You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
All the Boks back for semifinal


The coach of the Vodacom Blue Bulls Frans Ludeke has selected a formidable team which includes nine Springboks for the semifinal against the Free State Cheetahs that is going to take place at Loftus Versfeld on Saturday.

Danie Rossouw is back from a heel injury and will partner Victor Matfield at lock while Gurthrö Steenkamp will scrum in the front row at the side of Derick Kuün and Rayno Gerber.

Ludeke opted for Pierre Spies, Wikus van Heerden and Deon Stegmann as his loose trio combination with the young explosive Dewald Potgieter getting the nod on the bench ahead of guys like Pedrie Wannenburg and Jacques Burger.

The successful halfback pairing of Fourie du Preez and Morné Steyn was retained while Wynand Olivier will partner Marius Delport in the midfield.

Zane Kirchner was entrusted with the number 15 jersey with the rock solid Tiger Mangweni on the bench and as expected John Mametsa comes in for the injured Akona Ndungane.

Chiliboy Ralepelle is going to be the hooker reserve, Werner Kruger will be used as an impact player in the second half and Juandré Kruger's good form in the last couple of matches was awarded with a place on the bench as the lock reserve.

Vodacom Blue Bulls: Zane Kirchner; John Mametsa, Marius Delport, Wynand Olivier, Bryan Habana; Morné Steyn, Fourie du Preez; Pierre Spies, Wikus van Heerden, Deon Stegmann, Victor Matfield (captain), Danie Rossouw, Rayno Gerber, Derick Kuün, Gurthrö Steenkamp. Reserves: Chiliboy Ralepelle, Werner Kruger, Juandré Kruger, Dewald Potgieter, Heini Adams, Burton Francis, Tiger Mangweni.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. 1 ste soos die Bulle
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Tuesday, October 07, 2008 - 15:38
2. 1 ste soos die bulle.
Posted by Blou Karnallie Tuesday, October 07, 2008 - 15:38
3. 2 de soos die chokers
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Tuesday, October 07, 2008 - 15:38
4. snap jou karnallie
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Tuesday, October 07, 2008 - 15:38
5. snap
Posted by Blou Karnallie Tuesday, October 07, 2008 - 15:38
6. Mametsa hier is jou groot kans ek is baie bly vir jou part KOMAAN BULLE !!!!!!!
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Tuesday, October 07, 2008 - 15:39
7. snap weer
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Tuesday, October 07, 2008 - 15:40
8. Oulike keuse van foto ook by die berig mooi so webbie ek laaik dit
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Tuesday, October 07, 2008 - 15:40
9. JB007, jou vraag op die vorige draad oor n gelykop uitslag.

2.2 TO DETERMINE A WINNER IN SEMI-FINALS AND FINALS

2.2.1 SEMI-FINALS

If scores are level after the scheduled time, the team that will proceed to the finals will be determined as follows:

2.2.1.1. the team scoring the most points within a 20 (twenty) minute extra time (10 minutes each way with a one (1) minute break), and if scores are still level at the end of extra time,

Note: Paragraph 2.2.1.1 will not apply for Under 19 Rugby

2.2.1.2. the team scoring the most tries in the semi-final, including extra time, and if still level,

2.2.1.3. the team that finished with the highest log position after the pool matches.

2.2.2 FINALS

If scores are level after the scheduled time, the winner will be determined as follows:

2.2.2.1 the team scoring the most points within a (20) twenty minute extra time (10 minutes each way with a one (1) minute break), and if scores are still level at the end of extra time,

Note: Paragraph 2.2.2.1 will not apply for Under 19 Rugby

2.2.2.2 the team that played in the final, that finished with the highest number of log points after completion of the pool matches in the competition during the current season (as per Para 2.1) i.e. the home team, will be declared the winner.


