You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Kirchner back for clash against Griquas


Zane Kirchner will start at fullback for the Vodacom Blue Bulls in their second last round robin match when they take on the Griquas in Kimberley on Friday.

Kirchner replaces Tiger Mangweni who moves to the bench, while Juandré Kruger comes in for the injured Danie Rossouw at lock. Kruger is going to partner Victor Matfield in the second row whilst Wilhelm Steenkamp will be on the bench.

The Namibian Jacques Burger gets an opportunity at flank after Deon Stegmann and Dewald Potgieter picked up injuries against the Free State Cheetahs but apart from these alterations coach Frans Ludeke did not make any other changes to the team that played on the weekend.

The backline coach Pieter Rossouw said at the weekly press conference at Loftus on Tuesday that Kirchner, who has been struggling with a few niggling injuries in the last couple of months, has made a full recovery and that he is keen to give the young fullback a chance.

Stegmann, Potgieter and Rossouw are expected to rehabilitate within a week but no chances will be taken with the players' health and that is why they are not playing in Kimberley.

The Blue Bulls are fully aware that the Lions can do them a massive favour if they managed to beat the Sharks in Johannesburg but Matfield said their focus will be on the match against the Griquas.

"Our goal is to make sure that we get the necessary log points. We will focus on our own game and whatever happens in the other matches is out of our control.

"We have a job to do and as a team we would like to improve in all aspects of our game. We are starting to gel as a team and whenever you want to succeed in rugby you need to be a close knit unit that plays better in every outing."

Vodacom Blue Bulls: Zane Kirchner; Akona Ndungane, Marius Delport, Wynand Olivier, Bryan Habana; Morné Steyn, Fourie du Preez; Pierre Spies, Wikus van Heerden, Jacques Burger, Victor Matfield (captain), Juandré Kruger, Rayno Gerber, Derick Kuün, Jaco Engels.

Reserves: Chiliboy Ralepelle, Werner Kruger, Wilhelm Steenkamp, Pedrie Wannenburg, Heini Adams, Burton Francis, Tiger Mangweni.





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste soos die Bulle
Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Tuesday, September 23, 2008 - 13:33
2. Nou-ja toe, die span is soos ek verwag het, behalwe vir Zane. Ek hoop hy vaar goed teen sy ou speelmaats. Interessante keuse om Burger te speel.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, September 23, 2008 - 13:36
3. Ek verstaan steeds nie waarom Kruger van die bank af speel nie ek se weer hy is 'n baie sterker en beter stut as Gerber
Posted by Realistix (Kempton Park ) Tuesday, September 23, 2008 - 13:39
4. Ja rustig bia einteresante keuse met Burger ek sal graag sy skills wil sien Vrydag
Posted by Realistix (Kempton Park ) Tuesday, September 23, 2008 - 13:41
5. Ai, nie alweer spear tackle nie. Ek hoop hy bewys sy kritici verkeerd.
Posted by Wiper (Durbanville) Tuesday, September 23, 2008 - 13:44
6. Middag mense.

Ek sal Tiger eerder kies in die uitspeelwedstryde waar mens bestendigheid nodig het.
Zane is vir my nog teveel van 'n cowboy. Ek dink hy sal 'n goeie impakspeler maak.

