You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Bull's eye view: Vodacom Blue Bulls vs. Griquas


The Vodacom Blue Bulls have secured a home semifinal thanks to Friday's victory and are going to play against either the Lions, WP or Free State Cheetahs at Loftus Versfeld in two week's time.

This is what the coaches said about their 58-22 drubbing of the Wildeklawer Griquas in Kimberley on Friday.

Frans Ludeke (head coach):

The Griquas had us under pressure in the opening minutes of the match and they were quite good in using the wind to their advantage, but we absorbed the pressure adequately and I was pleased that we regrouped and scored four tries before halftime.

I was satisfied with our play at the breakdowns and with the fact that we played for the full 80 minutes but our scrums weren't 100 percent and will definitely address that before the semifinal. All in all I think it was a solid victory but we can improve in lots of facets of our game.

John McFarland (defence coach):

It is very pleasing to be in the semifinals but we all know that we made a few mistakes which we will work hard on in the next couple of days.

I think our tactical kicking as well as our chasing lines was outstanding and on the whole we did very well in the strong wind. The Griquas' tries came from turnovers and we will have to work on our scrums but I think we were very good tactically.

Pieter Rossouw (backline coach):

The most important thing was that we got the five log points. It is never easy to play Griquas in Kimberley but we secured a home semifinal and that is what we wanted to do.

We didn't start so well and we conceded a few turnovers that put us under pressure but we handled it and I think we did very well playing against the wind.

We scored eight great tries – four from structured play and four from unstructured play – and I was particularly pleased with the ones we scored from counter attacks.

Vlok Cilliers (kicking coach):

It was vital that we got the five log points in order to have a home semifinal.

I think we played solid, constructive Blue Bull rugby and I was satisfied with our kicking game in the first as well as the second half. We kicked well against the wind in the first 40 minutes and we pinned them down in their half in the second 40 with first-class tactical kicking by Fourie du Preez, Morné Steyn and Zane Kirchner.

Wynie Strydom (manager):

We knew it was going to be difficult in Kimberley, but we went there with the aim to play our own game. We wanted to stick to our game plan and build some momentum for the play-offs and I think we managed to do that.

As a team we did very well at the breakdowns and individually guys like Victor Matfield, Jacques Burger, Derick Kuün, Wynand Olivier and Fourie du Preez were outstanding.

Burger made the most of his opportunity, Du Preez's tactical kicking was superb and speaking about Kuün - I can't recall that a hooker has ever scored a hat-trick for the Blue Bulls in a Currie Cup match.

AWARDS:

After every match the Vodacom Blue Bulls hand out six awards for players who did extremely well in different areas of the game.

Bison (most cleans):

Wikus van Heerden. The hard-as-nails flanker made 13 cleans in 50 minutes.

Sniper (most tackles):

Jacques Burger. Burger made 11 in 80 minutes.

Hit-man (Biggest tackle):

Victor Matfield on Bjorn Basson.

Ant (best back):

Wynand Olivier

Workhorse (highest work rate):

Morné Steyn

Bumble bee (manager's award):

Jacques Burger. Burger has waited the whole year for this opportunity and seized it with both hands. He had the second highest work rate of all the Blue Bulls players and he always has an incredibly positive attitude.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. STE SOOS DIE BULLE OP 25 OKTOBER!
MY ISTE KEER OP DIE BLOG SO EK IS NOG N VIRGIN HIER.
DIS LEKKER OM N BUL HIER IN DIE KAAP TE WEES.
GENIET JULLE DAG BULKOPPE!!!!
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Tuesday, September 30, 2008 - 06:48
2. DE SOOS SHARKS OP 25 OKTOBER!!!
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Tuesday, September 30, 2008 - 06:50
3. Hartlike goeie more Bulle.
Mag vandag n heerlike dag wees vir julle almal.
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, September 30, 2008 - 07:04
4. More alle rugby kenners.

