You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Kuün's hat-trick sinks Griquas


Derick Kuun © Gallo Images The Vodacom Blue Bulls' hooker Derick Kuün scored a hat-trick in his team's 58-22 victory over the Griquas in Kimberley on Friday afternoon.

The Griquas started very well and were leading 10-7 after 22 minutes but between the 28th and 43rd minute Kuün scored three times to secure the bonus point and a well deserved but hard fought victory for the Bulls.

The Blue Bulls led 29-17 at the break thanks to a try apiece by Fourie du Preez and Wynand Olivier as well as two by Kuün, but when the hardworking hooker scored his third try just after the break the score was 36-17 and one got the feeling that the game was going to open up and that it is going to be one way traffic from them on.

But the Griquas kept on fighting and it was only in the last seven minutes when Akona Ndungane, Bryan Habana and Tiger Mangeni scored that the game was sealed.

The Bulls played reasonably well and they will be happy that they secured the bonus point before half time but credit has to go the Griquas for their gutsy performance. They took the Bulls on in all aspects of the game and they will particularly be proud of their first 70 minutes.

The Bulls on the other hand were superb in the lineouts and when they shifted the ball across the park they looked very dangerous.

Scoring eight tries in Kimberley is no easy feat and if one looks at the team's discipline, their tactical as well as goal kicking and their tendency to convert every opportunity into points the Bulls' supporters will go into the play-offs with a lot of confidence.

This victory puts the Vodacom Blue Bulls at the top of the ABSA Currie Cup log and now we have to wait for the outcome of the Lions/Sharks match to see whether the Bulls will go into the last round robin match against the Valke at Loftus on Friday as the log leaders.

Scorers: Vodacom Blue Bulls: Tries: Derick Kuün (3), Fourie du Preez, Wynand Olivier, Akona Ndungane, Bryan Habana, Tiger Mangweni. Conversions: Morné Steyn (4), Burton Francis (2). Penalties: Morné Steyn (2).

Wildeklawer Griquas: Tries: MJ Mentz, Sarel Pretorius, Conrad Barnard. Conversions: Conrad Barnard (2). Penalty: Conrad Barnard (1).





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. 1ste soos die Bulle
Posted by ralfw (PTA) Friday, September 26, 2008 - 18:26
2. 2de soos die Sharks, go Lions!
Posted by ralfw (PTA) Friday, September 26, 2008 - 18:27
3. Ja,Bulle !!!!As jul so gaan speel in die halfies en kwarties ....dan sien ek swarigheid vir julle!!!!!Julle moet hierdie los-hardlopery uitlos!!!!En jul verdediging was ook swak!!!!
In teenstelling met verlede week!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Friday, September 26, 2008 - 19:09
4. OK,,ek sal maar die Bulle gelukwens met hul oorwinning!!!
Happy,, Happy ,, BULLE!!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Friday, September 26, 2008 - 19:27
5. Mooi wedstryd gewees. Derick het goed gespeel. Bulle was tops in lynstane waar Griekwas swak gevaar het danksy Juandre en Victor. Juandre het hard in vastelos gewoeker en goed compeat in lynstane. Victor het baie die bal op die vleul hanteer. Hy sal moet vaster speel.

Marius het goed gespeel en die taktiese skopwerk was uitstekend.

Die Currie Cup kom huis toe. Hoop Sharks verloor en finaal is op Loftus.
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Friday, September 26, 2008 - 19:45
6. Baie geluk Bulle! Ek het F.L nie gelike nie maar hy begin my verkeerd bewys. Die verskil tussen die bBulle en die res van dieCB spanne is dat ons het diepte en genoeg daarvan. Dit gaan vir ons nog meer beteken in die uitspeel rondes. Weereens baie geluk. Hoop Dawie theron kyk nou met ander oe na Matfield. Lekker naweek almal. Bulle Bo! En hoop die Leeus wen. Go leeus!!!!
Posted by Bribo (London) Friday, September 26, 2008 - 20:16
7. Baie Geluk my liewe liewe Bulle, whatever enige iemand sê, julle het puik gespeel vandag, gesien dat nadat Burton opgekom het die Bulle sommer nog 4 drieë gaan druk het, wys jou net...... minder skop meer pass dan kan die agterlyn beweging kry. More skree ek vir die Lions, en btw ek skree altyd vir die Lions behalwe as hulle teen die bulle speel.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Friday, September 26, 2008 - 21:49
8. Bergbok

58-22 is nie te versmaai in KIMBERLEY nie. Ek meen, julle kon laasweek net met 12 punte TUIS wen teen Griekwas.
Posted by kiestand (Benoni) Friday, September 26, 2008 - 21:55
9. Wees gegroet my Blouvolk!!!