Tiger is amper so safe as Johan "Safe as a House" Roets.
Posted by Naastin Powers (Pretoria) Tuesday, September 23, 2008 - 13:45
7. Onthou dat Zane K en Jacques Burger oud Griekwa spelers is en Kimberley goed ken. Horses for courses
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, September 23, 2008 - 13:52
8. Stapper, ek het aan dieselfde ding gedink. In my kinderdae kon ek onthou dat Griekwas altyd op die De Beers stadion gespeel het met die kriekerkofblad in die middel. Dié het hulle nat gemaak en gerol met 'n swaar roller as 'n buitelandse span kom toer. Griekwas het dan die afskop gewen en Piet Visagie het direk uitgeksop. Dan die skrum op die middelkolletjie. Nou-ja, die res is geskiedenis, Griekwas het die skrum laat val en die besoekers bietjie in die grond gefryf en vir die res van die wedstryd was die ouens maar srikkerig vir die middelkolletjie.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, September 23, 2008 - 14:10
9. Die De Beers stadion was die plek waar die Griekwas die destydse N-Tvl geklop het in 1971? of was dit 1970. Die geheue nie meer so goed nie. Ek onthou nog Buddy Swartz het oor Tonie Roux se kop geduik om sy drie te gaan druk. Mof, Frik, Chris Luther en al die manne het gespeel. Hoe kan 'n mens so 'n wedstryd vergeet. EK HOOP NIE DIT GEBEUR WEER NIE.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, September 23, 2008 - 14:15
10. Dalk mos FL ook maar vir Bryan Habana 'n ruskans gegee het sodat hy reg kan wees vir die semi's en Final....
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, September 23, 2008 - 14:21
11. Naastin,

Johan Roets: nog 'n Bul wat ongelukkig was om nie Springbok te speel nie..

Hy was 'n Bok deur en deur....
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, September 23, 2008 - 14:24
12. BO, hy was lank die beste heelagter in die land.
Selfde met Etienne Botha.

Maar so loop dit nou maar.

Posted by Naastin Powers (Pretoria) Tuesday, September 23, 2008 - 14:29
13. Dit is nou al meer as 'n uur en 'n half dat hier niks aangaan nie. Julle sal maak dat ek iets sê wat ek liewers nie moes sê nie.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, September 23, 2008 - 16:07
14. Middag mense

Roets was 'n goeie bestendige heelagter, en kon maklik die Sprinbokspan gehaal het as Percy nie die grootste deel van sy loopbaan daar was nie. Percy op sy beste was egter altyd beter as Roets op sy beste.
Soos Roets self met sy uittrede geantwoord het op die vraag of hy ongelukkig voel dat hy nooit vir die bokke gespeel het nie: "Dis nie 'n skande om agter 'n speler soos Percy in die tou te staan nie.
Wat min mense weet is dat Jake hom wel gerate het. Hy het in 1999 as u/21 speler onder Jake vir die SA u/21 kampioenspan gespeel (saam met John Smit), en die wenskop in die finaal teen die All Blacks oorgesit.(Ja hy was in daardie jare 'n heel bekwame stelskopper)
Maar in my opinie het sy voorspelbaarheid sy kanse om 'n bok te word in die wiele gery. As daar op hom geskop is het hy byna sonder uitsondering 'n up en under terug geskop (wat hy wel baie keer terug gewen het moet ek erken).
Daar was bitter min variasie in sy spel, en selfs op super 14 vlak is hiedie aspek van sy spel dikwels deur opponente uitgebuit.
Maar steeds was hy een van die beste heelagters wat die bulle opgelewer het. Nie in dieselfde asem as Johan Heunis nie maar 'n baie betroubare speler.

Zane Kirchner is die teenoorgestelde, en dit is wat my opgewonde maak. Hy is nog rou, en gaan nog dom foute maak. maar sy onvoorspelbaarheid, teenaanvalle, spoed en selfs sy agressiewe verdediging(as hy dit korrek uitvoer) gaan ons 'n hele nuwe dimensie op heelagter gee wat ons in die Roets era nie gehad het nie.
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, September 23, 2008 - 16:25
15. Net so terloops daai wen van Griekwas in die vroee 70s het die Bulle weggegooi. Daar was "side issues" om Tonie Roux en die ouens se vrouens, ens. Die Bulle se koppe was nie reg nie.

bH, jammer my maat, Percy op sy beste tot die mag 10 sou nie by Roetsie kom nie. Roetsie het nie n bang haar op sy kop OOIT gehad nie.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, September 23, 2008 - 16:31
16. Ligblou, ja ek stem oor Roets - 'n mens kon oorlog toe gaan met hom.

Zane weet hy kan nie die balle laat hop in Kimberley nie.

