You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Giant leap for Bulls towards home semifinal


The Vodacom Blue Bulls booked their place in the play-offs of the ABSA Currie Cup thanks to a 23-5 victory over the Free State Cheetahs in Bloemfontein on Saturday.

The Bulls had a dream start to the game and were leading 20-0 after 28 minutes thanks to a try apiece by Bryan Habana and Marius Delport plus ten points coming from the boot of Morné Steyn.

The Bulls dominated the lineouts in the early stages of the match and it has to be noted that the fact that Victor Matfield competed at number two completely ruined the opponents in this area of the game.

The Bulls also scrummed very well and combined with their terrific defence the team of Frans Ludeke was leading 23-0 at the break.

In the second half the Bulls continued with their structured game plan but the only points of the last 40 minutes was scored by the Cheetahs' 19-year-old centre Robert Ebersohn when he dived on a Chris Rossow cross-kick in the 45th minute.

The Bulls will be very happy with this performance regardless of the fact that they could not score any points in the second half.

They played with a seriousness and urgency that is to be expected from the highly experienced team and it should be said again that they defended like tigers for the whole duration of the match.

Individually players like Matfield, Derick Kuün, Danie Rossouw, Dewald Potgieter, Wynand Olivier, Fourie du Preez as well as Morné Steyn were outstanding and every single combination from the front row to the back three outrivaled their opponents.

The Bulls will now shift their attention the their next game which is against the Griquas in Kimberley and in the last round they play against the Valke at fort Loftus.

Scorers:

Vodacom Blue Bulls: Tries: Bryan Habana, Marius Delport. Conversions: Morné Steyn (2). Penalties: Morné Steyn (3).

Free State Cheetahs: Try: Robert Ebersohn.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. 1 st Die Bulle het net genoeg gedoen om te wen Hopelik is Mnr Joubert nou we span is boakker na die stort. Maar die best
Posted by Black & White (Empangeni) Saturday, September 20, 2008 - 20:14
2. Iets is nie lekker nie Wat ek tik kom anders op die blog Sharks bly bo
Posted by Black & White (Empangeni) Saturday, September 20, 2008 - 20:18
3. Nie vir lank nie!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Saturday, September 20, 2008 - 20:40
4. Thank you Bulls. From WP's biggest supporters
Posted by Flava (Cape Town) Saturday, September 20, 2008 - 20:57
5. Wat lees ek op rugby365.com oor dat Heyneke vir Danie wil wegrokkel Leicester Tigers toe? Ja dis offisieel. En wat gebeur met Juandre Kruger se ganery. Was die Bule suksesvol in hulle pogings om hom e behou? Dit wil lyk asof dit krities vir die Bulle in die S14 gaan wees, al het ons vir Victor, Bakkies, Francois van Schouwenburg en Wilhelm Steenkamp. Die jonger ouens soos Fudge Mabetha en Hendrik Rood is nog nie gereed nie. Hulle kort nog een Vodacombeker seisoen na my mening.
Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Saturday, September 20, 2008 - 21:55
6. Geluk Bulle, dit was 'n goeie oorwinning. Jammer ons kon nie punte aanteken nie. Ek hoop die cheetahs haal nog die semis.
Posted by Rustig (Centurion) Saturday, September 20, 2008 - 22:04
7. Bloutokkelos, ek het 'n paar weke gelede gesê dit sal oneties wees van HM om nog Bul spelers te lok.
Posted by Rustig (Centurion) Saturday, September 20, 2008 - 22:05
8. Bloutokkelossie, jy slaan die spyker op die kop - #146 vorige blog.
Posted by JB 007 (Centurion) Saturday, September 20, 2008 - 23:24
9. Heyneke Meyer is slegs een van baie afrigters wat SA spelers teiken
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, September 20, 2008 - 23:37
10. Heyneke Meyer het net een agenda - om naam te maak oorsee deur sy nuwe span die liga te laat wen. Die BBRU wou hom nie sy sin gee nie nadat hy hulle op die "map" gesit het. Hy is die laaste wat sal huil deur die BBRU te melk. Met die wisselkoers kan hy lekker shop.