Ons het die nodige vyf punte gekry, geen beserings opgetel waarvan ons weet nie, en die horingkoning was op TV!!! Voorwaar 'n geslaagde missie, en as iemand vir John Mametsa se petrol betaal het, sal dit voorwaar 'n suksesvolle agtermiddag wees!!!

Ons span is besig om ernstig momentum op te bou na die semi's, en dis al waarvoor ons op hierdie stadium kan vra. Die reserwekrag met veral Juandre Kruger en die hakers lyk besonder goed, en ons is besig om agterlangs onder Pieter Slapchips in 'n formidabele kombinasie te ontwikkel.

Kalm bly volgende week Bulle, en begin fokus op daardie semi's!!!!

Bly getrou my Blouvolk!!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Friday, September 26, 2008 - 21:57
10. Pierre Spies het ook baie balle in die lynstane gewen
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, September 26, 2008 - 22:48
11. Ek is n groot Spies fan, maar hyt n shocker gehad daai eerste 10 min!
Posted by kiestand (Benoni) Friday, September 26, 2008 - 22:56
12. YES BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Bulle Bulle, dis net die Bulle, ek dra jou altyd in my hart.......se maar wat jy wil, die Bulle, die Bulle bly maar bo!!!!!! Bulle Bo - Juanita.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 27, 2008 - 02:37
13. Was jy al ooit al daar op Loftus as dit vol is en dit rof is en die Bulle met 'n up en under charge....... Op Loftus - Leon Schuster
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 27, 2008 - 02:42
14. Daar is 'n plek in my hart waar 'n bloulig skyn......hier kom die moeilikheid as jy die Horings sien, hoor jy die Blou Masjien? Blou Masjien - Gerhard Steyn.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 27, 2008 - 02:47
15. BLOUBUL!!!!!!!!!

Maak oop die bier dat ons dit vier, want die Bul is hier......Ou Wp grom, die skop is krom...... Blou Skarumba - Juanita.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 27, 2008 - 02:51
16. Al die goeie dinge in die lewe begin met 'n "B" soos.....Biltong, Boerewors, Brandewyn, Bier, BLOU BULLE!!!!! Al Die Manne - Zoon Stander
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 27, 2008 - 02:59
17. As jy Horings dra in die Noord-Transvaal, is jy min gepla......As jy Horings dra lyk die ander vaal....As Jy Horings Dra - Steve Hofmeyer.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 27, 2008 - 03:03
18. Potblougesigte, dis die gees......Die wereld is Blou, dis 'n Bloubulfees!!!!!! Bloubulfees - Kurt Darren.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 27, 2008 - 03:07
19. Die Bloubul tjank nie by sy pale nie, die Bloubul tjank nie by sy ma hulle nie.....nou vra jy my vir wie ek skree? Die Bloubul - Steve Hofmeyer.

MY BLOED IS BLOU! ! ! ! ! ! ! ! ! ! !


Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 27, 2008 - 03:17
20. GOOi MIELIES ! ! ! ! !

Hie kom die kernels, die manne in die mielieband, ons is die kernels want ons lyk so grend...... Hie Kom Die Kernels - Bill Flynn.

Nag al my Blou vriende!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 27, 2008 - 03:27
21. Morw more alle bloue gertoues & Bergbok,ai maar dis n lieflike blou more.Geluk BULLE 5 is genoeg,kom nou leeus trop bietjie op daai viskop!
BLOUBUL groete aan almal!!!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Saturday, September 27, 2008 - 06:34
22. GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK!

BAIE GELUK ONSE BLOU BULLE en afrigtingspanne! Jammer O/19s; fokus nou en dan kan julle die ding ook nog doen!

DERICK JOU YSTER!!!

Pierre....wat gaan aan ou maat?? Alhoewel jou spel in die lynstane goed was, was die 8ste man spel maar power!? Gaan jy beter vaar op nr 6 flank? Of op vleuel?

Is die BLOU MASJIEN al sterk genoeg om die All Blacks te kan klop? (Ek kyk verby die CB spanne, hulle is sekonder!); bietjie huiswerk, Frans.