Die mense wat Kmberley toe ry, ry versigtig. Geniet die wedstryd.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, September 23, 2008 - 16:42
17. Ligblou

Wat nou nou se is bloot net nie waar nie.
Percythet honderd toetse gespeel en Suid Afrika tot 'n wereldbeker oorwinning geskop, en is deur 6 bok afrigters gekies. Hy is ook die grootste puntemaker in die geskiedenis van die Bokke.

Roets is deur al die bok afrigters in sy tyd oor die hoof gesien ten gunste van Percy. Ek is jammer Ligblou, maar die "alle bokafrigters hou nie van die bulle nie" kaart gaan ook nie hier werk nie. Roets was goed maar Percy was beter en geen argument waarmee jy voorendag kom kan die teendeel bewys nie. Die feite spreek vanself.
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, September 23, 2008 - 17:07
18. Goeienag en geniet die vakansiedag
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, September 23, 2008 - 17:22
19. Bumble bee (manager's award): John Mametsa. Mametsa wasn't even in the match 22 but he went to Bloemfontein on his own cost and supported the team wholeheartedly. It is things like this which makes the Blue Bulls a family and Mametsa just showed again what an unbelievable team player he is.

Dit is presies hoe ek vir John opgesom het. In dieselfde asem dink ek dit stink!!!! Kan die BBRU werklik dit nie bekostig om hom as gas saam te vat nie - 'n man wat alles gee vir die span.


Posted by JB 007 (Centurion) Tuesday, September 23, 2008 - 17:25
20. hello?
Posted by Rissiepit (Gonubie) Tuesday, September 23, 2008 - 17:36
21. Is almal dan nou huistoe? ok julle! geniet die vakansiedag! mooi bly...

moenie dinge doen wat ek nie sal doen nie maar as jy dit wel besluit om te doen.......................... julle weet die res.

tata julle
Posted by Rissiepit (Gonubie) Tuesday, September 23, 2008 - 17:39
22. So kiss me and smile for me, tell me that you'll wait for me, hold me like you'll never let me go.......Leaving On A Jet Plane - John Denver
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, September 24, 2008 - 02:36
23. You fill up my senses like night in a forest, like the mountains in spring time, like a walk in the rain...... Annie's Song - John Denver
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, September 24, 2008 - 02:43
24. And the colorado rocky mountain high, I've seen it rainin' fire in the sky, you can talk to God and listen to the casual reply......Rocky Mountain High - John Denver
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, September 24, 2008 - 02:52
25. Perhaps love is like a window, perhaps an open door, it invites you to come closer, it wants to show you more.....Perhaps Love - John Denver
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, September 24, 2008 - 03:00
26. If you want to rock and roll, just let me hear you say........ Gooi Mielies - Bill Flynn

G O O I M I E L I E S ! ! ! ! !

Nag al my Blou vriende!

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, September 24, 2008 - 03:20
27. GOEIE MORE EDELE EN RUSTENDE BLOU BUL BLOGGERS!

Dankie Jimmy!

Geniet die dag van rus, o, dap're helde!!

en.....GOOI MIELIES!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, September 24, 2008 - 06:38
28. Dag Mense!!!!!Onthou dis Nasionale Braaidag vandag.....Seuns is klaar besig om vuur aan te steek!!!!Mag vandag nie broodjies maak nie.....Bulle wil pap met gesmoorde uie en tamaties maak!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Wednesday, September 24, 2008 - 11:18
29. Sal seker vandag pap moet eet.....sonder suiker en melk!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Wednesday, September 24, 2008 - 11:22
30. Yesss!! Bergbok, daar is met jou seuns se aanvoeling vir kultuur net mooi niks verkeerd nie! Daardie pap en sousie het nou vir hulle 'n permanente plekkie in WandaBul se hart bespreek. :-D
Posted by WandaBul (Anderkant die Blou Berge) Wednesday, September 24, 2008 - 16:00
31. More more alle Blou ondersteuners (en ander)

Wat 'n lekker rusdag gister. Kon lekker gaan sit en dink oor die naweek en wat kan gebeur...

