You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Please come on time on Saturday


The Blue Bulls Company (Pty) Ltd would like to urge supporters who are going to attend the ABSA Currie Cup semifinal between the Vodacom Blue Bulls and the Vodacom Free State Cheetahs at Loftus Versfeld on Saturday to be a few minutes early due to the upgrading op the stadium.

As a result of the upgrading of Loftus for the 2010 Soccer World Cup it takes a few minutes longer to enter the stadium and to find your seats and that is why supporters are advised to give themselves an extra 20 minutes.

The semifinal kicks off at 17:00 and the Vodacom Bulls Babes as well as a well known South African artist will perform just before the start to the match.

Please note that there are still tickets available for the semifinal. Loftus' ticket office will be open on Saturday morning from 8:00 and the prices are as follows:

R200 – Main Pavilion

R150 – East Pavilion

R100 – North and South (behind the poles)

For credit card bookings phone 012 420 0700. Tickets will also be available at Computicket.

Program for the day:

10:00 Road closure

13:30 Deliveries close

14:00 Gates open

14:30 Vodacom Blue Bulls u21 vs. Lions u21

17:00 Vodacom Blue Bulls vs. Vodacom Free State Cheetahs



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. 1ste soos DIE BLOU BUL!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 10, 2008 - 14:36
2. 2e. Soos die Cheetahs
Posted by Bulletjies Bo (Pretoria) Friday, October 10, 2008 - 14:37
3. Tellings vir more:

BLOU BULLE 32 - 15 cheetahs - Bergbok
BLOU BULLE 28 - 17 cheetahs - BITE*ME
BLOU BULLE 29 - 17 cheetahs - Sharkstop
BLOU BULLE 23 - 12 cheetahs - B1
BLOU BULLE 21 - 16 cheetahs - Scarface
BLOU BULLE 41 - 17 cheetahs - BolandBUL
BLOU BULLE 31 - 18 cheetahs - James Bond 007
BLOU BULLE 33 - 17 cheetahs - Sharktail
BLOU BULLE 41 - 25 cheetahs - AK
BLOU BULLE 28 - 11 cheetahs - LB
BLOU BULLE 39 - 17 cheetahs - ALS BLOU
BLOU BULLE 21 - 20 cheetahs - Bloubefoeterd
BLOU BULLE 35 - 10 cheetahs - Serena
BLOU BULLE 27 - 23 cheetahs - Blou Sonneblom
BLOU BULLE 29 - 18 cheetahs - P2
BLOU BULLE 18 - 12 cheetahs - Blou Karnallie
BLOU BULLE 61 - 10 cheetahs - RDM
BLOU BULLE 24 - 12 cheetahs - BBS
BLOU BULLE 26 - 21 cheetahs - Koeks
BLOU BULLE 25 - 17 cheetahs - Antoinette
BLOU BULLE 28 - 19 cheetahs - BLOUAL
BLOU BULLE 26 - 18 cheetahs - Judge
BLOU BULLE 58 - 09 cheetahs - Blueman
BLOU BULLE 27 - 14 cheetahs - bullsbabe
BLOU BULLE 25 - 17 cheetahs - LLAH
BLOU BULLE 27 - 15 cheetahs - Blou-is-Baas
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 10, 2008 - 14:38
4. Cheetah playlist

Show me the way to go home
Crying over you
Under the boardwalk
Cry to me
What the hell were we thinking(Parlotones)
Can't touch this(MC Hammer)
Die trane die rol oor jou Koppie(bokkie)
ek wil huis toe gaan na mamma toe!!!
I kissed the cup and i lost it!!!
It's the end of the world as we know it
Where did we go wrong, cheetahs ?
Dream, dream dream...
Cheetah klim die berg, so haastig en so lastig...
Please Release Me (Dit is wat die CB smeek!)



Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 10, 2008 - 14:40
5. hey baron...how u doing, good luck for tomorrows game
Posted by Streeptrui (Bulls 2008 Currie Cup Chokers) Friday, October 10, 2008 - 15:00
6. nog liedjies is:
Bloemfontein se R(?)ose
Dis die Fieta trein...
Oh Kaplan my kaplan!

