You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Steenkamp to captain Bulls against Valke


Wilhelm Steenkamp will captain the Vodacom Blue Bulls against the Valke at Loftus Versfeld on Friday night after coach Frans Ludeke and his management team decided to rest players such as Victor Matfield, Fourie du Preez, Bryan Habana, Wynand Olivier, Derick Kuün, Morné Steyn and Pierre Spies.

Coach Ludeke said that there are three reasons why he is going to rest these players.

"Firstly the Bulls would like to honour Peter de Villiers's request to give the Springboks a break during the Currie Cup. We also managed their training schedules over the past few weeks in order to keep them from overtraining but I still feel that they deserve a break.

"Secondly we have worked hard to get into the semifinals and now that we are in the ideal situation where we are going to stay in the second place on the log no matter what happens on Friday is a great position to be in. However we are going to go out against the Valke with the sole aim of picking up five log points and to keep our momentum for the play-offs.

"Thirdly resting players is the best way to get rid of niggling injuries and players such as Morné Steyn, Derick Kuün, Wynand Olivier and Marius Delport have played in almost every game this far and a break will do wonders for them."

Ludeke selected Zane Kirchner at fullback while Rocco Jansen and Tiger Mangweni are going to play on the wing. John Mametsa is in all probability going to play in the injured Akona Ndungane's place in the semifinal but he has a slight problem with his glute muscle and that is why he wasn't considered for the match against the Valke.

Die SA under 20 centre Stephan Dippenaar, who has played Super Rugby for the Vodacom Bulls earlier this year, is going to partner Wayne Julies in the midfield whereas Burton Francis and Heini Adams will be the halfback pairing.

Dewald Potgieter is again going to start in the number 8 jersey while Pedrie Wannenburg and Deon Stegmann will play at flank.

Steenkamp, who was the Bulls' triumphant under 21 captain in 2006, is going to partner Juandré Kruger in the second row while Ruan Vermeulen, Chiliboy Ralepelle and Jaco Engels forms a formidable front row.

Vermeulen has been training with the Bulls for a while now and gets an ideal opportunity against the Valke to show his worth at tighthead.

Ludeke has included three under 21 players in Fudge Mabeta, Francois Brummer and Stefan Watermeyer on the bench while well known players such as Bandise Maku, Jacques Burger and JP Joubert will be used as impact players in the second half.

VODACOM BLUE BULLS: Zane Kirchner; Tiger Mangweni, Stephan Dippenaar, Wayne Julies, Rocco Jansen; Burton Francis, Heini Adams; Dewald Potgieter, Pedrie Wannenburg, Deon Stegmann, Wilhelm Steenkamp (captain), Juandré Kruger, Ruan Vermeulen, Chiliboy Ralepelle, Jaco Engels.

RESERVES: Bandise Maku, Dean Greyling, Fudge Mabeta, Jacques Burger, JP Joubert, Francois Brummer, Stefan Watermeyer.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. 1ste soos die bulle!
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Tuesday, September 30, 2008 - 11:07
2. de soos sharks na final!
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Tuesday, September 30, 2008 - 11:15
3. EK WONDER OF DIE RAPPORT VERSLAGGEWERS OOK IN DIE TANDMUIS GLO
Posted by BHUBESI (PONGOLA) Tuesday, September 30, 2008 - 11:44
4. Ja, volgens Rapport het die Sharks al klaar die CC-beker gewen...

He he he he ..!!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, September 30, 2008 - 11:49
5. de ...soos die WeePee...!

Eisshh..!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, September 30, 2008 - 11:50
6. Blou Osse

Ja voortydige feesvieringe en arrogansie het in rugby al dikwels die teenoorgestelde uitwerking gehad. Ongelukkig by ons Bulle ook. Op die bors van die truie waarmee die Bulle in 2005 in die finaal teen Vrystaat gespeel het, reg onder die kraag was daar 'n sinnetjie geborduur: ''4 in 'n ry". Die Bulle was oortuig daarvan dat hulle die Curriebeker 'n vierde keer in 'n ry omhoog gaan hou. Die Vrystaat het egter die partytjie bederf en die Bulle en ons met rooi gesigte gelaat.

