You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Ndungane out of semifinals


The Vodacom Blue Bulls' Springbok wing Akona Ndungane has torn his groin against the Griquas on Friday and will consequently be on the sideline for at least two weeks.

Dr Org Strauss confirmed at Loftus Versfeld on Monday that Ndungane's injury is much worse than what was expected but he will immediately start with his rehabilitation in order to be fit for the possible final.

Good news is that Rayno Gerber's achilles injury is not too bad and he as well as Danie Rossouw will be fit for the semi's.

Gurthrö Steenkamp will start training with the team during the cause of next week and Strauss is optimistic that the big Springbok loosehead prop will be eligible for the semifinal.

The Blue Bulls' team that is going to play against the Valke at Loftus on Friday is going to be announced on Tuesday afternoon but at this stage it looks as if a number of the senior players will get a well deserved break.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Ag siestog, 1ste soos die Sharks tot na die eindfluitjie in die finaal.
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, September 29, 2008 - 17:57
2. Jammer oor Akona. Het gelukkig in Mametsa 'n uitstekende plaasvervanger. FL moet dit liefs oorweeg om Jansen in Habana se plek te speel teen die Valke. As Bryan nou seerkry het ons poefies. Akona se besering is 'n pes en twee weke is nie noodwendig voldoende nie. Kyk hoe lank was dik Smit uit aksie.
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, September 29, 2008 - 18:03
3. Ai, dis jammer oor Akona!!

Hy het goeie rugby gespeel die laaste paar games.

Gelukkig vir die Bulle hoef hulle nie ver te soek vir 'n uitstekende plaasvervanger nie.

Mametsa sal die ding vir ons doen!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Monday, September 29, 2008 - 19:00
4. Aag jammer Akona. Gelukkig het ons back up. Sal sommer vir John kan in bring.
Posted by Spekkies (Port Elizabeth) Monday, September 29, 2008 - 20:16
5. 5de soos WP!!!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Monday, September 29, 2008 - 21:57
6. Scareface.

Hoekom gaan praat jy nie jou kop se twak daar op julle blog nie,ag sorry julle het mos nie n blog nie,soos julle eers vir n 100 jaar geen silver ware gehad het nie,en nou vir die laaste 12 jaar nie het nie,of gaan julle dit weer steel soos in 1992 toe julle vir Plumtree en Tom Lawton van NZ gekry het om julle te help,o ja julle het al klaar weer n huursoldaat gehuur,Freddie .Julle Chokers kon nog nooit die cup wen sonder n uitlander om julle te help nie.

Soos hulle se,waar bly n Shark Choker as hulle in Bloem speel?? By hulle ouers.So short en sweat gese,gaan maak jou straaltjie daar by jou ander Choker pelle en uilanders.
Posted by Blou Dino (Witbank) Monday, September 29, 2008 - 22:05
7. Ja,gaan nou my laaste aandjie maak as n werkende Wese!!!~!!!
Nag BD!!!!!!
Jammer om te se ......maar WP gaan die CB wen!!!!!!Sorry net n droom hoor!!!!!
Lekker nagrus vir jou!!!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Monday, September 29, 2008 - 22:32
8. Lekker slaap Bok,en droom maar verder!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Monday, September 29, 2008 - 22:43
9. Ja, die dinge raak nou lekker warm. Ek dink dit gaan 'n goeie semi wees. Wie weet wat het van Bakkies geword of word hy gespaar vir die finals.

Groete
Belgrade
Posted by Belgrade (Piet Retief) Tuesday, September 30, 2008 - 09:19