wen, het hulle twee 5 punters nog oor om te speel. Jimmy is reg oor die feit dat eersteprys volgende naweek se Coca-Cola Park ontmoeting is. As die aksie dan op Loftus plaasvind, gaan ons verseker die WP met sy Springbokspan in die Semi-Final roer!

Kom ons hou duim vas en VERSEKER sal daai koppie huis toe kom waar hy HOORT!
Posted by HenkJ (Louis Trichardt) Thursday, September 18, 2008 - 06:07
56. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL STATISTICI!

Hoe dit ook al sy, die spanne eindig met n amperse "'photo finish'; dit kan net goed wees vir Suid-Afrikaanse rugby. As dinge reg gedoen word kan ons n baie suksesvolle S/14 2009 verwag?

FortLoftus volk, ek sal nie die 'live' ANZ scores hierdie rondte kan lewer nie. Vertrek nou-nou Bosveldplaas toe.

Jimmy, ek jam vanaand met Pietersburg se MMWC boere-orkes op bass! Kan nie wag nie! Red Heart en Coke, lol!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 18, 2008 - 06:43
57. It's gonna be a tough game against the wounded and dangerous cheetahs. Our guys shouldn't take it lightly.
"All the way Bulls!!!!!!"
Posted by SammyS (Mokopane (Potgietersrus)) Thursday, September 18, 2008 - 06:52
58. Dag al my Blou vriende! Ligblou, as ek naby was het ek vir julle dop aangedra.... GOOI MIELIES!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, September 18, 2008 - 07:11
59. More alle bloues

Kan nie wag vir saterdag nie, dit gtaan groot wees.

Jimmy, bly jy in Vuilbijl? Het daar grootgeword...Maar die plek bars nou uit sy nate...

Ek persoonlik weet nie vir wie om te cheer die naweek nie...Bulle wen sonder cheaters vir bonus of nie...Wat ek wel sal laaik is om my wp skoonpa te sien sukkel om vir die Bulle te steun...

Lekker dag almal

Blou BLY Baas!!!!!!
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Thursday, September 18, 2008 - 07:15
60. Jys reg Blou is baas, ek dink al die wp ondersteuners gaan vir diebulle skree die naweek, my Pa het altyd gese as die bulle teen 'n onder 9 span moet speel sal hy vir die onder 9s skree.

Bulle 37 - 31 Cheetahs
Posted by Choppie (Centurion) Thursday, September 18, 2008 - 07:29
61. Wel Choppie, so voel ek oor die wp.
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Thursday, September 18, 2008 - 07:31
62. Goeiedag al die Bloues

Ek is bekommerd oor Habana, dit lyk nie vir my of hy heeltemal reg is nie.
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, September 18, 2008 - 07:55
63. Goeie more aan al die Bul-ondersteuners...!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, September 18, 2008 - 07:56
64. Beeld - Die flank Deon Stegmann se terugkeer tot die beginspan van die Blou Bulle beteken dat hy en die Cheetahs se Heinrich Brüssow in Saterdag se Curriebeker-wedstryd in Bloemfontein regstreeks teen mekaar as grondspelers getoets sal word.

Dié twee gewese spanmaats van Grey-kollege word albei as van die beste baljagters in die land beskou. Albei ongelukkig om nie dié seisoen deur die nasionale keurders vir deurlopende briljante spel beloon te word nie.

Hul tweestryd by die afbreekpunte, waar die wedstryd gewen of verloor kan word, behoort een van die groot glanspunte in dié wedstryd te wees, wat die tuisspan ten alle koste móét wen
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, September 18, 2008 - 07:57
65. Rustig,

Is ook bekommerd oor Bryan Habana.

Speel nie meer so goed nie...
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, September 18, 2008 - 08:00
66. Moenie worry oor fly'in bryan nie, hy sal regkom!
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Thursday, September 18, 2008 - 08:35
67. Hullo Blou Buddies and Blue Fanatics

To the team - you can do it ! I would like nothing better than to see the Cheetahs get a hiding from US on their home ground. My prediction for Saturday Bulle 38 - Cheetahs 10. That would be fantastic. GO BULLE GO !
Posted by serena (Randburg) Thursday, September 18, 2008 - 08:41
68. Waar is AK vanmôre. Ek wil liewer nie 'n telling waag vir Saterdag se wedstryd nie.
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, September 18, 2008 - 09:16
69. more vrinne

die span begin vir my vorm aanneem...