'n Belangrike les, die Curriebeker is nie gewen tot die eindfluitjie in die eindstryd geblaas het nie.
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, September 30, 2008 - 12:15
7. Goeie dag almal

Ek weet nie van julle nie maar en kan nie sien dat die WP die Lions gaan wen nie ek voorspel n
Sharks-Cheetahs semi
Bulle-Lions semi
en na hulle wen vroeër die jaar daar op fort Loftus gaan hulle met baie selfvertroue na julle toe gaan.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Tuesday, September 30, 2008 - 12:20
8. goeie more al die Bulondersteuners en die res
Mite Be kom ons kyk eers wat gebeur die naweek voor ons kaarjies koop en plek bespreek en voor jy na 12 maer jare die braso en wyn met borreltjies in gaan koop.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Tuesday, September 30, 2008 - 12:46
9. 7. Mite*Be

Ek will net vir jou vra, is julle ooit reg vir die cheeters, ek weet ons is reg vir enige span, welpie, wp, cheeter of choker. Maar ek hoop julle kan uit hou to ons daar is dan praat ons weer.

Dit is elke jaar die selfde storie oor en oor, maak nie saak teen wie die Bulle speel nie, jy kry die ondersteuner met die blou en dan die res van die land teen ons. Toe die cheeters ge wen het is dit gewoonlik die cheaters of visvoete van wp wat dan leker lag, maar waar was julle dan?

Go Bulle wys die nie rugby kenners hoe ons C-span op 'n Frydag aand kan rugby speel. Nou Die BLOU
Posted by RDM (Rustenburg) Tuesday, September 30, 2008 - 12:46
10. SNAP RDM 12:46 hehehehe
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Tuesday, September 30, 2008 - 12:51
11. leka dag almal ek gaan mo#r en soek skuus gholf speel.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Tuesday, September 30, 2008 - 12:53
12. #9, RDM, ek wonner net, as dit teen alle verwagting n Bulle/WP final gaan wees, vir wie gaan die guppies dan ondersteun.

Of sal hulle daai dag maar n Bafana game gaan kyk.
Posted by Lallas (Roodepoort) Tuesday, September 30, 2008 - 13:22
13. Lallas, jy weet mos die bulle is of jou favourite span of jou mees gehate...
Die chokers sal dan almal verseker vir die wp skree...
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Tuesday, September 30, 2008 - 13:28
14. Kyk wat se Naas Botha oor ons loskakel probleem - Beeld 30 September 2008

“Losskakel is ’n probleem en dit lyk nie of Suid-Afrika baie antwoorde het nie, benewens Peter Grant.
Butch James het nie goed in die Drienasies-reeks gevaar nie. Daar hang vraagtekens oor hom en dit moet aangespreek word. Ons moet begin kyk na iemand anders. Die bietjie wat ek van Butch in Europese rugby gesien het, lyk ook nie goed nie."

“Ek het gehoop Morné Steyn sou deurkom, maar hy is nie bestendig genoeg nie. Earl Rose het Saterdag ook in ’n belangrike wedstryd (teen die Sharks) gesukkel.”

“Grant is die beste van hul almal,” sê Botha.

Hy meen daar kan aan Grant se tegniek geskaaf word om te verseker dat hy verder skop. “Hy het die bal voorheen ver geskop. Hy is goed op die aanval,” het Botha gesê.