Posted by Blou Karnallie Tuesday, October 07, 2008 - 15:41
10. Tellings vir saterdag

Sharks 19 - 15 Lions Bergbok
Sharks 10 - 25 Lions Oranje
Sharks 33 - 17 Lions Bite'Me
Sharks 28 - 18l Lions ShArksTop
Sharks 30 - 18 James Bond 007
Sharks 39 - 31 Loins - BolandBUL
Blou Bulle 32 - 15 Cheetahs - Bergbok
Blou Bulle 28 - 17 Cheetahs - BITE*ME
Blou Bulle 29 - 17 Cheetahs - Sharkstop
Blou Bulle 23 - 12 Cheetahs - B1
Blou Bulle 21 - 16 Cheetahs - Scarface
Blou Bulle 41 - 17 Cheetahs - BolandBUL
Blou Bulle 31 - 18 Cheetahs - James Bond 007
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Tuesday, October 07, 2008 - 15:43
11. Dankie vir die info Blou Karnallie.
Dis 'n baie goeie span.
WHOZA BULLE!!!!!!!!!
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Tuesday, October 07, 2008 - 15:47
12. Tellings vir saterdag

Sharks 19 - 15 Lions Bergbok
Sharks 10 - 25 Lions Oranje
Sharks 33 - 17 Lions Bite'Me
Sharks 28 - 18l Lions ShArksTop
Sharks 30 - 18 James Bond 007
Sharks 39 - 31 Loins - BolandBUL
Sharks 28 - 12 Lions - Sharktail
Blou Bulle 32 - 15 Cheetahs - Bergbok
Blou Bulle 28 - 17 Cheetahs - BITE*ME
Blou Bulle 29 - 17 Cheetahs - Sharkstop
Blou Bulle 23 - 12 Cheetahs - B1
Blou Bulle 21 - 16 Cheetahs - Scarface
Blou Bulle 41 - 17 Cheetahs - BolandBUL
Blou Bulle 31 - 18 Cheetahs - James Bond 007
Blou Bulle 33 - 17 Cheetahs - Sharktail
Posted by Sharktale (Potchefstroom) Tuesday, October 07, 2008 - 16:07
13. hallo al julle bulle van die currie cup land oranje bloem
Posted by oranje bloed (bloemfontein) Tuesday, October 07, 2008 - 16:13
14. Cheers julle,geniet die aand en baie dankie aan die BUL en SHARK ondersteuners vir die rugby gesels!

Was lekker,gesels weer en sien julle in daai taai finaal....

As als goed gaan in die semi's natuurlik!
Posted by ShArKsToP (grahamstown) Tuesday, October 07, 2008 - 16:19
15. Goeie span!

Sterkte...
Posted by ShArKsToP (grahamstown) Tuesday, October 07, 2008 - 16:22
16. Interessant dat hulle vir Juandre Kruger bo Wannenburg gekies het, in ag genome dat Kruger reeds met Northampton geteken het vir volgende jaar. Mens sou dink dat noudat hy gekies het om te gaan, sal ons eerder ons strydosse vir volgende jaar se S14 wou gelukkig hou.
Posted by Shannow Tuesday, October 07, 2008 - 16:42
17. Ek stem oor P3, maar is hy OK? SA & die Bulle moes nie Juandre laat gaan het nie, maar met die rand amper 16:1 teenoor die pond kan ons ook nie p**p teen donderweer nie.
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Tuesday, October 07, 2008 - 16:59
18. Sou eerder Mangweni gespeel het, sit Kirchner op as die game veilig is. die res kies hulself en dit is die beste CB span vir die Bulle in 'n paar jaar.
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Tuesday, October 07, 2008 - 17:07
19. Hel Frans Ludeke, het jy nie die game teen die Valke gekyk nie? Zane het seker sy game "gefake". Dit is duidelik dat Tiger baie meer bestendig is. Ek hoop net Danie Rossouw los sy stampkar streke en speel rugby. Ek kan nie verstaan waarom begin ons nie met Werner nie, en speel hom tot hy moeg is. Ryno is nie op standaard nie. Res van die span lyk reg. Pierre is gelukkig om bo Dewald te begin. Kom aan Pierre, wys ons asb. hoekom jy 'n Bok is.

Victor reken dat Bakkies dalk 20 min sal speel in die finaal. Leonard het in 2006 terug gekom van 'n besering net om NIE 'n faktor te wees nie. Hou by ons drie flikse slotte asb. Pedrie my hart bloei vir jou, maar sorry die bus is vol.