Posted by Platbergbul (pretoria) Friday, October 10, 2008 - 15:02
7. Cheetah playlist

Show me the way to go home
Crying over you
Under the boardwalk
Cry to me
What the hell were we thinking(Parlotones)
Can't touch this(MC Hammer)
Die trane die rol oor jou Koppie(bokkie)
ek wil huis toe gaan na mamma toe!!!
I kissed the cup and i lost it!!!
It's the end of the world as we know it
Where did we go wrong, cheetahs ?
Dream, dream dream...
Cheetah klim die berg, so haastig en so lastig...
Please Release Me (Dit is wat die CB smeek!)
Bloemfontein se R(?)ose
Dis die Fieta trein...
Oh Kaplan my kaplan!
have you ever seen the Blue machine
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Friday, October 10, 2008 - 15:25
8. ñ Quote vir die Cheetahs wat nog lewe in die verlede: "Losers live in the past. Winners learn from the past and enjoy working in the present toward the future." Dennis Waitley
Posted by Blou Sonneblom (Pretoria - Bulls or nothing) Friday, October 10, 2008 - 15:26
9. Middag mense

Goeie nuus oor die Springbok

ANC STEUN DIE SPRINGBOK

Oct 10 2008 12:43:18:480PM - (SA)

Die ANC steun die Springbok-embleem en wil nie hê dit moet verdwyn nie.

Die party het Vrydagoggend in 'n sterk bewoorde verklaring sy ondubbelsinnige steun aan die Springbok toegesê.

"Die ANC wil dit kategories stel dat hy nie wil sien dat die Springbok-embleem vervang of verander word alvorens omvattende debat en konsultasie met al die rolspelers - rugby-ondersteuners inkluis - plaasgevind het nie," het ANC-woordvoerder me. Jessie Duarte gesê.

"Ons wil ook graag ons sportlui van wêreldgehalte aanmoedig om die Wêreldbeker meermale vir Suid-Afrika te wen en hul aandag moenie afgetrek word deur debatte oor die toekoms van die Springbok-embleem nie." - Sapa
Posted by blouHenk (PE) Friday, October 10, 2008 - 15:29
10. hi
Posted by serena (Randburg) Friday, October 10, 2008 - 16:25
11. dag se blou bul mense!!!! wil net alle voorspoed toe wens vir die bulle. ons weet die currie cup kom huis toe.
saterdag se score - bulle 26 Cheetahs 19
Posted by the legend (port elizabeth) Friday, October 10, 2008 - 17:49
12. Die Blou Bul eet nie van die vloer af nie..
die Blou Bul weet nie van verloor af nie, nou vra jy my vir wie ek skree??
Ek skree nie wp nie ek bly 'n BUL
Ek skree nie o.p nie ek bly 'n BUL
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n BUL
laat staan die sharks en die leeus en die hele blerrie spul!!!!!!!!!!!

Kom BULLE!!!!!!
Posted by FEZELA (Vryheid. ) Friday, October 10, 2008 - 19:35
13. Sterkte aan die Bulle en al my mede ondersteuners. Bulle, kop af en force!!!!!!

Ek sal nederig bly in die oorwinning en as ons verloor.............ag, dis net 'n game. My verblyf klaar bespreek in Durban en sal dit met graagte opgee vir 'n finaal op Loftus. Go Bulle !!!!!!!!!!
Posted by JB 007 (Centurion) Friday, October 10, 2008 - 21:13
14. Tellings vir more:

