You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Semifinal tickets available from Monday


Tickets for the ABSA Currie Cup semifinal that is going to take place at Loftus Versfeld on Saturday 11 October will be available from Monday, 6 October.

Please note that all season tickets (Blue tickets) are valid for the semifinal but the season tickets of the school coaches and scholars (Red tickets) are not valid.

Loftus' ticket office is open from 8:00 – 16:00 and the prices are as follows:

R200 – Main Pavilion
R150 – East Pavilion
R100 – North and South (behind the poles)

For credit card bookings phone 012 420 0700.

Tickets will also be available at Computicket from Monday and the match will kick off at 17:00.





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste........................soos die BULLE
Posted by posts 2 (BULLAND) Saturday, October 04, 2008 - 07:55
2. More almal..................................GO Lions
Posted by posts 2 (BULLAND) Saturday, October 04, 2008 - 07:55
3. CM 21 - 52 NH. Sowat 5 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 08:07
4. Shot oom LB
Posted by posts 2 (BULLAND) Saturday, October 04, 2008 - 08:10
5. Counties Manukau 28 - 58 North Habour. Finale telling.

Mens, wat n GAME! Tuitavake broers het elkeen 2 driee gedruk vir NH. Boric, die jongste AB slot was briljant.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 08:20
6. Môre LB & P2 en al die ander Bulle, Bullinne & Bergbok.
Vir 'n ongeoefende span het die jonges ons gewys watse diepte daar in Fort Loftus is.
WHOZA BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Saturday, October 04, 2008 - 08:23
7. OTA 00 - 07 WEL. Sowat 65 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 08:58
8. OTA 00 - 07 WEL. Sowat 60 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 09:02
9. OTA 03 - 07 WEL. Sowat 50 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 09:13
10. OTA 03 - 14 WEL. Sowat 40 min oor. Halftyd telling.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 09:20
11. Dankie LB
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Saturday, October 04, 2008 - 09:27
12. Dankie Oom LB, Wel beter wen. Klaar weer verder agter na die eerste game
Posted by lieflingaanhanger_pe Saturday, October 04, 2008 - 09:30
13. OTA 10 - 14 WEL. Sowat 35 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 09:35
14. OTA 15 - 14 WEL. Sowat 30 min oor. Kom hier n hengse upset??
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 09:42
15. OTA 22 - 14 WEL. Sowat 20 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 09:55
16. More almal....dankie vir die scores Ligblou!!!!!OTA moet nou net nie my score opf@ck nie!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Saturday, October 04, 2008 - 09:56
17. Slegte dag op Superbru...
Posted by lieflingaanhanger_pe Saturday, October 04, 2008 - 09:59
18. Het gehoop ek gaan hierdie week n rooi keppie kry!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Saturday, October 04, 2008 - 09:59
19. OTA 29 - 14 WEL. Sowat 15 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 10:01
20. OTA 29 - 21 WEL. Sowat 5 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 10:07
21. OTA 36 - 21 WEL
Wat 'n upset!
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Saturday, October 04, 2008 - 10:21
22. OTA 36 - 21 WEL. Finale telling. Upset!!!

Maar, ek wil net hier iets uitwys: Hier is nou n span (Wellington) wat "top-of-the-log" is en het niks in hierdie wedstryd gehad nie. Hulle rus toe hulle sleutelspelers maar sit toe n paar "heavies" op die bank. En tog kon hulle n redelike minnow span (4de van onder) NIE KLOP NIE!!

Derhalwe, verstout ek my om te se dat PRETORIA die stad is met die diepste rugbytalent TER WERELD! Wys my een wat beter is!