...ek hoop die ander loosies help vir steggies op die grond, alleen sal hy nie by die breekpunte genoeg besit wen nie.

ons pak sal vas moet speel...........die spreekwoordelike "onder i kombers kan toemaak"........en dan moet ons hulle hou vir hou terug tackle.....kyk hoe het eberson teen die sharks gevou na i paar tackles.........klein-tjips moet ook sy tackles kry............dan wen ons maklik

ons het i goeie aanvallende backline.........hoop net delport se verdediging hou..... teen die boland was al2 driee gedruk waar hy in verbroude tackles was........die 2de drie na 3 mistackles in 3 fases...........hoop die afrigters het die video met hom deurgegaan

komaan bulle!!!...........trap die cheetah karkas nou finaal flenters
Posted by OU BUL (potch) Thursday, September 18, 2008 - 09:26
70. bulle 36 - 18 cheetahs......halftyd 21 - 18
Posted by OU BUL (potch) Thursday, September 18, 2008 - 09:28
71. Môre Blou Bulle, Bullinne & Bergbok.
Nog net twee slapies en dan...............
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Thursday, September 18, 2008 - 09:49
72. Canterbury 18 Bay of Plenty 10
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Thursday, September 18, 2008 - 09:49
73. Hokaai julle twee. Ek dink nie dis nodig dat jy so persoonlik raak nie rustig!
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Thursday, September 18, 2008 - 09:51
74. Ou Bul, stem saam oor Delport se verdediging. Hy gaan ons nog die Cbeker kos. Daar moet beter senters in Pretoria wees, anders moet ons n paar koop vir die Super 14.
Posted by Blou Karnallie Thursday, September 18, 2008 - 09:51
75. Canterbury 18 Bay of Plenty 13
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Thursday, September 18, 2008 - 09:52
76. Rustig,
Hoekom soek jy altyd vir moeilikheid.
Ek dink jy moet passop vir die mense van Potch,
veral vir Ou Bul, hy gaan vir jou gaffel!

bulle 36 - 18 cheetahs OU BUL
bulle 34 - 13 cheetahs Antoinette
bulle 38 - 10 cheetahs Serena
bulle 37 - 31 cheetahs Choppie

Posted by Antoinette (Pretoria) Thursday, September 18, 2008 - 09:58
77. Canterbury 23 Bay of Plenty 13
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Thursday, September 18, 2008 - 10:09
78.
bulle 36 - 18 cheetahs OU BUL
bulle 34 - 13 cheetahs Antoinette
bulle 38 - 10 cheetahs Serena
bulle 37 - 31 cheetahs Choppie
bulle 28- 20 cheetahs Blouhond
Posted by blouhond (Pretoria (the ORIGINAL Bull-brand!)) Thursday, September 18, 2008 - 10:10
79. Tellings vir Saterdag

Bulle 36 - 18 Cheetahs OU BUL
Bulle 34 - 13 Cheetahs Antoinette
Bulle 38 - 10 Cheetahs Serena
Bulle 37 - 31 Cheetahs Choppie
Bulle 28- 20 Cheetahs Blouhond
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Thursday, September 18, 2008 - 10:13
80. Tellings vir Saterdag

Bulle 36 - 18 Cheetahs OU BUL
Bulle 34 - 13 Cheetahs Antoinette
Bulle 38 - 10 Cheetahs Serena
Bulle 37 - 31 Cheetahs Choppie
Bulle 28- 20 Cheetahs Blouhond
Bulle 22 - 25 Cheetas Blou Karnallie
Posted by Blou Karnallie Thursday, September 18, 2008 - 10:17
81. Rustig, stadig mater!! Dis nie te sê dat jy jou ondervinding teen ander kan hou/herhaal nie.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Thursday, September 18, 2008 - 10:25
82. Rustig,
ek dink na Pretoria is Potch seker die lekkerste plek om te bly, almal praat afrikaans, dit is lekker sonnig en daar is genoeg kuier plekke vir die studente!
Posted by Antoinette (Pretoria) Thursday, September 18, 2008 - 10:28
83. 37-20 Canterbury wen.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Thursday, September 18, 2008 - 10:47
84. Dankie vir die scores B1. Dem, weer een punt uit!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, September 18, 2008 - 10:56
85. Hoe vreemd dit ookal mag klink, ek is nie so seker dat die Bulle dir Saterdag teen die Cheetahs gaan maak nie..(hoop ek is verkeerd)

Die Vrystaters gaan met alles kom, ..vir hulle is dit "do or die".. !

