You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
No serious injuries in Bulls' camp


The coach of the Vodacom Blue Bulls, Frans Ludeke, confirmed on Monday morning that there are no serious injuries in the Bulls' camp and apart from Akona Ndungane and Bakkies Botha he will have all his Springboks available for Saturday's semifinal at Loftus Versfeld against the Free State Cheetahs.

Ndungane, who is struggling with a groin injury, will in all probability be ready to play in a week's time while Botha will not play any Currie Cup rugby this year.

Pedrie Wannenburg picked up an ankle injury against the Valke at Loftus on Friday, but the team doctor Org Strauss said on Sunday that they will have more clarity on the extent of the injury on Monday.

Tickets for the ABSA Currie Cup semifinal that is going to take place at Loftus Versfeld on Saturday 11 October will be available from today.

Please note that all season tickets (Blue tickets) are valid for the semifinal but the season tickets of the school coaches and scholars (Red tickets) are not valid.

Loftus' ticket office is open from 8:00 – 16:00 and the prices are as follows:

R200 – Main Pavilion

R150 – East Pavilion

R100 – North and South (behind the poles)

For credit card bookings phone 012 420 0700.

Tickets will also be available at Computicket from Monday and the match will kick off at 17:00.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. ste soos die bulle!!
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Monday, October 06, 2008 - 06:42
2. Hoe lekker sal n Bulle en Lions final op Loftus wees??
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Monday, October 06, 2008 - 06:45
3. more. die lions kort n losskakel.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, October 06, 2008 - 06:50
4. Hartlike goeie more Bulle.
Mag vandag n heerlike dag wees vir almal.
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, October 06, 2008 - 06:53
5. Geluk aan die Bulle met hulle derde keuse span. Cheethas sal slae kry en ons wag vir die Leeus in die Bullring. Geluk aan die onder 21 ook. Wys jou net ons het baie diepte.
Posted by Spekkies (Port Elizabeth) Monday, October 06, 2008 - 06:57
6. GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK!

Lyk na reen? Hoop so! Maar n bietjie droogte van Donderdag tot Sondag sal eintlik beter wees.

BULLE WEN JULLE SEMI.......ons is met julle!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 06, 2008 - 07:33
7. More more Oom LB,AK,baby bull,BLOUALLENT,Spekkies & ander bloue getroues! Lkr gereen hier in Vanderbijlpark gestraand,oom LB wanneer kom jy bietjie hengel? Nou ja nou die groor opbou na ons oorwinning oor die cheeters saterdag en mag die leeus weer opskuding veroorsaak soos laas jaar teen die shakkers(want hulle bewe mos as dit by die groot games kom (veral teen die BULLE) LOL!!)
Kom onse BULLE kry julle self reg vir saterdag ons skuld die cheeters vir laas jaar se semies.
Mense geniet julle dag en sterkte vir die week (ook julle BULLE)'
BLOUBUL groete!!!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Monday, October 06, 2008 - 08:01
8. Môre Blou Bloedige Bloggers.

As jy nie sterk is nie moet jy slim wees.

An old Italian man lived alone in New Jersey He wanted to plant his annual tomato garden, but it was very difficult work, as the ground was still too hard.
His only son, Vincent, who used to help him, was in prison. The old man wrote a letter to his son and described his predicament:

Dear Vincent,
I am feeling pretty sad, because it looks like I won't be able to plant my tomato garden this year. I'm just getting too old to be digging up a garden plot. I know if you were here my troubles would be over. I know you would be happy to dig the plot for me, like in the old days.
Love,
Papa.

A few days later he received a letter from his son.


Dear Pop,
Please don't dig up that garden. That's where the bodies are buried.
Love,
Vinnie.

At 4 a.m. the next morning, FBI agents and local police arrived and dug up the entire area without finding any bodies. They apologized to the old man and left. That same day the old man received another letter from his son.

Dear Pop,
Go ahead and plant the tomatoes now. That's the best I could do under the circumstances.

Love you,
Vinnie.

Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Monday, October 06, 2008 - 08:05
9. More more almal

ja nee, npoudat die koeie van die kalfies geskei is vir die semi's nou loop die koors hoog. Een foutjie en een glipsie kan jou spook word.

Ek glo egter ons gaan te sterk wees vir die Cheaters. Maar ek glo ook van die twee semi's het ons die moeiliker takie. Die Cheetahs weet hoe om ons fisiek aan te vat en as 'n eenheid speel hul 8 tal baie goed saam. Hopelik straaik onse Pierrie bietjie vir 'n slag vorm, en sou die ruskansie habana en Rossouw goed geoden het. Dit sal lekker wees om iemand sos juandre van die bench af te kon hê.

Ek sou ook wou sien dat die Leeutjies wen, maar of hulle hul 3e harde game in drie weke kan wen, twyfel ek oor.

Dis jammer van die 0'19's. As blou bul is dit skande dat ons 5e eindig. Mr. Anthony sal moet buk vir ses van die bestes nadat ons 0'19's vir die afgelope 6 jaar onder die top 2 getel het. Verlede jaar het die Bulle feitlik 'n SA skole span gekoop.

Baie geluk aan nico serfontein. Ek hoop jy kan volgende jaar meer betrek word by die senior gelerdere en dalk al jou eerste Curriebeker begin afrig. Jy verdien dit.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, October 06, 2008 - 08:09
10. ALS BLOU (Post 7): Ek wag net vir die Oktober reens en n nagtemperatuur van 14 grade, of meer, vir so 7 dae dan is ek daar by onse plekkie onderkant die Barrage. Ons (my seuns, kleinseuns en ek) maak al gereed; smeer stokke Dubbin, olie die Shimanos, nuwe lyn, maak hoeke skerp en knoop stroppe. Kan nie wag nie! Hoop die reen stel ons nie weer teleur hierdie jaar nie; ons kort n goeie "spawning" seisoen.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 06, 2008 - 08:15
11. Lol, B1! n Boer maak n plan al is hy in die tronk!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 06, 2008 - 08:16
12. More blou volk,
Die semis is op ons en ek hoop ons val nie weer vas teen die cheeters op Loftus sos verlede jaar nie. Ek is bietjie teleugesteld met die bulle se powere vertoning teen die valke maar ons het geen motivering gehad om hulle te wen nie. Wat die ander semi betref, kan ek nie sien dat ou Loffie se troepe die sharks kan wen nie, om die waarheid te se, ek sal baie verbaas wees as die bulle die visse kan troef op Absa Park in n finaal. Die sharks speel n trappie hooger as ons en dis te betwyfel of ons die forwards of die agterlyn het om hulle die jaar te troef, tensy hulle weer choke.
Posted by vlekkie (Johannesburg) Monday, October 06, 2008 - 08:21
13. Vlekkie

dis daardie laaste 4 woordjies van jou wat baie meer by die sharks spook as by enige ander span. Maar Durban is 'n vrek moeilike plek om te wen. Die Sharks speel vanjaar sulke rugby soos hulle in 1996 met Gary Teichman en Andre Joubert laas gespeel het.

Hopelik fokus ons Bulle vir eers net op die semi en sorg dat ons met 10 uit 10 daar slaag. Ons het in 2005 'n duur prys betaal omdat ons al gedink het ons wen die beker nog voor die semi. Daardie jaar het die Leeus ons erg verras in die 1ste helfde en was ons baie vroeg in die game 6-17 agter. Die naweek daarna het ons gedink ons is invincible en toe moes ons sien hoe ons die game verloor.

Weet enige iemand dalk of die Bulle nuwe jong bloed ingekry het vir volgende jaar? Ek is nog net bewus van Boland se agsteman.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, October 06, 2008 - 08:31
14. Hellou hellou BLOUES

Nou net my kaartjies "gebook" dis die eerste keer dat ek dit so doen ek het nog altyd in die ry gaan staan by computicket solank ek nou net nie Saterdag daar kom en daar het nou een of ander fout ingesluip nie dan slaan ek net daar neer van 'n beroerte.