Dink net n bietjie, daar is KZN; in daardie hele gebied kan hulle net 1 spannetjie bymekaarmaak en moet nog huursoldate invoer om iets te kan doen. In Gauteng alleen is daar 3 unies! Wat die SARU destyds opgesplit het omdat Transvaal op sy eie, te sterk was vir die arme twinkies. Het toe nie so lekker gewerk nie want PRETORIA se unie is die mees suksesvolste sedert daardie tyd (1938). Que Sera Sera!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 10:32
23. WEL DIS MY GOOD LUCK!!!!!Sal maar die bouery gaan check!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Saturday, October 04, 2008 - 10:32
24. Ja ,dit is so Ligblou....julle het darem die Weermag(Voortrekker Hoogte) gehad....om al die ander unies se beste spelers op te roep vir army duty....en dan het hulle vir die Bulle gespeel....Mannetjies Roux..Dok Craven?????ENS!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Saturday, October 04, 2008 - 10:46
25. The good news for WP supporters is that the match day dawned in Cape Town bright and sunny, and with no rain having fallen over the Peninsula in the last 30 hours (as of 11am Saturday), a firm surface is expected at Newlands, perfect conditions for the attacking game that WP will be hoping to play.

Apart from winning by 19 points, WP need to score four tries for a bonus point, and they also have to deny the Lions a bonus point.


Kom WP!!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Saturday, October 04, 2008 - 12:03
26. nou toe bergbok ek hoop jou span sit vanmiddag n smile op jou face. die jong bulletjies het dit darem toe gedoen. ek weet jy ken jou jong/oud wp spelers ,so net oor gisteraand se wedstryd. juandre kruger was skitterend en verdien sy man of the match toekenning. stephan dippenaar het gevaarlik gelyk die paar maal wat hy die bal gekry het en francis het gemaklik gelyk op losskakel ; so ons hou hul met afwagting dop. gaan middag lekker rustig kyk hoe die ander spanne mekaar opvreet.
Posted by baby bull (garsfontein) Saturday, October 04, 2008 - 13:00
27. Bergbok (Post 24): Dis waar wat jy se. Het ook die Polisiekollege gehad en natuurlik Tukkies EN Normaalkollege; nou ook TUT. Dit is waarom ons in Petoorsdorp ongekende diepte in ons rugby het! ONS IS TROTS DAAROP!

So, kom, waar's jou BLOU BUL trui?? Hoog tyd dat jy hom nou aantrek!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 13:10
28. Mannetjies Roux het vrywillig by die lugmag aangesluit. Verpligte militere diensplig is eers in 1968 ingestel, toe was Mannetjies al lankal klaar uit die lugmag!
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 13:18
29. Korreksie daar Stapper........100% verpligte oproep het in 1964 begin. Ek sou in die 2de groep gewees het. Was destyds nog 9 maande. Ek dink die 2 jaar diensplig kon in 1968 begin het? Nie seker nie.....
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 14:28
30. Naas is baas ,,,,
Posted by Rustig (Centurion) Saturday, October 04, 2008 - 16:03
31. ... van sy eie haas.
Posted by Rustig (Centurion) Saturday, October 04, 2008 - 16:04
32. Die cheeters sukkel maar teen die Kavaliers.
Posted by Rustig (Centurion) Saturday, October 04, 2008 - 16:04
33. Nou gee n score daar???
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Saturday, October 04, 2008 - 16:23
34. Nee Stapper ,ek was al in 1964 opgekommandeer om Army toe te gaan....verpligtend!!!!
Het 3maande in Oudtshoorn gedoen en 6 maande in Walvisbaai!!!


Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Saturday, October 04, 2008 - 16:33
35. Moes daarna elke Vrydag ,laaste van die maand, n kursus gaan bywoon!!!Gelukkig was dit in Stellenbosch,,,,,,En moes ook 3x 3 weke kampe doen....Oudtshoorn,Bloemfontein en Port Alfred!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Saturday, October 04, 2008 - 17:09
36. Sardientjies 66-12 Griquas
Cheeters 50-40 Boland!!!!!!!!!!!!!!! Wat 'n shocker vir cheeters
W.P. 14-6 Leeus

Kom Bulle!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by FEZELA (Vryheid. ) Saturday, October 04, 2008 - 19:04
37. Bergbok, jy praat van die lotelingstelsel, en dan het jy 9 maande gegaan.