BLOU BULLE 32 - 15 cheetahs - Bergbok
BLOU BULLE 28 - 17 cheetahs - BITE*ME
BLOU BULLE 29 - 17 cheetahs - Sharkstop
BLOU BULLE 23 - 12 cheetahs - B1
BLOU BULLE 21 - 16 cheetahs - Scarface
BLOU BULLE 41 - 17 cheetahs - BolandBUL
BLOU BULLE 31 - 18 cheetahs - James Bond 007
BLOU BULLE 33 - 17 cheetahs - Sharktail
BLOU BULLE 41 - 25 cheetahs - AK
BLOU BULLE 28 - 11 cheetahs - LB
BLOU BULLE 39 - 17 cheetahs - ALS BLOU
BLOU BULLE 21 - 20 cheetahs - Bloubefoeterd
BLOU BULLE 35 - 10 cheetahs - Serena
BLOU BULLE 27 - 23 cheetahs - Blou Sonneblom
BLOU BULLE 29 - 18 cheetahs - P2
BLOU BULLE 18 - 12 cheetahs - Blou Karnallie
BLOU BULLE 61 - 10 cheetahs - RDM
BLOU BULLE 24 - 12 cheetahs - BBS
BLOU BULLE 26 - 21 cheetahs - Koeks
BLOU BULLE 25 - 17 cheetahs - Antoinette
BLOU BULLE 28 - 19 cheetahs - BLOUAL
BLOU BULLE 26 - 18 cheetahs - Judge
BLOU BULLE 58 - 09 cheetahs - Blueman
BLOU BULLE 27 - 14 cheetahs - bullsbabe
BLOU BULLE 25 - 17 cheetahs - LLAH
BLOU BULLE 27 - 15 cheetahs - Blou-is-Baas
BLOU BULLE 26 - 19 cheetahs - the legend
Posted by Blou Karnallie Friday, October 10, 2008 - 21:26
15. My sitplek is opgradeer. Sit more op die hoofpaviljoen saam met my seun. Victor en span, skrum, duik, skop, hardloop soos besetenes. More is ons dag!!!
NOU DIE BLOU!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Blou Karnallie Friday, October 10, 2008 - 21:33
16. Jimmy, sal jy asseblief so gaaf wees om " St. Elmo's Fire (Man in Motion)" vir ons op te sit wanneer ons more aand ons oorwinning vier.
Posted by Blou Karnallie Friday, October 10, 2008 - 21:49
17. Daisy, jy het 'n paar drade terug gevra oor die oorsprong van "Go Bulle Go" se wysie. Ek kon nie 'n match kry nie en het Steve gekontak in hierdie verband. Volgens hom is die wysie nuut en is dit nie gebaseer op enige bestaande song nie. Die "bagpipes" wat jy hoor in die song is om daardie spesiale "Anthem" gevoel te skep. Blou Karnallie, daai song is gelaai vir vanaand! Wel nag hier vanaf Vaaloewer, groot pardy gewees! Een mielie en ek slaap nooit vannag nie...... GEE DIT HORINGS!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 11, 2008 - 02:03
18. Dagse Getroue Bloues (en ander gematigdes)
Wat n dag le voor - Good Luck vir game Blou Bulle!
Posted by Little Blue Bull Saturday, October 11, 2008 - 06:19
19. 1 sste soos onse BULLE vandag! More more ......more alle BLOUE GETROUES,nou is dit regmaak om na Fort Loftus toe te vertek!! Allmal wat Loftus toe gaan julle moet veilig ry en aan alle Bul ondersteuners julle moet die oorwinning geniet!!
BLOUBUL groete!!!
"GO BULLE"
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Saturday, October 11, 2008 - 06:20
20. sorry 2de soos die lemoene wat geskil gaan word vandag,more Little Blue Bull
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Saturday, October 11, 2008 - 06:22
21. More BULLLLLLLLLLLLLLEEEEEE, en BOUBUL DAMES......die tyd is naby,die BLOUBLOED borrel,en Nampak tissue is oppad Bloem toe.*lol*
Posted by posts 2 (BULLAND) Saturday, October 11, 2008 - 06:29
22. GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK!

Met erkenning aan n BLOU BUL BLOGGER:

Dis die BLOM, dis die BLOU
Gelukkig, soms kwaad is ons vir jou
Saans as ons slaap sien ons die veld
Waarop jy staan soos 'n held

Kom Saterdag dan draf jy uit
op die gedonder, gedruis en gefluit
van 'n trop supporters in sy mag
Dan hoop ons ons sien weer jou krag

Op die fluitjie raak dit stil
Maar onder die pale sal jy ons hoor gil
Ons sal bloei vir jou,
Want veraltyd staan ons agter die BLOU

So doen jou jou ding
as ons BLOU BUL vir jou sing
Maak ons weer trots op jou,
maak ons weer trots op die BLOU

Verewig BUL
ons sal verewig gil
vir jou foute en glorie
al is hierdie 'n ongelukkige storie.

Ons is BULLE en ons is bo,
dit kan julle maar glo
Kampioen van Suid-Afrika
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 11, 2008 - 06:53
23. More al wat Blou is.