Dit is jammer oor Ndugane se besering maar teen die valke moet hulle maar vir John speel en nie vir Habana rus kaans gee nie hy het speel tyd nodag, so ook vir Spies, haal hulle eers half tyd af.

Al wat ek kan se is dat die beker kom WP toe ....................Weer Pretoria toe.

Hoop almal het 'n wonderlike blou dag
Posted by RDM (Rustenburg) Tuesday, September 30, 2008 - 07:06
5. GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK!

Welkom op die blog BLOUALLENT! Hoop jy kry dieselfde vreugde hier as ons.

PS: JY HOEF NIE SO TE SKREE NIE, ne? Net as DIE BUL die CB omhoog hou.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, September 30, 2008 - 07:30
6. Kom keurders, wys ons die span vir Vrydagaand (alweer)!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, September 30, 2008 - 07:32
7. ek dink vrydagaand se span gaan min senior spelers in he. dis die regte tyd om die manne te laat rus .
Posted by baby bull (garsfontein) Tuesday, September 30, 2008 - 07:50
8. wonder nou sommer. hoekom sit hul n foto van bolla en die wp op as hul skryf oor die griekwa wedstryd.
Posted by baby bull (garsfontein) Tuesday, September 30, 2008 - 07:54
9. Goeie more almal!!

"Julle Chokers kon nog nooit die cup wen sonder n uitlander om julle te help nie.".......So wat se jy Blou Dino, dat ons al klaar die CC gewen het?? LMGA!! Julle gaan nie WEER so lucky wees soos in die S/14 final nie tjom.

Posted by Scarface (Sharks Forever) Tuesday, September 30, 2008 - 08:03
10. Ja LB, na hierdie seisoen sal bie Bulle/Bulls darem seker gewoond wees aan onder spreiligte speel! Dit gaan bietjie van 'n aanpassing wees om die semi weer op 'n Saterdag te speel! Ek wonder of ons nie die laaste van Akona vir die CB gesien het nie? Waars die ouens met die inside info.
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Tuesday, September 30, 2008 - 08:05
11. More Pretoria,
Die finaal gaan beslis in Durban gespeel word. Die chokers lyk nie vanjaar vir my of hulle weer in n finaal gaan choke nie, Die bulle gaan bo hulle vermoe moet speel as hulle die CB Loftus toe wil bring. Die sharks lyk net te sterk vir my om deur enige span geklop te word, ek is n blou bul maar wees realisties, watter span het die forwards of die slaankrag agter om hulle te wen?
Posted by vlekkie (Johannesburg) Tuesday, September 30, 2008 - 08:05
12. Dankie Ligblou Baron,sal die 25ste SKREE as Victor daai koppie lig.
Ja baby bull,bolla se gesig op n nugter maag is shocking.
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Tuesday, September 30, 2008 - 08:07
13. Vlekkie (11), bedoel jy nou behalwe die bulle?
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Tuesday, September 30, 2008 - 08:11
14. Beeld - Dit maak baie sin dat Frans Ludeke, die Bulle se afrigter, besluit om het om die Valke met sy naabestes aan te durf, want dit is ’n wedstryd waarin daar vir die tuisspan niks op die spel is nie.

’n Moontlike Bul-span is:

Zane Kirchner; Tiger Mangweni, Stephan Dippenaar, Wayne Julies, Rocco Jansen; Burton Francis, Heini Adams; Dewald Potgieter, Pedrie Wannenburg, Deon Stegmann, Wilhelm Steenkamp (k), Juandré Kruger, Ruan Vermeulen, Chiliboy Ralepelle, Jaco Engels.



Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, September 30, 2008 - 08:12
15. kan so wees vlekkie. die groot verskil in die laaste wedstryd was dat die sharks hul skoppe oor gekry het.ek reken n eindstryd tussen die bulle en sharks kan baie gelyk wees. die een wat sy kanse gebruik en die minste foute maak behoort deur te skraap.
Posted by baby bull (garsfontein) Tuesday, September 30, 2008 - 08:13
16. 14. daai span lyk reg. dis goed dat hul die jonger spelers kans gee.
Posted by baby bull (garsfontein) Tuesday, September 30, 2008 - 08:15
17. Beeld - Soos verwag, gaan die Bulle die meeste van hul eerste keuse-spelers ’n ruskans gee, wat beteken dat daar tot 12 veranderinge aan die beginspan kan wees.

Soos die Bulle gister geoefen het, kry Bryan Habana, Wynand Olivier, Marius Delport, Morné Steyn, Fourie du Preez, Pierre Spies, Wikus van Heerden, Victor Matfield en Derick Kuün almal ’n ruskans.
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, September 30, 2008 - 08:18
18. sover ek weet is steggies en pottie nog eina.
sal vir chilliboy kaptein maak...
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Tuesday, September 30, 2008 - 08:19
19. Scarface
LMGA!! Julle gaan nie WEER so lucky wees soos in die S/14 final nie tjom. Dit gaan nie nodag wees vir luck nie TJOM. Ons kan darem se dat ons die beker net so veel gedeel het as wat julle hom gewen het. Sterkte ou grote. On any given day any team can and will be beaten. Ons gaan julle miss as die Griquas julle chokers 'n rugby les gaan leer, so dink eers aan saterdag voor julle die beker will optel, en dan is daar nog 'n semi om gespeel te word
Posted by RDM (Rustenburg) Tuesday, September 30, 2008 - 08:20
20. Yes yes BLOUES

Ek het 'n volle 100% geloof in die BLOU BULLE om die curriebeker te wen die ouens moet nou begin fokus en hulle koppe regkry vir die semi-finaal stem saam met baby bull dat van die senior spelers Vrydag kan rus.

Ons het dit gedoen in die super 14 en ons gaan dit weer doen ons het nie luck nodig nie ons maak sommer ons eie.
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Tuesday, September 30, 2008 - 08:25
21. RDM,

Ja, lyk my die Chokers reken al klaar weer hulle het ALREEDS die CC-beker gewen... (soos laas jaar met die Super 14)

Aan al die Choker-ondersteuners... Julle MOET nog die CC-beker wen..!!

He he he he he..!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, September 30, 2008 - 08:26
22. More al die Blou mense!

Stem saam, Habana en Spies moet eerder speel want hulle lyk nie
soos die spelers van verlede jaar nie.

Die sharks se probleem is hulle beste nr. 10 is hulle beste scrumskakel.
Dis wanneer Ruan 10 toe skuif en Rocket op 9 inkom wanneer hulle die gevaarlikste lyk.

Posted by Naastin Powers (Pretoria) Tuesday, September 30, 2008 - 08:48
23. BLOU OSSE dit is elke jaar se storie met die chokers, dis hoekom ons hulle ken as die persone wat weet hoe om 'n sjampanje bottel se prop terug te kan sit.

Ons pad is nie te maklik nie, die 3 games wat ons moes wen en verloor het, het net vir my een betekenis dat ons ons af games gehaad het, en nou is dit die ander spanne se beurt om 'n paar af game te he.

Die game teen die Cheeters en Griquas het net vir my bewys dat ons verdedaging goed is al kon ons nie teen die cheeters nog punte aanteken nie het ons hulle uitgehou, en teen die Griquas moes ons van die begin af verdedag en ons kaans afwag om 4 driee te druk voor half tyd.

Groot vraag vir all die Blou Bulle, wie will ons graag in die semi speel en moontlik in die finaal?

Ek sal die Cheeters op loftus will speel in die semi (Ons skuld hulle 'n seer een) en dan graag die lang afwagtende een Blou Bulle teen die WP in die final op Fort Loftus. Finaal will ek net se dat as jy die beker will optel moet jy eers die BULLE wen al is dit in 'n semi of finaal maar jy moet eers by ons verby kom.