Nou vir die BLOU!!!!!!!!!!!!!!!!



Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Monday, October 06, 2008 - 08:35
15. Mosselbaaibul, ek het n verlede week n gerug gehoor dat Jean Deysel van die sharks dit oorweeg om Pretoria toe te trek.
Posted by vlekkie (Johannesburg) Monday, October 06, 2008 - 08:45
16. Goeie more almal!!

Sien daai Rooi duiwels het julle so bietjie laat klippe kou op Loftus....LMGA! Die Sharks SAL nie choke nie, so julle Bulle sal maar op iets anders moet staatmaak wanneer ons julle in die final speel. Jean Deysel gaan nog lank vir die Sharks speel en dit is definitief nie waar dat hy dit eers oorweeg om vir julle te speel nie.
Posted by Scarface (Sharks Forever) Monday, October 06, 2008 - 08:55
17. Leicester. – Derick Hougaard, gewese Liefling van Loftus, het eergister ’n droombuiging vir sy nuwe rugbyklub, die Leicester Tigers, gemaak.

Hy het 14 van Leicester se punte in hul sege van 19-15 oor Bath in die reeks om die Energy Cup aangeteken. Dit het uit ’n doelskop, drie strafdoele en ’n skepdoel bestaan.

Leicester word deur Heyneke Meyer, Hougaard se mentor by die Bulls en Blou Bulle, afgerig.

Hougaard (25) moes weens ’n skouerbesering ’n paar weke wag om sy buiging vir die Tigers te maak.

“Dit is wonderlik om ’n ou te hê wat daaraan gewoond is om takties te speel en ons het ons kanse goed gebruik,” het Meyer gesê.

“Jy het ’n baie goeie losskakel in hierdie reekse nodig en Derick is iemand wat ’n wedstryd kan swaai.

“Hy sal een van die beste spelers in die Premierliga wees, veral wanneer hy leer om in verskillende toestande te speel. Hy het baie om te bied,” sê Meyer.

Jammer Butchie het nie gespeel nie...
Posted by Scarface (Sharks Forever) Monday, October 06, 2008 - 09:12
18. Scarface

die Bulle sal ook nie altyd balle op die doellyn aanslaan soos in die vorige game nie. Morne steyn sal beslis ook nie weer so vrot game hê nie. Oppas dat ons nie daai dag klick nie. Finals gaan alles oor hoe jy op die dag peak en jou kanse benut, en die vorige uitslae maak geen sin nie.

Dieselfde geld vir die semi's.

Gelukkig weet ons darem al die Sharks het hulself die afgelope 12 jaar bewys as chokers van die eeu.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, October 06, 2008 - 09:30
19. more almal

Heyneke Meyer het baie aansien in my oe verloor. In 'n artikel oor Morne Steyn vertel Morne hoe Heyneke hom en verskeie ander Blou Bul spelers probeer oorreed het om nie weer vir die Bulle kontakte te teken nie, maar om saam te gaan Engeland toe. Heyneke, het baie vir die bulle beteken, maar het sy eie belange voor die belange van die Blou Bulle geplaas. Hy vertel vir al wat 'n joernalis is hoe belangrik integriteit vir hom is. Miskien moet hy na homself begin luister.
Posted by blouHenk (PE) Monday, October 06, 2008 - 09:39
20. Blou Henk, waar het jy daardie artikel gelees?
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, October 06, 2008 - 09:44
21. Blou Henk

Ek dink dit gaan gebeur dat spelers waai saam met die afrigter. Heyneke het destyds van die SWD manne ook saamgebring Blou Bulle toe. So was daar ene Anton Leonard. Daar was ook Tiaan Joubert wat instrumenteel was vir die Bulle se CC glorie in 2002 op binnesenter, en Tommy Smook die spandokter het ook saamgekom.

Vanuit Morne se hoek dink ek ek sal verstaan as hy nie wil waai nie, aangesien hy die afgelope 4 jaar onder derick moes speel en ons nou eers op 'n gereelde basis Morne kan evalueer.