Ek sien Butch James kla oor al die rugby. Ag siestog, tel eers jou geld en dan kla jy weer. Soos wat hy in die Drie Nasies gespeel het, moes hy skaars betaal geword het en hy is nie die enigste nie. Ek gun die spelers al die geld in die wereld, maar moenie kla nie.
Posted by JB 007 (Centurion) Sunday, September 21, 2008 - 00:00
11. YES BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

When the night falls down, I wait for you and you come around...... Heaven Is A Place On Earth - Belinda Carlisle
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 00:17
12. I see a bad moon rising, I see trouble on the way...... Bad Moon Rising - Creedance Clearwater Revival.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 00:23
13. You got to speed it up and then you got to slow it down..... Making Your Mind Up - Bucks Fizz
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 00:31
14. I'm on my way from misery to happiness to be...... I'm on my way to what I want from this world..... I'm On My Way - The Proclaimers.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 00:37
15. Sy's mooier as mooi, elke man is haar prooi....... Spinnekop - Murgpyp
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 00:43
16. Het so bietjie tyd aan my eie rekenaartjie gegee, hom mooi oorgebou in sy nuwe Towertjie met neon fans etc, lyk te grand, maar dit het my van die blog en bulle nuus geroof.

Eerstens wil ek sê Geluk Bulle, dit was 'n helse tawwe game, maar ek gaan weereens baklei ook, Morne moet ophou met sy taktiese skoppies, dit word k@ktiese skoppies, ek gaan môre weereens die bank moet skoon maak waarop my manlief gesit het, Morne skop al ons balbesit weg.

Oor die Ref..... ag ja wat help dit ons moun, ek het een probleem dat die mense sê hulle is blind, kyk nie eers 'n blinde ou sal sulke foute maak nie, dis blattand en ek dink ons beledig blinde mense, wat alles amper perfek aanpak.

Ek stem met wat julle genoem het oor die refs, jis daai cheetahtjie byt vir Victor en kom weg daarmee, so 'n blixem!

DIe laaste tien minute van verlede week se game het vandag vir my oopgegaan, en dit het dan ook met die Kapteinskap van Victor van vandag uit te waai, daardie plaasvervangertjies wat verlede week opgekom, eish daar is groot fout daar, dieselfde met vandag sin alhoewel nie almal gespeel is nie.

Ja en dan is daar Danie..... miskien moet die Bulle hom verkoop, hy bedinges ook alles, soos Morne. Gee vir Burton bietjie speelkans nie die laaste 30 sekondes van die verdomde game nie.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Sunday, September 21, 2008 - 00:48
17. I have seen this thing before, in my best friend and the boy next door.... Maria- Blondie
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 00:50
18. Wat ek by wou sê oor Victor en toe vergeet het, ek dink nie enige kaptein sal goed lyk met ons plaasvervangers wat vandag en verlede opgekom het nie, al is jy ook wie. Ek hou nie van ons Bench nie.

O en geluk Bryan met jou drie ek is baie bly vir jou en hoop dit gee jou daardie hupstootjie vorentoe.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Sunday, September 21, 2008 - 00:50
19. Naand Daisy, enige versoeke?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 00:52
20. Come here sweet girl let me hold you, I'll kiss the tiredness away....... Radio Dancing - Engelbert Humperdinck
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 00:58
21. Hallo Jimmy, Jong ek dink jy mag maar weer die bloubulvolkslied vir ons speel.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Sunday, September 21, 2008 - 00:58
22. Die Bloubul eet nie van die vloer af nie, die Bloubul weet nie van verloor af nie.....EK BLY 'N BUL.....Die Bloubul - Steve Hofmeyer.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 01:04
23. Yes Jimmy!
Was die eerste liedjie wat ek vanaand gespeel het nadat ek my rekenaar aangesit het, ek hoor so deur die kringe dat daar weer 'n nuwe bloubul cd gaan uitkom (en dis nie die een van Steve nie) maar verder mag ek niks daaroor sê nie.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Sunday, September 21, 2008 - 01:07
24. Together we will fly so high, tell all our friends goodbye......Go West - Pet Shop Boys.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 01:10
25. Hmmn, 'n nuwe Bloubul cd? Kan nie wag nie!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 01:17
26. PRETORIA - Lianie May

So stadig loop ons deur die pers Jakaranda`s wat val, die bome word kaal.
Pa staar na die beeld van ou Botha wat reis op sy perd, hy wonder was bloed soveel werd.

Soveel jare dra hy aan die naam van `n plek
Soveel jare moet ons nou laat gaan…

Pretoria , jy was nog altyd daar
Want jy le in my kluis, ek noem jou my huis
Ek vergeet nooit jou naam
Pretoria , wat as my kind my vra
Is die naam dan so erg, so bitter en sleg?
Hoekom gooi jul dit weg?