Kan nie glo daar is nog net 4 saterdae van rugby oor nie...Wat gaan ons maak?

Ek het toe maar besluit om vir my golfstokke aan te skaf, gaan maar die stilstaande balslaan game probeer...

Bergbok, hoe water my mond darem nou vir daai pap en sousie...

Jimmy, die John Denver bring darem memories terug ou maat...

Nou ja, tot later, mag almal die kleine maandag geniet...

Blou BLY Baas!!!
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Thursday, September 25, 2008 - 07:22
32. More more more
Waarom het ek gister al die braaivleis verorber nou moes ek Kellogs eet vanoggend . Lekker dag almal en KOMAAN BULLE gaan wys Kimberley hoe lyk rugby.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Thursday, September 25, 2008 - 07:39
33. YES!!! EDELE BLOU VOLK!!!

Hierdie naweek word die "men-from-the-boys" geskei! Ek voorspel dat die BLOU BUL bo-aan die log gaan sit en dan DAAR GAAN BLY TOT DIE EINDE!

KOM BULLE....die laaste aanslag is op hande!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 08:00
34. Hallou daar Bloues

Wat 'n lui lak lekker dag gister.

Ja nee ons nader nou die einde ek moet by my voorspelling hou want ek het klaar geld gewed in die begin van die curriecup games semi finaal BLOU BULLE teen cheetah op Loftus en dan finaal BLOU BULLE teen sharks en dan wen ons die beker natuurlik. Hierdie jaar is die curriebeker vir my skielik meer intens as vorige jare seker te doen met die vrot super 14 wat ons gehad het.

Anyway as ek nog een keer moet droom die cheetahs speel in die finaal gaan ek my onderbewussyn iets aandoen.

Nou vir Vrydag DIE BLOU BUL IS AAN DIE OPMARS NA DIE FINAAL
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Thursday, September 25, 2008 - 08:39
35. BoP 00 - 00 STL. Sowat 80 min oor.

Hierdie is net vir my om te copy-and paste.

Afskop is so oor 20 minute.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 09:10
36. BoP 07 - 00 STL. Sowat 75 min oor.

Mens! Game is al 5 miniute aan! Superbru het weer gelieg oor afs kop tyd!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 09:14
37. BoP 07 - 03 STL. Sowat 68 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 09:19
38. Dankie oom LB, waardeer
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 09:21
39. BoP 07 - 03 STL. Sowat 60 min oor.

Mmmm....loop maar min of meer soos verwag.......
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 09:26
40. Plesier BC5. "Pensionarisse" kort n bietjie excitement? Of wat se ek? Lol!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 09:29
41. BoP 14 - 03 STL. Sowat 55 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 09:31
42. Lol. Dis jammer hulle wys dit nie op Supersport nie...
Die eindfluitjie kan nou maar blaas, ek het gese BoP met 11...
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 09:37
43. BoP 21 - 10 STL. Sowat 40 min oor. Halftyd.