Rassie het ook heelwat van die Cheeta brain drain getrek, soos bv. sy fisio, wat een van die land se beste fiksheidinstrukteurs is. Jy kon die verskil aan die Stormers en WP se fiksheid sien. Maar nou ja, nie al mens se planne met spelers werk altyd nie, soos bv. Willem de Waal. Duane Vermeulen is oppad WP toe.

Ek dink die huidige debakel oor die Cheetas se lenery aan die Griffons het ook voortgespruit uit die feit dat die Cheetas gekla het toe WP die game wou skuif Nuweland toe, teen die Boland. Rassie het gevra dat die Cheetas se ligapunte dan weggeneem moes word. So 'n toutrekkery tussen Naka en Rassie.

Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, October 06, 2008 - 09:54
22. Mosselbaaibul

Verlede week se Huisgenoot.
Posted by blouHenk (PE) Monday, October 06, 2008 - 09:57
23. Blouhenk (1()
Ek stem absoluut saam. HM is besig om almal hier by die Bulle kwaad te maak. Hy moes vroeër besef het dat hy nie vir die pos van Springbokafrigter sou oorweeg word nie, en toe moes hy besluit om by die Bulle te bly.
Posted by Rustig (Centurion) Monday, October 06, 2008 - 10:20
24. Ek hoop ook die Leeus wen die stinkvisse, maar ons het self 'n groot taak om die cheetahs hier te klop.
Posted by Rustig (Centurion) Monday, October 06, 2008 - 10:34
25. mosselbaaibul
EK weet ook net van Dries Van Schalkwyk wat volgende jaar by die bulle gaan
aansluit en JP Nel is ook terug.

Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Monday, October 06, 2008 - 10:35
26. Die laaste 20 jaar het ons gewoond geraak daaraan dat die CB-finaal maar eintlik op Loftus gespeel word.
Posted by Rustig (Centurion) Monday, October 06, 2008 - 10:35
27. Rustig

Die Bulle het miljoene spandeer om hierdie spelers te onwikkel. As ons hulle verloor gaan die Bulle in groot moeilikheid wees.

Mosselbaaibul, om 'n speler van die SWD af Bulle toe te bring is nie dieselfde nie, dit is 'n reuse geleentheid vir so 'n speler. Die Bulle is 'n kampioenspan, en die geldwortel is die vernaamste rede hoekom spelers oorsee gaan speel.
Rassie het vir Willem de Waal by Narbonne in Frankryk gaan haal, en ek stem saam, dit was nie 'n goeie kopie nie.
Posted by blouHenk (PE) Monday, October 06, 2008 - 10:51
28. More aan alle Bul-liefhebbers !

Goeie ene Bulletjie1. Die Leeus het hopelik 'n Vince in hulle span!!!!

Die Bulle moet asb nou FOKUS en vergeet van alle politiek en twak buite die veld. Julle is nou uitgerus en moet asb nie gly nie. Ek wil nie eers daaraan dink nie. Bly nederig en wen die Cheetahs met basiese rugby. Ek is bly om te lees iemand in die donker gange kom agter die Bulle skrum nie.

Die gevaar is dat die Cheetahs en Leeus "niks" het om te verloor nie. Ek glo die Bulle kan die finaal haal. Die lekker dan is dat die druk vierkantig op die Sharkies sal wees. Hulle speel al die heel jaar goeie rugby, het baie nuwe Bokke en selfs die pers het klaar besluit wie gaan uit die beker drink. Wen die Sharks, klap ons vir hulle hande en kry klaar. Maar o wee, as hulle langs die pad choke..............is 'n jaar baaaaie lank.

Posted by JB 007 (Centurion) Monday, October 06, 2008 - 11:18
29. Hello Bergbok.