Manntjies het vir N-Tvl slegs 14 wedstryde tuseen 1961 tot 1963 gespeel.

Danie Craven was by die weermag vanaf 1939 tot 1946 werksaam
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, October 04, 2008 - 19:47
38. GOEIE MORE EDELE EN RUSTENDE BLOU BUL BLOGGERS!

ANZ upset van die seisoen:

Auckland 13 - 21 Northland. Superbru is in sy glorie in!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, October 05, 2008 - 07:38
39. Jammer vir jou span Bergbok! Volgende jaar gaan dit dalk beter met Rassie en kie?

Wonder hoe gaan Pieter de Villiers se Springbokspan nou daarna uitsien??
Ek neem aan die span is seker klaar gekies en kan n bietjie eier op sy gesig afgee? Hier kom groot moeilikheid onder ondersteuners.....watch this space!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, October 05, 2008 - 07:42
40. Heerlike oggend aan die Blou Bulle, Bullinne & Bergbok.
Bergbok, sorry mater, next time.
ANZ, upset? Dit was maar 'n deurmekaar spul, LB.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Sunday, October 05, 2008 - 07:51
41. Kan ons dalk 'n finaal tussen die Bulle & Lions sien? Ek wonder.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Sunday, October 05, 2008 - 07:53
42. Mag almal 'n heerlike Sondag beleef.
Groetnis tot volgende keer.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Sunday, October 05, 2008 - 08:08
43. Gegroet Edele VOLK!!!!

Stapper, die arme mense bly met messe kom na jou gunfights!!!

Rassie was nou verniet ongeskik an die Boland wedstryd! Die Boland spelers vertel ons dat die agbare Erasmus verlede week dik ongeskik was na die wedstryd omdat die Boland nie wou gaan le voor sy R37m span nie!!!

Kop hou Bloues vir die semi's. Maak ons trots en ons sien julle in die finals!!!

WEES GETROU MY BLOUVOLK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Sunday, October 05, 2008 - 11:06
44. ja wat bergbok en weskaap dalk volgende jaar weer. n bonuspunt teen die boland so wp nie in die semi s kry nie, die lions sou op punteverskil nog steeds 4de eindig. bulletjie ek dink n eindstryd tussen die bulle en die sharks lyk meer waarskynlik.die lions speel goeie rugby maar kort dringend n losskakel.ek dink die bulle kan jammer wees dat adriaan strauss en j-l potgieter weg is . dit is 2 belowende jong spelers daai.
Posted by baby bull (garsfontein) Sunday, October 05, 2008 - 11:48
45. Ja,wha....wha...wha!!!!!!Dankie vir die simpatie....maar WP het hulself in voet geskiet met verlore teen Valke en GW!!!Mag dit beter gaan volgende jaar!!!Sterkte vir die 4 Spanne wat nou gaan uitspeel.....My vote is so n kortkop agter die BULLE!!!!!!
baby bull......onthou.....Weskaap is n stoere BUL ONDERSTEUNER.....Post 44!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Sunday, October 05, 2008 - 12:50
46. Ja....sal nou maar vir Boland skree.....Om hul CB status te behou!!!!!
Maar ek sal jul nie vergeet nie!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Sunday, October 05, 2008 - 13:04
47. Dag al my Blou vriende! Ek is versigtig optimisties oor Saterdag se semi. Die gebeure op daai donker dag in 2005, mag NOOIT weer herhaal word nie!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, October 05, 2008 - 13:48
48. Geluk met julle game Vrydagaand Bulletjies. Ons wat weet en self die game op hoer vlak as Putsonderwater se sesdes gespeel het, kon en het vooraf voorspel dat ou Rudi sy manne goed sou leer om negatief te speel, spesifieke spelers te teiken en hulle self te lig tot hul beste vlak in jare. Dit alles om die Bulle te klop. Hy het mos teen FL in die Bulle afrigterstryd tweede gekom en sou wat wou gee om FL se span op hulle neus te laat kyk.