Jammer dit was n bietjie stadig? Opwindende rugby.......
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 09:55
44. BoP 21 - 10 STL. Sowat 35 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 10:07
45. Ja, jy is spot-on op die oomblik, BC5. Myne was 7 en P2 was 9. Hoop ons kry n MP.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 10:09
46. BoP 21 - 10 STL. Sowat 30 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 10:15
47. BoP 24 - 10 STL. Sowat 25 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 10:19
48. BoP 24 - 15 STL. Sowat 20 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 10:24
49. Daar gan my score, hoop nou ma vir die MP
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 10:31
50. BoP 24 - 15 STL. Sowat 13 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 10:32
51. BoP 24 - 22 STL. Sowat 8 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 10:37
52. BoP 24 - 22 STL. Sowat 4 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 10:42
53. BoP 24 - 22 STL. Verskil 2 - Finale telling!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 10:48
54. More Blou Volk
Mag dit vir julle 'n baie gooie dag wees en kan nie meer wag vir more nie.
Die wat ry na Griqua land toe moet mooi ry, ons sal julle op die TV kyk. Maak soos op bloem vat all wat 'n blou flag is saam.
Posted by RDM (Rustenburg) Thursday, September 25, 2008 - 11:00
55. ek is verbaas dat pedrie wanenburg nou soos die sesde beste losvoorspeler is.ek laat my nie vertel dewald potgieter is beter as pedrie nie.ek dink pedrie is ook besig om te loop nou behandel hulle hom soos hulle vir derick behandel het
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 11:18
56. Shoe, ek dink Dewald is BAIE beter as P3.
ma nou ja, net my opinie...
P3 het bietjie stadig geword vir 'n loosie
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 11:23
57. BC5 ek stem saam met jou, P3 het stadig geword, en is nie fiks genoeg om by te ble nie. Boonop het hy baie gewig opgtel. Kyk maar as hy opdraf, sal so vir 5 min goed speel dan begin hy rond loop. Hoop hy sal fiks word maar die sysoen is amper verby en ons het al die slaankrag nodag as ons die semi en finaal will wen.

Ek hoop egter hy bewys ons verkeerd want hy het nog altyd gooie diens gelewer by die bulle en kan die bal goed dra as hy will.
Posted by RDM (Rustenburg) Thursday, September 25, 2008 - 11:29
58. True what Big Vic says about the Lions/ Sharks game, but hell it would be nice if the Lions could klap the Sharks. Not just because a Sharks klapping is always nice, but it could mean a Loftus final. Cha-ching.
Posted by BlueBlood (Jhb) Thursday, September 25, 2008 - 11:35
59. Bluecon5, Dewald is vir my een van die uitblinkers die jaar. Die man is hard, ek hoop hy bly n bul vir nog baie lank.
Posted by BlueBlood (Jhb) Thursday, September 25, 2008 - 11:36
60. Hartlike goeie more Bulle !!!!
Net weer gesukkel met die "TELKOM" vandag....
Peste het WEER die kabels gesteel !!!!!
Mag vandag n heerlike dag wees vir almal !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Thursday, September 25, 2008 - 11:41
61. As iemand van die Fortloftus hier lees waar moet 'n mens click om te kan praat stap 1 ek log in wat dan???????
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Thursday, September 25, 2008 - 12:04
62. Goeiemore almal

Ek glo Dewald het Pedrie nou verbygesteek in die lostrio tou. Dewald het alles en het 'n groot toekoms by die bulle. Daar is egter een ding wat my baie bekommerd maak. Dewald kry baie maklik seer, hy is op die oomblik meer beseer as wat hy speel, en ek hoop nie hy word nog 'n Andre Pretorius tipe speler wat beserings aanbetref nie.

Ek het hom as 'n st 9 seun by die 2004 Cravenweek in Nelspruit sien speel. Hy was toe al reeds die OP se agsteman en kaptein. Hy was 'n skraal outjie en is nie van nature 'n groot ou nie. Ek was verbaas oor hoe baie gewig hy by die bulle aangesit het.

Ek wonder soms of spelers wat te vinnig te veel spiermassa aansit, nie meer geneig is om beseer te raak nie. Ek dink 'n mens se liggaam het tyd nodig om aan die ekstra gewig en krag gewoond te raak.
'n Vriend van my het vir die Leeus onder 21 span gespeel, hy het binne 'n jaar 12 kg aangesit en was nooit weer dieselfde speler nie. Veral sy bene, kniee, enkels, achillies en dyspiere het hom opgekeil(dieselfde tipe beserings waarmee Dewald gereeld sukkel). Die dokter het vir hom gese sy bene kan eenvoudig nie die ekstra gewig hanteer nie, en dat daar permanente skade was. Hy het speel nog klubrugby, maar het nooit sy potensiaal bereik nie.
Posted by blouHenk (PE) Thursday, September 25, 2008 - 12:19
63. Ja Blouhenk en almal wat graag die blog lees - Dewald is die man vir die toekoms - ek hoop net hy kan sy beserings in toom hou of uitsorteer - en ek kyk weer na die currybeker moontlikhede vir die halfeind - dit is vir ons veel beter om tweede te eindig as die Leeus een bonuspunt kry gaan hulle derde eindig en die WP waarskynlik vierde - laat hulle en Natal mekaar maar op Kingspark doodmaak.
Posted by Realistix (Kempton Park ) Thursday, September 25, 2008 - 13:44
64. Their standing on the Absa Currie Cup log may suggest that the Blue Bulls are the second best side in the land, but captain Victor Matfield believes that a new era of success is about to dawn at Loftus Versfeld.