Genadig, staan ons by Oom Paul op die plein en voel klein, God het ons bewaar.
Maar stadig loop trane so stil deur my Moeder sy vra, en wonder was ons dan niks werd.
Soveel jare dra sy aan die naam van `n plek
Soveel jare moet ons nou laat gaan…

Pretoria , jy was nog altyd daar
Want jy le in my kluis, ek noem jou my huis
Ek vergeet nooit jou naam
Pretoria , wat as my kind my vra
Is die naam dan so erg, so bitter en sleg?
Hoekom gooi jul dit weg?

En ek weet dat die land moet bestaan, almal saam
Maar dit maak soveel mense seer…as al daai ou name vergaan…

Pretoria , jy was nog altyd daar
Want jy le in my kluis, ek noem jou my huis
Ek vergeet nooit jou naam
Pretoria , wat as my kind my vra
Is die naam dan so erg, so bitter en sleg?
Hoekom gooi jul dit weg?


Skuus Jimmy, my hart is so seer vandag na ek die Rekord koerantjie gelees het van dat hulle ons oom Paultjie wil skuif na hulle die straatname verander het, ek huil sommer sn@t en trane. Vir my sal Pretoria, Pretoria bly, en sy straatname sal bly, ek hoop hulle sabborteer sommer weer al die borde! Webbie jy mag nie dit uithaal nie! Ek wou nie in jou Gooi Mielies inmeng nie. Jy moet lekker slaap Jimmy, gesels weer.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Sunday, September 21, 2008 - 01:17
27. You are my dream around my sweet desire, you are the air the moon that's in the sky....... Around My dream - Silver Pozzolli.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 01:23
28. Dankie vir daai song Daisy! Pretoria sal altyd Pretoria bly, en as hulle nou regtig vir bollie wil soek moet hulle aan oom Paul probeer karring........
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 01:30
29. Ek kan onthou hoe jy by my pas, ek onthou hoe perfek dit was.....want jy soen my nie meer nie...... Soen My Nie Meer Nie - Lianie May. Mickey se gunsteling!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 01:35
30. Me and some guys from school had a band and we tried real hard! Back in the summer of 69....... Summer Of '69 - Bryan Adams
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 01:49
31. YEAH!!!!!

We're on the road to nowhere come inside, takin' that ride to nowhere...... Road To Nowhere - Talking Heads.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 01:54
32. Every time our eyes meet, this feeling inside me is almost more than I can take....Amazed - Dancing DJ's ft Caroline Griffin.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 02:08
33. Put your hands in the air...... Hey Baby, I want to know if you'll be my girl.... Hey Baby - DJ Otzi
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 02:17
34. Some girls will, some girls won't, some girls needs a lot of lovin' and some girls don't..... Some Girls - Racey
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 02:22
35. Wie maak vir Gansbaai lekker, ja, wie maak vir Gansbaai lekker.....Gansbaai - Worsie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 02:30
36. Ek kry hoendervleis as jy die dansbaan betree, my hele lyf bewe want mooi bly maar mooi...... Liewe Lulu - Blackie Swart
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 02:38
37. Well its saturday night you're all dressed up in blue, I been watching you a while maybe you been watching me too....... Tougher Than The Rest - Bruce Springsteen. Dankie Blou Karnallie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 02:53
38. Dankie Bulle, julle het soos 'n kampioenspan gespeel!!!!!!!!

NOU VIR CURIEBKGLO!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 03:11
39. C U R R I E B E K E R G L O R I E ! ! ! ! ! ! ! ! !
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 03:17
40. More more alle bloue getroue,Jimmy dankie vir die mielies gooi.Jip dis n ligblou sondag hier in Vdbp en as ek so oor die vaalrivier in die vs se rigting kyk lyk dit maar bewolk (LOL).Dankie bulle dis n wen waarvoor ek gewag het,julle is great!!!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Sunday, September 21, 2008 - 07:05
41. Dag al my triomferende en babbelerende Blou vriende! Die jukebox is gelaai met die Bloubul op repeat en die Bloubulvlae wapper trots in die wind. Nou gaan ek eers 'n draai ry.... Deneysville, Oranjeville, Heilbron, Koppies, Sasolburg, Parys..... Die wereld is Blou dis 'n Bloubulfees!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 09:58
42. Goeiedag al my Bloues