De Villiers het Frans Steyn vanjaar ook op losskakel ingespan, maar Botha is nie gaande daaroor nie. “Hy lyk na ’n beter senter of heelagter.”
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, September 30, 2008 - 13:32
15. Vir wie sal jule ondersteun as dit heel moontlik n Sharks-Lions final is.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Tuesday, September 30, 2008 - 13:34
16. Die Lions

'n Klomp onbekende spelers met reuse harte
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, September 30, 2008 - 13:35
17. blouHenk

Ek glo Ruan Pienaar behoort die beste 10 in die land tewees ek wens net hyself wil dit glo want as hy op 9 bly gaan hy altyd as n utility back in die Bok span gebruik word.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Tuesday, September 30, 2008 - 13:47
18. BlueCon5

Die WP gaan nie daar wees maar as hulle is teen julle sal ek hoop dat julle eder wen maar as dit die lions of cheetahs was sal dit anders om wees.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Tuesday, September 30, 2008 - 13:52
19. Dis interresant Bite*me. Ek dog julle coastal spanne staan saam...
Van waar die gevoel oor die WP?
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Tuesday, September 30, 2008 - 14:13
20. Nee daai is n klomp softy's ek like geen span wat opsetlik games gooi nie.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Tuesday, September 30, 2008 - 15:37
21. Bite*Me
Bloubull wat ek is, dink ek Ruan is op die stadium die beste skrumskakel in die land. (Gemeet aan sy laaste 2-3 games). Maar kom ons kyk maar as die groot honde mekaar in die finaal pak!!
Posted by Boer (Van die plaas) Tuesday, September 30, 2008 - 15:45
22. Ek wil graag hoor wat julle opinie is oor Spies en Habana. Die twee word in alle koerante ens. gekritiseer oor hulle spelpeil. Dink julle FL noem dit vir hulle of dink julle hulle lees ook die koerante. Hulle is spelbrekers en ek voel iemand sal met hulle moet praat.
Posted by Beaufortbul (Beaufort West) Tuesday, September 30, 2008 - 15:47
23. Beaufort
Habana het of `n besering, of hy is nou groter as die spel! Enige van die twee oorsake moet deur die afrigter aangespreek word, en baie dringend ook.
Ek weet nie wat Spies se probleem is nie. Ek dink hy is wel `n bietjie stadiger as `n jaar terug, want hy het baie spiere aangesit (maar hy is steeds hel vinnig). Dit lyk egter vir my of hy nie altyd lekker weet wat om hom aangaan nie, so half doelloos, miskien is 8ste man nie sy posisie nie, alhoewel hy tog in die verlede uitstaande spel gelewer het op 8. Ek het nie `n antwoord nie....
Posted by Boer (Van die plaas) Tuesday, September 30, 2008 - 15:54
24. Bite*Me

Ek voorspel Spies gaan in die finaal in Durban, `n Frans Steyn skop afstorm en sodoende die wen drie druk!!
Posted by Boer (Van die plaas) Tuesday, September 30, 2008 - 15:58
25. Dag almal, nuut op blog.
Bite*me, sien jy't ondersteuning nodig. Beaufortbul...ek's nou nie 'n blou bul ondersteuner nie, maar het baie respek vir hulle. (Vrou, dogter en skoonpa,,, groot Blou bul ondersteuners.) Maak nie saak wat oor Spies gese word nie, hy bly 'n great speler. Habana...beserings ry hom !!!!!!
Posted by Sharktale (Potchefstroom) Tuesday, September 30, 2008 - 15:59
26. Beaufortbul

Hoe gaan dit daar?

Ek dink Spies en Delport weet nie waar hulle wil speel nie, en dit het 'n groter invloed op hulle spel as wat ons as ondersteuners besef.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, September 30, 2008 - 16:03
27. Ek glo Spies sal weer regkom. Dit lyk asof hy te veel op sy spoed en krag probeer staatmaak. Sy visie, hantering en basiese 8 steman spel is nie op standaard nie. Mense het hom hopeloos te gou as die beste nr 8 in die wereld opgehemel. Hy is 'n natuurfrats wat sy spoed en krag aanbetref, maar dit is nie genoeg om van hom 'n wereldklas speler te maak nie. Sy vaardighede kort aandag.
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, September 30, 2008 - 16:09
28. Boer