LB,jy gaan seker da wees?of moet jy wee baby sit?
Posted by Blou Dino (Witbank) Saturday, October 11, 2008 - 07:02
24. ***LMGA**** BD!!! Ek moet baby-sit en wifes-sit! Maar ek gooi hom op daai 1300 watt klankstelsel van my dan klink dit nes LOFTUS!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 11, 2008 - 07:19
25. more blou kamerade

my goedjies is gepak, ons vertrek nou loftus toe.......38 van ons, 9 voertuie.

vinnige pitstop ontbyt by kraalkop hotel en dan reguit sinbin en loftus toe.

moet bieg, ek gaan die leeus vandag die eerste keer in 20 jaar support

..........maar ek gaan my hart uitskreeu vir die blou!!!!

NOU DIE BLOU...........LAAT DIE CHEETERS VOU!!!

lekker blou saterdag vrinne
Posted by OU BUL (potch) Saturday, October 11, 2008 - 07:22
26. Blou bul ondersteuners in die land en Kaapstad

Die dag wat ons almal voor gewag het. Ons moet vandag wen en die Sharks moet choke , dan is ons op LOftus vir die finaal.

Ek dink ons het die skietgoed om te wen, maar ons kan nie die Cheaters onderskat nie. Hulle het self 'n goeie pak en 'n vinnige agterlyn. Ek dink baie van hul voorry en hier word die game gewoonlik gewen.

Ek dink Tiger en Juandre moes in die begin span gewees het want hulle is game breakers . beide die spelers het heelwat driee opgesit die Currie Cup seisoen. So ek hoop hulle kry lank genoeg kans vandag en nie net 'n paar minute nie.

John Mac Farlane glo ek het ons verdedigings plan in plek ... hy is unbelieveble goed ... ons het minste driee afgestaan.

Die ouens wat op Loftus is , julle is bevoorreg maak die stadion vol blou manne ... ons gaan hier vandag in 'n leka pub kuier en ons kele droog skree.
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Saturday, October 11, 2008 - 07:25
27. Wellinton 29- Taranaki 23........61 min
Posted by posts 2 (BULLAND) Saturday, October 11, 2008 - 07:26
28. Pragtig, OU BUL, so moet dit wees! As Suid-Afrika se rugbykrag noord van die Vaalrivier le dan gaan dit goed met die Bokke. As daar nog Bokke gaan wees en die beste spelers word in hulle posisies gekies, natuurlik?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 11, 2008 - 07:26
29. O mens! Skoon vergeet van ANZ!! Dankie P2!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 11, 2008 - 07:28
30. Vandag word daar vroeg opgeruk Loftus toe,eers n steak gaan verorber by Craw daddies en dan is ons reg vir die oorlog.

Hey ou Oranje ( african grey ) oefen jy aan jou volgende paar woordjies??
Posted by Blou Dino (Witbank) Saturday, October 11, 2008 - 07:32
31. Wellington 36- Taranaki 23-70 min
Posted by posts 2 (BULLAND) Saturday, October 11, 2008 - 07:38
32. Wel 36 - 30 Tar sowat 4 min oor.

GO Wellington!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 11, 2008 - 07:47
33. Wel 43 - 30 Tar sowat 1 min oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 11, 2008 - 07:49
34. Wel 50 - 30 Tar - Finale telling. Amper P2!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 11, 2008 - 07:55
35. Môre, môre al die BlouBul ondersteuners, wat 'n opgewondenheid vanoggend.
Kom nou onse Bulle en roer daai tjieters.

LB, dankie vir daai pragtige gedig.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Saturday, October 11, 2008 - 08:11
36. Goeie more al die getroue Bul ondersteuners

Wat n wonderlike dag toe ek vanoggend opstaan is die lug Blou. Wat n goeie voorteken. Ons Belfasters gaan ook ons kant bring op Loftus vandag. My wens vir vandag, n vol en Blou Loftus en n groot oorwinning vir die Bulle.
Bulle Bo
Posted by OokBlou (Belfast) Saturday, October 11, 2008 - 08:39
37. Vandag is ons eerste tree om terug te vat wat geregtelik aan ons behoort.