Jammer dat ons wens nie kon realiseer nie. Ongelukkig verdien die WP nie 'n plek in die semi's nie. As die aanhaling korrek is op keo.co.za, is Jean en Allister se suurgat opmerkings ongevraag. Hulle 13 Bokke laat my ook lag, want Bolla, Luke, Mujati, Bobo, Brits en Chavanga gaan nie eers noodwendig plek kry by die ander unies nie. Die spelers was nie heeltyd weg nie. Met al hulle Bokke moes hulle die Boland selfs op 'n sopnat veld beter kon wen (soos die Leeus). Miskien moet Allister die fout voor sy eie deur soek en duidelik was Bobo nie die beste kaptein nie.

Sterkte en nou kan jy agteroor sit en kyk hoe fight die vier oorblywende honde oor een goue been.
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, October 06, 2008 - 11:29
30. Dagsê aan al die wonderlikke bul ondersteuners

Ek kan nie meer stres nie, my naels is klaar, ek gaan moet fake naels kry om te kou.

Ek glo tog dat daai bulletjies van ons die ding kan doen, ons is op goeie form en daar is 'n span, hulle werk goed as 'n eenheid saam (die een ding wat ons naasbestes nie reg gekry het nie), maar ons groot koppe moet net composed bly en nie oorgestres raak nie, hierdie week gaan meer emosionele voorbereiding vat as fisies, ons moet ook net onthou dat die skeidsregter gaan tien teen een ons nail, maar dan moet ons net 100% extra gee.

Al my vertroue is in die bulle om die cc beker te vat, wees net wie julle is en speel net soos julle speel, ons gebede gaan vloei, en ons longe gaan seer wees na die semis, maar ons weet dit gaan die moeite werd wees.

(-: AMA BULLE BULLE :-)
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Monday, October 06, 2008 - 11:44
31. wonder as ndungane beseer is of hulle vir zane op vleuel sal speel en vir tiger op heelagter.hul het saterdag so gespeel en dit kan dalk werk.ander opsie is dippenaar op vleuel , maar hy kan nog die 0/21 help om hul liga ook te wen.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, October 06, 2008 - 11:53
32. baby bull
Is Mametsa nie n beter opsie nie of is hy nog beseer?
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Monday, October 06, 2008 - 12:14
33. Gegroet my Edele Volk,

Die semi's is waar die probleem vir my le. Ons is beslis die beter span, MAAR die telbord moet dit ongelukkig ook na 80 min reflekteer.

Naka is egter 'n ou jakkals en sal beslis weer met 'n paar streke kom. Victor, Fourie en van die ouens was egter al baie in soortgelyke situasies en ek glo almal wat in 2005 in die finaal gespeel het, sal weet waarvoor om te speel.

Ek hoop, glo en vertrou dat Loffie die onmoontlike kan vermag, en sal beslis hoop hulle bring die finaal Pta toe, hulle moet net die regte choke knoppies druk.

Sal egter graag wil weet hoekom die Chokers en andere ons site hier wil kom besoedel. Ek het in my lewe nog geen begeerte gehad om op hul, WP of ander se site's uit te hang nie. Nie eens om te gaan stirr nie, want dit is eintlik maar blerrie papeties. Hoe dit ook al sy, ons is in Afrika en moet die diere seker maar fasiliteer. Probeer jul ten minste net hier gedra asb.

Blouvolk, en het verlede jaar ook verneem dat die twee Dup-broers wil Bulle toe kom (volgens hul skool-vriende al sedert skooldae) maar hulle wil saam kom as 'n running (scrumming???) entity!!!!! Hopelik kan iemand werk maak hiervan.

Weet nie wat die Bulle se spelersbegroting is nie, maar die aap wat die WP s'n hanteer, moet slapelose nagte he, want hulle speel beslis nie soos 'n R37m span nie.

Wees getrou my BLOUVOLK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Monday, October 06, 2008 - 12:16
34. 32. ja mametsa sal die no een keuse saam met habana wees as hy reg is, maar hy kon nie die naweek speel nie. hoop maar net dit was voorkomend en dat hy nie beseer is nie.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, October 06, 2008 - 12:27
35. Mooi man

Die koppie koors begin te loop hier. .