Dankie vir die songs Jimmy.... GOOI MIELEIS!

KOM DIE lines!

Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, September 27, 2008 - 06:42
23. ANZ:

North Habour 22 - 29 Auckland. Finale telling.

Jammer ek kon nie AZN tellings vir julle gister "post' nie; moes daai formidabele, uiters stresvolle en skrikwekkende taak van "groceries" koop met vroulief gaan meemaak. Erger as buffeljag, man... Eish!!!

Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, September 27, 2008 - 07:25
24. More........................YESSSSSSSSSS BULLE.......

lmga @ Ligblou..................

Wel, die WP het 'n groot taak nou wat voorle......Cheetahs het daai points diff hoer gemaak..........kan die WP sprinbokke dit doen................ek twyfel
Posted by posts 2 (BULLAND) Saturday, September 27, 2008 - 07:33
25. Points diff 29,plus 'n bonus try ...........nat veld?
Posted by posts 2 (BULLAND) Saturday, September 27, 2008 - 07:37
26. More,more.

Die Blou Bul is op koers.

Scareface,julle sal chokers bly,chokers forever.
Posted by Blou Dino (Witbank) Saturday, September 27, 2008 - 07:40
27. P2,en gaan dit goed in die Jakaranda stad??
Posted by Blou Dino (Witbank) Saturday, September 27, 2008 - 07:42
28. Lekker Bdino.....Gaan vanmiddag bietjie ladyluck probeer by die Carousel
Posted by posts 2 (BULLAND) Saturday, September 27, 2008 - 07:51
29. Dag al my Blou vriende! Enige punte vir die Lines vandag en WP is na daai land toe wat met 'n "m" begin.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 27, 2008 - 07:53
30. Dit klink lekker P2.

Ek hoop jy het die geluk aan jou kant.