Baie dankie vir die info Karnallie.
Posted by JB 007 (Centurion) Tuesday, October 07, 2008 - 18:39
20. Telling vir Saterdag
Sharks 19 - 15 Lions Bergbok
Sharks 10 - 25 Lions Oranje
Sharks 33 - 17 Lions Bite'Me
Sharks 28 - 18l Lions ShArksTop
Sharks 30 - 18 James Bond 007
Sharks 39 - 31 Loins - BolandBUL
Sharks 28 - 12 Lions - Sharktail
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Tuesday, October 07, 2008 - 18:42
21. Jammer, bedoel FIKSE slotte
Posted by JB 007 (Centurion) Tuesday, October 07, 2008 - 18:43
22. Score virSaterdag
Blou Bulle 32 - 15 Cheetahs - Bergbok
Blou Bulle 28 - 17 Cheetahs - BITE*ME
Blou Bulle 29 - 17 Cheetahs - Sharkstop
Blou Bulle 23 - 12 Cheetahs - B1
Blou Bulle 21 - 16 Cheetahs - Scarface
Blou Bulle 41 - 17 Cheetahs - BolandBUL
Blou Bulle 31 - 18 Cheetahs - James Bond 007
Blou Bulle 33 - 17 Cheetahs - Sharktai
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Tuesday, October 07, 2008 - 18:44
23. Ek dink ons hou die scores uitmekaar uit!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Tuesday, October 07, 2008 - 18:46
24. Jammer Sharktail,maar ek dink ek het jou tail verloor~~~~
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Tuesday, October 07, 2008 - 18:50
25. Scores vir Saterdag
Blou Bulle 32 - 15 Cheetahs - Bergbok
Blou Bulle 28 - 17 Cheetahs - BITE*ME
Blou Bulle 29 - 17 Cheetahs - Sharkstop
Blou Bulle 23 - 12 Cheetahs - B1
Blou Bulle 21 - 16 Cheetahs - Scarface
Blou Bulle 41 - 17 Cheetahs - BolandBUL
Blou Bulle 31 - 18 Cheetahs - James Bond 007
Blou Bulle 33 - 17 Cheetahs - Sharktail
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Tuesday, October 07, 2008 - 18:51
26. Telling vir Saterdag
Sharks 19 - 15 Lions Bergbok
Sharks 10 - 25 Lions Oranje
Sharks 33 - 17 Lions Bite'Me
Sharks 28 - 18 Lions ShArksTop
Sharks 30 - 18 Lions James Bond 007
Sharks 39 - 31 Loins BolandBUL
Sharks 28 - 12 Lions Sharktail
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Tuesday, October 07, 2008 - 18:58
27. Oranje.....Waar is jou score vir BB teen Cheetahs???
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Tuesday, October 07, 2008 - 19:15
28. Naand alle mede bulle en ander

Bergbok, ek het regtig gehoop vir 'n Bulle en WP finaal. Maar my hoop het nou geskuif na 'n Bul van 80min hierdie Saterdag.

Ons is beter as die cheaters, met 'n myl.

My boodskap aan Craig Joubert is net dit, as hulle die bal voorentoe pass dan moet jy daai ding in jou in jou bek sit en deur hom blaas, en as die bal oor die pale gaan dan moet julle vlagmanne die vlaggie optel, julle het duidelik daai een nie lekker geclick laas jaar nie.

My telling is 24 - 12 virrie Bulle en 12 - 6 vir die Leeus (ja, optimisme is my voorland op daai een)

(-: AMA BULLE BULLE BULLE :-)
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Tuesday, October 07, 2008 - 19:30
29. Hallo my Blou Bul Rugby kenners, Sharks Wenners en al die ander mense,
Daar is net 2 spanne in die Sharks en Die Blou Bulle, Hulle is die manne wat laasjaar die Wereld Beker gewen het toe die ander outjies getry het om die Currie Cup Ek kan nie glo dat Ons Verloor Saterdag en Die Sirkus Leeus dink hulle het 'n kans nie Nee man word wakker Die 25st dan moet julle kyk op TEEVEE sal die Sharks die beker vat
Posted by Black & White (Empangeni) Tuesday, October 07, 2008 - 20:05
30. Die WEEPEE se probleem is,
1. Watson worry oor geen game plan nie Hy gryp die bal en hardloop blindelings, of hy skop dit, of hy drop dit Dit sal nooit uit hom kom nie.
2.Soder 'n hakker en 2 stutte kan jy nie in die CC meeding nie
3. Grubber Grant, daai skoppies werk nooit, een uit tien duisend
Die WEEPEE het hul self te blameer SHARKS BLY BO
Posted by Black & White (Empangeni) Tuesday, October 07, 2008 - 20:14
31. Boland, het jy en die Blou Karnallie nou lekkerrrrrr gespeel?? LOL!!!!!!! Jy moet jou vriend daar na die FortLoftus site nooi, daar kan ons lekker met hom gesels sonder al hierdie chokers wat ongevraagd hier kom leegle!!