Matfield is of the opinion that the Bulls have finally come together as a unit and they can only improve starting with the Currie Cup clash against Griqualand West in Kimberley on Friday.

"The guys have been playing well throughout the season and with a few of the Springboks back we can improve on the form we have. We've always said attack puts bums on seats and defence wins you trophies and that is what the Bulls are about. We always pride ourselves on our defence and that was probably the one aspect where we played best in against the Cheetahs and hopefully we can get better every week. Most of us haven't played Currie Cup rugby for a few years now and it is nice to be back. Everyone is getting to know each other better and that is what we need, to be a close knit unit if we want to win the trophies and I believe we are getting there," Matfield said. www.iol.co.za
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, September 25, 2008 - 14:01
65. Realistix

Stem saam. Die Wp is besig om momentum te kry, hulle is 'n splinternuwe en baie gedugte span met hulle bokke terug. Ek speel ook eerder teen die Leeus.
Posted by blouHenk (PE) Thursday, September 25, 2008 - 14:02
66. BlouHenk, nou praat jy 'n slag die waarheid. Ek dra tans ook 'n ekstra 15kg gewig (om die verkeerde rede) en ek sukkel skielik met allerhande beserings aan my voete en bene - en ek speel net gholf. Andre Snyman was in dieselfde bootjie, skielik groot geword en toe wil die bene / spiere nie hou nie.
Ek hoop ook Dewald gaan hou, hy word baie vinnig 'n yster.
Posted by JB 007 (Centurion) Thursday, September 25, 2008 - 14:04
67. Liewe Blou Bul Dame

Ek deel met graagte u sentiment oor Pedrie Wanenburg. Rugbyspelers word egter gemeet op ander goed. Enige objektiewe rugbykenner sal vir u stelling glimlag. Die verskil tussen Pedrie en Dewald is so groot soos Vodacom-rugby en Super 14. Pedrie het baie vir die Bulle beteken maar sy loopbaan nader vinnig sy einde. Onthou u hoe effektief was Anton Leonard in sy voorlaaste seisoen en die volgende jaar toe kon die lyf en bene nie meer nie.
Ongelukkig het die nuwe reels Pedrie nie bevoordeel nie. ek stem egter saam dat hy sy plek op die ere-rol uit en uit verdien het. Miskien kan hy nog so 'n seisoen se Ponde gaan verdien op die stadiger velde in England. Hoe lyk dit Heyneke?
Posted by JB 007 (Centurion) Thursday, September 25, 2008 - 14:27
68. Al die BB ondersteuners

Die naweek se rugby gaan baie interessant wees. Ek hoop nie die Vrydagmiddag 3 uur game gooi ons BB manne van stryk nie.

Nietemin dink ek die span weet dat dit belangrik is. Victor het 'n punt om te bewys dat "hy beter is as Andries" en dat die stelling deur Theron 'n wilde een was.

Die jong spelers is honger veral Juandre wat elke game beter speel. Spelers soos Petrie sal ook goed doen omdat hy tans min speel. Ek verwag dat Engels ook gaan goed doen.

Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Thursday, September 25, 2008 - 15:00
69. BBK,

Ja, Victor Matfield kan vir Dawie Theron op sy eie veld 'n punt gaan wys...