Ek wil draai by jou winkel maak,sal jou laat weet as ek dai kant toe kom.Jy sal my die regte raad gee as dit by die koop van dai tipe equipment kom.
Posted by Blou Dino (Witbank) Saturday, September 27, 2008 - 07:56
31. Hi Jimmy,jy meen m@erland toe.grin
Posted by Blou Dino (Witbank) Saturday, September 27, 2008 - 07:58
32. Anytime Bdino......laat weet op die FORTLOFTUS forum
Posted by posts 2 (BULLAND) Saturday, September 27, 2008 - 07:59
33. Einste Dino, einste. As die Lines vandag wen, doen ek die Leeuloop kaalg@t!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 27, 2008 - 08:21
34. Hiert julle Bulle, dit was sommer grênd. Ryno my maat jy sal jou skrumwerk moet regkry.
Môre Bloubloed Bloggers.
Nou vir die Lions om die Sharks te wen.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Saturday, September 27, 2008 - 08:39
35. Vriende, ek groet tot later. Die kinders is plaas toe vir die vakansie, so ek en Blousissie gaan pub crawling doen en pool speel. P2 speel die Chicken Run, dis 'n dead cert.....
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 27, 2008 - 08:43
36. Wel 06 - 06 Tas. Sowat 26 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, September 27, 2008 - 08:44
37. Wel 11 - 06 Tas. Sowat 20 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, September 27, 2008 - 08:50
38. Dankie vir die scores Ligblou. P2, miskien moet jy eerder nie my raad volg nie. Vat nou maar daai ou gisteraand op; Doen met 'n miljoen.....*lmga*
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 27, 2008 - 08:55
39. #11Kiestand en #22 Ligblou Baron
Manne, ek stem oor Pierre en ek is bekommerd, want was dit gister teen die Sharks in die finaal was ons na 10 minute 0-21 agter te danke aan Pierre. Ludeke gaan die wysheid van Salomo nodig he om te deel met die probleem rondom Spies se vorm. Aan die eenkant wil 'n ou hom speel in die hoop dat hy vorm herwin, maar jy kan tog nie 'n wen in die CB finaal op die spel plaas ter wille van hom nie. Ons het tog 'n meer as geskikte plaasvervanger in Pottie.
Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Saturday, September 27, 2008 - 09:02
40. Wel 14 - 13 Tas. Sowat 5 min oor. Mens! Hierdie is sover my betref n dem upset!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, September 27, 2008 - 09:05
41. Wel 26 - 20 Tas. Finale telling. Wedstryd het 4 minute aangehou NA DIE EINDSIRENE! En dit het gesous! Maar nou ja, daarsy..........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, September 27, 2008 - 09:21
42. Can 24 - 07 HB Sowat 40 min. oor. Halftyd.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, September 27, 2008 - 10:24
43. Can 24 - 07 HB Sowat 30 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, September 27, 2008 - 10:46
44. Can 24 - 07 HB Sowat 20 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, September 27, 2008 - 10:54
45. Can 24 - 07 HB Sowat 15 min. oor. Mens!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, September 27, 2008 - 11:04
46. Can 31 - 07 HB Finale telling. Sterkte!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, September 27, 2008 - 11:19
47. Ja,en nou gaan die game nie op Nuweland plaasvind nie!!!!Reg so!!!Wil nie he WP moet met kroekentjies inkom nie!!!!
Het n voeltjie hoor fluit as die game nie vandag gespeel kan word nie ,moet n kompronis bereik word vir n ander datum....en as dit nie uitwerk nie ,moet die spanne die punte deel!!!!.....So,dan is WP uit!!!!
Ja,ek sien die omgekeerde van verlede jaar gaan gebeur...
Verlede jaar .....Sharks vs Leeus.....Leeus Wen!!
..........................Cheetahs vs Bulle ..Cheetahs wen!!
Hierdie jaar gaan dit wees .....
............................Sharks vs Cheetahs en
.............................Bulle vs Lions......'
..............................So, dit is n eindstryd.......Sharks vs Bulle?????
Kom Bulle choke hulle weer daar op die OU KINGSPARK!!!!!!
Dit vir my seun Rudi!!!!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Saturday, September 27, 2008 - 13:46
48. Ag nee Lions, julle stel my teleur, dit was so goeie eerste helfte, en toe begin dinge skeefloop
Posted by Blou Sonneblom (Pretoria - Bulls or nothing) Saturday, September 27, 2008 - 18:56
49. En ioe maak WP dit nie!!!!!Of is ek verkeerd???
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Saturday, September 27, 2008 - 18:56
50. Hallo Blou Sonneblom.....Lanklaas van jou gehoor.....Gaan dit nog goed daar by Loftus is my Speelveld!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Saturday, September 27, 2008 - 19:01
51. Jip en daar doen die Lions dit toe ook, maak van Taktiese skoppies k@ktiese skoppies, eish en my superbru is ook nou "M" land toe.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, September 27, 2008 - 19:08
52. Naand Daisy!!!!Hoe gaan dit???
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Saturday, September 27, 2008 - 19:12
53. Ag,wat.....Dan se ek maar night!!!!!lyk my jul mooi meisies wil nie met my praat nie????
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Saturday, September 27, 2008 - 19:20
54. Naand allemal

wat 'n naweek van rugby!!

Kan jy glo WP kry toe nie die bonuspunt nie? Maar nou ja, enige iets kan nog gebeur. dit moet nou 'n 37 punt wen wees teen die leeus. Die Bulle kon dit al op Nuweland regrky teen die Stormers om 'n 33 punter te versamel op 'n nat veld, so wat keer die WP? Enige iets is moontlik. Maar ek dink wel Corne Krige is vanaand 'n baie nederiger man. Boland se verdediging op hul doellyn was puik en WP se agterlyn beteken nie veel as Peter Grant nie veel betken nie.

Die Sharks se sterkste punt lê in hul vermoe om dadelik terug te slaan as hulle punte afgestaan het en baie beslis in hul bench. Dit maak dat hulle wedstryd na wedstryd baie goed klaarmaak in die laaste 15 min. Dit is waar die meeste van die spanne teen hulle verloor. So fiksheid en die vermoe om voorpsrong om te skakel in volhoubare druk, is wat die sharks gaan klop in Durban. Ek het gedink as Pierre Spies telkens op vleuel opduik teen Ndunagne gana ons darem 'n paar pasella driee kry!

Die Cheetahs is so te sê deur en die span wat teen hulle in die semi's speel moet nie te gerus wees nie. Hierdie ouens van Bloem gaan nooit lê nie en hulle sal alles gee in die semi-finaal.