Bulle 32 - Cheetahs 32 - Blou Osse

Bulle bo..!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, September 18, 2008 - 11:16
86. Sorry, verkeerde formaat gebruik

Bulle 32 - 32 Cheetahs Blou Osse
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, September 18, 2008 - 11:22
87. "Wounds from the past may have healed but the pain of losing the Currie Cup title to the Free State Cheetahs in the dying seconds in 2005 at Loftus Versfeld still runs deep for Blue Bulls captain Victor Matfield.

That game was the last one in which Matfield faced the Cheetahs in Currie Cup rugby and admittedly that was the lowest point in his rugby career.

That in itself should be enough motivation for Matfield and his teammates to beat the Cheetahs. But the Blue Bulls will travel to Bloemfontein tomorrow highly charged up to fight until the death to secure themselves a home semi-final anyway.

Matfield believes that his team is two victories away from guaranteeing their place in the last four and three wins away from a certain home semi-final berth and maybe by some luck even top spot to seal a home final, if the Sharks falter and lose top spot in the final straight." - www.iol.co.za

Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, September 18, 2008 - 11:38
88. Tellings vir Saterdag

Bulle 36 - 18 Cheetahs OU BUL
Bulle 34 - 13 Cheetahs Antoinette
Bulle 38 - 10 Cheetahs Serena
Bulle 37 - 31 Cheetahs Choppie
Bulle 28 - 20 Cheetahs Blouhond
Bulle 22 - 25 Cheetas Blou Karnallie
Bulle 32 - 32 Cheetahs Blou Osse



Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Thursday, September 18, 2008 - 12:34
89. Tellings vir Saterdag

Bulle 36 - 18 Cheetahs OU BUL
Bulle 34 - 13 Cheetahs Antoinette
Bulle 38 - 10 Cheetahs Serena
Bulle 37 - 31 Cheetahs Choppie
Bulle 28 - 20 Cheetahs Blouhond
Bulle 22 - 25 Cheetas Blou Karnallie
Bulle 32 - 32 Cheetahs Blou Osse
Bulle 27 - 17 BlueCon5
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Thursday, September 18, 2008 - 12:36
90. Tellings vir Saterdag

Bulle 36 - 18 Cheetahs OU BUL
Bulle 34 - 13 Cheetahs Antoinette
Bulle 38 - 10 Cheetahs Serena
Bulle 37 - 31 Cheetahs Choppie
Bulle 28 - 20 Cheetahs Blouhond
Bulle 22 - 25 Cheetas Blou Karnallie
Bulle 32 - 32 Cheetahs Blou Osse
Bulle 27 - 17 Cheetahs BlueCon5
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Thursday, September 18, 2008 - 12:36
91. sorry, dink nie ek sal 17 punte teen die bulle kry nie... :-)
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Thursday, September 18, 2008 - 12:37
92. Tellings vir Saterdag

Bulle 36 - 18 Cheetahs OU BUL
Bulle 34 - 13 Cheetahs Antoinette
Bulle 38 - 10 Cheetahs Serena
Bulle 37 - 31 Cheetahs Choppie
Bulle 28 - 20 Cheetahs Blouhond
Bulle 22 - 25 Cheetas Blou Karnallie
Bulle 32 - 32 Cheetahs Blou Osse
Bulle 27 - 17 Cheetahs BlueCon5
Bulle 37 - 26 Cheetahs B1
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Thursday, September 18, 2008 - 12:37
93. Rustig

