You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Bulls scrape through against Valke


The Vodacom Blue Bulls are back on top of the ABSA Currie Cup log after they beat the Valke 22-20 at Loftus on Friday but it was a nerve racking game and Wilhelm Steenkamp and his team had to delve deep to pull this one off.

The Valke were playing for survival and the bonus point that they picked up for loosing with less than seven points means that they will in all probability play against the Griffons in the promotion relegation matches.

The Blue Bulls could never really dominate the visitors and after 40 minutes they were only leading 12-6 but it did not go much better in the second half.

The Valke continued to play as if their lives depend on it and it was evident that the Bulls haven't had a lot of game time together as a team. They made a lot of uncharacteristic mistakes and apart from a few moments of individual brilliance by players such as Stephan Dippenaar, Tiger Mangweni and Deon Stegmann, the Bulls never played to their full potential.

They were also penalized on quite a number of occasions but in all fairness it has to be said that the result is definitely not a disaster.

It is a win and they got four log points for it.

This is not the team that is going to play in the semifinal and in a tough game like this is always good to see which of the youngsters have the ability to play under pressure at this level.

Guys like Heini Adams, Burton Francis, Wayne Julies, Rocco Jansen, Ruan Vermeulen and Chiliboy Ralepelle got valuable game time and with four log points in the bag the Bulls will now start focusing on next week's semifinal at Loftus.

Tickets for the semifinal will be available from Monday at 8:00 and supporters can also purchase tickets at Computicket.

Scorers:

Vodacom Blue Bulls: Tries: Stephan Dippenaar, Zane Kirchner, Jaco Engels. Conversions: Burton Francis (2). Penalty: Burton Francis.

Valke: Tries: Poerie van Rooyen, Franco Booysen. Conversions: Jeff Perkins (2). Penalties: Jeff Perkins (2).



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Wat 'n gemors.
Posted by Rustig (Centurion) Friday, October 03, 2008 - 21:42
2. Zane se drie was nie eers 'n drie nie, sy voet was buite die lyn. Sies Bulee. Gelukkig het ons twaalf ander spelers. Rocco Jansen is heeltemal overrated.
Posted by Rustig (Centurion) Friday, October 03, 2008 - 21:43
3. Ditto.
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Friday, October 03, 2008 - 21:43
4. Asseblief FL, speel vir Tiger op heelagter.
Posted by Rustig (Centurion) Friday, October 03, 2008 - 21:44
5. Ek dink nie ons het te sleg gespeel nie...ons het afterall net reserwe lemoen manne in die span gahad vanaand. Nee ouens mens speel nie so sleg nie, en nog minder teen die Valke.

Al wat my moed gee vir die die volgende wedstryd is dat ons hopelik al ons goeie spelers in die span sal sien.

As ons so wil speel teen die Sharks kan ons nou al die beker weggee.
Posted by diebloumannetjie Friday, October 03, 2008 - 21:56
6. Ag nee Bulle, wat 'n fees wedstryd moes wees was een groot gesukkel. As die Bulle die Valke wou help met 'n bonuspunt, kon hulle dit op 'n aanskouliker manier gedoen het. Ek voel jammer vir die ondersteuners wat hul aand en tyd afgestaan het om na die gesukkel te gaan kyk.

Dippenaar toon vir my potensiaal en hy moet nou in Julies se plek inskuif. Tiger bly 'n eerlike en harde speler. Die nuwe gier om die bal te "chip" gaan vele afrigters en toeskouers hartaanvalle besorg. Dit is te groot risiko en werk meer dikwels vir die verdedigende span. Vra Earl Rose en Kirchner. Ek hoop net Tiger gaan in die semi heelagter speel. Jammer dat die pogings om Juandre Kruger hier te hou, skynbaar misluk het. Die man wil rugby speel.

Ter wille van die spel en spelers moet SARVU dit ernstig oorweeg om spelers op 'n meer gebruikersvriendelike manier aan die kleiner unies beskikbaar te stel. Vanaand het gewys die spelers kort wedstryd-tyd. Leen die spelers uit soos die Cheaters en Griffons gemaak het. Rugby sal die wenner wees.
Posted by JB 007 (Centurion) Friday, October 03, 2008 - 22:00
7. Ja,geluk met jul wen.....maar as jul so teen WP se Vodacom span gespeel het het julle julle #@$% lekker gesien!!!!Sien nou uit na die finale rondes!!!!!
Geluk dat julle deur is na die Semis!!!!
Hoop my span gaan daar uitkom!!!
Sterkte vir julle vorenioe!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Friday, October 03, 2008 - 22:19
8. Sorry,vorentoe!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Friday, October 03, 2008 - 22:28
9. Blou Bul Ondersteuners

