You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Roodt announces his retirement


The lock of the Vodacom Blue Bulls' under 21 team, Hendrik Roodt, has decided to end his rugby career.

Roodt is currently playing for the under 21 team that will host the Lions in the semifinal at Loftus on Saturday while the Cheetahs is going to play against the WP in Bloemfontein in the other semi.

Roodt, who was selected for the Emerging Boks in 2008, says he wants to start building his career and that is why he is retiring from rugby.

"If think it is the best interest of my career to start working as soon as possible. I am going to work in Johannesburg for Vhumbanani Projects as a junior draughtsman."

Roodt is a product of Hoërskool Lichtenburg in the North West where he played Craven Week rugby for the Leopards in 2004 and 2005. He played for the SA Schools team in 2005 and in 2006 he was selected for the Blue Bulls' under 21 team.

He made his Vodacom Cup for the Blue Bulls debut in 2007 and has ever since represented the Union on 19 occasions.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste soos die Bulle!
Posted by Blou Sonneblom (Pretoria - Bulls or nothing) Monday, October 06, 2008 - 13:33
2. Nou wat nou?
Posted by Rustig (Centurion) Monday, October 06, 2008 - 13:43
3. Jammer om dit te verneem. Ons slot fabriek is juis bietjie stil die afgelope jare. Sterkte Mnr Roodt, min spelers sal jou dit na doen. Met die wortel van goeie geld vir slotte is dit 'n interessante skuif. Dalk sien ons jou weer op Loftus.
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, October 06, 2008 - 13:47
4. Ons sal jou vurige spel mis.
Posted by Rustig (Centurion) Monday, October 06, 2008 - 14:00
5. Weet iemand of Juandre by die Bulle gaanbly of nie?
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, October 06, 2008 - 14:18
6. Mmmmm....n "youngster" wat langtermyn dink! Ons respekteer jou besluit Hendrik en wens jou sterkte toe vir jou toekoms. Dankie vir jou bydrae by DIE BLOU BULLE.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 06, 2008 - 14:31
7. Ek is jammer, maar ek sien dinge anders. Tensy sy kontrak by die unie nie hernieu is nie en die nood druk, moet wieookal hierdie uiters talentvolle jongman oor sy toekoms adviseer sy kop laat lees. Nee man Hendrik, met die grootste respek en agting stel ek voor dat jy ernstig besin oor jou besluit.
Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Monday, October 06, 2008 - 14:39
8. Bloutokkelosie

Ek stem 100% persent saam met jou!
Posted by Phoeboe (Pretoria) Monday, October 06, 2008 - 14:56
9. 5. die kanse is goed dat juandre weggaan. as hy en roodt waai sal daar ander slotte moet kom. fudge en die jonger manne kort nog n biki tyd om te ontwikkel.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, October 06, 2008 - 16:02
10. Juandre het geteken by Northampton Saints. Groot skade...
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Monday, October 06, 2008 - 16:11
11. Met die huidige opset in Suid Afrikaanse rugby, respekteer ek sy besluit, maar as 'n Bul keur ek dit nie goed nie.
Posted by Rustig (Centurion) Monday, October 06, 2008 - 16:19
12. 39. Hallo almal!!!!!
JB007 en Mossel.....stem saam jul....sal geen verdere kommentaar lewer nie!!!!!
Sal nou maar die fight tussen die Pittbulls geniet!!!!!
Met die Bulle so n kortkop voor!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Monday, October 06, 2008 - 16:36
13. bergbok die wp speel nou eers weer volgende jaar man. jy moet nou maar vir ons skreeu. ha ha .
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, October 06, 2008 - 16:45
14. Hallo almal

Ag, is dit nou nie kuk nuus nie. Nee Hendrik my ou, mens tree nie uit op 21 nie. Slotte raak eers goed so by 29. Jy het hope rugby in jou lyf man!

Ek wonder hoe ver is Danie se kontrak met Leicester Tigers? Juandre klink my gaan ook oorsee, dit wil sê ons begin al weer die nuwe jaar baie dun op slot. Wilhelm Steenkamp het my nie soveel beindruk vanjaar nie. Ek dink Juandre het hom verby gesteek.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, October 06, 2008 - 17:42