Jy is verkeerd oor Potch. En die veralgememing dat mense wat in Potch bly nie slim is nie is 'n belaglike stelling. Ek het vir 4 jaar op Potch studeer en dit is 'n wonderlike plek. Dit is 'n wonderlike plattelandse dorp, en boonop 'n akademiese dorp met van die beste akedemici in die land. Jy het geen voet om op te staan nie ou maat, jy is besig om snert te praat.
Posted by blouHenk (PE) Thursday, September 18, 2008 - 12:44
94. Ja nee Rustig, klink eerder of jy nie baie slim is nie. Omdat jy nie kon vriende maak op Potch nie beteken nie almal daar is dom en simpel nie.
Posted by kiestand (Benoni) Thursday, September 18, 2008 - 12:50
95. Rustig, lyk jou shares al beter?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, September 18, 2008 - 13:11
96. Jimmy, ja gelukkig is dit nou verby polssny stadium, ek maak weer hier en daar winste.
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, September 18, 2008 - 13:14
97. Ek is bly om dit te hoor.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, September 18, 2008 - 13:21
98. Hi aan al die ander Bul-ondersteuners!!!

Ek glo en hoop ons gaan die Cheaters Saterdag klop!!
Die manne moet net self glo hulle kan dit doen!!

Oor Habana,
hopelik bewys hy vir ons dat hy nog sy plek in die span bo Mametsa verdien!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Thursday, September 18, 2008 - 14:14
99. Yes, yes Bloues

As jy ly in jou cheetah trui gaan die BUL op jou rug spring en jou aan die nek beetkry en daai wysie van die cheetah song is al wat ek in my kop het.

Kom BULLE kry hulle terug vir 2005.





Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Thursday, September 18, 2008 - 14:27
100. Wiekus van Heerden moes miskien kaptein gewees het saterdag ... bietjie bekommerd oor Victor se kapteinskap
Posted by rugbyliefhebber (johannesburg) Thursday, September 18, 2008 - 14:49
101. hoe op die aarde van ons is dit menslik moontlik dat 'n kook water span soos die bg nog op die tweede plek sit en nog teen die sharkies verloor.

breek die vrystaat mentally en fisies op, hulle moet huil terwyl hulle hul bene op die veld optel

60 - 20

Moet net dieselfde game plan speel as die S14 game, NO REMORSE

(-: AMA BULLE BULLE :-)
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Thursday, September 18, 2008 - 14:56
102. Rustig
Stadig ou maat @ 71 en @ 100 ek het in Potch groot geword en nee ek is nie 'n Dopper nie alhoewel ek baie goeie skole pelle vandag nog het wat in die Geref. Kerk is en ja hulle ondersteun die Bulle self miskien nog meer as jy. Jy is op jou mening /opinie geregtig maar om te beweer persone van Potch is nie slim nie wys jy dalkies jou eie gebrek aan gesonde verstand. Self het ek in Pta studeer en is my goeie grondslag in puik skole in Potch gele skole waar BLOUBULLE soos DR. Daan du Plessis geskool is en wat legendariese rugby gespeel het en wat na my beskeie mening die beste knie spesialis in die land is hier getuig ek van persoonlike ondervinding. Theo van Rensburg nog 'n bloubul is ook geskool in Potch alhoewel in die 2'de beste h/s op Potch nie die beste soos Dr. Daan nie.
As jy sien is Bulversie 'n dame (versie=vroulik) en is dit my persoonlike opinie dat dit onnodig is om dames te boelie @ 108. Hier is dames wat hul rugby ken en puik presteer op rugbyspeletjies soos bv. superbru.
Kom ons hou ons kommentaar by rugby en die Bulle wat ons gemeenskaplike liefde is. Jy kan hoeveel grade verwerf en al het jy ook by Oxford of Harvard klas gegee is 'n graad of PhD nie die kenmerk van uitstyg nie. Dit gaan oor die tipe persoon wat jy is en dit bepaal wat ander mense van jou dink nie grade nie.(Net vir die rekord het ek aan drie universiteite nagraadse studie voltooi en dit maak beslis nie van my 'n helikopterpilot of onderwaterbrandweerman nie)
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, September 18, 2008 - 15:31
103. Hoor, Hoor, Boland! Genoeg oor Potch, asb En ek dink daai dr Daan wat jy van praat is n ou pel van die man des huise.
Posted by Little Blue Bull Thursday, September 18, 2008 - 15:33
104. True knowledge exists in knowing that you know nothing.
Socrates (469 BC - 399 BC)
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, September 18, 2008 - 15:35
105. Bloubulindieboland, jy mis die punt. Ek nêrens van gelowe gepraat nie, maar van my ondervindings. Dit is tog uniek, is dit nie.
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, September 18, 2008 - 15:46
106. #110. Blou_Bloed_Seun, die Bulle gaan al hulle bene breek en die geween en gekners van tande gaan die motoriste op die N1 bang maak.......
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, September 18, 2008 - 15:48
107. Tellings vir Saterdag