Ons moet onthou dat dit die "second stringers" was ...... Tiger is regtig puik. ... Hy moet gebruik word!!!!!!! .. hy is regtig opwindend ... dit is beslis sy beste seisoen ooit.......Stephan Dippenaar sal moet hoer op speel ... hy is skitterend ... om nie te praat van Juandre Kruger nie ... Hy is pure Bok .... Hy en Andries / Victor ( as hy op toer gaan ) moet BOK speel ... Het ons al die jaar hierdie slotspel in SA gesien ... Kyk weer hoe het hy Engels weggestuur hetb ... en elke keer kompeteer het en hy het heelwat bale van die Valke bederf... nerens in die wereld het ons al sulke puik slotspel gesien nie .... en wragtie kyk hoe skitterend was hy nie op 7 nie ... hierdie oukie (soos Jake sal se ...) het dit ( hy dra nie net /fetch biere nie ..... Plek plek was Chillie ongelukkig van lyn af .en gevolglik hei en daar slegte lynstaan balle ... maar ek dink alles op juandre en half dosyn avn die Valke het Juandre gewen.. maar die ref was onder standaard ... want die Valke was vuil en heeltyd onkant en negatief! .. Ek kan nie glo die ref hetb in die begin hulle nie meer gestraf nie en hulle kon meer geelkaarte gekry het vir negatiewe spel..

Dit gaan vlg week interesant wees... My span: (Wat dink julle?) Ek sal hierdie soan selfs in die finaal speel ..... Pierre sal ek nog 6 speel en Danie No 8!
TigeHanDpOlvotSy PrezDaniWkusJdVctoEglKhSmp/GRw: Joubert
Werner Kruger
Francis
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Friday, October 03, 2008 - 22:30
10. Blou Bul Kaapstad,wat probeer jy nou se???
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Friday, October 03, 2008 - 22:38
11. Sorry my span vir vlg week:

Tiger haban Olivier Dippenaar Delport Steyn Du Preez Danie Wikus Pierre (6) Victor juandre Engels Kuhn Steeenkamp/Gerber
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Friday, October 03, 2008 - 22:38
12. Wat dink julee

My reserwes : Francis JP Joubert Gerber Werrner Kruger Ralepele Stegman KIrsner
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Friday, October 03, 2008 - 22:41
13. Een ding is seker, ons is nie chokers nie!!!!!!!!!!!!!!

Vanaand se pardy was 'n sestigste verjaarsdag, d@nner maar hierdie ouens kan rock!. Onthou julle die Beatles?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 04, 2008 - 02:31
14. Oh yeah, I’ll tell you something, I think you’ll understand. When I’ll say that something...... I want to hold your hand - Beatles.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 04, 2008 - 02:35
15. In the town where I was born, lived a man who sailed to sea and he told us of his life in the land of submarines......Yellow Submarine - Beatles
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 04, 2008 - 02:40
16. Desmond has a barrow in the market place, Molly is the singer in a band
Desmond says to Molly - girl I like your face and Molly says this as she takes him by the hand..... Obladi oblada life goes on.........Beatles
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 04, 2008 - 02:48
17. Hide it in a hiding place where no one ever goes, put it in your pantry with your cupcakes....... Mrs. Robinson - Beatles.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 04, 2008 - 02:53
18. I read the news today oh boy, about a lucky man who made the grade and alhough the news was rater sad, well I just had to laugh.....A Hard Day's Night - Beatles
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 04, 2008 - 03:01
19. And when the broken hearted people living in the world agree, there will be an answer, let it be. Let It Be - Beatles.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 04, 2008 - 03:07
20. Hey jude, don’t make it bad. Take a sad song and make it better. Remember to let her into your heart, then you can start to make it better. Hey Jude - Beatles. YES!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 04, 2008 - 03:13
21. Die Bloubul eet nie van die vloer af nie, die Bloubul weet nie van verloor af nie..... Die Bloubul - Steve.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 04, 2008 - 03:25
22. All you got to do is.......G O O I M I E L I E S........

Nag al my Blou vriende!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 04, 2008 - 03:37
23. EERSTE soos die BULLE!!
More more alle bloue getroues,geniet die res van die naweek!!
BLOUBUL groete!!!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Saturday, October 04, 2008 - 06:39
24. GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK!

Relax.....dis die 1ste keer dat hierdie "youngsters" saam speel en hulle is nou n hele paar persentasie punte beter as voordat hulle op die veld gegaan het!
Watter ander unie kan dit doen en wen?? Geen! Dit was n goeie toets vir S/14 talent. En as hulle verloor het? WHO CARES!