Ja tans is Pienaar die no 9 op form maar daar is baie om van tekies vir die bokke al 5 groot unies het n goeie scrumi en kan op internationale vlak speel maar nie almal het n goeie 10 nie. Dit wil ook vir my voorkom dat die no 9 trui n "kota tag" op hom het en die no 10 trui nie. So as ek Ruan was sal ek nie eers twee keer dink om in die no 10 trui te spesialiseer en weg beweeg van die utility back (beperkte speeltyd).
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Tuesday, September 30, 2008 - 16:14
29. Bite*Me, hoe lyk dinge daar aan julle kant. Ek is bekommerd as die twee Du Plessis broers speel, hulle kan dalk net te vurig raak en geelkaarte afstaan.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, September 30, 2008 - 16:16
30. Boer

Dink jy so, dit is nie tesê as Deysel dit doen dat hy dit ook kan doen nie.
Grap net maar as Spies nie die blou sokkies optrek nie gaan Deysel hom nog uit speel die man is goed en baie sterk.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Tuesday, September 30, 2008 - 16:17
31. En Deysel steel vrek baie balle met sy krag, en hy is nie eens 'n baljagter nie.
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, September 30, 2008 - 16:28
32. blouhenk

As jy 'n bal legal kan steel en punte kan kry, hoekom nie.
Posted by Sharktale (Potchefstroom) Tuesday, September 30, 2008 - 16:36
33. Hoekom rus ons ouens drie games voor ons die beker moet lig????????
Is hulle moeg?
Posted by Slimjan (Bronkhorst Spruit) Tuesday, September 30, 2008 - 16:38
34. Ek vir een dink Deysel kan nog ver kom. Hy was 'n junior speler by die Lions en het 'n paar Curriebeker wedstryde vir hulle gespeel, baie van hulle op slot. Maar hulle het hom nie 'n kontrak aangebied nie. Ek kon dit nie toe verstaan nie, en ek verstaan dit nou nog nie. Hy herrinner my nogal aan Joe Worsley wat vir Engeland speel.
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, September 30, 2008 - 16:41
35. En vir al julle "fake Bulle" wat Marius Delport so gas gee....... Hoe lant die man
in die eerste plek in die span op.Wat het van vertroue in ons WARE Bloubul kultuur
en stelsels geword???
Posted by Slimjan (Bronkhorst Spruit) Tuesday, September 30, 2008 - 16:43
36. Slimjan

Dit maak nie van jou 'n "fake Bul' as 'n Bul speler nie rate nie. Vergelyk Marius Delport met die senters van die ander top 5 spanne, en jy sal sien hoekom daar mense is wat hom nie rate nie. Ek sal hom beslis nie nou al afskryf nie, maar hy het baie werk om te doen voordat hy met die beste senters in Sa kan saamgesels.
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, September 30, 2008 - 16:52
37. Habana en Spies hou terug vir wanneer dit regtig saak maak.
Posted by alf Tuesday, September 30, 2008 - 17:06
38. Dagse.
Ek stem saam dat ons 'n bulls-lions en cheetah-sharks semis het. die bulls sal dan teen die sharks in die final speel. n goeie span wat ons het al is dit ons derde keuse span. Ons kan en sal enige span klop.
Posted by Spekkies (Port Elizabeth) Tuesday, September 30, 2008 - 17:14
39. Goeie naand..