Bulle 36 - 18 Cheetahs OU BUL
Bulle 34 - 13 Cheetahs Antoinette
Bulle 38 - 10 Cheetahs Serena
Bulle 37 - 31 Cheetahs Choppie
Bulle 28 - 20 Cheetahs Blouhond
Bulle 22 - 25 Cheetas Blou Karnallie
Bulle 32 - 32 Cheetahs Blou Osse
Bulle 27 - 17 Cheetahs BlueCon5
Bulle 37 - 26 Cheetahs B1
Bulle 60 - 20 Cheetahs Blou_Bloed_Seun
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Thursday, September 18, 2008 - 15:50
108. Rustig gaan kners jou tande iewers anders, en jy is bulversie 'n omverskoning skuldig.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Thursday, September 18, 2008 - 15:51
109. Toemaar, ek is klaar besig om aan iets te dink wat die blog volgende week sal laat gons en aan die gang hou.
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, September 18, 2008 - 15:56
110. Lank lewe Potchefstroom.
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, September 18, 2008 - 15:57
111. Rustig ,ek wil geensins 'n geveg begin nie maar is dit jy wat die punt mis enige persoon wat in Potch bly en deel van die gemeenskap is/was sal weet en dit is beslis tong in die kies dat daar na Potch verwys word as die Dopperhemel. Gegewe jou beweringe oor beskawing. Laat my dink aan die Chinese storie wat die wyse ou man wat langs die dorpie gesit het. Daar kom iemand verby en vra vir die ou man hoe is die mense van die dorp? Hy antwoord die reisiger met 'n teenvraag en vra hoe is die mense waar jy vandaan kom die reisiger antwoord hulle is gemeen , skelm en daar is geen broederliefde nie. Die ou man antwoord die mense hier is dieselfde. 'n Rukkie later kom 'n ander reisiger verby en vra die ou man dieslefde vraag. Weer antwoord die ou man die 2'de reisiger met dieselfde teenvraag. Die 2'de reisiger antwoord dat die mense war hy vandaan kom vriendelik , mededeelsaam en liefdevol is. Die ou man antwoord weer dat die mense hier maar dieselfde is. Die jong man wat na beide reisigers geluister het vra die ou man waarom hy telkens dieelfde gese het waarop die ou man antwoord jy maak van 'n plek iets , nie die plek van jou nie.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, September 18, 2008 - 15:59
112. Rustig kan Potch nou asseblief gelos word.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Thursday, September 18, 2008 - 16:00
113. Lank lewe die BULLE , Bring die CCup huistoe VIVA BULLE
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, September 18, 2008 - 16:02
114. B1, ek stem. Ek meen dit is nie ek wat dit lewendig gehou het nie.
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, September 18, 2008 - 16:03
115. "The Absa Currie Cup clash between the Free State Cheetahs and the Blue Bulls in Bloemfontein on Saturday will be important in determining the four semi-finalists but the other three matches could, for various reasons, also contribute.

The Cheetahs need 11 log points to ensure they cannot be overhauled by Western Province. A bonus point against the Blue Bulls and two fifers against the Valke and Kavaliers will, therefore, do the trick.

But Cheetahs' coach Naka Drotske has made it clear: they aim to beat the Bulls and thereby lessen the pressure of chasing bonus points in the last two matches.

Defending champions Cheetahs and the Blue Bulls have had a series of thrillers and have dominated the Currie Cup competition in the last few years and Saturday should provide another thriller.

The Free State side, unbeaten for three seasons on home turf, came a cropper in Bloemfontein two weeks ago against Western Province. The Bulls are, likewise, still smarting from the defeat at the hands of the Sharks that same weekend.

The visitors need five points on Saturday to keep their faint hopes of a first place on the log alive and have demonstrated their determination to do so by picking their best available side - including five World Cup finalists.

The Cheetahs are in trouble on the log because of their inability to score tries, and they'll find it hard to change this tendency against probably the best defence in tie competition.