Beker kom WP toe ...........Weer Pretoria toe
Posted by RDM (Rustenburg) Tuesday, September 30, 2008 - 08:50
24. Lekke Naastin.
Stem saam. Vir elke goeie ding wat Freddy doen maak hy 3 keer droog...
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Tuesday, September 30, 2008 - 08:58
25. Post 24: Stem BC5. So ook met die kleyn Steyntjie...behalwe vir elke goeie ding wat hy doen maak 15 keer droog! Hoop hulle rus hom nooit!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, September 30, 2008 - 09:22
26. Een van my beste pelle is 'n groot Sharks fan (ek weet, ek moes my vriende beter gekies het). maar inelkgeval, hy haat vir Steyn. as selfs die chokers hom nie eers rate nie...
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Tuesday, September 30, 2008 - 09:38
27. BlueCon

Frans Steyn is pas 21 jaar oud. Hy is nog jonk en gaan nog baie foute maak foute maak, veral met besluitneming. Maar daar is nie enige twyfel aan sy talent nie.
Hy is het as 20 jarige 'n wereldbeker medalje gewen, wat 'n besondere prestasie is.
Philippe Sella het by die wereldbeker gese hy glo Frans Steyn gaan een van die grootste spelers van alle tye word.
Philippe Sella rate hom, wie is die vriend van jou nou eintlik?
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, September 30, 2008 - 10:01
28. chill blouHenk. ons praat van op die oomblik, met die moontlike bulls - sharks final in gedagte. ons praat van huidige form. enigeiemand wat iets weet van rugby weet steyn het meer talent in sy klein toontjie as meeste 2 ander spelers saam. gelukkig vir ons is hy nog 21 en maak hy droog...
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Tuesday, September 30, 2008 - 10:05
29. Die probleem is hy speel op instink en nie met die kop nie, soos meeste van ons op laerskool gemaak het. Dis moeilik "coachable"! Ek het my bedenkinge of hy aan n coach gaan blootgestel word wat dit kan verander. Miskien oorsee?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, September 30, 2008 - 10:17
30. Soos Percy. Hy het ook maar lekker droog gemaak. Toe kom hy van Wallis af terug en hys is ewe skielik mister reliable. Ons geliefde Roetsie het ook eers met ouderdom en ervaring so bestendig geraak...
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Tuesday, September 30, 2008 - 10:22
31. Ek glo dit sal kom met ervaring. Jong spelers is soms geneig om selfsugtig te speel, en probeer dinge op hul eie doen. Wat afrigters aanbetref, dalk moet hy 'n jaar of wat onder Heyneke by Leinchester. maar ek dink Rassie het ook die vermoe om spelers kopfiks te kry, Nadat hy by die Vrystaat met Marius Joubert gewerk het was hy ewe skielik 'n ander speler.
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, September 30, 2008 - 10:30
32. Heyneke se Leinchester Tigers het Vrydagaand die eerste keer die jaar verloor, teen London Wasps. Hulle is darm steeds 2de op die log. Weet iemand hoekom Houghaard nie speel nie? Is hy beseer? Tobey Flood, Leinchester se loskakel het nie 'n baie goeie wedstryd gehad nie.
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, September 30, 2008 - 10:32
33. Flood was in die 1ste wedstryd briljant. DH was nog nie eers op die bank ingesluit nie. Ek het n vermoede hy sal op die bank wees more? Dan kan HM hom intrek as TF se spel n ernstige insinking beleef. Dit natuurlik as onse liefling nie aan n skeet ly nie?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, September 30, 2008 - 10:52
34. Ek het nie die eerste wedstryd gekyk nie, maar ek weet Flood is 'n baie goeie speler, en hy kan binnesenter ook speel. Aaron Mauger gaan egter nie sommer gelig word uit die span nie. Ek hoop Houghaart kry kans. Teen wie speel hulle volgende?
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, September 30, 2008 - 11:19