Ek weet dit is goed en als om positief te wees...maar ons moet nie te oor gerus wees tot na die eindfluitjies (semi-finaal en hopelik finaal) nie..
Ek hoop die bulle doen die ding en ek weet hulle kan...
Kom ons staan vierkantig agter ons span mense!!!!!!!!
BULLS FOR EVER!!!!!!!!!!!! ;-)
Kom BULLE!!!!!!!!!!
Posted by FEZELA (Vryheid. ) Tuesday, September 30, 2008 - 19:14
40. Ja,en toe is WP in die finaal!!!!Almal gaan bly bo-op Tafelberg....en eet scones met room en Strawberry jam!!!!.....EN toe skielik skrik ek wakker....wat n nagmerrie!!!!Gekukkig was die scones lekker!!!! Very Happy
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Tuesday, September 30, 2008 - 22:23
41. Naand Bergbok. #40 - heng, ek voel vir jou. Hou moed, die draaiboek is nog nie klaar geskryf nie, al glo die meeste Sharkies so. Ek glo / wens WP kan die Leeus klop met 19 punte en vier driee druk. Ek dink steeds WP kan verras op enige dag en dan selfs die Sharks in Durbs wen. Ek speel eerder die OVS as die Leeus in die semi's. Op die einde van die dag, as jy die CB kampioen wil wees, moet jy enige span kan klop. Indien die Bulle die CB kan wen, sal hulle ware kampioene wees.
Posted by JB 007 (Centurion) Tuesday, September 30, 2008 - 23:08
42. Hartlike goeie more Bulle !!!!
...en oom Bergbok !!!

Mag vandag weereens n moewiese lekker dag wees vir almal !!!!
Kom Vrydag !!!!!
Lekker kuier en lekker naweek !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 01, 2008 - 06:50
43. More almal

Slimjan(post 36), die hele doel van 'n blog is om jou mening te lig. As ons iemand kritieseer is dit oor ons wil he die bulle moet wen en dat die persoon nie gaan bydrae tot 'n oorwinning in die CB finaal nie. dit maak nie van my 'n fake bul ondersteuner nie...

Terloops Bronkhorstspruit is een woord "Slimjan"
Posted by Choppie (Centurion) Wednesday, October 01, 2008 - 07:15
44. more geagte bul mense, en nie bul mense

Geluk aan Steenkamp met die kapteinskap.

Snaaks genoeg lyk daai span van Vrydag nog maar baie giftig, gaan lekker wees om daai game te kyk.

En ek sien hier goed van Rapport wat reken die Sharks is champs, het onlangs 'n e-mail gekry wat die riglyne van 'n kampioen uitwys, hy is nie lank nie maar baie waar:

1. Jy moet in 'n Blou Trui speel!!!!!!!!!!!!
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Wednesday, October 01, 2008 - 07:34
45. P35. Kan die ou se blognaam glo nie: Slimjan?! Jy behoort goed in te pas in die politiek-jy is reg solank jy saamstem en 'n verraaier as jy verskil. Ons probeer maar argumente op rugbyfeite grond en nie persoonlike aanvalle nie. As dit jou eerste keer is, leer gou die kultuur aan.
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Wednesday, October 01, 2008 - 07:38
46. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL BLOGGERS!

Dis Oktober, die mooiste, mooiste maand! Ten minste in PRETORIA en die Jakarandas begin blom....CB wereld! Waar LOFTUS staan!
Maar....ons kort n bietjie reen nou?

Onthou Guinness begin vandag.

Lekker dag, BLOU VOLK!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 01, 2008 - 07:39
47. Choppie
Jou chop !!!
Daai post was "35" en nie "36" soos jy beweer nie...
Eers die naald broer...eers die naald.

Maar ja stem wel saam met jou oor "Slimjan"
Hy was ongelukig nie voor in die ry toe "I.K." uitgedeel was nie....
***GRIN***
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 01, 2008 - 08:04
48. More blou mense.
Ek het 'n vraag aan die rugbykenners:
Het daar al voorheen iemand (en as daar het wie?) die curriebeker gewen as speler en as afrigter?
Dit gee my nagmerries om te dink John Plumtree kan dalk die 1ste ou wees wat dit regkry. En hy is 'n kiwi!!!!
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Wednesday, October 01, 2008 - 08:08
49. Goeie dag almal

Mooi maand als begin weer nuwe lewe kry tot die CB ook. Ek hoop net die wind bring reen ja, en baie ek is lus om met die kayak weer hier tussen die strome tegaan speel.