A Blue Bulls win is however no given. In the loose, Free State have the classy trio of Duanne Vermeulen, Juan Smith and Heinrich Brussow -possibly the best fetcher in the country - to counter the Blue Bulls' Wikus van Heerden, Deon Stegmann and Pierre Spies.

Tall David de Villiers is, after Victor Matfield, probably South Africa's best lineout jumper and definitely the best poacher after the Springbok captain. They also have a solid, mobile front row, and a side that plays towards the ball.

With their halfbacks fit again and in their right positions, the Cheetahs will also be much more effective at the back.

They have it all to do; the Bulls can afford a loss and still have a home semi-final. But that's not how it will be in a match which should be an advertisement for the depth and quality of South African rugby."
www.iol.co.za
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, September 18, 2008 - 16:03
116. Praat julle van Tlokwe?
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Thursday, September 18, 2008 - 16:03
117. Jimmy, die JSE wil maar weer nie saamspeel nie.
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, September 18, 2008 - 16:04
118. BlueCon5,

Die "Pukke van Potch" staan nou bekend as die "Klokke van Klokwe" :-)
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, September 18, 2008 - 16:08
119. Blou Osse het Hendrik Cronje van die Volksblad die berig geskryf of weet jy dalk wie ons moet hom laat weet hy rook goeie goed hy moet egter net die pitte uithaal voor hy aansteek.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, September 18, 2008 - 16:09
120. PUK is immers die klubkampioene tot almal in die Kaap se spyt , Stephen (ek laaik die wp en fLuke vreeslik erg baie) Nell het mos geslryf Maties sal die Pukke mors in die semi's weer moes hy sy woorde slyk het mos ook voorspel stormers gaan die Bulle wen en semi's speel .
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, September 18, 2008 - 16:11
121. BloubulindieBoland,

Weet ook nie hoe kan David de Villiers nou skielik tweede beste slot na Victor Matfield kan wees nie.

Moes 'n Vrystater gewees het wat die berig geskryf het..
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, September 18, 2008 - 16:16
122. Blou Osse
dan wonner ek waar pas Dawie Theron van Griekwas se stelling oor Andries Bekker dan ook nog in miskien moet die ou met Stephen Nell gesels ek sal sponsors soek vir joernalistiek kursus vir die twee makkers , miskien kan die PU vir CHO die twee leer *wicked grin*
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, September 18, 2008 - 16:20
123. BloubulindieBoland,

Ek het nogal gedink Dawie Theron ken sy rugby..

Hy het my egter verkeerd bewys..
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, September 18, 2008 - 16:29
124. Enige fortloftus bloggers hier?
Posted by Little Blue Bull Thursday, September 18, 2008 - 17:14
125. Hi almal!!

Dankie Boland en Bulletjie 1, sien julle het opgekom vir my!
Gelukkig het ek nie gesien wat die uwe gesê nie, ma ek het duidelik onder sy vel ingekruip, en dis al wat ek wou doen!

Oor die simpel berigte in die koerante,
Ek kon ook net lag!!!
Hoop Matfield het dit gesien en speel hulle Saterdag stil!!

Posted by Bulversie (Potchefstroom) Thursday, September 18, 2008 - 18:09
126. Bulversie, ek dink ek het onder julle vel ingeklim
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, September 18, 2008 - 18:22
127. Bloubulindieboland, ek het weer gedink oor Oxford en Harvard. Princeton is die eintlike een, nommer een in Amerika. As jy daar kan swat.
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, September 18, 2008 - 18:23
128. Nee wat ou Rustig!!

Ons hier is gelukkig alles gewoond....!