Wees getrou my Blouvolk!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Tuesday, October 07, 2008 - 20:19
32. Ek is ' dom S die CC wen Dit klink dom maar dit is True Sorry Boyshark. Ek weet niks van rugby af nie My laaitie het darem 3 games vir die u21 Bulle gespeel Hys die slimste in die huis Ek weet een ding die Sharks gaan hirdie jaar
Posted by Black & White (Empangeni) Tuesday, October 07, 2008 - 20:34
33. Ek sukkel om te tik Die Sharks gaan die Goue Beker wen Wees saam bly mense
Posted by Black & White (Empangeni) Tuesday, October 07, 2008 - 20:36
34. As jy sukkel om te tik, dan loop eerder mater, ons wil in rus en vrede praat, ons respekteer jou opinie en het die uiterste respek vir jou seun se goeie keuse van span, maar dit gee jou geensins enige reg om ons te kom oproer nie.
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Tuesday, October 07, 2008 - 21:35
35. Goeie span,

Ek het wel vrae oor Zane. Ek sou die bestendiger Tiger kies vir die semi en final. Ek besef dat Kirchner bitter vinnig is maar sy inkonsekwentheid maak hom 'n x faktor wat enige tyd van die game of briljant kan wees of bitter stupid. Jy gaan of huil van blydskap of huil van bitterheid. Miskien sal hy beter vaar met ervare manne soos Hbana en Olivier in sy nabyheid.

Maar nou ja, Kirchner was dodelik in sy laaste 4 super 14 games, so miskien sien ons iets hiervan Saterdag.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Tuesday, October 07, 2008 - 23:38
36. Daar's baie goed wat ek nie van Blou Bul rugby kan verstaan nie. Morne Steyn is seker die mees een-dimesionele loskakel in die land, maar nogsteeds word hy bo better spelers soos Burton Francis en Francois Brummer gekies. Ek dink altwee daardie spelers staan 'n groot kans om in die toekoms great Springbok loskakels te word, maar ongelukkig stel die Bulle nie belang om meer talentvolle spelers te ontwikkel en speel nie. Morne Steyn kan net skop en met sy 71% doelskop rekord is dit nie eers goed genoeg nie.

Kirchner het 'n heel goeie Super 14 beleef en een shocker van 'n game het ewe skielik almal laat vertroue verloor in hom.

Dan die snaakste van alles is hoe almal dink die Sharks en die Bulle hoef amper net op te daag om in die finaal te kom. Ek moet vir julle se daar het al snaakser goed gebeur. Sal die westryde Saterdag geniet, maar ek gaan nie die Leeus en Cheetahs afskryf nie. Ek dink die Cheetahs is ook baie ongelukkig met Wilton Pietersen wat beseer is, baie goeie speler daardie. Met spelers soos Robert Ebersohn (en Chris Rossouw wat nie speel nie) kan 'n mens nie die Cheetahs afskryf nie.
Posted by vanStraaten (Pretoria) Wednesday, October 08, 2008 - 02:35
37. Goeie more blou volk en scarface.
Sterk span,arme cheeters.
Geniet julle dag en hou dit BLOU!!
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Wednesday, October 08, 2008 - 06:11
38. vanStraaten

Stem saam oor Zane, as ons ondersteuners hom wil beoordeel op een wankelrige vertoning moet hul dalk dieselfde doen met Tiger se game teen die Sharks in Durban vanjaar. Zane was darem nog nie so swak nie .....
Wat jou mening oor Morne betref kan ek nie méér verskil nie. Eendimensioneel ? Ag nee wat ou maat, gaan lees maar weer die definisie van die woord en praat weer. Morne speel die beste rugby van sy loopbaan. Wynand lyk weer soos 'n Bok en ons vleuels druk van die meeste drieë in die kompetisie. Die Bulle se agterlynspel is 'n plesier om dop te hou en naas Pieter Rossouw, het Morne die grootste invloed daarop. Wat sy skoprekord betref sal ek volstaan met die stats wat wys dat hy die voorste puntemaker in die C Cup is en dit sonder dat hy in al die games gespeel het ! Good enough for me !
Posted by bluepitbull (Pretoria) Wednesday, October 08, 2008 - 06:55
39. Bluepitbul en Vanstraaten

Ek dink ook Morné is 'n goeie losskakel en beslis strate beter as die twee wat genoem is. Francis is te stadig en ek hou hom al lank dop, hy vat te lank om te skop. Brummer het ek in IRB se o/21 toernooi gesien en hy het my glad nie beindruk nie, ook nie die wedstryde daarna wat ek van hom gesien het nie.