Ons Blouspannetjie het dit uiteindelik reggekry om in die 2e helfde die wiele te laat afkom en dit is 'n goeie teken. Hopelik kan ons manne van al hul beserings herstel. Die tipe driee wat die griekwas gedruk het het by my 2 dinge laat opkom: die manier hoe ons verdediging geklop word is om so min as moontlik spelers teen die Bulle by die rucks te commit en dan jou agterlyn in vet getalle op te "lyn". Die ander manier is om te hoop Marius Delport gaan probeer onderskep en dan mis. Ek hoop ons doen iets hieraan.

Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Saturday, September 27, 2008 - 19:55
55. Luke Watson se rammetjie uitnek het gemaak dat WP nie die bonuspunt kon kry nie Hoekom is hy weg by die Sharks ? Oor dieselfde dinge wat hy doen, gryp en tik die bal en hol blindelings, pass nie, Ook Peter Grant se onvermoee om 'n goeie bal te laat loop en 'n swake te skop. Die Sharks speel die beste rugby as hulle nie hierdie jaar die CC wen nie dan weet ek nie of hulle dit ooit weer gaan doen nie. Onlangs wou julle vir Frans kruisig Toe se ek Die Bulle het altyd 'n goeie span Laat ek julle Blou Bul ondersteuners vertel Die Bulle kan 2 spanne op die veld sit wat albei die eindronte sal haal MAAR DIE HAAIE SAL JULLE HIERDIE JAAR WENNNN
Posted by Black & White (Empangeni) Saturday, September 27, 2008 - 21:02
56. KEEP ON DREAMING
The Sharks havent won a trophy for 11yrs, and going strong.
BULLS ALL THE WAY
Posted by ralfw (PTA) Saturday, September 27, 2008 - 22:18
57. GOEIE MORE RUSTENDE, SEEVIERENDE BLOU VOLK!

Northland 45 - 24 Manawatu. Verskil 21.

Geniet die res van die naweek........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, September 28, 2008 - 07:08
58. Die WP soek 'n punteverskil van 19. Aangiesien WP teen die Welpies speel is elke punt vir die WP ook een minder vir die Welpies
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, September 28, 2008 - 10:07
59. More Bergbok

Jammer, maar my wens / voorspelling van 'n Bulle vs WP finaal op Loftus is daarmee heen. Die Boland het gewys hulle kan moeilik raak en die WP was by tye duidelik onder te veel druk en het gevolglik dom foute gemaak. Die enigste kans vir die WP is om die Leeus met 37+ punte te wen. Nie onmoontlik nie, maar hoogs onwaarskynlik. Dalk laat Loffie sy Leeus rus vir die semi's.

Op die stadium lyk dit of die Leeus dan op Loftus (skielik hulle huis weg van die huis omdat hulle 'n slag daar gewen het) sal moet speel. Die Leeus is nie maklik nie en net 'n baie swak Earl Rose was die verskil. Hy sal sekerlik nie weer so swak speel nie. Ek is bevrees dat ons eie Larkham hom gister uit die Bok-toerspan gespeel het. Ek hoop maar die drie harde wedstryde voor die semi's haal bietjie die fut uit die Leeus - soos 21 jaar gelede. Willie Wepener het weer gewys dat SA 'n goeie reserwe van hakers het. Trompie het nogal beindruk met sy spel en het sy Springbok teenstander se naam gat gemaak. Ja, die Bulle se pad finaal toe is nie noodwendig met "Rose" besaai nie.
Posted by JB 007 (Centurion) Sunday, September 28, 2008 - 10:23
60. Ja ,dit is so JB......niks gaan WP help nie!!!!!Hulle het hul kanse verspeel!!!
Ek lag nou nog vir daai drie van Navoulekkie(verskoon die spelling)wat hy so in die lug ingegooi het!!!Kos WP toe n Bonuspunt???
Sterkte vir julle vorentoe....
My seun Rudi,,,,se julle gaan die Beker wen!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Sunday, September 28, 2008 - 10:55
61. Sorry Bergbok, my somme was verkeerd. Punteverskil is 19. Nie meer so onwaarskynlik nie. Ek glo Rassie sal die week help met 'n paar strategiese planne. Ek hou van jou seun, hoop hy ken sy rugby !!
Posted by JB 007 (Centurion) Sunday, September 28, 2008 - 11:42
62. Well done Bulls. Good win.
Just 2 comments as we start to prepare for semies. Our defends must improve as us gave Griekwas too many easy tries and Runo Gerber showed again he is the weakest tight head in the country. All the teams loose heads so far gave him a hiding.
Posted by Leslie (Pretoria) Monday, September 29, 2008 - 15:39