Ongelukkig kan eenogiges soos ou JJ Harmse van Rapport nie verder dink as wat hul neuse lank is nie. Hy herrinner sterk aan 'n ou Bul wat se aambei 'n paar wendings om sy neusring gemaak het terwyl hy sy eie agterent gelek het en nou gedoem is daartoe om sy eie @$% oor en oor op te vreet, te herkou en te herhaal. Dit het tyd geword dat iemand, dalk FL, vir hom uit sy drogwereld te laat wakkerskrik deur te weier om aan hom onderhoude toe te staan as hy volhou met sy verwronge weergawe van ons spelers se spelpeil.
Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Sunday, October 05, 2008 - 13:58
49. Middag almal uit 'n winderige maar sonnige Mosselbaai

was hierdie week so beitjie by die warmwaters op die route 62 en het by Ronnie se sex shop die WP Leeus game gekyk, tweryl my kinders op 'n antieke stukkende trekker speel asof dit lyk na 4X4 journey.

Hoe lekker was dit nie om tussen WP ouens te sit en kyk nie!!!! De Vrydagaand was daar 'n WP ou wat vir almal daar vertel het hoe haat hy die f...n bulle en hoe die f...n bulle hul g%tte moet sien, en toe sit ek gister langs hom en kyk hoe die WP met hul 15 man rugby en dartelende lopies nie 4 driee vir 'n 2e week in 'n ry kan druk nie. Ek was eintlik spyt die WP kon nie deurdring nie, want ek dink nogals hulle sou 'n kans staan teen die hoogaangeskrewe sharks.

Anyway, daar was niks mooi aan Vrydagaand nie, maar ek stem nie met rudi Joubert saam dat sy span die beste was nie. Die bulle het maklik 6-7 driee nie benut nie en dis 'n span wat nog glad nie saamgespeel het nie. Ek hou nie daarvan om met net 2 punte teen die vlake te wen nie en het self 'n grote verwag, maar ervaring en momentum is nie iets wat jy kan koop nie. Ten minste weet ons die regte Bulle gaan opstaan teen die Cheetahs en alles gee.

Ek hoop die Bulle dring deur na die finaal want ek gaan beslis opvlieg om te gaan kyk, of dit in Durban is of in Pretoria, gaan sal ek gaan.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Sunday, October 05, 2008 - 14:56
50. Geagte BLOU ondersteuners

Hierdie week gaan ongelooflikke voorbereiding vat, nie net vir die spelers nie, maar ook vir ons as ondersteuners, emosionele dae wag nou op ons, maar soos altyd kan ons al ons vertroue in daai manne in blou sit.

Ek is my hele lewe lank al 'n Bul, en dit belowe ek nes al die ander mense dat dit nooit sal verander nie, ons is tien jaar later van een van die hardste finaal wedstryde wat ek al beleef het, daai dag toe die bulle die WP 24 - 20 gewen het, ons sit nou op ons sewentigste verjaardag, en wat beter geskenk kan jy aan jou ondersteuners en unie gee deur weer die mees gesogde trofee in rugby te wen.

Sterkte aan die afrigtingspan en die spelers met jul voorbereiding, as ons die Cheaters gewen het is die res net formaliteit, ons staan 100% agter julle en gaan weer so hard gil dat die bure die polisie bel (het al gebeur), ek gaan ongelukkig nie op die mooiste en mees geesdriftige stadion in die wêreld kan wees nie maar gaan hopelik vroeg genoeg wees om nie 'n sekonde op my tv te mis nie.

(-: AMA BULLE BULLE :-)
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Sunday, October 05, 2008 - 17:32
51. Hallo al die beste mense!

Dink julle daar gaan baie mense by die stadium wees more oggend vir kaartjies?

Posted by Jakalas (Johannesburg) Sunday, October 05, 2008 - 17:47
52. ste soos die bulle op die 25ste oktober!!!
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Monday, October 06, 2008 - 06:21
53. Maak daai vorige een 1ste!
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Monday, October 06, 2008 - 06:23