Ek sou ook eerder met Tiger wou begin het.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, October 08, 2008 - 07:38
40. Ek stem saam met jou rustig. Die naweek gaan 'n harde game wees. Ek sien uit na 'n bulle sharks finaal, kan nie wag om weer te sien hoe Frans Steyn die bal in ons hande skop.
Posted by Choppie (Centurion) Wednesday, October 08, 2008 - 07:57
41. Rustig

Die Zane maak my ook baie op my senuwees. Lyk so asof hy te gou kop verloor. Ek dink dit is nou amper soos toe Hougaardt nog 'n bul was. Heyneke kon altyd terugval op Morne of andersom. FL behoort te sien as Zane sukkel en kan dan op Tiger terugval. Die kans dat altwee af sal wees is baie skraal. As Zane reg is is hy dodelik. Waar is ou Roetsie darem.

Posted by Beaufortbul (Beaufort West) Wednesday, October 08, 2008 - 08:01
42. Hi Blue Buddies

I am getting so excited I can hardly concentrate at work - I love the Bulls so much - they are my world. I KNOW we are going to win the Currie Cup - I want the Sharks to CHOKE again !!!!!!! What a team for the semi final - the Cheetahs must be shivering in their spots.

GO BULLE - WE ARE BEHIND YOU ALL THE WAY

My prediction

Bulle 35 - Cheetahs 10
Posted by serena (Randburg) Wednesday, October 08, 2008 - 08:36
43. Die keuse van Zane Kirschner is n' baie groot fout. Kan nie glo dat FL hom bo Tiger kies nie. Zane was die hele seisoen pateties en beslis nie net een game nie. Hy is nie veilig onder die bal nie en sy verdediging is swak, die mees belangrikste vereistes van n' heelagter.Tiger op sy swakste is beter as Zane. Hy hoort nie in die liga nie.Kom FL waar is jou kennis van heelagterspel. Hoop jy sal volle verantwoordelikheid vir die keuse teenoor die unie en ondersteuners aanvaar. Dit wil voorkom asof spelpeil geen rol by die keuse van heelagter gespeel het nie. Morne Steyn is die beste losskakel in die land. Hy lees die spel goed,kan die voordeellyn aanval,stuur sy agterlyn goed weg,verdedig goed,kan n' wedstryd dikteer met sy voet,skop goed pale,kan skepskop wat min losskakels kan doen. Ag nee tog waar kom die ou storie vandaan dat hy een dimensioneel is. Wat moet die arme man nog doen om van Straaten tevrede te stel. Nee my maat die hele land se rugby ondersteuners,spelers en afrigters sal jou vertel dat Morne n' briljante losskakel is.Hou Saterdag dop wie wen die game vir die Bulle-MORNE.
Posted by F.P (Despatch) Wednesday, October 08, 2008 - 11:11
44. Rustig,

Ek vind dit baie snaaks dat jy se Francis is te stadig, want hy is sekerlik 10 keer vinniger as Morne Steyn. Brummer was baie goed in die o/21 wereldbeker, sy doelskopwerk was nie altyd wat ek dink dit behoort te wees nie, maar die res van sy spel was strate beter as wat Morne Steyn ooit sal kan oplewer. Jy moet ook onthou die pak wat ons in die o/21 wereldbeker gehad het nie baie mededingend was nie.

Morne Steyn is nie 'n hardlopende loskakel nie, sy taktiese skopwerk is op standaard, sy doelskop werk is nie goed genoeg nie, sy verdediging is goed, hy is te stadig en lyk lomp wanneer hy met die bal probeer hardloop, en hy is oor die algemeen nie meer as 'n skakel nie. Sy temperament is goed dit moet ek hom gee ook.

Jy het wedstryd tyd nodig om tot jou reg te kom en ek vind dit heel hartseer dat ek weer sprake hoor van die Curriebeker verklein na 6 spanne, wat niks gaan beteken vir SA rugby nie. Dit gaan net die spelerbasis verklein en meer jong spelers laat oorsee gaan. Juandre Kruger wat vir die Northampton Saints gesign het is 'n groot blow in my opinie, maar hoe kan jy 'n 23 jarige wat nie 'n eerste keuse speler is nie kwalik neem?