GOOO!!!!!!!!!!!!! Bulls
Posted by erra (Rustenburg) Saturday, October 11, 2008 - 08:45
38. Canterbury 48 - 10 Tasman. Finale telling.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 11, 2008 - 09:06
39. BoP 08 - 07 SL. Sowat 58 min. oor
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 11, 2008 - 09:08
40. BoP 08 - 14 SL. Sowat 50 min. oor.

KOM Bay of Plenty!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 11, 2008 - 09:12
41. BoP 08 - 21 SL. Sowat 40 min. oor. Halftyd telling.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 11, 2008 - 09:29
42. BoP 08 - 21 SL. Sowat 30 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 11, 2008 - 09:44
43. BoP 11 - 21 SL. Sowat 25 min. oor.

GO BoP!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 11, 2008 - 09:50
44. BoP 11 - 28 SL. Sowat 22 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 11, 2008 - 09:54
45. BoP 11 - 38 SL. Sowat 13 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 11, 2008 - 10:05
46. manne oranje bloem lyk skitterend vandag met die currie cup
Posted by oranje bloed (bloemfontein) Saturday, October 11, 2008 - 10:10
47. BoP 11 - 45 SL. Sowat 6 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 11, 2008 - 10:14
48. BoP 11 - 45 SL. Finale telling.

Alhoewel hierdie wedstryd enige kant toe kon gaan, glo ek die punteverskil maak dit n "upset"! Hoofsaaklik het Southland gewen agv van uitmuntende verdediging, disipline en die indiwidule spel van Stewart, wat n 100% skoprekord gehad en nog n drie gedruk het. Die ANZ semis gaan nou taai wees om te pick!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 11, 2008 - 10:29
49. Dankie LB, ek het self gedink dat Southland sou wen, maar beslis nie met so 'n hoë telling nie. Ek stem saam dat dit dan 'n kwaai upset is.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Saturday, October 11, 2008 - 10:38
50. BULE.
Posted by posts 2 (BULLAND) Saturday, October 11, 2008 - 10:51
51. Oros bloed.............nie meer vir lank nie....Sorg net dat hy mooi gepolish is vir die LOFTUS cabinet............waar hy gaan en hoort wees
Posted by posts 2 (BULLAND) Saturday, October 11, 2008 - 10:53
52. More al my ou BLOU BUL MATERS!!

Ek sit hier in Pietermaritzburg saam met die Grootbekke en beny almal wat oppad is na die heilige grond!

Kan iemand my dalk n website gee waar ek op vandag se rugby kan bet?


OP DIE BLOU!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Soos bloed (PMB) Saturday, October 11, 2008 - 10:56
53. More almal

Gewoonlik het ek 'n gutfeeling of Nostradamus-visioen op dieselfde oggend as wat die game gaan plaasvind oor hoe die Bulle gaan vaar.

Dit gaan een helse battle wees. Met die Cheetahs wat nooit gaan bes gee nie en als gaan gooi na die Bulle se kant toe. Maar die Bulle gaan nie kantel nie. Ou Bulle se kalmte gaan Cheetas onderkry.

Het gister met anton Leonard gesels oor vandag se game. Hy verwag ook close enetjie en reken dat die slag van Loftus nie klaar is voor dit nie klaar is nie.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Saturday, October 11, 2008 - 11:10
54. Sien: www.mediazone.com

lied vir die bulle: eye of the tiger !
Posted by alf Saturday, October 11, 2008 - 11:17
55. Bulle, Bullinne & Bergbok.
Wees gegroet, en gee alles wat julle kan vir die Bulle.
Whoza BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Geniet die naweek.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Saturday, October 11, 2008 - 11:29
56. En daar choke die chokers amper in die O/19 semis! ***LMGA***
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 11, 2008 - 13:34
57. Dag almal!!!!
Sterkte vir vanmiddag BULLE!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Saturday, October 11, 2008 - 14:07
58. Sit hier in Trademarx by Loftus. GO BULLE!
Posted by Blou Sonneblom (Pretoria - Bulls or nothing) Saturday, October 11, 2008 - 14:42
59. nou ja - die oomblik van glorie. Ek sit op Loftus. 30 minute voor die slag.0/21 het 40-32 gewen na die eerste swak skeidsregter van die dag.sterkte almal.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Saturday, October 11, 2008 - 16:41