Die Cheetas se probleem is dat hulle nie mooi weet wie hul nr. 1 losskakel is nie. Jac Louis het te min ondervinding opgedoen by hulle so erg dat Loftus nog sy tuisveld sal wees. Vir die eerste keer in jare kan ons sê dat ons agterlyn beslis groter gevaar inhou as die omgekeerde.

Dit sal ook weer lekker wees om Danie en Victor langs mekaar te sien en regtig vir 'n slag op hul beste. Ons het die Cheetas gelooi in die super 14, ons het hulle maklik geklop in bloem, maar ons skuld hulle 'n vernedering op Loftus.

Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, October 06, 2008 - 13:27
36. GOEIE DAG MANNE EN VROUE VAN DIE BLOU BUL KONINGKRYK

DIE WEN SPAN IS; 15.TIGER 14.MAMETSA 13.OLIVIER 12.STEYN 11.HABANA
10. FRANCIS 9.DU PREEZ 8.SPIES 7.WIKUS 6.STEGMAN 5.MATFIELD 4. J KRUGER 3.W KRUGER 2.KUUN 1.ENGELS. RES HOUGAARDT, DELPORT, ROSSOUW, POTGIETER, CHILIBOY, G.STEENKAMP, BURGER

EK DINK DIT IS DIE WEN SPAN
Posted by ou bloed (cape town) Monday, October 06, 2008 - 13:33
37. Dankie ou bloed

Ek sou egter nie vir Steyn senter toe wil skuif voor 'n semi nie, en sou eerder 'n fikse Danie langs Victor wou sien.

Ek sien op keo dat die WP taamlik huil oor hul Springbokbetrokkenheid hierdie jaar. Ag hemeltjie, waar dink hulle was die bulls die afgelope 6 jaar? En al die kere wat ons gemoan het is ons stilgemaak? Ons moes 2003 die Curriebekerfinaal speel sonder 'n enekele Springbok teen die Sharks. En dan was daar ook die finaal in 2006. Verlede jaar het WP net 2 bokke in die wereldbekergroep gehad en hulle het steeds 5e geeindig.

Ek het aan die bgein van die jaar gesê dat WP 'n fout maak om net op Rassie alleen te steun vir sukses. Nou is die honeymoon verby, en WP soek nog steeds 'n beter vasste 5 net soos verlede jaar en hulle is nog steeds 5e net soos verlede jaar, met 'n "centre for excellence' in Bellville daarby.

Rassie het meer voorbereiding as enige ander coach gehad vir vanjaar se super 14 en sedertdien het die Bulls beter gespeel asook die sharks. net soos vanjaar se super 14 was die Leeus weereens die laaste hekkie waaroor die WP nie kon kom nie.

Toegegee, die WP lyk baie beter, maar as jy nie goed genoeg is nie, is jy nie goed genoeg nie. End van die prent.

"Nog 'n najaar in die vreemde..."
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, October 06, 2008 - 13:48
38. H
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Monday, October 06, 2008 - 14:04
39. Hallo almal!!!!!
JB007 en Mossel.....stem saam jul....sal geen verdere kommentaar lewer nie!!!!!
Sal nou maar die fight tussen die Pittbulls geniet!!!!!
Met die Bulle so n kortkop voor!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Monday, October 06, 2008 - 14:15
40. Ek wil my verstout om te se Ludeke moet met Pottie op 8 begin en Pierre as impak in die laaste 20 minute opbring. Pottie se hoer werkverrigting mag dalk net deurslaggewend wees teen die Cheeters se loosies, wat goed op dreef is. Sy verdediging is ook beter. Hopelik sal 'n gekonsentreerde 20 minute net die inspirasie wees vir Pierre om sy vorm te herwin.
My span sal so daaruit sien.
15 Kirchner- meer aanvallend.
14 Mametsa indien fiks, so nie Mangweni .
13 Delport
12 Olivier
11 Habana
10 Steyn
09 FdPreez
08 Potgieter
07 Stegman
06 Wikus
05 Matfield
04 Rossouw
03 Gerber
02 Kuun
01 Guthro
16 Chilliboy- met 'n chilli in sy alie.
17 W. Kruger- my buiteperd as nuwe Bok op jaareind toer.
18 Jaco Engels
19 Spies- dek vleuel en loosie, en selfs slot
20 Pedri Wannenburg
21 Tiger Mangweni, as hy nie begin nie, so nie Burton Francis
22 Heini Adams
Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Monday, October 06, 2008 - 15:25
41. #36 Ou Bloed,

Stem saam met MosselbaaiBul, jy kan nie jou No.10 vir die semi's verander nie - ons moet aanvaar Delport gaan 13 speel en Morne 10.