BLOU BUL laaities, dit was n goeie show! Wel gedaan!!

GOOI MIELIES!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 07:14
25. Manawatu 07 - 36 Tasman. Finale telling.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 07:28
26. CM 14 - 14 NH. Halftyd telling.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 07:29
27. CM 14 - 28 NH. Sowat 30 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 07:37
28. Ek is bly ek hoef nie heeltyd met sommige van hierdie ouens te praat nie.Rustig lyk my is breindood,daar was absoluut geen nut van die game gisteraand nie. Wen of verloor die Bulle is klaar in die semis. Ek is baie seker dat as ons span vir 2 weke saam geoefen het was dit 'n ander storie
Posted by tokolosh (Gauteng) Saturday, October 04, 2008 - 07:46
29. CM 21 - 35 NH. Sowat 22 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 07:48
30. CM 21 - 38 NH. Sowat 15 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 07:57
31. CM 21 - 45 NH. Sowat 10 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 08:02
32. P32,33- weet van jou niks,stel nie belang nie en met so Blognaam verdien geen kommentaar van Bulle of enigiemand behalwe moontlik 'n baie goeie psigiater. Of die Sharks se ouderdom 20 of 80 is, hulle het verloor omdat hulle (soos ongeveer 25 keer tevore) ge-choke het toe dit tel!
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Saturday, October 04, 2008 - 08:24
33. Skitterend, Ek sien die aap v Pongola se posts is klaar verwyder, baie dankie!
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Saturday, October 04, 2008 - 08:25
34. Die vertoning is n' skande gemeet aan die standaard van Bloubul rugby. Die reserwekrag van die Bulle blyk n' groot probleem te wees. Die spanne wat die beker wil wen moet beslis oor goeie reserwekrag beskik anders gaan jy jou g@t sien.Hoop net nie van die 1ste keuse spelers kry seer nie, dan het ons n' groot probleem. Hoe blind moet n' mens wees om te sien dat Zane Kirchner nie in die liga behoort nie. Hy sal skaars n' klubspan haal.Het nog nooit n' goeie game vir die Bulle gespeel nie en is totaal over rated. Miskien moet Tiger vir Zane die basiese vereistes van n' heelagter leer. Die Bulle moet ook ophou om so voorspelbaar te wees en n' bietjie meer visie openbaar.Die Bulle is op die oomblik die maklikste span om teen te verdedig agv hul voorspelbaarheid. Wat gaan die Bulle rugbyunie doen om ons reserwekrag drasties te verbeter. Die toekoms lyk nie goed in Bloubulland met die huidige reserwekrag nie. Ek dink die reserwekrag van die Bulle is baie agter teen die ander top provinsiale spanne.Sterkte vir die Half en Eindstryd van die Curriebeker
Posted by F.P (Despatch) Saturday, October 04, 2008 - 11:06
35. 34. fp. net n klein biki perspektief op die reserwe krag van die bulle. meer as die helfte van die valke se span is gekontrakteerde spelers by die bulle wat geleen is vir die valke. dit baat almal. die valke word versterk en die jong manne kry speelkans.met n paar uitsonderings na kon dit amper n bulle 2 teen bulle 3 wedstryd gewees het. verder het die valke wat met die bulle se reserwe krag gelaai is die wp gewen.geen jong speler begin by springbok nie hy eindig daar. so baie geluk aan die bulle en die valke. doen so voort.en aan al die jong spelers moet jul nie steur aan negatiewe kretiek nie. leer uit jul foute en doen so waardevolle ondervindig op. baie geluk aan juandre kruger met jou man of the match toekenning, jy het skitterd gespeel en verdien dit.. stephan dippenaar het die paar keer wat hy die bal gekry het ook gevaarlik gelyk.
so ook het 9 en 12 van die valke goed gespeel. ek glo hier is genoeg opkomende talent . dis net n kwessie van tyd voor van die spelers begin deurkom.laaste eiertjie oor reserwe krag. senior spelers hou nie daarvan op die bank te sit nie so hul skuif as hul nie speelkans kry nie, daarom le die reserwe krag by die o/21. die bulle se o/21 is al onoorwonne span in die hele suid afrika vanjaar. soos hul se; look at the scoreboard.
Posted by baby bull (garsfontein) Saturday, October 04, 2008 - 12:48
36. okay dut is sleg pil om teslik maar die eind resultaat was nog dieselfde. ons het gewen. Volgende week gaan n baie belangrike game wees. die gesegde se mos.....dinge moet eers sleg gaan voor dit beter kan gaan. kom aan manne..HOU BY DIE BLOU
Posted by the legend (port elizabeth) Saturday, October 04, 2008 - 14:53