Ek sien hulle wil nou punte by die tjieters vat.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Wednesday, October 01, 2008 - 08:09
50. Hello Bite !!!
Ek hoop hulle doen dit...
Maar ja ek dink die HELE kaap hoop dan ook so...
So nee !!!!!
Moenie dit doen nie !!!!!!
ASB !!!!!!!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 01, 2008 - 08:30
51. Hi AK

Ek hoop ook nie so nie soos hul sê dit is verskillende kompetisies hul kan n waarskuwing kry en dalk n kontant boette maar punte van hul op die log af trek is nie regverdig nie. Die WP het hulle kaans gehaad as n span droog maak en teen klein unies verloor en nie n bonus punt kan kry as hul moet is dit hul eie tedoen as hul nie die semis maak nie hulle gaan elkgeval pak kry teen die Leeus.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Wednesday, October 01, 2008 - 08:40
52. More Bulle manne, Ek is n All Black wat kan Afrikaans gesels. Al wat ek net kan se van jul bulle is dat Maruis Delport na WP moet vetrek want hy speel soos n WP speller, absoluut niks werd.

Aan die ander kant dink ek persoonlik Watermeyer/Dippenaar asook Brummer is alreeds better as Delport. Delport blyk bang, deurmekaar alhoewel hy die bou van n rugby speller het, is daar geen hoop vir hom.
Posted by Richie Mc Caw (Christchurch) Wednesday, October 01, 2008 - 09:24
53. Wees gegroet Blouvolk!!!

Richie, mens kan sien jy kan nog nie Afrikaans ordentlik praat nie, want dit gaan maar hortend en al stotterend met jou sin-konstruksies!

Waaroor ek egter met jou moet saamstem is dat ek nie kan glo dat Marius Delport die beste buitesenter in die provinsie is nie. Glo kon ons ooit vir JP laat gaan het? Persoonlik glo ek dat Johan Jackson, wat ons blykbaar aan die Valke leen, is die man van die toekoms.

Ewenwel Bulle, die hoop beskaam nie, en wees verseker, as die finaal op Fort Loftus is, is ons weer daar. Hierdie keer dalk weer met die banier waar ons geld insamel vir Piet Helium se R5miljoen om darem weer bietjie trots aan die groen en goud te bring.

Wees getrou my BLOUVOLK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Wednesday, October 01, 2008 - 09:36
54. Die Span vir semi 1 moet so lyk;

15. Kirchner
14. Mametsa
13. Dippenaar
12. Olivier
11. Habana
10. Steyn
9. Du Preez
8. Spies/Potgieter
7. V. Heerden
6. Stegman
5. Matfiels
4. Kruger
3. Werner Kruger
2. Kuun
1. Engels

16. Francios Hougaard
17. Burton Francis
18. Tiger
19. Ruan Vermeulen
20. Chilli
21. Botes/ Wanneburg
22. Spies/Potgieter
Posted by Richie Mc Caw (Christchurch) Wednesday, October 01, 2008 - 09:41
55. Het iemand dalk vir my 'n antwoord op my vraag by nr 48?
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Wednesday, October 01, 2008 - 10:08
56. BlueCon5, post 48

Wat van Rassie Erasmus, Naka Drodske...??
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, October 01, 2008 - 10:16
57. Dankie blou osse. ek probeer so ver terug onthou dat ek van die laaste paar jaar vergeet het. dink nie Rassie het hom ooit as 'n speler gewen nie, maar kan verkeerd wees
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Wednesday, October 01, 2008 - 10:21
58. Danie Craven ook!!!!!!
Posted by Richie Mc Caw (Christchurch) Wednesday, October 01, 2008 - 11:00
59. Die buite senter posisie pla my nogal. Dink julle Bulle nie, dat Frans Ludeke vir Francios Hougaards moet probeer op buite senter nie, ek meen hy n sterk bliksempie en aggresief!!!!!!
Posted by Richie Mc Caw (Christchurch) Wednesday, October 01, 2008 - 11:04