JB 007 jy sal maak dat kom sneeu hier in September in Gauteng kry as jy vir Marius prys. Ek dink hy is nog beseer, sal later hoor, ons speel gholf by Gardener Ross later vandag.
Posted by Rustig (Centurion) Sunday, September 21, 2008 - 11:32
43. JB, ek het lankal gesê ek is bekommerd oor Pierre. Dit is adof hy sy plofkrag verloor het. Dalk moet hy sy vertroue terugkry en sal hy weer'n faktor wees. Niemand sal ooit weet wat hy gespuit het nie.
Posted by Rustig (Centurion) Sunday, September 21, 2008 - 11:38
44. Dankie Bulle!!!!Nou is WP 4de!!!Nou net vir Kavaliers en Lions goed opneuk,en dan die CB!!!!.....Hoop so!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Sunday, September 21, 2008 - 12:52
45. Eienaardige spelpatroon wat die Bulle in die tweede helfte probeer volg het.

Lanklaas het ek soveel goeie balbesit gesien wat bloot net weggeskop word.

Ek is bly oor die wen, maar as jy 20-0 voorloop na 28 minute, en dan nie 4 driee in die wedstryd kan behaal nie, is dit ietwat kommerwekkend. Lyk my ons het enige hoop op 'n tuisfinaal nou maar prysgegee. Die bonuspunt kon die verskil gemaak het as die Sharks wonder bo wonder dalk teen die Leeus sou verloor.

Nou hoef die Sharks slegs 'n bonuspunt te verwerf en al verloor hulle bly hulle steeds bo aan die log.

Posted by Shannow Sunday, September 21, 2008 - 13:07
46. Skitterend Bulle! Moet se ek was self matig gefrustreerd oor die 2e helfte- MAAR- die verdediging vd Bulle was die beste in enige CB wedstryd hierdie jaar! Cheetehs, jammer om te se, verdien nie om in die semi's te speel. Sien C Krige reken as die weepee die semi's haal wen hulle die CB! Onthou jy die "moenie die kuikens tel" gesegde?, Mnr Krige, verder reken jy dis sleg om die vir die Bulle te skree teen die Cheaters- dis net so sleg vir die Bulle as ouens soos jy hulle ondersteun;al is dit net vir 1 wedstryd!
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Sunday, September 21, 2008 - 14:01
47. #45
Ek dink die besluit was om vir hulle die bal te laat dra sodat ons nie onnodige foute kon maak wat tot punte kon lei nie. Op daardie manier het almal geweet dis tackle, tackle tackle vir 40 minute en dan is alles oor. Ons het bloot gespeel na ons sterk punte toe.

Tuisfinaal of te not, ons span speel met ongelooflike karakter en al is die finaal in Durban het ons beter as 'n 50/50 kans. Morne en Tiger gaan nie twee keer foe daar nie en Keegan Daniel kan tog sekerlik nie twee keer na mekaar so gelukkig raak nie. Ons moet net die regte lostrio kies met Steggies Wikus en Pottie wat begin en jacques Burger op die bank. Speel Pierre op vleuel as hy moet. speel, dan kan ons hulle ten minste oor die hele veld versprei en moeg hardloop.
Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Sunday, September 21, 2008 - 14:09
48. P47. Gegewe die "bokkoors" vd Cheaters, was dit die regte besluit! Die losvoorspelers is 'n lekker probleem maar Spies moet speel, met Potgieter vd bank af-as Stegmann nie beseer is nie. Dis jammer Potgieter en Burger haal nie die beginspan maar hulle sal sekerlik die volgende 2 wedstryde begin?
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Sunday, September 21, 2008 - 14:15
49. #48
Nie so seker Spies moets speel nie. Daar is iets soos meriete ook, nie net skeepsreg nie. As een ou beter op form is as 'n volgende moet hy speel. Daar is te veel op die spel vir sentiment om 'n rol te speel.
Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Sunday, September 21, 2008 - 14:30
50. #45. Shannow, maak weer jou somme......
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 21, 2008 - 15:11
51. Die Sharks het 8 punte nodig (as die bulle 10 punte kry) of hulle moet baie ver wen - Shannow?!
Nee Spies sal speel en dit is nie net sentiment nie. Dit is in elk geval 'n 22-man game. Die bulle het baie goeie losvoorspelers en 2009 sal waarskynlik Potgieter se jaar wees as Wickus weg is. (dit lyk my Danie Rossouw ook!). Hy is jonk en het nog baie jare voor; as hy beseringvry kan bly.
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Sunday, September 21, 2008 - 17:20
52. Kan iemand die Fort Loftus Forum se adres vir my post, het al my cookies en history skoongemaak, eish het skoon vergeet om dit te gaan save. (Onthou om net 'n spasie somewhere in te sit).