Maar glo maar wat jou ook al gelukkig maak...!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Thursday, September 18, 2008 - 18:40
129. Het jul gesien wat se Die Griekwas afrigter Dawie Theron op news 24? Hy se Andries Bekker is beter as Victor Matfield en moet bo hom vir die Bokke gekies word. Is die man gesuip. Andries moet nog baie jare speel en baie dinge in sy loopbaan bereik voordat hy enigsins saam met Victor geklasifiseer word.Dis hoekom die Griekwas is waar hul is op die log, omdat daai man teveel droom. Victor het nie gelyke nie. Sulke dinge maak my so vies. Hy is nes Pieter de Villiers, se dinge in die media maar het geen clue wat hul einlik se nie E kook soos ek hier sit. Hopelik speel victor sy mond stil die naweek.Ek kan verewig aangaan op die topic maar ek sal maar dit los vir die naweek. Lekker rugby kyk almal. Bulle bo!!! En Matfield Koning. (Ek meen hy was worldcup man of the match en Becker was Man of the mach teen valke. I rest my case.)
Posted by Bribo (London) Thursday, September 18, 2008 - 19:53
130. Tellings vir Saterdag

Bulle 36 - 18 Cheetahs OU BUL
Bulle 34 - 13 Cheetahs Antoinette
Bulle 38 - 10 Cheetahs Serena
Bulle 37 - 31 Cheetahs Choppie
Bulle 28 - 20 Cheetahs Blouhond
Bulle 22 - 25 Cheetas Blou Karnallie
Bulle 32 - 32 Cheetahs Blou Osse
Bulle 27 - 17 Cheetahs BlueCon5
Bulle 37 - 26 Cheetahs B1
Bulle 60 - 20 Cheetahs Blou_Bloed_Seun
Bulle 33 - 23 Cheeahs P2(LOFTY)

die laaste 20 min gaan bepaal of ek regs is of nie met so span....GO BULLE.......neuk my superbru punte op........gee nie om nie
Posted by posts 2 (BULLAND) Thursday, September 18, 2008 - 20:07
131. reg?
Posted by posts 2 (BULLAND) Thursday, September 18, 2008 - 20:09
132. Go Bulls! Good luck, not that you need it.... you want inspiration? Look down at that little badge covering your heart. Bull pride! I refuse to have the Bulls lose to the Cheetahs.
Posted by Flava (Cape Town) Thursday, September 18, 2008 - 20:17
133. In die 2de reeks van song vir Katryn is daar 'n stukkie wat Slab en Bonnie by 'n restaurant tafel sit en sy bla bla bla sy het besluit sy gaan nie met hom trou nie en toe hy sê maar hy het nog nie gedink daaraan om haar te vra om te trou nie toe wou sy weet hoekom nie, of is daar fout met haar? Sy antwoord laat my dink aan dit wat skynbaar vandag op hierdie site aangegaan het, dat sy in die oggende wakker word en lê en wonder waarmee sy hom kan k@k byt.

Ek dink dit wat hier gebeur het was regtig nie mooi nie, ek dink iemand hier word wakker in die oggende en wonder waarmee hy die bloggers hier mee kan k@k byt.

POTCH is verby OK!!! Los die mense uit.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Thursday, September 18, 2008 - 21:04
134. Bulle julle kan en julle gaan, en julle MOET! EK hou al my vingers en tone vir julle styf vas.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Thursday, September 18, 2008 - 21:24
135. Ek is persoonlik baie "onrustig" oor die naweek se wedstryd. Wanneburg moes op die bank gewees het vir hierdie wedstryd. D Potgieter is n goeie speler maar nog nie in Pedrie se klas nie. Mametsa op die bank ten minste. Maruis Delport is n goeie vleuel, maar n swak senter. Altyd uit posisie, en swak om sy kanaal te verdedig. Soos ek se, ek is glad nie RUSTIG nie.
Posted by Blou Karnallie Thursday, September 18, 2008 - 22:32
136. NOU DIE BLOU!!

Ek kan nie wag vir die game nie!! Ons mag die cheetahs ook geen bonuspunte gee nie, hulle moet maar oor hul eie lot besin.

Na gisteraand beskou ek die WP ook nie meer as i bedreiging nie, boonop is hul laaste wedstryd voor die semi's teen die Leeus, wat groot en baie vrae vir hul voorspelers gaan vra. WP se voorries het begin sukkel toe die regte Griekwa voorries van die bank af gekom het.

KOMAAN BULLE!!....GAAN TRAP DAAI CHEETAHS VIR ONS!!!
Posted by OU BUL (potch) Saturday, September 20, 2008 - 07:40
137. Kan iemand die Fort Loftus Forum se adres vir my post, het al my cookies en history skoongemaak, eish het skoon vergeet om dit te gaan save. (Onthou om net 'n spasie somewhere in te sit).
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Sunday, September 21, 2008 - 17:56