Verder kan jy nie vir Danie uit die beginspan hou nie - ruil hom en Juandre om.

Wie is jou vaskop reserwe? Mens moet vir Gerber speel (jy't 2 loosies op die bench - sal een moet drop)

My span:
15. Tiger 14. Mametsa 13. Delport 12. Wynand 11. Habana 10. Morne 9. Fourie 8. Die monster Spies 7. Wikus 6. Steggies 5. Victor 4. Danie 3. Werner 2. Derick 1. Engels Res: 16. Gerber 17. Chilli 18. Guthro 19. Pottie 20. Juandre 21. Hieni 22. Burton

Ek dink ons sal 'n 5/2 bench moet hê - Morne of Delport kan heelagter cover indien nodig.
Posted by zet (Pretoria) Monday, October 06, 2008 - 15:32
42. Middag Bulle.

Lank laas hier by julle gekuier. Die rugby koors loop weer hoog en ek dink die hele land se rugby-liefhebbers sien uit na twee weke van groot rugby!

Julle span is mooi op vorm en gaan moeilik wees om te klop saterdag. Daarteenoor speel ons maar sukkel-rugby die hele siesoen en sal dit verseker 'n groot verrassing wees as ons die knoop kan deurhaak.

Maar soos in 2005 bewys kan 'n man mos maar hoop en droom...
Posted by Vrystater! (pretoria) Monday, October 06, 2008 - 15:41
43. EK HET NET GEDINK DIE KOMBENASIE VAN OLIVIER EN STEYN OP DIE AANVAL EN VERDEDIGING IS BETER. TERSELETYD 2 ERKENDE SKOPPERS.BAIE BELANGRIK ON NIE AFDAG TE HE. JUANDRE KRUGER BEGIN (SPEEL AMPERS SOOS BAKKIES)DAN ROSSOUW OPBRING MET 30MIN OOR(KRAG EN ONDERVINDING) HOU DIE BENCH 2/5.
HOOP NET DIE BREIN DOKTER WERK MET DIE OUENS. GAAN n BAIE SIELKUNDINGE GAME WEES
Posted by ou bloed (cape town) Monday, October 06, 2008 - 16:05
44. Ou Bloed

Sien jou punt... maar ek dink jy waag om 'n groentjie soos Burton in die begintal te sit. Ek dink ons agterlyn (selfs met Delport op 13) is beter as die Vrystaat sin. Die vraag is eintlik wie gaan die bal op die grond wen - dis die Vrystaat se sterkpunt - Wikus en Steggies sal groot games moet speel.
Posted by zet (Pretoria) Monday, October 06, 2008 - 16:16
45. KYK WAT HET LIEFLING GEDOEN EN HY WAS GRASGROEN. EK DINK DIE FEIT DAT FRANCIS TUSSEN DU PREEZ EN STEYN SPEEL SAL HOM SOMMER BAIE BLOU MAAK. NET n IDEE WAT GOED KAN WERK. EK DINK HY HET HOPE POTENTIAAL. ONS LOOSIES MOET NET NIE EEN EEN BY DIE AFBREEKPUNTE KOM NIE. ONS MOET OOK LEER OM TEN ALLE TYE n EXTRA MAN SAAM MET DIE HARDLOPENDE SPELER TE HE. PERSOONLIK DINK EK DAAI OU MOET SPIES OF POTTIE SE ROL WEES
Posted by ou bloed (cape town) Monday, October 06, 2008 - 16:23