Posted by bullsdaisy (Pretoria) Sunday, September 21, 2008 - 17:57
53. Dankie ek het hom gekry, het onthou het 'n Email daarvan af gekry.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Sunday, September 21, 2008 - 19:31
54. EERSTE SOOS DIE BAAS BULLE!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Monday, September 22, 2008 - 06:30
55. More more alle bloue getroues,hoop julle het n wonderlike week!

BLOUBUL groete!!!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Monday, September 22, 2008 - 06:32
56. Hartlike goeie more Bulle !!!!
Lekker naweek vir die Bloubul bende van PRETORIA !!!!!
Mag vandag n heerlike dag wees vir almal !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, September 22, 2008 - 06:48
57. More Bulle
Geluk met n oorwinning en n plek in semmies. Na die game teen lions en nou die cheaterswil ek net se dat meeste van ons springbokke nie op standaard is nie. Soos dit nou lyk kan ek nie dink dat ons die cc sal wen nie ons speel net nie die hele game nie.Ons kon die Cheaters gebreek het in die tweede helfte maar het nie ons het net ons voorsprong verdedig, teen n beter span kan dit ons n game kos. Ek dink nie Victot is n kaptein nie as hy enigsins omgee vir die bulle sal hy terugstaan en vir Wikus die kapteinskap terug gee.Ek hoop nie ons kry die wp in semies hulle raak beter met elke game.
n Vraag vir die Webie; Kan julle vir ons se watter spelers kontrakte het met bulle en tot waneer?
Posted by BB1 (Piet Retief) Monday, September 22, 2008 - 07:14
58. Hallo hallo Bloues

Pragtig BULLE die eerste helfte was uit die boonste rakke ek het lanklaas so lekker gekry teen die cheetah net jammer die KNOCK ON van Bevin het my hele game verder bederf dis asof die ligte aan is, maar niemand is tuis gevoel blaas net die hooter asseblief voor ek die horries kry.

Habana is vir my nog nie 100% nie en Spies ook nie sy ouself nie. Te veel onnodige balle is weg geskop die tweede helfte, gelukkig het ons so 'n groot voorsprong gehad die eerste helfte, maar 'n wen is 'n wen ek voel ons het die beste gelyk in vergelyking met die sharks en wp se games altwee het maar gesukkel.

Ek bars uit my nate uit van BLOUBUL trots.



Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Monday, September 22, 2008 - 07:47
59. GOEIE MORE (hik) EDELE BLOU BUL (hik) BLOGGERS!

Mens, wat n naweek!!!

GELUK ONSE BULLE!!!!

DIE BEKER KOM HUISTOE!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, September 22, 2008 - 08:19
60. En, wat n Superbru disaster! ABs maak ANZ en Guinness skoon deurmekaar!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, September 22, 2008 - 08:20
61. Dankie vir die songs, Jimmy! Al sit ek hier met my mors-af fingers; wil nie n instrument sien vir n maand nie!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, September 22, 2008 - 08:22
62. More Bloubul mense
Geluk aan ons BLOU YSTERS....
Sjoe wat n game,ek was da en dit was n groot lekker kry om te sien hoe ons Blou Ysters die cheeters klop...
En die cheeters het weer my kar skade aangedoen,hulle het my Bloubul knaters agter van my towbar afgeskop,dis nou die vierde keer dat hulle dit doen,ma dis reg ek sit hom weer terug vandag,hulle sal my nie onder kry nie....
Die goue kopie kom terud Loftus toe wa hy hoort so sorryyyy vir die cheeters...
Hou by die Blou en lekker dag vir al my Bloubul mense reg oor ons mooi land....
Posted by Bloubulhoringkoning (PTA) Monday, September 22, 2008 - 08:44
63. Hello Bloubul mense
As da iemand is wat saam my wil ry Kimberly toe vir die game teen die Griekwas kan hulle my op 084 952 5403 skakel ek ry 5uur vrydag more en het plek vir 2-3 mense,ek ry die Bloubul golf wat julle seker al in Pta gesien het....
Ons sal we saterdag more so 8uur terug ry Pta toe...
Lekker Bloubul dag vir almal...
HOU BY DIE BLOU....
Posted by Bloubulhoringkoning (PTA) Monday, September 22, 2008 - 09:18