Dit sou slimmer gewees het as SARU die Curriebeker vergroot het en die groter unies forseer het om hulle derde keuse spelers te leun aan die kleiner unies, dit sal spelers soos Brummer, Sias Ebersohn, etc. die kans gee om verder te ontwikkel en goeie Curriebeker ondervinding gee.

Matthew Turner is 'n goeie voorbeeld van die talent wat ons in Suid-Afrika besit op die oomblik. Hy het nie die u/21 WP span gemaak nie, en is ligjare beter as Peter Jooste (die keurder wat die groot rede is vir die onnodig baie WP spelers in die Bok span) se seun wat hom uit die span gehou het. Hy het in sy eerste wedstryd in Europa 2 driee gedruk. Ons gaan baie talent so verloor as ons nie iets begin doen nie.

Wynand wat goed speel, het meestal te doen met Wynand self. Dit is snaaks hoe mense aangaan oor Jean de Villiers en keer op keer vir Wynand afskryf en hom stupid noemname soos meisiekind en allerhande sulke goed noem, Wynand sal teen enige span linebreaks maak, driee druk, ens. as hy reg mentally gecondition is, en dit is die coaching staff se werk daardie.

Ek rate vir Jean maar ek moet se ek dink nie veel van die senters wat hy teen gespeel het in die Drie-Nasies nie, ek dink daar's beter spelers in die Curriebeker dis hoe goed Suid-Afrika se talent op die oomblik op senter is. In die Curriebeker kon hy nie so moeilikheid maak nie, en was verlaag na 'n onderskep drie-drukker.

Moet ook se ek hoor Lobberts gaan WP toe, goeie verkopie deur die Bulle. Sy slegte dissipiline kan hulle wedstryde gaan kos.
Posted by vanStraaten (Pretoria) Wednesday, October 08, 2008 - 11:19
45. van straaten

eks ook baie onsteld oor die jong spelers wat so land uit maar het via via via the grape vine gehoor dat kruger nie meer saints toe wil gaan nie, hy se sy hoof prioriteit is om rugby te speel en nou dat die bulle hom speel hoor ek hy wil graag bly en dat hy blykbaar besig is om met saints te onderhandel of hulle hom nie kan release nie sodat hy sy rugby loopbaan by die bulle kan laat groei

ek hoop rerig dat hy suksesfol is daarmee want hy kan n groot bate raak vir die bulle in die toekoms

ek het so drie/vier dae terug op keo se blog gesien hoe n bondel cheetah supporters rave oor kruger en het selfs gese dat hy definitief bok ooral oor hom geskryf het

nou ja as n man so vinnig n impak kan maak en selfs ander unies se, supporters se komplimente kry dan ja, ek dink die bulle moet al;s probeer om die jong talent tehou want hy is definiteif n prodigy slot
Posted by liefling-blou (kaapstad) Wednesday, October 08, 2008 - 13:10
46. Scores vir Saterdag
Blou Bulle 32 - 15 Cheetahs - Bergbok
Blou Bulle 28 - 17 Cheetahs - BITE*ME
Blou Bulle 29 - 17 Cheetahs - Sharkstop
Blou Bulle 23 - 12 Cheetahs - B1
Blou Bulle 21 - 16 Cheetahs - Scarface
Blou Bulle 41 - 17 Cheetahs - BolandBUL
Blou Bulle 31 - 18 Cheetahs - James Bond 007
Blou Bulle 33 - 17 Cheetahs - Sharktail
Blou Bulle 58 - 9 Cheetahs - Blueman

wees bang manne hier kom n ding
Posted by blueman (pretoria) Wednesday, October 08, 2008 - 19:08
47. die dag het aangebreek, die tyd tik nader aan 2uur en dan 5uur, die mense skarrel in die winkels en drank winkels rond. die ondersteuners uniforms word uit gehaal, die vlae word oral op gesit. Manne!!!!! vandag is die groot dag. kyk na die burger se voorblad.....ek kry sommer hoendervleis.... vandag gaan ons Blou Bul rugby op sy beste sien. dit gaan n tight game wees maar die bulle gaan dit deur druk vir ons. ek sal wargies my gf verkoop om nou by loftus tesit. hou by die blou. geniet die game almal.
Posted by the legend (port elizabeth) Saturday, October 11, 2008 - 09:09
48. Waar is Bakkies , kom hy terug of het ons hom verloor
Posted by Zeeman (PRETORIA) Tuesday, October 14, 2008 - 11:21