Go Bulle...!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, September 25, 2008 - 15:25
70. Ja,ek wonder of Dawie dit nie aspris gedoen het nie.......Om Victor weer aan die gang te kry????Nog n ondersteuner in die gangkas!!!!
But btw..... het hy dit nie dalk vir die Bokke gedoen nie!!!!
Sal einde van die jaar sien!!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Thursday, September 25, 2008 - 18:12
71. Ja,ek sien my ou spannetjie moet Saterdag op n modderbad in Wellington gaan speel!!!!
Hoop hulle kry daai 4 driee!!!!!
Net so hoop ek Blou_Ril se Telling is nie weer reg nie!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Thursday, September 25, 2008 - 18:32
72. Soos verlede jaar!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Thursday, September 25, 2008 - 18:36
73. Wel gaan nou maar kyk wat daar op Fortloftus aangaan!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Thursday, September 25, 2008 - 18:48
74. Ouens, Ek bring goeie tyding vir al die ysterman se ondersteuners. Ek hou Dewald al vir baie lank dop. Hy was twee jaar die OP se Cravenweek kaptein en het in sy matriekjaar SA Skolekaptein geword met 'n geskeurde lies en 'n massa van slegs 82 kg. Hy was op 'n kol op na 103kg, maar het weer gewig verloor en as my inligting korrek is is hy tans so 97 kg.

Blouhenk, jy is dood reg as jy praat van te vinnig gewig optel. 'n Ou se ligamente en sagte weefsel vat nogal "strain" dan, maar ek dink julle kommer verniet. Die ou is oor sy "niggles", wat ek dink deels te wyte is aan die gewigaansit kwessie en deels omdat hy slegs beperkte speeltyd van die bank af gekry het. Hy het altwee sy hampeuse geskeur so kort na mekaar, en ek weet ook dat hy al kruisligamente geskeur het. So hy het omtrent al wat 'n ligamentbesering is gehad, gerehab en dit sterker gemaak.

Noudat hy meer speel, dink ek hy gaan vinnig wegstrydhard raak. Hel, hy gee altyd 110 %, g'n wonder hy kry stampe en stote nie. Sy huidige besering is 'n verswikte enkel hoor ek, en hy is blykbaar reg om te speel, maar die afrigters het wyslik besluit om hom nie onnodig bloot te stel nie.

Ek persoonlik dink hy en Steggies gaan legendes in Bulrugby word en dat altwee binnekort die Groen en Goud oor die kop gaan trek. Teen die Cheetahs het Steggies byvoorbeeld 16 tackles in die eerste 40 minute gemaak en Dewald 15 in die tweede 40, tesame met 'n spul carries en cleans wat die hoogste werkverrigting hierdie jaar (S14 ingesluit) deur enige Bulspeler in sy tyd op die veld verteenwoordig(sien die ander blog oor die wedstrydnabetragting).

As 'n mens in ag neem Steggies is 22 en Dewald 21, dink ek daar le jare se bulplesier vir ons voor. En die mooiste van als- dis twee outjies met hulle voete op die aarde. Die WP kan maar vir Schalk en Watson hou, ons het ons eie ysters wat deurkom en binnekort groot druk op hulle gaan plaas in Bokperspektief.
Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Thursday, September 25, 2008 - 23:12
75. Dagse, EDELE AVBBOBS!

En uiteindelik... die BLOU BUL speel op n Vrydag in DAGLIG!

KRY 5 BULLE!!! Die lines gaan die shaiks op Cocaine-Park ore aansit en dan is ons top-of-the-log totdat DIE BEKER OP LOFTUS ingemessel word!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, September 26, 2008 - 05:51
76. Hartlike goeie more BULLE !!!!!!
Gee hom gas vandag !!!!!!

Lekker dag verder vir almal !!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, September 26, 2008 - 06:47
77. Dag al my Blou vriende! GEE DIT HORINGS!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, September 26, 2008 - 06:58